# Computer Applications Technology Grade 12 P1 2020 Memo (Afr)

> Grade 12 Computer Applications Technology Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2020 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-gr12-memo-sept-2020-afrikaans/8de0d6b8-beca-46cb-8a39-0618c4e464e6
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Computer Applications Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2020
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Computer Applications Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/computer-applications-technology) › [Computer Applications Technology Grade 12 P1 2020 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-gr12-memo-sept-2020-afrikaans/8de0d6b8-beca-46cb-8a39-0618c4e464e6)

## About this document

Computer Applications Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2020 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                       NASIONALE SENIOR
                         SERTIFIKAAT

                                GRAAD 12

                       SEPTEMBER 2020

    REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1
              NASIENRIGLYN

NAAM VAN KANDIDAAT: ____________________                    GRAAD: _________

HANDTEKENING VAN ONDERWYSER: ________________

              TOTAAL            V1        V2        V3           V4    V5      V6

                180               35        15        56          42    21      11
  PUNTE:

                  Hierdie nasienriglyn bestaan uit 12 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                          REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1           (EC/SEPTEMBER 2020)

VRAAG 1                   Lêernaam: 1_4th Industrial Revolution          Totaal V1: 35
                                                                  Maksimum      Kandidaat
 Nr.     Kriteria                                                   Punt           Punt
 1.1.1   Voorblad
         • Jaar verander na 2020 deur die tekskontrole te         1        1
            gebruik ✓
 1.1.2   Voorblad
         •  Prentjie korrek en roteer 90 grade ✓                  1        1

 1.2.1   Inhoudsopgawe (ToC)
         •      Teks verander na Normale Styl ✓                   1
         •      Slegs die teks het verander en nie die opskrif    1        3
                nie ✓                                             1
         •      Teks verskyn nie meer in ToC nie ✓
 1.2.2   Styl
         •   Styl verander na blou ✓                              1
                                                                           2
         •   Spasiëring na paragraaf gestel op 12pt ✓             1

 1.3     Vind en Vervang
         •      Alle verskynsels van 4th Industrial Revolution    1
                                                                           2
                vervang met 4IR. ✓                                1
         •      Alle verskynsels (5 Verskynsels) ✓
 1.4     Omraming
         •  Geel raam toegepas ✓                                  1
         •  2pt raam ✓                                            1
         •  ŉ “Offset Top shadow-effect” op die prentjie                   3
                                                                  1
            gevoeg ✓
 1.5     Prentjie                                                 1
         •   Prentjie is omvou (Wrapped - tight, square or
             through) ✓                                           1        3
         •   Skuif regs van die paragraaf ✓
         •   Figuur 2 skuif na onder die prentjie ✓               1
 1.6      Eindnota
                                                                  1
         •      Eindnota geplaas op die korrekte plek ✓                    2
         •      Teks: “Founder and Executive Chairman of the      1
                World Economic Forum” ingetik ✓

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)          REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1                        3

 1.7      Aanhaling (Citation) Sitaat                            1
          • Joernaal Artikel (bron) gebruik ✓
          • Skrywer Klaus Schwab ingevoeg ✓                      1       3
          • Jaar 2020 ingevoeg ✓
                                                                 1
 1.8     Bladsy-uitleg (Page setup)
         • Seksie breek ingevoeg voor en na bladsy 5 ✓           1
         • Bladsy 5 verander na landskap ✓
         • Alle ander bladsye bly in portret ✓                   1       3

                                                                 1

 1.9     Spelling
         • Labor verander na labour ✓                            1       1

 1.10    Paragrawe                                               1
         •  Paragrawe gesorteer ✓
         •  In stygende orde ✓                                   1       2

 1.11    Bladsynommering
         • Bladsynommering ingevoeg ✓                            1
         • In die bladsyonderskrif (footer) van die dokument ✓
         • sentreer ✓                                            1
         • eerste twee bladsye nie genommer nie ✓
                                                                         5
                                                                 1
         • Nommering begin op bladsy 3 as bladsy 1 ✓             1
                                                                 1

 1.12    Watermerk
         • Watermerk ingevoeg ✓                                  1
         • Slegs op die laaste bladsy ✓                          1
                                                                         4
         • Teks 4IR vertoon ✓                                    1
         • Vertoon horisontaal ✓                                 1

          Totaal vir VRAAG 1                                           [35]

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                        REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1                    (EC/SEPTEMBER 2020)

