# Computer Applications Technology Grade 11 P1 2020 QP (Afr)

> Grade 11 Computer Applications Technology Paper 1 question paper from the National Exemplar November Exam 2020. Free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr11-nov-2020-afr-docx/cd385757-3bbe-40f1-b763-5178e69b6de9
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Computer Applications Technology
- Grade: Grade 11
- Document type: Question paper
- Year: 2020
- Exam period: National Exemplar November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Computer Applications Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/computer-applications-technology) › [Computer Applications Technology Grade 11 P1 2020 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr11-nov-2020-afr-docx/cd385757-3bbe-40f1-b763-5178e69b6de9)

## About this document

Computer Applications Technology · Grade 11 · National Exemplar November Exam · 2020. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                      SENIOR SERTIFIKAAT

                              GRAAD 11

                        NOVEMBER 2020

    REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1
              NASIENRIGLYN
              (EKSEMPLAAR)

NAAM VAN KANDIDAAT:                                                GRAAD:
HANDTEKENING VAN
ONDERWYSER:

          TOTAAL        V1        V2       V3       V4        V5

 PUNTE:    150           30       20       53        34       13

                   Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye.

### Page 2

2                        REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1             (EC/NOVEMBER 2020)

VRAAG 1                      Lêernaam: 1WildCoast                     Totaal V1: 30

                                                                 Maksimum    Kandidaat
    Nr.                          Kriteria
                                                                   Punt        Punt
 1.1.1    Voorblad
           Grootte presies 5 cm x 5 cm                         1       2
           Lock aspect ratio nie gemerk/getick nie             1
 1.1.2    Voorblad                                               1       1
           Posisie van prentjie na Middle Centre gestel 
 1.1.3    Voorblad
                                                                 1       1
           Leerder se naam en van in author kontrole 

 1.2      Bladsynommering
           Border left bladsynommering gebruik                 1
                                                                         2
           Nul op eerste bladsy verwyder
            (different first page)                              1
 1.3      Onderbrekings (Breaks)
                                                                 1       1
           Bladsy-onderbreking (Page break) gebruik 
 1.4.     Style
                                                                 1
             Nuwe Styl Eastern Cape Coasts geskep 
                                                                 1
             Gebaseer op Heading 1 styl 
                                                                 1       5
             Nuwe styl horisontaal gesentreer                  1
             Fontkleur van styl is rooi                        1
             Styl toegepas op opskrif 

 1.5.1    Inhoudsopgawe
           Inhoudsopgawe ingevoeg 
                                                                 1
           Moderne styl formaat gebruik                                3
                                                                 1
           Maak seker die opskrif ‘Wild Coast Region, Eastern   1
            Cape’ verskyn in die Inhoudsopskrif 

 1.5.2    Tabel van Figure                                       1
           Byskrif (Caption) op prentjie geplaas               1       2
           Tabel van figure opgedateer 
 1.6      Voetnota
                                                                 1
           Voetnota ingevoeg                                   1
           Onder die teks                                              4
                                                                 1
           Wingdings karakterkode 0046 of 70  gebruik         1
           Teks ‘(www.wildcoast.com/xolobeni)’ ingetik 
 1.7      Vind en Vervang                                        1
           Transkei vervang met Former Transkei                1       2
           Al vyf verskynsels vervang 

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/NOVEMBER 2020)          REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1                            3

 1.8    ‘Citation’
                                                                    1
         Webtuistebron gekies 
                                                                    1        3
         Wild Coast ingetik as webtuiste-naam 
                                                                    1
         www.wildcoast.com as die URL ingetik 
 1.9    ‘Shapes’
           Horisontale scroll shape ingevoeg                      1
           Korrekte teks gekopieer                                1        4
           Shape-styl verander na Subtle-effek – Blue Accent 1    1
           Geel teks-highlight verwyder van teks                  1

        Totaal vir VRAAG 1                                                 [30]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 4

4                        REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1          (EC/NOVEMBER 2020)

VRAAG 2                        Lêernaam: 2Form                     Totaal V2: 20

                                                              Maksimum     Kandidaat
    Nr.                         Kriteria
                                                                Punt         Punt
 2.1.1    WordArt
                                                              1
           WordArt verander                                         2
                                                              1
           Verander / transformed na Warped Ring Inside. 
 2.1.2    Groepering
                                                              1
           Enige prentjie ingevoeg.                                 3
           Prentjie 2Form.jpg ingevoeg.                     1
           Prentjie en WordArt gegroepeer.                  1

 2.2      Bladsy-agtergrond (Page background)
                                                              1
           Page background ingevoeg.                        1       3
           Vertikale gradiëntvul-effek gebruik.             1
           Twee kleure, blou en wit, gebruik. 

