# Computer Applications Technology Grade 11 P1 2016 Memo (Afr)

> Grade 11 Computer Applications Technology Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November 2016 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-gr12-memo-nov2016-afr/0d30d9cc-3bb9-4e55-812f-23f990990239
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Computer Applications Technology
- Grade: Grade 11
- Document type: Memorandum
- Year: 2016
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Computer Applications Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/computer-applications-technology) › [Computer Applications Technology Grade 11 P1 2016 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-gr12-memo-nov2016-afr/0d30d9cc-3bb9-4e55-812f-23f990990239)

## About this document

Computer Applications Technology · Grade 11 · Eastern Cape November · 2016. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                               NASIONALE
                           SENIOR SERTIFIKAAT

                                  GRAAD 11

                               NOVEMBER 2016

REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1
             MEMORANDUM

NAAM VAN KANDIDAAT:                                                 GRAAD:
HANDTEKENING VAN
ONDERWYSER

         TOTAAL           V1       V2        V3       V4       V5            V6   V7

PUNTE:     180            32       18        50       45           20        09   06

                      Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
  2                     REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1                       (EC/NOVEMBER 2016)

VRAAG 1                      Lêernaam: 1_uShaka Info

Nr.                                    Kriteria                              Maks.          Punt
1.1    1.1.1  1_uShaka.jpg Prentjie ingevoeg in die diamantvorm
                                                                               1
                  (auto shape) op die voorblad. 
       1.1.2  Enige gloei-effek (glow effect) toegepas op die
                                                                               1
                  diamantvorm (shape). 
1.2     6pt paragraaf spasiëring voor en na  vir die hele dokument.          1
1.3     Vergrote hoofletter (dropped cap) effek ingevoeg vir die letter U
         oor 3 lyne.                                                          2
        Afstand vanaf die teks gestel op 1 cm. 
1.4     Linker en onderste kantlyne gestel op 1.5 cm.                        1
1.5       Plaas paragraaf 'Other attraction’ in gelyke 3 kolomme 
          Kolomme met ŉ lyne tussenin 
          Kolom spasiëring gestel op 1 cm. 
                                                                               4
          Voeg kolombreuke (column breaks) in vir die twee opskrifte,
           The Open Ocean en Seals sodat dit boaan die kolom
           verskyn. 
1.6       Die vier paragrawe verhelder in pienk verander na ŉ
           kolpuntlys (bulleted list).                                        2
          Gebruik 1_Wet-n-Wild.jpg as die kolpunt (bullet). 
1.7       Styl naam verander na Unlimited Fun 
          Skrifkleur verander na rooi 
          Blou paragraaf skadering toegepas                                  5
          Regs geblok 
          Opdateer veranderinge aan die styl vir die hele dokument. 
1.8       Voetnota ingevoeg op die teks Souvenir 
                                                                               2
          Teks lees Memento 
1.9       Grade (o) simbool korrek as ŉ boskrif (superscript) op albei
                                                                               1
           plekke. 
1.10      Bibliografie geredigeer om die URL korrek as
                                                                               1
           www.ushakamarineworld.co.za by te voeg. 
1.11      Al ses toekennings gegroepeer 
                                                                               2
          As ŉ enkel voorwerp 
1.12  Seksiebreek (Section break) ingesit en die laaste bladsy se
       orientasie verander na landskap. 
                                                                               2
      Hoogte en breedte van die uShaka Map verander na 15 cm en
       25 cm. 
1.13  Formaat van die Inhoudsopgawe na Simple verander 
                                                                               2
      Blok bladsynommers regs. 

  Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
  (EC/NOVEMBER 2016)         REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1                            3

1.14    Outomatiese bladsynommering in die onderskrif (footer) 
        Formaat is Page i 
        Geen bladsynommers verskyn op die eerste                      5
        en laaste bladsy nie 
        Bladsynommering begin by Page i op bladsy 2. 