VRAAG 2                Lêernaam: 2_ 4IR Research                             Totaal V2: 15

                                                                         Maksimu         Kandidaat
    Nr.                             Kriteria
                                                                          m Punt           Punt
 2.1      Papiergrootte
          • Boonste en onderste kantruimtes gestel op
             1.5 cm ✓                                                    1          2
          • Papiergrootte gestel op 20 cm wydte en 28 cm hoogte ✓

 2.2      Uitleg
          • Drie kolomme geskep ✓
                                                                         1
          • Spasie tussen kolomme gestel op 1.1 cm ✓
                                                                         1
          • Verligte teks verskyn bo-aan elke kolom ✓                               4
                                                                         1
          • Kolomme gejustifiseer (justified) ✓
                                                                         1

 2.3      Tabel
          • Teks omskep in ‘n tabel met vier kolomme ✓                   1
          • “Grid Table 4 Accent 2” styl toegepas op die tabel ✓
          • Herhaal boskrif lyn kenmerk (header rows feature) wat        1
             gebruik is om tabel opskrifte te laat verskyn op beide                 4
             bladsye in die tabel ✓                                      1
          • Alle data in tabel is gesentreer, vertikaal ✓
          • en horisontaal ✓                                             1

 2.4      Paragraaf
          • Skadu omraming toegepas op die paragraaf ✓
                                                                         1
          • Dubbellyn omraming styl gebruik ✓                                       3
                                                                         1
                                                                         1
 2.5      Datum
          •  Huidige datum ingevoeg in die onderskrif (footer) van die   1
             dokument ✓                                                             2
                                                                         1
          • Opdateer outomaties ✓
          Totaal vir VRAAG 2                                                      [15]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)          REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1                             5

VRAAG 3                     Lêernaam: 3_LandSheet                    Totaal V3: 56

•     Sien die vrae vanaf die formules na en nie die waardes/antwoorde in die sel nie.
•     Kontroleer teen die kandidaat se eintlike werk (Selverwysings mag verskil,
      afhangend van die kandidaat se respons.)
•     Kandidaat mag verskeie formules of selle as 'boublokke' gebruik om by antwoorde uit
      te kom.
•     Benoemde reekse kan in plaas van selverwysings gebruik word.
•     Die antwoorde moet nog steeds korrek wees, selfs al word veranderinge aan die
      bestaande data gemaak.
                                                                 Maksimum         Kandidaat
Nr.       Kriteria
                                                                   Punt             Punt

Ward Info-werkblad
3.1.1    Saamvoeg en sentreer                                   1
         • Selle A1 tot O1 saamgevoeg ✓                                    2
         • en gesentreer ✓                                      1
3.1.2    Vul
         • Enige vul is toegepas op saamgevoegde selle ✓        1
         • “Thin diagonal stripe”-patroonstyl vul-effek                    2
            toegepas ✓                                          1
         (Aanvaar enige diagonale strepe)
3.1.3    Woordomvou ('Wrap text')
         • Ry 3 omvou ✓                                         1          1

3.1.4    Panelle
         • Vries panele ✓                                       1
         • Ry 3 ✓                                                          2
                                                                1

3.2      Kommentaar                                             1
         • Kommentaar ingevoeg in sel E4 ✓                                 2
         • Teks “Unit Price” vertoon ✓                          1
3.3      Teksfunksies (Sel B5)

         =CONCATENATE(LEFT(A5;1);                               1
         RIGHT(A5;2);LOWER(LEFT(C5;1)))
                                                                1
         • Korrekte funksie gebruik (Concatenate of &                      4
           Funksie) ✓                                           1
         • Eerste letter van Ward Name uitgehaal ✓
         • Laaste twee letters van Ward Name ✓                  1
         • Eerste letter van location in kleinletters ✓

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                            REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1              (EC/SEPTEMBER 2020)

3.4       Sel K5
          =SUM(E5:I5)                                                  1
                                                                       1
               •   Formule: Sum ✓                                            2
               •   Reeks: (E5:I5) ✓

    3.5   Sel L8
          =J8-K8                                                       1
                                                                              2
               •   Korrekte selle gebruik ✓                            1
               •   Minus teken ✓
3.6       M5
          =E5/$E$4                                                     1

