# Computer Applications Technology Grade 12 P1 2025 QP (Afr)

> Grade 12 Computer Applications Technology Paper 1 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2025 (Afrikaans). Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2025-afrik-watermark/1b848d13-4e0f-4b33-91ef-2fcd3dc2e6b9
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Computer Applications Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2025
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 19

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Computer Applications Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/computer-applications-technology) › [Computer Applications Technology Grade 12 P1 2025 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2025-afrik-watermark/1b848d13-4e0f-4b33-91ef-2fcd3dc2e6b9)

## About this document

Computer Applications Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2025 · Afrikaans. Question paper, 19 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                           SENIOR SERTIFIKAAT

                                   GRAAD 12

                            SEPTEMBER 2025

       REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1

PUNTE:   150

TYD:     3 uur

                  Hierdie vraestel bestaan uit 19 bladsye, insluitend ŉ
                 invoermasker-karakterblad, ŉ HTML-merkersblad en ŉ
                                     inligtingsblad.

   Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 2

2                        REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1                     (EC/SEPTEMBER 2025)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.    Weens die aard van hierdie praktiese eksamen, is dit belangrik om daarop te let
      dat, selfs al voltooi jy die eksamen vroeg, jy NIE toegelaat sal word om die
      eksamenlokaal te verlaat voordat al die administratiewe take wat met die
      eksamen gepaard gaan afgehandel is nie. Gedurende die eksamen normale
      reëls oor die verlating van die eksamenlokaal geld.

2.    As jy op die netwerk werk, of die datalêers is vooraf op jou stelsel gelaai, moet
      jy die instruksies volg wat deur die opsiener/opvoeder verskaf is.

3.    Aan die einde van die eksamen moet jy seker maak dat AL jou antwoordlêers
      op die netwerk/rekenaar gestoor is soos deur die toesighouer/opvoeder aan
      jou verduidelik is.

4.    Maak absoluut seker dat ALLE lêers gelees kan word. MOENIE onnodige
      lêers/lêergidse stoor nie en MOENIE duplikaat antwoordlêers/lêergidse inhandig
      nie. MOENIE enige oorspronklike lêers uitvee waaraan jy nie gewerk het nie.

5.    Die inligtingsblad wat saam met die vraestel voorsien is, MOET NA DIE DRIE-
      UUR EKSAMENSESSIE VOLTOOI WORD. Gee dit aan die toesighouer aan die
      einde van die eksamen.

6.    ŉ Afskrif van die meesterlêers (‘Master files’) sal by die toesighouer beskikbaar
      wees. Indien daar enige probleme met ŉ lêer is, kan jy ŉ ander kopie van die
      opsiener aanvra.

7.    Hierdie vraestel bestaan uit SEWE vrae. Beantwoord AL die vrae.

8.    Lees deur elke vraag voordat jy dit beantwoord of die probleem oplos. MOENIE
      meer doen as wat deur die vraag vereis word nie.

9.    Maak seker dat jy elke dokument stoor met die lêernaam wat in die vraestel
      gegee word. Stoor jou werk gereeld as ŉ voorsorgmaatreël teen moontlike
      kragonderbrekings.

10.   Jy mag GEEN hulpbronmateriaal gebruik NIE.

11.   Akkuraatheid sal in berekening gebring word, bv. indien ŉ vraag vereis dat die
      antwoord in sel F3 in ŉ sigblad moet wees, en jy voer die antwoord in sel G4 in,
      sal dit NIE nagesien word NIE.

12.   Maak seker dat die streekinstellings (‘regional settings’) op ‘South Africa’ ingestel
      is en dat datum- en tydinstellings, nommerinstellings en geldeenheidinstellings
      (‘currency settings’) korrek ingestel is.

13.   In alle vrae wat woordverwerking behels, moet jy die taal op English (‘South
      Africa’) stel. Die papiergrootte word aanvaar as A4 Portret (‘Portrait’), tensy
      anders aangedui. Gebruik sentimeters as meeteenheid.

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 3

(EC/SEPTEMBER 2025)           REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1                                 3

 14.    Maak seker dat die “Developer’-oortjie en Liniaal (‘Ruler’) geaktiveer is.

 15.    Maak seker dat die desimale simbool (‘decimal symbol’) as ŉ punt ('.') ingestel is
        en dat die lys-skeikarakter ('List separator') as ŉ komma (',') ingestel is.

