# Mathematics Grade 3 ANA 2013 Question Paper (Afrikaans)

> Grade 3 Mathematics question paper from the ANA 2013 (Afrikaans), 13 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-3-afrikaans-mathematics-2013-test/9a3807e6-c251-41c6-9992-4f25f2d19c1b
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 3
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2013
- Exam period: ANA
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 3](https://www.hlayiso.com/library/grade-3) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-3/mathematics) › [Mathematics Grade 3 ANA 2013 Question Paper (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-3-afrikaans-mathematics-2013-test/9a3807e6-c251-41c6-9992-4f25f2d19c1b)

## About this document

Mathematics · Grade 3 · ANA · 2013 · Afrikaans. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                                              PUNTE

                    JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013
                              GRAAD 3 WISKUNDE
                                   TOETS

PUNTE: 40

TYD: 1 UUR

PROVINSIE _______________________________________________________________________

STREEK _________________________________________________________________________

DISTRIK _________________________________________________________________________

NAAM VAN SKOOL_______________________________________________________________

OBIS-NOMMER (9 syfers)

KLAS (bv. 3A) ____________________________________________________________________

VAN ______________________________________________________________________________

NAAM ____________________________________________________________________________

GESLAG (✓)                    SEUN                             DOGTER

GEBOORTEDATUM                        C   C     Y    Y    M    M    D    D

             Hierdie toets bestaan uit 12 bladsye, die voorblad uitgesluit.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

Instruksies aan die leerder

1.   Beantwoord al die vrae in die gegewe spasies of in die gegewe raampies.

2.   Doen al die bewerkings op die vraestel en nie op rofwerkpapier nie.

3.   Jy mag nie ‘n sakrekenaar gebruik nie.

4.   Die toets tel 40 punte.

5.   Die tydsduur is 60 minute.

6.   Die onderwyser(es) sal die praktiese oefening saam met jou doen.

Praktiese oefening

Bereken: 125 + 64

Antwoord: deur hoofrekene te gebruik.
125 + 64 = 189
                                 of

Antwoord: deur die ‘afbreek’-metode te gebruik.

         125 + 64

       = 100 + 20 + 5 + 60 + 4
       = 100 + 20 +60 + 5 + 4
       = 100 + 80 + 9
       = 189
                                     of
Antwoord: deur die ‘aantel’-metode te gebruik.

125 + 60         185 + 4             189

Jy mag nie die ‘vertikale kolom’-metode gebruik nie.

                           Die toets begin op die volgende bladsy.

Grade 3 Mathematics Afrikaans Test                  1

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

Omkring die letter van die regte antwoord vir vraag 1-6.

1.     Rangskik 172, 217, 127, 712 van die kleinste na die grootste.

       A    217, 127, 721, 172
       B    721, 217, 172, 127
       C    172, 127, 721, 217
       D    127, 172, 217, 712

2.     Skryf 489 in uitgebreide vorm.

       A    80 + 900 + 4

       B    400 + 80 + 9

       C    90 + 40 + 80

       D    800 + 90 + 40

3.     39 verdubbel =

       A    69
       B    79
       C    78
       D    96

4.     Rond 642 af tot die naaste 10.

       A    700
       B    655

       C    640

       D    600

Grade 3 Mathematics Afrikaans Test               2

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

5.     9:45 vm. op ‘n analooghorlosie wys die tyd is ...

       A       kwart oor tien in die aand.

       B       kwart oor tien in die oggend.

       C       kwart voor tien in die aand.

       D       kwart voor tien in die oggend.

6.     Rangskik 1 half, 1 kwart , 1 derde, 1 vyfde van die grootste na die
       kleinste.

       A       1 kwart,         1 half,     1 vyfde ,       1 derde
       B       1 half,          1 derde ,   1 kwart,        1 vyfde

       C       1 derde,         1 vyfde,    1 kwart,         1 half
       D       1 vyfde,         1 kwart,    1 derde,         1 half

7.     Skryf die naam van die gegewe 3D-voorwerp en die 2D-vorm.

       7.1                                      7.2

             ___________________                        __________________

8.    Herhaal die diagrampatroon nog een keer.

                                     __________________________________

Grade 3 Mathematics Afrikaans Test                      3

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

9.     Gebruik die ‘afbreek-metode’ om elk van die volgende te bereken:

       9.1                                 795 – 213

       9.2                                 584 + 137

10.   Voltooi die tabel:

               Tel aan in
        10.1                         584
               100e

             Tel terug in
        10.2 20s                     320                          240

11.   Skryf die getalnaam vir 468.

      ___________________________

Grade 3 Mathematics Afrikaans Test                     4

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

12.    Skryf die syfersimbool vir drie honderd en sestig.

       __________________________________

13.    Skryf die waarde van die onderstreepte syfer in die getal 754 neer.

       __________________________________

14.    Voltooi:

       4 + 4 + 4 + 4 + 4 + 4 = ____ x 4

15.    Skryf die volgende getal in die getalry hieronder.

       125;       175;   225;        275;   ______________

16.     Trek een simmetrielyn op die volgende vorm:

Grade 3 Mathematics Afrikaans Test                      5

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

17.       Skryf die breedte van die klok neer.

          Breedte = _________ cm

Grade 3 Mathematics Afrikaans Test               6

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

 18.     Omkring die regte woord tussen hakies vir elkeen van die sinne
         hieronder.

                            85 g

          18.1   Die massa van die blikkie vis word gemeet in (gram; sentimeter).

                                       5l
                                       Melk

          18.2   Die kapasiteit (inhoud) van die bottel melk word gemeet in
                 (meter; liter).

 19.    John, Jim en Joan het elkeen 37 stokkielekkers.

         Hoeveel stokkielekkers het hulle altesaam?

