# Computer Applications Technology Grade 12 P1 2014 Memo (Afr)

> Grade 12 Computer Applications Technology Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2014 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-nov-2014-memo-afr/2e113bd9-429f-41bf-bb08-7c66d73448a5
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Computer Applications Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2014
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Computer Applications Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/computer-applications-technology) › [Computer Applications Technology Grade 12 P1 2014 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-nov-2014-memo-afr/2e113bd9-429f-41bf-bb08-7c66d73448a5)

## About this document

Computer Applications Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2014. Memorandum, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                  NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

                     REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1

                                 NOVEMBER 2014

                             MEMORANDUM/NASIENGIDS

PUNTE: 180

SENTRUM-                                             FINALE PUNT
NOMMER

EKSAMEN-
NOMMER

VRAAG                   1       2     3       4      5       6         7    TOTAAL

MOONTLIKE PUNT          30      20    31     19      40      20        20      180

KANDIDAAT-
PUNT

NASIENERKODE/
HANDTEKENING

GEMODEREERDE
PUNT

               Hierdie memorandum/nasiengids bestaan uit 16 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1               2                                 DBE/November 2014
                                   NSS – Memorandum/Nasiengids
                           EKSAMEN-
                           NOMMER

IGNOREER SPELLING IN ALLE GEVALLE.
VRAAG 1                             Lêernaam: 1Africa_Afrika                                Totaal V1: 30
                                                                                 Maksimum       Kandidaat
 No                                   Kriteria
                                                                                   Punt           Punt
1.1     Kantlyne                                                                          1
        • Linkerkantlyn op 2 cm ingestel                                    1
1.2.1   Voorblad/Titelblad                                                                1
        • Voorblad/titelblad aan die begin van dokument ingevoeg 
        (Nota aan nasiener: Aanvaar 'n blanko voorblad/titelblad.)           1
1.2.2   Voorblad/Titelblad                                                                1
        • Korrekte teks 'Beautiful Africa' as titel ingevoeg                1
        (Notas aan nasiener:
        • Aanvaar titel in enige posisie.
        • Moenie penaliseer as ander kontroles op die voorblad verskyn.)
1.3     WordArt/Fontwork                                                                  1
        • WordArt(MSO)/Fontwork(LO) op Inhoudsopgawe toegepas               1
1.4     Tabel                                                                             6
        • Selle van ry 1 saamgevoeg                                         1
        • Inhoud 'Summary of Facts' in ry 1 bygevoeg, regs inlyn            1
        • Graad simbool net voor 'S' en 'E' ingevoeg                        1
        • Tabel horisontaal op bladsy gesentreer                            1
        • Alle binnelyne  na 1½ pt  verander                               2
        (Notas aan nasiener:
        • Teks moet regs inlyn vertoon om die punt toe te ken.
        • Aanvaar simbool of 'superscript', maar nie harde spasie nie
        • Aanvaar as slegs een simbool of 'superscript' ingevoeg is.
        • Aanvaar as slegs sommige binnelyne na 1½ pt verander is.)
1.5     Kolpunte                                                                          2
        • Wingdings karakternommer 39 () (MSO)/Wingdings
           karakterkode U+F027 (LO) toegepas                                1
        • Kolpunt posisie 3 cm gestel vanaf die linkerkantlyn               1
        (Notas aan nasiener:
        • Ignoreer as die teks nie ingekeep is nie.
        • Aanvaar as die inkeping op die liniaal verskyn.)
1.6     Bladsynommers                                                                     6
        • Outomatiese bladsynommers in bladsyonderskrif gevoeg              1
        • Seksiebreuk is voor die bladsy wat '1. Victoria Falls, Zambia'
           bevat ingevoeg                                                   1
        • Vorige bladsye (voorblad, inhoudsopgawe) nie genommer             1
        • Nommers begin op bladsy 1 ná die Inhoudsopgawe                    1
        • Gelyke bladsynommers regsinlyn gestel                             1
        • Ongelyke bladsynommers linksinlyn gestel                          1

        (Notas aan nasiener:
        • Inlynstelling moet gebruik word in plaas van links of regs
           'geplaas'. Aanvaar indien gelyk en ongelyk omgeruil is.
        • As voorblad nie ingevoeg is nie, aanvaar 'Different first page'.
        • Moenie derde punt toeken as daar geen bladsynommers is.
        • Ken 'n punt toe as 'Different odd and even' geselekteer is.)
Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1               3                                  DBE/November 2014
                                   NSS – Memorandum/Nasiengids
                           EKSAMEN-
                           NOMMER

1.7     Boekmerk                                                                           2
        • Hiperskakel geskep                                                 1
        • Skakel na die 'Precautions' boekmerk                               1

