# Agricultural Sciences Grade 12 P1 2016 Memo (Afr)

> Grade 12 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the NSC Supplementary Exam 2016 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/as-p1-feb-march-2016-memo-afr/f5ff4710-f469-4d9c-a165-8107de0ba573
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2016
- Exam period: NSC Supplementary Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 12 P1 2016 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/as-p1-feb-march-2016-memo-afr/f5ff4710-f469-4d9c-a165-8107de0ba573)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2016. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                  NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                   GRAAD 12

                          LANDBOUWETENSKAPPE V1

                             FEBRUARIE/MAART 2016

                                  MEMORANDUM

TOTAAL: 150

                      Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                        2               DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                   NSS – Memorandum

AFDELING A

VRAAG 1

1.1      1.1.1        B 
         1.1.2        A 
         1.1.3        D 
         1.1.4        C 
         1.1.5        C 
         1.1.6        C 
         1.1.7        B 
         1.1.8        A 
         1.1.9        D 
         1.1.10       D                                           (10 x 2)         (20)

1.2      1.2.1        Slegs B 
         1.2.2        Beide A en B 
         1.2.3        Geeneen 
         1.2.4        Beide A en B 
         1.2.5        Slegs A                                       (5 x 2)        (10)

1.3      1.3.1        Vitamien K/fillokinoon 
         1.3.2        Hondsdolheid 
         1.3.3        Inenting/enting 
         1.3.4        Embriotiese 
         1.3.5        Oksitosien                                    (5 x 2)        (10)

1.4      1.4.1        Kuilvoer 
         1.4.2        Sink/Zn 
         1.4.3        Pearson-vierkant 
         1.4.4        Lewerslak 
         1.4.5        Monosigoties/identies                          (5 x 1)        (5)

                                                      TOTAAL AFDELING A:             45

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                          3                           DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                       NSS – Memorandum

AFDELING B

VRAAG 2: DIEREVOEDING

2.1      Spysverteringskanaal van die hoender

         2.1.1       Identifiseer
                     A – Krop 
                     B – Duodenum/dunderm 
                     E – Pankreas                                                               (3)

         2.1.2       Maniere waarvolgens struktuur C aangepas is
                     • Dik, spieragtige wande vir die fynmaal van voedsel 
                     • Klein klippies teenwoordigheid vir die fynmaal van voedsel               (2)

         2.1.3       Identifikasie van die struktuur gemerk B en indikasie van die pH
                     • Proventrikel/spiermaag/koumaag 
                     • pH laer as 7/suur                                                        (2)

2.2      Skematiese voorstelling van die voerkomponente

         2.2.1       Identifikasie van die bestanddele
                     A – Droë materiaal/DM 
                     B – Anorganiese bestanddele/minerale/elemente/as bestanddele 
                     C – Vitamiene                                                              (3)

         2.2.2       Onderskei tussen vet en olie
                     Olie – Onversadig/vloeistof by kamertemperatuur/plante oorsprong 
                     Vet – Versadig/vastestof by kamertemperatuur/diere oorsprong               (2)

         2.2.3       Eindprodukte van vertering
                     (a)   Koolhidrate – Glukose/energie 
                     (b)   Proteïen – Aminosure                                                 (2)

2.3      Voervloeiprogram

         2.3.1       Verskil tussen voer beskikbaar en benodig vir die maand
                     September
                     Voer benodig 66 ton – voer beskikbaar 54 ton
                     = 12 ton tekort/te min                                                     (1)
                     Januarie
                     Voer benodig 49 ton – voer beskikbaar 78 ton
                     = 29 ton surplus/te veel                                                   (1)

         2.3.2       Berekening van die totale DM beskikbaar by B
                     40 + 35 + 54 + 46 + 17 + 30 + 20 + 10 + 10 + 32 
                     = 294 ton                                                                  (2)

         2.3.3       Maand waartydens veld 15 ton voer lewer
                     Februarie                                                                  (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                              4                                 DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                           NSS – Memorandum

2.4      Koëffisiënt van verteerbaarheid van groen lusern

         2.4.1       Bereken die koëffisiënt van verteerbaarheid van groen lusern

                     KvV = Droë materiaal inname (kg) – droë materiaal uitskeiding (kg) x 100 
                                       droë materiaalinname (kg)                           1

