# Computer Applications Technology Grade 12 P1 2015 Memo (Afr)

> Grade 12 Computer Applications Technology Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2015 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-nov-2015-memo-afr/ec56d95b-8740-4d2e-970a-bdbe22ca475f
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Computer Applications Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2015
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Computer Applications Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/computer-applications-technology) › [Computer Applications Technology Grade 12 P1 2015 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-nov-2015-memo-afr/ec56d95b-8740-4d2e-970a-bdbe22ca475f)

## About this document

Computer Applications Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2015. Memorandum, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                  NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                      GRAAD 12

                     REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1

                                    NOVEMBER 2015

                             MEMORANDUM/NASIENGIDS

PUNTE:180

SENTRUM-                                                FINALE PUNT
NOMMER

EKSAMEN-
NOMMER

VRAAG                   1       2       3    4      5        6          7       TOTAAL

MOONTLIKE PUNT          31      17     22   31      38       21        20          180

KANDIDAATPUNT

NASIENERKODE/
HANDTEKENING

GEMODEREERDE
PUNT

                Hierdie memorandum/merkgids bestaan uit 15 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1              2                           DBE/November 2015
                               NSS – Memorandum/Nasiengids
                          EKSAMEN-
                          NOMMER

IGNOREER SPELLING IN ALLE GEVALLE WAAR DIT GEEN INVLOED OP DIE
ANTWOORD SAL HÊ NIE.
VRAAG 1                              Lêernaam: 1Prev_Voor                              Totaal V1: 31

                                                                      Maksimum            Kandidaat-
 Nr.                                 Kriteria
                                                                        Punt                punt
1.1.1   Opskrif                                                                    1
        • Karakterspasiëring-skaal op 120% gestel                    1
1.1.2   Raam                                                                       2
        • Raam om 'Prevalence of Diabetes in South Africa'
          gevoeg                                                     1
        • Raam op teks of paragraaf toegepas                         1

        (Nota aan nasiener: Aanvaar opskrif in enige raamstyl.)
1.2.1   Paragraaf en lynspasiëring                                                 2
        • Spasiëring na paragraaf op 3 pt gestel                     1
        • Lynspasiëring op 'double' gestel                           1

        (Nota aan nasiener: Ken die eerste punt toe as spasiëring
        na 3 pt voor paragraaf verander is.)
1.2.2   Inkeping en inlynstelling                                                  3
        • Linkerinkeping gestel  op 3 cm                             1
        • Regterinkeping gestel  op 2 cm/op 15 cm                    1
        • Teks in paragraaf gejusteer                                1
1.3     Boekmerk en hiperskakel                                                    2
        • Hiperskakel op 'Introduction' kolpunt geskep               1
        • Skakel na opskrif 'Introduction'                           1

        (Notas aan nasiener:
        • Aanvaar as kandidaat 'n boekmerk op 'Introduction'
           geskep het en hiperskakel na die boekmerk.
        • Hiperskakel moet op die teks 'Introduction' wees.
        • Aanvaar as hiperskakel op opskrif 'Introduction' is.)
1.4     Vul van reghoekvorm                                                        2
        • Enige tipe vul gebruik om die vorm te vul                  1
        • 1Earth_Aarde.jpg gebruik                                   1

        (Nota aan nasiener: Ken eerste punt toe as enige tipe
        vuleffek gebruik is bv. gradiënt, tekstuur en patroon.)
1.5.1   Tabel                                                                      4
        • Sorteer  eerstens: kolom 2 in stygende volgorde           2
        • Tweedens kolom 3 in stygende volgorde                      1
        • Korrekte rye is gebruik                                    1

        (Nota aan nasiener: Merk deur inspeksie)

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1              3                          DBE/November 2015
                               NSS – Memorandum/Nasiengids
                          EKSAMEN-
                          NOMMER

1.5.2 Minimum % kolom                                                              2
      • =AVERAGE(above) OF =MEAN(B3:B8)                             1
      • Gemiddeld na 1 desimale punt geformateer                    1

       (Notas aan nasiener:
        • Geen punt moet toegeken word as die antwoord ingetik is
           nie. Antwoord moet 7.2 wees.
        • Aanvaar as antwoord deur 100 gedeel is.
        • Aanvaar as ROUND funksie gebruik is.)
1.5.3 •   ‘Repeat header row'-eienskap gebruik                      1             2
      •   Albei opskrifte herhaal                                   1