        (Nota aan nasiener: Aanvaar indien die hiperskakel op enige een
        van die twee 'Trekking precautions' tekste toegepas is.)
1.8     Widow/Orphan kontrole                                                              1
        • Sweef-/rugreël ('widow/orphan') kontrole toegepas op paragraaf
                                                                             1
1.9     Boekmerk                                                                           1
        • 'Summit' boekmerk verwyder                                         1

1.10    Opskrifte en Inhoudsopgawe                                                         2
        • 'FormatHeading' of 'Heading1'-styl toegepas op die opskrif
          '5. Mount Kenya, Kenya'                                            1
        • Inhoudsopgawe is opgedateer                                        1

        (Notas aan nasiener:
        • Opskrif moet in Inhoudsopgawe verskyn vir die tweede punt.
        • Let op dat die bladsynommers ook verander.)
1.11    Integrasie                                                                         2
        • Sigblad '1Visitors_Besoekers'  ingevoeg                            1
        • Vertoon as ikoon (MSO)/knoppie (LO)                                1

        (Notas aan nasiener:
        • Ken die punt toe vir die ikoon/knoppie al verskyn dit op 'n ander
           posisie.
        • Moet nie 'n AutoShape aanvaar nie.)
1.12    Bykskrif ('Caption')                                                               2
        • Byskrif- ('Caption') veld  ingevoeg                                1
        • Byskrif posisie: Bo die prentjie                                   1

        (Nota aan nasiener: Ken die tweede punt toe slegs as 'n byskryf
        gebruik is.)
1.13    Table of Figures/Illustration index                                                1
        • Outomatiese 'Table of Figures' (MSO)/'Illustration Index' (LO) is
           ingevoeg                                                          1
1.14    Watermerk                                                                          1
        • Tekswatermerk 'Ace Travel' is op enige blady bygevoeg              1

        Totaal vir VRAAG 1                                                               [30]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1               4                           DBE/November 2014
                                   NSS – Memorandum/Nasiengids
                           EKSAMEN-
                           NOMMER

VRAAG 2                  Lêername: 2Questionnaire_Vraelys, 2Temp                       Totaal V2: 20
                                                                                         Kandidaat
                                    Kriteria                          Maksimum Punt
 No                                                                                        Punt
2.1     Kommentaar ('Comment')                                                   1
        • Kommentaar verwyder                                        1
2.2     Karakterspasiëring                                                       2
        • Karakterspasiëring van opskrif 'Ace Travel' gestrek met 4
           pt                                                        1
        • Skaal van karakterspasiëring van 'Ace Travel' opskrif
           gestel op 120%                                            1
2.3     Veranderingspoor ('Track changes')                                       2
        • Veranderingspoor van Author aanvaar                        1
           ('r' ingevoeg in Tour)
        • Teksverandering van Assistant nie aanvaar nie              1
           ('/s' nie aanvaar in Full Name/s nie)
2.4     Teksvormveld: Date of Birth                                              3
        • Teksvormveld verander na datum formaat                     1
        • Datum formaat gestel: yyyy-MM-dd of YYYY-MM-DD             1
        • Hulp boodskap vertoon 'yyyy-MM-dd' of 'YYYY-MM-DD' op
           statusbalk                                                1

        (Notas aan nasiener:
        • Aanvaar yyyy-MM-dd of YYYY-MM-DD.
        • Moet nie yyyy/MM/dd of yyyy MM dd aanvaar nie.
        • Aanvaar enige hulpboodskap.)
2.5     Kombinasielys ('Combo box')                                              2
        • Enige kombinasielys-veldkontrole ingevoeg                  1
        • Items ingevoeg: Vegetarian, White meat, Red meat           1

        (Notas aan nasiener:
        • Aanvaar as slegs een opsie ingevoeg is.
        • Ignoreer enige verstekteks ('default text').
        • Aanvaar indien ’n aftreklyskontrole ingevoeg is.)
2.6     Merkblokkie ('Check box') en Tabelstoppe ('Tabs')                        5
        • Linker- of regtertabelstop op 8 cm gestel  gestippelde     1
           gidslyn                                                   1
        • Tabelstoppe korrek toegepas op ten minste een opsie        1
        • Merkblokkievormveld langs 'Victoria Falls, Zambia'
           ingevoeg                                                  1
        • Verstekwaarde van eerste merkblokkie gestel om gemerk
           te vertoon                                                1
2.7     Prent                                                                    4
        • Omvou op omvouformaat gestel, behalwe inlyn met teks       1
        • Prentgrootte verander na 'n hoogte en breedte van 4 cm     1
        • Prent geskuif nie gekopieer nie                            1
        • Al vier prente as 1 prent gegroepeer                       1
2.8     Templaat                                                                 1
        • Dokument as templaat .dotx/.ott/.dot ens. gestoor          1
        Totaal vir VRAAG 2                                                      [20]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1               5                           DBE/November 2014
                                   NSS – Memorandum/Nasiengids
                            EKSAMEN-
                            NOMMER

