# Afrikaans HL Grade 9 ANA 2013 Memo

> Grade 9 Afrikaans HL memorandum from the ANA 2013, 12 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-9-afrikaans-hl-2013-memo/7b55a8af-41cc-4ecf-8e4c-61482681987a
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans HL
- Grade: Grade 9
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2013
- Exam period: ANA
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/afrikaans-hl) › [Afrikaans HL Grade 9 ANA 2013 Memo](https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-9-afrikaans-hl-2013-memo/7b55a8af-41cc-4ecf-8e4c-61482681987a)

## About this document

Afrikaans Hl · Grade 9 · ANA · 2013 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com
                                                       JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013
                                                             GRAAD 9 AFRIKAANS HUISTAAL
                                                                    MEMORANDUM

        PUNTE: 85

VRAAG                                                          PUNTE
                        VERWAGTE ANTWOORDE                                         MERKGIDS

  1.1        A / Die skrywer wil ons bewus maak dat baie       1
             kinders in Suid-Afrika vermis raak. ✓

  1.2        Hulle is nie werklik✓ vriende ✓ nie.              2       Aanvaar ’n gepaste antwoord wat
                                      OF                               daarop dui dat die “vriende” nie
             Sy ken hulle nie goed genoeg ✓ om hulle                   regtig vriende is nie/bekend is aan
             vriende ✓ te noem nie.                                    haar nie/sy ken hulle nie.
                                      OF
                                                                       Hulle is nie regtig vriende nie = ken
             Sy ken hulle nie✓ goed nie. ✓
                                                                       slegs EEN punt toe.
                                      OF
             Dit is ‘n valse vriendskap. 
                                      OF
             Hulle maak of hulle vriende is. 

  1.3        A / ’n Uitroepteken. ✓                            1
  1.4        A / Sy het gedink sy gaan ’n nuwe lewe begin. ✓   1
  1.5        Ja. ✓ Sy was in staat om uit die lewe van         2       Ken EEN punt toe vir “Ja” of “Nee”.
                     prostitusie te ontsnap (weg te kom). ✓
                                        OF                             Ken slegs ’n punt toe vir “Ja”/ “Nee”
             Ja. ✓ Sy kon met haar familie herenig word. ✓             indien die leerder ‘n rede verskaf
                                        OF                             het.
             Ja. ✓ Sy kon dood gewees het. ✓
                                                                       Indien die leerder slegs “Ja” of
                                        OF
                                                                       “Nee” geskryf het = 0 punte.
             Ja. ✓ Sy leef nog. ✓
                                        OF                                              EN
             Ja.  Sy is gevind. 
                                        OF                             Ken EEN punt toe vir die rede.
             Ja.  Sy is na ‘n paar weke gevind. 
                                                                       Maak seker dat die motivering
                                    OF                                 korreleer met die keuse “Ja”/”Nee”.
             Nee. ✓ Sy was getraumatiseer. ✓                                            OF
                                   OF
             Nee. ✓ Sy was geforseer om ‘n prostituut te               Ken TWEE punte toe indien die
                    wees. ✓                                            rede/motivering korrek is en ‘n
                                   OF                                  duidelike posisie/opinie ‘n ‘Ja’ of
             Nee. ✓ Haar onskuld is weggeneem. ✓                       ‘Nee’ suggereer/impliseer OF ‘n
                                                                       idee skep van ‘ek stem saam’/’ek
                                                                       stem nie saam nie’.

                                                                       Moenie ‘n punt toeken indien die
        Grade 9 Afrikaans HL Memo                                           1

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

                                                                 leerder ‘n aanhaling uit die teks
                                                                 gebruik wat langer as ‘n frase of
                                                                 een sin is nie.

                                                                 Moenie Waar/Onwaar aanvaar nie.