 16.    Formules en/of funksies moet vir ALLE berekeninge in sigbladvrae gebruik word.
        Gebruik absolute selverwysings slegs waar nodig, om seker te maak dat
        formules korrek is wanneer jy dit na ander selle in ŉ sigblad kopieer.

        LET WEL: Alle formules en/of funksies moet so ingevoeg word dat die korrekte
                 resultate steeds verkry sal word, selfs as veranderinge aan die
                 bestaande data gemaak word.

 17.    Jy mag NIE ŉ woordverwerkingsprogram soos Word gebruik om die HTML-vraag
        te beantwoord NIE.

 18.    Die eksamendata-lêergids wat jy saam met hierdie vraestel ontvang, bevat die
        lêers wat hieronder aangedui word. Maak seker dat jy al die lêers het voordat jy
        met hierdie eksamen begin.

 19.    Gebruik die wagwoord R@ptor om die lêers te onttrek.

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief
       Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 4

4                           REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1                   (EC/SEPTEMBER 2025)

    SCENARIO

    Die Ridgeview Raptors Rugbyklub brei na ŉ franchise-onderneming uit, en die
    span administrateur het die taak gekry om ŉ amptelike dokument saam te stel
    om die klub se franchise-onderneming uitbreidingsplanne te kommunikeer. Hulle
    het jou hulp nodig om ŉ professionele, goed georganiseerde Word-dokument te
    skep om alle noodsaaklike inligting rakende die franchise-onderneming saam te
    stel.

    VRAAG 1: WOORDVERWERKING

    Maak die Q1Rugby-woordverwerkingsdokument oop en doen die volgende:

    1.1    Vind die inhoudsopgawe op die 2de bladsy. Maak seker dat die woord
           “BoxSmart” nie in geel uitgelig (highlighted) word nie, selfs wanneer die
           inhoudsopgawe opgedateer word.                                                       (1)

    1.2    Maak seker dat die opskrif “Legacy” soos in die skermskoot in die
           inhoudsopgawe hieronder vertoon:

                                                                                                (2)

    1.3    Vind die woord wat in blou uitgelig is onder die opskrif “The Journey Begins”.
           Die woord word nie as ŉ spelfout gemerk nie, al is “behavior” verkeerd
           gespel. Pas ŉ woordverwerkingsinstelling toe om te verseker dat "behavior”
           as ŉ spelfout aangedui word.                                                         (1)

    1.4    Soek die teks “(Q1.4/V1.4)” wat in groen uitgelig is onder die opskrif “The
           Journey Begins.” Vervang hierdie teks met ŉ bronaanhaling (citation) na die
           bron deur Smith, John, met spesifieke verwysing na bladsy 10, en maak
           seker dat die jaartal uit die aanhaling weggelaat word.                              (3)

    1.5    Vind die paragrawe wat begin met “The” en eindig met “rugby” onder die
           opskrif “Building the Culture” wat in geel uitgelig is en sorteer die paragrawe
           in dalende volgorde.                                                                 (1)

    1.6    Vervang die woord “stadium” wat in grys uitgelig is, onder die opskrif “Rapid
           Expansion and Success”, met ŉ geskikte sinoniem.                                     (1)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief
          Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 5

(EC/SEPTEMBER 2025)          REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1                                5

 1.7    Inspekteer (inspect) die dokument en verwyder alle versteekte teks.                 (1)

 1.8    Kies die opskrif “After math” wat in rooi uitgelig is en skep ŉ styl genaamd
        Ball1:
        • Die styl moet op die “Heading 1”-styl gebaseer wees.
        • Verander die lettertipe-kleur na Pers.                                            (4)

 1.9    Vind die paragraaf onder die opskrif “Looking Ahead” en formateer die
        inhoud daarvan om by die skermskoot hieronder te pas.

        LET WEL: Versadiging (Saturation) is 20%.                                           (3)

 1.10 Gebruik ŉ woordverwerkingsfunksie om alle harde spasies met ŉ asterisk
      (*) te vervang.                                                                       (2)

 1.11 Vind die teksblokkie onder die opskrif Jack Stonebridge (Fly-half). Skuif die
      teks wat in geel uitgelig is na die teksblokkie. Verwyder die uitlig (highlight)
      van die teks. Verseker dat die teks oorvloei na die volgende teksblokkie.             (3)

 1.12 Soek die tabel onder die opskrif Liam Hawthrone (Scrum-half) en wysig die
      tabel om soos die skermskoot hieronder te lyk.