VRAAG 3                 Lêername: 3Clients_Kliënte, 3Draw_Trekking                    Totaal V3: 31
•     Merk die vrae vanaf die formules en nie die waardes/antwoorde in die sel nie.
•     Kontroleer teen die kandidaat se eintlike werk (Selverwysings mag verskil, afhangend
      van die kandidaat se respons.)
•     Kandidaat mag verskeie formules of selle as 'boublokke' gebruik om by antwoorde uit
      te kom.
•     Benoemde reekse ('Named ranges') kan in plaas van selverwysings gebruik word.

                                                                                        Kandidaat
    No                              Kriteria                         Maksimum Punt
                                                                                          Punt
Clients_Kliënte-werkblad
3.1.1     Ry 1:                                                                   1
             • Teks in ry 1 is gesentreer                            1
3.1.2     Sel A3:                                                                 1
             • Inhoud van sel A3 omvou                               1
3.2       Sel B5:                                                                 4
          = YEAR(TODAY()) – YEAR(A5)
             • YEAR  (TODAY())                                      2
             • -YEAR(A5)                                             1
             • Formaat gestel op 'General' of 'Number'               1

          OF
          B5:= ROUNDDOWN( (TODAY()-A5)/365,0)
             • ROUNDDOWN ( ,0) 
             • TODAY() -A5) 
             • /365 of 365.25 
             • Formaat gestel op 'General' of 'Number' 
          OF
          B5:= ROUNDDOWN((Now()-A5)/365,0)
             • ROUNDDOWN ( ,0) 
             • Now()-A5) 
             • /365 of 365.25
             • Formaat gestel op 'General' of 'Number' 

          (Notas aan nasiener:
           • Aanvaar INT- en TRUNC- in plaas van die ROUNDDOWN
              funksie.
           • Aanvaar =ROUNDDOWN(YEARFRAC(TODAY(),A5,3),0).)
3.3       Cell C4:                                                                4
          =CONCATENATE(LEFT(E4,2),LEN(D4))
             • CONCATENATE-funksie                                   1
             • LEFT  (E4, 2)                                        2
             • LEN(D4)                                               1
          OF
          =LEFT(E4,2)&LEN(D4)
             • LEFT  (E4,2)  & LEN(D4) 
          OF
          =MID(E4,1,2)&LEN(D4)
             • MID  (E4,1,2)  &  LEN(D4) 

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1               6                       DBE/November 2014
                                   NSS – Memorandum/Nasiengids
                           EKSAMEN-
                           NOMMER

3.4     Voorwaardelike formatering in Kolom I:                               3
           • Voorwaardelike formatering is op kolom I toegepas    1
           • 2-kleur skaal toegepas                               1
           • Minimum en maksimumwaarde kleure is verander         1

        (Notas aan nasiener:
        • Verstekstelling in MSO is oranje en geel.
        • Verstekstelling in LO is rooi en blou.
        • Geen punte word toegeken indien voorwaardelike
           formatering nie toegepas is nie.)
3.5     Sel J20:                                                             4
        =IF(B20>60,"Pensioner",IF(B20>=12,"Adult","Child"))
        OF
        =IF(B20>=61,"Pensioner",IF(B20>11,"Adult","Child"))
        OF
        =IF(B20>60,"Pensioner",IF(AND(B20>=12,B20<=60),
        "Adult","Child"))

        OF
        =IF(B20>=61,"Pensioner",IF(AND(B20>11,B20<61),
        "Adult","Child"))
        OF
        =IF(B20<12,"Child",IF(B20<=60,"Adult","Pensioner"))
        OF
        =IF(B20<=11,"Child",IF(B20<=60,"Adult","Pensioner"))
        OF
        =IF(B20>60,"Pensioner",IF(B20<12,"Child","Adult"))

        •   Geneste IF-sintaks is korrek gebruik                  1
        •   Voorwaarde <=11 OR <12 en waarde "Child"              1
        •   Voorwaarde >=12 AND <=60 OF >11 AND <=60 en
            waarde "Adult"                                        1
        •   Voorwaarde >60 OF >=61 en waarde "Pensioner"          1
        (Nota aan nasiener: Daar is baie alternatiewe antwoorde,
        waarvan een 'n VLOOKUP kan wees. Evalueer die kandidaat
        se antwoord gebaseer op die kolpuntopsies.)