1.6   A / Dit beteken dat die sisteem gefaal het om die      1
      kinders op te spoor en te beskerm. ✓

1.7   C / Kinders loop die risiko om vermis te raak. ✓       1

1.8   Ja. ✓ Die statistieke word voorsien deur die polisie       Ken EEN punt toe vir “Ja” of “Nee”.
      en/of MCSA. ✓
                               OF                                Ken slegs ’n punt toe vir “Ja”/ “Nee”
      Ja. ✓ Die statistieke word voorsien deur                   indien die leerder ‘n rede verskaf
                                                             2   het.
      geloofwaardige instellings/organisasies/bronne.✓
                                                                 Indien die leerder slegs “Ja” of
      OF
                                                                 “Nee” geskryf het = 0 punte.
      Nee. ✓Alle gevalle van vermiste kinders word nie                            EN
      altyd aangemeld nie. ✓
                                                                 Ken EEN punt toe vir die rede.

                                                                 Maak seker dat die motivering
                                                                 korreleer met die keuse “Ja”/”Nee”.

                                                                                  OF

                                                                 Ken TWEE punte toe indien die
                                                                 rede/motivering korrek is en ‘n
                                                                 duidelike posisie/opinie ‘n ‘Ja’ of
                                                                 ‘Nee’ suggereer/impliseer OF ‘n
                                                                 idee skep van ‘ek stem saam’/’ek
                                                                 stem nie saam nie’.

                                                                 Moenie ‘n punt toeken indien die
                                                                 leerder ‘n aanhaling uit die teks
                                                                 gebruik wat langer as ‘n frase of
                                                                 een sin is nie.

                                                                 Moenie Waar/Onwaar aanvaar nie.

1.9   Ja. ✓ As hulle gelukkig by die huis is, het hulle      2   Ken EEN punt toe vir “Ja” of “Nee”.
            geen rede om weg te loop nie. ✓
                              OF                                 Ken slegs ’n punt toe vir “Ja”/ “Nee”
      Ja. ✓ As hulle nie mishandel word by die huis nie,         indien die leerder ‘n rede verskaf
                                                                 het. Indien die leerder slegs “Ja” of
            hoef hulle nie weg te loop nie. ✓
                                                                 “Nee” geskryf het = 0 punte
                              OF
      Ja.  Goeie ouers sal hul kinders monitor en
                                                                                  EN
             daarom sal hulle nie wegraak nie.
                              OF
                                                                 Ken EEN punt toe vir die rede.
 Grade 9 Afrikaans HL Memo                                             2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

        Ja. Goeie ouers weet waar hulle kinders is
                                                                   Maak seker dat die motivering
                              OF                                   korreleer met die keuse “Ja”/”Nee”.
        Nee. ✓ Selfs gelukkige kinders mag dink dat hulle
               ‘n nuwe avontuurlike lewe kan hê. ✓                                 OF
                              OF
                                                                   Ken TWEE punte toe indien die
        Nee. ✓ Kinders kan ontvoer word. ✓
                                                                   rede/motivering korrek is en ‘n
                              OF
                                                                   duidelike posisie/opinie ‘n ‘ja’ of
        Nee. ✓ Kinders kan verdwaal. ✓                             ‘nee’ suggereer/impliseer OF ‘n idee
                              OF                                   skep van ‘ek stem saam’/’ek stem
        Nee. ✓ Kinders kan op die verkeerde bus of taxi            nie saam nie’.
                klim. ✓
                                                                   Moenie ‘n punt toeken indien die
                                                                   leerder ‘n aanhaling uit die teks
                                                                   gebruik wat langer as ‘n frase of
                                                                   een sin is nie.

                                                                   Moenie Waar/Onwaar aanvaar nie.

                                                                   Die rede moet nie net ‘n herhaling
                                                                   wees van die gegewe stelling dat
                                                                   kinders “nie sou wegraak as hulle
                                                                   gesonder en veiliger huislike
                                                                   omstandighede gehad het nie”.
1.10    D / Dit verwys na die handel in en verkoop van         1
        mense. ✓

1.11    Sosiale netwerke kan voordelig wees, maar dit          1   LW: Ignoreer die gebruik van die
                                                                   komma; die gebruik van die
        moet verantwoordelik gebruik word. ✓
                                                                   voegwoord word getoets.

