# Afrikaans HL Grade 6 ANA 2013 Memo

> Grade 6 Afrikaans HL memorandum from the ANA 2013, 4 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-6-afrikaans-hl-2013-memo/ef6dc713-ae75-48b6-aded-2039f3f7fc83
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans HL
- Grade: Grade 6
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2013
- Exam period: ANA
- Curriculum: CAPS
- Pages: 4

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 6](https://www.hlayiso.com/library/grade-6) › [Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-6/afrikaans-hl) › [Afrikaans HL Grade 6 ANA 2013 Memo](https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-6-afrikaans-hl-2013-memo/ef6dc713-ae75-48b6-aded-2039f3f7fc83)

## About this document

Afrikaans Hl · Grade 6 · ANA · 2013 · Afrikaans. Memorandum, 4 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                                JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013
                                                   GRAAD 6 AFRIKAANS HUISTAAL
                                                           MEMORANDUM

PUNTE: 75
                       Hierdie memorandum bestaan uit 4 bladsye.

     VRAAG   ANTWOORDE                                                       PUNT   TOTAAL
1.           C/ Die gekraakte pot. ✓                                          1       1
2.1          B/ Tshepiso en die gekraakte pot. ✓                              1
2.2          A/ `n Gekraakte pot wat nutteloos voel. ✓                        1
                                                                                      3
2.3          B /in `n dorpie. ✓                                               1
             TWEE punte as volgorde reg is. ✓✓
             EEN punt as twee volgens die volgorde reg is. ✓
             GEEN punte as een /geen korrek is.
3.                                                                            2       2
             3
             2
             4
             1
4.1          Onwaar ✓                                                         1
                                                                                      2
4.2          Waar ✓                                                           1
             ongelukkig ✓
5.1                                                                           1
             (Ongelukkig moet reg gespel wees vir 1 punt).
                                                                                      2
             Spoggerige ✓
5.2                                                                           1
             (Woord moet reggespel wees vir 1 punt).
             "Net so belangrik soos ’n mens gevoel". ✓
6.1                                                                           1
             so belangrik soos ’n mens, is ook aanvaarbaar.
             Enige een van die volgende:
6.2          “stok oor sy skouers” / “was ’n waterdraer” /” hy het” / “die    1       4
             dorpie”/ “vars vir familie.”
7.1          personifikasie ✓                                                 1
7.2          beuel ✓                                                          1
             Opsomming – Aanvaar enige drie relevante antwoorde wat
8.           dieselfede betekenis het soos die volgende:
             Inligting rakende die dorpie/waterdraer. ✓ Tshepiso en die
             twee potte ✓ Die perfekte pot/heel pot wat gespog het ✓                  3
                                                                              3
             Die gekraakte pot/stukkende pot wat nutteloos gevoel het.
             ✓Die gekraakte pot besef sy waarde/het betekenis
             gehad./Besef hy is ook waardevol.✓

                                                1
Grade 6 Afrikaans HL Memo

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
            As die gekraakte pot nie water gelek het nie sou ,…
            die pampoene nie kon groei nie./Tshepiso nie sy familie
9.          kon voed nie. ✓                                               1     1
            (Aanvaar enige voltooide sin wat relevant is tot die teks.
            Ignoreer spelling en taalfoute as die sin betekenisvol is.)
            Daar is goed in elkeen van ons./Niemand is volmaak
            nie./Ons moet mekaar help as iemand hulp nodig
10.                                                                       1     1
            het./Almal het swakhede.✓
            (Aanvaar enige antwoord wat relevant tot die teks is.)
11.         Tekkies/skoene ✓                                              1     1
            Aanvaar ja of nee, SLEGS as daar `n rede is wat die
            stelling motiveer.
             Bv. Ja. Die tekkies is sterk/pragtig/gemaklik/kleurvol en
12.         sag/. ✓✓                                                      2     2
            Nee. Die tekkies lyk ongemaklik met dun sole./Ek hou nie
            van tekkies nie, ens. ✓✓
13.         A/Tieners met styl. ✓                                         1     1
            Hulle kry `n gratis paar tekkies. ✓
14.1                                                                      1
            Verniet/nog ‘n paar, is ook aanvaarbaar.
            Alliterasie ✓✓                                                      3
14.2                                                                      2
            (Ignoreer spelling)
                                                                          1
15.1        sterk ✓