                                                                                            (5)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief
       Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 6

6                        REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1                 (EC/SEPTEMBER 2025)

1.13   Vind die paragraaf onder die opskrif Ethan Lockhart (Center), wat begin met
       “Ethan” en eindig met “field” (in groen uitgelig), en wysig dit om by die
       voorbeeld hieronder te pas.

                                                                                          (3)

1.14   Wysig die bladsyboskrif (header) om soos die voorbeeld hieronder te lyk:

       LET WEL:      Q1Logo-prent is gebruik.

                     Voeg die lêernaam as ŉ veld in.

                     Die bladsyboskrif van die laaste bladsy moet Raptors Index
                     wees. (enige inlynstelling)                                          (3)

1.15   Voeg ŉ aanloop-indeks (run-in index) in, in een kolom op die laaste bladsy
       van die dokument.                                                                  (2)
       Stoor en maak die dokument toe.                                                  [35]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief
       Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 7

(EC/SEPTEMBER 2025)        REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1                                7

VRAAG 2: WOORDVERWERKING

Die Ridgeview Raptors Rugbyklub het ŉ liedjie gekomponeer en vra jou hulp met die
redigering van die dokument.

Maak die dokument Q2Song oop en doen die volgende:

2.1    Verander die bladsy grootte na A4.                                                 (1)

2.2    Voeg ŉ 3 pt soliede raam om die hele dokument.                                     (2)

2.3    Aanvaar die verandering wat aan die dokument gemaak is.                            (1)

2.4    Voeg tabelstoppunte by om soos die skermskoot hieronder te lyk.

                                                                                          (3)

2.5    Voeg reëlnommering (line numbering) by die volkslied wat begin by
       “(Verse 1)” en eindig met “all!” albei in geel uitgelig.

       Maak seker dat die reëlnommering op elke bladsy oorbegin.                          (3)

       Stoor en maak die dokument toe.                                                  [10]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 8

8                       REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1                 (EC/SEPTEMBER 2025)

VRAAG 3: SIGBLAD

Die span wil verbeter op sleutel statistieke—soos speler fiksheid, wedstryd
strategieë en algehele span prestasie—hulle besef hulle het professionele hulp
nodig om sin te maak uit die data wat hulle ingesamel het.

Maak die sigblad Q3Games oop en doen die volgende:

Werk in die BattleStats-werkblad.

3.1   Verander die vertikale inlynstelling van sel A1 na middel.                           (1)

3.2   Verander die kolom wydte van kolom R na 10.                                          (1)

3.3   Gebruik ŉ sigblad-kenmerk om die Vanne van die Naam kolom te skei. Die
      vanne moet in kolom B verskyn.

      LET WEL: Jy behoort nie van enige funksies in hierdie taak gebruik te maak
               nie.                                                                        (1)

3.4   Voeg ŉ funksie in sel C2 in om te bepaal hoeveel spelers in hierdie seisoen
      meer as 100 meter (Kolom G) behaal het.                                              (2)

3.5   Bepaal in sel C3 die persentasie van spelers wat nie hierdie seisoen ŉ
      geelkaart ontvang het nie.                                                           (3)

3.6   Voeg ŉ funksie in sel H2 om die 2de laagste gradering (rating) te bepaal.            (2)

3.7   Bereken in sel H3 die totale aantal drieë (tries) wat gedruk is deur spelers
      van Kanada en wat meer as 60 wedstryde (matches) gespeel het.                        (6)

3.8   Bepaal die fiksheidsvlak (fitness level) van Jordan Blank gebaseer op sy
      “bleep test time” in sel Q5. Maak seker dat wanneer die funksie af gekopieer
      word, die korrekte resultate vertoon sal word.                                       (5)

3.9   Voeg ŉ geneste IF-funksie in sel R6 in om “Yes” te wys as die speler aan die
      volgende voorwaardes voldoen, en “No” indien hy dit nie doen nie:

       •   Die speler moet van Suid-Afrika óf Kanada wees.
       •   Die speler moes nie enige rooi kaarte ontvang het nie.
       •   Die speler moet 3 ure of meer speeltyd (game time) hê.                          (7)

3.10 Werk nou in die Double-werkblad.
      Maak seker dat wanneer die gebruiker ondertoe rol, die eerste drie rye bo vas
      bly, en wanneer jy van links na regs rol, die eerste twee kolomme aan die
      linkerkant bly.                                                                      (2)
      Stoor en maak die sigblad toe.                                                      [30]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 9

(EC/SEPTEMBER 2025)         REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1                                9

VRAAG 4: SIGBLAD

Maak die Q4Detail-werkblad oop en doen die volgende:

Werk in die General-werkblad.

