# Computer Applications Technology Grade 11 P2 2018 Memo (Afr)

> Grade 11 Computer Applications Technology Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2018 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr11-memo-nov2018-afrikaans/20355cdc-101a-486b-96f4-c95a19b797f1
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Computer Applications Technology
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Computer Applications Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/computer-applications-technology) › [Computer Applications Technology Grade 11 P2 2018 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr11-memo-nov2018-afrikaans/20355cdc-101a-486b-96f4-c95a19b797f1)

## About this document

Computer Applications Technology · Grade 11 · Eastern Cape November · 2018 · Afrikaans. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [CAT P2 GR11 QP NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr11-qp-nov2018-afrikaans/3c69cbc5-0cdd-4849-b11a-3a4e3591496f) — QP · 2018 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                          NASIONALE
                      SENIOR SERTIFIKAAT

                             GRAAD 11

                        NOVEMBER 2018

    REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2
              NASIENRIGLYN

PUNTE:   150

                  Hierdie nasienriglyn bestaan uit 11 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE/V2           2                       (EC/SEPTEMBER 2018)

 AFDELING A: KORT VRAE

 VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

 1.1    C                          (1)
 1.2    A                          (1)
 1.3    D                          (1)
 1.4    B                          (1)
 1.5    C                          (1)
 1.6    A                          (1)
 1.7    D                          (1)
 1.8    A                          (1)
 1.9    B                          (1)
 1.10   D                          (1)
                                   [10]

 VRAAG 2: PASITEMS

 2.1    F                         (1)
 2.2    J                         (1)
 2.3    A                         (1)
 2.4    M                         (1)
 2.5    P                         (1)
 2.6    I                         (1)
 2.7    L                         (1)
 2.8    H                         (1)
 2.9    B                         (1)
 2.10   R                         (1)
                                   [10]

 VRAAG 3: WAAR/ONWAAR-ITEMS

 3.1    Onwaar – Vraelys/Opname                                                   (1)

 3.2    Onwaar – CAPTCHA                                                          (1)

 3.3    Waar                                                                      (1)

 3.4    Onwaar – Skerm-sluitpatroon (‘Screen lock pattern’)                       (1)

 3.5    Onwaar – OKT (‘UPS’)                                                      (1)
                                                                                  [5]

                                                        TOTAAL AFDELING A:         25

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018           REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE/V2                                   3

 AFDELING B

 VRAAG 4: STELSELTEGNOLOGIEË

 4.1    4.1.1       Die toestel het TWEE bedryfstelsels  geïnstalleer.               1
        4.1.2        Voorsien gebruikerskoppelvlak/stel ikone. 
                     Die bestuur en beheer van programme/sagteware en
                       hardeware. 
                     Voorsien basiese sekuriteit/gebruiker en wagwoord
                       kontrole/ beskerming teen bedreigings.      ( Enige 2) 2
        4.1.3       Android  bedryfstelsel                                     1
        4.1.4       4 GB                                                       1              5
 4.2    4.2.1       toevoer                                                          1
        4.2.2       afvoer                                                          1
        4.2.3       afvoer /toevoer                                                 1        3
 4.3    4.3.1       Drukker spoed/bladsye per minuut (ppm)                           1
        4.3.2       Maksimum gehalte van die drukwerk/(‘dots per inch’) (dpi)        1        2
 4.4    4.4.1       Skyfdefragmentasie:                                              1
                     Herorganiseer/herrangskik data op die hardeskyf 
                     Verbind gefragmenteerde dele van lêers sodat toegang tot
                       lêers vinniger geskied                       ( Enige 1)       1
        4.4.2       Disk Clean up:                                                  1
                     Dit verwyder tydelike lêers 
                     Dit maak Recycle Bin leeg
                     Dit verwyder onnodige stelsellêers              (Enige 1)      1        4
 4.5    4.5.1        Los foute in die sagteware op 
                     Verbeterde sekuriteit 
                     Voeg nuwe funksies/verbeterings by            (Enige 2)       2
        4.5.2       Patch: Los ŉ spesifieke probleem op                              1