                                                                   Leerders moet nie die woorde
                                                                   “sosiale netwerke” herhaal nie.
1.12.   Sy kon as ’n slaaf verkoop word. ✓                     2   Ken EEN punt per respons toe.
                                 OF
        Sy kon doodgemaak word. ✓
                                 OF                                ’n Maksimum van TWEE punte.
        Sy kon tot prostitusie gedwing word. ✓
                                 OF
        Sy kon toegesluit word. ✓
                                 OF
        Sy kon gevange gehou word. ✓
                                 OF
        Sy kon as ‘n seksslaaf gebruik word. 
                                 OR
        Sy kon spoorloos verdwyn het. 
                                 OR
        Sy kon deel word van die mensehandel netwerk. 
1.13    Hulle wou haar onherkenbaar maak. ✓✓                   2   ’n Goed gemotiveerde antwoord
                                 OF                                verdien TWEE punte.
        Hulle wou dit moeilik maak vir die polisie /familie/        Leerders moet hul antwoord
                                                                   motiveer ten einde die TWEE punte
  Grade 9 Afrikaans HL Memo                                              3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

         sekuriteit om haar te herken. ✓✓                          te verdien.
                                 OF
         Dit sou dit makliker gemaak het om haar uit die           ’n Middelmatige, maar relevante
         sentrum uit te smokkel. ✓✓                                antwoord verdien EEN punt
                                 OF                                Om haar voorkoms te verander. ✓
         Die hare kon verkoop word.                              (Slegs EEN punt werd)

 1.14
1.14.1   Ons assosieer teddiebere met kinders. ✓
                                  OF
         Teddiebere bied vertroosting. ✓
                                  OF
         Kinders smag na sekuriteit en vertroosting. ✓         1
                                  OF
         Die teddiebeer vestig die aandag op die artikel. 
                                  OF
         Dit was gebruik om kinders te lok. 
                                  OR
         Die teddiebeer is alleen en dui daarop dat die kind
         vermis is. 
                                  OR
         Die teddiebeer was geskeur omdat die ontvoerders
         en die kind met mekaar gestoei/geveg het.

1.14.2   Om aan te dui dat kinders hulle onskuld verloor       2   ’n Goed gemotiveerde antwoord
         het. ✓✓                                                   verdien TWEE punte.
                                 OF
         Om aan te dui dat kinders fisies en emosioneel            ’n Middelmatige, maar relevante
         geskend is. ✓✓                                            antwoord verdien EEN punt.
                                 OF
         Om aan te dui dat kinders getraumatiseer is. ✓✓
                                 OF
         Om aan te dui dat kinders gely het. ✓✓
                                 OF
         Om aan te dui dat kinders van hulle families
         weggeskeur is. ✓✓
 1.15    Moenie mense as vriende aanvaar wat jy nog nooit      2   Leerders moet TWEE voorstelle
         ontmoet het nie. ✓                                        (raad) gee.
                                 OF
         Moenie vreemdelinge op sosiale netwerke soos              Ken EEN punt toe per voorstel.
         goeie vriende behandel nie . ✓
                                 OF                                Aanvaar ’n gepaste antwoord wat
         Moenie aan vreemdelinge persoonlike informasie            daarop dui dat die kind die gevare
         verskaf nie . ✓                                           van sosiale netwerke verstaan.
                                 OF
         Behandel vreemdelinge versigtig. ✓
                                 OF
         Moet nooit instem om iemand te ontmoet wat jy
         slegs op ’n sosiale netwerk leer ken het nie. ✓
                                 OF
         Wees bedag op valse beloftes. 