Grade 3 Mathematics Afrikaans Test               7

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

20.       Daar is 36 sjokolades in ‘n boks. Elke kind kry 5 sjokolades. Hoeveel
          kinders het sjokolades gekry? Hoeveel sjokolades het oorgebly?

21.       Omkring die vorm wat in die helfte verdeel is..

          .

Grade 3 Mathematics Afrikaans Test                8

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

22.
          Help die hondjie om die pad na sy hokkie te vind.

          Die hondjie hardloop na die boom.

          Hy voel dors en hardloop na die dam om water te drink.

          Daarna hardloop hy na die bus en dan na sy hokkie.

          22.1 Trek pyltjies in die ruit om te wys hoe hy gehardloop het.

          22.2 Deur hoeveel blokkies het hy altesaam gehardloop?

                ________________

Grade 3 Mathematics Afrikaans Test               9

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com

23.       Bestudeer die grafiek en beantwoord dan die vrae wat volg.

                                          Getal bladsye wat deur vier leerders gelees is

                                    40

                                    35

           Getal bladsye per week
                                    30

                                    25

                                    20

                                    15

                                    10

                                    5

                                            Jamie       Khanye           Lebo       Pulane

          23.1                      Watter leerders het dieselfde getal bladsye gelees?
                                    __________________________________

          23.2                      Wie het die meeste bladsye gelees?
                                     _________________________

Grade 3 Mathematics Afrikaans Test                                 10

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

24.       Lees die pryslys hieronder en beantwoord dan die vrae wat volg.

                                             Pryslys

                                     R5,50
           Tros druiwe

                                     R10,00
           Pynappel

                                     R5,50
           Appel

                                     R6,00
           Lemoen

         24.1   Wat sal 2 pynappels kos?

                R____________

         24.2   Hoeveel kleingeld moet ek kry as ek een lemoen koop en
                met R10,00 betaal?

                R____________

Grade 3 Mathematics Afrikaans Test                     11

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com

25.       Dui aan hoe jy die getallelyn sal gebruik om 20 + 30 te bereken.

                 I       I            I        I        I    I            I   I        I

                0        10       20           30       40   50       60      70       80

26.       Voltooi die sin hieronder.

                                                    12
                                          11                 1

                              10                                  2

                              9                                       3

                                  8                               4
                                          7                  5
                                                    6

          Die tyd op die analooghorlosie lees _________________

27.       Vul die ontbrekende ranggetalle op die getallelyn in.

                 I                I                 I             I                I        I

                 20ste                                                                      25ste

                                                                                                    Totaal: 40

Grade 3 Mathematics Afrikaans Test                                    12

## Related documents

- [Numeracy Afrikaans Grade 3](https://www.hlayiso.com/library/numeracy-afrikaans-grade-3/977ca7be-58db-41d2-98fd-610362b6b2ba) — Mathematics · QP · 2011 · Afr
- [2013+Grade+3+Afrikaans+Mathematics+Exemplar+Memo](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-3-afrikaans-mathematics-exemplar-memo/2109761d-459b-401f-a5f3-1b671b38e886) — Mathematics · Memo · 2013 · Afr
- [Afrikaans Grade 3](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-grade-3/17dc785a-ab80-4ccf-816a-65f87fe4841f) — Mathematics · QP · 2012 · Afr
- [Afrikaans Grade 3](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-grade-3-1/5635f251-f8c9-433e-815b-bcb21ed14135) — Mathematics · QP · 2012 · Afr
- [Gr 3 AFRIKAANS NUMERACY QP](https://www.hlayiso.com/library/gr-3-afrikaans-numeracy-qp/1b969745-1b71-436a-99eb-9181863422ee) — Mathematics · QP · 2011 · Afr
- [CAPS MATHS AFRIKAANS GR 1-3 FS](https://www.hlayiso.com/library/caps-maths-afrikaans-gr-1-3-fs/dcfa146f-6e66-4862-8113-34bef783a0fa) — Maths · CAPS · Afr

## More from Grade 3 Mathematics

- [Gr3 Maths Afrikaans June 2018 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/grade-3-mathematics-2018-gauteng-provincial-june-exam-memorandum-afrikaans/6a26e4bb-cf9b-4110-904f-405916d68a28) — Memo · 2018 · Afr
- [Gr3 Maths (Afrikaans) November 2018 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-3-mathematics-2018-gauteng-provincial-november-exam-memorandum-afrikaans/6d153a23-c8d0-4d08-ae28-4a85cbf2db98) — Memo · 2018 · Afr
- [Gr3 Maths IsiNdbele June 2017 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/grade-3-mathematics-2017-gauteng-provincial-june-exam-memorandum/27f55445-a307-466b-8250-d9e9a46c30b5) — Memo · 2017
- [Gr3 Maths Afrikaans June 2017 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/grade-3-mathematics-2017-gauteng-provincial-june-exam-memorandum-afrikaans/3cd40084-9b43-45ec-99dc-ab4394dc8edb) — Memo · 2017 · Afr
- [MEMORANDUM GR 3 NOV 2017 5 Oct](https://www.hlayiso.com/library/memorandum-gr-3-nov-2017-5-oct/fc963f4f-2195-4bba-8b85-ceb48c942402) — Memo · 2017
- [MATHS GR3 MEMO SESO NOV2016](https://www.hlayiso.com/library/maths-gr3-memo-seso-nov2016/89e297cb-a9e2-42a8-ae4e-fb0b26ab8a1e) — Memo · 2016

## Collection

- [Grade 3 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-3/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
