# Computer Applications Technology Grade 12 P1 2016 Memo (Afr)

> Grade 12 Computer Applications Technology Paper 1 memorandum from the NSC Supplementary Exam 2016 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-feb-march-2016-memo-afr/d4ce7e0c-1a86-4a4f-8d1c-e16ade0bc386
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Computer Applications Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2016
- Exam period: NSC Supplementary Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Computer Applications Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/computer-applications-technology) › [Computer Applications Technology Grade 12 P1 2016 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-feb-march-2016-memo-afr/d4ce7e0c-1a86-4a4f-8d1c-e16ade0bc386)

## About this document

Computer Applications Technology · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2016. Memorandum, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                  NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

                     REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1

                              FEBRUARIE/MAART 2016

                             MEMORANDUM/NASIENGIDS

PUNTE: 180

SENTRUM-                                             FINALE PUNT
NOMMER

EKSAMEN-
NOMMER

VRAAG                   1       2     3      4      5       6      7      TOTAAL

MOONTLIKE PUNT          35      16   28     22      40     20      19        180

KANDIDAATPUNT

NASIENERKODE/
HANDTEKENING

GEMODEREERDE
PUNT

               Hierdie memorandum/nasiengids bestaan uit 15 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1               2                          DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                   NSS – Memorandum/Nasiengids
                           EKSAMEN-
                           NOMMER

IGNOREER SPELLING IN ALLE GEVALLE WAAR DIT GEEN INVLOED OP DIE
ANTWOORD SAL HÊ NIE.

VRAAG 1                             Lêernaam: 1Effect_Effek                   Totaal V1: 35
                                                                      Maksimum Kandidaat
  Nr.                                  Kriteria
                                                                        Punt       Punt
1.1.1    Teksinhoudkontrole ('text content control')                              1
         • Eksamennommer verskyn in inhoudkontrole                   1
1.1.2    Prentkontrole ('Picture control')                                        2
         • Prent 1Climate_Klimaat op voorblad ingevoeg               1
         • Enige prent verskyn in prentkontrole                      1
1.1.3    Style                                                                    1
         • 'Global' styl op titel toegepas                           1
1.2      Style en Inhoudsopgawe                                                   3
         • Styl van aanhaling 'One of the ...' verander              1
         • Enige styl behalwe 'Heading 1' toegepas                   1
         • Hele inhoudsopgawe opgedateer                             1

         (Nota aan nasiener: '6. Disease' moet in die inhoudsopgawe
         verskyn.)
1.3      Omlyningstyl                                                             1
         • Enige teksomlyningstyl op teks 'global warming'
           toegepas                                                  1

         (Notas aan nasiener:
         • Aanvaar enige tipe teksomlyning.
         • Moet nie 'WordArt/Fontworks' aanvaar nie.)
1.4      Outomatiese nommering                                                    1
         • Outomatiese nommering op '1. Rising Sea Levels'
           toegepas                                                  1
         (Nota aan nasiener: Aanvaar as oorspronklike '1' verskyn.)
1.5      Woordafkapping ('Hyphenation')                                           1
         • Outomatiese woordafkapping op paragraaf onder die
           opskrif '1. Rising Sea Levels' toegepas                   1
1.6      Boekmerk                                                                 2
         • Boekmerk op opskrif '2. Heat Waves' geskep                1
         • Genaamd 'Heat'                                            1
1.7      Prent                                                                    3
         • Raam rondom prent gevoeg                                  1
         • Gewig van raam op 3.5 pt gestel                           1
         • Enige skaduwee verskyn om prent                           1

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1               3                           DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                   NSS – Memorandum/Nasiengids
                           EKSAMEN-
                           NOMMER

