# Computer Applications Technology Grade 12 P1 2015 Memo (Afr)

> Grade 12 Computer Applications Technology Paper 1 memorandum from the NSC June Exam 2015 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-june-july-2015-memo-afr/7ea070df-d528-4cfd-8120-2516fa9c94b6
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Computer Applications Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2015
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Computer Applications Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/computer-applications-technology) › [Computer Applications Technology Grade 12 P1 2015 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-june-july-2015-memo-afr/7ea070df-d528-4cfd-8120-2516fa9c94b6)

## About this document

Computer Applications Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2015. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                      SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                     REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1

                                       2015

                             MEMORANDUM/NASIENGIDS

PUNTE: 180                                            FINALE PUNT

SENTRUM-
NOMMER

EKSAMEN-
NOMMER

VRAAG                   1       2      3      4      5       6         7    TOTAAL

MOONTLIKE
                        31      20    32      17     41      19        20       180
PUNT

KANDIDAAT-
PUNT

NASIENERKODE/
HANDTEKENING

GEMODEREERDE
PUNT

               Hierdie memorandum/nasiengids bestaan uit 14 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1               2                              DBE/2015
                                   SSE – Memorandum/Nasiengids
                           EKSAMEN-
                           NOMMER

IGNOREER SPELLING IN ALLE GEVALLE WAAR DIT GEEN IMPAK OP DIE
ANTWOORD SAL HÊ NIE.

VRAAG 1                            Lêernaam: 1Brain_Brein                Totaal V1: 31

                                                                 Maksimum      Kandidaat
 No.                               Kriteria
                                                                   Punt          Punt
1.1     Kantlyne                                                         1
        •   Linkerkantlyn verander na 2.3 cm                    1
1.2     Bladsynommers                                                    3
        • Outomatiese bladsynommers ingevoeg                    1
        • 'Different odd and even' ingestel                     1
        • Gelyke bladsynommers linksinlyn gestel en ongelyke
           bladsynommers regs inlyn gestel                      1
        (Nota aan nasiener: Aanvaar in bladsyboskrif of
        bladsyonderskrif.)
1.3.1   Style                                                            1
        • 'MyQuotes'-styl op teks toegepas                      1
1.3.2   Sitaat                                                           2
        • Plekhouer vir sitaat ('citation') ingevoeg            1
        • Plekhouer 'Quote' genoem                              1
1.4     'Dropped cap'                                                    3
        • 'Dropped cap' op eerste letter van teks 'Music's'
           toegepas                                             1
        • Oor vier reëls                                        1
        • Font verander na 'Bell MT'                            1
        (Nota aan nasiener: Moenie 'In margin' aanvaar nie.)
1.5     Opskrifstyle                                                     1
        • Alle Heading 3-styl vervang met Heading 5-styl        1
        (Nota aan nasiener: Al 6 voorvalle moet vervang wees.)
1.6     Prent                                                            4
        • Prent is horisontaal omgekeer                         1
        • Prent se omvou verander sodat prent geen teks
           blokkeer nie.                                        1
        • Prent geskuif na die regterkant van paragraaf         1
        • Paragraaf se belyning gestel op justeer               1

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1               3                             DBE/2015
                                   SSE – Memorandum/Nasiengids
                           EKSAMEN-
                           NOMMER