 2.3      Watermerk
                                                              1
           Watermerk ingevoeg 
                                                              1       3
           2Watermark.jpg prentjie gebruik 
           Beeld geskaal na 120%                            1

 2.4      Tabstoppe
                                                              1
           Tabs ingestel op Surname 
                                                              1       3
           Eerste tab gestel op 6 cm sentreer. 
                                                              1
           Tweede tab gestel op 14 cm regsgeblok. 
 2.5.1       Surname text-vormveld 20 karakters             1

 2.5.2       Gender verander na aftuimelvormveld (dropdown   1
              form field)                                    1
             met Male en Female.                                    6

 2.5.3       Check box-vormveld 14 pt                       1
             presies (exactly)                              1
             en BnB veld gemerk/geselekteer.                1
          Totaal vir VRAAG 2                                        [20]

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/NOVEMBER 2020)         REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1                        5

VRAAG 3               Lêernaam: 3Wild Coast Visitors             Totaal V3: 53

                                                             Maksimum     Kandidaat
 Nr.                           Kriteria
                                                               Punt         Punt

Informasie-werkblad
3.1.1   Saamvoeg(Merge and Centre)
         Selle A1 tot Q1 saamgevoeg                        1
                                                                    2
         en gesentreer                                     1

3.1.2   Skandering(Shading)                                  1
         Skandering toegepas op saamgevoegde sel 
                                                             1
         “From Corner” skanderingstyl gebruik                     4
                                                             1
         gebruik 2-kleure 
         naamlik geel en blou.                             1
3.2     Datum
                                                             1
         D2: Vandag se datum ingevoeg                             2
                                                             1
         Datumformaat verander na dd-mm-yyyy 
3.3     Omvou(Wrap text)                                     1
                                                                    1
         Teks in ry 4 omvou 
3.4     Vriespanele (Freeze Panes)
         Ry 4 gevries                                      1
         Alle ander teks beweeg onder ry 4 in wanneer die          2
                                                             1
           gebruiker afbeweeg 
3.5     Drukwerk(Printing)
         Ry 1 tot ry 4 moet herhaal                        1
                                                             1      3
         bo-aan elke bladsy 
                                                             1
         “Gridlines” geselekteer 
3.6     Voorwaardelike formatering(Conditional formatting)
                                                             1
         Voorwaardelike formatering toegepas op kolom G 
                                                             1      3
         Kriteria slegs op hotelle 
                                                             1
         Rooierige vulkleur gebruik 
3.7     Kolom I
                                                             1
         Rand-geldeenheid of Accounting                           2
                                                             1
         Geen desimale plekke nie 
3.8     Sel D67
              =MAX(H5:H64) / =LARGE((H5:H64),1)              1
                                                                    2
         Korrekte selle gebruik                            1
         Max / large funksie gebruik 
3.9     Sel D69
        =SUMIF(E5:E64,"China",L5:L64)
         Sumif funksie korrek gebruik                      1
                                                             1      4
         Kriteria reeks E5:E64 
         Somreeks L5:L64                                   1
         Kriteria – China                                  1