1.8      Indeks                                                                    2
         • Indeksinskrywing 'Wars' ingevoeg                           1
         • Op prent na '8. Wars'-opskrif                              1
1.9      Vind en Vervang                                                           1
         • Alle verskynings van '&' is vervang met die woord 'and'    1
         (Nota aan nasiener: Verwag 32 verskynings van die woord
         'and'.)
1.10.1   Landskap                                                                  1
         • Slegs bladsy met '10. Ecosystem Failure'-opskrif verskyn
            in landskaporiëntasie (seksiebreuke ingesluit)            1
1.10.2   Groepering                                                                1
         • 'Soil'-vorm by die res van die groep ingesluit             1
1.11     Kolpunte                                                                  2
         • Outomatiese kolpunte op teks toegepas                      1
         •  karakter gebruik                                         1
         (Nota aan nasiener: Ken die punte toe as slegs een kolpunt
         ingevoeg is.)
1.12     Prent                                                                     4
         • Addisionele vorm is ingevoeg                               1
         • Teks 'Equality' is in vorm ingevoeg                        1
         • Vorm se grootte soortgelyk aan ander vorms                 1
         • Alle teks moet sigbaar wees                                1

         (Nota aan nasiener: Ignoreer die posisie van die vorms.)
1.13     Indeks                                                                    4
         • Outomatiese indeks ingevoeg                                1
         • Verskyn in een kolom                                       1
         • Gegroepeer onder die letters van die alfabet               1
         • Gidslyne ('tab leaders') by bladsynommers gevoeg           1

         (Nota aan nasiener: 'Wars' mag dalk nie verskyn nie,
         afhangend van 1.8.)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1               4                      DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                   NSS – Memorandum/Nasiengids
                           EKSAMEN-
                           NOMMER

1.14     Bladsynommers                                                         5
         • Outomatiese bladsynommering is in bladsyonderskrif     1
            ingevoeg                                             1
         • Gesentreerd                                           1
         • Nommer op inhoudsopgawe-bladsy verskyn as              1
            Romeinse syfer 'i'                                   1
         • Derde bladsy verskyn as bladsy 1 
         • Formatering van nommer verander vir ander bladsye 

         (Notas aan nasiener:
         • Ignoreer as nommer op die voorblad verskyn.
         • Aanvaar as enige bladsynommer gesentreer is.
         • Aanvaar hoofletter en kleinletter Romeinse syfers.
         • Ten minste bladsye 1–8 moet korrek genommer wees vir
            die laaste punt.)
         Totaal vir VRAAG 1                                                   [35]

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1               5                        DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                   NSS – Memorandum/Nasiengids
                           EKSAMEN-
                           NOMMER

VRAAG 2                             Lêernaam: 2Nature_Natuur                        Totaal V2: 16
                                                                    Maksimum         Kandidaat
Nr.                                 Kriteria
                                                                      Punt             Punt
2.1    Inkeping                                                               2
       • Linkerinkeping op 3 cm gestel                             1
       • Regterinkeping op 3 cm gestel                             1
       (Nota aan nasiener: Aanvaar as inkeping slegs op 'n
       gedeelte van die dokument gestel is.)
2.2    Vergrote hoofletter ('Drop cap')                                       3
       • Vergrote hoofletter ('Drop cap') op opskrif toegepas      1
       • Verskyn in kantlyn                                        1
       • Verskyn oor 2 lyne                                        1
2.3    Eindnota                                                               3
       • Eindnota op opskrif gevoeg                                1
       • Eindnota se pasgemaakte merk is #                         1
       • Teks 'Reflection after a camp' verskyn as eindnota        1
       (Notas aan nasiener:
       • Ken derde punt toe as gedeelte van die teks verskyn.
       • Ignoreer as verligte teks nog aan die einde verskyn.)
2.4    Lynspasiëring                                                          1
       • Lynspasiëring verander na 'multiple' 1.15                 1
       (Nota aan nasiener: Aanvaar as nie vir die hele dokument
       gestel is nie en as dit 'multiple', maar nie 1.15 is nie.)
2.5    Sentreer                                                               2
       • Teks vertikaal gesentreerd                                1
       • Teks horisontaal gesentreerd                              1
       (Nota aan nasiener: Aanvaar as slegs sommige van die teks
       horisontaal gesentreerd is.)
2.6    Hiperskakel                                                            2
       • Hiperskakel op prent geskep                               1
       • Skakel na 'crying.com'                                    1
       (Nota aan nasiener: Aanvaar as 'n gedeelte van die webwerf
       ingetik is.)
2.7    Bladsykleur                                                            1
       • Bladsykleur na enige kleur verander                       1
2.8    Datumveld                                                              2
       • Datum in bladsyonderskrif ('page footer') ingevoeg        1
       • Datumveld dateer outomaties op                            1
       (Notas aan nasiener:
       • Aanvaar enige datumformaat.
       • Aanvaar as datum in bladsyboskrif verskyn.)
       Totaal vir VRAAG 2                                                    [16]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1               6                             DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                   NSS – Memorandum/Nasiengids
                           EKSAMEN-
                           NOMMER