1.7     Kruisverwysing                                                  3
        • Kruisverwysing bygevoeg op teks 'Mozart' onder die
           opskrif 'The Power of Music on Memory and
           Learning'                                            1
        • Kruisverwysing na Figure 1                            1
        • Figuurnommer vertoon nie in kruisverwysing nie (The
           music of Wolfgang Amadeus Mozart)                    1
1.8     Byskrif ('Caption')                                             2
        • Outomatiese figuurbyskrif by prent gevoeg             1
        • Byskrif vertoon 'George Frederic Handel'              1
        (Notas aan nasiener:
        • Die figuurnommer hoef nie te vertoon nie.
        • Aanvaar die byskrif bokant of onderkant die prent.)
1.9     Hiperskakel                                                     3
        • Hiperskakel geskep op die woord 'Napoleon'            1
        • Hiperskakel skakel na 1Hist_Gesk dokument             1
        • Teks 'Read more' vertoon as skerm wenk                1
        (Nota aan nasiener: Ken tweede punt toe as ikoon of
        skakel geplak was en skakel na 1Hist_Gesk.)
1.10    Boekbron                                                        3
        • Bron ingevoeg                                         1
        • Boekbron gekies                                       1
        • Korrekte velde voltooi                                1
1.11    Eindnota ('Laurence O-Donnell')                                 4
        • Eindnota ingevoeg                                     1
        • Enige simbool ingevoeg as 'custom'-merk               1
        • Eindnota teks vertoon as 'Copyright 1999 by
           Laurence O'Donnell'                                  1
        • Kommentaar ('Comment') verwyder                       1
        (Notas aan nasiener:
        • Moenie 'n nommer in plaas van 'n simbool as
           'custom'-merk aanvaar nie behalwe as die nommer as
           ’n simbool ingevoeg het.
        • Ignoreer as teks gekopieer of geskuif was.
        • Aanvaar as eindnota bygevoeg was in die nabye
           ligging van die gespesifiseerde teks.
        • Moenie laaste punt toeken as slegs die teks uit die
           kommentaar verwyder is nie.)
1.12    Outomatiese bibliografie                                        1
        • Outomatiese bibliografie ingevoeg                     1
        (Notas aan nasiener:
        • Boekbron bygevoeg in 1.10 behoort te vertoon.
        • Gee punt indien outomatiese bibliografie ingevoeg is
           selfs indien geen bronne vertoon nie.)
        Totaal vir VRAAG 1                                            [31]
Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1               4                              DBE/2015
                                   SSE – Memorandum/Nasiengids
                           EKSAMEN-
                           NOMMER

VRAAG 2                            Lêernaam: 2Piece_Stuk                Totaal V2: 20

                                                                 Maksimum      Kandidaat
 No.                               Kriteria
                                                                   Punt          Punt
2.1     WordArt/Fontwork                                                 4
        • WordArt/Fontwork toegepas op 'Music' teks             1
        • Gevul met rooi kleur                                  1
        • Buitelyn na swart verander                            1
        • Font grootte verander na 48 pt                        1
2.2     Inkeping                                                         2
        • Eerste lyninkeping toegepas                           1
        • Gestel op ongeveer 2 cm                               1
2.3     Kolomme                                                          4
        • Twee kolomme toegepas op teks                         1
        • Eerste kolom grootte gestel op 13 cm                  1
        • Spasie tussen kolomme gestel op 3 cm                  1
        • 'n Raam verskyn rondom die kolomme                    1
2.4     Reëlnommers                                                      2
        • Reëlnommers ingevoeg in dokument                      1
        • 'Restart each page' geselekteer                       1

        (Nota aan nasiener: Aanvaar indien reëlnommers slegs
        op eerste bladsy vertoon.)
2.5     Bladsye                                                          2
        • 'Widows and orphans' geselekteer                      1
        • 'Keep lines together' geselekteer                     1
2.6     Prent                                                            2
        • Prent geskuif na regte posisie                        1
        • Prent verander om in te pas by die res                1
2.7     Watermerk                                                        3
        • Prent watermerk ingevoeg                              1
        • Prent 2Notes_Note gebruik                             1
        • Watermerk vertoon slegs op bladsy 3 van die
          dokument                                              1
2.8     Bladsykleur                                                      1
        • Bladsykleur verander na enige oranje skakering        1

        (Nota aan nasiener: Aanvaar as slegs een van die
        bladsye se kleur verander is.)
        Totaal vir VRAAG 2                                             [20]

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1               5                                    DBE/2015
                                   SSE – Memorandum/Nasiengids
                           EKSAMEN-
                           NOMMER

VRAAG 3                                Lêernaam: 3Stats                        Totaal V3: 32

•     Merk die vrae vanaf die formules en nie die waardes/antwoorde in die sel nie.
•     Kontroleer teen die kandidaat se eintlike werk (Selverwysings mag verskil, afhangend
      van die kandidaat se respons.)
•     Kandidaat mag verskeie formules of selle as 'boublokke' gebruik om by antwoorde uit
      te kom.
•     Naamreekse kan in plaas van selverwysings gebruik word.