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 6

6                        REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1       (EC/NOVEMBER 2020)

3.10   Sel D71
       =(H5*J5)*K5
        H5 en J5 gebruik                                  1      3
        * teken gebruik                                   1
        K5                                                1
3.11   Sel D73
       =COUNTBLANK(L5:L64)                                  1      2
        Korrekte funksie gebruik                          1
        Korrekte reeks gebruik 
3.12   Sel D75
       =COUNTA(N5:N64)                                      1      2
        Korrekte funksie gebruik                          1
        Korrekte reeks gebruik 
3.13   Sel D77
       =IF(L5>=3000,"Type A Accommodation","Regular
       Accommodation")
        Korrekte funksie gebruik                         1      4
        Korrekte kondisie gespesifiseer                  1
        Waarde as ‘true’ korrek is                       1
        Waarde as ‘false’ korrek is                      1
3.14   Sel D79
       =L5/G2                                               1
                                                                   2
          Countif funksie gebruik                        1
           Korrekte reeks 
3.15   Sel Q5
       =IF(COUNTA(M5:P5)>3;(0,3*H5);IF(COUNTA(M5:P5)=3;
       (0,15*H5);” “))
                                                            1
          Funksie = IF 
                                                            1
          Eerste kondisie: (COUNTA(M5:P5) >3              1      7
          1,3*H5                                          1
          Tweede kondisie: COUNTA(M5:P5)=3                1
          1,15*H5                                         1
          Waarde vals kondisie: “ “ or Blank              1
          Funksie na alle selle gekopieer 

Lodge werkblad
3.16   Tabkleur                                             1
        Tabkleur van Lodge werkblad na blou gestel               1

3.17   Filtrering(Filtering)
                                                            1      2
        Filtrering gebruik 
        op Type of Accommodation-kolom                    1

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/NOVEMBER 2020)         REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1                   7

3.18    Grafiekwerkblad
         Sorteer tabel van groot na klein           1
         Grafiek geskep                             1
         Grafiektitel Wild Coast Lodges             1        5
         Beide reekspunte korrek uitgelê.           1
         Gapingwydte op 50% gestel                  1

        Totaal vir VRAAG 3                                    [53]

Kopiereg voorbehou                                            Blaai om asseblief

### Page 8

8                        REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1           (EC/NOVEMBER 2020)

VRAAG 4                       Lêernaam: 4WildCoast                  Totaal V4: 34

                                                         Maksimum      Kandidaat
    Nr.                        Kriteria
                                                           Punt          Punt

 4.1.1    Ryhoogte
                                                         1      1
           Ryhoogte na 25 pt gestel. 
 4.1.2    Rykleur
             Alternatiewe rykleur na rooi gestel.      1      2
             Agtergrondkleur na groen gestel.          1
 4.1.3    Veld: Cell Number
                                                         1
             Toevoermasker (Input Mask) ingesit.       1      3
             Verpligte nommers.                        1
             Korrekte formaat 000-0000 000. 
 4.1.4    Veld: Cell Number
                                                                1
             Cell Number veld gestel op Yes.           1
 4.1.5    Veld: Age
                                                         1
           Valideringsreël: Tussen (Between) 18        1      3
           en (And) 60.                                1
           Gepaste valideringsteks ingevoeg. 
 4.1.6    Veld: Deposit Paid
              Verander na currency.                    1      2
              Met 2 desimale plekke.                   1
 4.1.7    Veld: Home
           Combo box geskep in Home Town-veld.         1
           Value list bygevoeg.                        1      3
           Alle dorpe ingesluit (Port Elizabeth/East    1
             London/Mthatha/Queenstown). 
 4.1.8    Veld: email address
             < simbool gestel op formaat               1      1

 Vorm
 4.2  Visitors Info
       Vorm Visitors Info geskep. 
       Slegs Visitor, Gender, Email address, Country,
         Number of people, Number of days en Deposit     1
         velde verskyn.                                 1
       4WildCoast.jpg prentjie gebruik.                1
       Sentreer in vormopskrif.                        1      9
       Datum en tyd ingevoeg.                          1
       Sorteer Country-veld alfabeties.                1
       In dalende orde.                                1
                                                         1
       Enige knoppie button in vormonderskrif
                                                         1
         gevoeg. 
       Knoppie-aksie is om vorm te sluit. 