               •   Korrekte selle gebruik ✓                            1
                                                                              4
               •   Deelteken gebruik ✓
               •   Absolute selverwysing toegepas op sel E4 ✓          1
               •   Formule gekopieer na alle ander selle ✓
                                                                       1
3.7       Sel N6
          =E6/K6*100 OR E6/K6
               •   Korrekte selle gebruik✓                             1
                                                                              3
               •   Korrekte teken gebruik ✓                            1
               •   Gestel na ‘n persentasie sonder desimale plekke ✓   1

3.8       Voorwaardelike formatering (Conditional formatting)
                                                                       1
            • Voorwaardelike formatering gebruik in kolom L ✓
                                                                       1
            • Sel waarde <0 ✓                                                 3
                                                                       1
            • Groenvul met donkergroen teks toegepas ✓

3.9       Sel O5                                                       1
          =IF(L5<0;" ";"Bonus")
             • Funksie: IF ✓                                           1
             • Kondisie: L5<0✓                                                4
             • Waarde as true korrek is ✓                              1
             • Waarde as false korrek is ✓
                                                                       1
3.10      Sel E37
          =SUMIF(C5:C34;"Urban";J5:J34)                                1
            • Funksie: Sumif ✓
            • Kriteria Reeks C5:C34✓                                   1
            • Kriteria - Urban ✓                                              4
            • Sum Reeks J5:J34 ✓                                       1

                                                                       1

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)           REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1                       7

 3.11     Sel E39
         =IF(AND(C7="Rural";N7>25);"Award";"No Award")           1
            • Funksies: IF and AND ✓                             1
                                                                           4
                                                                 1
            • Kondisie (C7="Rural";N7>25); ✓
                                                                 1
            • Waarde as true korrek is ✓
            • Waarde as false korrek is ✓
 3.12    Sel E41
                                                                 1
         =COUNTIF(C5:C34;"Semi Rural")
             •   Funksie: Countif ✓                              1         3
             •   Reeks: C5:C34; ✓
             •   Kriteria: "Semi Rural" ✓                        1

 3.13    Sel E43                                                 1
         =VLOOKUP(A7;ExtraInfo!A2:C31;3;FALSE)
                                                                 1
             •   Funksie: Vlookup ✓
             •   Lookup waarde : A7 ✓                            1         5
             •   Lookup Reeks : ExtraInfo!A2:C31✓ (Ignoreer as
                 absolute selverwysing nie gebruik is nie)       1
             •   Rynommer : 3 ✓
             •   Reeks lookup : False ✓                          1
 3.14    Sel E45
         =COUNTBLANK(E5:E34)                                     1
                                                                           2
            • Funksie: COUNTBLANK ✓                              1
            • Reeks: (E5:E34) ✓
 3.14    Grafiek Werkblad
                                                                 1
         •   Grafiektitel “Readiness for 4IR” ✓                  1
         •   Beide reekspunte korrek geplot ✓                    1
         •   Enige “Stacked Bar” grafiek gebruik ✓               1         7
         •   Vertikale as verskyn in grafiek ✓                   1
         •   Gesentreer ✓                                        1
         •   Legendereeks aan bokant van grafiek ✓               1
         •   Skuif grafiek na werkblad 4IR ✓
          Totaal vir VRAAG 3                                             [56]

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                         REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1             (EC/SEPTEMBER 2020)

VRAAG 4                            Lêernaam: 4_4IR                 Totaal V4: 42

                                                                   Maksimum         Kandidaat
    Nr.                            Kriteria                          Punt             Punt
 Tabel: Wards
 4.1.1    Veld: WardName
                                                                   1          1
          •   > ingevoeg in Format-veld eienskap ✓
 4.1.2    Veld: WardNumber
                                                                   1
          •   Required-veld gestel na “Yes” ✓                                 2
          •   Formaat van veld gestel na 'Fixed' format ✓          1

 4.1.3    Prentjie
          • Datatipe van Image-veld verander na OLE Object/        1          1
             Hyperlink ✓
 4.1.4    Validering

                  <=✓ 2020/06/30 ✓            OF < 2020/07/01 OF   1

                  <=#2020/06/30#     OF <#2020/07/01#              1          1

          •   Enige gepaste valideringsteks wat verwys na die      1
              beperking van die datum ✓

 4.1.5    Devices-Veld
          • Nuwe veld geskep Devices ✓                             1
          • Datatipe gestel na lookup value ✓
                                                                              3
          • Data van die Info tabel gebruik ✓                      1