                                                                      Maksimum        Kandidaat
 No.                               Kriteria
                                                                        Punt            Punt
Data-werkblad
3.1       Selle A1:B2:                                                          1
          • Prent 3Music_Musiek ingevoeg in reeks A1:B2             1
3.2       Selle C1:O2:                                                          1
          • Enige vulkleur op selle toegepas                        1
3.3       Sel A3:                                                               2
          • Kommentaar op sel bygevoeg                              1
          • Teks 'Sales on 1 Jan 2015' ingevoeg as
             kommentaar                                             1

          (Nota aan nasiener: Aanvaar indien enige teks in
          kommentaar ingevoeg is.)
3.4       Sel P2:                                                               2
          • 'Custom'-formaat                                        1
          • Datum formaat dd/mmm/yyyy                               1
3.5       Sel B3:                                                               1
          • Teks omgevou ('wrapped')                                1
3.6       Sel A4:                                                               5
          =UPPER(D4&RIGHT(F4,2))

          OF

          =UPPER(CONCATENATE(D4, RIGHT(F4,2)))

          OF

          =UPPER(D4&MID(F4,LEN(F4)-1,2))

          •    UPPER                                                1
          •    D4                                                   1
          •    RIGHT OR MID  (F4,2)                                2
          •    & of CONCATENATE korrek gebruik                      1

          Verwagte antwoord: MP3LY.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1               6                            DBE/2015
                                   SSE – Memorandum/Nasiengids
                           EKSAMEN-
                           NOMMER

3.7     Sel I4:                                                         3
        =YEAR($P$2)-H4

        •    YEAR funksie                                       1
        •    $P$2                                               1
        •    - H4                                               1

        Verwagte antwoord: 5.
3.8     Sel K4:                                                         5
        =J4*125/100*114/100

        OF

        =(J4+(J4*25/100))*114/100

        OF

        =(J4+(J4*25/100))+((J4+(J4*25/100))*14/100)

        OF

        =1.25*J4*1.14

        •    Oorspronklike prys                                 1
        •    Berekening van wins                                1
        •    Wins bygevoeg by ou prys (verkoopprys)             1
        •    Berekening van BTW op wins bedrag                  1
        •    Bymekaartel van BTW prys en wins bedrag             1
             (verkoopprys) 

        (Notas aan nasiener:
        • Aanvaar enige ander korrekte antwoord.
        • Aanvaar ook =(J4+(J4*25/100))+(J4+(J4*14/100)).))
3.9     Sel M4:                                                         5
        =VLOOKUP(L4,Status!$A$1:$B$4,2,TRUE)

        •    VLOOKUP                                            1
        •    L4                                                 1
        •    Status!$A$1:$B$4 (korrekte reeks/naamreeks)        1
        •    Absolute selverwysing korrek gebruik               1
        •    2                                                  1

        (Nota aan nasiener: TRUE kan uitgelaat word.)

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1               7                               DBE/2015
                                   SSE – Memorandum/Nasiengids
                           EKSAMEN-
                           NOMMER

3.10    Kolom O:                                                          5
        =IF(N4>300,"High",IF(N4>=200,"Moderate","Low"))

        OF

        =IF(N4>=301,"High",IF(N4>199,"Moderate","Low"))

        OF

        =IF(N4>300,"High",IF(AND(N4>=200,N4<=300),
        "Moderate","Low"))

        OF

        =IF(N4<200,"Low",IF(AND(N4>=200,N4<=300),
        "Moderate","High"))

        OF

        =IF(N4<200,"Low",IF(N4<=300),"Moderate","High"))

        OR

        =IF(N4>300,"High",IF(N4<200,"Low","Moderate"))