4.1   ŉ Poging is in sel I3 aangewend om “true” of “false” te vertoon, as die
      dominante hand dieselfde is as die dominante voet. Maak die fout reg.                (1)

4.2   Pas voorwaardelike formatering (conditional formatting) op kolom A toe om
      die drie swaarste spelers uit te lig deur hul selle rooi te kleur.                   (3)

4.3   Die spelers moet ŉ unieke aanmeldkode hê vir hul registrasieproses. Skep ŉ
      unieke aanmeldkode met die volgende:
      • Die string moet in hoofletters wees
      • Laaste letter van Naam gevolg deur
      • ŉ Lukraak (randomly) gegenereerde aantal letters van die bynaam wat
        van links begin, gevolg deur
      • Die ouderdom

      LET WEL: Die aantal karakters van die bynaam sal waarskynlik verander
                 elke keer wanneer die berekening opgedateer word en dus ook
                 die uitvoer.                                                             (6)
      Stoor en maak die sigblad toe.                                                     [10]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 10

10                       REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1                   (EC/SEPTEMBER 2025)

VRAAG 5: DATABASIS

ŉ Databasis van al die spelers wat gaan deelneem aan die nuwe uitdaagbeker is
saamgestel. Jy is gevra om te help om dit te verbeter en met die uitvoering van
navrae, vorms, verslae en datavalidering.

Maak die Q5Ridgeview databasis oop en doen die volgende:

5.1    Maak die tabel Tbl5_1 in datablad aansig (datasheet view) oop en doen die
       volgende:

       5.1.1    Verander die raam (border) na kolom boskrif onderstreep met kolle
                (column header underline with dots).                                         (2)

       5.1.2    Wis (Delete) die rekord van Cristiano Cubbin uit.                            (1)

       5.1.3    Sorteer die tabel op die ‘year joined’ kolom in stygende volgorde, van
                die kleinste (vroegste) jaar tot die grootste (mees onlangse) jaar.          (1)

                Stoor en skakel oor na die ontwerp sig (design view) van Tbl5_1.

       5.1.4    Verander die datatipe en formaat van die “Date”-veld na kort datum
                (short date).                                                                (2)

       5.1.5    Skep ŉ valideringsreël (validation rule) vir die “Rugby Boots (Pair)”-
                veld om te verseker dat die waarde wat ingevul word tussen 1 en 10
                pare is.                                                                     (1)

       5.1.6    Voeg ŉ toevoermasker (input mask) in op die “position”-veld om te
                verseker dat ŉ persoon slegs een of twee getalle in die veld kan invul.
                Voorbeelde: 1, 22, 14, 5, 6, 20                                              (2)

                Stoor en maak die tabel toe.

5.2    Maak die Qry5_2 -navraag oop en doen die volgende:
       Vertoon slegs die Eerste Naam van al die spelers wat ŉ paspoort en
       polisieklaring het en verkies om per lug (A) eerder as per pad (R) te reis.           (4)
       Stoor en maak die navraag toe.

5.3    Maak die Qry5_3 -navraag oop en voeg ŉ berekende veld genaamd
       NewDonate by wat die opgedateerde skenkingsbedrag bereken deur R500 by
       die aanvanklike skenkingsbedrag by te tel.
       Wysig die navraag om slegs voorspelers (Posisie 1 tot 8) te vertoon, en
       formateer die “NewDonate”-veld om waardes in Suid-Afrikaanse Rand te
       wys.
       Sorteer die resultate op die “Surname”-veld in dalende volgorde.                      (5)
       Stoor en maak die navraag toe.

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 11

(EC/SEPTEMBER 2025)             REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1                                11

5.4    Maak die navraag Qry5_4 oop en skep ŉ opsomming wat lyk soos die
       skermskoot wat verskaf is.
       LET WEL: Die skermskoot wys slegs ŉ gedeelte van die voltooide uitset.