       (Notas aan nasiener:
       • Moet nie aanvaar as die ry-opskrifte na die tweede bladsy
          gekopieer is nie.
       • Maak seker dat die 'Repeat header row'-eienskap gebruik
          is.)
1.6    Voetnota                                                                    3
       • Voetnota op teks 'Distiller says' gevoeg                   1
       • Voetnota posisie: 'below text'                             1
       • Alles of gedeelte van voetnota teks 'Director of CDE'
         ingevoeg                                                   1

       (Nota aan nasiener: Sien voetnota instellings.)
1.7    Prent/'SmartArt'                                                            2
       • Enige teks ingevoeg in diagram (nie teksblokkie)           1
       • Korrekte posisie                                           1
1.8    Objek ingevoeg                                                              3
       • Teksblokkie OF vorm OF tabel aan die regterkant van
         prent ingevoeg                                             1
       • Teks 'What's your number?' in teksblokkie ingevoeg         1
       • Teks geroteer om van onder na bo te lees                   1
       (Notas aan nasiener:
       • Aanvaar as teks in 'n vorm i.p.v. teksblokkie gevoeg is.
       • Aanvaar as enige teks in die teksblokkie gevoeg is.)
1.9    Bronaanhaling                                                               2
       • Elektroniese bronaanhaling ingevoeg                        1
       • Bronaanhalingsteks: (Health 24, 2014)                      1
       (Nota aan nasiener: Aanvaar Health 24, 2014 in enige
       formaat.)
1.10   Outomatiese bibliografie                                                    1
       • Outomaties-gegenereerde bibliografie ingevoeg              1
       (Nota aan nasiener: Ken die punt toe vir outomatiese
       bibliografie selfs al verskyn geen bronne.)
       Totaal vir VRAAG 1                                                         [31]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1              4                           DBE/November 2015
                               NSS – Memorandum/Nasiengids
                          EKSAMEN-
                          NOMMER

VRAAG 2                              Lêernaam: 2Diagnos                                Totaal V2: 17

                                                                        Maksimum        Kandidaat-
 Nr.                             Kriteria
                                                                          Punt            punt
2.1     'Pretest' styl                                                           3
        • Skakering na rooierig verander                           1
        • Skrifgrootte na 18 pt verander                           1
        • Alle verskynings van die style opgedateer                1
        (Nota aan nasiener: 4 verskynings.)
2.2     Sinonieme                                                                1
        • Woord 'sweet' vervang met een van die beskikbare
           sinonieme gevind: 'sugary', 'syrupy', 'saccharine',
           'sweetened', 'honeyed', 'sweet-smelling', 'fragrant'    1
        (Nota aan nasiener: Aanvaar enige sinoniem (nie
        antoniem nie) verskaf deur die woordverwerker.)
2.3     Hersiening ('Reviewing')                                                 3
        • Kommentaar ingevoeg                                      1
        • Op 'Preventing Type 2 Diabetes'                          1
        • Teks 'Stop' of enige ander teks in kommentaar            1
2.4     Vind en Vervang                                                          3
        • Voorvoegsel 'pre' is vervang (nie 'represent')           1
        • In hoofletters                                           1
        • Al verskynings  vervang (nie opskrif 'Prediabetes')      1
2.5     Figuurtabel ('Table of figures/graphics')                                1
        • Outomatiese figuur tabel ingevoeg  (bevat 3              1
           inskrywings: Figure 1, Figure 2 en Figure 3)
        (Nota aan nasiener: Moet nie die tabel aanvaar as dit
        ingetik is nie.)
2.6     Teksvormveld ('Text form field'): Name                                   4
        • Teksvormveld: Formaat gestel op hoofletters              1
        Merkblokkie ('Check box')
        • Merkblokkie-vormveld in korrekte plek ingevoeg           1
        • Verstekwaarde gestel op gemerk                           1
        Aftrekvormveld ('Combo box')
        • Een van die 3 opsies verwyder van aftrekvormveld         1
2.7     Bladsyraam
        • Bladsyraam toegepas                                      1            2
        • Slegs op laaste bladsy (seksiebreuke ingesluit)          1
        Totaal vir VRAAG 2                                                      [17]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1              5                                                           DBE/November 2015
                               NSS – Memorandum/Nasiengids
                                      EKSAMEN-
                                      NOMMER

