# Business Studies Grade 11 P1 Eastern Cape November 2022 QP

> Grade 11 Business Studies Paper 1 question paper from the Eastern Cape November 2022 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/business-studies-p1-qp-gr11-nov2022-afrikaans/0fde7f10-1ecf-4183-a62b-1173e101cd03
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Business Studies
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2022
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Business Studies](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/business-studies) › [Business Studies Grade 11 P1 Eastern Cape November 2022 QP](https://www.hlayiso.com/library/business-studies-p1-qp-gr11-nov2022-afrikaans/0fde7f10-1ecf-4183-a62b-1173e101cd03)

## About this document

Business Studies · Grade 11 · Eastern Cape November · 2022 · Afrikaans. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [BUSINESS STUDIES P1 MEMO GR11 NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/business-studies-p1-memo-gr11-nov2022-afrikaans/84d648ba-dfe3-4a69-9d00-34f8f358eba7) — Memo · 2022 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                        NASIONALE
                    SENIOR SERTIFIKAAT

                           GRAAD 11

                     NOVEMBER 2022

                  BESIGHEIDSTUDIES V1

PUNTE: 150

TYD:   2 uur

                    Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                  BESIGHEIDSTUDIES V1                  (EC/NOVEMBER 2022)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vrae beantwoord word.

1.    Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings en dek TWEE van die
      hoofonderwerpe.

      AFDELING A:       VERPLIGTEND
      AFDELING B:       Bestaan uit DRIE vrae.
                        Beantwoord enige TWEE van die drie vrae in hierdie afdeling.
      AFDELING C:       Bestaan uit TWEE vrae.
                        Beantwoord enige EEN van die twee vrae in hierdie afdeling.

2.    Lees die instruksies vir elke vraag aandagtig deur en neem deeglik kennis van wat
      vereis word.

      Let wel dat SLEGS die eerste TWEE vrae in AFDELING B en die EERSTE vraag
      in AFDELING C nagesien sal word.

3.    Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
      gebruik is. GEEN punte sal toegeken word vir antwoorde wat verkeerd genommer
      is NIE.

4.    Behalwe waar ander instruksies gegee word, moet antwoorde in volsinne wees.

5.    Gebruik die puntetoekenning en aard van elke vraag om die lengte en diepte van
      ŉ antwoord te bepaal.

6.    Gebruik die tabel hieronder as ŉ gids vir punte- en tydstoekenning wanneer elke
      vraag beantwoord word.

                                                                              TYD
                     AFDELING                  VRAAG         PUNTE          (minute)
      A:     Objektiewe tipe vrae
             VERPLIGTEND                          1            30               20

      B:     DRIE direkte/indirekte tipe          2            40
             vrae
             KEUSE:                               3            40               70
             (Beantwoord enige TWEE)
                                                  4            40

      C:     TWEE opsteltipe vrae                 5            40
             KEUSE:                                                             30
             (Beantwoord enige EEN)               6            40
                   TOTAAL                                      150             120

7.    Begin die antwoord op ELKE vraag op ŉ nuwe bladsy, bv. VRAAG 1 – nuwe
      bladsy, VRAAG 2 – nuwe bladsy.

8.    Jy mag ŉ nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

9.    Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2022)                 BESIGHEIDSTUDIES V1                                     3

AFDELING A (VERPLIGTEND)
VRAAG 1
1.1    Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee.
       Kies die antwoord en skryf die letter (A–D) langs die vraagnommers
       (1.1.1 tot 1.1.5) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.1.6 D.

       1.1.1    Anker Bank word in die … sektor bedryf, omdat hul in die verskaffing
                van finansiële fasiliteite spesialiseer.

                A     primêre
                B     sekondêre
                C     tersiêre
                D     ekonomiese

       1.1.2    Die manier om magsverhoudinge te vorm deur hoe besighede krediet
                maklik kan verkry, is deur …

                A     strategiese alliansie.
                B     oorreding van groot beleggers.
                C     beïnvloeding van maatskappy-verteenwoordigers.
                D     beïnvloeding van regeringsverteenwoordigers.