3.6     Sel M8:                                                              2
        =SUM(G4:G53)
           • SUM-funksie                                          1
           • Reeks: G4:G53                                        1

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1               7                             DBE/November 2014
                                   NSS – Memorandum/Nasiengids
                           EKSAMEN-
                           NOMMER

3.7     Sel M9:                                                                    3
        =COUNTIF(H4:H53,"False")
           • COUNTIF-funksie                                            1
           • Reeks: (H4:H53)                                            1
           • Kriteria: "False"                                          1
        OF
        =COUNTIF(H4:H53,"<>True") OF
        COUNTIF(H4:H53,"<True")
           • COUNTIF-funksie 
           • Reeks: (H4:H53) 
           • Kriteria: "<>True" 
        (Nota aan nasiener: Aanvaar 'True' en 'False' met of sonder
        aanhalingstekens.)
Travellers_Reisigers-werkblad
3.8     Grafiek                                                                    6
           • Sirkelgrafiek ingevoeg                                     1
           • Korrekte data reeks gekies: =Clients!L11:M13               1
           • Grafiekopskrif ingevoeg behalwe verstekwaarde              1
           • Korrekte persentasies word vertoon vir elke kategorie      1
           • Kategorie (Adults/Volwassenes) met die hoogste
               persentasie gevul met die 3Airplane_Vliegtuig prent      1
           • Die grafiek verskyn in die 'Travellers_Reisigers'
               werkblad                                                 1
        (Nota aan nasiener: Aanvaar ook as die grafiek na die
        'Travellers_Reisigers' gekopieer is.)
Draw_Trekking-werkblad
3.9     Sel G1:                                                                    3
           • Data van die tekslêer 3Draw_Trekking gekombineer
              met die werkblad Draw_Trekking                            1
           • Slegs manlike kliënte onttrek                              1
           • Kliënte wat >= 200 onttrek                                 1
        (Notas aan nasiener:
        • 19 rekords verwag as aan beide kriteria voldoen is- ken al
           drie punte toe.
        • As 26 rekords, slegs 'Male' is onttrek – ken die eerste twee
           punte toe.
        • As 40 rekords, slegs >=200 – ken die eerste en derde punt
           toe
        • Kandidate kan eers volgens geslag sorteer en al die
           vroulike rekords verwyder en dan volgens gelukkige
           trekking punte sorteer en al die rekords wat minder as 200
           is verwyder.
        • OF Kandidate kan volgens twee reëls sorteer, eers geslag
           en dan punte.
        • OF Kandidate kan filters gebruik om die antwoord te
           bepaal.
        • Aanvaar enige geskikte metode om die antwoord te
           bepaal.)
        Totaal vir VRAAG 3                                                        [31]
Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1               8                           DBE/November 2014
                                   NSS – Memorandum/Nasiengids
                             EKSAMEN-
                             NOMMER

VRAAG 4                            Lêernaam: 4Book_Bespreek                        Totaal V4: 19

•     Merk die vrae vanaf die formules en nie die waardes/antwoorde in die sel nie.
•     Kontroleer teen die kandidaat se eintlike werk (Selverwysings mag verskil, afhangend
      van die kandidaat se respons.)
•     Kandidaat mag verskeie formules of selle as 'boublokke' gebruik om by antwoorde uit
      te kom.
•     Benoemde reekse ('Named ranges') kan in plaas van selverwysings gebruik word.

                                                                                        Kandidaat
    No                              Kriteria                         Maksimum Punt
                                                                                          Punt

Bookings_Besprekings-werkblad

4.1       Sel F4:                                                                 2
          • =E4 - D4                                                2

          OF
          =E4 - D4 +1
             • E4 
             • - D4 + 1 

          OF
          = DAYS360(D4,E4)
4.2       Sel G5:                                                                 2
          • =F5  * L5  OF =PRODUCT(F5,L5)                           2

4.3       Sel H6:                                                                 4
          =VLOOKUP(J6,'Levy_Heffing'!$A$2:$C$28,M6+1)

          •    LOOKUP-waarde: J6 
          •    Tabel: 'Levy_Heffing'!$A$2:$C$28  OF                  1
               Tabel: 'Levy_Heffing'!$A$1:$C$28)                      1
          •    Absolute selvewysing                                  1
          •    Kolomindeksnommer: M6 +1                              1

          OF
          =IF(M6=1,(VLOOKUP(J6,Levy_Heffing!$A$2:$C$28,2)),
          (VLOOKUP(J6,Levy_Heffing!$A$2:$C$28,3)))

           •   IF (M6=1 ,
           •   (VLOOKUP(J6 ,Levy_Heffing!$A$2:$C$28,2)),
           •   (VLOOKUP(J6,Levy_Heffing!$A$2:$C$28,3) ))
           •   Absolute selverwysing 