                Service Pack: Installeer nuwe funksies/doen regstellings op
                die sagteware                                                        1        4
 4.6    4.6.1   Ergonomika verwys na die studie/ontwerp van toerusting 
                sodat dit gemaklik/ maklik/veilig is om te gebruik                   2
        4.6.2    Sleutelborde teen hoek (angle) sodat gemaklik kan
                   insleutel 
                 Pols/palm rus 
                 Spesiale sleutels vir dikwels gebruikte funksies
                 Geboë sleutelborde ens.                          (Enige 2)        2
        4.6.3   Bluetooth/infrarooi                                                  1
        4.6.4    Jy kan baie meer rondbeweeg. 
                 Geen behoefte aan groot oppervlak om op te werk nie. 
                 Daar is geen warboel aangesien daar geen kabels is nie.             2        7
                                                                                          [25]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE/V2            4                             (EC/SEPTEMBER 2018)

 VRAAG 5: INTERNET EN NETWERKTEGNOLOGIEË

 5.1    5.1.1    Lêers kan vanaf enige rekenaar in die netwerk verkry word. 
                 Lêers kan oorgedra word. 
                 Deel van sagteware.
                 Deel van hardeware soos drukkers.
                 Verhoogde sekuriteit.
                 ŉ Enkele internetkonneksie kan deur gebruikers gedeel word.
                 Alle programme kan geïnstalleer en opgedateer word vanaf
                  ŉ sentrale plek.
                 Internet toegang kan beheer word.
                 Fasilitering van kommunikasie.
                 Vryetydbesteding: e-boeke, radio, video en TV lewendig oor
                  internet stroom.                                (Enige 2)     2
        5.1.2    Oordrag van inligting vanaf ‘router’ na die rekenaar. 
                 Dra inligting tussen verskeie netwerke na rekenaars/
                  draadlose oordrag van inligting tussen netwerke.
                 Laat vele toestelle toe om oor die lokale area netwerk te
                  kommunikeer.                                      (Enige 1)    1
        5.1.3   Enige rekenaartoestel (rekenaar, slimfoon, skootrekenaar) +
                WAP + drukker 

                (verkeerd as bediener of switch ingesluit is)                     1
        5.1.4    Verkeer tussen twee of meer netwerke word gefiltreer. 
                 Beheer netwerkverkeer na rekenaar. ✓
                 Dien as ŉ versperring tussen rekenaar en netwerk/internet.
                 Blokkeer ongemagtigde versoeke.               (Enige 2)       2          6
 5.2    5.2.1   802.1 a, 802.1 b, 802.1 g 

                (al drie opsies om die punt toe te ken)                           1
        5.2.2   Spoed                                                            1
        5.2.3   WiMax                                                            1
        5.2.4   Bluetooth word gebruik om inligting tussen twee of meer
                  toestelle oor te dra. 
                Met Bluetooth is spoed in data-oordrag nie so belangrik nie/
                  Spoed is belangrik met Wi-Fi. 
                Wi-Fi word hoofsaaklik gebruik om toestelle in ŉ netwerk te
                  koppel.
                Wi-Fi bied toegang tot die internet.               (Enige 2)   2          5
 5.3     Bladsye wat flash-grafika gebruik gaan dalk nie laai nie, of dit gaan
          baie stadig wees en veroorsaak dat die toestel vries of uitbom. ✓
         Bladsye wat groot beelde of tabelle gebruik gaan dalk nie korrek
          vertoon nie, afhangende van jou tipe skerm en die resolusie. 
         Bladsye wat van opwip-vensters vir data-inskrywings afhanklik is,
          mag dalk nie reg werk nie.                                             3          3

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018           REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE/V2                                 3

 5.4     Geen beperking op die grootte van lêers/Groter lêers kan via FTP
          oorgedra word. 
         Sekuriteit kan gehandhaaf word deur gebruik te maak van ŉ
          gebruikers-naam en wagwoord.

