# Computer Applications Technology Grade 12 P1 2019 Memo (Afr)

> Grade 12 Computer Applications Technology Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2019 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-gr12-memo-sept-2019-afrikaans/3bd606a7-33cb-4ab0-b295-2f603171a334
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Computer Applications Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2019
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Computer Applications Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/computer-applications-technology) › [Computer Applications Technology Grade 12 P1 2019 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-gr12-memo-sept-2019-afrikaans/3bd606a7-33cb-4ab0-b295-2f603171a334)

## About this document

Computer Applications Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2019 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                           NASIONALE
                       SENIOR SERTIFIKAAT

                                GRAAD 12

                        SEPTEMBER 2019

    REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1
              NASIENRIGLYN

NAAM VAN KANDIDAAT: ____________________                     GRAAD: _________

HANDTEKENING VAN ONDERWYSER: ________________

          TOTAAL               V1       V2        V3        V4     V5      V6

 PUNTE:     180                29        23       57        41     20      10

                   Hierdie nasienriglyn bestaan uit 12 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                       REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1               (EC/SEPTEMBER 2019)

VRAAG 1                       Lêernaam: 1LandPollution                   Totaal V1: 29
                                                                   Maksimum        Kandidaat
 Nr.     Kriteria
                                                                     Punt            Punt
 1.1.1   Voorblad
           Voorblad “Facet” ingevoeg                         1           1

 1.1.2   Voorblad
           Tik “Land Pollution” in die titelveld, “Save our
            Land” in die subtitelveld. 
                                                               1
           Tik “landhighschool@ecdept.gov.za” in die                      3
            e-posveld.                                        1
           Verwyder die abstrakte (abstract) veld.           1

 1.2.1   Inhoudsopgawe (TOC)
                                                               1           1
            Outomatiese inhoudsopgawe ingevoeg. 
 1.2.2   Inhoudsopgawe
                                                               1           1
            Drie vlakke van opskrifte verskyn. 
 1.2.3   Inhoudsopgawe
            Korrekte style gebruik: “Title”, “Heading 1” en
             “Heading 2” styl.                                1           1
         (Nota aan merker: Al drie vlakke moet korrek en in
         volgorde wees om laaste punt te kry.)
 1.3.1   Bladsynommering
            Die “Accent Bar Right” bladsynommering            1           1
             ingevoeg. 
 1.3.2   Bladsynommering
            Outomatiese bladsynommering wat by 1 op die
             tweede bladsy begin.                             1
                                                                           2
            Geen bladsynommering op eerste bladsy.           1

 1.4.1   Paragraaf Formatering
            Paragraafspasiëring is 6 pt voor en 6 pt na die   1           1
             paragraaf. 
 1.4.2   Lyn Formatering
            Lynspasiëring op presies gestel                  1
                                                                           2
            16 pt.                                           1

 1.4.3   Karakter Formatering
                                                               1           1
            Karakterspasiëring tot 1.5 pt gerek 
 1.5     Dokument Redigering
            Korrekte verskynsels (occurrences) is             1
             verander.                                                    2
                                                               1
            Met die woord “infect”. 
         (Nota aan merker: 2 Verskynsels 2 punte anders 0)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019)            REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1                      3

 1.6      Hiperskakel
                                                                 1
            Hiperskakel op teks “In factories and offices”. 
            URL www.explainthatstuff.com/land-                  1      3
             pollution.html.
            Tooltip “HowStuffWorks” ingevoeg.                  1

 1.7      Voetnota
                                                                 1
            Voetnota op teks “Radioactive Waste” ingevoeg      1      3
            Voetnota-simbool: Wingdings karakter 83            1
            Voetnota-teks:“by-product of nuclear power” 
                                                                 1
 1.8      Dokument formatering
            Dokument justifiseer.                              1      2
            Dokument afkapping (hyphenated). 
 1.9      Bronaanhaling (Citation)
                                                                 1
            Bron ingevoeg.                                     1      3
            As ŉ webtuiste bron. 
                                                                 1
            Skrywer; Naam van webtuiste; Jaar en URL
             verskyn. 
 1.10     Bibliografie
                                                                 1      1
            Bibliografie opgedateer. 
 1.11     “Quick Parts”
                                                                 1      1
          “Date created” veld ingevoeg (11 March 2019). 
          Totaal vir VRAAG 1                                          [29]