        •    Geneste IF-konstruk geïmplementeer (geen sintaks-
             foute nie)                                           1
        •    'High' vertoon korrek vir bistempo groter as 300     1
        •    'Moderate' vertoon korrek vir bistempo's van
             200 – 300                                            1
        •    'Low' vertoon korrek vir bistempo's laer as 200      1
        •    Funksie gekopieer na onderste selle                  1

        (Nota aan nasiener:
        • Kontroleer vir die korrekte gebruik van voorwaardelike
           opsies. Daar is baie alternatiewe antwoorde, waarvan
           een 'n VLOOKUP is.
        • Penaliseer eenkeer vir logiese foute.)
3.11    Kolom P:                                                          2

        •    Datavalideringsopsie 'No' by lys bygevoeg            1
        •    Toegepas op kolom P                                  1

        (Nota aan nasiener: Aanvaar as slegs op sommige selle
        in kolom P toegepas is.)
        Totaal vir VRAAG 3                                              [32]

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1               8                                    DBE/2015
                                   SSE – Memorandum/Nasiengids
                            EKSAMEN-
                            NOMMER

VRAAG 4                             Lêernaam: 4Sum_Ops                         Totaal V4: 17

•     Merk die vrae vanaf die formules en nie die waardes/antwoorde in die sel nie.
•     Kontroleer teen die kandidaat se eintlike werk (Selverwysings mag verskil, afhangend
      van die kandidaat se respons.)
•     Kandidaat mag verskeie formules of selle as 'boublokke' gebruik om by antwoorde uit
      te kom.
•     Naamreekse kan in plaas van selverwysings gebruik word.

                                                                      Maksimum        Kandidaat
 No.                               Kriteria
                                                                        Punt            Punt
Sum_Ops-werkblad
4.1       Sel E5:                                                               1
          =Sum(D5:D7)                                               1

          Verwagte antwoord: 11.

          (Nota aan nasiener: Aanvaar D5+D6+D7 of enige
          korrekte alternatiewe antwoord.)
4.2       Sel D2:                                                               5
          =COUNTIF(Data!A4:A71,A2)-COUNTIF(Data!A4:C42,
          C3)-COUNTIF(Data!A4:C42,C4)
          OF                                                         1
          =COUNTIF(Data!A4:A71,"7Digital")-D3-D4                     1

          • Funksie/Formule gebruik om te tel                       1
          • Reeks pas by funksie/formule                            1
          • Korrekte kriteria gebaseer op die geselekteerde reeks    1
              
          •   Uitsluiting van ander tipe lêers 
          •   Uitsluiting van ander winkels of tipe produk

          Verwagte antwoord: 34.
          (Nota aan nasiener: Daar is baie alternatiewe antwoorde
          (bv. =COUNTIFS(Data!A4:A71,"7Digital",
          Data!C4:C71,"MP3")). Evalueer kandidaat se antwoord
          teen kriteria en maak seker dat die antwoord korrek sal
          bly as die data sou verander.)
4.3       Sel B13:                                                              3
          =SUMIF(Data!C4:C71,A13,Data!G4:G71)

          •   Data!C4:C71                                           1
          •   A13 OF "MP3"                                          1
          •   Data!G4:G71                                           1

          Verwagte antwoord: 29047704.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1               9                             DBE/2015
                                   SSE – Memorandum/Nasiengids
                           EKSAMEN-
                           NOMMER

Graph_Grafiek-werkblad
4.4     Grafiek                                                         8

        •   Grafiek verander na kolom                           1
        •   Titel '7Digital' bygevoeg                           1
        •   Vertikale as se intervalle gestel op 1              1
        •   Maksimum waarde  van vertikale as gestel op 12     1
                                                                 1
        •   Formaat van vertikale as verander na geldeenheid 
                                                                 1
        •   Horisontale as se etiketbelyning verander na 90° 
                                                                 1
        •   'Moving average'-tendenslyn bygevoeg                1

        Totaal vir VRAAG 4                                            [17]

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1               10                             DBE/2015
                                   SSE – Memorandum/Nasiengids
                           EKSAMEN-
                           NOMMER

VRAAG 5                            Lêernaam: 5Music_Musiek               Totaal V5: 41