          OF
          =VLOOKUP(J6,Levy_Heffing!$A$2:$C$28,2),IF(M5=1,2,3))

          (Nota aan nasiener: Absolute selverwysings moet gebruik
          word.)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1               9                          DBE/November 2014
                                   NSS – Memorandum/Nasiengids
                           EKSAMEN-
                           NOMMER

4.4     Sel I10: =IF(LEFT(A10,1)="X",TRUE,FALSE)                                5
        • IF-funksie 
                                                                      1
        • LEFT-funksie 
                                                                      1
        • Korrekte reeks en parameters (A10,1)="X" 
                                                                      1
        • TRUE vertoon as internasionale hotel/lodge                 1
        • FALSE vertoon as plaaslike hotel/lodge                     1
        OF
        =IF(MID(A10,1,1)="X",TRUE,FALSE)
        • IF funksie 
        • MID funksie 
        • Korrekte reeks en parameters (A10,1,1)="X" 
        • TRUE vertoon as internasionale hotel/lodge 
        • FALSE vertoon as plaaslike hotel/lodge 
        OF
        =IF(MID(A10,1,1)="D",FALSE,TRUE)
        • IF-funksie 
        • MID-funksie 
        • Korrekte reeks en parameters (A10,1,1)="D" 
        • TRUE vertoon as internasionale hotel/lodge 
        • FALSE vertoon as plaaslike hotel/lodge 
        OF
        =IF(LEFT(A10,1)="D",FALSE,TRUE)
        • IF-funksie 
        • LEFT-funksie 
        • Korrekte reeks en parameters (A10,1)="D" 
        • TRUE vertoon as internasionale hotel/lodge 
        • FALSE vertoon as plaaslike hotel/lodge 
        OF
        =IF(A10>"X",TRUE,FALSE)
        OF
        =IF(A10="X*","TRUE","FALSE")
        (Notas aan nasiener:
        • Aanvaar as kolom K gebruik is m.a.w. K10="South Africa".
        • Aanvaar enige gepaste metode om die antwoord te verkry.
        • Aanvaar 'True' en 'False' met of sonder aanhalingstekens.
        • Aanvaar enige geneste IF-funksie wat die regte resultate
           lewer wanneer dit na onder gekopieer word.)
4.5     Sel O7: =SMALL(L4:L54,3)                                                2
        • SMALL-funksie                                              1
        • Korrekte reeks en parameters (L4:L54,3)                    1
4.6     Sel O10: =SUMIF(K4:K54,"Kenya",F4:F54)                                  4
        • SUMIF-funksie                                              1
        • Kriteriareeks: (K4:K54)                                    1
        • Kriteria: Kenya                                            1
        • Somreeks: (F4:F54)                                         1
        OF
        =SUMIFS(F4:F54,K4:K54,"Kenya")
        Totaal vir VRAAG 4                                                     [19]
Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1               10                          DBE/November 2014
                                   NSS – Memorandum/Nasiengids
                           EKSAMEN-
                           NOMMER

VRAAG 5                                  Lêernaam: 5Ace                           Totaal V5: 40

                                                                                       Kandidaat
 No                                 Kriteria                          Maksimum Punt
                                                                                         Punt
Tabel: Clients_Kliënte
5.1.1   Veld: Name_Naam                                                          1
        • Veldgrootte 40                                             1
5.1.2   Veld: ID_ID                                                              1
        • Gestel as primêre sleutel                                  1

        (Nota aan nasiener: Aanvaar CellNumber_Selnommer-veld.)
5.1.3   Veld: International_Internasionaal                                       3
        • Datatipe verander na Yes/No                                1

        Veld: Notes_Notas
        • Datatipe verander na Memo/Attachment/Long Text/OLE
           Object                                                    1

        Veld: Grading_Gradering
        • Datatipe verander na Number                                1
5.1.4   Veld: Birthdate_Geboortedatum                                            5
        • 'Required' eienskap
           Gestel op Yes                                             1
        • 'Format'
           Gestel op Medium Date                                     1
        • Valideringsreël
           <=  Now()                                                2
           OF
           <= Today()
           OF
           <= Date()                                                  1
        • Valideringsteks
           'Moet nie 'n datum later as vandag insleutel nie' 

        (Notas aan nasiener:
        • Aanvaar dd-MM-yy datumformaat.)
        • Aanvaar enige geskikte boodskap wat verwys dat die
           huidige datum gebruik moet word
        • Aanvaar indien die kandidaat <=#2014/10/20# gebruik het.)
5.1.5   Veld: CellNumber_Selnommer                                               3
        Toevoermasker ('Input Mask'): 000 000 0000 sal vertoon as
        000\ 000\ 0000 of 000" "000" "0000
        • Korrekte karakter 0                                        1
        • Een of twee spasies korrek geplaas                         1
        • Tien geldige plekhouers                                    1