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                         REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1        (EC/SEPTEMBER 2019)

VRAAG 2                 Lêernaam: 2LandPollutionBrochure           Totaal V2: 23
                                                             Maksimum       Kandidaat
    Nr.                          Kriteria
                                                               Punt           Punt

 2.1      Bladsyoriëntasie
                                                             1      1
             Gestel op landskap. 
 2.2      Bladsyraam (Page border)
                                                             1
           2¼ pt wye raam (border) ingesit.                1      3
           Kleur van raam is rooi.                         1
           Bladsyraam 
 2.3      Kolomme                                            1

           Verhelderde teks in drie kolomme.               1
           1 cm/0.39 duim spasie tussen kolomme.                  4
                                                             1
           Lyn tussen kolomme. 
           Opskrif moet boaan elke kolom wees.             1

 2.4      WordArt
             Enige “WordArt”                               1
                                                                    3
             op korrekte teks.                             1
             “Gold colour Accent 4 Soft Bevel”.            1

 2.5      Kolpunte (Bullets)
                                                             1
             Kolpunte verander na prentjie 
                                                             1      4
             2Bullet.jpg 
             Linkerinkeping – Kolpunt 0 cm.                1
             Hangende inkeping – paragraaf 1.5 cm.         1

 2.6      Vorm (Shape)
             Enige Uitroepvorm ingevoeg.                   1
             Ovaal uitroepvorm (Oval callout shape).       1      4
                                                             1
             Aan die onderkant van die eerste kolom. 
                                                             1
             Teks “Save Our Land” ingevoeg. 
 2.7      Watermerk
             Watermerk ingevoeg.                           1
             2LandPollution2.jpg as watermerk.             1      4
             Sonder uitgewaste effek (Washout).            1
             Prentjieskaal – 120%.                         1

          Totaal vir VRAAG 2                                       [23]

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019)           REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1                                 5

VRAAG 3                     Lêernaam: 3_LandSheet                       Totaal V3: 57

   Sien die vrae vanaf die formules na en nie die waardes/antwoorde in die sel nie.
   Kontroleer teen die kandidaat se eintlike werk (Selverwysings mag verskil, afhangend van
    die kandidaat se respons.)
   Kandidaat mag verskeie formules of selle as 'boublokke' gebruik om by antwoorde uit te
    kom.
   Benoemde reekse kan in plaas van selverwysings gebruik word.
   Die antwoorde moet nog steeds korrek wees, selfs al word veranderinge aan die
    bestaande data gemaak.

                                                                   Maksimum          Kandidaat
Nr.       Kriteria
                                                                     Punt              Punt

Stats per Province werkblad
3.1.1    Stats per Province
          Tabkleur verander na enige kleur anders as die         1           1
            oorspronklike kleur. 
         (Nota aan merker: Kleur was wit.)
3.1.2    Saamvoeg en Sentreer
                                                                  1           1
          Selle A1 tot T1 – saamgevoeg en sentreer 
3.1.3    Vuleffek
          Voeg dun diagonale streeppatroonstyl vuleffek in       1
            op die saamgevoegde sel.                                         2
                                                                  1
          Kleur Rooi 
3.1.4    Ry 4
                                                                  1           1
          Omvou (Wrapped) 
3.2      Vriespanele
          Vriespanele effek toegepas                            1
                                                                              2
          Kolom A                                               1

3.3       Formateer Datum
          =(dd)-(mm)-( yyyy)
           Korrekte gebruik van hakies                          1
                                                                              3
           Korrekte gebruik van -                               1
           Korrekte spesifikasies vir dag, maand en jaar        1

3.4       Sel A5
          =CONCATENATE(UPPER(LEFT(B5;2));"-”;
          LEN(B5))
                                                                  1
            Concatenate of & funksie gebruik                    1
            (LEFT(B5;2))                                        1
            "-”                                                 1
            LEN(B5))                                            1           5
            UPPER – Alles in hoofletters 

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                        REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1       (EC/SEPTEMBER 2019)

3.5      Sel C3
         =FIND(" ";B5)
                                                            1
             “Find” funksie gebruik om die                1     3
             korrekte posisie van spasie te bepaal.       1
             In sel (B5). 

