# Agricultural Sciences Grade 12 P2 2016 Memo (Afr)

> Grade 12 Agricultural Sciences Paper 2 memorandum from the NSC Supplementary Exam 2016 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/as-p2-feb-march-2016-memo-afr/fdb023bc-6e6b-4af5-9406-a7b854da7ee4
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2016
- Exam period: NSC Supplementary Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 12 P2 2016 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/as-p2-feb-march-2016-memo-afr/fdb023bc-6e6b-4af5-9406-a7b854da7ee4)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2016. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                  NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                   GRAAD 12

                          LANDBOUWETENSKAPPE V2

                             FEBRUARIE/MAART 2016

                                  MEMORANDUM

PUNTE: 150

                      Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                         2                  DBE/Feb.–Mrt 2016
                                      NSS – Memorandum

AFDELING A

VRAAG 1

1.1      1.1.1        B 
         1.1.2        C 
         1.1.3        A 
         1.1.4        C 
         1.1.5        B 
         1.1.6        C 
         1.1.7        A 
         1.1.8        D 
         1.1.9        D 
         1.1.10       C                                             (10 x 2)         (20)

1.2      1.2.1        D 
         1.2.2        C 
         1.2.3        E 
         1.2.4        A 
         1.2.5        G                                               (5 x 2)        (10)

1.3      1.3.1        Begroting 
         1.3.2        Markewewig 
         1.3.3        Kapitaal 
         1.3.4        Biometrie 
         1.3.5        Epistase                                        (5 x 2)        (10)

1.4      1.4.1        Bemarking 
         1.4.2        Tegniese 
         1.4.3        Netto plaasinkomste 
         1.4.4        Geskoolde 
         1.4.5        Teelwaarde                                       (5 x 1)        (5)

                                                         TOTAAL AFDELING A:            45

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                         3                          DBE/Feb.–Mrt 2016
                                      NSS – Memorandum

AFDELING B

VRAAG 2: LANDBOUBESTUUR EN BEMARKING

2.1      Illustrasie van bemarkingstrategieë

         2.1.1        Bemarkingstrategieë
                      A - Produkte 
                      B - Prys 
                      C - Plek 
                      D - Promosie                                                            (4)

         2.1.2        TWEE faktore in ag geneem tydens die beplanning van produk
                      • Hoeveelheid 
                      • Ontwerp 
                      • Handelsmerke 
                      • Verpakking 
                      • Grootte 
                      • Waarborge                                       (Enige 2)             (2)

         2.1.3        TWEE maniere om strategie D te implementeer
                      • Advertering 
                      • Promosies in die winkel 
                      • Direkte lysting 
                      • Handelskoue en uitstallings 
                      • Borgskappe 
                      • Persoonlike verkope                               (Enige 2)           (2)

         2.1.4         TWEE aspekte om oor 'n prys te besluit
                      • Kostes 
                      • Vraag 
                      • Kompetisie                                          (Enige 2)         (2)

2.2      Bemarkingsisteme

          2.2.1       Identifikasie van die bemarkingsisteem
                      Koöperatiewe bemarkingsisteem                                           (1)

         2.2.2        DRIE voordele van koöperatiewe bemarking
                      • Boere (produsente) het 'n beter kans om 'n goeie pryse vir hul
                         produkte te beding/onderhandel 
                      • Het toegang tot professionele vaardighede 
                      • Kan as groep beter infrastruktuur bekostig 
                      • Kan kunsmis of verpakkingsmateriaal goedkoper aankoop 
                      • Kan as groep 'n handelsmerk ontwikkel wat hul produkte meer
                         sigbaar maak aan potensiële kopers 
                      • Kan fondse vanaf die regering bekom as koöperasie 
                                                                            (Enige 3)          (3)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                        4                           DBE/Feb.–Mrt 2016
                                     NSS – Memorandum

          2.2.3       TWEE beginsels van koöperatiewe bemarking
                      •  Vrywillige lidmaatskap 
                      •  Demokratiese beheer stelsel 
                      •  Lede moet self ekonomies deelneem 
                      •  Outonoom en onafhanklik                           (Enige 2)          (2)

2.3      Hoeveelhede van produkte 1 en 2 aangebied

         2.3.1        Formulering van 'n hipotese
                      Produsente sal nie die aanbod van landbouprodukte verhoog 
                      selfs al styg die prys oor die korttermyn 
                                               OF
                      Indien die prys van 'n landbouproduk styg 
                      sal die aanbod nie oor die korttermyn styg nie                          (2)