                                                 Totaal vir VRAAG 1:   [32]

  Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                     REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1                    (EC/NOVEMBER 2016)

VRAAG 2                  Lêernaam: 2_Card Authorisation

Nr.                                Kriteria                             Maks.          Punt
2.1      Teksvormveld ingevoeg na die woord I … 
         Aanvaar ŉ maksimum van 25 karakters                            3
         En vertoon in HOOFLETTERS 
2.2      Aftuimellys (drop down list) ingevoeg 
         Die volgende is gelys
               Platinum                                                   2
               Play
               Normal 
2.3     Total Transaction Amount veld is as volg geredigeer

         Dit aanvaar 4 syfers                                           2
         En vertoon die waarde in geldeenheid (currency) 
2.4
         Merkblokkievormveld ingevoeg na elke kaarttipe                 2
         Grootte van merkblokkie is presies 15pt. 
2.5     Tabel ingevoeg na die Card Number opskrif

         Met 20 kolomme en 1 ry                                         2
         Pas in (AutoFit) volgens die inhoud 
2.6      Tabelstyl toegepas (enige ander styl as die huidige) op die
                                                                          1
          tabel onder die opskrif Client's Details 
2.7      Eerste tabelstop gestel op 8 cm 
         Tweede tabelstop op 17 cm 
         Gebonde gidsstippies (dashed line leader) vir beide             3
          tabelstoppe 

        LW: Tabelstoppe kan regs of na links gestel word.
2.8      2_Credit Card Authorisation Form.pdf lêer as ŉ ikoon
          ingevoeg 
                                                                          3
         in die teksraampie. 
         Koppel aan datalêer 
                                            Totaal vir VRAAG 2:          [18]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
  (EC/NOVEMBER 2016)         REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1                        5

VRAAG 3                  Lêernaam: 3_Visitors Analysis

Nr.                             Kriteria                           Maks.          Punt
Patient Details-werkblad
3.1 Sel O2:
      Verander datatipe van sel O2 na text sodat die kontaknommer   1
        korrek vertoon. 
3.2  Voeg selle A1:P1 saam (merge) en sentreer. 
      Met donkerblou vulkleur                                      2
3.3 Sel A2:
     3_Unlimited Fun.jpg ingevoeg in sel A2 
                                                                     3
     Hoogte is 2 cm 
     Breedte is 17 cm 
3.4 Selle H4 : L4
     Vertoon selle oor verskeie rye (wrap text)                    2
     Sentreer die selle horisontaal en vertikaal 
3.5 Voorwaardelike formatering (Conditional formatting):
     Ouderdom >60 geformateer 
     Dun diagonale streep (diagonal stripe) patroonstyl ingevoeg   3
     Rooi patroonkleur gebruik 
3.6 Sel E5:
    =IF(D5<=12,"Child",IF(D5>=61,"Pensioner","Adult"))
     IF funksie
     Voorwaarde D5<=12 en waarde                                   5
     Voorwaarde D5>=61 en waarde 
     Waarde as al die voorwaardes vals is 
     Korrekte gebruik van oop en toe hakies 
3.7 Sel M5:
    =COUNTIF(H5:L5,$H$5)
     COUNTIF funksie 
     Reeks: H5:L5 
                                                                     5
     Kriteria: H5 OF enige sel die regmerkie 
     Absolute sel verwysing gebruik 
     ‘Auto fill’ vir die res van die selle 
    (Nota aan merker: Aanvaar enige toepaslike metode.)
3.8 Sel P5:
    =COUNTA(H5)*$H$3+COUNTA(I5)*$I$3+COUNTA(J5)*
    $J$3+COUNTA(K5)*$K$3+COUNTA(L5)*$L$3
     COUNTA-funksie 
     Reekse H5, I5, J5, K5 en L5 
                                                                     6
     * korrek gebruik vir die hele berekening 
     + teken korrek gebruik in die formule 
     H3, I3, J3, K3 en L3 gebruik as die tariewe (rates) vir elke
       avontuur. 
     Absolute selverwysing korrek gebruik 
3.9  Tabelkleur na blou verander.                                  1

  Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
  6                     REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1              (EC/NOVEMBER 2016)