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1               11                               DBE/November 2014
                                   NSS – Memorandum/Nasiengids
                            EKSAMEN-
                            NOMMER

Vorm: frm5_2
5.2     •   Fontkleur van die teks in die vormkopskrif ('form header') is             6
            verander na 'n oranjerige kleur                                1
        •   Formaat van Rate_Tarief verander na geldeenheid                1
        •   Aftreklys is bygevoeg in die 'details' gedeelte                1
        •   'Control source': Country                                      1
        •   'Row Source': 'Kenya', 'Namibia',' South Africa', 'Tanzania'
            en 'Zambia'                                                    1
        •   Geskikte etiket bygevoeg                                       1

        (Notas aan nasiener:
        • Aanvaar enige geldeenheid.
        • Ignoreer duplikate in die waardes van die aftreklys.
        • Aanvaar lysblokkie ('list box').)
Navraag: qry5_3
5.3     •   HotelGrading_HotelGradering kriteria: 9                        1         3
        •   HotelsLodges_HotelleLodges kriteria: Like "S  * "             2

        (Notas aan nasiener:
        • 2 rekords verwag.
        • Aanvaar 'Between "S" and "T"'.)
Navraag: qry5_4
5.4     •   DateIn_DatumIn kriteria: >=#2014/10/01# of Between                        6
            #2014/10/01# and #2014/10/31#
            Month([DateIn_DatumIn])=10 OF >=#2014/10/01# And
            <=#2014/10/31#                                                 1
        •   DateOut_DatumUit kriteria: <=#2014/10/31# of Between
            #2014/10/01# and #2014/10/31#
            Month([DateOut_DatumUit])=10 OF >=#2014/10/01# And
            <=#2014/10/31#                                                 1
        •   Berekende veld is Tot:[Charges_Koste]+[Levy_Heffing]
            Berekende veld :Tot                                            1
            Twee velde korrek gebruik                                      1
            Optel                                                          1
        •   Slegs ClientName_KliëntNaam,
            HotelsLodges_HotelleLodges-, DateIn_DatumIn-,
            DateOut_DatumUit-velde vertoon                                 1

        (Notas aan nasiener:
        • 12 rekords verwag.
        • Datumformaat kan wissel a.g.v. 'Regional' instellings.
        • Aanvaar enige datumreeks wat die maand Oktober insluit.
           Bv. Like "*/10/*".
        • Aanvaar die gebruik van die maand funksie as 'n
           addisionele veld of as 'n kriteria.)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1               12                       DBE/November 2014
                                   NSS – Memorandum/Nasiengids
                           EKSAMEN-
                           NOMMER

Navraag: qry5_5
5.5    •    HotelsLodges_HotelleLodges-veld: Stygend gesorteer     1         6
       •    Country_Land-veld kriteria: NOT "Tanzania" OF
            <>"Tanzania"                                           1
       •    Rate_Tarief-veld kriteria : >=5000  en  <=7000       3

            OF Between 5000 and 7000

            OF >4999 and <7001

       •    Slegs HotelsLodges_HotelleLodges-, Country_Land- en
            Rate_Tarief-velde vertoon                              1

        (Nota aan nasiener: 6 rekords verwag.)
Verslag: rpt5_6
5.6     •   Landskaporiëntering                                    1         6
        •   Verslag vertoon slegs ClientSurname_KliëntVan-,
            HotelsLodges_HotelleLodges-, Country_Land- en
            Days_Dae-velde                                         1
        •   Verslag eerstens gegroepeer volgens Country_Land       1
        •   Verslag tweedens gegroepeer volgens
            HotelsLodges_HotelleLodges                             1
        •   Funksie in HotelsLodges_HotelleLodges groeponderskrif
            ('group footer')/groepboskrif ('group header') :       1
            =sum([Days_Dae])                                       1

        Totaal vir VRAAG 5                                                   [40]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1                13                               DBE/November 2014
                                    NSS – Memorandum/Nasiengids
                             EKSAMEN-
                             NOMMER

VRAAG 6                                 Lêernaam: 6Serengeti                            Totaal V6: 20

•     Die vraag moet so ver as moontlik vanaf die webblaaier gemerk word, behalwe as dit
      anders aangedui is of nie vanaf die webblaaier gesien kan word nie.
•     'n Maksimum van 1 punt sal afgetrek word as een of meer sluitingsmerkers uitgelaat word.
•     Die kode van die kandidate wat 'n woordverwerker gebruik, sal addisionele, onnodige
      merkers bevat. Nasieners sal deur die kode moet werk om die antwoorde hieronder te vind.
                                                                                             Kandidaat
No                                   Kriteria                               Maksimum Punt
                                                                                               Punt
6.1     Titel                                                                          2
        <title>Serengeti Information</title>

