# Mathematics Grade 4 ANA 2013 Question Paper (Afrikaans)

> Grade 4 Mathematics question paper from the ANA 2013 (Afrikaans), 12 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-4-mathematics-2013-afr/a747a275-3002-4443-b000-f7bdd69a4c3f
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 4
- Document type: Question paper
- Year: 2013
- Exam period: ANA
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 4](https://www.hlayiso.com/library/grade-4) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-4/mathematics) › [Mathematics Grade 4 ANA 2013 Question Paper (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-4-mathematics-2013-afr/a747a275-3002-4443-b000-f7bdd69a4c3f)

## About this document

Mathematics · Grade 4 · ANA · 2013. Question paper, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                                               PUNTE

                   JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013
                          GRAAD 4 WISKUNDE TOETS

PUNTE: 50

TYD: 1½ uur

PROVINSIE __________________________________________________________________________

STREEK _____________________________________________________________________________

DISTRIK   ______________________________________________________________

NAAM VAN SKOOL __________________________________________________________________

OBIS-NOMMER (9 syfers)

KLAS (bv. 4A) _______________________________________________________________________

VAN _________________________________________________________________________________

NAAM _______________________________________________________________________________

GESLAG (✓)        SEUN                               DOGTER

GEBOORTEDATUM          C    C    Y    Y     M    M    D    D

            Hierdie toets bestaan uit 11 bladsye, die voorblad uitgesluit.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
 Instruksies aan die leerder

 1. Lees al die instruksies noukeurig deur.

 2. Vraag 1 bestaan uit 6 meervoudigekeuse-vrae. Omkring die letter van die
    korrekte antwoord.

 3. Beantwoord vraag 2 tot 19 in die spasies of raampies wat voorsien word.

 4. Alle bewerkings moet op die vraestel gedoen word en nie op rofwerkpapier nie.

 5. Die toets tel 50 punte.

 6. Die toets duur 1½ uur.

 7. Die onderwyser(es) sal die oefenvoorbeeld saam met jou doen voordat jy met die toets
    begin.

 8. Jy mag nie 'n sakrekenaar gebruik nie.

Oefenvoorbeeld

Omkring die letter van die korrekte antwoord.

8x6=

A       48
B       84
C       72
D       60

Jy het die vraag korrek beantwoord as jy      A   omkring het.

LET WEL:
 Jy sal nog vrae soos die een wat jy nou net voltooi het, beantwoord.
   Doen jou bes om al die vrae te beantwoord, selfs al is jy onseker oor die antwoord.
   Skryf die antwoord neer wat jy dink die beste is en gaan aan na die volgende vraag.
   Wanneer jy al die vrae op 'n bladsy voltooi het, gaan aan na die volgende bladsy.
   Kyk slegs na jou eie werk.

               Die toets begin op die volgende bladsy.

Grade 4 Mathematics Afrikaans Test                1

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
1.       Omkring die letter van die korrekte antwoord.

         1.1      Wat is die waarde van die onderstreepte syfer in 3 870?

                  A     80

                  B     8 000

                  C     800

                  D     8                                                       (1)

         1.2      Die getal 6 555 afgerond tot die naaste 100 is:

                  A     6 550

                  B     6 650

                  C     6 500

                  D     6 600                                                   (1)

         1.3      Die verhouding van die getal koeie tot die getal hasies is:

                  A     6:2

                  B     6:8

                  C     8:6

                  D     2:6                                                     (1)

     Grade 4 Mathematics Afrikaans Test              2

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
         1.4        Watter getal is 'n veelvoud van 6?

                    A    3

                    B    2

                    C    36

                    D    1                                                            (1)

         1.5        Voltooi die volgende getalpatroon:

                    3 275 ; 3 225 ; 3 175 ; ______.