         2.3.2        Berekening van die pryselastisiteit van die aanbod van
                      produkte 1 en 2

                      •   Produk 1 = 13% 
                                     20%
                                     = 0,65                                                   (2)

                      •   Produk 2 = 39% 
                                     20%
                                   = 1,95                                                     (2)

         2.3.3        Interpretasie van pryselastisiteit van vraag na die twee produkte
                      • Aanbod van produk 1 is onelasties 
                      • Aanbod van produk 2 is elasties                                       (2)

         2.3.4        TWEE faktore wat die aanbod van produkte affekteer
                      • Prys 
                      • Moontlike verhoging van die aanbod van produkte/tyd 
                      • Tegnologie 
                      • Produksiekostes 
                      • Vooruitsigte van 'n toekomstige prys 
                      • Omgewings toestande 
                      • Subsidies                                         (Enige 2)           (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                        5                          DBE/Feb.–Mrt 2016
                                     NSS – Memorandum

2.4      SWOT analise

         2.4.1        Gebruik die SWOT analise en identifiseer die volgende:

                     (a) TWEE Sterkpunte

                          •    Beskikbaarheid van grond 
                          •    Dienste van die voorligtingsbeampte 
                          •    Menslike hulpbronne                            (Enige 2)       (2)

                     (b) EEN Swakheid
                         •   Gebrek aan kapitaal 
                         •   Gebrek aan vaardighede                           (Enige 1)       (1)

                     (c) EEN Geleentheid
                         •  Identifiseer 'n mark 
                         •  Dienste van die voorligtingsbeampte               (Enige 1)       (1)

                     (d) TWEE Bedreigings
                         • Slegte weerstoestande 
                         • Kompetisie vanaf die ander projek/Florerende projek in 'n
                           nabygeleë dorpie 
                         • Gebrek aan fondse 
                         • Gebrek aan vaardighede                        (Enige 2)            (2)

         2.4.2        DRIE aksies om bedreigings te herstel
                      • Gebruik van wetenskaplike metodes/moderne tegnologie 
                      • Vestig 'n gesonde bemarkingsketting 
                      • Oorweeg prosessering en waarde toevoeging 
                      • Streef na rentevrye fondse en subsidies 
                      • Oorweeg       opleiding/vakleerlingskappe/vrywillge   indiens
                         opleiding                                         (Enige 3)          (3)
                                                                                               [35]

VRAAG 3: PRODUKSIEFAKTORE

3.1      Grond as produksiefaktor

         3.1.1        TWEE eienskappe van grond
                      • Onderhewig aan die wet van dalende-meer-opbrengs 
                      • Grond is duursaam                                                     (2)

         3.1.2        Verduidelik die wet van dalende-meer-opbrengs
                      • Die toediening van meer eenhede kunsmis 
                      • Gee nie 'n proporsionele verhoging in opbrengs nie                    (2)

         3.1.3        TWEE funksies van grond in die gevalle studie
                      • Verseker/maak voedsel produksie moontlik 
                      • Verskaf plek/spasie vir industrieë                                    (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                        6                           DBE/Feb.–Mrt 2016
                                     NSS – Memorandum

         3.1.4        TWEE maniere om produktiwiteit van grond te verhoog
                      • Verander verbouingspraktyke/tussenbewerking/pas by
                         wetenskaplike metodes aan 
                      • Herstel die grond potensiaal/stop erosie 
                      • Konsolidasie van klein/onekonomiese eenhede 
                      • Verbeter die bestuur van water/watervoorsiening  (Enige 2)            (2)

3.2      Kapitaal as produksie faktor

         3.2.1        Verduidelik die nodigheid van 'n kontantvloeistaat
                      • Toon die vloei van geld in en uit die onderneming aan 
                      • Bepaal/dui die wins of verliese aan                                   (2)

         3.2.2        Maandelikse inkomste
                      • Eier verkope        = R8 000 per week x 4 = R32 000 
                      • Braaikuiken verkope = R12 500 per week x 4 = R50 000 
                                           = R32 000 + R50 000     = R82 000                  (3)

         3.2.3        Besluit of die onderneming moet voortgaan
                      Ja/die boer kan voortgaan met die onderneming                           (1)

         3.2.4        Rede
                      • Die inkomste is hoër/meer as die uitgawes 
                      • Die besigheid word met 'n wins bedryf. (Wins van R43 0000             (2)

         3.2.5        TWEE vorme van kapitaal
                      • Vlottende/bedryfskapitaal 
                      • Roerende kapitaal                                                     (2)