                                                                  Maksimum      Kandidaat
 No.                                Kriteria
                                                                    Punt          Punt
Tabel: TMusic_TMusiek
5.1.1   Kolomwydte                                                        1
        • Kolomwydte verander vir Title_Titel- en Artist_Kunst-
           velde sodat alle teks sigbaar is                      1
5.1.2   Veld: Code_Kode                                                   1
        • Na eerste veld se posisie geskuif                      1
        (Nota aan nasiener: Code_Kode-veld kan eerste vertoon
        in die Design-skerm OF die Datasheet-skerm.)
5.1.3   Veld: Code_Kode                                                   2
        • Alle data van 5Code_Kode                               1
        • Data vir Code_Kode-veld vertoon                        1
5.1.4   Veld: Artist_Kunst                                                1
        • 'Required'-eienskap gestel op Yes                      1
5.1.5   Veld: Type_Tipe                                                   2
        • Type_Tipe-veld is opsoek(lookup)-veld                  1
        • Waardes: MP3, CD, DVD                                  1

        (Nota aan nasiener: Aanvaar as slegs een waarde
        ingevoeg is.)
5.1.6   Veld: Genre                                                       4
        • Valideringsreël
           Valideringsreël ingevoeg                              3
           Kriteria Rock, Pop, Dance 
           OR korrek gebruik                                     1
        • Valideringsteks
           Aanvaar slegs Rock of Pop of Dance 
        (Nota aan nasiener:
        • Aanvaar enige valideringsteks wat verwys na die
           waardes wat gebruik kan word.
        • Aanvaar as slegs een waarde ingevoeg is.)
5.1.7   Veld: Demand_Aanvraag                                             1
        • Datatipe verander na Yes/No                            1
5.1.8   Veld: Owner_Eienaar                                               5
        Toevoermasker
        • >                                                      1
        • L                                                      1
        • 00                                                    2
        • 9 OF #                                                 1

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1               11                                DBE/2015
                                   SSE – Memorandum/Nasiengids
                           EKSAMEN-
                           NOMMER

Vorm: frm5_2
5.2.1   Vorm geskep                                                         3
        • Vorm frm5_2 geskep wat TMusic_Musiek gebruik              1
        • 'Columnar' uitleg                                         1
        • Alle velde ingesluit                                      1
5.2.2   Agtergrondkleur                                                     1
        • Artist_Kunst-etiket verander na enige ander kleur
           buiten die verstekkleur                                  1
5.2.3   Datum en Tyd                                                        2
        • Datum- en Tyd-velde ingevoeg                              1
        • In vormonderskrif (footer)                                1
Navraag: qry5_3
5.3     •  Slegs Title_Titel-, Artist_Kunst-, Year_Jaar- en                 4
           Owners_Eienaars-velde word vertoon                       1
        Kriteria:
        • Demand_Aanvraag-veld: Yes, True, -1, <> False 
        • Owners_Eienaars-veld: H*                                  1
        Sorteer:                                                     1
        • Artist_Kunst: gesorteer in dalende volgorde 
                                                                     1
        (Notas aan nasiener:
        • Verwag 19 rekords.
        • Kriteria vir Demand_Aanvraag sal afhang van 5.1.7.)
Navraag: qry5_4
5.4     • Berekende veld IncCost: korrek ingevoeg                   1      4
        • [Cost_Koste] *2 OF [Cost_Koste]+ [Cost_Koste]            2
        • Veld vertoon in rand-formaat                              1
        (Nota aan nasiener: Aanvaar enige geldeenheid formaat.)
Verslag: rpt5_5
5.5.1   •   Verslag vertoon slegs Title_Titel-, Artist_Kunst-,              3
            Type_Tipe-, Genre- en Cost_Koste-velde                  1
        •   Verslag gegroepeer volgens die Genre-veld               1
        •   Verslag gesorteer (dalend) op Type_Tipe-veld            1
5.5.2   •   Titel van verslag 'Songs by Genre'                      1      2
        •   Titel is gesentreer of die etiket is horisontaal         1
            gesentreer 
5.5.3   •   Funksie in groep-onderskrif ('footer') of groepboskrif          3
            ('header')                                              1
        •   = Sum  ([Cost_Koste])                                  2
5.5.4   •  Voorwaardelike formatering: Cost_Koste meer                      2
           as100 , vertoon in oranje fontkleur                     2
        (Nota aan merker: Aanvaar as toegepas op funksie.)
        Totaal vir VRAAG 5                                                [41]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1               12                                   DBE/2015
                                   SSE – Memorandum/Nasiengids
                            EKSAMEN-
                            NOMMER

