# Computer Applications Technology Grade 11 P2 2017 Memo (Afr)

> Grade 11 Computer Applications Technology Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2017 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr11-memo-nov2017-afrikaans/a0f72b94-7315-4470-873d-2f138f0b42ba
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Computer Applications Technology
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2017
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Computer Applications Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/computer-applications-technology) › [Computer Applications Technology Grade 11 P2 2017 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr11-memo-nov2017-afrikaans/a0f72b94-7315-4470-873d-2f138f0b42ba)

## About this document

Computer Applications Technology · Grade 11 · Eastern Cape November · 2017 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [CAT P2 GR11 QP NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr11-qp-nov2017-afrikaans/ad97b0ab-7d4b-4e38-9ce1-ae2dd53bc771) — QP · 2017 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                         NASIONALE
                     SENIOR SERTIFIKAAT

                           GRAAD 11

                       NOVEMBER 2017

    REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2
              NASIENRIGLYN

PUNTE:   150

                 Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                        REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2           (EC/NOVEMBER 2017)

 AFDELING A

 VRAAG 1: PAS-ITEMS

 1.1    M                          (1)
 1.2    A                          (1)
 1.3    N                          (1)
 1.4    H                          (1)
 1.5    G                          (1)
 1.6    B                          (1)
 1.7    I                          (1)
 1.8    D                          (1)
 1.9    E                          (1)
 1.10   C                          (1)
                                   [10]

 VRAAG 2: MEERVOUDIGEKEUSE-
          VRAE

 2.1    D                          (1)
 2.2    B                          (1)
 2.3    B                          (1)
 2.4    D                          (1)
 2.5    C                          (1)
 2.6    D                          (1)
 2.7    B                          (1)
 2.8    D                          (1)
 2.9    A                          (1)
 2.10   B                          (1)
                                   [10]

 VRAAG 3: VERANDERDE WAAR/ONWAAR

 3.1    Waar                                                                     (1)

 3.2    Onwaar – Auto fill                                                       (1)

 3.3    Onwaar – Byskrif (‘Caption’)                                             (1)

 3.4    Waar                                                                     (1)

 3.5    Waar                                                                     (1)
                                                                                 [5]

                                                   TOTAAL AFDELING A:             25

Kopiereg voorbehou                                          Blaai asseblief om

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017       REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                                   3

 AFDELING B

 VRAAG 4: STELSELTEGNOLOGIEË

 4.1.   4.1.1   Die skootrekenaar sal verkies word om die volgende redes:
                   - Kragtiger SVE/Kan verwerking vinniger doen/Hoër
                      verwerkingspoed/2.4 GHz SVE/Enige geldige rede wat
                      kragtiger SVE impliseer. 
                   - Meer LSG (RAM)/8GB RAM/enige geldige rede wat
                      meer RAM impliseer. 
                   - Groter hardeskyf (HDD)/1.5TB HDD/Dit het meer
                      spasie om videomateriaal te stoor.
                   - Benodig 'n sleutelbord vir baie tikwerk/enige geldige
                      rede wat die behoefte aan 'n sleutelbord impliseer.
                   - ŉ Groter skerm om op te werk.

                Aanvaar ook enige ander korrekte sinvolle rede.

                NOTA: * Indien ŉ leerder slegs ‘Vinniger/Beter’ beantwoord
                          mag slegs EEN PUNT toegeken word maar enige
                          ander antwoord mag dus nie vinniger impliseer nie.
                       * MOENIE koste as antwoord aanvaar nie.
                                                               (Enige 2)  2
        4.1.2    Kleiner skermgrootte 
                 Kleiner toetsbord 
                 Korter batterylewe
                 Geen waaier
                 Kleiner SVE – gebruik ŉ SVE ontwerp vir draagbaarheid
                 Kleiner hardeskyf
                 Geen optiese aandrywer
                  (Moenie ŉ antwoord aanvaar soos ‘dit is kleiner nie’)
                                                               (Enige 2)  2
        4.1.3  ŉ Verskeidenheid draagbare stoortoestelle en
                 geheuekaarte kan gelees en na geskryf word. 
               Het nie ŉ kabel nodig om video’s of foto’s af te laai na
                 ander stoorapparate nie.                         (Enige 1)       1   5
 4.2    4.2.1 ŉ Versameling toepassings  wat saam gebondel word en as
              een installasie media pakket versprei word.                         2
        4.2.2  Makliker om programme te installeer. 
               Integrasie tussen verskillende pakkette is moontlik. 
               Koppelvlak is standaard oor die toepassings.
               Goedkoper om te koop.                           (Enige 2)        2   4
 4.3     Android 
         Apple iOS
         Windows mobile (nie net Windows nie)
         Ubuntu mobile
         Enige ander relevante antwoord                          (Enige 1)       1   1

