# Afrikaans FAL Grade 5 ANA 2013 Memo

> Grade 5 Afrikaans FAL memorandum from the ANA 2013, 4 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-5-afrikaans-fal-2013-memo/d8acdb77-6879-45c9-8054-5b6b8e260783
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans FAL
- Grade: Grade 5
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2013
- Exam period: ANA
- Curriculum: CAPS
- Pages: 4

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 5](https://www.hlayiso.com/library/grade-5) › [Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-5/afrikaans-fal) › [Afrikaans FAL Grade 5 ANA 2013 Memo](https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-5-afrikaans-fal-2013-memo/d8acdb77-6879-45c9-8054-5b6b8e260783)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 5 · ANA · 2013 · Afrikaans. Memorandum, 4 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

            JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013
          GRAAD 5 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
                        MEMORANDUM

PUNTE: 60 HIERDIE MEMORANDUM BESTAAN UIT 4 BLADSYE

AFDELING A    LEES
Vraag         Moontlike antwoord                              Punt   Totaal
1.            B ✓ of Die Blou jakkals.                        1      1

2.            C ✓ of Die jakkals was honger.                  1      1
3.            B ✓of In `n dorpie.                             1      1
4.            D ✓Hulle het nie van die jakkals gehou nie.     1      1

5.            B ✓aangehou het om die jakkals te jaag.         1      1
6.            omdat sy hare blou gekleur was. ✓               1      1
7.1           Waar. ✓                                         1
7.2           Die honde het weggehardloop toe die jakkals
              by die hek uitkom. /Die honde het geskrik vir   1

              die blou kreatuur. ✓                                   2

Of            Of                                              Of
                                                              1
7.1           Onwaar. ✓

7.2           Die honde die jakkals gejaag toe hulle hom
              die eerste keer gesien het. ✓
                                                              1
8.            A. ✓honde en jakkalse nie vriende is nie.       1      1
9.1           Gelukkig ✓                                      1
9.2           Sussie ✓                                        1
                                                                     8
9.3           hare en snare ✓✓                                2
9.4           broer en bruin. ✓✓                              2
9.5           Die gedig handel oor `n gelukkige               2
              familie✓✓/Die lewe van `n familie.✓✓
              LW! Gee twee punte vir enige gepaste

Grade 5 Afrikaans FAL Memo

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

              antwoord.
10.1          spit die grond om, ongeveer die diepte van `n 1
              tuinvurk. ✓                                       3
10.2          voeg mis by om te verseker dat die grond     1
              vrugbaar is. ✓
10.3          voeg misstof wat stadig vrygestel word, by.✓ 1
                                TOTAAL AFDELING A: 20
AFDELING B    TAALSTRUKTURE
11.1          in ✓                                         1
11.2          met ✓                                        1    4

11.3          vir ✓                                        1
11.4          na ✓                                         1
12.           persent ✓                                    1    1
13.1          Die hond jaag ✓die jakkals.                  1
13.2          Die verwer woon ✓in `n groot huis.           1    3

13.3          Die jakkals val ✓in die kleursel.            1
14.1          Die diere in die bos het hard gehuil. ✓      1
14.2          Die verwer het gesien dat die honde die      1    3

              jakkals gejaag het. ✓
14.3          Dit was saans donker in die dorpie.          1
15.           ongelukkig                                   1    1
16.           vinnig                                       1    1
17.           D. ✓harder                                   1    1

18.           C ✓koudste                                   1    1
19.           J✓ erry het vir D ✓lamini gesê om
              kool,✓aartappels , ✓wortels en groenbone     5    5

              te koop. ✓
20.1          Die boer verkoop nie verskillende groente    2    2

Grade 5 Afrikaans FAL Memo

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

              nie. ✓
20.2          Mev. Ntoyi het nie `n sak kunsmis vir haar  2      2
              tuin gekoop nie. ✓
                                                   TOTAAL AFDELINGB: 25
AFDELING C    SKRYF
VRAAG         VERWAGTE ANTWOORD                         Punt    Totale
                                                                Punt
21.           Sien die aangehegte rubriek               5
                                                        5       15
                                                        5
                                              TOTAAL AFDELING C: 15

Grade 5 Afrikaans FAL Memo

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                    VRAAG 21: PERSOONLIKE ERVARING (SKRYF VAN PARAGRAWE)
Dui die punt wat die leerder behaal op die vraestel aan vir Formaat en Lengte (FL=5), Taal (T=5) en Inhoud (I = 5) en ‘n groottotaal uit 15.