3.6      Data Validering
            Valideringkriteria: Aanvaar heelgetal 
            Kriteria: Between                             1
            Minimum waarde 0 en Maksimum waarde            1     4
             999 999.                                      1
            Enige gepaste foutboodskap.                   1

3.7      Sel E3
         =COUNTIFS(D5:D13;">=100000";E5:E13;"<=55")

             Countifs funksie                             1
             Kriteriareeks 1: (D5:D13)                    1
                                                                  5
             Kriteria 1: >=100 000                        1
             Kriteria reeks 2: (E5:E13)                   1
             Kriteria 2: <=55                             1

3.8      Nested IF
         =IF(E5<51;"Less Dense";
         IF(E5<=100;"Dense";"Highly Dense"))
                                                            1
             Nested IF syntax                             1
                                                                  4
             Voorwaarde: <51 en “Less Dense”              1
             Voorwaarde: <=100 en “Dense”                 1
             Voorwaarde: >100 en “Highly Dense” 

3.9      Voorwaardelike formatering
          Voorwaardelike formatering gebruik              1
          korrekte kolom                                  1     3
          rooi data-stafie                                1

3.10     Sel Q15
         =SUMIF(B5:B13;"*Cape";Q5:Q13)
                                                            1
             Sumif funksie                                1
             Kriteriareeks: B5:B13                              4
                                                            1
             Sum-reeks: Q5:Q13                            1
             Kriteria *Cape 

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019)            REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1                        7

 3.11     Sel R5
          =P5-Q5                                                   1
                                                                   1       3
             =P5; Q4 
                                                                   1
             Minus teken (-) 
             Funksie in sel R5 gekopieer na selle R5:R13 

 3.12     Sel S5
                                                                   1
          =IF(P5<=Q5,"Top up"," ")
          OR                                                       1
          =IF(Q5>=P5, “Top up”, “ ”)                                       4
             IF- Funksie                                        1
             Korrekte voorwaarde: P5<=Q5 
             Korrekte afvoer as waar                            1
             Korrekte afvoer as vals 
 3.13     Sel T9
                                                                   1
          =VLOOKUP(B9,Towns!$A$2:$B$10,2, FALSE)
                                                                   1
             Vlookup-funksie 
             Lookup-waarde: B9
                                                                   1       5
             Lookup-reeks: Towns!$A$2:$B$10  (ignoreer as
              daar geen absolute selverwysing is nie)
                                                                   1
             Kolom: 2 
             Lookup-reeks: False                                 1

 3.14     “Graph” Werkblad
             Grafiek geskep en titel verander na
              WasteTreatment. 
                                                                   1
             Albei reekspunte is geplot.                         1
             Kolomgrafiek en Lyngrafiek saam ingevoeg. 
                                                                   1       7
             Vertikale as “Waste Treatment Facilities” ingevoeg   1
              en horisontale as “Provinces”.
                                                                   1
             Byskrifte (Legend) geredigeer. 
                                                                   1
             Kaartarea met korrekte prentjie gevul. 
                                                                   1
             Grafiek na “Graph” werkblad geskuif. 
          Totaal vir VRAAG 3                                              [57]

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                          REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1               (EC/SEPTEMBER 2019)

VRAAG 4                      Lêernaam: 4_LandPollution                Totaal V4: 41

                                                                      Maksimum        Kandidaat
    Nr.                             Kriteria
                                                                        Punt            Punt
 Tabel: Waste Pollution
 4.1.1    Veld: ID
                                                                      1          1
             ID-veld verwyder. 
 4.1.2    Veld: Prentjie
                                                                      1
             Nuwe veld geskep                                                  3
             na provinsie veld                                      1
             Data-tipe: OLE Object Of attachment.                   1

 4.1.3    Primêre sleutel
                                                                      1          1
          Primêre sleutel op Provinsie-veld gestel. 

 4.1.4    Verpligte veld: (Required Field): Hazardous Waste
                                                                      1          1
             Stel as verpligte veld. 
 4.1.5    Valideringsreël en teks: Own refuse dump
             Between of And funksies gebruik.                       1
             Laer grens gestel op groter as 2 en hoër grens gestel
                                                                                 3
              op kleiner as 99.                                      1
             Geskikte valideringsteks verwys na limiete.            1
          Between 2 And 98 Of >2 And <99

 4.1.6    Veld: Budget
                                                                      1          1
          Verstekwaarde op R10000 gestel.