VRAAG 3                                          Lêernaam:3Online_Aanlyn                                              Totaal V3: 22

•     Merk die vrae vanaf die formules en nie die waardes/antwoorde in die sel nie.
•     Kontroleer teen die kandidaat se eintlike werk (Selverwysings mag verskil, afhangend
      van die kandidaat se respons.)
•     Kandidaat mag verskeie formules of selle as 'boublokke' gebruik om antwoorde te kry.
•     Naamreekse kan in plaas van selverwysings gebruik word.
•     Enige funksie wat deurgaans vir die data werk, kan aanvaar word.

                                                                                                        Maksimum        Kandidaat-
    Nr.                                          Kriteria
                                                                                                          Punt            punt
Types_Tipes-werkblad
3.1.1     Ry 1:                                                                                                  1
          • Ryhoogte na presies 35 pt verander                                                     1
          (Nota aan merker: Aanvaar 1.22 in bladsy uitleg.)
3.1.2     Sel A1:                                                                                                2
          • Raam om hele titel in sel A1 ingevoeg                                                  1
          • Raam gekleur, enige kleur behalwe swart                                                1
          (Nota aan nasiener: Ignoreer dikte van raam.)
3.2.1     Sel B4:                                                                                                2
          =SUM(B9:B56)
          • SUM-funksie                                                                            1
          • Reeks: (B9:B56)                                                                        1
          (Nota aan nasiener: Verwagte antwoord is 386023.)
3.2.2     Sel B5:                                                                                                2
          =MODE(B9:B56)
          • MODE-funksie                                                                           1
          • Reeks: (B9:B56)                                                                        1
          (Notas aan nasiener:
          • Verwagte antwoord is 1.
          • Aanvaar ook MODE.SNGL en MOD. MULT funksies)
3.2.3     Sel B6:                                                                                                2
          =COUNTBLANK(B9:B56)
          • COUNTBLANK-funksie                                                                     1
          • Reeks: (B9:B56)                                                                        1
          ---------------------------------------------------------------------------------------

          OF
          B6:=COUNTIF(B9:B56,"")
          • COUNTIF-funksie 
          • Reeks: (B9:B56,"") 

          (Nota aan nasiener: Verwagte antwoord is 4.)

Kopiereg voorbehou                                                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1              6                          DBE/November 2015
                               NSS – Memorandum/Nasiengids
                          EKSAMEN-
                          NOMMER

3.3     Sel E9:
        =ROUNDDOWN((D9-C9)/365.25,0)
        OF
        =TRUNC(YEARFRAC(C9,D9))
        OF
        =ROUNDDOWN(YEARFRAC(C9,D9),0)
        OF
        =ROUNDDOWN(ABS((C9-D9)/365.25),0)
        OF
        =ROUNDDOWN(DAYS(D9,C9)/365.25,0)
        OF
        =ROUNDDOWN(DAYS360(C9,D9)/365.25,0)

        •   ROUNDDOWN-funksie                                       1
        •   Na nul desimale punte                                   1
        •   Korrekte selle gebruik  (D9,C9)                         1
        •   Om verskil korrek te bereken                            1
        •   Bepaling van die jaar (/365 OF YEARFRAC)                1

        (Notas aan nasiener:
        • Verwagte antwoord is 5.
        • Aanvaar die INT en TRUNC funksies.
        • Aanvaar =YEAR(D9)-YEAR(C9) vir 3 punte.
        • Aanvaar 365 of 365.25.)
3.4     Sel G9:                                                                 3
        =F9*24
        • F9  * 24                                                 2
        • Formaat gestel op 'General'/'Number'/'Text'               1

        (Notas aan nasiener:
        • Aanvaar ook =HOUR(F9)+MINUTE(F9)/60
        • Verwagte antwoord is 0.25.)
Chart_Grafiek-werkblad
3.5     Grafiek in Chart_Grafiek-werkblad:                                      5
        • Slegs 'Total Time'-datareeks verander                     1
        • Na lyngrafiek met of sonder merkers                       1
        • Verklaring ('Legend') vir die 'Number of online surveys'   1
           lees as 'Number of years' 
        • 'Minor' horisontale roosterlyn vertoon                    1
        • Horisontale as se etikette se belyning gestel na:
           'rotate all text 270°'                                   1