3.3      Vaardigheidsvlakke van die plaasbestuurder en plaaswerker

         3.3.1        TWEE vaardighede van die plaasbestuurder
                      • Beplanning 
                      • Entrepreneurskap                                                      (2)

         3.3.2        EEN vaardigheid van die plaaswerker
                      Tegniese vaardigheid                                                    (1)

         3.3.3        Regverdiging van die vaardigheid van die plaaswerker
                      • Werker verrig praktiese aktiwiteite 
                      • Handewerk/arbeid                                                      (2)

         3.3.4        TWEE bestuursvaardighede van die bestuurder nie in die
                      grafiek
                      • Finansieel 
                      • Kommunikasie en interpersoonlik 
                      • Probleemoplossing 
                      • Besluitneming                              (Enige 2)                  (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                          7                      DBE/Feb.–Mrt 2016
                                       NSS – Memorandum

         3.3.5        TWEE bestuursvaardighede
                      • Beplanning 
                      • Motivering 
                      • Beheer 
                      • Implementering                                  (Enige 2)          (2)

3.4      Arbeidswetgewing

         3.4.1        21 dae verlof
                      Jaarlikse verlof                                                     (1)

         3.4.2        4 maande verlof vir vroue
                      Kraamverlof                                                          (1)

3.5      Scenario oor openbare vakansiedae

         3.5.1        Bereken die vergoeding tydens die openbare vakansiedae
                      • R111.72 x 2 = R223.44  OR R111.72 x 2 x 3  = R670.32 
                      • R223.44 x 3 = R670.32                                              (2)

         3.5.2        Afleiding aangaande die arbeidspraktyk
                      Onregverdige/onwettige arbeidspraktyk                                (1)

         3.5.3        Rede vir die antwoord op VRAAG 3.5.2
                      • Werker is te min betaal/ontvang R270.32 te min 
                      • Openbare vakansie dae moet werker dubbel betaling ontvang
                         volgens wetgewing                                                 (2)
                                                                                            [35]

VRAAG 4: BASIESE LANDBOUGENETIKA

4.1      Groeitempo van die verskillende beesrasse

         4.1.1        Tipe paarsisteem
                      Kruisteling                                                          (1)

         4.1.2        Ouers van kalwers met die hoogste daaglikse toenames lewer
                      Hereford bulle en Brahmaan koeie                                     (1)

         4.1.3        TWEE redes vir die beter prestasie van die kalwers
                      • Nageslag het basterkrag/heterose 
                      • Beter aangepas onder swak veld toestande/meer gehard 
                      • Het 'n beter voeromsetverhouding                (Enige 2)          (2)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                                                              8                               DBE/Feb.–Mrt 2016
                                                                           NSS – Memorandum

         4.1.4

                                                                                                                          Swak
                                                                  Prestasie van die verskillende kruisings onder
                                                                            verskillende veld toestande                   Gemiddeld
                                                   1000

            Gemiddelde daaglikse toename (g/dag)
                                                                                                                           Goed
                                                   900
                                                   800
                                                   700
                                                   600
                                                   500
                                                   400
                                                   300
                                                   200
                                                   100
                                                     0
                                                                Nommer 1               Nommer 2                Nommer 9

                                                                               Nommer van die kruising

                                                          Kriteria/rubriek/nasienriglyne
                                                          • Korrekte opskrif 
                                                          • X-as - Korrek gekalibreer met byskrif (Nommer van kruising) 
                                                          • Y-as - Korrek gekalibreer met byskrif (GDT) 
                                                          • Korrekte eenhede (g/dag) 
                                                          • Akkuraatheid 
                                                          • Staafgrafiek                                                                (6)

4.2      Oorerfbaarheid van melkproduksie

         4.2.1                                            Oorerfbaarheid wat melkproduksie beheer
                                                          Poligeniese oorerwing                                                         (1)

         4.2.2                                            Melkproduksie van die Jerseykoei met AAbb genotipe
                                                          • AA = 20+ 20 = 40 liter 
                                                          • AAbb = 200 + 40 liter 
                                                          • = 240liter                                                                  (3)

         4.2.3                                            Fenotipe en genotipe van die F1-generasie
                                                          • AABB x aabb
                                                             AB      x ab 
                                                          • Genotipe : 4 AaBb 
                                                          • FenotIpe : produseer 240liter                                               (3)

4.3      Erfbaarheidsverskynsel

         4.3.1                                            Verskynsel in VRAAG 4.3
                                                          Atavisme                                                                      (1)