       1.1.3    Walters Koeldranke verander hul verpakking voortdurend; dit staan
                as … bekend.

                A     verpakking vir dubbele gebruik
                B     verpakking vir herverkoop
                C     spesialiteitsverpakking
                D     kaleidoskopiese verpakking

       1.1.4    Besighede gebruik … as verkoopspersoneel aangesig tot aangesig
                kommunikasie met potensiële kliënte het.

                A     persoonlike verkope
                B     advertering
                C     afsetbevordering
                D     publisiteit

       1.1.5    Die ... verseker dat die menslikehulpbronbestuuder waak teen
                diskriminerende aanstellings.

           A    Wet op Arbeidsverhoudinge (WAV), 1995 (Wet 66 van 1995)
           B    Wet op Basiese Diensvoorwaardes (WBDV), 1997 (Wet 75 van
                1997)
           C    Wet op Gelyke Indiensneming (WGI), 1998 (Wet 55 van 1998)
           D    Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en -siektes (COIDA),
                1997 (Wet 61 van 1997)
                                                                         (5 x 2)       (10)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                BESIGHEIDSTUDIES V1                     (EC/NOVEMBER 2022)

1.2   Voltooi die volgende stellings deur die woord(e) in die lys hieronder te
      gebruik. Skryf slegs die woord(e) langs die vraagnommer (1.2.1 tot 1.2.5) in
      die ANTWOORDEBOEK neer.

       oorname; induksie; uitsoekgoedere; industriële verhoudinge; volle beheer;
       onderhoud; samesmelting; geriefsgoedere; industriële aksie; geen beheer

      1.2.1    Besighede het … oor mikrolenings.

      1.2.2    ŉ … het plaasgevind toe Fuller (Edms) Bpk. en Paddy (Edms) Bpk.
               ooreengekom het om een besigheid te vorm.

      1.2.3    Die interaksie tussen die werknemers en die bestuur staan as …
               bekend.

      1.2.4    Verbruikers koop … nadat hulle tyd en moeite ingesit het om dit met
               soortgelyke produkte te vergelyk.

      1.2.5    Die verkryging van inligting oor die sterk- en swakpunte van elke
               kandidaat vind plaas tydens die ... van die kandidaat.     (5 x 2)     (10)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2022)                BESIGHEIDSTUDIES V1                                      5

1.3    Kies ŉ beskrywing uit KOLOM B wat by ŉ term in KOLOM A pas. Skryf slegs
       die letter (A–J) langs die vraagnommers (1.3.1 tot 1.3.5) in die
       ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.3.6 K.

               KOLOM A                              KOLOM B
       1.3.1    Netwerkvorming    A   ontwikkel en publiseer standaarde vir
                                      produkte en dienste

       1.3.2     Uitsluiting      B   geskikte aansoekers word geïdentifiseer
                                      deur voorlopige onderhoude te voer

       1.3.3     Gradering        C   bevoordeling van besighede deur die
                                      regering se beleid te probeer beïnvloed

       1.3.4     Gehaltesirkels   D   uitgevoer deur die werknemer in ŉ poging
                                      om aan sy eise te voldoen

       1.3.5     Keurings-        E   die proses om ŉ eenvormige stel kriteria te
                 prosedure            ontwikkel om die produksie van kwaliteit
                                      produkte te verseker

                                  F   bevoordeling van besighede deur
                                      verbindings te maak met behulp van
                                      besigheidswebwerf-platform

                                  G uitgevoer deur werkgewers om te verhoed
                                    dat werknemers die werkplek betree

                                  H   geskikte aansoekers word aangemoedig
                                      om vir vakante poste aansoek te doen

                                  I   die proses om individuele eenhede van ŉ
                                      produk in kategorieë volgens hul kwaliteit te
                                      sorteer

                                  J   ontwikkel oplossings na die analisering van
                                      probleme met die produksieproses
                                                                           (5 x 2)     (10)

                                                         TOTAAL AFDELING A:             30

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                               BESIGHEIDSTUDIES V1                     (EC/NOVEMBER 2022)

AFDELING B

Beantwoord ENIGE TWEE vrae in hierdie afdeling.