15.2        pragtige ✓                                                    1
                                                                                3
            gemaklike/kleurvol/sag ✓
15.3                                                                      1
            (volgorde nie belangrik)
            Sipho sê: "Ek hou van my tekkies!"
            Verwyder die woord dat ✓
16.                                                                       3     3
            Verander sy na my. ✓
            Sin moet in die teenwoordige tyd wees. ✓
                                                             TOTAAL AFDELING A: 32

            Die Suid-Afrikaanse vlag moet as volg gerespekteer word:
            dit mag nie die vloer raak nie, oor voorwerpe of
            standbeelde gebruik word as bedekking nie.
17.         Die ✓– hoofletter                                             3     3
            maag- mag✓
            komma tussen nie ✓en oor.
            liefde -abstrakte selfstandige naamwoord ✓
18.1                                                                      1
            (Ignoreer spelling)
                                                                                3
            Suid-Afrika-Eienaam ✓
18.2                                                                      1
            (Ignoreer spelling)
                                             2
Grade 6 Afrikaans HL Memo

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
            Vlag-Soortnaam ✓
18.3                                                                   1
            (Ignoreer spelling)
19.1        respekteer. ✓                                              1
19.2        is ✓                                                       1       4
20.         moet/word ✓✓                                               2
21.1        oor ✓                                                      1
21.2        op ✓                                                       1       2
            Die vlag mag nie as onderklere gebruik word nie en moet
22.1                                                                   1
            op die regte manier vertoon word. ✓
            Daar mag nie op die vlag geskryf word nie, maar jy mag
            wel onder of langsaan skryf. ✓ OF Alhoewel daar nie op
22.2                                                                   1       3
            die vlag geskryf mag word nie, mag jy wel onder of
            langsaan skryf.
            Die vlag moet gerespekteer word, want dit is `n simbool
22.3                                                                   1
            van ons land. ✓
23.1        ons ✓                                                      1
23.2        sy ✓                                                       1       3
23.3        hierdie ✓                                                  1
24.1        verstaan ✓                                                 1
24.2        respekteer ✓                                               1       2

            Sin 1: Dit is belangrik om reëls te volg. ✓
                                                                       1
25.         Sin 2: Dit is `n teken van respek. ✓                               2
                                                                       1
            (Ignoreer spelling)
26.1        teenwoordige tyd ✓                                         1

26.2        toekomende tyd.✓                                           1

26.3        verlede tyd.✓                                              1       3

27.1        vraagsin ✓ (Ignoreer spelling)                             1

27.2        bevelsin ✓ (Ignoreer spelling)                             1

27.3        stelsin ✓ (Ignoreer spelling)                              1       3
                                                              TOTAAL AFDELING B:   28

VRAAG       ANTWOORD                                                  PUNT   TOTAAL
28.         Dagboekinskrywing. (Sien formaat vir merkwerk.)            15       15
                                              TOTAAL AFDELING C                15
                                                   GROOTTOTAAL:                75

                                               3
Grade 6 Afrikaans HL Memo

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Vraag 28 – Dagboekinskrywing. Dui die leerder se punt per afdeling aan.