 4.2      Vorm: frm4_2
             Slegs Provinces; Hazardous Waste; Budget en             1
              Expenditure velde word vertoon.                        1
             Agtergrondkleur van die vorm verander na rooi.         1
             Titel/Etiket verander na “Waste”.                                 7
                                                                      1
             Datumveld ingevoeg in die vorm kopskrif (header).      1
             Berekening in die vorm voetskrif (footer).             1
             Count                                                  1
             (*) 

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019)           REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1                           9

 4.3     Qry4_3
          Slegs Province, Population served by municipality
           en Own Refuse Dump-velde word vertoon.                   1
          Kriteria: Population served by municipality: >=50.        1
                                                                    1          5
          Hazardous veld: Yes                                      1
          Sorteer volgens: Own Refuse Dump veld                    1
          Sorteer: In stygende orde 
         4 Rekords
 4.4     Qry4_4
            Province: Totaal: Groepeerd volgens                    1
            Budget: Totaal: Sum                                    1          3
            Kriteria: >=50 000                                     1
         4 Rekords
 4.5     Qry4_5
         Balance: [Budget]-[Expenditure]
            Berekende veld naam: Balance:                          1
            Budget en Expenditure velde word gebruik               1
                                                                     1          6
            -
                                                                     1
            Korrekte gebruik van hakies 
                                                                     1
            Balance: <0                                            1
            Hazardous Waste: Yes 
         2 Rekords
 4.6     Report4_6
            Verslag is geskep                                      1
            met al die vereiste velde behalwe die ID-veld.         1
            Verslag is gegroepeer volgens Licensed facilities
             veld.                                                  1
            Dan gegroepeer volgens Hazardous-veld.                 1
            Verslag gesorteer volgens die Budget-veld.             1         10
            Bladsy-oriëntasie verander na landskap.                1
            Bereken in die voetskrif van die Licensed Facilities-
             veld:                                                  1
            =Sum([Expenditure])                                    1
            Totale bedrag in enige geldeenheid formaat.            1
                                                                     1
            Prentjie ingevoeg in die verslag kopskrif. 

         Totaal vir VRAAG 4                                                   [41]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                          REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1                    (EC/SEPTEMBER 2019)

VRAAG 5                        Lêernaam: 5_MyWebsite                       Totaal V5: 20

        Die vraag moet vanaf die HTML-kode gemerk word.
        Numeriese attribuutwaardes hoef nie in aanhalingstekens te wees nie.

                                                                   Maksimum           Kandidaat
 Nr.                              Kriteria
                                                                     Punt               Punt
 5.1      Titel
              <title>Land Pollution </title>                      1             1
              Titelmerker ingevoeg. 
 5.2      Opskrif: LandPollution
          <h1 align ="center"><font color = "Brown">              1
          Land Pollution</font></h1>                                            2
                                                                  1
              Opskrif inlynstelling sentreer. 
              Font kleur verander na bruin. 
 5.3      Horisontale lyn
                                                                  1
          <hr size=7 color="Red"/>                                              2
           Lyndikte op 7 gestel.                                1
           Lynkleur na verander rooi. 
          Geordende lys
 5.4                                                              1
          <ol type = "I" > </ol>
                                                                  1             3
           Geordende lys <ol> geskep. 
           Tipe kolpunt verander na Romeinse syfers. 
                                                                  1
           Romeinse syfers in hoofletters. 

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019)           REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1                    11

 5.5    Tabel
         Eerste ry ingevoeg - <th> 
        <tr>                                               1
              <th>Type of Land Pollution</th>
              <th>Cause</th>
              <th>Area found</th>
        </tr>
          Tabelraam verander na 2                        1
          Selafwerking (Cellpadding) verander na 25      1
        <table border = 2 cellpadding = "25">

        <tr bgcolor = "Pink">                                    9
               <th>Type of Land Pollution</th>
                                                           1
               <th>Cause</th>
               <th>Area found</th>
        </tr>
         Colspan = “3” 
         Prentjie = 5LandPollution.jpg                   1
         lyninstelling = "middle"                        1
         hoogte =200 wydte = 300                         1
         Alt = “Dump”                                    1
        <tr><td colspan ="3" align = "middle">             1
        <img src ="5LandPollution.jpg" align = "middle"
        height =200 width = 300 Alt = “Dump”> </td></tr>