        (Notas aan nasiener:
        • Aanvaar enige tipe rotasie na regs.
        • Ignoreer as verklaring ('legend') vir 'Total Time' nie
           vertoon nie.)
        Totaal vir VRAAG 3                                                     [22]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1              7                             DBE/November 2015
                               NSS – Memorandum/Nasiengids
                           EKSAMEN-
                           NOMMER

VRAAG 4                               Lêernaam: 4Surv_Opn                              Totaal V4: 31
•     Merk die vrae vanaf die formules en nie die waardes/antwoorde in die sel nie.
•     Kontroleer teen die kandidaat se eintlike werk (Selverwysings mag verskil, afhangend
      van die kandidaat se respons.)
•     Kandidaat mag verskeie formules of selle as 'boublokke' gebruik om antwoorde te kry.
•     Naamreekse kan in plaas van selverwysings gebruik word.
•     Enige funksie wat deurgaans vir die data werk, kan aanvaar word.

                                                                          Maksimum        Kandidaat-
    Nr.                            Kriteria
                                                                            Punt            punt
Data-werkblad
4.1       Sel E3:                                                                  2
          =AVERAGE(J8:J207) OF =AVERAGE(J:J)
          •   AVERAGE-funksie                                        1
          •   Reeks: (J8:J207)                                       1
          (Nota aan nasiener: Verwagte antwoord is 4.72.)
4.2       Sel E4:                                                                  4
          =COUNTIF(I8: I207,"Type 2*")
          OF =COUNTIF(I:I,"Type 2*")
          • COUNTIF-funksie                                          1
          • Reeks: (I8: I207)                                        1
          • Kriteria: "Type 2  * " OF "*2*"                         2

          (Notas aan nasiener:
          • Verwagte antwoord is 144.
          • Kandidate mag enige metode gebruik om die selle te
             tel wat 'n '2' bevat.)
4.3       Sel E5:                                                                  4
          =SUMIF(H8:H207,"Male",K8:K207)

          OF
          =SUMIF(H8:H207, "<>Female",K8:K207)

          OF
          =SUMIFS(K8:K207,H8:H207,"Male")

          OF
          =SUMIF(H:H,"Male",K:K)

          •   SUMIF-funksie                                          1
          •   Kriteriareeks: (H8:H207)                               1
          •   Kriteria: "Male"                                       1
          •   Somreeks: (K8:K207)                                    1

          (Nota aan nasiener: Verwagte antwoord is 53901793.)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1              8                       DBE/November 2015
                               NSS – Memorandum/Nasiengids
                          EKSAMEN-
                          NOMMER

4.4.1   Sel C8:                                                              6
        =LEFT(A8,FIND(" ",A8))
        OF
        =MID(A8,1,FIND(" ",A8))

        OF
        =LEFT(A8,SEARCH(" ", A8,1))
        •   Om die spasie te vind:
             o FIND/SEARCH-funksie                               1
             o Gebruik om die posisie van die spasie te
                 bepaal                                          1
             o In die korrekte sel                               1
        •   Onttrek die eerste naam:
             o Funksie om te onttrek (LEFT OF MID)               1
             o Uit korrekte sel onttrek                          1
             o Van eerste karakter tot spasie OF spasie -1       1
        (Notas aan nasiener:
        • Aanvaar as absolute selverwysing gebruik is.
        • Let op na 'boublokke'.
        • Verwagte antwoord is 'Yardley'.)
4.4.2   Sel D9:                                                              3
        =CONCATENATE(C9," ",B9)
        OF
        =C9&" "&B9
        •   Bymekaarvoeging van stringe:
             o CONCATENATE- OF &-funksie                         1
             o Spasie tussen eerste naam en van                  1
             o Naam en Van (korrekte 2 selle) in enige volgorde
                                                                 1
        (Notas aan nasiener:
        • Aanvaar verwysing na A9 in plaas van C9.
        • Verwagte antwoord is 'Austin Allison'.)
4.5.1   Sel F11:                                                             2
        =MONTH(E11)
        Month (E11)  OF =TEXT(E11,"M")                          2
4.5.2   Sel G12:                                                             4
        =VLOOKUP(F12,Months_Maande!$A$2:$B$13,2)
        • Opsoekwaarde: F12                                      1
        • Opsoekreeks: Months_Maande!A2:B13 OF
           Months_Maande!A1:B13                                  1
        • Absolute selverwysing                                  1
        • Korrekte kolom: 2                                      1