Kopiereg voorbehou                                                Blaai asseblief om

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                        REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                  (EC/NOVEMBER 2017)

 4.4    4.4.1   Die programmatuur wat die toestel beheer  word die
                drywerprogram genoem.                                               1
        4.4.2    Die drywer mag miskien alreeds installeer wees op die
                   bedryfstelsel. 
                 Die bedryfstelsel kon dit outomaties vanaf die internet
                   afgelaai het.
                 ŉ LAG (‘ROM’) skyfie in ŉ slimfoon.              (Enige 1)       1     2
 4.5    4.5.1   Dit kan in toegangsbeheer gebruik word  om ongemagtigde
                toegang tot skootrekenaar te voorkom/sekuriteit.
                OF
                ŉ Soortgelyke beskrywing bv. gebruik vir biometriese
                toegangsbeheer.                                     (Enige 1)      1
        4.5.2    Retina-skandeerder 
                 Gesigherkenning-skandeerder
                 Stemherkenning                                    (Enige1)       1     2
 4.6    4.6.1    ŉ Programfout (‘bug’) is die term wat gebruik word om ŉ
                   fout wat veroorsaak word deur die manier waarop die
                   program geskryf of geprogrammeer is, te beskryf.                1
        4.6.2    Regstelling (‘Patch’): ŉ Opdatering tot programmatuur wat
                  foute in programme moet regmaak. 
                 Dienspakket (‘Service Pack’): ŉ Uitgawe van alle
                  regstellings vir foute (‘bugs’) in ŉ program asook alle nuwe
                  kenmerke van die program sedert die eerste uitgawe van
                  die program, dit word met gereelde tussenposes deur
                  maatskappye uitgegee en is groter as regstellings
                  (‘patches’).                                                     2     3
 4.7    Data kan verlore gaan/Veroorsaak dat data korrup raak/hardeware
        kan beskadig word                                                          1     1
 4.8    4.8.1   Dit word gebruik om data te herwin indien die oorspronklike
                data verlore, beskadig of vernietig is.                            1
        4.8.2   Eksterne hardeskyf                                                 1
        4.8.3   ‘Archive’ verwys na die stoor van lêers wat staties  (wat
                onveranderd gaan bly) is op ŉ sekondêre stelsel of DVD.            2     4
 4.9     QR/2D-strepieskode. 
         Dit word geskandeer (deur ŉ slimfoon)  om die teks/inligting wat
          dit bevat, bloot te lê.
         Enige geskikte voorbeeld soos, bv. wie wil hulle produkte/dienste
          bemark ens.                                                              3      3
                                                                                        [25]

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai asseblief om

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017          REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                                  5

 VRAAG 5: INTERNET- EN NETWERKTEGNOLOGIEË

 5.1       Deel van data/hulpbronne 
           Deel van hardeware/drukkers/aftasters 
           Kommunikasie
           Verminder kostes
           Beter sekuriteit
           Meer doeltreffend/minder tyd word gemors           (Enige 2)        2     2
 5.2    5.2.1       Lêerbedieners
                    Drukkerbedieners 
                    Webbedieners
                    Internet of proxy bedieners
                    E-pos bedieners                            (Enige 2)       2
        5.2.2    In ŉ eweknie netwerk is al die rekenaars gelykstaande aan
                 mekaar en beide gebruik en voorsien hulpbronne.                 1     3
 5.3   Netwerk koppelvlakbeheerder (NIC) 
       Switch 
       Modem of modem-roeteerder                               (Enige 2)        2     2
 5.4    ŉ WLAN kan duur wees om te installeer en in stand te hou. 
        Die WLAN kan ŉ sekuriteitsrisiko inhou as dit nie reg opgestel is
         om te verhoed dat iemand kan inbreek (‘hack’) nie. 
        Ongemagtigde gebruikers kan toegang kry tot jou Internet-
         konneksie, wat jou geld gaan kos.
        Soos wat meer rekenaars die netwerk gebruik, kan die netwerk
         werkverrigting stadiger begin werk.
        ŉ Netwerk-administrateur word dikwels benodig om die netwerk te
         beheer.
        Die sein kan deur elektroniese of elektriese steurings onderbreek
         word.                                                 (Enige 2) 
                                                                                  2     2
 5.5       Gebruikers teken maklik by te veel RSS-feeds aan, word oorlaai
            en lees glad nie enigiets daarvan nie. 
           Nie alle webtuistes ondersteun RSS nie. 
           Om RSS-feeds kort en kragtig te hou word grafika en foto’s soms
            weggelaat.
           RSS-feeds kan baie verkeer skep en die Internettoegang stadig
            maak.                                              (Enige 2)        2     2
 5.6   ŉ Brandmuur verhoed enige ongemagtigde toegang tot die netwerk
       van buite  en verhoed ook enige toegang tot die Internet deur
       programme vanaf jou rekenaar.                                             2     2
 5.7    Aanhegsel mag dalk ŉ virus bevat of ander malware. 
        Brandmuur mag die sender op ŉ swartlys plaas. 
        Aanhegsel mag potensieel gevaarlike uitvoerbare lêers bevat.
                                                              (Enige 2)         2      2
                                                                                      [15]