        •   Titel merker                                                   1
        •   Toegepas op die korrekte teks 'Serengeti Information'          1
6.2     Inlynstelling en skrifkleur                                                    2
        <h1 Align="Center"><Font color="red">Serengeti National
        Park</font></h1>

        •   'Serengeti National Park' gesentreer                           1
            align="center"
        •   'Serengeti National Park' skrifkleur verander na rooi          1
            font color="red"
6.3.1 Prent                                                                            2
      • <img src="6SerengetiPark                                           1
      • .jpg" >                                                            1

        (Nota aan nasiener: Merk vanaf die HTML-kode.)
6.3.2 Hoogte en Breedte                                                                2
      • width="200"  height="180"                                         2

        (Notas aan nasiener:
        • Merk vanaf die HTML-kode.
        • Ignoreer as die waardes omgeruil is.)
6.4     Kolpuntlys                                                                     2
        <ul>
         <li>About the Serengeti</li>
         <li>Serengeti Facts</li>
        </ul>

        •   Die teks 'About the Serengeti, Serengeti Facts' verskyn in 'n
            kolpuntlys                                                     1
        •   Twee lysmerkers/items                                          1

        (Nota aan nasiener: Ken die punt toe as ten minste een item in
        die lys verskyn.)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1               14                     DBE/November 2014
                                   NSS – Memorandum/Nasiengids
                           EKSAMEN-
                           NOMMER

6.5   Skakel                                                                3
      • <a href=                                                1
      • "#Contact"                                              1
      • >Contact us </a>                                        1
6.6   Paragraaf uit Info_Inligting-dokument                                 2
      • Teks gekopieer uit dokument                             1
      • Geplaas as derde paragraaf                              1

6.7   Tabel                                                                 4
      <table border="2" width="500">
             <tr>
             <td>
             <h2>Serengeti Facts</h2>
             </td>
             <td>
               Country Tanzania</br>
               Coordinates 17.9233S, 25.856E</br>
               Plain 5 km</br>
               Water Course Olduvai</br>
             UNESCO World Heritage Site1989</br>
             </td>
             </tr>
             <tr>
             <td>
             <h2><a name="Contact">Contact Details
             </a></h2>
             </td>
             <td>
                Tel: 997 521 8547</br>
                Fax: 998 521 8547</br>
                Email: serengeti@africa.com</br>
             </td>
             </tr>
      </table>

      •   Die tabel bevat twee rye en twee kolomme              1
      •   Slegs opskrifte verskyn in kolom 1                    1
      •   Data/inligting verskyn in kolom 2                     1
      •   Raamdikte op 2 gestel                                 1

      (Nota aan nasiener: Merk die vraag vanaf die HTML-kode.)
6.8   Kommentaar                                                            1
      <!-- Examination Number-->

      •   Eksamennommer verskyn as kommentaar ('comment')       1

      (Notas aan nasiener:
      • Merk die vraag vanaf die HTML-kode.
      • Aanvaar enige teks in die kommentaar.)
      Sluitingsmerker(s) uitgelaat                               -1

      Totaal vir VRAAG 6                                                   [20]

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1                15                                DBE/November 2014
                                    NSS – Memorandum/Nasiengids
                             EKSAMEN-
                             NOMMER

VRAAG 7                                                                                  Totaal V7: 20
           Lêername: 7Top10, 7Convert_Verander, 7TouristsSA_ToeristeSA,
              7Attract_Besiens, 7Merge_Saamvoeg, and 7MData_MData
                                                                                              Kandidaat
 No                                  Kriteria                                Maksimum Punt
                                                                                                Punt
7Top10
7.1      Outeurseienskap                                                                1
         • Outeurseienskap verander na eksamennommer                        1

         (Nota aan nasiener: Aanvaar die woord 'eksamennommer'.)
7Convert_Verander
7.2      Verander na webblad                                                            1
         • 7Convert_Verander gestoor as enkele webblad                      1

         (Nota aan nasiener: Aanvaar enige van .mhtml, .mht, .html,
         .xhtml uitbreidings.)
7GraphSA_GrafiekSA
7.3      Redigeer grafiek                                                               2
         • Datareeks verleng na A2:C13                                      1
         • Grafiek verander na 3-D Line/3D-Lines                            1

7Attract_Besiens
7.4.1    Voetnoot                                                                       2
         • Voetnoot gevoeg op die teks 'How many people visit South
            Africa?'                                                        1
         • Voetnoot lees 'Refer to the website www.attractions.com'         1

7.4.2    Geskakelde ('Linked') grafiek                                                  2
         • Grafiek verskyn in 7Attract_Besiens                              1
         • Grafiek geplak as skakel                                         1