Kopiereg voorbehou                                                                                                  Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                         9                           DBE/Feb.–Mrt 2016
                                      NSS – Memorandum

         4.3.2        Rede
                      • 'n Resessiewe geen (rooi) was afgeskakel en het nie tot uiting
                         gekom nie 
                      • In die fenotipe is dit nou aangeskakel en kom tot uiting             (2)

         4.3.3        Alternatiewe term vir atavisme
                      Terugslag/terugaarding                                                 (1)

4.4      Seleksie en oorerfbaarheid

         4.4.1        Onderskei tussen seleksie en erfbaarheid
                      Seleksie
                      • Die kies/uitsoek van indiwidue vir teel doeleindes 
                      • as gevolg van hul meerderwaardige eienskappe                         (2)
                      Oorerfbaarheid
                      • Die mate waarvolgens eienskappe 
                      • deur genetiese faktore bepaal word                                   (2)

         4.4.2        TWEE voordele van 'n spesiekruising
                      • Nageslag is baie gehard 
                      • Word gebruik as trekdiere 
                      • Het 'n goeie/sterk uithouvermoë                       (Enige 2)      (2)

         4.4.3        TWEE verwante teelstelsels
                      • Lynteling 
                      • Inteling                                                             (2)

         4.4.4        Belangrikheid van die beraamde teelwaarde
                      • Toon die erfbaarheid van 'n spesifieke eienskap aan 
                      • Om die sukses van die teelprogram kan voorspel                       (2)

4.5      Effek van mutageniese agente

         4.5.1        Gamma en X-strale
                      Beskadig die DNA-molekuul en laat dit breek                            (1)

         4.5.2        Metale
                      Verander die chemiese struktuur van die DNA-molekuul                   (1)

         4.5.3        Alkaloïede
                      Dit verhoed chromosoom segregasie                                      (1)

         4.5.4        Virusse
                      Virusse voeg hul eie DNA in selle                                      (1)
                                                                                              [35]

                                                               TOTAAL AFDELING B:             105
                                                                   GROOTTOTAAL:               150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [AS P1 Feb March 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/as-p1-feb-march-2016-memo-afr/f5ff4710-f469-4d9c-a165-8107de0ba573) — Agricultural Sciences · Memo · 2016 · Afr
- [AGRIC SC P2 GR12 SEPT 2016 MEMO ENG](https://www.hlayiso.com/library/agric-sc-p2-gr12-sept-2016-memo-eng/dc6c7551-bdff-472d-ab8b-8fa5f0c9fb92) — Agricultural Sciences · Memo · 2016 · Eng
- [AGRIC SC P2 GR12 SEPT2016 MEMO AFR](https://www.hlayiso.com/library/agric-sc-p2-gr12-sept2016-memo-afr/89f7eb5a-76a1-4b9b-b50b-732de81fc231) — Agricultural Sciences · Memo · 2016 · Afr
- [Agricultural Sciences P2 May June 2016 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-may-june-2016-memo-eng/b885c850-d1ec-4dd7-9913-c5e1e3c1cab5) — Agricultural Sciences · Memo · 2016 · Eng
- [Agricultural Sciences P2 Nov 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-nov-2016-memo-afr/7d957c3f-26dc-458c-9c33-c32d3ca5e792) — Agricultural Sciences · Memo · 2016 · Afr
- [Agricultural Sciences P2 Feb March 2017 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-feb-march-2017-memo-afr/1e42f93f-5b05-4e7d-ad2b-90da83efe5d2) — Agricultural Sciences · Memo · 2017 · Afr

## More from Grade 12 Agricultural Sciences

- [Gr 12 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-agric-sci-atp-2023-24/f8eca465-7b8e-42d7-afd8-c86963794db8) — ATP
- [Agricultural Sciences P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-may-june-2025-eng/84db8f48-7d8c-432b-a67b-1f405c9b2431) — QP · 2025 · Eng
- [AGRIC SCIENCES GR12 QP JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-gr12-qp-june-2024-afrikaans/48719f25-7bad-42d9-ac10-98ce8ff7d641) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/bef7725c-6e39-4ea2-a70e-eb20a0ec8a39) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr12-sept-2024-english/2cff966d-6745-4923-803b-a44e55866231) — QP · 2024 · Eng
- [AGRIC SCIENCES P1 GR12 SEPT 2024 Sesotho](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr12-sept-2024-sesotho/f17d9c4e-4a0e-4b55-8838-35f2b361f76a) — QP · 2024 · Sesotho

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