                          = DM inname 2,5 kg x 0,6 = 1,5 kg vog
                            2,5 kg – 1,5 kg = 1,0 kg DM 
                            OF
                            DM inname 2,5 kg x 0,4 = 1,0 kg DM

                         = 1,0 kg – 0,255 kg       x   100     
                               1,0 kg                  1

                         = 74,5  %                                                                         (5)

         2.4.2       Spesifieke voedingstof wat die beste by die beskrywing pas
                     (a)   Yster/Fe 
                     (b)   Kobalt/Co 
                     (c)   Vitamien B 2 /riboflavien 
                     (d)   Kalsium/Ca                                                                       (4)

 2.5     Data van laboratoriumuitslae van DRIE voere

        2.5.1        Berekening van die VV van voer 2

                            VV = 1: TVV% – VP% 
                                       VP%

                               = 1: 75% – 15%                  OF            = 1: 60%      
                                      15%                                          15%
                            VV = 1: 4                                                                       (3)

        2.5.2        Identifikasie van voer (1, 2 of 3) wat aanbeveel sal word
                     •      Voer 2                                                                          (1)

        2.5.3        Rede om antwoord in VRAAG 2.5.2 te staaf
                     •    Die VV is nou 
                     •    Bevat 'n hoër proteïen inhoud noodsaaklik vir melkproduksie 
                                                                               (Enige 1)                     (1)

        2.5.4        Die goedkoopste voer
                     Voer 3                                                                                 (1)

        2.5.5        Rede vir die antwoord vir VRAAG 2.5.4
                     •    Die voer het 'n laer proteïeninhoud 
                     •    Voer met laer proteïen is goedkoop                            (Enige 1)           (1)
                                                                                                             [35]

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                         5                              DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                      NSS – Memorandum

VRAAG 3: DIEREPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER

3.1      Illustrasie van 'n behoorlike behuisingstruktuur vir braaikuikens

         3.1.1        Vereistes van dakmateriaal vir temperatuurregulering
                      •     Buite-oppervlakte moet sonstrale kan reflekteer 
                      •     Moet die geleiding van hitte verminder                                (2)

         3.1.2        TWEE maniere waarvolgens temperatuur gereguleer kan word
                      •   Infrarooi/hitte gloeilampe/verwarmers tydens koue 
                      •   Ventilasie- sisteme 
                      •   Lugversorgers                                    (Enige 2)              (2)

         3.1.3        Beste oriëntasie vir braaikuikens
                      •     Oos 
                      Rede
                      •     Om die effek van direkte sonlig te verminder                          (2)

         3.1.4        TWEE oogmerke van die gemerkte struktuur A
                       •   Vir ventilasie/lugvloei 
                       •   Om die invloed van sonlig te verminder                                 (2)

3.2      Die rol van skuiling in diereproduksie

         3.2.1        Tipes skuilings
                      •     Aanplant van bome 
                      •     Bou van krale 
                      •     Oprigting van sementmure                            (Enige 2)         (2)

         3.2.2        Nadelige gevolge van die gebrek aan skuiling
                      •     Laer/stadiger groei/produksie 
                      •     Blootgestel aan roofdiere/predatore 
                      •     Blootgestel aan peste 
                      •     Diefstal 
                      •     Hoër voerinnames tydens koue toestande 
                      •     Laer voerinnames tydens warm toestande             (Enige 3)          (3)

         3.2.3        Rede waarom diere meer voer gebruik
                      Verskaf energie om liggaamstemperatuur te kan handhaaf                      (1)

3.3       Lewenssiklus van twee eksterne parasiete (bosluis A en B)

         3.3.1        Uitbroeitydperk van bosluis A se eiers
                      •     1 maand                                                               (1)

         3.3.2        Nadele vir beeste
                      •    Vorm oop wonde 
                      •    Waardeur brommers diere kan besmet/aantas 
                      •    Kan siektes veroorsaak/oordra                        (Enige 2)         (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                                           6                           DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                                        NSS – Memorandum

         3.3.3                    TWEE redes vir die voorkoming van infestasie
                                  •   Geïnfesteerde diere vrek/verlies aan produksie/inkomste 
                                  •   Medikasie/behandeling is duur/hoër produksiekostes                          (2)