                                                                1
 4.2       Vorm: frm4_2
          • Vorm frm4_2 gebaseer op WardInfo tabel en Columnar
             layout geselekteer ✓                              1
          • Verkose velde: WardName; WardNumber; Location;
             Budget; Expenditure en Balance✓                   1
          • Die agtergrondkleur van die vormboskrif is geel ✓  1
          • Fontgrootte van opskrif is 36 pt ✓                 1
          • Opskrif is gesenteer ✓                             1
                                                                              10
          • 4_Form.jpg prentjie ingevoeg ✓                     1
          • In vormboskrif en regs geblok ✓                    1
          • Formaat van Budget-veld verander Currency met geen
                                                               1
             desimale plekke ✓
                                                               1
          • Knoppie (Button) ingevoeg in vormvoetskrif ✓
          • Wys die volgende rekord wanneer knoppie gekliek
                                                               1
             word ✓

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)            REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1                       9

 4.3.1    Qry4_3_1
         •   Slegs Location en Expenditure ✓
                                                                  1          3
         •   Location: Total: Grouped by ✓
                                                                  1
         •   Expenditure: Total: Sum ✓
                                                                  1
 4.3.2    Qry4_3_2
         •   Slegs Rural ✓
                                                                  1
         •   en Semi-Rural rekords wys ✓                          1          4
         •   Totaal bereken ✓                                     1
         •   Totaal van Budget-veld ✓ (SUM)                       1
 4.3.3    Qry4_3_3
               Loan: 30/100*[Budget]
         • Kriteria Balance : <0 ✓
         • Loan: ✓                                                1
         • 30/100 ✓                                               1          5
         • *[Budget] ✓                                            1
         • Loan gestel op R (currency) ✓                          1
                                                                  1

 Verslag

 4.4     Report4_4
         •  Verslag geskep ✓
                                                                  1
         •  Groepeer eers volgens Location en dan volgens         1
            Budget ✓                                              1
         • Totale begroting vir elke Location bereken ✓           1
         • in die Location-voetskrif = Sum([Budget]) ✓            1
         • Rural Locations geformateer na rooi ✓                  1
                                                                           10
         • Nuwe veld Future Projections geskep ✓.                 1
         • Berekening van Future Projections ✓                    1
          =10/100 ✓                                               1
         • *[Budget] ✓                                            1
         • +[Budget] ✓
         OF =110/100*[Budget]
          Totaal vir VRAAG 4                                               [42]

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                        REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1                       (EC/SEPTEMBER 2020)

VRAAG 5                      Lêernaam: 5_MyWebsite                              Totaal V5: 21

•    Die vraag moet vanaf die HTML-kode gemerk word.
•    Numeriese attribuutwaardes hoef nie in aanhalingstekens te wees nie.

                                                                        Maksimum              Kandida
    Nr.                             Kriteria
                                                                          Punt                at Punt
    5.1     Opskrif (Heading) 1
              <center><h1><font size="50" face="Century">THE
              TIME HAS COME</font></h1> </center>                           1
           • Opskrif is gesentreer ✓                                        1
                                                                                          2
           • Fontgrootte gestel op 50 ✓

    5.2    Anker (Anchor)
           <a name="Top"></a>                                           1
           • Skakelmerker korrek ingevoeg ✓
                                                                                          3
           • Op woorde 'driver distraction' ✓                               1
           • Korrekte ankernaam ✓                                           1

    5.3    Prentjie (Image)
           <p align="center"><img src="5Pic.png"                        1
           border="5"></p>
                                                                                          2
           • Uitbreiding (Extension) van prentjie gekorrigeer ✓         1
           • Sentreer prentjie ✓

    5.4    Kolpuntlys (Bulleted list)
                                                                        1
           <ul> </ul>
            • Bullet-lys <ul> geskep. ✓                                               3
                                                                        1
            • <li> </li> tags korrek gebruik ✓
            • Toegepas op al die gelyste items ✓                        1
    5.5    Tabel                                                        1
            • Tabelkleur ligblou ✓
                                                                                          2
            • Wydte van die tabel is 80% ✓                              1

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019)             REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1                      11

 5.6     Tabelry
         <tr>
                                <th>AR</th>
                                                                   1
                                <td>15</td>
                                <td>34</td>
                                                                   1
         </tr>                                                              3
          • Nuwe ry bygevoeg ✓
                                                                   1
          • Korrekte merkers gebruik ✓
          • Korrekte data ingetik ✓