LET WEL:       Dui die VRAAGNOMMER van elke vraag wat jy kies, duidelik aan.
               Die antwoord op ELKE vraag moet boaan ŉ nuwe bladsy begin,
               byvoorbeeld VRAAG 2 op ŉ NUWE bladsy, VRAAG 3 op ŉ NUWE
               bladsy.

VRAAG 2: BESIGHEIDSOMGEWINGS

2.1    Noem TWEE voorbeelde van kontemporêre wetgewing wat
       besigheidsbedrywighede kan beïnvloed.                                          (2)

2.2    Brei uit oor die betekenis van magsverhoudinge.                                (4)

2.3    Lees die scenario hieronder en beantwoord die vraag wat volg.

                            ULNA VERVAARDIGERS (UV)

       Ulna Vervaardigers (UV) het ŉ groot hoeveelheid kapitaal in ŉ
       inligtingstegnologie-stelsel belê om hul sakebedrywighede op datum te
       bring. UV het die manier waarop hul onderneming gestruktureer is,
       verander om mee te ding in ŉ veranderende mark.

       Identifiseer TWEE maniere waarop UV by uitdagings van die
       besigheidsomgewing aanpas. Motiveer jou antwoord deur uit die scenario
       hierbo aan te haal.

       Gebruik die tabel hieronder as ŉ RIGLYNE om VRAAG 2.3 te beantwoord.

        MANIERE OM BY UITDAGINGS
                                                      MOTIVERINGS
               AAN TE PAS
       1.
       2.                                                                             (6)

2.4    Verduidelik die verband tussen die primêre, sekondêre en tersiêre sektore.     (4)

2.5    Bespreek die volgende uitdagings van die markomgewing:

       2.5.1 Tekort aan verskaffing van voorraad                                      (4)

       2.5.2 Verandering in verbruikersgedrag                                         (4)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2022)                BESIGHEIDSTUDIES V1                                    7

2.6    Lees die scenario hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                 ANELA SKOENE (AS)

       Anela Skoene (AS) het hul besigheid na ander Afrika-lande uitgebrei deur ŉ
       winkel in Botswana oop te maak. Hulle bestee ook geld aan navorsing in die
       ontwikkeling van hul skoene. Onlangs het die bestuur ook ŉ betroubare
       verskaffer van rou materiaal vir hul skoene verkry.

       2.6.1 Haal TWEE maniere aan waarop AS in die makro-omgewing betrokke
             is.                                                                      (2)

       2.6.2 Verduidelik ander maniere waarop AS in die makro-omgewing
             betrokke kan wees.                                                       (4)

2.7    Bespreek die voordele van besighede wat in die makro-omgewing betrokke
       is.                                                                            (6)

2.8    Stel maniere voor waarop ŉ besigheid hulself van mededingers in die mark
       kan onderskei.                                                                 (4)
                                                                                     [40]

VRAAG 3: BESIGHEIDSBEDRYWIGHEDE

3.1    Noem enige TWEE faktore wat pryse beïnvloed.                                   (2)

3.2    Beskryf kortliks die vereistes van ŉ goeie handelsmerk.                        (6)

3.3    Identifiseer die tipes tussengangers wat deur Melvin Vervaardigers in ELK
       van die stelling hieronder gebruik word:

       3.3.1    Melwin Vervaardigers gebruik kleinskaalse handelaars om aan
                verbruikers in kleiner hoeveelhede te verkoop.                        (2)

       3.3.2    Melwin Vervaardigers maak gebruik van verteenwoordigers om
                transaksies tussen hulle en die finale verbuiker te organiseer.       (2)

3.4    Verduidelik totale gehaltebestuur (TGB/’TQM’) as deel van gehaltebestuur-
       stelsels.                                                                      (6)

3.5    Bespreek die rol van openbare betrekkinge in publisiteit.                      (6)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                               BESIGHEIDSTUDIES V1                   (EC/NOVEMBER 2022)

3.6   Lees die scenario hieronder en beantwoord die vraag wat volg.

                          ASAT REKENMEESTERS (AR)

      Asat Rekenmeesters (AR) het Abie en Isa as finansiële rekenmeesters
      aangestel. Abie word R5 000 betaal vir elke stel finansiële state wat hy
      voltooi. Isa word R380 per uur betaal vir die uitvoering van haar pligte.