Monetary Details-werkblad
3.10 Sel I3:
     =IF(G3=1,0.2*H3,IF(G3=2,0.25*H3,IF(G3=3,0.3*H3,"No
     Discount")))
      IF funksie 
      Voorwaarde G3=1 en waarde                                       6
      Voorwaarde G3=2 en waarde 
      Voorwaarde G3=3 en waarde 
      Waarde as al die voorwaardes vals is 
       Korrekte gebruik van oop en toe hakies 
3.11 Sel L2:
      =SUMIF(D3:D102,"Pensioner",H3:H102)
      SUMIF funksie 
                                                                        4
      Reeks D3:D102 
      Kriteria "Pensioner" 
      Sum reeks is H3:H102 
3.12 L5:
     =COUNTBLANK(J3:J102)
                                                                        2
       COUNTBLANK-funksie 
       Reeks J3:J102 
3.13 Huidige Datum en Tyd
      Voeg in as ŉ veld in die kopskrif                               2
      Opdateer outomaties 
Graph werkblad
3.14 Grafiek
      Kolomgrafiek geskep  met korrek data 
      Grafiektitel (opskrif) − Preferred Adventure Per Gender
        Category. 
      X-as se titel is Adventure 
                                                                        8
      Y-as se titel is Gender Total 
      Hoogste data staaf gevul met die 3_Icon.jpg prentjie 
      Vertoon verklaring (legend) onderaan die grafiek 
      Geen gidslyne nie 

                                                 Totaal vir VRAAG 3: [50]

  Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)            REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1                              7

VRAAG 4                       Lêernaam: 4_Visitors Details

Nr.                                   Kriteria                       Maks.               Punt
Tabel: Visitors Details
4.1    4.1.1      Verander ry-hoogte van die tabel na 20pt.           1
        4.1.2           Vertoon slegs horisontale gidslyne.           1
        4.1.3           Alternatiewe ry kleur na groen. 
                        Agtergrond kleur na geel.                     2

        4.1.4           Tabel in stygende orde gesorteer volgens
                                                                        1
                         ‘Surname’ veld. 
        4.1.5        Toevoermasker (Input mask) op ‘Cell Number’
                     veld: (000)0000000
                      Toevoermasker ingevoeg die ‘Cell Number’-
                        veld                                           3
                      0000000000 (tien nulle) 
                      Hakies korrek ingevoeg 
        4.1.6   Visitor Pass ID-veld die primêre sleutel
                                                                        1
                 (primary key) gemaak. 
      4.1.7    Aftuimellys (Drop down list) ingevoeg vir die
                 Gender Category-veld. 
               Ry datatipe (Row source type) verander na               3
                 waardelys (value list) 
               Waardes korrek ingevoeg. 
      4.1.8    Datatipe verander na geldeenheid (currency) vir
                                                                        1
                 ‘Pass Rates’-veld.
      4.1.9     Gender Category geskuif tot voor die Age-
                                                                        1
                 veld. 
      4.1.10  Required ‘property’ verander na Yes vir
                                                                        1
                 Gender Category-veld. 
      4.1.11 Valideringsreël (Validation Rule) vir Age-veld.
                Tussen 3  And 70 
                     OF
                 enige moontlike antwoord soos >=3 And
                                                                        3
                 <=70
              Valideringsteks (Validation message) vir Age-
              veld.
                Aanvaarbare valideringsteks ingevoeg. 
Navraag: qry4_2
4.2

                                                                        5
            Name, Wet 'n Wild en Sea World-velde word vertoon. 
            Kriteria: Wet 'n Wild-veld: yes 
            Kriteria: Sea World-veld: yes 
            Kriteria: Gender Category-veld: adult of pensioner 

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                     REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1                 (EC/NOVEMBER 2016)

Navraag: qry4_3
4.3

                                                                      4
         Kriteria
          Cell Number veld: Like "082*"  And  Like "*5" 
         Kriteria
          Residing City veld: Benoni 
        LET WEL: Die navraag behoort 2 rekords te vertoon.
Vorm: frm4_4
4.4     Name, Gender Category, Pass Type, Wet 'n Wild, Sea
         World, Kids World, Dangerous Creatures en
         Chimp_Zee-velde vertoon. 
        Opskrif verander na Platinum Pass Members 
        Vormkopskrif (Form header) en onderskrif (footer) swart
         vul kleur 
        Wet 'n Wild, Sea World, Kids World, Dangerous
         Creatures en Chimp_Zee-velde word vertoon aan die
         regterkant  van die beskrywingseksie (detail section)
        met ŉ lyn in die middel  soos hieronder vertoon:            7

            4_Platinum Pass.jpg ingevoeg in vormkopskrif.
            Met hoogte en breedte gestel op 3 cm. 