 5.6    Skakel
        <a href="#Top"> Home </a>
                                                           1
               <a href> </a>
                                                           1      3
               Skakel op teks ‘Home
                                                           1
               Skakel beweeg na die bokant van die
                webwerf

        Sluitingsmerker(s) en driehoekige hakies
                                                           -1
        weggelaat

        Totaal vir VRAAG 5                                       [20]

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                         REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1              (EC/SEPTEMBER 2019)

VRAAG 6                      Lêernaam: 6Letter.docx                      Totaal V6: 10

                                                                     Maksimum        Kandidaat
     Nr.                           Kriteria
                                                                       Punt            Punt

 6.1.1        Prentjies gegroepeer. 
              Prentjie geskuif onder opskrif “Waterfall Community   1         2
               Leader”                                              1

 6.1.2        Kruisverwysing langs die woord “my”.
              Skakel na die eindnota “Waterfall Community           1         2
               Leader”.                                             1

 6.1.3        Korrekte veranderinge op die grafiek aangebring.     1
                                                                               2
              Die verandering wys op die grafiek.                  1

 6.1.4        “Widow/orphan” kontrole is gemerk. 
              “Keep lines together” is gemerk.                     1         2
                                                                     1

 6.1.5        6Poster is gekopieer en op die brief geplak 
                                                                     1         2
              Geplak (Pasted) as ŉ ikoon 
                                                                     1
           Totaal vir VRAAG 6                                                [10]

                                                         TOTAAL:              180

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

## Related documents

- [CAT P1 GR12 MEMO SEPT 2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-gr12-memo-sept-2020-afrikaans/8de0d6b8-beca-46cb-8a39-0618c4e464e6) — Computer Applications Technology · Memo · 2020 · Afr
- [CAT P1 GR12 MEMO SEPT2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-gr12-memo-sept2018-afrikaans/12bb0431-212d-4b16-b0b7-e634ff19745f) — Computer Applications Technology · Memo · 2018 · Afr
- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2025 AFRIK watermark](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2025-afrik-watermark/1b848d13-4e0f-4b33-91ef-2fcd3dc2e6b9) — Computer Applications Technology · QP · 2025 · Afr
- [CAT P2 GR12 MEMO SEPT2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-memo-sept2020-afrikaans/73167bc1-7d37-4313-9e6c-6055b941495e) — Computer Applications Technology · Memo · 2020 · Afr
- [CAT P2 GR12 MEMO SEPT2017 (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-memo-sept2017-afrikaans/f13e52b1-d03e-4ce0-9cbb-fd83efd28130) — Computer Applications Technology · Memo · 2017 · Afr
- [Computer Applications Technology P1 May June 2019 Memo](https://www.hlayiso.com/library/computer-applications-technology-p1-may-june-2019-memo/513a7ad1-9ade-48ef-b406-7b5d8a936ddf) — Computer Applications Technology · Memo · 2019

## More from Grade 12 Computer Applications Technology

- [CAT P2 GR12 QP September 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-qp-september-2025-eng-watermark/fd63d968-a454-409d-9293-0862b56232b1) — QP · 2025 · Eng
- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/82b87849-4ee6-4b20-8b30-633307bd7329) — QP · 2024 · Afr
- [Computer Applications Technology P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/computer-applications-technology-p1-nov-2024-afr/502fe6df-4d11-41d1-8e23-b219565e715b) — QP · 2024 · Afr
- [Computer Applications Technology P1 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/computer-applications-technology-p1-nov-2023-eng/60311585-04c7-46dc-bcf6-87da09dc1ea5) — QP · 2023 · Eng
- [ERRATA CAT P1](https://www.hlayiso.com/library/errata-cat-p1/363f4b7e-98be-46d4-9d47-fcfea8705198) — Errata · 2022
- [Computer Applications Technology P2 May June 2022 Eng](https://www.hlayiso.com/library/computer-applications-technology-p2-may-june-2022-eng/72d0b5ab-f52d-4c0f-9774-0b77bfd2a0ec) — QP · 2022 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