Kopiereg voorbehou                                               Blaai asseblief om

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                         REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                  (EC/NOVEMBER 2017)

 VRAAG 6: INLIGTINGBESTUUR

 6.1    6.1.1   ŉ Taakdefinisie is ŉ stelling oor wat die taak benodig en wat
                moet gebeur om aan hierdie vereistes te voldoen.                   1
        6.1.2    Dit wys dat jy verstaan wat gedoen moet word en of jy
                   nog inligting nodig het.                                        1      2
 6.2    6.2.1    Data kan geskuif word van een toepassing na ŉ ander
                   sonder om die data oor te tik. 
                 ŉ Voorbeeld is wanneer data uitgevoer word vanaf ŉ
                   sigblad na ŉ tabel in ŉ databasis.                              2
        6.2.2     ŉ Skeidingskarakter (‘delimiter’) word gebruik om die
                   inhoud van selle/grense van selle aan te dui. 
                 Skeidingskarakters is gewoonlik kommapunte.                      2      4
 6.3     ŉ Bylaag is ŉ afdeling of tabel van inligting aan die einde van die
           boek of dokument.                                                       1      1
 6.4    6.4.1 Kopiereg – Die reg om wettig kopieë te maak, te publiseer
                                                                     (Enigeen1)
                te verkoop.                                                        1
        6.4.2 Plagiaat – Om iemand anders se werk as jou eie aan te
                bied.                                                              1      2
 6.5     Sortering 
         Groepering
         Filtrering
         Pivot tables
        (Moenie Funksies of enige besondere voorbeeld van ŉ funksie
        aanvaar nie)                                                (Enige 1)      1      1
                                                                                         [10]

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai asseblief om

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017        REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                                      7

 VRAAG 7: SOSIALE IMPLIKASIES

 7.1     Wanneer jy dit rugsteun. 
         Wanneer dit gratis sagteware is.                           (Enige 1)     1     1
 7.2    7.2.1  Facebook 
                 Twitter
                 Linkedln
                 MySpace
                 Second Life, etc.                                 (Enige 2)     2
        7.2.2   ŉ Duplikaat van  die gebruiker se naam   en profielfoto word
                vanaf hul huidige profiel geskep.                                 1
        7.2.3  Jy moet toegang tot die Internet hê om te kommunikeer. 
                Verhoogde risiko van identiteitsdiefstal, ens. 
                Mense plaas vals inligting op hul profiele.
                Verhoogde risiko van verlies aan produktiwiteit van werkers/
                leerders.
                Hoeveelheid kommunikasie verhoog ten koste van kwaliteit
                daarvan.                                          (Enige 2)       2     5
 7.3     ŉ Warmkol (‘hotspot’) is ŉ publieke area wat koordlose
           Internettoegang vir skootrekenaars en ander draagbare toestelle
           bied. 