        (Nota aan nasiener: Aanvaar as 'False' ingevoeg is as
        vierde parameter.)
Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1              9                         DBE/November 2015
                               NSS – Memorandum/Nasiengids
                          EKSAMEN-
                          NOMMER

4.6     Kolom K:                                                               6

        •   Kondisionele formatering op kolom K toegepas           1
        •   Formaat styl: '3 Arrows (Colored) icon set' is
            gebruik                                                1
        •   Toegepas op 'Type': Number                             1
        •   Kriteria:
            o > 500 000
            o 300 001 – 500 000
            o 0 – 300 000
        •   Al drie kriteria korrek                              3
            (een punt per kriteria)

        (Notas aan nasiener:
        • Evalueer die kriteria ongeag van watter styl of formaat
           van kondisionele formatering gebruik is.
        • Moet nie twee keer penaliseer vir een fout wat twee
           kriteria beïnvloed nie.)
        Totaal vir VRAAG 4                                                    [31]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1              10                           DBE/November 2015
                               NSS – Memorandum/Nasiengids
                          EKSAMEN-
                          NOMMER

VRAAG 5                                 Lêernaam: 5Info                               TotaalV5: 38

                                                                         Maksimum        Kandidaat-
 Nr.                             Kriteria
                                                                           Punt            punt
Tabel: Type_Tipe
5.1.1   Veld: SurveyCode                                                          1
        • Gestel as primêre sleutel                                 1
        (Nota aan nasiener: Moet nie aanvaar as 'Field1' se
        datatipe verander is om die veld geskik te maak vir 'n
        primêre sleutel nie.)
5.1.2   Veld: SurveyCode                                                          4
        Toevoermasker: >LA9
        • Hoofletters: >                                            1
        • Verpligte letter: L                                       1
        • Verpligte letter of syfer: A                              1
        • Opsionelesyfer: 9                                         1
5.1.3   Veld: EndDate                                                             3
        • Valideringsreël
        • <=  2019/12/31  OF <2020/01/01 OF                        2
           <=#2019/12/31# OF <#2020/01/01# OF
           Year([EndDate])<2020
           (Een punt vir korrekte relationele operator en een punt
           vir korrekte data gebruik.)
        •   Valideringsteks
            Enige geskikte valideringsteks wat verwys na die         1
            beperking van die datum 
        (Nota aan nasiener: Die formaat van die datum mag
        verskil, afhangend van die 'regional settings' van die
        rekenaar.)
5.1.4   Veld: Years                                                               2
        • Datatipe verander na nommer                               1
        • Verstekwaarde gestel op 0                                 1
        (Nota aan nasiener: Aanvaar =0 maar moenie 'n
        kombinasielyskontrole aanvaar nie.)
5.1.5   Veld: Feedback                                                            1
        • 'Required' eienskap gestel op 'Yes'                       1
5.1.6   Veld: Purpose                                                             1
        • Die waarde 'Scientific' is uit die aftreklys verwyder     1

        (Nota aan nasiener: Let op na 'Lookup tab' in veld
        eienskappe.)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1              11                             DBE/November 2015
                               NSS – Memorandum/Nasiengids
                           EKSAMEN-
                           NOMMER

Vorm: frm5_2
5.2     •   Agtergrondkleur van ParticipantsId-veld is ligrooi/pienk    1               8
        •   Prent 5Diabetes  in vormkopskrif gevoeg                    2
        •   Formaat van Income-veld verander na geldeenheid             1
        •   Knoppiekontrole geskep  in besonderhede-afdeling           2
        •   Knoppie beweeg na volgende rekord                           1
        •   Datum en tyd in vormvoetskrif gevoeg                        1