VRAAG 3                        Lêernaam: 3Extreme_Ekstreem                             Totaal V3: 28

•     Merk die vrae vanaf die formules en nie die waardes/antwoorde in die sel nie.
•     Kontroleer teen die kandidaat se eintlike werk (Selverwysings mag verskil, afhangend
      van die kandidaat se respons.)
•     Kandidaat mag verskeie formules of selle as 'boublokke' gebruik om by antwoorde uit
      te kom.
•     Naamreekse kan in plaas van selverwysings gebruik word.

                                                                          Maksimum       Kandidaat
    Nr.                             Kriteria
                                                                            Punt           Punt
Ex_Eks-werkblad
3.1.1     Sel A1:                                                                  1
          • Agtergrondkleur van sel verander na enige kleur          1
3.1.2     Selle A1:J1:                                                             1
          • Selle saamgevoeg                                         1
3.1.3     Ry 2:                                                                    1
          • Ry geroteer na 90 grade                                  1

          (Nota aan nasiener: Aanvaar ook -90 grade.)
3.1.4     Selle A2:J2:                                                             2
          • Slegs onderste raam verander                             1
          • Rooierige kleur                                          1
3.2       Selle C7:C32:                                                            3
          • 'Number' of 'Custom data' formaat geselekteer            1
          • Negatiewe getalle vertoon in rooi                        1
          • Getalle vertoon met twee desimale plekke                 1

          (Notas aan nasiener:
          • Aanvaar enige data formaat wat negatiewe getalle in
             rooi vertoon.
          • Ignoreer as die negatiewe teken vertoon of nie
             vertoon nie.
          • Moet nie voorwaardelike formatering aanvaar nie.)
3.3       Voorwaardelike formatering in kolom D:                                   4
          • Voorwaardelike formatering in kolom D toegepas           1
          • Voorwaarde: Sel met hoogste waarde                       1
          • Voorwaarde: Sel met laagste waarde                       1
          • Verskyn in vetdruk                                       1

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1               7                        DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                   NSS – Memorandum/Nasiengids
                           EKSAMEN-
                           NOMMER

3.4     Sel D4: =MID(C4,FIND(" ",C4)+1,LEN(C4))                               7

        OF

        =MID(C4,FIND(" ",C4),LEN(C4))

        =MID(C4,FIND(" ",C4,1),LEN(C4)-FIND(" ",C4,1)+1)

        =RIGHT(C4,LEN(C4) - FIND(" ",C4))

        =RIGHT(C4,LEN(C4) - FIND(" ",C4)+1)

        =RIGHT(C4,LEN(C4) - (FIND(" ",C4)-1))

        =RIGHT(C4,LEN(C4) - FIND(" ",C4,1))