      Identifiseer TWEE salarisbepalingsmetodes wat deur AR gebruik word.
      Motiveer jou antwoord deur uit die scenario hierbo aan te haal.

      Gebruik die tabel hieronder as ŉ RIGLYN om VRAAG 3.6 te beantwoord.

       SALARISBEPALINGSMETODES                        MOTIVERINGS
      1.
      2.                                                                            (6)

3.7   Bespreek die werwingsprosedure.                                               (6)

3.8   Gee besighede raad oor die wetlike vereistes van ŉ indiensnemingskontrak.     (4)
                                                                                   [40]

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2022)                BESIGHEIDSTUDIES V1                                       9

VRAAG 4: DIVERSE ONDERWERPE
BESIGHEIDSOMGEWINGS

4.1    Name TWEE komponente van die makro-omgewing.                                      (2)

4.2    Lees die scenario hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                            BOSHOFF HANDELAARS (BH)
       Boshoff Handelaars (BT) word aan baie uitdagings blootgestel. Die
       bestuurders van BT het nie voldoende bestuursvaardighede nie. Moeilike
       werknemers maak ook die daaglikse bestuur van die onderneming ŉ
       uitdaging. Die nuut geïmplementeerde arbeidsbeperkings beïnvloed BT ook
       negatief.

       4.2.1    Haal TWEE uitdagings van die mikro-omgewing uit die scenario
                hierbo aan.                                                              (2)

       4.2.2    Noem TWEE ander uitdagings van die mikro-omgewing.                       (2)

4.3    Verduidelik die doel van die Wet op Arbeidsverhoudinge.                           (6)

4.4    Bespreek verskansing teen inflasie as ŉ soort van invloedwerwing.                 (4)

4.5    Stel maniere voor waarop besighede ŉ direkte invloed op die omgewing kan
       hê.                                                                               (4)

BESIGHEIDSBEDRYWIGHEDE

4.6    Noem TWEE aspekte wat tydens die produksiebeplanning oorweeg moet
       word.                                                                             (2)

4.7    Beskryf kortliks die doel van induksie as ŉ menslikehulpbronaktiwiteit.           (6)

4.8    Lees die scenario hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                 WANDA SAKKE (WS)
       Wanda Sakke (WS) spesialiseer in die vervaardiging van verskillende
       reistasse. Hul ontwerpers werk aan die ontwerp en ontwikkeling van produk-
       idees wat ŉ een grootte pas almal benadering moontlik maak.

       4.8.1    Noem EEN stadium/stap van die produkontwerp uit die scenario
                hierbo.                                                                  (2)

       4.8.2    Verduidelik ander stadiums/stappe van die produkontwerp wat ook
                deur WS gevolg gaan word.                                                (6)

4.9    Gee besighede raad oor plasingsprosedure as ŉ menslikhulpbronaktiwiteit.          (4)
                                                                                        [40]

                                                           TOTAAL AFDELING B:            80

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                               BESIGHEIDSTUDIES V1                    (EC/NOVEMBER 2022)

AFDELING C

Beantwoord EEN vraag in hierdie afdeling.

LET WEL:      Dui die VRAAGNOMMER van elke vraag wat jy kies, duidelik aan.
              Die antwoord op ELKE vraag moet boaan ŉ nuwe bladsy begin,
              byvoorbeeld VRAAG 5 op ŉ NUWE bladsy of VRAAG 6 op ŉ NUWE
              bladsy.

VRAAG 5: BESIGHEIDSOMGEWINGS (SOSIO-EKONOMIESE KWESSIES)

Besighede moet ŉ goeie verhouding met die vakbonde hê om stakings te voorkom
wat ŉ negatiewe impak op besighede het. Die werksomgewing kan beïnvloed word
deur etiese wangedrag en rowery en moet dus deur besighede geïdentifiseer en
gerapporteer word. Oplossings vir rowery moet geïmplementeer word om
intellektuele eiendom te beskerm.