Kriteria                                                        Maak by elke     Maksimum
                                                                kriteria en tel   punt
                                                                op.
FORMAAT VIR DAGBOEKINSKRYWING (3 punte)
Datum, aanhef/inleiding in eerstepersoonstem                           3
Datum, aanhef/inleiding in eerstepersoonstem (enige twee)              2             3
Datum, aanhef/inleiding in eerstepersoonstem (enige een)               1
Datum, aanhef/inleiding in eerstepersoonstem (VOLDOEN                  0
NIE AAN KRITERIA NIE)
WOORD EN SINSVLAK (3 punte)
Die korrekte gebruik van woordeskat, spelling en                       3
sinskonstruksie. (Sinsonderwerp, werkwoord en voorwerp) 5
foute of minder
Die korrekte gebruik van woordeskat, spelling en                       2
sinskonstruksie. (Sinsonderwerp, werkwoord en voorwerp) 6-9
foute
Die korrekte gebruik van woordeskat, spelling en                       1
sinskonstruksie. (Sinsonderwerp, werkwoord en voorwerp) 10-
13 foute
Die korrekte gebruik van woordeskat, spelling en                       0
sinskonstruksie. (Sinsonderwerp, werkwoord en voorwerp)
meer as 14 foute                                                                     3
AANTAL SINNE (3 punte)
8 tot 10 sinne                                                         3
5 tot 7 sinne                                                          2
1 tot 4 sinne                                                          1
Geen sinne                                                             0             3
TAALGEBRUIK (3 punte)
Korrekte tydsaanduiding.                                               1
Gebruik van leestekens is meestal korrek.                              1
Emotiewe taalgebruik. (Skrywer se gevoel word weergegee.)              1             3
INHOUD (3 punte)
Interessant,oorspronklike sinne met spesifieke informasie wat          3
alle aspekte van die instruksies aanspreek (hoe en waar
voorval plaasgevind het. Beskrywing van emosies, kreatiwiteit
en gemaklike skryfstyl).
Verskillende, oorspronklike sinne wat alle aspekte van die             2
instruksies dek. (hoe en waar voorval plaasgevind het).
Beskrywing van emosies.
Logiese sinne wat sommige aspekte van die instruksies dek.             1
(hoe en waar voorval plaasgevind het.
Geen logiese sinne wat enige aspekte van die instruksies dek           0
nie.                                                                                 3
                                                                                     15
TOTAAL

                                              4
Grade 6 Afrikaans HL Memo

## Related documents

- [Grade 6 Afrikaans HL 2012 Test](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-2012-test/d267fdf5-7da4-440b-ae89-70df02e6b9a1) — Afrikaans HL · QP · 2013 · Afr
- [2013+Grade+6+Afrikaans+HL+Exemplar+Memo](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-6-afrikaans-hl-exemplar-memo/b733c06e-1430-428b-9454-51d82c8be98c) — Afrikaans HL · Memo · 2013 · Afr
- [2014 ANA Grade 6 Afrikaans HL Memo](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-6-afrikaans-hl-memo/5b0a3d35-8a87-436e-848d-f4d5e8aca86e) — Afrikaans HL · Memo · 2014 · Afr
- [Grade 6 Afrikaans HL Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-memo/7eb75c72-9ba0-46aa-9da7-6b2e9e2eb9f2) — Afrikaans HL · Memo · 2012 · Afr
- [Grade 6 Afrikaans HL Memo Deaf](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-memo-deaf/f40c4419-7af5-4371-95d3-22e9b530a50b) — Afrikaans HL · Memo · 2012 · Afr
- [Grade 6 Afrikaans HL Memo-Braille](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-memo-braille/ac309543-e04e-4099-8f9d-ea993bf013db) — Afrikaans HL · Memo · 2012 · Afr

## More from Grade 6 Afrikaans HL

- [Afrikaans HL QP June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-2024-north-west-june-exam-question-paper-afrikaans/7d8c7c3a-e5d3-4a73-9c5e-9d7f8513b69d) — QP · 2024 · Afr
- [NW 6 AFR HL QP NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-2024-north-west-november-exam-question-paper-afrikaans/0881348c-9560-46ca-b4fe-d7fd4555a2c9) — QP · 2024 · Afr
- [NW 6 AFR HT NR NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-2024-north-west-november-exam-question-paper-afrikaans/a1117f1c-8816-40ff-abc6-e0d797d6ed91) — QP · 2024 · Afr
- [AFR HL P2 GR6 QP NOV2018](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p2-gr6-qp-nov2018/9e336919-255d-49ff-bf96-c1663eee6de3) — QP · 2018 · Afr
- [AFR HL P3 GR6 QP NOV2018](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p3-gr6-qp-nov2018/199c5e7f-ccdc-4059-99e4-18d3536024d3) — QP · 2018 · Afr
- [AFRIKAANS HL P2 QP](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p2-qp/5b2d9c76-28b9-4ebd-b4e7-da6f75334555) — QP · 2017 · Afr

## Collection

- [Grade 6 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-6/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