        •    FIND-funksie korrek gebruik                           1
        •    Bepaal spasie  in die korrekte sel (C4)              2
        •    MID/RIGHT-funksie korrek gebruik                      1
        •    Onttrek die teks na die spasie                        1
                                                                    2
        •    LEN  (C4) 
3.5     Sel D7:                                                               2
        =C7*9/5+32
        • C7                                                       1
        • *9/5+32                                                  1
3.6     Sel G4:                                                               5
        =ROUNDDOWN(NOW()-F4,0)
        OF
        =ROUNDDOWN(TODAY()-F4,0)
        •    ROUNDDOWN-funksie                                     1
        •    Na die naaste heelgetal                               1
        •    Datum in F4                                           1
        •    Afgetrek van die huidige datum                        1
        •    Formaat verander om 'n getal met geen desimale
             plekke te vertoon nie ('Number', 'General', ens.)     1

        (Notas aan nasiener:
        • Aanvaar TRUNC en INT in plaas van ROUNDDOWN.
        • Verwagte antwoord sal afhang van die datum van
           merk.)
3.7     Bladsyuitleg                                                          2
        • Drukarea gestel op A2:D32                                1
        • 'Fit to 1 page wide by 1 page tall'-opsie geselekteer    1
        (Nota aan nasiener: Kontroleer die instelling van die
        drukarea in 'page setup'.)
        Totaal vir VRAAG 3                                                   [28]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1                          8                                                   DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                              NSS – Memorandum/Nasiengids
                                    EKSAMEN-
                                    NOMMER

VRAAG 4                     Lêernaam: 4Species_Spesies                           Totaal V4: 22
• Merk die vrae vanaf die formules en nie die waardes/antwoorde in die sel nie.
• Kontroleer teen die kandidaat se eintlike werk (Selverwysings mag verskil, afhangend
  van die kandidaat se respons.)
• Kandidaat mag verskeie formules of selle as 'boublokke' gebruik om by antwoorde uit
  te kom.
• Naamreekse kan in plaas van selverwysings gebruik word.

                                                                                                           Maksimum        Kandidaat
 Nr.                                           Kriteria
                                                                                                             Punt            Punt
Spec_Spes-werkblad
4.1     Ry 1:                                                                                                       1
        • Ryhoogte verander na 30 pt                                                                  1
4.2     Sel B6:                                                                                                     4
        =VLOOKUP(A6,Type_Tipe!$A$2:$B$21,2,FALSE)

        •    Opsoekwaarde: A6                                                                         1
        •    Tabelskikking: Type_Tipe!$A$2:$B$21  OR                                                  1
             Type_Tipe!$A$1:$B$21
        •    Absolute selverwysing                                                                    1
        •    Kolomindeksnommer: 2                                                                     1

        (Notas aan nasiener:
        • Ignoreer 'True' of 'False'.
        • Aanvaar ook absolute selverwysing A$1:B$21.)
4.3     Sel C10:                                                                                                    2
        =SUM(C5:C9)

        •    SUM-funksie                                                                              1
        •    Reeks (C5:C9)                                                                            1
        --------------------------------------------------------------------------------------------
        OF
        =C32-(C18+C26+C31)

        OF
        =C32-C18-C26-C31

        •    Groottotaal (C32) 
        •    Minus al die ander subtotale 
4.4     Sel L5:                                                                                                     2
        =K5/C5

        •    K5                                                                                       1
        •    /C5                                                                                      1

        (Nota aan nasiener: Aanvaar K4/C4*100 as formatering
        verander is na 'Number'.)

