# Afrikaans HL Grade 5 ANA 2013 Memo

> Grade 5 Afrikaans HL memorandum from the ANA 2013, 5 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-5-afrikaans-hl-2013-memo/c86110a1-844e-4436-8073-4c4a3c5aabf2
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans HL
- Grade: Grade 5
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2013
- Exam period: ANA
- Curriculum: CAPS
- Pages: 5

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 5](https://www.hlayiso.com/library/grade-5) › [Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-5/afrikaans-hl) › [Afrikaans HL Grade 5 ANA 2013 Memo](https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-5-afrikaans-hl-2013-memo/c86110a1-844e-4436-8073-4c4a3c5aabf2)

## About this document

Afrikaans Hl · Grade 5 · ANA · 2013 · Afrikaans. Memorandum, 5 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                            JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013
                                GRAAD 5 AFRIKAANS HUISTAAL
                                    TOETS – MEMORANDUM

      PUNTE: 60            Hierdie memorandum bestaan uit 5 bladsye.

                                                                              PUNTE       TOTAAL
VRAAG       VERWAGTE ANTWOORDE

            AFDELING A: LEES

1.          A ✓ Die haan en die draak.                                                1        1

2.          C ✓ oneerlik                                                              1        1

3.          A ✓ kwaad                                                                 1        1

4.          B ✓Op die plaaswerf.                                                      1        1

5.          A ✓ Hy wou op sy beste lyk.                                               1        1

6.          Die draak het vir hom gelieg (gejok)./Die draak het hom gekul./
            Die draak was onbetroubaar./ Hy/Die haan het nooit weer sy
                                                                                      2        2
            horings teruggekry nie.✓
7.    7.1   aantreklik/mooi ✓                                                         1
            (Enige van bogenoemde antwoorde is aanvaarbaar.)                                   2
      7.2   mooi/kleurvolle/veelkleurige ✓                                            1
            (Enige van bogenoemde antwoorde is aanvaarbaar.)
8.          C ✓ Vreugde wat speelgoed bring                                           1        1

9.     9.1 kerkmuis ✓                                                                 1
                                                                                               2
       9.2 personifikasie ✓                                                           1

10.         (bang, opgewonde, verbaas, geskok, bekommerd, verskrik, bly,              1
            ens.) ✓
            Enige aanvaarbare antwoord wat betrekking het op die                               2
            stemming van die gedig. ✓                                                 1

11.         tevrede✓                                                                  1
            opbeur✓                                                                   1   2

12.         B ✓Enigiets is moontlik as jy hard werk.                                  1        1

13.         C ✓ Noodle                                                                1        1

      Grade 5 Afrikaans HL Memorandum          1

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

                                                                             PUNTE         TOTAAL
VRAAG       VERWAGTE ANTWOORDE

14.         Haar ✓ linkerbeen is ✓ afgesit/geamputeer tot by haar knie.              2          2

15.         Sy was opgewonde/gelukkig/oorstelp van vreugde/ tevrede/
            bly/positief/Haar drome het waar geword. ✓✓
                                                                                     2          2
            (Enige aanvaarbare antwoord wat gevoel uitbeeld)
16.                              RESEP                       KORREKTE        1 korrekte
                                                             VOLGORDE        antwoord
            Maak `n witsous.                               2✓                =0 punt
            Sny `n paar tamaties in skywe en rasper die      3✓
            kaas.                                                            2 -3
                                                                             korrekte           2
            Strooi gerasperde kaas bo-oor en bak vir 30      4✓              antwoord
            minute in die oond
                                                                             e=1 punt.
            Kook 250 g macaroni .                            1✓
                                                                             4 korrekte
                                                                             antwoord
                                                                             e=2
                                                                             punte.

                                                                   TOTAAL AFDELING A :
24

AFDELING B: TAAL STRUKTURE

17.   17.   Natalie sal hard werk om suksesvol te wees.✓✓                            2
      1
                                                                                                4
      17.   Ek sal dit geniet om na die Paralimpiese Spele te kyk.✓✓                 2
      2

18.         Natalie neem deel aan die Koue Water Resies omdat✓ sy✓ die
            minderbevoorregtes wil help.   OF
            Natalie neem deel aan die Koue Water Resies , want✓ sy✓ wil
            die minderbevoorregtes help.                                             2          2

            1 punt vir korrekte voegwoord. 1 punt vir vervanging van
            voornaamwoord. (sy)
19. 19.1                                                                     Korrekte
            Natalie het gesê, "Ek✓ het dit geniet om die vlag by die Somer   gebruik
            Olimpiade te dra." ✓                                             van
                                                                             aanhalings
                                                                             -tekens
                                                                             aan die
                                                                             begin en
                                                                             einde van          2
                                                                             die sin = 1
                                                                             punt

      Grade 5 Afrikaans HL Memorandum          2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

                                                                             PUNTE        TOTAAL
VRAAG        VERWAGTE ANTWOORDE

                                                                             Indien een
                                                                             of geen
                                                                             aanhalings
                                                                             tekens

                                                                             =0

                                                                             Korrekte
                                                                             voornaam
                                                                             woord =1
                                                                             punt

      19.2                                                                   Korrekte
             Mev. Du Toit het gesê dat sy✓ baie trots is✓ op haar dogter.
                                                                             voornaam
             OF                                                              woord =1
             Mev. Du Toit het gesê dat sy ✓baie trots op haar dogter is. ✓   punt
                                                                                               2
                                                                             Korrekte
                                                                             vorm van
                                                                             werk-
                                                                             woord = 1
                                                                             punt