                                                                                                (3)

       Stoor en maak die navraag toe.

5.5    Maak die vorm Frm5_5 oop en wysig dit om soos die skermskoot hieronder te
       lyk:

       LET WEL: Gebruik die Q5Picture-prentjie.
                      Erf (Inherit) die waardelys (value list) van die veld “how often do
                      you exercise” vanaf die tabel.                                            (8)
       Stoor en maak die vorm toe.

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 12

12                       REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1               (EC/SEPTEMBER 2025)

5.6     ŉ Poging is deur die admin klerk aangewend om die nuwe aangepaste
        salaris te bepaal.
        Maak die verslag met die naam Rpt5_6, wat op die “Open” tabel gebaseer
        is, oop en wysig dit om soos volg te vertoon:

        LET WEL: Die nuwe aangepaste salaris (“New Adjusted Salary”) word
                 bepaal deur die huidige salaris (“Salary”) met 10% te verhoog.
                     Maak seker dat die nuwe opskrif konsekwent met die ander
                     opskrifte geformateer is.
        Stoor en maak die verslag toe.                                                  (6)

        Stoor en maak die databasis toe.                                              [35]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 13

(EC/SEPTEMBER 2025)          REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1                              13

VRAAG 6: WEBONTWERP (HTML)

LET WEL:

• Jy mag NIE ŉ woordverwerkingsprogram soos Word gebruik om die HTML-
  vrae te beantwoord NIE.
• ŉ HTML-merkersblad is vir verwysing aangeheg.

EEN punt sal vir die sluit-merkers (‘closing tags’) en driehoekige hakies
(‘triangular brackets’) toegeken word.                                                   (1)

ŉ Webtuiste is geskep om die klub se inligting te vertoon.
Jou finale webblad behoort soos die voorbeeld hieronder te lyk.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 14

14                      REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1                      (EC/SEPTEMBER 2025)

6.1   Maak die Q6_1Home webblad oop en doen die volgende:

      6.1.1    Voeg spasie aan die bokant van die webblad om die tabel af te
               skuif.
               Wenk: Kyk na die skermskoot hierbo.                                          (1)

      6.1.2    Verander die agtergrond kleur van die eerste ry in die tabel na rooi.        (2)

      6.1.3    Maak seker dat die woord “MainPage” slegs in die HTML
               redigeerder vertoon en dat dit nie in die webblaaier vertoon nie.            (1)

      6.1.4    ŉ Poging is aangewend om ŉ hiperskakel (hyperlink) na die
               Q6_4Rugby lêer te skep. Verseker dat die skakel na die regte blad
               sal gaan.                                                                    (1)

               Stoor en maak die webblad toe.

6.2   Maak die Q6_2Open webblad oop en doen die volgende:

      6.2.1    Vertoon die opskrif “Player Spotlight: Jane Doe” as ŉ vlak 2
               (“level 2”)-opskrif.                                                         (1)

      6.2.2    Wysig die lys onder die opskrif “Players of the season” om soos die
               skermskoot hieronder te vertoon:

                                                                                            (4)

      6.2.3    Verseker dat die opskrif “Rugby Club” saamgesmelt is oor die
               3 kolomme.                                                                   (2)

               Stoor en maak die webblad toe.

6.3   Maak die Q6_3Info webblad oop en doen die volgende:

      6.3.1    Verander die oortjie (tab) van die webblaaier om “Contact Us
               Raptors” te lees.                                                            (1)

      6.3.2    Wysig die bestaande kode om die Q6_3Pic prentjie te wys.                     (1)
               Stoor en maak die webblad toe.                                              [15]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 15

(EC/SEPTEMBER 2025)         REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1                              15

VRAAG 7: ALGEMEEN

Maak die Excel-sigblad genaamd Q7Red oop en werk in die Score-werkblad.

7.1   Gebruik ŉ sigblad kenmerk om slegs die spelers wat twee rooikaarte
      ontvang het, te vertoon.                                                            (2)

7.2   Verseker dat wanneer die werkblad gedruk word kommentaar aan die einde
      van die blad sal verskyn.                                                           (1)

      Stoor die sigblad maar moenie dit toemaak nie.