Kopiereg voorbehou                                                                                             Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1               9                     DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                   NSS – Memorandum/Nasiengids
                           EKSAMEN-
                           NOMMER

4.5     Sel N6:                                                            5
        =IF(M6>50%,"Very Severe",IF(M6>15%,"Severe",
        "Moderate"))

        OF
        =IF(M6<=15%,"Moderate",IF(M6<=50%,"Severe",
        "Very Severe"))

        OF
        =IF(M6>50%,"Very Severe",IF(M6<=15%,"Moderate",
        "Severe"))

        OF
        =IF(M6<=15%,"Moderate",IF(M6>50%,"Very Severe",
        "Severe"))

        •   Geneste IF-funksie gebruik                          1
        •   Sintaks van Nested IF-stelling is korrek            1
        •   Voorwaarde vir 'Very severe' is korrek              1
        •   Voorwaarde vir 'Severe' is korrek                   1
        •   Voorwaarde vir 'Moderate' is korrek                 1
        (Notas aan nasiener:
        • Moet nie 14% en 51% as voorwaardes in die geneste
           IF aanvaar nie.
        • Aanvaar korrekte waardes sonder '%' ook.
        • Aanvaar as VLOOKUP korrek gebruik is.)
4.6     Sirkelgrafiek                                                      6
        • Korrekte data gekies                                  1
        • Sirkelgrafiek geskep                                  1
        • Data-etikette as persentasies bygevoeg                1
        • Opskrif in die middel van die grafiek ingevoeg        1
        • Randskrif verskyn in die onder-linkerkantse hoek      1
        • 'Invertebrates'-segment is uitgetrek uit grafiek      1

        (Notas aan nasiener:
        • Aanvaar die grafiek in enige posisie.
        • Ignoreer die fontgrootte van die opskrif.)
Imp-werkblad
4.7     'Import'                                                           2
        • Data van 4Imp.csv verskyn in Imp-werkblad             1
        • Al die data verskyn                                   1

        (Nota aan nasiener: Verwag 120 rye, 119 rekords.)
        Totaal vir VRAAG 4                                                [22]

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1               10                             DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                   NSS – Memorandum/Nasiengids
                           EKSAMEN-
                           NOMMER

VRAAG 5                               Lêernaam: 5Spec_Spes                          Totaal V5: 40
                                                                           Maksimum    Kandidaat
 Nr.                                Kriteria
                                                                             Punt        Punt
Tabel: Survey_Opname
5.1.1   Veld: Type                                                                   1
        • Veldgrootte 10                                              1
5.1.2   Veld: ID                                                                     1
        • Primêre sleutel slegs op ID-veld                            1
5.1.3   Veld: ID                                                                     5
        Toevoermasker: >LLLLL09
        • > – hoofletters                                             1
        • L – verpligte letter  5 karakters                          2
        • 0 – verpligte getal                                         1
        • 9 – opsionele getal                                         1
5.1.4   Veld: Protected                                                              1
        • Veldeienskap 'Row Source Type' na 'Value list'
           verander                                                   1
5.1.5   Nuwe veld: FullStatus                                                        4
        • Nuwe veld FullStatus geskep                                 1
        • 'Display control' verander na 'combo box' of 'list box'     1
        • 'Row source' tipe verander na 'table/query' OF 'value
          list'                                                       1
        • SELECT [Code_Kode].[Name] FROM Code_Kode;
          OF Opsies: Endangered, Threatened, Specific
          Concern, Significantly Rare                                 1

        (Notas aan nasiener:
        • As 'n kandidaat 'n 'table/query' as 'n 'row source type'
           gebruik het, sal die 'row source' SELECT
           [Code_Kode].[Name] FROM Code_Kode verskyn.
        • As 'n kandidaat 'n 'value list' as 'n 'row source' gebruik
           het, moet die opsies in die 'row source' verskyn.)
Vorm: frm5_2
5.2     •   Vorm frm5_2 geskep op Survey_Opname- tabel                               6
            gebaseer                                                  1
        •   Alle velde ingesluit                                      1
        •   Data in tabel-uitleg vertoon ('tabular layout')           1
        •   Agtergrondkleur van vormopskrif verander                  1
        •   Vormopskrif op vetdruk gestel                             1
        •   Eksamennommer by vormvoetskrif gevoeg                     1

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1               11                     DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                   NSS – Memorandum/Nasiengids
                             EKSAMEN-
                             NOMMER