        (MOENIE aanvaar dat oordrag van ŉ lêer geskeduleer kan word op ŉ tyd
        wanneer die netwerk nie te besig is nie aangesien oordrag van lêers per
        e-pos ook geskeduleer kan word.)                                            1        1
                                                                                        [15]

 VRAAG 6: INLIGTINGBESTUUR

 6.1    6.1.1       Boek 
                    Tydskrif
                    Koerant-artikel
                    Joernaal        ( enige EEN of ander aanvaarbare antwoord)     1
        6.1.2       Titel/Naam van webblad/Naam van webtuiste 
                    Skrywer
                    Jaar/Maand/Dag
                    Uitgewer
                    Plek
                    URL                                             (Enige EEN)    1
        6.1.3        Geskep om met gestruktureerde rekords te werk 
                     Uitstekende verslaggewingsfasiliteite 
                     Kragtige navraagfasiliteite 
                     Beter data geldigheidsfunksies
                     Beter datavaslegging vorms kan ontwerp word
                     Kan data ontwerp na verskeie formate uitvoer
                                                               ( Enige DRIE)     3        5
 6.2    6.2.1        Voeg ŉ hoofopskrif in – vetdruk, groter lettergrootte. 
                     Hoofopskrif kan oor selle A – E saamgevoeg word.
                       (Merge). 
                     Kolom opskrifte moet uitstaan – vetdruk. Vou teks om
                         (Wrap text).
                               ( enige TWEE of ander aanvaarbare antwoord)        2
        6.2.2       Countif                                                        1
        6.2.3       Deur groepering ✓ (die Manlik/Vroulik veld)                     1
        6.2.4       Aftreklys (Dropdown) 
                    List box
                    Text box                                      (Enige EEN)      1      5
                                                                                        [10]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE/V2          6                            (EC/SEPTEMBER 2018)

 VRAAG 7: SOSIALE IMPLIKASIES

 7.1     AUP verbeter dissipline in ŉ rekenaarsentrum. 
         AUP stipuleer die reëls en verantwoordelikhede van die gebruikers
          wat die sentrum benut. 
        Reëls om die sentrum te betreë/reëls om aan te teken.
        Reëls oor hoe om die sentrum netjies te hou.
        Reëls vir die gebruik van eksterne stoortoestelle.
                                          ( enige TWEE relevante antwoorde)   2          2
 7.2    Leer om vining en akkuraat te lees, en om sleutelbordkonsepte in
          dit wat jy lees, te identifiseer. 
        Leer om bronne te analiseer en te vergelyk. 
        Benader inligting op ŉ gedissiplineerde, gestruktueerde manier/
          Gebruik RSS-voere/Filter e-posse.
        Leer om soekgereedskap behoorlik te gebruik. ( Enige TWEE)           2          2
 7.3    Gebruik ergonomiese toevoertoestelle. 
        Gebruik van ŉ natuurlike pols posisie wanneer daar ingesleutel
           word. 
        Sit regop.
        Neem gereelde blaaskanse, ens.                   ( Enige TWEE)       2          2
 7.4   Ja,  skimkaping (‘pharming’) is wanneer jy na ŉ vals webwerf
       geneem word vanaf die oorspronklike webwerf sonder dat jy daarvan
       bewus is.                                                               2          2
 7.5   Sosiale ingenieurswese (‘Social engineering’) verwys na wanneer
       mense gemanipuleer (gekul) word  om vrywillig vertroulike inligting
       te gee, soos wagwoorde.                                                 2          2
                                                                                     [10]

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018          REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE/V2                                 3