        (Notas aan nasiener:
        • Aanvaar enige geldeenheid formaat.
        • Aanvaar of datum of tyd in vormvoetskrif/vormkopskrif.)
Navraag: qry5_3
5.3     •   Gender-kriteria: F                                          1               2
        •   InsulinDevice-kriteria: "None" OF "Syringe" or "None" OF
            NOT Like "Insulin*"                                         1
        (Nota aan nasiener: 28 of 50 rekords verwag.)
Navraag: qry5_4 (Deelnemer_Participant)
5.4     •   Vertoon EducationLevel-, Type-, SumOfNoTests-velde          1               3
        •   'Total' ('Group by') ry vertoon                             1
        •   'SUM' gekies vir NoTests-veld in die 'Total' ry             1

         (Notas aan nasiener:
        • 16 rekords verwag.
        • Aanvaar as NoTests vertoon i.p.v. SumOfNoTests.)
Navraag: qry5_5
5.5    •    Kriteria in Race-veld: Indian                               1               2
       •    DOB-veld ingevoeg                                           1
       (Nota aan nasiener: 42 rekords verwag.)
Navraag: qry5_6
5.6    •  Berekende veld: Paid: [NoTests]* [TestFee]                                     5
             Paid-veld : [NoTests]* [TestFee]                        4
        • Vertoon Names-, NoTests- en Paid-velde                        1
        (Nota aan nasiener: Formatering van Paid-veld is onnodig.)
Verslag: rpt5_7
5.7     •   Verslag vertoon slegs EducationLevel-, Type-, Names-,                        6
            Race- en NoTests-velde                                      1
        •   Verslag eerstens gegroepeer volgens EducationLevel          1
        •   Verslag tweedens gegroepeer volgensType                     1
        •   Funksie in Type-groepvoetskrif/groepkopskrif                1
            =Count ([Names])  OF [Race][NoTests] OF Count(*)           2
        (Nota aan nasiener: Ken die punte toe vir die funksie selfs al
        verskyn dit op die verkeerde plek.)
        Totaal vir VRAAG 5                                                             [38]
Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1              12                             DBE/November 2015
                               NSS – Memorandum/Nasiengids
                             EKSAMEN-
                             NOMMER

VRAAG 6                                 Lêernaam: 6Type1_Tipe1                          TotaalV6: 21

•     Die vraag moet so ver as moontlik vanaf die webblaaier gemerk word, behalwe as dit
      anders aangedui is of nie vanaf die webblaaier gesien kan word nie.
•     'n Maksimum van 1 punt sal afgetrek word as een of meer sluitingsmerkers uitgelaat word.
•     Die kode van die kandidate wat 'n woordverwerker gebruik, sal addisionele, onnodige merkers
      bevat. Nasieners sal deur die kode moet werk om die antwoorde hieronder te vind.

                                                                           Maksimum        Kandidaat-
    Nr.                             Kriteria
                                                                             Punt            punt
6.1       Titel                                                                     1
          <title>Juvenile Diabetes</title>

          •   Teks 'Juvenile Diabetes' vertoon in die tabeloortjie.   1
6.2       Skrifgrootte en fontkleur                                                 3
           <h1 align="center"><font color="purple"
           size="24"><b>Type1 Diabetes</b></font></h1>
          •   'Type 1 Diabetes' se fontkleur suksesvol verander       1
              font color="purple"
          •   'Type 1 Diabetes' se fontgrootte verander na 24         1
              size="24"
          •   Merker gesluit</h1>                                     1
6.3       Tabel                                                                     5
            <table border="5" cellpadding="10">
            <tr>
                <td><img src="6Button1.jpg"></td>
                <td width ="150" rowspan="2">Diabetes is
                often referred to as a silent killer.</td>
            </tr>
            <tr>
                <td><img src="6Button2.jpg"></td>
            </tr>
            <tr>
                <td><a href="#balance"><img src=
                "6Button3.jpg"></a></td>
                <td>Check your glucose level!</td>
            </tr>
            </table>
          •   Addisionele sel in eerste ry ingevoeg                   1
              Strek oor twee rye: rowspan="2">                        1
              Kolomwydte: width ="150"                                1
          •   Addisionele sel in laaste ry in die korrekte posisie
              ingevoeg                                                1
          •   Korrekte teks in laaste sel ingevoeg                    1
          (Nota aan nasiener: Merk vanaf die HTML-kode.)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1              13                         DBE/November 2015
                               NSS – Memorandum/Nasiengids
                          EKSAMEN-
                          NOMMER