20.          help ✓                                                                  1

             wenner ✓                                                                1         2

21.          swemmer ✓                                                               1         1

22.          beter ✓                                                                 1         1

23.          glo ✓(spelling)                                                         1         1

24.          wen ✓(korrekte vorm van die werkwoord)                                  1         1

                                                                    TOTAAL AFDELING B: 16

AFDELING C: SKRYF

25.          25.1 vierde ✓                                                           1

             25.2 Venus ✓                                                            1

             25.3 warmste ✓                                                          1
                                                                                               5
             25.4 Aarde ✓                                                            1

             25.5 omwenteling✓                                                       1

      Grade 5 Afrikaans HL Memorandum           3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

                                                                          PUNTE   TOTAAL
VRAAG       VERWAGTE ANTWOORDE

26.         Rubriek vir skryfwerk volg op die volgende bladsy.
                                                                                  15

                                                                 TOTAAL AFDELING C: 20

                                                                  GROOTTOTAAL:         60

      Grade 5 Afrikaans HL Memorandum          4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
RUBRIEK VIR VRAAG 26

           Kriteria                   5                       4                    3                            2                        1                          0

26.1       Korrekte                                                       Goedgestrukture-       Sommige paragrawe wel        Slegs een paragraaf met      Geen paragrawe.
           paragraaf-vorm                                                 eerde paragrawe        gevorm, maar min poging      geen poging aangewend
                                                                          met genoeg             aangewend om dit te          om struktuur toe te pas.
                      (3)                                                 ondersteuning.         struktureer.

                                                                          3 paragrawe met        2 paragrawe met              1 paragraaf met
                                                                          12 – 15 sinne.         6– 10 sinne.                 5 of minder sinne.

26.2       Spelling en                                                                           Uitstekende spelling en      Sommige foute met            Swak spelling
           punktuasie                                                                            toepassing van punktuasie.   spelling en toepassing van   en swak toepassing van
                                                                                                                              punktuasie.                  punktuasie.
                      (2)                                                                        Sonder foute met korrekte
                                                                                                 spelling en punktuasie.      6 sinne sonder foute met
                                                                                                                                                           Alle sinne het spelling en
                                                                                                                              korrekte spelling en
                                                                                                                                                           punktuasie foute.
                                                                                                                              punktuasie.

26.3       Sinskon-struksie                                               Duidelike en logiese   6 duidelike en logiese       3 duidelike en logiese       Geen duidelike en
           en taalgebruik                                                 sinne met die          sinne met die korrekte       sinne met die korrekte       logiese sinne met swak
                                                                          korrekte               taalgebruik.                 taalgebruik.                 taalgebruik.
                 (3)                                                      taalgebruik.

26.4       Inhoud             13 - 15 sinne wat   11 - 12 sinne wat van   8 – 10 sinne wat       5 – 7 sinne wat van          2 - 4 sinne wat van          Geen toepassing op die
                              van toepassing is   toepassing is op die    van toepassing is      toepassing is op die         toepassing is op die         onderwerp.
                      (5)     op die onderwerp.   onderwerp.              op die onderwerp.      onderwerp.                   onderwerp.

26.5       Oorspronk-                                                                            Uitstekende                  Baie min oorspronklike       Leerder skryf die vraag
           likheid                                                                               oorspronklike idees.         idees                        weer af.

                      (2)                                                                        7 – 15 verskillende sinne.   3 – 6 verskillende sinne.

                                                                                                                                                                 TOTAAL : 15

       Grade 5 Afrikaans HL Memorandum                 5

## Related documents

- [Grade 5 Afrikaans HL 2013 Test](https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-hl-2013-test/fc350822-ed0e-49c4-831b-ae3e44c7ba60) — Afrikaans HL · QP · 2013 · Afr
- [Afrikaans Taal Graad 5 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-taal-graad-5-memo/c26c3fd0-68c0-4095-9181-7f04ace50d75) — Afrikaans HL · Memo · 2011 · Afr
- [2013+Grade+5+Afrikaans+HL+Eksemplar+Test](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-5-afrikaans-hl-eksemplar-test/d0a9d037-d7ec-4a7c-9267-117513b75771) — Afrikaans HL · QP · 2013 · Afr
- [2014 ANA Grade 5 Afrikaans HL Test](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-5-afrikaans-hl-test/e70ab73f-eb42-487d-97e3-cebbeec54211) — Afrikaans HL · QP · 2014 · Afr
- [Afrikaans HL Graad 5 2012](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-graad-5-2012/6ff5b502-0974-4e84-a7b5-9917e9dd5dd3) — Afrikaans HL · QP · 2012 · Afr
- [Afrikaans Taal Graad 5](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-taal-graad-5/37419aff-74c7-4e8f-860b-3a79eac84264) — Afrikaans HL · QP · 2011 · Afr

## More from Grade 5 Afrikaans HL

- [Afrikaans Term 4 Eksamen](https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-hl-2020-november-exam-question-paper-afrikaans/91d324fe-6ed2-47eb-ae56-1a3215f88b6e) — QP · 2020 · Afr
- [Gr 5 Afr HL voorbeeld](https://www.hlayiso.com/library/gr-5-afr-hl-voorbeeld/ef43f90d-6cd6-4b0e-ac30-b1b0afadb8a3) — QP · 2012 · Afr
- [Grade 5 Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-hl-2012-ana-exemplars-question-paper-afrikaans/3d48fb07-e752-4d2e-ae87-e648da67883b) — QP · 2012 · Afr

## Collection

- [Grade 5 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-5/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