   Grade 9 Afrikaans HL Memo                                             4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

                                 OF
         Moenie enige geskenke of geld van mense vat
         deur middel van sosiale netwerke nie.
                                 OF
         Moenie instem om mense te ontmoet van ‘n sosiale
         netwerk nie. 
1.16.1   13 – 18 jaar ✓                                         1
1.16.2   0 - 6 jaar ✓                                           1

  2
 2.1     B / Die magtigheid van die oseaan. ✓               1
 2.2     A / Baie dinge onder die see is nog nie ontdek     1
         nie. ✓

 2.3     A / Personifikasie✓                                1
2.4.1    Die storm en ‘n stem.✓                             1
2.4.2    Die ontstuimige storm ✓ klink soos ‘n (harde)      2       Die verduideliking moet aansluit by
         stem. ✓                                                    die antwoord van 2.4.1
                               OF
         Die branders raas ✓om ‘n onstuimige see aan                Ken 2 punte toe vir die
                                                                    verduideliking.
         te dui. ✓
                                                                    ’n Middelmatige, maar relevante
                                                                    antwoord verdien EEN punt.

 3.1     A / Die onderwyser wil sy swak prestasie           1
         beklemtoon. ✓
3.2.1    D / Woede ✓                                        1
3.2.2    A Die onderwyser staan regop./Staan met sy         1       Ken EEN punt toe vir A
          een hand agter sy rug – asof hy bang is wat hy            (liggaamstaal)
          met die hand sal doen (aan Neelsie). ✓
                                                                                    EN
         B Sy oë is groot. ✓
                                 OF                                 EEN punt vir B (gesigsuitdrukking).
         Sy wenkbroue is gelig.✓
                                 OF
                                                            1
         Daar is ‘n frons op sy voorkop.✓
                                 OF
         Sy mond is oop. ✓
                                 OF
         Die onderwyser staan konfronterend voor die
         seun. ✓
                                 OF
         Die onderwyser leun vooroor. ✓
                                 OF
         Die onderwyser kyk die kind ernstig aan. ✓
                                 OF
         Die onderwyser staan met ‘n geklemde hand om
         die papier. ✓
  Grade 9 Afrikaans HL Memo                                               5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

3.3    Die onderwysers is woedend/kwaad/briesend         2   Ken TWEE punte toe vir ‘n goeie
       oor Neelsie se swak punt (3%), maar Neelsie           verduideliking van die humor.
       verwag ’n kompliment/erkenning omdat dit ‘n
       verbetering (van 2%) op sy vorige punt is. ✓✓         ’n Middelmatige, maar relevante
                                                             antwoord verdien EEN punt.

 4.
4.1    wêreldwye web✓                                    1   Spelling moet korrek wees.
4.2    Die getraumatiseerde families word✓ deur die      2
       MCSA ondersteun. ✓

4.3    Olivier het gesê dat hulle ✓ dikwels daardie✓
       realiteit teëkom.                                 2

                              OF

       Olivier het gesê dat hulle ✓ daardie realiteit
       dikwels teëkom. ✓

4.4    Die ontvoerde kind is steeds nie gevind           1   Leerders moet die volledige hoofsin
       nie. ✓                                                skryf.
4.5     C / Byvoeglike naamwoord ✓                       1

4.6    realiteite ✓                                      1   Die spelling moet korrek wees vir
                                                             EEN punt.
4.7    slegte ✓                                          1   Die spelling moet korrek wees vir
                              OF                             EEN punt.
       haglike ✓
                              OF                             Aanvaar enige sinoniem wat gepas
       powere ✓                                              is in die sinnetjie en die spelling
                                                             moet korrek wees.
4.8    As ✓ jy nie jou kind betyds by die skool kan      2   Die sin moet die voegwoord “as”
       oplaai nie, ✓ moet jy ‘n boodskap aan jou             bevat.
       kind/hom/haar stuur.
                              OF                             Die sin moet logies gekonstrueer
       Jy moet ‘n boodskap aan jou kind stuur as ✓ jy        wees.
       hom nie betyds by die skool kan gaan oplaai
       nie. ✓
                              OF
       As ✓ jy nie jou kind betyds by die skool kan
       oplaai nie, ✓moet jy ‘n boodskap (aan jou
       kind/hom/haar) stuur.