         (Nota aan merker: Klik op 'File', 'Edit links' om te bepaal of 'n
         skakel geskep is na die oorspronklike dokument, selfs al maak
         die sigblad nie oop nie.)
7.4.3    Vind en Vervang                                                                2
         • Alle gevalle van die hele woord 'tour' is vervang met die
            woord 'trip'                                                    1
         • In 'n blouerige skrifkleur                                       1

         (Notas aan nasiener:
         • Die woord 'trip' kom 5 keer voor, 2 moet in blou vertoon.
         • Moet nie die eerste punt toeken as die woorde 'tours' of
            'tourism' verander is.)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1               16                            DBE/November 2014
                                   NSS – Memorandum/Nasiengids
                           EKSAMEN-
                           NOMMER

7.4.4   Kolomme                                                                    3
        • Die laaste twee paragrawe (Oudtshoorn, Robben Island)
           verskyn as twee kolomme                                      1
        • Kolombreuk in die regte posisie ingevoeg (voor 'Robben
           Island')                                                     1
        • Teks is gejusteer                                             1

        (Notas aan nasiener:
        • Ignoreer as lyn tussen die twee kolomme ingevoeg is
        • Indien kolomme nie vertoon nie, gaan die kolomeienskap
           na.)
7Merge_Saamvoeg, 7MData
7.5     Saamvoeging                                                                7
        • Trips_Reise groter as 20 (>20)  (Steel Brown moet nie         1
           vertoon nie)
        • International Traveller is gelyk aan TRUE (=TRUE)             1
        • Gesorteer volgens Name_Naam                                   1
           in stygende orde                                             1
        • Name_Naam                                                     1
           en IntTraveller_IntReisiger velde verskyn                    1
        • Saamvoeging voltooi  (7MData)                                 1

        (Notas aan nasiener:
        • Verwagte rekords: 10
        • Indien International_Traveller nie geselekteer is nie verwag
             16 rekords.)
                               Number of
              Client Name        Trips
         Ashely Gilbert                 39
         Bertha Hood                    66
         Hayley Walsh                   38
         Illana Molina                  24
         Ima Lloyd                      50
         Kylan Maldonado                45
         Linda Rich                     27
         Michelle Stokes                30
         Otto Moss                      53
         Zoe Newman                     21
        Totaal vir VRAAG 7                                                        [20]
                                                             TOTAAL              180

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [CAT P1 Nov 2014 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-nov-2014-memo-eng/b86e3e92-d8e8-45bf-b778-e2e28b3fd24c) — Computer Applications Technology · Memo · 2014 · Eng
- [CAT P1 Nov 2014 Afr](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-nov-2014-afr/1ee554bf-1d02-4780-acdf-8d6f3c4fb2d3) — Computer Applications Technology · QP · 2014 · Afr
- [CAT P1 GR12 MEMO ENG SEPT 2014](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-gr12-memo-eng-sept-2014/f694b747-f711-4b51-8411-49573692810d) — Computer Applications Technology · Memo · 2014 · Eng
- [Computer Application Technology P1 Nov 2020 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p1-nov-2020-memo-eng/29afe53d-081b-47cd-88fe-246bb4374530) — Computer Applications Technology · Memo · 2021 · Eng
- [Computer Application Technology P1 Nov 2019 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p1-nov-2019-memo-afr/4a07e78a-9b1c-44e8-a466-b6c73c8cac4b) — Computer Applications Technology · Memo · 2019 · Afr
- [Computer Application Technology P1 Nov 2018 FINAL Memo Afr1](https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p1-nov-2018-final-memo-afr1/8974d61d-2852-48cf-bd6a-b0d1137b07a1) — Computer Applications Technology · Memo · 2018

## More from Grade 12 Computer Applications Technology

- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2025 AFRIK watermark](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2025-afrik-watermark/1b848d13-4e0f-4b33-91ef-2fcd3dc2e6b9) — QP · 2025 · Afr
- [CAT P2 GR12 QP September 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-qp-september-2025-eng-watermark/fd63d968-a454-409d-9293-0862b56232b1) — QP · 2025 · Eng
- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/82b87849-4ee6-4b20-8b30-633307bd7329) — QP · 2024 · Afr
- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2024-english/bf2518c3-ae79-4251-8145-1b062895b12f) — QP · 2024 · Eng
- [CAT P2 GR12 QP SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-qp-sept-2024-english/b8b0a9f3-f8c6-4f0a-8ddf-30b58008b603) — QP · 2024 · Eng
- [Computer Applications Technology P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/computer-applications-technology-p1-nov-2024-afr/502fe6df-4d11-41d1-8e23-b219565e715b) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