VRAAG 6                            Lêernaam: 6Facts_Feite                      Totaal V6: 19

•     Die vraag moet so ver as moontlik vanaf die webblaaier gemerk word, behalwe as dit
      anders aangedui is of nie vanaf die webblaaier gesien kan word nie.
•     'n Maksimum van 1 punt sal afgetrek word as een of meer sluitingsmerkers uitgelaat word.
•     Die kode van die kandidate wat 'n woordverwerker gebruik, sal addisionele, onnodige
      merkers bevat. Nasieners sal deur die kode moet werk om die antwoorde hieronder te
      vind.

                                                                     Maksimum         Kandidaat
 No.                               Kriteria
                                                                       Punt             Punt
6.1       Titel                                                                 1
          <title>Facts_Feite</title>

          • Titelmerkers vir 'Facts_Feite' in 'header section'       1
            ingevoeg 
6.2       Tabelsel                                                              3
          <td width="50" height="25"
          bgcolor="grey"><center>Background</center></td>

          •   Addisionele sel in tabel met 'Background' ingevoeg    1
          •   In korrekte posisie                                   1
          •   Lyk presies soos ander selle in tabel (wydte, hoogte
              en kleur)                                             1
6.3       Font                                                                  2
          <font face ="Forte" size =6></font>

          •   Font verander na Forte                                1
          •   Fontgrootte gestel op 6                               1
6.4       Opskrif                                                               1
          <h3>Why do we like certain types of music?</h3>

          •   Opskrifstyl 3-merkers ingevoeg vir teks 'Why do we
              like certain types of music?'                         1
6.5       Paragraafbelyning                                                     1
          align="center"

          •   Tweede paragraaf na middel van bladsy gesentreer      1

          (Nota aan merker: Aanvaar 'center' merker.)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1               13                             DBE/2015
                                   SSE – Memorandum/Nasiengids
                           EKSAMEN-
                           NOMMER

6.6     Kolpuntlys ('Bulleted list')                                     3
        <ul Type="circle">
        <li>Studies showed the connection between music
        lessons and an improved memory</li>
        <li>Children engaged in music showed higher verbal
        ability </li>
        </ul>

        •   Ongeordende lys                                     1
        •   Korrekte 2 items in lys                             1
        •   Tipe kolpunt is 'n sirkel                           1
6.7.1   Prent                                                            2
        img src="6Therapy_Terapie.jpg"

        •   Prent 5Therapy_Terapie.jpg ingevoeg                 1
        •   Prent vertoon korrek                                1
6.7.2   Prenthoogte en -wydte                                            2
        width="300" height="200"

        •   Wydte = 300                                         1
        •   Hoogte = 200                                        1
6.7.3   Alternatiewe teks op prent                                       1
        alt="Therapy"

        •   Alternatiewe teks is 'Therapy'                      1
6.8     Hiperskakel                                                      3
        <a href="google.com">To read more</a>

        •   Teks 'To read more' ingevoeg                        1
        •   Skakel ingevoeg op teks <a href …                   1
        •   Skakel met Google.com                               1
        Sluitingsmerker(s) of hakies uitgelaat                   -1
        Totaal vir VRAAG 6                                             [19]

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1               14                                DBE/2015
                                   SSE – Memorandum/Nasiengids
                           EKSAMEN-
                           NOMMER

VRAAG 7                                                                   Totaal V7: 20
                            Lêername: 7News_Nuus, 7Letters_Briewe

                                                                    Maksimum      Kandidaat
 No.                               Kriteria
                                                                      Punt          Punt
7.1     Kolpunte                                                           2
        • Kolpunt verander na 'Q'                                  1
        • Inkeping verander om by res te pas                       1