Navraag: qry5_3
5.3     •   Type-kriteria:    Bird                               1         5
                              OR                                 1
                              Plant                              1
        •   Protected-kriteria: Yes/True/-1                      1
        •   AND-operator vir Type en Protected toegepas          1

        (Nota aan nasiener: 12 rekords verwag.)
Navraag: qry5_4
5.4     •   Velde ingevoeg: SName, Status en Population          1         3
        •   CName-veld gesorteer                                 1
        •   Rekords in stygende volgorde gesorteer               1

        (Nota aan nasiener: 42 rekords verwag.)
Navraag: qry5_5
5.5     •   Berekende veld is NewPop: [Population]*0.99                     7
            OF
            *99/100 + [Population]
            OF
            [Population]-([Population]*1/100)
            OF
            [Population]-([Population]*0.01)
               Berekende veld korrek ingevoeg: NewPop            1
               Population-veld korrek gebruik                    1
               Berekening van 1%  vermindering                  2
        •   Formaat gestel op 'Standard' OF 'Fixed'              1
        •   Desimale plekke op 0 gestel                          1
        •   CName-kriteria: Is Not Null OF <>"" OF "*" OF Not
            "Blank"                                              1

        (Notas aan nasiener:
        • 41 rekords verwag.
        • Aanvaar INT, TRUNC, ROUND, ROUNDDOWN.)
Verslag: rpt5_6
5.6     •   Velde ingesluit: SurveyDate, ID, Cname, Protected    1         7
        •   Gegroepeer volgens SurveyDate                        1
        •   Groepkopskrif verskyn  ('Surveys per year' OF        1
            'SurveyDate per Year')
        •   Groeperingsopsies gestel op jaar ('year')            1
        •   Berekening in groepkopskrif                          1
        •   =COUNT(*)  OF by enige ander veld getel              1
        •   Geskikte etiket by berekening ingevoeg               1

        Totaal vir VRAAG 5                                                 [40]

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1               12                            DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                   NSS – Memorandum/Nasiengids
                            EKSAMEN-
                            NOMMER

VRAAG 6                            Lêernaam: 6Elephant_Olifant                     Totaal V6: 20

•     Die vraag moet so ver as moontlik vanaf die webblaaier nagesien word, behalwe as dit
      anders aangedui is of nie vanaf die webblaaier gesien kan word nie.
•     'n Maksimum van 1 punt sal afgetrek word as een of meer sluitingsmerkers uitgelaat is.
•     Die kode van die kandidate wat 'n woordverwerker gebruik, sal addisionele, onnodige
      merkers bevat. Nasieners sal deur die kode moet werk om die antwoorde hieronder te
      vind.

                                                                          Maksimum       Kandidaat
    Nr.                             Kriteria
                                                                            Punt           Punt
6.1       Titel                                                                    1
          <title>Save the Elephant</title>

          •   Titelmerkers korrek toegepas                           1
6.2       Prent                                                                    2
          <img src="6Eleph_Olif.jpg" align="left">

          •   Merkers om 6Eleph_Olif-prent te vertoon ingevoeg       1
          •   Prent linksinlyn gestel                                1
6.3       Font                                                                     2
          <font face="Elephant">SAVE THE ELEPHANT</font>

          •   Fonttipe verander                                      1
          •   Font gestel na 'Elephant'                              1

          (Nota aan nasiener: Merk vanaf die HTML-kode.)
6.4       Fontgrootte                                                              2
          <font size=+1 font face="Georgia">FROM THE KIDS
          ANIMAL PROTECTION</font>
                                                                      1
          •   Font grootte                                           1
          •   Vermeerder met 1 

          (Nota aan nasiener: Merk vanaf die HTML-kode.)
6.5       Horisontale lyn                                                          3
          <hr color="yellow" size="4"/>