7.3   Maak die Q7Graph-dokument oop.
      Voeg die sirkelgrafiek van die “Yellow Card”-werkblad in die dokument en
      verseker dat dit gekoppel bly sodat enige opdatering aan die grafiek
      automaties in die dokument gereflekteer sal word.                                   (2)
      Stoor en maak beide die sigblad en die dokument toe.

7.4   Maak die Q7Warning-sigblad oop en werk in die “RedCard”-werkblad.
      Pas datavalidering (data validation) tot kolom B toe om te verseker dat ‘n
      persoon nie meer as 5 rooi kaarte kan ontvang nie.

      Omkring die ongeldige data.
      Neem ŉ skermskoot van die data en plak die resultaat in die Q7Screenshot-
      dokument.

      Stoor en maak die Q7Screenshot-dokument toe.                                        (4)

7.5   Voeg jou naam en van by as die outeur (author) van die Q7Warining-sigblad.          (1)

      Stoor en maak die sigblad toe.

7.6   Maak die Q7Founders-dokument oop en doen die volgende:                              (2)

      Voeg die dokument titel “Ridgeview raptors” tot die dekblad (cover page).
      Verseker dat hierdie titel kontrole (control) nie uitgevee kan word nie.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 16

16                      REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1                 (EC/SEPTEMBER 2025)

7.7   Vind die vier prentjies onder die opskrif “Founding members”, voeg ŉ
      onderskrif by die laaste prentjie. Die onderskrif moet Founder 4 wees en die
      teks behoort Simon Fairbanks te wees.

                                                                                        (3)
      Stoor en maak die lêer toe.                                                      [15]

                                                                         TOTAAL:        150

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 17

(EC/SEPTEMBER 2025)                     REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1                                                    17

                                              BYLAE A ‒ HTML MERKERSBLAD

                    Basiese Merkers (Basic Tags)                                                  Formatting Tags continued
          Merker (Tag)                            Beskrywing                              Merker (Tag)                     Beskrywing
<body></body>                       Definieer die liggaam van die webblad           <li></li>                   Word voor elke lysitem
<body                               Stel die agtergrondkleur van die                                            ingevoeg, en voeg dan ŉ
bgcolor="pink">                     webblad                                                                     nommer of simbool by
                                                                                                                afhangende van die tipe lys
                                                                                                                wat geselekteer is
<body text="black">                       Stel die kleur van die liggaamteks        <img src="name">            Voeg ŉ prent in
<head></head>                             Bevat inligting oor die dokument          <img src="name"             Stel ŉ prent inlyn: kan ook
                                                                                    border="1">                 ''right”, “center”; “bottom”,
                                                                                                                “top”, “middle'' wees
<html></html>                             Skep ŉ HTML-dokument – begin en           <img src="name"             Stel die grootte van die raam
                                          eindig ŉ webblad                          border="1">                 rondom ŉ prent
<title></title>                           Definieer ŉ titel vir die dokument        <img src="name"             Stel die hoogte en breedte
<!-- -->                                  Kommentaar                                width="200" height          van ŉ prent
                                                                                    ="200">
                            Teksmerkers (Text Tags)                                 <img src="name"             Vertoon alternatiewe teks
                 Tag                                   Description                  alt="alternative            wanneer die muis oor ŉ prent
<hl></hl>                                 Skep die grootste opskrif                 text">                      gehou word of wanneer die
                                                                                                                prent nie gevind word nie

<h6></h6>                                 Skep die kleinste opskrif                 <hr/>                        Voeg ŉ horisontale lyn in
<b></b>                                   Skep teks in vetdruk                      <hr size="3"/>               Stel die grootte (hoogte) van
                                                                                                                 ŉ reël
<i></i>                                   Skep teks in skuinsdruk                   <hr width="80%"/>            Stel die breedte van ŉ lyn, in
                                                                                                                 persentasie of absolute
                                                                                                                 waarde
<font                                 Stel fontgrootte van “1” tot “7”              <hr   color="ff0000"/>       Stel die kleur van die lyn
size="3"></font>
<font                                 Stel fontkleur                                               Tabelmerkers (Table Tags)
color="green"></font>
<font face="Times                     Stel fonttipe                                        Merker (Tag)                   Beskrywing
New Roman"></font>
                       Skakelmerkers (Link Tags)                                    <table></table>              Skep ŉ tabel
          Merker (Tag)                               Beskrywing                     <tr></tr>                    Skep ŉ ry in ŉ tabel
<a href="URL"></a>                    Skep ŉ hiperskakel                            <td></td>                    Skep ŉ sel in ŉ tabel
<a href="URL"><img                    Skep ŉ prentskakel                            <th></th>                    Skep ŉ tabelopskrif (in ŉ sel
src="URL"></a>                                                                                                   met algemene vetgedrukte,
                                                                                                                 gesentreerde teks)
<a name="NAME"></a>                       Skep ŉ teikenarea                         <table width="50">           Stel die breedte van die tabel