4.9    B / Mensehandel is ‘n realiteit. ✓                1

4.10   Baie kinders is te gemaklik met✓die gebruik van         Ken EEN punt toe vir die eerste
 Grade 9 Afrikaans HL Memo                                         6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

     sosiale netwerke en word ontvoer deur mense              VYF korrekte antwoorde.
     wat hulle ’n beter lewe beloof. ’n Ontvoerde kind
     verkeer in groot gevaar indien hy/sy nie binne
     die eerste 48 uur gevind word nie. Een van die
     kinders is eers na✓ ’n jaar gekry. Grace het        5
     gesê: “Ek het mense te✓ maklik vertrou. ✓ Ek
     sal ✓in die toekoms versigtiger wees.”
5    Sien aangehegte rubriek.                            20
6    Sien aangehegte rubriek.                            10
      GROOTTOTAAL                                        85

Grade 9 Afrikaans HL Memo                                     7

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
AFDELING C:      VRAAG 5 – RUBRIEK VIR DIE ASSESSERISSNG VAN ‘N OPSTEL – HUISTAAL (20 punte)

                            Vlak 5                  Vlak 4                 Vlak 3                  Vlak 2                       Vlak 1

BEPLANNING                  5                         4                      3                       2                           0-1
    EN
AANBIEDING       Alle instruksies is        Meeste van die          Instruksies is       Sommige instruksies is   Min instruksies is uitgevoer.
                 uitgevoer.                 instruksies is          redelik uitgevoer.   uitgevoer.
                                            uitgevoer.
   5 PUNTE
                 Beplanning en/of           Beplanning lei tot ’n   Beplanning lei tot   Beplanning               Beplanning lei tot ‘n swak
                 eerste poging lei tot ‘n   baie goeie opstel.      ’n redelike goeie    lei tot ‘n onvoldoende   opstel. Onvoldoende vir
                 feitlik foutlose opstel.                           opstel.              opstel.                  huistaalvlak.

                 ’n Uitstekende             ’n Goeie inleiding/     Inleiding/slot is    Inleiding/slot is nie    Geen inleiding/slot.
                 inleiding/slot.            Slot.                   voldoende.           voldoende nie.

                                5                     4                      3                       2                           0-1

   INHOUD        Inhoud uitstaande,          Inhoud                 Inhoud gepas.        Inhoud middelmatig.      Inhoud nie altyd
                 hoogs oorspronklik.        verdienstelik,                                                        duidelik nie.
   5 PUNTE                                  oorspronklik.

                 Idees uitdagend,           Idees                   Idees interessant,   Redelik samehangend.     Idees vervelig, dikwels
                 volwasse.                  verbeeldingryk,         meestal relevant,    ’n Paar idees.           herhalend.
                                            interessant en          redelik                                       Teks nie altyd samehangend
                                            oortuigend.             oortuigend.                                   nie.

                 Uitsonderlike,             Gedissiplineerde        Leerder behou        Leerder wyk soms af.     Leerder wyk af.
                 gedissiplineerde           skryfwerk.              fokus met geringe
                 skryfwerk.                 Leerder behou           afwykings.
Grade 9 Afrikaans HL Memo                                              8

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                           deurgaans fokus.

   TAAL,                     5                   4                        3                        2                            0 -1
  STYL EN
REDIGERING       Kritiese bewustheid       Goeie kritiese         ‘n Mate van          Beperkte bewustheid       Baie beperkte kritiese
                 van die impak van         bewustheid van die     bewustheid van       van die impak van taal.   taalbewustheid.
                 taal. is goed.            impak van taal.        die impak van
   5 PUNTE
                                                                  taal.

                 Taal, punktuasie          Taal, punktuasie       Taal, punktuasie     Taal, punktuasie          Gebrekkige taal en punktuasie.
                 effektief gebruik.        korrek gebruik.        meestal korrek       beperk.
                                                                  gebruik.

                 Keuse van woorde          Woordkeuse             Woordkeuse           Woordkeuse is basies.     Woordkeuse is
                 uitsonderlik, volwasse.   wissel/varieer en is   voldoende.                                     beperk/elementêr.
                                           kreatief.

                 Styl, toon, register      Styl, toon, register   Styl, toon,          Styl, toon, register      Styl, toon, register nie geskik vir
                 hoogs geskik vir          baie geskik vir        register is geskik   redelik geskik vir        onderwerp nie.
                 onderwerp.                onderwerp.             vir onderwerp.       onderwerp.