6.4.1   Image                                                                   3
         <img src="6Ado.jpg" height="100" align="right"
         alt="Type 1">

        •   Prentmerkers                                           1
        •   Korrekte bronlêer:src  = "6Ado.jpg"                   2

        (Nota aan nasiener: Merk vanaf die HTML-kode.)
6.4.2   Hoogte en Belyning                                                      2
        • Prenthoogte gestel op 100
          height="100"                                             1
        • Prentbelyning gestel na regs
          align="right"                                            1

        (Nota aan nasiener: Merk vanaf die HTML-kode.)
6.4.3   Alternatiewe Teks                                                       1
        • Teks wat moet vertoon as prent nie vertoon nie
           alt="Type 1"                                            1

        (Nota aan nasiener: Sommige webblaaiers vertoon die
        alternatiewe teks as die muis oor die prent beweeg word.)
6.5     Kolpuntlys                                                              3
          <ol type = "i">
                    <li>Junk food</li>
                    <li>Oily food</li>
          </ol>

        •   Geordendelys                                           1
        •   Kolpunt nommer tipe: type = "i">                       1
        •   Lys toegepas op beide items                            1

        (Nota aan nasiener: Ken punte toe as ten minste een
        item in die lys verskyn.)
6.6     Anker (Teikenarea)                                                      3
          <a name="Balance">Balancing Act</a>

        •   Anker geskep                                           1
        •   Na korrekte posisie "Balance"                          1
        •   Skakel verskyn op opskrif 'Balancing Act'              1
        Sluitingsmerker/s of driehoekige hakies uitgelaat           -1
        Totaal vir VRAAG 6                                                     [21]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1              14                           DBE/November 2015
                               NSS – Memorandum/Nasiengids
                          EKSAMEN-
                          NOMMER

VRAAG 7                                                                                TotaalV7: 20
           Lêername: 7Res_Nav, 7Conv_Veran, 7Burden_Las, 7Answ_Antw

                                                                         Maksimum       Kandidaat-
 Nr.                             Kriteria
                                                                           Punt           punt
7Res_Nav
7.1     Geneste IF: =IF(C2>500,IF(E2="CSS","Publish",""),"")                      4
        • Kriteria 1: C2>500 
        • Kriteria 2: E2="CSS"                                      1
        • Afvoer as 'true': "Publish"                               1
        • Afvoer as 'false': ""),"")                                1
                                                                     1
        OF

        =IF(AND((C2>500),(E2="CSS")),"Publish","")

        (Nota aan nasiener: "CSS" en "Publish" moet in
        aanhalingstekens wees om die tweede en derde punte
        toe te ken.)

7Conv_Veran, 7Res_Nav
7.2     Invoer van data                                                           2
        • Data ingevoer na Find_Bevind-tabel  (van                  1
           7Res_Nav-sigblad)
        • Data ingevoer as 'n gekoppelde
           tabel (vertoon as sigblad ikoon.)                        1

        (Nota aan nasiener: Ken die eerste punt toe as data slegs
        as 'n tabel ingevoer is (bv. dit verskyn NIE as 'n sigblad
        ikoon nie).)
7Burden_Las
7.3     Kruisverwysing                                                            3
        • Kruisverwysing ingevoeg                                   1
        • Verwysingstipe is tabel/opskrif                           1
        • Verwysing na bladsynommer ('Toggle Field
           Codes')                                                  1

        (Nota aan nasiener:
        • Teks '3' sal verskyn as 'n kruisverwysing na die tabel
            op bladsy 3.
        • Ken een punt toe as 'n hiperskakel gebruik is om tabel
           te koppel.)
7.4     Bladsyboskrif                                                             2
        • 'Annexure' ingevoeg as bladsyboskrif                      1
        • Verskyn slegs op laaste bladsy                            1

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1              15                                DBE/November 2015
                               NSS – Memorandum/Nasiengids
                            EKSAMEN-
                            NOMMER