<a href="#NAME"></a>                      Skakel na ŉ teikenarea wat elders in      <table border="1">           Stel die breedte van die
                                          die dokument geskep is                                                 raam rondom die selle van
                                                                                                                 die tabel
                   Formateringsmerkers (Formating Tags)                             <table                       Stel die spasie tussen die
                                                                                    cellspacing=“1”>             selle van die tabel
             Merker (Tag)                               Beskrywing                  <table                       Stel die spasie tussen ŉ
                                                                                    cellpadding="1">             selraam en die inhoud
                                                                                                                 daarvan
<p></p>                                   Skep ŉ nuwe paragraaf                     <tr align="left">            Stel die inlynstelling vir die
                                                                                                                 sel(le) (kan ook ''center'' of
                                                                                                                 ''right'' wees)
<p align="left">                          Stel ŉ paragraaf links inlyn (verstek),   <tr valign="top">            Stel die vertikale inlynstelling
                                          kan ook ''right'' of ''center'' wees                                   vir sel(le) (kan ook ''middle''
                                                                                                                 of ''bottom'' wees)
<br/>                                     Voeg ŉ reëlbreuk ('line break') in        <td colspan=“2”>             Stel die getal kolomme
                                                                                                                 waaroor ŉ sel moet strek
<ol></ol>                                 Skep ŉ genommerde lys                     <td rowspan=“4”>             Stel die getal rye waaroor ŉ
                                                                                                                 sel moet strek
<ol type="A","a",                         Definieer die tipe nommers wat gebruik
"I","i","1"></ol>                         is
<ul></ul>                                 Skep ŉ kolpuntlys
<ul type="disc",                          Definieer die tipe kolpunte wat gebruik
"square","circle"></ul>                   word

        Kopiereg voorbehou                                                                                      Blaai om asseblief
               Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 18

18                        REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1                   (EC/SEPTEMBER 2025)

                 TOEVOERMASKER (‘INPUT MASK’)-KARAKTERBLAD

     KARAKTER                                    BESKRYWING
                     Syfer (0 tot 9, inskrywing vereis, plus [+]- en minus [–]-tekens nie
        0
                     toegelaat nie)
                     Syfer of spasie (geen inskrywing vereis nie, plus [+]- en minus [–]-
        9
                     tekens nie toegelaat nie)
                     Syfer of spasie (geen inskrywing vereis nie; spasies word as oop
                     plekke (‘blanks’) in Redigeringsmodus (‘Edit mode’) vertoon, maar
        #
                     oop plekke word verwyder wanneer data gestoor word; plus [+]- en
                     minus [–]-tekens toegelaat)
        L            Letter (A tot Z, inskrywing vereis)

        ?            Letter (A tot Z, inskrywing opsioneel)

        A            Letter of syfer (inskrywing vereis)

        a            Letter of syfer (inskrywing opsioneel)
        &            Enige karakter of ŉ spasie (inskrywing vereis)

        C            Enige karakter of ŉ spasie (inskrywing opsioneel)
                     Desimale plekhouer en duisende-, datum- en tydskeiers (Die werklike
                     karakter wat gebruik word, hang van die instellings (‘settings’) in die
      .,:;-/
                     'Regional Settings Properties'-dialoogblokkie ('dialog box') in die
                     'Windows Control Panel' af.)
        <            Laat alle karakters na onderkas ('lower case') omgeskakel word

        >            Laat alle karakters na bokas (‘upper case’) omgeskakel word
                     Laat die toevoermasker van regs na links, in plaas van links na regs,
                     vertoon. Karakters wat in die toevoermasker ingesleutel word, vul dit
         !
                     altyd van links na regs.
                     Jy kan die uitroepteken op enige plek in die toevoermasker invoeg.
                     Laat die karakter wat volg, as die letterlike karakter vertoon word
         \
                     (byvoorbeeld, \A word slegs as A vertoon)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 19