 VRAAG 8: OPLOSSINGONTWIKKELING

 8.1    COUNTIF – tel die aantal selle binne ŉ reeks wat aan ŉ sekere
        voorwaarde voldoen. 

        COUNT – tel die aantal selle binne ŉ reeks wat numeriese waardes
        bevat  en wat nie leeg is nie.                                           2        2
 8.2    Wanneer ŉ reël of sel vol teks is, sal die teks outomaties aangaan 
        of vloei na die volgende lyn in dieselfde sel.                           2        2
 8.3    8.3.1 ######        Die kolom is nie wyd genoeg om alle inhoud te
                            vertoon nie.                                         1
        8.3.2 #REF!         Die selverwysing is nie geldig nie.                  1
        8.3.3 #VALUE Die sel bevat data wat nie in die formule gebruik
                            kan word nie.                                        1
        8.3.4 #NAME? Die funksie se naam/die selverwysing is nie ŉ
                            geldige funksie nie.                                 1        4
 8.4    8.4.1 Data tipe is nommer, en ŉ 0 vooraan ŉ nommer het geen
                 betekenis nie.                                                  1
        8.4.2  Verander data tipe na text.                                      1
        8.4.3  Kan nie net die van gebruik bv. in ŉ navraag nie. 
                  Moeilik om inligting akkuraat by te voeg. 
                  Kan nie effektiewe data-validering doen nie.                  3
        8.4.4 Veld: Kleinste eenheid van data, elke feit word in ŉ veld
                 gestoor. 

                    Rekord: ŉ Versameling van velde wat die besonderhede van
                    ŉ entiteit bevat.                                            2        7
                                                                                      [15]

                                                         TOTAAL AFDELING B:                75

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE/V2            8                           (EC/SEPTEMBER 2018)

 AFDELING C

 VRAAG 9: GEÏNTEGREERDE SCENARIO

 9.1    Sal mekaar kan sien/gebare waarneem/liggaamstaal. 
        Baie deelnemers op dieselfde tyd. 
        Holistiese kommunikasie ervaring.               (Enige TWEE)            2        2
 9.2    Webinar 
        Video call/video chat                             (Enige EEN)            1        1
 9.3    Google Hangouts 
        Adobe Connect
        TeamViewer
        Zoom
        Cisco WebEx                     (Enige EEN relevante antwoord)           1        1
 9.4   9.4.1  Om die spoed van verwerking te vermeerder.                         1
               Om die tydelike stoorplek groter te maak/meer tydelike
                  geheue.
                                                            (Enige EEN)
                Verduideliking van antwoord:
                    Geen sloering (lagging). 
                    Aanhoudende buffering.
                    Werk met hoë volume data/hoë resolusie grafika.
                    Multimedia lêers met klank en video.      ( Enige EEN)       1
        9.4.2   9.4.2.1  Stel data-projektor op met skootrekenaar en
                          skerm. 
                         Stel oorhoofse projeksie fasiliteite op. 
                         Stel grootskerm TV op.
                         Stel verskeie grootskerm TV’s op.
                                                            ( Enige TWEE)        2
                9.4.2.2 Hoë definisie (High definition)                           1

                          Belangrikheid van poort:

                           Vir uitsaai van digitale seine/nie nodig om na
                            analoog seine om te skakel nie. 
                           Vinniger oordrag.
                           Helderder/hoër kwaliteit prent.
                           Oudio en video gelyktydig.
                           Nuutste tegnologie/versoenbaar met nuutste
                            toestelle (TV’s en projektors).    ( Enige EEN)       1
        9.4.3        Mikrofoon 
                     Luidsprekers 
                     Web-kamera/video-kamera              (Enige TWEE)

                LET WEL: aanvaar kopstuk (headset) vir 1 punt                      2
        9.4.4   Wi-Fi / 802.11a/g/n 
                Ethernet                                                          2
        9.4.5   Sodat verskillende geheue-kaarte (CF, SD or MMC)  gelees
                kan word.                                                         2        12

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018       REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE/V2                                3