         Deur die Wi-Fi aan te skakel.                                            2     2
 7.4     Dit kan die persoonlike en sosiale interaksie tussen mense
          verminder. 
         Mense kan fisies al hoe meer onaktief raak en dit kan lei te
          obesiteit en swak gesondheid. 
         Die langdurige gebruik van tegnologie kan lei tot fisiese nadele, bv.
          RSI.
         Tegnologiese prosesse kan lei tot onwelkome newe-produkte wat
          die omgewing kan besoedel.
         E-rommel kan die fisiese omgewing beskadig.
         Mense kan die Internet gebruik vir navorsing wat skadelik kan
          wees.                                                   (Enige 2)       2     2
                                                                                        [10]

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai asseblief om

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                         REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                  (EC/NOVEMBER 2017)

 VRAAG 8: OPLOSSINGONTWIKKELING

 8.1    8.1.1   Gebruikernommer                                                     1
        8.1.2   Opsoekgidsprogram ('Lookup wizard')                                 1
        8.1.3   10 OR 11 
                Tussen 10 en 11

                (Nota aan merker: Aanvaar slegs die volle kriteria.)
                                                                   (Enige 1)        1
        8.1.4   Eienskap van die verslag ('report'): Groepering ('Grouping')        1
        8.1.5   Afdeling van die verslag ('report'): Verslagonderskrif ('Report
                footer')                                                            1
        8.1.6   Invoer ('Import')                                                   1     6
 8.2    Gebruik die beskermings ('protection') -eienskap                            1     1
 8.3    Gebruik die aanlynhulp 
        Gebruik die geïnstalleerde ('offline') hulp
        Excel help (F1)                                            (Enige 1)        1     1
 8.4     Maak die Taakbestuurder (Task Manager) oop/Druk
           Ctrl+Alt+Delete(Del) 
         Beëindig die taak                                                         2     2
 8.5    ŉ Verwysing na ŉ bron wat in ŉ spesifieke instansie gebruik word en
        word in die teks direk na die inligting waarna verwys word gevind. 

        Die bronne wat in die dokument aangehaal word, moet in die
        bibliografie of lys van verwysings verskyn.                                 2     2
 8.6    Style                                                                       1     1
 8.7    8.7.1 Begin ŉ nuwe seksie wat verskillende bladsyformatering/
                 verstellings toelaat op dieselfde bladsy.                          1
        8.7.2 Ken ŉ naam toe/skakel na ŉ spesifieke punt in die dokument
                 vir vinniger toegang/waarheen ŉ hiperskakel gekoppel kan
                 word.                                                              1     2
                                                                                         [15]

                                                           TOTAAL AFDELING B:             75

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai asseblief om

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017        REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                                      9

 AFDELING C

 VRAAG 9: GEÏNTEGREERDE SCENARIO

 9.1    9.1.1   5.0” (duime) 

                (Nota aan nasiener: Aanvaar 5 of 5.0 sonder die
                afmetingseenheid)                                                      1
        9.1.2   ŉ Raakskerm waar meer as een aanraking/vinger op
                dieselfde tyd raakgesien kan word.                                    1
        9.1.3   Knyp (Pinch) 
                Rek (Stretch), ens.

                 (Nota aan nasiener: Aanvaar enige verduideliking van ŉ
                 handeling wat meer as een aanraking gelyktydig gebruik.)              1
        9.1.4 Sommige van die 16 GG (GB) word deur die
                 bedryfstelsel/ander vooraf-geïnstalleerde toepassings
                 gebruik.                                                             1
        9.1.5  Bekende gebruikerskoppelvlak/GUI
                  Aanpasbaarheid van toeps (‘apps’) 
                  Makliker oordrag van instellings, lêers, ens.
                                                                 (Enige 2)           2
        9.1.6  Laai (‘boot’) die toestel
                  Verskaf ŉ gebruikerskoppelvlak
                  Laat toe dat toepassings geïnstalleer/gebruik kan word
                  Geheuebestuur
                  Bergingsbestuur
                  Lêerbestuur
                  Installering en beheer van hardewaretoestelle
                  Verskaf basiese sekuriteit, bv. gebruikersname en
                     wagwoorde, ens.                             (Enige 2)           2
        9.1.7 12 MP                                                                   1   9
 9.2    RFID-merkers kan op elke foon geplaas word.  RFID skandeerders
        by die deur sal dan die RFID-merkers kan optel indien die foon die
        winkel verlaat  (en ŉ alarm aktiveer).                                        2   2
 9.3     Deur jou skerminstellings te stel sodat wanneer jy dit nie gebruik
           nie, dit outomaties die skerm na ’n tydperk afskakel en deur die
           ligintensiteit op ’n laer vlak te stel. 
         Maak toepassings wat jy nie gebruik nie, toe. 
         Maak die GPS toe.
         Skakel jou Bluetooth en Wi-Fi af.
         Moenie jou mediaspeler te veel gebruik nie.             (Enige 2)          2   2
 9.4     Programmatuur is gewoonlik gratis. 
         Dit is goedkoper as normale telefoon oproepe. 
         Dit laat jou toe om lêers oor te dra en videokonferensie-oproepe te
           maak                                                  (Enige 2)           2   2