(EC/SEPTEMBER 2025)           REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1                                            19

 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 – SEPTEMBER 2025
 INLIGTINGSBLAD (moet deur die kandidaat voltooi word NA die sessie van 3 uur)
 SKOOL:
 NAAM:
 WERKSTASIE NOMMER:
 SUITE GEBRUIK              Microsoft          Microsoft Office      Microsoft            Office 365
 (Merk toepaslik boks      Office 2016              2019            Office 2021
 met ŉ kruis (X))

 WEBBLAAIER                   Mozilla          Google Chrome            Internet             Ander
 GEBRUIK                      Firefox                                   Explorer          (Spesifiseer)
 (VRAAG 6)                                                               (Edge)
 (Merk toepaslik boks
 met ŉ kruis (X))
 LÊERNAAM:
 Merk indien gestoor en/of probeer.
 Vraag        Lêernaam    Gestoor     Poging   Maksimummerk   Maksimum    Merker   HOD     Groepering   EM
 Nommer                     (√)        (√)                     behaal

    1     Q1Rugby                                  35
    2     Q2Song                                   10
    3     Q3Games                                  30
    4     Q4Detail                                 10
    5     Q5Ridgeview                              35
          Q6_1Home
    6     Q6_2Open                                 15
          Q6_3Info

          Q7Red
          Q7Graph
    7     Q7Warning                                15
          Q7Screenshot
          Q7Founders
                                  TOTAAL:         150
 Kommentaar (slegs vir merkergebruik)

Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief
        Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

## Related documents

- [CAT P1 MEMO GR12 SEPT 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-memo-gr12-sept-2022-afrikaans/f2668d9e-7e46-4aab-9a85-3adafc9338a0) — Computer Applications Technology · Memo · 2022 · Afr
- [CAT P1 GR12 MEMO SEPT 2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-gr12-memo-sept-2020-afrikaans/8de0d6b8-beca-46cb-8a39-0618c4e464e6) — Computer Applications Technology · Memo · 2020 · Afr
- [CAT P1 GR12 MEMO SEPT2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-gr12-memo-sept2018-afrikaans/12bb0431-212d-4b16-b0b7-e634ff19745f) — Computer Applications Technology · Memo · 2018 · Afr
- [CAT P1 MEMO GR12 SEPT 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-memo-gr12-sept-2025-eng-watermark/9df1288f-0f95-46d9-8231-26c401ed1a1b) — Computer Applications Technology · Memo · 2025 · Eng
- [GR12 CATN P1 Sept2017 QP Eng 2](https://www.hlayiso.com/library/gr12-catn-p1-sept2017-qp-eng-2/7f2741dd-5b56-4f4d-9efb-26c2263be0a2) — Computer Applications Technology · QP · 2017 · Eng
- [Gr12 CATN P1 S16 QP Eng](https://www.hlayiso.com/library/gr12-catn-p1-s16-qp-eng/4dfd583a-548e-452f-8c6b-bf78b063b75f) — Computer Applications Technology · QP · 2016 · Eng

## More from Grade 12 Computer Applications Technology

- [CAT P2 GR12 MEMO September 2025 - AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-memo-september-2025-afr-watermark/3e182b7b-5d5f-4afc-b54c-b286289512f6) — Memo · 2025 · Afr
- [ERRATA CAT P1](https://www.hlayiso.com/library/errata-cat-p1/363f4b7e-98be-46d4-9d47-fcfea8705198) — Errata · 2022
- [Computer Application Technology GR 12 Exam Guidelines 2021 Afr](https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-gr-12-exam-guidelines-2021-afr/5262a1c1-fa26-4d47-a0fc-7049e5bfcf53) — Guideline · 2021 · Afr
- [CAT P1 MEMO GR12 SEPT 2021 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-memo-gr12-sept-2021-afr-d/528606a4-6c50-4abf-95fd-6bf9eee17db9) — Memo · 2021 · Afr
- [CAT P1 MEMO GR12 SEPT 2021 ENG D](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-memo-gr12-sept-2021-eng-d/1b3ca7d1-9908-4164-be1b-cb607c6c21e1) — Memo · 2021 · Eng
- [Computer Application Technology P1 May June 2021 Eng](https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p1-may-june-2021-eng/5be0bf0e-69bd-4481-9ce4-d56745874ad6) — QP · 2021 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