 9.5    9.5.1    Sitplekhoogte moet maklike verstel kan word. 
                 Lae rug ondersteuning. 
                 Wyer rugsteun.
                 Armleunings.
                 Draaistoel.
                            (Enige TWEE of ander aanvaarbare antwoord)      2
       9.5.2  Onvoldoende lig. 
                Swak verspreiding van lig. 
                Verkeerde kontras.
                Hoeveelheid glans (glare).
                Flikkering.
                            (Enige TWEE of ander aanvaarbare antwoord)      2         4
 9.6    Interaksie via multimedia. 
        Virtuele uitstappies. 
        Virtuele besoek deur deskundiges. 
        Geleentheid vir deskundige onderwysers om by meer leerders
          betrokke te wees (wyer reikwydte)/’Telematics’.
        Leerders kan opnames van video konferensies weer kyk.
        Opleiding van onderwysers kan van enige plek in die wêreld
          plaasvind.
        Onderwysers kan mekaar van enige plek in die wêreld raad vra en
          gee.
        Verlaag die koste van onderrig.
        Verbeter afstands/aanlyn onderwys.
        E-leer.           (Enige DRIE of ander aanvaarbare antwoord)      3         3
 9.7    Stel jouself voor. 
        Maak seker dat daar genoeg beligting is. 
        Maak seker van agtergrond.
        Verminder agtergrond geluide/skakel mikrofoon af wanneer ander
          praat.
        Maak oogkontak (met kamera).
        Moenie laat aandag deur ander dinge (van kamer af) afgetrek word
          nie.
        Vermy onderbrekings.
        Oorweeg jou woorde/kommentaar/antwoorde.
        Respekteer ander deelnemers se bydraes.
        Hou by kopiereg reëls.
        Dui aan wanneer jy die konferensie gaan verlaat.
                          (Enige TWEE of ander aanvaarbare antwoord)       2         2
                                                                                      [25]

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE/V2               10                         (EC/SEPTEMBER 2018)

 VRAAG 10
 10.1   10.1.1       Intel                                                          1
        10.1.2       Dit genereer ŉ:

                      Duideliker beeld 
                      Vertoon helderder 
                      Skerper beeld

                 Nota aan merker: Aanvaar ook verwysing na kwaliteit van
                 die beeld.                                 ( Enige TWEE)          2        3
 10.2   10.2.1 Word gebruik om die beeld se kwaliteit van ŉ vertonings
                 apparaat soos ŉ monitor te beskryf.                                 1
        10.2.2 17.3 Skerm word diagonaal van een hoek na die ander                  2
                 hoek gemeet.                                                                3
 10.3   Die hoeveelheid koolstofdioksied in die atmosfeer word vrygestel as          1
        gevolg van die aktiwiteite van ŉ bepaalde individu, organisasie of
        gemeenskap. 

        ENIGE EEN 
         Skakel rekenaars af wanneer dit nie in gebruik is nie. 
         Die bestuur van jou elektrisiteitsverbruik.
         Beperk die gebruik van screensavers.
         Gebruik omgewings vriendelike (Groen) Toerusting/toestelle.                1        2
 10.4   10.4.1 RSI – Repetitive strain injury                                       1
        10.4.2 Enige EEN toevoertoestel                                              1

                        Braille-sleutelbord 
                        Sleutelbord met groot sleutels

                     Enige EEN afvoertoestel

                        Braille-printers 
                        Braille-skerm
                        Vergrotingstoestelle                                        1
        10.4.3          Skerm leser (‘Screen readers’) 
                        Teks na spraak program/stemherkenning ( Enige EEN)         1        4
 10.5   10.5.1          Verwyder programme wat nie meer gebruik word nie. 
                        Maak die asblik (‘Recycle Bin’) skoon. 
                        Verwyder leë lêers.
                        Zip die lêers.                                              2
                        Gebruik eksterne hardeskywe i.p.v. interne hardeskyf om
                         lêers te stoor.                        ( Enige TWEE)               2

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018           REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE/V2                                   3

 10.6   10.6.1      Vervalsing van ŉ e-pos opskrif  sodat dit voorkom asof dit
                    van bekendes afkomstig is of van ander oorsprong as die
                    ware een. Word gewoonlik deur gemorspos gestuur                   2
        10.6.2       Ons moet geld spandeer aan programmatuur wat help
                        keer dat ons rekenaars deur malware besmet word. 
                     Geld word spandeer om lisensies te hernu om die
                        programmatuur op datum te hou. 
                     Betaal vir die dienste van kenners wat help om bedieners
                        en webtuistes te beskerm.               ( Enige TWEE)        2
        10.6.3      ŉ Bot (of robot) is ŉ rekenaar wat geïnfiltreer of besmet is,
                    en word beheer vanaf die oomblik wat die rekenaar verbind
                    tot die internet.