          •   Horisontale lyn ingevoeg                               1
          •   Geel kleur                                             1
              color="yellow"
          •   Grootte gestel op 4                                    1
              size="4"

          (Nota aan nasiener: Merk vanaf die HTML-kode.)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1               13                      DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                   NSS – Memorandum/Nasiengids
                           EKSAMEN-
                           NOMMER

6.6     Tabel                                                                2
        <tr>
         <td>Asian Elephant</td>
        </tr>

        •   Een ry onder ingevoeg                                1
        •   Met teks 'Asian Elephant'                            1

        (Nota aan nasiener: Aanvaar ook as ry bo ingevoeg is.)
6.7     Opskrif 'Heading 2'                                                  1
        <h2>Physical description</h2>

        •   Teks 'Physical description' verskyn met 'Heading 2'
            styl                                                 1

        (Nota aan nasiener: Merk vanaf die HTML-kode.)
6.8     Kursief                                                              1
        <i>Proboscidea</i>

        •   Teks 'Proboscidea' vertoon as kursief                1
6.9     Kolpuntlys                                                           3
        <ol type="i">
         <li>Poaching is still a problem.</li>
         <li>Habitat loss is a concern.</li>
        </ol>

        •   Die teks verskyn as 'n genommerde/geordende lys      1
        •   Kolpunttipe verskyn as Romeinse syfers               1
        •   Twee lysmerkers/-items                               1

        (Nota aan nasiener: Ken punt toe as ten minste een
        lysitem in die kolpuntlys verskyn.)
6.10    Skakel                                                               3
        <a href="6Save_Red.docx">Save the Elephant</a>

        •   Skakelmerkers korrek ingevoeg                        1
        •   Op woorde 'Save the Elephant'                        1
        •   Skakel geskep na 6Save_Red lêer                      1
        Sluitingsmerker(s) of driehoekige hakies uitgelaat        -1
        Totaal vir VRAAG 6                                                  [20]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1               14                        DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                   NSS – Memorandum/Nasiengids
                           EKSAMEN-
                           NOMMER

VRAAG 7                                                                            Totaal V7: 19
                           Lêername: 7Answ_Antw, 7Bird_Voël
                                                                      Maksimum       Kandidaat
 Nr.                                Kriteria
                                                                        Punt           Punt
7Bird_Voël
7.1     Kolomme                                                                2
        • Die teks tussen 'What is Global Warming' en '…and
           other species' verskyn in twee kolomme                1
        • Kolombreuk in korrekte posisie (voor 'How will Global
           Warming affect us') ingevoeg                          1

        (Notas aan nasiener:
        • Ignoreer as 'n lyn tussen kolomme ingevoeg is.
        • Aanvaar as kolomme se wydte nie gelyk is nie.)
7.2     Tabelstop                                                              2
        • Gidslyntabelstop is gestel                             1
        • Stippelgidslyntabelstop is toegepas                    1

        (Nota aan nasiener: Aanvaar as gidslyn net op een
        tekslyn toegepas is.)
7.3     Watermerk                                                              2
        • Tekswatermerk ingevoeg                                 1
        • Watermerkteks 'Birds' ingevoeg                         1

        (Nota aan nasiener: Aanvaar as enige verstekteks by die
        watermerk bygevoeg is.)
7.4     Grafiek                                                                4
        • Lyngrafiek                                             1
        • 'Lyn met merker'-grafiek gebruik                       1
        • Geskep met 2000 en 2014 data                           1
        • Name van voëls ingesluit                               1

        (Nota aan nasiener: Aanvaar as grafiek nie presies
        dieselfde is nie.)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1               15                        DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                   NSS – Memorandum/Nasiengids
                           EKSAMEN-
                           NOMMER

•   Aanvaar enige metode wat die korrekte antwoord sal voortbring.
•   Een punt vir die antwoord en een punt vir die metode. As daar slegs 'n antwoord is en
    geen metode nie, ken een punt toe as die antwoord korrek is.