                 Feitlik foutloos.         Enkele foute           Foute raak           Bevat verskeie foute.     Besaai met foute en
                                           sigbaar.               beduidend.                                     deurmekaar.

Grade 9 Afrikaans HL Memo                                            9

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                             5                      4                        3                       2                               0-1
STRUKTUUR
                 Samehangende              Logiese ontwikkeling       Verskeie           Dwaal soms van die         Heeltemal van die onderwerp af.
                 ontwikkeling van          van detail.                relevante          onderwerp af, maar die
   5 PUNTE       onderwerp.                                           besonderhede.      algemene gedagtegang
                 Lewendige,                                                              kan gevolg word.
                 uitsonderlike detail.

                 Sinne en paragrawe        Sinne, paragrawe           Sinne, paragrawe   Sinne, paragrawe           Sinne, paragrawe op ‘n
                 briljant saamgestel.      logies,                    goed saamgestel.   mag foute bevat,           elementêre vlak.
                                           wissel/varieer.                               maar opstel maak
                                                                                         nog sin.

                 Lengte korrek.            Lengte korrek.             Lengte is amper    Lengte te lank/kort.       Lengte – te lank/kort.
                                                                      korrek.

                                                                                                                                             TOTAAL: 20

AFDELING C: RUBRIEK VIR ASSESSERING VAN ‘n DAGBOEK - HUISTAAL (10 punte)

                              Vlak 4                        Vlak 3                         Vlak 2                           Vlak 1

                            4 - 5 punte                     3 punte                        2 punte                       0 - 1 punte

 BEPLANNING,       Alle instruksies is          Meeste instruksies is            Sommige instruksies is         Min instruksies is uitgevoer.
 FORMAAT EN        uitgevoer.                   uitgevoer.                       uitgevoer.
   LENGTE
                   Uitgebreide                  Baie goeie kennis                Elementêre kennis              Geen kennis van vereistes
   5 PUNTE         kennis van vereistes         van vereistes en van teks        van vereistes en van teks      van teks en formaat.
                   van teks en formaat .        formaat.                         formaat.

Grade 9 Afrikaans HL Memo                                               10

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                   Beplanning lei tot ‘n     Beplanning lei tot ‘n goeie   Onvoldoende beplanning lei     Min bewyse van beplanning.
                   uitstekende               skryfstuk.                    tot ‘n elementêre skryfstuk.
                   skryfstuk.

                   Skryf gedissiplineerd –   Skryf redelik                 Skryfstuk openbaar             Skryfstuk toon min/geen
                   behou fokus.              gedissiplineerd – behou       beperkte fokus.                fokus.
                                             fokus.

                   Inhoud en idees           Inhoud en idees               Leerder wyk af.                Leerder wyk af.
                   heeltemal samehangend     samehangend en                Inhoud en idees is nie altyd   Skryfstuk onsamehangend.
                   en baie goed uitgebrei.   baie goed uitgebrei. Alle     samehangend nie. Min           Betekenis soms onduidelik.
                   Alle detail onder-        detail onder- steun           detail wat die onderwerp       Min detail wat die onderwerp
                   steun onderwerp.          onderwerp.                    ondersteun.                    ondersteun.
                                                                           Nie genoegsaam vir             Onvoldoende beplanning.
                                                                           huistaal nie.

                   Toepaslike lengte.        Toepaslike lengte.            Te lank of te kort.            Ver te lank of te kort.

                            8 - 10 punte             4 - 7 punte                   2 - 3 punte                      0 - 1 punte

INHOUD             Hou volkome by die        Hou by die onderwerp.         Relevansie tot die             Heeltemal van die onderwerp
                   onderwerp.                Afwykings is minimaal.        onderwerp is minimaal.         af.
10 PUNTE
                   Inhoud uitstaande.        Inhoud weldeurdag.            Samehangend.                   Min of geen detail wat
                    Baie oorspronklik.       Redelik samehangend.          Sommige detail ondersteun      onderwerp ondersteun.
                   Idees baie uitgebrei.     Meeste detail ondersteun      die onderwerp.
                                             die onderwerp.