5.7      Tabel ry

         <td align="center" colspan="3"><b>Be Ready!!
         </b></td>                                                 1
                                                                   1        2
         • Ry saamgevoeg oor drie kolomme ✓
         • Teks verander na vetdruk ✓

 5.8     Skakel
         <a href="#Top">Back to top</a>                            1

          •   <a href> </a> ✓                                      1        3
          •   Skakel geskep op die teks ‘Back to Top ✓
          •   Skakel na bokant van die webblad ✓                   1

         Sluitingsmerker(s), driehoekige hakies en nesting         1    1
         korrek gebruik

          Totaal vir VRAAG 5                                            [21]

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                       REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1               (EC/SEPTEMBER 2020)

VRAAG 6               Lêernaam: 6_Calculation, 6_Quote                   Totaal V6: 11

                                                                                    Kandidaat
     Nr.                         Kriteria                          Maksimum Punt
                                                                                      Punt

 6.1.1 Datum
       • Vandag se datum ✓
                                                                    1         2
       • In die formaat: (2020)(03)(10) ✓
                                                                    1
 6.1.2 Tabel                                                        1
        • Tabel geskep ✓
        • 3 kolomme en 2 rye ✓                                      1
        • Spasie tussen kolomme gestel ✓                                      4
        • op 0.3 cm ✓                                               1

                                                                    1
 6.2       Saamvoeg
                                                                    1
           • Ontvangerslys (Recipients list) gesorteer om briewe
             te stuur ✓
                                                                    1
           • aan die Wyke wat ‘n negatiewe balans het <0 ✓
           • Voeg Ward Names in die Ward Name-veld ✓                1         5
           • Saamvoeg (Mail merge) voltooi ✓
           • Voltooide briewe gestoor as Letters ✓                  1
           • (Aantal briewe 6)
                                                                    1

           Totaal vir VRAAG 6                                               [11]

                                                       TOTAAL:               180

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

## Related documents

- [CAT P2 GR12 MEMO SEPT2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-memo-sept2020-afrikaans/73167bc1-7d37-4313-9e6c-6055b941495e) — Computer Applications Technology · Memo · 2020 · Afr
- [CAT P1 GR12 MEMO SEPT2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-gr12-memo-sept2018-afrikaans/12bb0431-212d-4b16-b0b7-e634ff19745f) — Computer Applications Technology · Memo · 2018 · Afr
- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2025 AFRIK watermark](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2025-afrik-watermark/1b848d13-4e0f-4b33-91ef-2fcd3dc2e6b9) — Computer Applications Technology · QP · 2025 · Afr
- [CAT P2 GR12 MEMO SEPT2017 (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-memo-sept2017-afrikaans/f13e52b1-d03e-4ce0-9cbb-fd83efd28130) — Computer Applications Technology · Memo · 2017 · Afr
- [GR12 CATN P1 Sept2017 MEMO Afr 2](https://www.hlayiso.com/library/gr12-catn-p1-sept2017-memo-afr-2/b5a0c65b-f27d-4e3e-85bd-cf66c1dcadc6) — Computer Applications Technology · Memo · 2017 · Afr
- [GR12 CATN P1 Sept2017 MEMO Eng 2](https://www.hlayiso.com/library/gr12-catn-p1-sept2017-memo-eng-2/b5c28ac2-09a3-4703-849c-349924c32018) — Computer Applications Technology · Memo · 2017 · Eng

## More from Grade 12 Computer Applications Technology

- [CAT P2 GR12 QP September 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-qp-september-2025-eng-watermark/fd63d968-a454-409d-9293-0862b56232b1) — QP · 2025 · Eng
- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/82b87849-4ee6-4b20-8b30-633307bd7329) — QP · 2024 · Afr
- [Computer Applications Technology P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/computer-applications-technology-p1-nov-2024-afr/502fe6df-4d11-41d1-8e23-b219565e715b) — QP · 2024 · Afr
- [Computer Applications Technology P1 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/computer-applications-technology-p1-nov-2023-eng/60311585-04c7-46dc-bcf6-87da09dc1ea5) — QP · 2023 · Eng
- [ERRATA CAT P1](https://www.hlayiso.com/library/errata-cat-p1/363f4b7e-98be-46d4-9d47-fcfea8705198) — Errata · 2022
- [Computer Applications Technology P2 May June 2022 Eng](https://www.hlayiso.com/library/computer-applications-technology-p2-may-june-2022-eng/72d0b5ab-f52d-4c0f-9774-0b77bfd2a0ec) — QP · 2022 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