         3.3.4                    Rede vir die moeilike beheer van bosluis B se getalle
                                  •     Die volwasse stadium kom slegs voor in voëls 
                                  •     Wat moeilik is om te vang/beheer/behandel                                 (2)

3.4       Die rol van die staat in die regulering van boerderypraktyke

         3.4.1                    Tipe navorsing deur die Veeartsenykundige Instituut
                                  •     Veeartsenykundige navorsing om entstowwe/diagnosties/
                                        nuwe produkte daar te stel 
                                  •     Toesig/kontrole/voorkoming van siektes 
                                  •     Vervaardig siekte-/bloedentstowwe                                         (3)

         3.4.2                    Oogmerk van 'n kwarantynstasie
                                  •   Om diere te isoleer/aanhou om te 
                                  •   voorkom dat siekte/peste die land binnekom/versprei                         (2)

         3.4.3                    Ander rolle van die staat om die diere industrie te beskerm
                                   •     Dieregesondheidsprogramme/-skemas 
                                   •     Dienste aan die eienaars van diere 
                                   •     Invoerbeperkings 
                                   •     Invoer van entstowwe 
                                   •     Permitte vir die beweging/vervoer van diere     (Enige 2)                (2)

3.5      Die temperatuur vereistes van plaasdiere

         3.5.1                    Staafgrafiek

                                      Die temperatuur vereiste van plaasdiere
                            30
                                            Lae kritiese temp.              Optimum temp.
                            25

         Temperatuur (OC)
                            20

                            15

                            10

                             5

                             0
                                   Koei          Kalf            Varkie    Lêhen    Braaikuiken
                                                            Tipe diere

Kopiereg voorbehou                                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                          7                           DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                     NSS – Memorandum

                     Kriteria/rubriek/nasienriglyne
                         Korrekte opskrif 
                         X-as – korrek gekalibreer met byskrif (Tipe diere) 
                         Y-as – korrek gekalibreer met byskrif (Temperatuur) 
                         Korrekte eenheid (oC) 
                         Akkuraatheid 
                         Staafgrafiek                                                                (6)
         3.5.2         Plaasdier met die hoogste optimum temperatuur
                       Varkie                                                                        (1)
                                                                                                      [35]
VRAAG 4: DIEREREPRODUKSIE
4.1      Verskillende stadia in die estrussiklus van die koei
         4.1.1         Die stadium waar die volgende verwikkelinge plaasvind
                       (a)   C                                                                       (1)
                       (b)   B                                                                       (1)
                       (c)   A                                                                       (1)
         4.1.2         Hormone tydens stadium C
                       (a)  Estrogeen                                                                (1)
                       (b)  Luteïniserende hormoon/LH                                                (1)
         4.1.3         Die rol van die hormoon
                       •      Verantwoordelik vir die oopbars van die Graafse follikel
                              membraan 
                       •      Inisieer ovulasie                                 (Enige 1)            (1)

         4.1.4         Identifikasie van die stadium gemerk B
                       Pro-estrus                                                                    (1)

4.2      Die vroulike reproduksiekanaal

         4.2.1         Deponering van semen:
                       (a)  G                                                                        (1)
                       (b)  F/E                                                                      (1)

         4.2.2         Identifikasie van die struktuur wat die ryp follikel opvang
                       (a)      A  Infundibulum                                                     (2)
                       (b)      B  Ampulla                                                          (2)

         4.2.3         Konsep van ovulasie
                       •    Proses waartydens die membraan wat die ryp follikel bevat
                            bars met die hulp van die hormoon LH en 
                       •    Die ryp ovum deur die infundibulum opgevang word                         (2)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                          8                            DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                       NSS – Memorandum

4.3      Die proses van spermatogenese

         4.3.1         Lei die tipe selverdeling af
                       Meiose 
                       Rede – Genetiese materiaal word met die helfte verminder/
                               diploïed (2n) verander na haploïed (n)/reduksiedeling             (2)

         4.3.2         Die stadiums van spermatogenese
                       C – Vorming van spermatiede 
                       D – Vorming van spermselle/spermatosoë                                    (2)