                     A ‘Bot’ staan ook bekend as ŉ “zombie”, en so ŉ rekenaar
                     se hulpbronne kan gemanipuleer word om die hacker met
                     inligting wat hy benodig, op te dateer en dit gebeur deur
                     middel van ŉ netwerk van rekenaars.                               2       6
 10.7   10.7.1       Plaas die <hr/> merker in die liggaam  van die HTML
                     dokument.                                                         1
        10.7.2        Gebruik die fontmerker 
                      Verander die <h1> merker na ŉ ander (‘kleiner grootte’)
                      merker soos <h2> of <h3>                      ( Enige EEN)     1
        10.7.3       Colour moet as color gespel word                                 1       3
 10.8   10.8.1       Memo/Long Text                                                   1
        10.8.2       Unieke nommers word outomaties toegewys sodat daar
                     geen duplikaatwaardes is nie.                                    1      2
                                                                                           [25]

                                                         TOTAAL AFDELING C:                 50
                                                             GROOTTOTAAL:                  150

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

## Related documents

- [CAT P1 GR11 MEMO NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-gr11-memo-nov2018-afrikaans/09f74e14-0b85-4204-a996-fe96d9fc21b7) — Computer Applications Technology · Memo · 2018 · Afr
- [CAT P2 GR11 MEMO NOVEMBER 2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr11-memo-november-2019-afrikaans/874921d6-7dc2-4ce5-bf20-e194cf31c45e) — Computer Applications Technology · Memo · 2019 · Afr
- [CAT P2 GR11 MEMO NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr11-memo-nov2017-afrikaans/a0f72b94-7315-4470-873d-2f138f0b42ba) — Computer Applications Technology · Memo · 2017 · Afr
- [CAT P1 GR11 QP NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-gr11-qp-nov2018-afrikaans/68b64e64-b2f5-423a-b30e-8d3160b3bf55) — Computer Applications Technology · QP · 2018 · Afr
- [CAT P2 GR11 QP NOVEMBER 2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr11-qp-november-2020-afrikaans/01474032-6740-4c7d-8925-fea952164b70) — Computer Applications Technology · QP · 2020 · Afr
- [CAT P2 GR11 QP NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr11-qp-nov2017-afrikaans/ad97b0ab-7d4b-4e38-9ce1-ae2dd53bc771) — Computer Applications Technology · QP · 2017 · Afr

## More from Grade 11 Computer Applications Technology

- [CAT Grade 11 Teacher's Guide v2](https://www.hlayiso.com/library/cat-grade-11-teacher-s-guide-v2/60db7f6c-ce96-4df2-a9d1-f5b6025c8386) — Guide
- [Gr11 CAT Practical LB print 20-9-19](https://www.hlayiso.com/library/gr11-cat-practical-lb-print-20-9-19/07dcc91e-6e6d-4426-af23-33bd059dee2f) — Textbook
- [Gr11 CAT Practical LB web 20-9-19](https://www.hlayiso.com/library/gr11-cat-practical-lb-web-20-9-19/53763877-ca8b-4e6f-a0b4-5472a940eac2) — Textbook
- [Gr11-CAT-TG-Study-Guide LR](https://www.hlayiso.com/library/gr11-cat-tg-study-guide-lr/fc7c0458-b409-4945-b66a-1e47960bd705) — Guide
- [Gr11 CAT Theory LB print 19-11-19](https://www.hlayiso.com/library/gr11-cat-theory-lb-print-19-11-19/9605fb7a-c0fc-44fb-bf73-5bc54e1e618e) — Textbook
- [Gr 11 Comp App Tech ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-comp-app-tech-atp-2023-24/aacd75ce-8623-43e6-be2c-0ebb6ad91f55) — ATP

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