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/NOVEMBER 2020)           REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1                         9

 Navrae
 4.3    QryFemales

         Velde gebruik: Visitor, Deposit en Gender. 
                                                                 1
         Gender wys nie. 
                                                                 1
         Gender-kriteria: Female. 
                                                                 1
         Deposito-kriteria: >=  3200.                              5
                                                                 1

                                                                 1

 4.4    Qry4_4

           Kriteria van Country-veld: Russia.  Ontwerpaansig   1
           Totaal funksie is gebruik.                          1
           Vanaf die datasheet view.                           1
           Totale deposito’s van die Russiese besoekers.
            (Sum)                                               1
                                                                      4

        Totaal vir VRAAG 4                                           [34]

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 10

10                      REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1               (EC/NOVEMBER 2020)

VRAAG 5              Lêernaam: 5WildCoast Resource                     Totaal V5: 13

                                                                  Maksimum    Kandidaat
 Nr.                           Kriteria
                                                                    Punt        Punt

 5.1 Export Data

          Data uitgevoer vanaf Spreadsheet 5WildCoast
           Resource.xlsx.                                        1
          Uitgevoer na ŉ nuwe databasis – tabel - 5Resource. 
                                                                  1
          Peak Rates, Number of Days en Deposits het korrekte          6
           datatipe.                                             1
          Type of Accommodation na die eerste veld geskuif.     1
          Sorteer tabel volgens Type of Accommodation-veld.     1
          In dalende orde.                                      1

 5.2 Grafiek

           Grafiek geskep deur data in Sheet 2 te gebruik.      1
           Countif: Females.                                    1
           Countif: Males.                                      1
           Sirkelgrafiek is gebruik
                                                                  1     7
           Gepaste opskrif – enigiets rondom persentasie per
            gender.                                              1
           Grafiek geskuif na die woordverwerkingsdokument,      1
            5MyDoc. 
           Paste special is gebruik om die grafiek te plak.     1

       Totaal vir VRAAG 5                                              [13]

                                                      TOTAAL:          150

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

## Related documents

- [CAT P1 QP GR11 NOV 2020 ENG](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr11-nov-2020-eng/f22727e6-48a7-4d29-9689-17fd4a8cd908) — Computer Applications Technology · QP · 2020 · Eng
- [CAT P1 QP GR11 NOV 2020 AFR](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr11-nov-2020-afr/553381f1-f085-4a60-98be-7147d785eb6c) — Computer Applications Technology · QP · 2020 · Afr
- [CAT P1 QP GR11 NOV 2020 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr11-nov-2020-afr-d/8a4ccb4e-8c5e-47ae-bf36-631668c0c559) — Computer Applications Technology · QP · 2020 · Afr
- [CAT P1 QP GR11 NOV 2020 ENG .docx](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr11-nov-2020-eng-docx/056f1c56-80c7-4d79-8917-e440975b53e5) — Computer Applications Technology · QP · 2020 · Eng
- [CAT P1 MEMO GR11 NOV 2020 ENG .docx](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-memo-gr11-nov-2020-eng-docx/edc66805-6745-4779-9ac0-6d2ec33b4148) — Computer Applications Technology · Memo · 2020 · Eng
- [CAT P1 QP MEMO GR11 NOV 2020 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-memo-gr11-nov-2020-afr-d/f2a72551-9050-46a8-b88e-1b28a007d393) — Computer Applications Technology · Memo · 2020 · Afr

## More from Grade 11 Computer Applications Technology

- [CAT Grade 11 Teacher's Guide v2](https://www.hlayiso.com/library/cat-grade-11-teacher-s-guide-v2/60db7f6c-ce96-4df2-a9d1-f5b6025c8386) — Guide
- [Gr11 CAT Practical LB print 20-9-19](https://www.hlayiso.com/library/gr11-cat-practical-lb-print-20-9-19/07dcc91e-6e6d-4426-af23-33bd059dee2f) — Textbook
- [Gr11 CAT Practical LB web 20-9-19](https://www.hlayiso.com/library/gr11-cat-practical-lb-web-20-9-19/53763877-ca8b-4e6f-a0b4-5472a940eac2) — Textbook
- [Gr11-CAT-TG-Study-Guide LR](https://www.hlayiso.com/library/gr11-cat-tg-study-guide-lr/fc7c0458-b409-4945-b66a-1e47960bd705) — Guide
- [Gr11 CAT Theory LB print 19-11-19](https://www.hlayiso.com/library/gr11-cat-theory-lb-print-19-11-19/9605fb7a-c0fc-44fb-bf73-5bc54e1e618e) — Textbook
- [Grade 11 CAT P1 November 2026 Mock Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-computer-applications-technology-2026-november-mock-exam-memorandum-paper-1/8a3c3969-ca01-4da6-9be4-1094d1e89751) — Memo · 2026 · Eng

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