KRITERIA        VLAK 1                     VLAK 2                     VLAK 3                        VLAK 4
                0-1 punte                  2-3 punte                  4 punte                       5 punte
Formaat         Inhoud wyk grootliks af    Inhoud wyk gedeeltelik     Goeie inhoud en formaat.      Uitmuntende inhoud en formaat.
en              van onderwerp en           af van onderwerp en
Lengte          formaat.                   formaat.                   Redelike lengte.              Totaal gepaste/gevraagde lengte.
= 5 Punte       Heeltemal te kort.         Het minstens 2 sinne       Het minstens 3 volledige
                Geen                       Het minstens 1 kort        sinne per paragraaf.
                paragraaf/paragrawe.       paragraaf.

                0-1 punte                  2-3 punte                  4 punte                       5 punte
Taal,           Totale, onvanpaste         Onvanpaste struktuur en    Meestal vanpaste struktuur    Feitlik totale vanpaste struktuur en toon.
-struktuur en   struktuur en toon.         toon.                      en toon.
-gebruik:       Swak sinstrukture met      Onvolledige sinne.         Volledige sinne.              Variasie in tipes sinne.
punktuasie,     geen onderwerp en
spelling        werkwoord nie.
= 5 Punte       Talle spel, grammatikale   Enkele spel, grammatika    Beperkte spel, grammatika     Baie goeie gebruik van taal, spelling en
                en punktuasie foute.       en punktuasie foute.       en punktuasie foute.          punktuasie – feitlik foutloos.

                                           Ten minste TWEE feitlik    Ten minste VIER sinne met     Ten minste VYF of meer sinne met
                                           foutlose sinne.            onderwerp en werkwoord.       onderwerp en werkwoord.

                0-1 punte                  2-3 punte                  4 punte                       5 punte
Inhoud          Totale afwyking van        Noem die onderwerp         Bly by onderwerp met          Onderwerp baie goed/uitmuntend
= 5 Punte       onderwerp.                 maar wyk daarvan af.       afwykings hier en daar.       hanteer.

                Doel van skryfwerk glad    Doel van skryfwerk nie     Doel van skryfwerk            Doel van skryfwerk volledig bereik.
                nie bereik nie.            bereik nie.                gedeeltelik bereik.

                                                                                                                         TOTAAL - 15

       Grade 5 Afrikaans FAL Memo

## Related documents

- [Grade 5 Afrikaans FAL 2013 Test](https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-fal-2013-test/9f2ceed1-0e92-41ed-becf-5c1ed8ae58bc) — Afrikaans FAL · QP · 2013 · Afr
- [2013+Grade+5+Afrikaans+FAL+Exemplar+Test+Memo](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-5-afrikaans-fal-exemplar-test-memo/6e1a760f-6c3e-40af-afdc-e460f3033ac6) — Afrikaans FAL · Memo · 2013 · Afr
- [2014 ANA Grade 5 Afrikaans FAL Memo](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-5-afrikaans-fal-memo/a1b7690a-0d22-4747-83e3-44dcf230623f) — Afrikaans FAL · Memo · 2014 · Afr
- [Afrikaans FAL Graad 5 2012 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-graad-5-2012-memo/b8902ee5-ea88-4f83-857a-d5ff7e91c225) — Afrikaans FAL · Memo · 2012 · Afr
- [Afrikaans Taal Graad 5 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-taal-graad-5-memo/33c7dad6-ac7a-40b6-b5b1-ce5699871a59) — Afrikaans FAL · Memo · 2011 · Afr
- [2013+Grade+5+Afrikaans+FAL+Exemplar+Test](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-5-afrikaans-fal-exemplar-test/4972de05-70dc-4cf3-93f8-2fb439d20881) — Afrikaans FAL · QP · 2013 · Afr

## More from Grade 5 Afrikaans FAL

- [Grade 5 Afrikaans Exam June 2022](https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-fal-2022-june-exam-question-paper-afrikaans/70e7747d-f208-4599-aed5-d484afe4bdc2) — QP · 2022 · Afr
- [Grade 5 Afrikaans Script November 2022](https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-fal-2022-november-exam-question-paper-afrikaans/ac481827-3aa8-4951-8030-4eb641db6e01) — QP · 2022 · Afr
- [Grade 5 Afrikaans FAL Mid Year Examination 2021](https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-fal-2021-june-exam-question-paper-afrikaans/a197938e-7e42-4ab1-8bef-bff0daf0ed22) — QP · 2021 · Afr
- [Grade 5 Afrikaans Exam June 2021](https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-fal-2021-june-exam-question-paper-afrikaans/cc519ce0-0692-4db0-b0ca-ed703a8c0f8d) — QP · 2021 · Afr
- [Grade 5 Afrikaans Exam November 2021](https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-fal-2021-november-exam-question-paper-afrikaans/722fb240-2828-4210-8f73-5f8d830d731b) — QP · 2021 · Afr
- [2014 ANA Grade 5 Afrikaans FAL Test](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-5-afrikaans-fal-test/6e2cda64-9dce-48c3-bf9f-03e3d9f5a12b) — QP · 2014 · Afr

## Collection

- [Grade 5 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-5/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