                    A    3 150

                    B    3 225

                    C    3 125

                    D    3 325                                                        (1)

         1.6        Watter getal is 'n faktor van 12?

                    A    24

                    B    4

                    C    8

                    D    10                                                           (1)

2.       Voltooi:

         ( 2 × 3) + (2 × 4) = 2 × ( ___+ 4 )                                          (1)

3.       Voltooi elk van die volgende patrone:

         3.1        4 900 ; 4 925 ; 4 950 ; ________ ; 5 000 ; ________.              (1)

         3.2

                                                             ____________________ .   (1)

     Grade 4 Mathematics Afrikaans Test                  3

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
4.       Voltooi elk van die volgende getalpatrone:

                 2   3   4
          4.1      ;   ;   ; ______ .
                 5   5   5                                                         (1)

          4.2    2 ; 4 ; 8 ; 16 ; ______ .
                                                                                   (1)

5.       Mev. Mazibe koop 'n appel vir R1,20 en verkoop dit vir R1,95.

         5.1      Hoeveel geld maak mev. Mazibe as sy 1 appel verkoop?

                  _______________________________________________                  (1)

         5.2      Hoeveel geld maak mev. Mazibe as sy 10 appels koop en verkoop?

                   _______________________________________________                 (1)

6.       Bereken die antwoorde vir vraag 6.1–6.4.

         6.1      3 456 + 2 909

                                                                                   (2)

         6.2      5 433 – 2 104

                                                                                   (3)

     Grade 4 Mathematics Afrikaans Test               4

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
         6.3       78 x 42

                                                                          (3)

         6.4       654 ÷ 6

                                                                          (3)

7.       Skryf 'n getallesin vir die sin hieronder.

         Die verskil tussen 1 613 en 859 is sewehonderd vier en vyftig.

         ____________________________________________________             (1)

     Grade 4 Mathematics Afrikaans Test               5

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
8.       Teken die wysers op die horlosie se wyserplaat om aan te dui dat dit kwart oor agt is.

                                                                                                  (1)

9.       Kyk na die vertrekbord by die lughawe en beantwoord die vrae wat volg.

                                          VERTREKTYE

              BESTEMMING                      TYD                 VLUGNOMMER

                Mosselbaai                   07:45                    SAA 769

                  Knysna                     10:20                     BA 172

              Johannesburg                   20:00                    SAA 372

         9.1 Skryf neer die vlugnommer van 'n vlug wat na sy bestemming sal vertrek
              voor die middaguur.

              _____________________________________________                                       (1)

         9.2 Skryf neer die vlugnommer van 'n vlug wat na sy bestemming sal vertrek na die
             middaguur.

              _____________________________________________                                       (1)

     Grade 4 Mathematics Afrikaans Test              6

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
10.   Kyk na die ruit hieronder en skryf die posisie van die prentjie    neer.

             G

             F

             E

             D

             C

             B

             A

                    1                2             3               4        5

      Die posisie van die prentjie          is ___________.                      (1)

11.   Teken die refleksie van die pyltjie op die vertikale stippellyn.

                                                                                 (1)

12.   Herlei die volgende:

      12.1       12 m 48 cm = _____________________ cm                           (1)

      12.2       80 minute = ________ uur ___________ minute                     (1)

  Grade 4 Mathematics Afrikaans Test                 7

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
13.   Voltooi die volgende vloeidiagram:

      Invoer                  Reël                    Uitvoer

       7                     ×5+9                    _______                              (1)

14.   Poppie koop 'n 2 ℓ bottel melk. Sy gebruik 500 mℓ van die melk om 'n koek te bak.

      Hoeveel melk is oor in die bottel?

                           _____________________________________ mℓ                       (2)

15.   Gebruik die breukemuur om die vrae wat volg te beantwoord.

                                            1 hele

                                1                               1
                                2                               2

                       1               1                 1           1
                       4               4                 4           4

      15.1 Skryf die simbool < , > or = tussen die breuke om 'n korrekte bewering te
               maak.
                 1                    2
                   ___________
                 2                    4                                                   (1)

      15.2 Kleur 3         van 'n breuke-strokie op die breukemuur in.                    (1)
                 4

      15.3 Gebruik die breukemuur om 1 + 2 te bereken.
                                     4   4

               ______________                                                             (1)
      15.4 Ma het 'n koek gelykop tussen Marie en haar 3 vriende verdeel.
               Watter breukdeel van die koek het elkeen gekry?

               ______________                                                             (1)

  Grade 4 Mathematics Afrikaans Test                 8

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
16.
             HEKSAGOON          PENTAGOON               VIERHOEK          DRIEHOEK

      Kies die woord uit die bostaande raam om elk van die 2D-vorms te benoem.