•   Aanvaar enige metode wat die korrekte antwoord sal bepaal.
•   Een punt vir die antwoord en een punt vir die metode. As daar slegs 'n antwoord is en geen
    metode, ken twee punte toe as die antwoord korrek is.
7Answ_Antw
7.5.1   Hoeveel lede verskyn in die sigblad?                                           1
        • 500                                                            1
7.5.2   Hoeveel lede woon in Bloemfontein?                                             2
        • 19                                                             1
        Metode: 
        •   Sorteer en tel die rynommers met die hand                     1
        •   Teks-filter
        •   Filter search
        •   COUNTIF
        •   Voorwaardelike formatering en dan tel
        •   SUBTOTAL
        •   Gebruik Find en sleutel Bloemfontein in
7.5.3   Hoeveel lede is ouer as die gemiddelde ouderdom?                               2
        • 257                                                            1
        Metode: 
        •   Gebruik (Number) filter                                       1
        •   Gebruik AVERAGEIF funksie
        •   Vind gemiddeld, sorteer data en tel
        •   Vind gemiddeld en gebruik dan COUNTIF met kriteria > as
            gemiddeld
        •   Voorwaardelike formatering met bo-gemiddeld' en tel
7.5.4   Wat is die gemiddelde middelgrootte van al die mans?                           2
        • 27.413  (aanvaar 27.4)                                         1
        Metode: 
        •   Filter en sien die gemiddelde op die statusbalk               1
        •   Filter, kopieer en bereken gemiddeld
        •   AVERAGEIF
        •   Sorteer, selekteer mans en sien gemiddeld op status bar'
        •   SUMIF mans se middels gedeel deur aantal mans
        •   Sorteer en gebruik dan 'SUBTOTAL'
7.5.5   Wie het 'n groter risiko vir hartaanvalle, mans of vrouens?                    2
        • Females                                                        1
        Metode: 
        •   Filter HeartattackRisk en dan filter 'Male' en 'Female' en    1
            vergelyk die twee
        •   Filter 'Yes' en 'No', COUNTIF die mans, COUNTIF die
            vrouens en bepaal die hoogste
        •   Sorteer 'Male' en 'Female', 'COUNTIF' die mans,
            'COUNTIF' die vrouens bepaal die hoogste.
        •   Sorteer en gebruik die SUBTOTAL

        Totaal vir VRAAG 7                                                            [20]
                                                               TOTAAL                 180

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [CAT P1 Nov 2015 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-nov-2015-memo-eng/665607d0-ebce-4a13-8397-d47212e70694) — Computer Applications Technology · Memo · 2015 · Eng
- [CAT P1 Nov 2015 Afr](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-nov-2015-afr-2/fb9bde27-0b37-4918-9601-b73cffc8a81d) — Computer Applications Technology · QP · 2015 · Afr
- [CAT P2 Nov 2015 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-nov-2015-memo-afr/115caf00-247d-4a39-8840-ffe617d18f14) — Computer Applications Technology · Memo · 2015 · Afr
- [CAT P2 Nov 2015 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-nov-2015-memo-eng/f1235bb1-b756-4cea-859a-56092ca7b3e0) — Computer Applications Technology · Memo · 2015 · Eng
- [CAT P1 GR12 MEMO SEPT 2015 AFR](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-gr12-memo-sept-2015-afr/e7b20f60-c3b1-44da-aa1e-3bc6f06b937d) — Computer Applications Technology · Memo · 2015 · Afr
- [Computer Application Technology P1 Nov 2020 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p1-nov-2020-memo-eng/29afe53d-081b-47cd-88fe-246bb4374530) — Computer Applications Technology · Memo · 2021 · Eng

## More from Grade 12 Computer Applications Technology

- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2025 AFRIK watermark](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2025-afrik-watermark/1b848d13-4e0f-4b33-91ef-2fcd3dc2e6b9) — QP · 2025 · Afr
- [CAT P2 GR12 QP September 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-qp-september-2025-eng-watermark/fd63d968-a454-409d-9293-0862b56232b1) — QP · 2025 · Eng
- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/82b87849-4ee6-4b20-8b30-633307bd7329) — QP · 2024 · Afr
- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2024-english/bf2518c3-ae79-4251-8145-1b062895b12f) — QP · 2024 · Eng
- [CAT P2 GR12 QP SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-qp-sept-2024-english/b8b0a9f3-f8c6-4f0a-8ddf-30b58008b603) — QP · 2024 · Eng
- [Computer Applications Technology P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/computer-applications-technology-p1-nov-2024-afr/502fe6df-4d11-41d1-8e23-b219565e715b) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