Met verwysing na bostaande, skryf ŉ opstel oor die volgende aspekte:

• Beskryf kortliks die funksies van vakbonde.
• Verduidelik die negatiewe impak van stakings as ŉ sosio-ekonomiese kwessie
  op besighede.
• Bespreek DRIE tipes etiese wangedrag.
• Gee besighede raad oor die volgende oplossings vir rowery:
  o Patent
  o Handelsmerk                                                                      [40]

VRAAG 6: BESIGHEIDSBEDRYWIGHEDE (PRODUKSIEFUNKSIE)

Suksesvolle produksiebeplanning maak dit mootlik om die aspekte van
produksiebeheer in sakebedrywighede te implementeer. Besighede moet goed
ingelig wees oor die doel van die Wet op Beroepsgesondheid en -veiligheid en moet
die nodige voorkomende maatreëls tref wanneer masjinerie gebruik word.

As ŉ kundige in produksiebeplanning, skryf ŉ opstel oor die volgende aspekte:

•    Beskryf kortliks die voordele van produksiebeplanning.
•    Verduidelik DRIE aspekte wat tydens produksiebeheer oorweeg moet word.
•    Bespreek die doel van die Wet op Beroepsgesondheid en -veiligheid.
•    Beveel voorkomende maatreëls aan wat besighede behoort te neem wanneer
     masjinerie gebruik word.                                                        [40]

                                                        TOTAAL AFDELING C:            40
                                                            GROOTTOTAAL:             150

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

## Related documents

- [BUSINESS STUDIES P2 GRADE11 MEMO NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/business-studies-p2-grade11-memo-nov2022-afrikaans/6b60fe94-5fba-4194-9528-9569d502b977) — Business Studies · Memo · 2022 · Afr
- [BUS STUDIES GR11 QP NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/bus-studies-gr11-qp-nov2017-afrikaans/19a9bef4-9932-4c99-b238-9d7931496d7e) — Business Studies · QP · 2017 · Afr
- [AFR BSTD GR 11 P1 QP 2020](https://www.hlayiso.com/library/afr-bstd-gr-11-p1-qp-2020/6aa8adc8-9cef-4679-ae34-ec033da2ba98) — Business Studies · QP · 2020 · Afr
- [AFR BSTD GR 11 P1 QP 2020 D](https://www.hlayiso.com/library/afr-bstd-gr-11-p1-qp-2020-d/8bfdf2b2-f860-4752-b01e-f875e2aa71aa) — Business Studies · QP · 2020 · Afr
- [BSTD GR 11 P1 QP 2020 D](https://www.hlayiso.com/library/bstd-gr-11-p1-qp-2020-d/f29f87a2-9925-435b-83ad-3168c7e9bee6) — Business Studies · QP · 2020
- [BUSINESS STD P1 QP NOV 2019 Eng D](https://www.hlayiso.com/library/business-std-p1-qp-nov-2019-eng-d/bcfe215a-4707-49a6-8652-de2b56a621e9) — Business Studies · QP · 2019 · Eng

## More from Grade 11 Business Studies

- [Gr 11 Bus Stu ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-bus-stu-atp-2023-24/9ad6e1d4-d0db-4a5d-938b-c62e8c425afd) — ATP
- [LP Business Studies Grade 11 June 2025 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-business-studies-grade-11-june-2025-p1-and-memo/430c6d81-db16-48ba-9a31-dd02966696bb) — QP + Memo · 2025
- [LP Business Studies Grade 11 June 2025 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-business-studies-grade-11-june-2025-p2-and-memo/8510a558-f4ef-4a6e-a8a4-ea5e38115ad4) — QP + Memo · 2025
- [BUSINESS STUDIES GRADE 11 NOV 2025 MARKING GUIDELINE watermark](https://www.hlayiso.com/library/business-studies-grade-11-nov-2025-marking-guideline-watermark/ac3d93e2-bc36-4620-bc68-8ea52575bd46) — Memo · 2025
- [KZN Business Studies Grade 11 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-business-studies-grade-11-march-2025-qp-and-memo/4cb5b873-831f-4c2a-8621-535ec3cf62e7) — QP + Memo · 2025
- [BUSINESS STUDIES GR 11 P2 MG ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/business-studies-gr-11-p2-mg-eng-watermark/73eb0603-6d98-4a00-94a2-c10deb7d95da) — Memo · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