      16.1                        _________________________                          (1)

      16.2                        _________________________                          (1)

17.   Voltooi die tabel:

                 VOORWERP               NAAM VAN DIE        VORM(S) VAN DIE
                                         VOORWERP              VLAKKE

                                   ____________________        Reghoeke

                                                               Driehoeke en

                                       Driehoekige prisma    _________________

                                                                                     (2)

  Grade 4 Mathematics Afrikaans Test               9

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
18.   Hierdie staafgrafiek toon die graad 4-leerders se gunstelingsportsoorte aan.

                                            LEERDERS SE GUNSTELINGSPORT

                              Gholf

                              Krieket

                              Sokker

               Sportsoort     Netbal

                              Bofbal

                              Tennis

                                        0    1   2      3        4   5   6   7   8   9
                                                     Getal leerders

      18.1 Voltooi die teltabel.

                            SPORTSOORT                 TELMERKIES
                   Gholf
                   Bofbal
                   Tennis
                                                                                         (3)

      18.2 Wat is die leerders se gunstelingsportsoort?

             _____________________________________                                       (1)

      18.3 Wat is die verskil tussen die getal leerders wat sokker bo krieket verkies?

             _____________________________________                                       (1)

  Grade 4 Mathematics Afrikaans Test                        10

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

19.       Hoeveel driehoeke is daar altesaam in die diagram?

                              _______________                            (2)

                                                               TOTAAL:   50

      Grade 4 Mathematics Afrikaans Test           11

## Related documents

- [ANATest+Grade+4+Mathematics+2013+Eng](https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-4-mathematics-2013-eng/b0cb75a7-3a88-4916-ba53-5fff693068cd) — Mathematics · QP · 2013 · Eng
- [ANATest+Grade+4+Mathematics+2013+IsiXhosa](https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-4-mathematics-2013-isixhosa/9002768d-1b7f-4308-a1f8-8712d8a07b75) — Mathematics · QP · 2013 · isiXhosa
- [2013+GRADE+4+MATHEMATICS+EXEMPLAR+QUESTIONS+2013+ANA](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-4-mathematics-exemplar-questions-2013-ana/823336c6-552f-4012-ae46-68038d7e6404) — Mathematics · QP · 2013
- [2013+GRAAD+4+WISKUNDE+MODELVRAE+2013+ANA](https://www.hlayiso.com/library/2013-graad-4-wiskunde-modelvrae-2013-ana/70e6bcc9-b4b0-4e24-b644-882ce801188d) — Mathematics · QP · 2013
- [2014 ANA Grade 4 Afrikaans Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-4-afrikaans-mathematics/2cb498c6-9a2c-4315-b30c-0eea47e90bab) — Mathematics · QP · 2014 · Afr
- [2014 ANA Grade 4 English Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-4-english-mathematics/0d6c9c53-19e4-45ee-97a2-8b1820b6f5e1) — Mathematics · QP · 2014 · Eng

## More from Grade 4 Mathematics

- [Grade 4 Maths Memo June 2022](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-mathematics-2022-june-exam-memorandum/b967d472-9335-4de3-bb57-5da280e05dd9) — Memo · 2022
- [Grade 4 Mathematics Memo November 2022](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-mathematics-2022-november-exam-memorandum/37c09b73-ff69-4c12-9aa1-39d02e9bc0d3) — Memo · 2022
- [Grade 4 Maths Memo June 2021](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-mathematics-2021-june-exam-memorandum/9d12ad4b-27af-40c1-8231-65efb95dbb0a) — Memo · 2021
- [Grade 4 Mathematics Mid Year Examination 2021 Marking Guidelines](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-mathematics-2021-june-exam-memorandum/5ec49f4c-293c-48c9-8cdb-761fc35afc79) — Memo · 2021
- [Grade 4 Maths Memo November 2021](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-mathematics-2021-november-exam-memorandum/44d3b52a-aeac-4ad3-a77b-97f50a25b33d) — Memo · 2021
- [Grade 4 Mathematics Paper 1 Final Examination 2019 Marking Guidelines](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-mathematics-2021-november-exam-memorandum-paper-1/11161636-ea23-43b3-b37c-1ea81a15169c) — Memo · 2021

## Collection

- [Grade 4 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-4/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