Kopiereg voorbehou                                                Blaai asseblief om

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                       REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                (EC/NOVEMBER 2017)

 9.5     Maak seker van die plaaslike tyd voordat jy iemand in ŉ ander land
          bel. 
        Maak slegs van video gebruik indien dit noodsaaklik is – of skakel
          die video fasiliteit af as die kwaliteit verswak. 
        Die kwaliteit kan aansienlik verbeter word indien jy goeie kwaliteit
          oorfone en ŉ mikrofoon gebruik
        Kyk na die persoon wat jy wil kontak se kontakstatus – moenie
          hulle bel as hulle weg of besig is nie                                  2     2
 9.6    Sodra jy die boodskap stuur, word dit na jou e-posbediener se IDV
          gestuur 
        Dan word dit na die e-posbediener van die ontvanger se IDV
          gestuur. 
        Die boodskap word by die e-posbediener gehou totdat die
          ontvanger hul e-pos kyk en die e-pos boodskappe aflaai.                3     3
 9.7   Groen omgewing is ŉ term wat gebruik word om die omgewings-
       bewuste gebruik van rekenaars te beskryf.                                 1     1
 9.8    Gee die ou selfone/parte aan iemand wat dit nog kan gebruik
        Stuur na ŉ herwinningsaanleg
        Maak die ou selfone reg sodat dit verkoop kan word, ens.
        Maak gebruik van maatskappye wat e-afval weggooi.                        2     2
 9.9   9.9.1     Kantooroutomatisasie verwys daarna dat alle take en
                 stelsels in kantore gesentraliseer, geoutomatiseer  en oor
                 die algemeen met behulp van rekenaars uitgevoer word.           2
       9.9.2     Dit stel werknemers in staat om:
                      Meer effektief te werk deur byvoorbeeld skedules en
                         vergaderings via elektroniese dagboeke te
                         koördineer. 
                      As ŉ span saam te werk. 
                      Beter kommunikasie te handhaaf, en data beter te
                         hanteer, sodat goeie besluite met behulp van hierdie
                         meer betroubare gedeelde inligting geneem kan
                         word.
                                                                 (Enige 2)      2     4
                                                                                      [27]

Kopiereg voorbehou                                               Blaai asseblief om

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017        REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                                 11

 VRAAG 10

 10.1    Fisiese toegangsbeheer om data te beskerm. 
         Toegangsbeheer by rekenaars. 
         Beperk en beheer die gebruik van draagbare stoortoestelle.
         RAID
         Rugsteun.
         Anti-skadelike sagteware (malware).
         Netskans ('Firewall').
         Opleiding van personeel.
         Skakel rekenaar af as dit nie gebruik word nie.
         Verberg data.
         Disket enkripsie en enkripsieprogramme om hierdie data te beskerm.
         Hou anti-virus sagteware op datum.                   (Enige 2)            2        2
 10.2   10.2.1  Numeriese veld is gebruik so leidende zero word laat val
                 Moet as teks geformateer word of ŉ enkel
                     aanhalingsteken moet vooraan gevoeg word.                       2
        10.2.2 Nee.                                                                  1

                  Kan nie toegang tot slegs ŉ deel van die adres verkry nie
                    (bv. dorp/stad) vir navrae, ens. 
                  Kan nie volgens dorp/stad sorteer nie.                        2            5
 10.3    Die teikengehoor 
         Geografiese verspreiding van gehoor 
         Lengte van aanbieding 
         Behoefte aan multimedia of nie
         Hoeveelheid besonderhede wat oorgedra moet word
         Die effek wat beplan word met die aanbieding
         Of aanbieding interaktief moet wees of nie            (Enige 3)  3                3
 10.4   10.4.1  Sal jou help om nie ’n toemaak-tag te vergeet nie. 
                 Makliker om die kode te interpreteer en te ‘volg’.             2
        10.4.2 Dit is makliker om een fout op ’n slag reg te maak as mens
                 gereeld na die voorskou kyk.                                    1            3
 10.5    Werker kan verloor word omdat baie werk gedoen word deur
           rekenaars. 
         Mense sonder IKT vaardighede sal nie aangestel word nie. 
         Ander IKTs kan duur wees.
         Benodig spesiale mense om te werk, ens.                     (Enige 2)              2
 10.6    Vat gereelde pouses. 
         Gebruik ergonomies ontwerpte toestelle. 
         Sit gemaklik met die korrekte postuur.
         Werk in ŉ goed beligte, geventileerde vertrek, ens.         (Enige 2)              2