7Answ_Antw
7.5.1   Hoeveel rekords is daar in die databasis?                              1
        •   3350                                                   1
7.5.2   Hoeveel voëls het nog nie 'n Engelse naam ('English                    2
        name') gekry nie?
        • 53                                                       1

        Metode:                                                    1
        • Sorteer volgens die 'English name' en tel die leë selle
        • Skep 'n navraag met die 'Is Null' kriteria
        • Filter op kriteria 'Is Null'
7.5.3   Tot watter familie behoort die 'Pardusco' ('English                    2
        name')?
        • Thraupidae                                               1

        Metode:                                                    1
        • Filter op 'English name'
        • 'Search on database' en dan 'Find'
        • Navraag op 'English name' met kriteria
7.5.4   Hoeveel voëls met 'n Engelse naam wat die woord                        2
        'Macaw' bevat, is daar in die databasis?
        • 17                                                       1

        Metode:                                                    1
        • Filter op 'English name'
        • 'Search on database', 'Find' en dan COUNT
        • Skep 'n navraag
7.5.5   Hoeveel unieke families is daar in die databasis?                      2
        • 104                                                      1

        Metode:                                                    1
        • Navraag gegroepeer op Family-veld
        • Filter en tel filter (enige metode)
        • Kopieer die struktuur van slegs die databasis,
          verander die primêre sleutel na die Family-veld en
          plak die data van die oorspronklike tabel. Geen
          duplikate word geplak nie.
        Totaal vir VRAAG 7                                                    [19]
                                                           TOTAAL                        180

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [CAT P1 Feb March 2016 Eng](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-feb-march-2016-eng/c366b6c4-086b-4d0c-a41c-a773bc79cc84) — Computer Applications Technology · QP · 2016 · Eng
- [CAT P2 Feb March 2016 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-feb-march-2016-memo-eng/14dde9f5-0442-4e5a-b4c2-9c5fef13982e) — Computer Applications Technology · Memo · 2016 · Eng
- [Gr12 CATN P1 S16 MEMO Eng](https://www.hlayiso.com/library/gr12-catn-p1-s16-memo-eng/999cfe79-26cb-4e2f-a155-caf3f7f7ae70) — Computer Applications Technology · Memo · 2016 · Eng
- [Computer Application Technology P1 May June 2016 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p1-may-june-2016-memo-eng/fb474999-ae1e-4cfe-b1bd-c4aac95bb1b8) — Computer Applications Technology · Memo · 2016 · Eng
- [Computer Application Technology P1 Nov 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p1-nov-2016-memo-afr/bae774d9-2998-4624-894c-ed6d9704d0d1) — Computer Applications Technology · Memo · 2016 · Afr
- [Computer Application Technology P1 Nov 2016 Memo Eng Backup](https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p1-nov-2016-memo-eng-backup/cf150881-0fe7-4a1c-b832-22729d7b3d99) — Computer Applications Technology · Memo · 2016 · Eng

## More from Grade 12 Computer Applications Technology

- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2025 AFRIK watermark](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2025-afrik-watermark/1b848d13-4e0f-4b33-91ef-2fcd3dc2e6b9) — QP · 2025 · Afr
- [CAT P2 GR12 QP September 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-qp-september-2025-eng-watermark/fd63d968-a454-409d-9293-0862b56232b1) — QP · 2025 · Eng
- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/82b87849-4ee6-4b20-8b30-633307bd7329) — QP · 2024 · Afr
- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2024-english/bf2518c3-ae79-4251-8145-1b062895b12f) — QP · 2024 · Eng
- [CAT P2 GR12 QP SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-qp-sept-2024-english/b8b0a9f3-f8c6-4f0a-8ddf-30b58008b603) — QP · 2024 · Eng
- [Computer Applications Technology P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/computer-applications-technology-p1-nov-2024-afr/502fe6df-4d11-41d1-8e23-b219565e715b) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