         4.3.3         Deel van die testes waar spermatogenese plaasvind
                        •     Tubules seminiferus                                                (1)

         4.3.4         Orgaan waar die spermatosoë beweeglikheid verkry
                       Epididimus                                                                (1)

         4.3.5         Ooreenkoms tussen spermatogenese en oögenese
                       •    Beide selle vorm deur meiose om haploïede selle te vorm 
                       •    Beide produseer gamete/geslagselle              (Enige 1)            (1)

4.4      Paring tydens estrus

         4.4.1       Apparaat gebruik om estrus in koeie te bepaal
                     •      Pedometer 
                     •      Ken en bal merker 
                     •      Stertmerker 
                     •      Kamar-hittewaarnemer                               (Enige 3)         (3)

         4.4.2       Volgorde van die VIER reproduksiehormone
                     •      Progesteroon 
                     •      Luteotrofiese hormoon/LTH/prolaktien 
                     •      Relaksien 
                     •      Oksitosien                                         (Enige 4)         (4)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                          9                        DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                     NSS – Memorandum

4.5      Embrio-oorplanting (EO) en superovulasie

         4.5.1       Definisie van superovulasie
                     •     Die produksie van 'n groot aantal ova 
                     •     Tydens een ovulasie                                              (2)

         4.5.2       DRIE voordele van embrio-oorplanting (EO)
                     •     Meer nageslag word geproduseer 
                     •     Hoër winste verkry deur hoër verkope 
                     •     Produktiewe lewe van koeie word verleng 
                     •     Genetika van die kudde word gevestig/bewaar 
                     •     Meerderwaardige gene word tot die kudde gevoeg  (Enige 3)        (3)

         4.5.3       Rede vir die gebruik van beproefde bulle
                     •    Om meerderwaardige/verlangde gene vinnig en ekonomies by
                          die kudde te voeg                                                 (1)
                                                                                             [35]

                                                                 TOTAAL AFDELING B:          105
                                                                     GROOTTOTAAL:            150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [AS P2 Feb March 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/as-p2-feb-march-2016-memo-afr/fdb023bc-6e6b-4af5-9406-a7b854da7ee4) — Agricultural Sciences · Memo · 2016 · Afr
- [Agricultural Sciences P1 May June 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-may-june-2016-memo-afr/fdc72901-caec-4a01-9d4d-e2f1f5991b2d) — Agricultural Sciences · Memo · 2016 · Afr
- [Agricultural Sciences P1 Nov 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-nov-2016-memo-afr/558e4932-70df-4c26-a3d9-471b38811408) — Agricultural Sciences · Memo · 2016 · Afr
- [Agricultural Sciences P1 Feb March 2018 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-feb-march-2018-memo-eng/14142fe2-155d-434e-b8d5-34b25ef2f428) — Agricultural Sciences · Memo · 2018 · Eng
- [Agricultural Sciences P1 Feb March 2015 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-feb-march-2015-memo-afr/5c85e254-a144-4d46-bdc7-1a0a059d6db2) — Agricultural Sciences · Memo · 2015 · Afr
- [AGRS P1 S12 2016 QP Eng](https://www.hlayiso.com/library/agrs-p1-s12-2016-qp-eng/b786fba1-80ec-468a-9151-c135e2046c84) — Agricultural Sciences · QP · 2016 · Eng

## More from Grade 12 Agricultural Sciences

- [Gr 12 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-agric-sci-atp-2023-24/f8eca465-7b8e-42d7-afd8-c86963794db8) — ATP
- [Agricultural Sciences P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-may-june-2025-eng/84db8f48-7d8c-432b-a67b-1f405c9b2431) — QP · 2025 · Eng
- [AGRIC SCIENCES GR12 QP JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-gr12-qp-june-2024-afrikaans/48719f25-7bad-42d9-ac10-98ce8ff7d641) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/bef7725c-6e39-4ea2-a70e-eb20a0ec8a39) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr12-sept-2024-english/2cff966d-6745-4923-803b-a44e55866231) — QP · 2024 · Eng
- [AGRIC SCIENCES P1 GR12 SEPT 2024 Sesotho](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr12-sept-2024-sesotho/f17d9c4e-4a0e-4b55-8838-35f2b361f76a) — QP · 2024 · Sesotho

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