Kopiereg voorbehou                                               Blaai asseblief om

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                       REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                  (EC/NOVEMBER 2017)

 10.7    ŉ Gedragskode wat werkers inlig en riglyne bevat vir hul gedrag wanneer
          hulle die Internet gebruik tydens werksure. 
       Inligting oor waar en wanneer draagbare stoortoestelle soos flashskywe
          en draagbare mediaspelers gebruik mag word. 
       Besonderhede oor beperkings insake die installering van enige
          apparatuur of programmatuur. 
       Die prosedure wat gevolg moet word indien gebruikers agterkom dat
          hulle die slagoffers van identiteitsdiefstal, skadelike programmatuur soos
          virusse, ens.
       Beperking op die hoeveelheid data wat vanaf die internet gelaai mag
          word.
       Die gevolge van oortreding van die regulasies in die AUP, moet duidelik
          gestel word.                                                  (Enige 3)            3
 10.8 Dit is ŉ versamelnaam     om alle sagteware   te  beskryf wat geskep is om
      skade te berokken, onderbrekings te veroorsaak of jou rekenaar oor te
      neem.                                                                                    1
 10.9 Virusse 
      Gemorspos 
      Trojaan                                                            (Enige 2)          2
                                                                                           [23]

                                                            TOTAAL AFDELING C:              50
                                                                GROOTTOTAAL:               150

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai asseblief om

## Related documents

- [CAT P1 GR11 MEMO NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-gr11-memo-nov2017-afrikaans/d156926f-400a-4540-836f-d598a5cdf6a8) — Computer Applications Technology · Memo · 2017 · Afr
- [CAT P2 GR11 MEMO NOVEMBER 2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr11-memo-november-2019-afrikaans/874921d6-7dc2-4ce5-bf20-e194cf31c45e) — Computer Applications Technology · Memo · 2019 · Afr
- [CAT P2 GR11 MEMO NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr11-memo-nov2018-afrikaans/20355cdc-101a-486b-96f4-c95a19b797f1) — Computer Applications Technology · Memo · 2018 · Afr
- [CAT P1 GR11 QP NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-gr11-qp-nov2017-afrikaans/6a222374-3198-4e40-815c-af27e9aaaa89) — Computer Applications Technology · QP · 2017 · Afr
- [CAT P2 GR11 QP NOVEMBER 2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr11-qp-november-2020-afrikaans/01474032-6740-4c7d-8925-fea952164b70) — Computer Applications Technology · QP · 2020 · Afr
- [CAT P2 GR11 QP NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr11-qp-nov2018-afrikaans/3c69cbc5-0cdd-4849-b11a-3a4e3591496f) — Computer Applications Technology · QP · 2018 · Afr

## More from Grade 11 Computer Applications Technology

- [CAT Grade 11 Teacher's Guide v2](https://www.hlayiso.com/library/cat-grade-11-teacher-s-guide-v2/60db7f6c-ce96-4df2-a9d1-f5b6025c8386) — Guide
- [Gr11 CAT Practical LB print 20-9-19](https://www.hlayiso.com/library/gr11-cat-practical-lb-print-20-9-19/07dcc91e-6e6d-4426-af23-33bd059dee2f) — Textbook
- [Gr11 CAT Practical LB web 20-9-19](https://www.hlayiso.com/library/gr11-cat-practical-lb-web-20-9-19/53763877-ca8b-4e6f-a0b4-5472a940eac2) — Textbook
- [Gr11-CAT-TG-Study-Guide LR](https://www.hlayiso.com/library/gr11-cat-tg-study-guide-lr/fc7c0458-b409-4945-b66a-1e47960bd705) — Guide
- [Gr11 CAT Theory LB print 19-11-19](https://www.hlayiso.com/library/gr11-cat-theory-lb-print-19-11-19/9605fb7a-c0fc-44fb-bf73-5bc54e1e618e) — Textbook
- [Gr 11 Comp App Tech ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-comp-app-tech-atp-2023-24/aacd75ce-8623-43e6-be2c-0ebb6ad91f55) — ATP

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