                   Emosionele respons is     Emosionele respons is         Baie min emosie oorgedra.      Geen emosionele respons.
                   uitstekend.               goed.                         Neig na storie-vertelling.     Hoofsaaklik storie-vertelling.

Grade 9 Afrikaans HL Memo                                          11

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                            4 - 5 punte                   3 punte                     2 punte                      0 - 1 punte

TAAL/STYL/         Hoogs gepaste                Meestal gepaste            Ontoepaslike                  Totaal ongepaste
REDIGERING         register/styl/toon.          register/styl/toon.        register/styl/toon.           register/styl/toon.
5 PUNTE
                   Woordeskat hoogs             Gepaste woordeskat.        Woordeskat beperk.            Woordeskat benodig
                   toepaslik.                                                                            remediëring.

                   Sinstipes wissel/varieer.    Volledige sinne.           Onvolledige sinne.            Swak sinstruktuur.

                   Hoogs gepaste gebruik        Enkele grammatikale,       Baie grammatikale, spelling   Teks is swak saamgestel en
                   van taal, grammatika,        spelling en punktuasie     en punktuasie foute.          baie moeilik om te volg.
                   spelling en punktuasie met   foute.                                                   Teks is besaai met foute.
                   ‘n paar foute.

                                                                                                                 TOTAAL: (20÷2 = 10)

Grade 9 Afrikaans HL Memo                                             12

## Related documents

- [Grade 9 Afrikaans HL 2013 Test](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-hl-2013-test/6e5687e2-2ce5-4078-8945-5111d65ae134) — Afrikaans HL · QP · 2013 · Afr
- [2013+Grade+9+Afrikaans+HL Voorbeeld+Memorandum](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-9-afrikaans-hl-voorbeeld-memorandum/04ff2d8a-0927-4a6b-9518-6730db828326) — Afrikaans HL · Memo · 2013 · Afr
- [2014 ANA Grade 9 Afrikaans HL Memo](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-9-afrikaans-hl-memo/27526d19-d260-49a9-894a-ab854e975929) — Afrikaans HL · Memo · 2014 · Afr
- [Grade 9 Afrikaans HL Memo Deaf](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-hl-memo-deaf/73157afc-a15f-448f-a552-9bd190923fad) — Afrikaans HL · Memo · 2012 · Afr
- [Grade 9 Afrikaans HL Memo Braille](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-hl-memo-braille/39247810-81a4-45ca-b98c-bbeb8a829c62) — Afrikaans HL · Memo · 2012 · Afr
- [Afrikaans HL Memo 2012](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-memo-2012/25c2a147-c775-4465-a84c-16690ca0ea43) — Afrikaans HL · Memo · 2012 · Afr

## More from Grade 9 Afrikaans HL

- [CAPS SP HOME AFRIKAANS GR 7-9 web](https://www.hlayiso.com/library/caps-sp-home-afrikaans-gr-7-9-web/adabb4d3-1fb8-4825-a189-492d2a06c071) — CAPS · Afr
- [Grade 9 Afrikaans HL P1 November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-hl-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/57f32853-152b-4ab1-ad5b-9bc8b118c11f) — QP · 2026 · Afr
- [Grade 9 Afrikaans HL P2 November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-hl-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/9504f0ad-d64b-4bf2-b62f-50bb73174e75) — QP · 2026 · Afr
- [Afrikaans HL Test](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-test/5b589ff6-d200-4ffb-a54f-99c66ebc6b95) — QP · 2023 · Afr
- [Grade 9 Afrikaans HL Test](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-hl-test/269c40e7-6e0c-45f3-b89d-36b552d77cae) — QP · 2022 · Afr
- [AFR HL P2 GR9 QP NOV2019 Final D](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p2-gr9-qp-nov2019-final-d/2b55fa78-6667-4cc7-b837-ddd46df19eeb) — QP · 2019 · Afr

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