Verslag: rpt4_5
4.5     Vertoon die velde: Name, Gender Category, Residing
          City, Wet 'n Wild, Sea World, Kids World en Pass
          Rates. 
        Groepeer volgens die Gender Category-veld. 
        Sorteer volgens Residing City-veld. 
       Gemiddelde bedrag betaal deur elke ‘gender category’:
              Berekeninge in die Gender Category groep footer:
              =AVG ([Pass Rates])                                   9
        Vertoon in Rande (currency) 
        Met 2 desimale plekke 
       Totale aantal rekords in die verslag:
        Berekeninge in die verslag (report footer):
          =COUNT(*) 
        Gepaste etikette (labels) vir al twee berekeninge. 
4.6     rpt4_5 verskuif (export) na Microsoft Word. 
                                                                      2
        Stoor as 4_Export in die eksamengids. 
                                               Totaal vir VRAAG 4:   [45]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)         REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1                                  9

VRAAG 5                         Lêernaam: 5_uShaka
Hierdie vraag moet sover moontlik gemerk word vanaf die blaaier, behalwe as dit anders
aangedui is of nie vanaf die webblaaier gesien kan word nie.
ŉ Maksimum van 1 punt sal afgetrek word as en of ander sluitingsmerkers uitgelaat word.

Nr.                                Kriteria                        Maks                Punt
5.1     Titel
        <title>Unlimited Fun@uShaka </title>
                                                                     2
         'Unlimited Fun@uShaka' verskyn 
         In die webblaaie-oortjie (browser tab) 
5.2     <body bgcolor="yellow">
                                                                     1
        Agtergrondkleur na geel verander 
5.3     Skrifmerker (Font tag)
        <font face="century gothic"> </font>
                                                                     2
         font face is century gothic 
         en tag korrek toegemaak 
5.4     Opskrif (Heading) styl:
        <h1>Unlimited Fun for EVERYONE!</h1>                         1
         Sluitingsmerker vir <h1> tag gekorrigeer. 
5.5     Horisontale lyn dikte en kleur
        <hr color="red" size=4 />
         Lyndikte op 4 gestel 
         Lynkleur rooi gemaak                                      3
        Ingevoeg na die opskrif 'Unlimited Fun for EVERYONE!'
        en voor die laaste reël van die webblad wat begin met 'For
        more information …'
5.6     Geordende Lys gelys onder die opskrif Sea World
        <ol type="A">
                                                                     2
         Tipe
         Gelys as A, B, C ens. 
5.7     Prentjie (Image)
        <img src="5_Fun Unlimited.jpg" height="50%"
        width="25%" align=right alt="Unlimited Fun">
         5_Fun Unlimited.jpg voeg prentjie in voor die opskrif
            Wet 'n Wild
                                                                     6
         Prentjie moet korrek vertoon 
         Hoogte is 50% 
         Breedte is 25% 
         Geblok na regs 
         Alternatiewe teks lees 'Unlimited Fun' 
5.8     Kursiewe merker (Italics tag):
        <i>call 031 328 8000</i>                                     1
         Teks vertoon kursief (italics) 
5.9     Koppel (Link)
        <a href="www.ushakamarineworld.co.za">
        www.ushakamarineworld.co.za </a>                             2
          Koppeling skuif na www.ushakamarineworld.co.za' 
          Koppeling werk korrek. 
                                               Totaal vir VRAAG 5:  [20]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                     REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1                 (EC/NOVEMBER 2016)

VRAAG 6                        Lêernaam: 6_Comparison
                                      6_Visitor Trend

Nr.                            Kriteria                          Maks                 Punt
6_Comparison (Woordverwerkingsdokument)
6.1 6.1.1 Formule gebruik in die verhelderde (shaded) area
          =MAX(ABOVE)
                                                                   2
           MAX-funksie gebruik 
           Kriteria is ABOVE 
    6.1.2 Plak grafiek as ŉ skakel (link)
           Grafiek geplak in die geallokeerde area van
                                                                   2
             6_Visitor Trend-sigbladlêer . 
           Geplak as ŉ skakel sodat dit outomaties opdateer. 
    6.1.3 Persoonlike watermerk (Custom watermark)
            Persoonlike watermerk lees STATISTICS                2
            Skrifgrootte van die watermerk is 90 
    6.1.4  Lêernaam as ŉ veld ingevoeg. 
            In die kopskrif van die dokument.                    3
            Verskyn in HOOFLETTERS 
                                             Totaal vir VRAAG 6:  [9]