        (Nota aan nasiener: Ignoreer as 'Answers' ook kolpunt
        het.)
7.2     Tabel                                                              6
        • Eerste ry saamgevoeg                                     1
        • Teks horisontaal en vertikaal gesentreer                 1
        • Derde ry verwyder                                        1
        • Buiterame verander na dubbellynrame  en                  1
           binnerame verander na stippellyne                       1
        • Font van laaste ry verander na 'Small caps'              1

        (Nota aan nasiener: Aanvaar enige onderbroke lyne –
        broken line/dashed/dotted – vir binnerame.)
7.3     Vormveldkontroles                                                  2
        • Merkblokkie se grootte verander na 10 pt                 1
        • Teksblokkievormveld langs 'Give us your feedback'
           ingevoeg                                                1

7.4     Onderskrif                                                         5
        • Teks 'Editor' ingevoeg in onderskrif  en links belyn    2
        • Datum van verandering veld ingevoeg  en regs             1
          belyn                                                    1
        • Horisontale lyn ingevoeg  bokant teks                    1

        (Nota aan nasiener: Ignoreer as horisontale lyn onder
        teks ingevoeg is.)
7.5     Saamvoeg                                                           5
        • Clients_Kliënte-tabel in 7Names_Name databasis
          gebruik as databron                                      1
        • Kliënte gesorteer in dalende volgorde volgens            1
          vanne                                                    1
        • Name_Naam en Surname_Van saamvoegvelde
          ('merge fields') ingevoeg.                               1
        • Possamevoeging voltooi en gestoor as
          7Letters_Briewe  (Verwag 11 letters briewe)              1
        Totaal vir VRAAG 7                                                [20]
                                                           TOTAAL                     180

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [CAT P1 June July 2015 Afr](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-june-july-2015-afr/67e7c672-7961-430c-8360-5aa92c095466) — Computer Applications Technology · QP · 2015 · Afr
- [CAT P2 June July 2015 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-june-july-2015-memo-eng/47884231-c123-4a6a-b162-51e0310d342c) — Computer Applications Technology · Memo · 2015 · Eng
- [CAT P1 GR12 MEMO SEPT 2015 AFR](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-gr12-memo-sept-2015-afr/e7b20f60-c3b1-44da-aa1e-3bc6f06b937d) — Computer Applications Technology · Memo · 2015 · Afr
- [CAT P1 Nov 2015 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-nov-2015-memo-afr/ec56d95b-8740-4d2e-970a-bdbe22ca475f) — Computer Applications Technology · Memo · 2015 · Afr
- [CAT P1 Nov 2015 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-nov-2015-memo-eng/665607d0-ebce-4a13-8397-d47212e70694) — Computer Applications Technology · Memo · 2015 · Eng
- [Computer Applications Technology P1 May June 2019 Memo](https://www.hlayiso.com/library/computer-applications-technology-p1-may-june-2019-memo/513a7ad1-9ade-48ef-b406-7b5d8a936ddf) — Computer Applications Technology · Memo · 2019

## More from Grade 12 Computer Applications Technology

- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2025 AFRIK watermark](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2025-afrik-watermark/1b848d13-4e0f-4b33-91ef-2fcd3dc2e6b9) — QP · 2025 · Afr
- [CAT P2 GR12 QP September 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-qp-september-2025-eng-watermark/fd63d968-a454-409d-9293-0862b56232b1) — QP · 2025 · Eng
- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/82b87849-4ee6-4b20-8b30-633307bd7329) — QP · 2024 · Afr
- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2024-english/bf2518c3-ae79-4251-8145-1b062895b12f) — QP · 2024 · Eng
- [CAT P2 GR12 QP SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-qp-sept-2024-english/b8b0a9f3-f8c6-4f0a-8ddf-30b58008b603) — QP · 2024 · Eng
- [Computer Applications Technology P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/computer-applications-technology-p1-nov-2024-afr/502fe6df-4d11-41d1-8e23-b219565e715b) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