VRAAG 7              Lêernaam: 7_Birthday Invitation Lêer: Q7Myfile
                                    7_Birthday Months

Nr.                              Kriteria                         Maks              Punt
7_Birthday Invitation (Woordverwerkingsdokument)
7.1   7.1.1    Saamvoeg (Mail Merge):
                Gebruik Month Of Birth werkblad in 7_Birthday
                  Months sigblad as die databron. 
                Name-veld ingevoeg. 
                Filter opsie is gebruik om slegs Child te
                  selekteer van die Gender Category-veld.          6
                Filter opsie is gebruik om slegs 'December' te
                  selekteer van die Month Of Birth-veld. 
                Name-veld in stygende orde gesorteer. 
                Saamvoeg voltooi en gestoor as 7_Merged
                  Invitation  (3 briewe verwag)
                                              Totaal vir VRAAG 7:  [6]

                                                          TOTAAL:     180

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

## Related documents

- [CAT P1 GR11 MEMO NOV2016 ENG](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-gr11-memo-nov2016-eng/b2071b6d-e1cd-462b-b8d0-a71e6401285b) — Computer Applications Technology · Memo · 2016 · Eng
- [CATN P1 GR11 SEPT2016 QP Afr](https://www.hlayiso.com/library/catn-p1-gr11-sept2016-qp-afr/3b5f6012-f59b-4196-8c04-bd26bf220ad9) — Computer Applications Technology · QP · 2016 · Afr
- [CATN P1 GR12 NOV2016 QP Eng](https://www.hlayiso.com/library/catn-p1-gr12-nov2016-qp-eng/b2c53b10-f39b-4697-a1f1-e7d57c0e10b7) — Computer Applications Technology · QP · 2016 · Eng
- [CAT P2 GR11 MEMO AFR NOV2016](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr11-memo-afr-nov2016/933641ee-b64b-4359-b9aa-bdfac81a6dd9) — Computer Applications Technology · Memo · 2016 · Afr
- [CAT P2 GR11 MEMO ENG NOV2016](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr11-memo-eng-nov2016/058fe5a3-03b9-4068-8c91-187650e0fc46) — Computer Applications Technology · Memo · 2016 · Eng
- [CAT P1 MEMO GR11 NOV 2020 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-memo-gr11-nov-2020-afr-d/5b4dbc89-ee3d-4dae-b544-5840b8d39592) — Computer Applications Technology · Memo · 2020 · Afr

## More from Grade 11 Computer Applications Technology

- [CAT Grade 11 Teacher's Guide v2](https://www.hlayiso.com/library/cat-grade-11-teacher-s-guide-v2/60db7f6c-ce96-4df2-a9d1-f5b6025c8386) — Guide
- [Gr11 CAT Practical LB print 20-9-19](https://www.hlayiso.com/library/gr11-cat-practical-lb-print-20-9-19/07dcc91e-6e6d-4426-af23-33bd059dee2f) — Textbook
- [Gr11 CAT Practical LB web 20-9-19](https://www.hlayiso.com/library/gr11-cat-practical-lb-web-20-9-19/53763877-ca8b-4e6f-a0b4-5472a940eac2) — Textbook
- [Gr11-CAT-TG-Study-Guide LR](https://www.hlayiso.com/library/gr11-cat-tg-study-guide-lr/fc7c0458-b409-4945-b66a-1e47960bd705) — Guide
- [Gr11 CAT Theory LB print 19-11-19](https://www.hlayiso.com/library/gr11-cat-theory-lb-print-19-11-19/9605fb7a-c0fc-44fb-bf73-5bc54e1e618e) — Textbook
- [Grade 11 CAT P1 November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-computer-applications-technology-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-1/4876f0e2-e346-4e36-8971-81494db33178) — QP · 2026 · Eng

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
