# Computer Applications Technology Grade 11 P2 2019 Memo (Afr)

> Grade 11 Computer Applications Technology Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2019 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr11-memo-november-2019-afrikaans/874921d6-7dc2-4ce5-bf20-e194cf31c45e
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Computer Applications Technology
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2019
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Computer Applications Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/computer-applications-technology) › [Computer Applications Technology Grade 11 P2 2019 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr11-memo-november-2019-afrikaans/874921d6-7dc2-4ce5-bf20-e194cf31c45e)

## About this document

Computer Applications Technology · Grade 11 · Eastern Cape November · 2019 · Afrikaans. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                          NASIONALE
                      SENIOR SERTIFIKAAT

                              GRAAD 11

                        NOVEMBER 2019

    REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2
              NASIENRIGLYN

PUNTE:   150

                  Hierdie nasienriglyn bestaan uit 11 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                         REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2             (EC/NOVEMBER 2019)

AFDELING A

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

1.1      A
1.2      D
1.3      D
1.4      D
1.5      B
1.6      C
1.7      B
1.8      A
1.9      D
1.10     D                                                                           [10]

VRAAG 2: PASITEMS

2.1      J
2.2      O
2.3      P
2.4      B
2.5      E
2.6      L
2.7      N
2.8      C
2.9      G
2.10     I                                                                            [10]

VRAAG 3: WAAR/ONWAAR-ITEMS

(Nota aan nasiener: In Vraag 3.1, 3.3 en 3.4, aanvaar die korrekte term selfs as
onwaar nie neergeskryf is nie. MOENIE ŉ punt toeken as slegs ONWAAR neergeskryf
is NIE.)

3.1      Onwaar – Bedryfstelsel (‘Operating system’)                                   (1)

3.2      Waar                                                                          (1)

3.3      Onwaar – Deelware (‘Shareware’)                                               (1)

3.4      Onwaar – ‘Radio button’                                                       (1)

3.5      Waar                                                                          (1)
                                                                                       [5]

                                                             TOTAAL AFDELING A:        25

    Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                                  3

 AFDELING B
 VRAAG 4: STELSELTEGNOLOGIEË
 4.1
                            GEHEUE                            STOOR
         Kapasiteit         1 GB                             160 GB 
         Verskil            Tydelik                          Permanent 
                            Benodig elektrisiteit             Geen elektrisiteit nodig
                            Elektronies en vinnig             Meganies en stadig
                                         (Enige EEN van)            (Enige EEN van)        4         4
 4.2 4.2.1      Bluetooth  en Infrarooi                                                  2
     4.2.2
                                         BLUETOOTH              INFRAROOI
                 (a) Reikafstand         Verder                Nader 
                 (b) Lyn van sig         Hoef nie in sig te     Moet in sig wees 
                                         wees nie 
                                                                                           4         6
 4.3 4.3.1      ŉ Programfout (‘bug’) is ŉ programmeringsfout in die kode van ŉ
                rekenaarprogram wat ontstaan wanneer die sagteware ontwikkel
                word.                                                                   1
       4.3.2    Regstelling (‘Patch’): Opdatering om ŉ spesifieke programfout (‘bug’)
                in sagteware reg te stel (het gewoonlik met die sekuriteit te doen). 
                Dienspakket (‘Service pack’): Dit is ŉ uitgawe van alle regstellings vir
                programfoute (‘bugs’) in ŉ program ASOOK alle nuwe kenmerke van
                die program sedert die eerste uitgawe van die program; dit word met
                gereelde tussenposes deur maatskappye uitgegee en is groter as
                regstellings (‘patches’).                                               2           3
 4.4 4.4.1      Om data verlies te voorkom
                                                   OF
                Om ŉ duplikaatstel lêers te hê, vir ingeval iets fout gaan              1
       4.4.2    Eksterne hardeskyf  / Wolkberging                                      1
       4.4.3    Stoor van lêers wat staties is op ŉ sekondêre stelsel of DVD  ingeval
                jy nodig het om die data te herwin aangesien die oorspronklike data
                uitgevee, korrup geraak het of vernietig is.                           2           4
 4.5 4.5.1      Aanlynstoor verwys na stoorspasie op bedienerrekenaars op die
                Internet wat aan persone toegeken word.                                 1
       4.5.2     Toegang vanaf enige plek ter wêreld, vanaf enige toestel met
                     Internettoegang.
                 Veranderings word op een plek gemaak en alle toestelle het altyd
                     die nuutste weergawes van die data.
                 Rugsteun en sekuriteit word deur die maatskappy wat
                     stoorspasie voorsien, verskaf.
                 Maklik om lêers met ander mense te deel.
                 As jou rekenaar gesteel word, of jou huis afbrand, ens. kan
                     toegang tot data steeds verkry word.             (Enige TWEE ) 2

    Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                         REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                   (EC/NOVEMBER 2019)

         4.5.3      Slegs toeganklik deur middel van die Internet.
                    Sommige data kan onbruikbaar wees oor stadige konneksies.
                    Jy betaal vir die stoor van die data en die koste
                     van oplaai en aflaai van data.
                 As die maatskappy bankrot raak, verloor jy al jou data.
                 Jy het nie beheer oor rugsteun en sekuriteit nie.
                                                                   (Enige TWEE )    2
         4.5.4 ŉ Ooreenkoms dat enige herstelwerk aan die rekenaar gedoen
                sal word op die perseel waar die skootrekenaar geleë is.             1          6
4.6       Vergroot ŉ area op die skerm
          Teks na spraak
          Vergroot die muismerker
          Verhoog kontraste vertoonstellings
          Vertoon visuele notas wanneer die rekenaar ŉ geluid maak
          ‘Sticky keys’ en ‘slow keys’
          Stemherkenning
          Gebruik raakskerms en sleutelborde                     (Enige TWEE: )    2       2
                                                                                            [25]

    Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)               REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                                 5

 VRAAG 5: INTERNET- EN NETWERKTEGNOLOGIEË

 5.1       Sekuriteit kan ŉ probleem wees as WLAN nie reg gekonfigureer is nie
            (‘meeluistering’)
           Ongemagtigde gebruikers kan jou Internetkonneksie gebruik, wat jou
            geld kos (‘abba’)
           Afname in werkverrigting (namate aantal rekenaars wat gekoppel is
            vermeerder)
           Seinprobleme (as gevolg van elektroniese of elektriese steurings)
           Ekstra apparatuur (soos koordlose toegangspunte) word benodig
     (Moenie nadele wat ook vir gekabelde LAN’s geld, aanvaar nie, bv. as
     lêerbediener foutief is, het niemand toegang tot hul lêers nie)
                                                        (Enige DRIE nadele: )          3           3
 5.2 5.2.1 Om bronne / dienste  aan ander (kliënt-) rekenaars te voorsien
                (Antwoord moet geld vir die algemene funksie van enige bediener)          1
       5.2.2       Voorsien (gedeelde) Internettoegang
                   Voorsien sentrale punt vir sekuriteit / firewall
                   Voorsien sentrale beheerpunt teen kwaadwillige programmatuur /
                    virusse
                   Kan Internettoegang vinniger maak (deur webblaaie te stoor / kas)
                   Kan Internettoegang / watter webtuistes besoek word beheer
                    (aanvaar spesifieke voorbeelde), ens.
                (Enige TWEE voordele van ’n ‘proxy’-bediener (behalwe enige
                antwoord gegee vir vraag 5.2.1) )                                       2
       5.2.3       Lêerbediener
                   E-posbediener
                   Drukkerbediener
                   Databasisbediener
                   Webbediener                                      (Enige TWEE )      2
       5.2.4 Kliënt                                                                      1           6
 5.3   Gebruik om rekenaars te konnekteer sodat kommunikasie kan plaasvind               1           1
 5.4   Die NIC is gewoonlik ŉ geïntegreerde deel van die moederbord                      1           1
 5.5   OKT (‘UTP’)                                                                       1           1
 5.6    ŉ Sleutelvaslegger (‘Keylogger’) hou rekord van sleuteldrukke wanneer jy
          tik 
        Hulle kan sensitiewe inligting soos wagwoorde registreer en na ŉ derdeparty
          toe aanstuur (om vir misdaad / bedrog te gebruik)                              2           2
 5.7    Opdaterings word outomaties na mense gestuur
        Nie nodig om gedurig na die webruimte te gaan om vir nuwe inligting te kyk
          nie                                                           (Enige EEN )     1        1
                                                                                                  [15]

    Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                          REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                     (EC/NOVEMBER 2019)

    VRAAG 6: INLIGTINGBESTUUR

    6.1   6.1.1      Dit is makliker vir deelnemers om vanaf die opsies te kies.
                     Makliker om data in te lees.
                     Makliker om die data te prosesseer deur middel van ŉ sigblad.
                     Die doel van die vraelys kan aangepas word volgens die
                       behoefte van die navorsing.              (Enige TWEE redes )      2
          6.1.2  Behoorlike inleiding tot die vraelys sodat deelnemers weet wat die
                       doel van die vraelys is.
                    Vrae moet kort en op die man af wees.
                    Bedank die deelnemers vir hul deelname aan die einde van die
                       vraelys.
                    Maak ook voorsiening om basiese inligting van deelnemers soos
                       hul name, ouderdom, ens. te bekom. (Enige TWEE riglyne )          2        4
    6.2       Publikasies
              Onderhoude
              Elektroniese media                                         (Enige EEN )    1        1
    6.3   Om ŉ ander persoon se woorde te gebruik en dit as jou eie aan te bied.         1        1
    6.4       Data is ongeprosesseerde feite. 
              Inligting is geprosesseerde data wat sin maak.                            2        2
    6.5       Gebruik ŉ primêre sleutel
              Gebruik indeksering (Geen duplikate) kenmerk (‘property’)
                                                                           (Enige EEN )   1        1
    6.6   Die inhoud daarvan kan nie geverifieer of aan enige outoriteit toegedig word
          nie.                                                                            1    1
                                                                                               [10]

     Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)              REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                                 7

 VRAAG 7: SOSIALE IMPLIKASIES

 7.1  ‘Joystick’
      Raakblad/Raakpaneel
      Raakskerm
      ‘Trackball’
      ‘Head control’
      ‘Eye control’                                              (Enige TWEE: )       2           2
 7.2 Deur van Kensingtonslotte gebruik te maak                                          1           1
 7.3  Skakel toestelle af wanneer nie in gebruik nie.
      Maak gebruik van ‘energy star’-toestelle.
      Gebruik LED-monitors wat minder elektrisiteit gebruik.
      Pas die helderheid van die skerm aan vir minder elektrisiteitsverbruik.
      Stel jou rekenaar op SLAAP/HIBERNEER-modus wanneer daar vir
         ŉ tyd geen handeling was nie.                           (Enige DRIE: )       3           3
 7.4 7.4.1 Sosiale manipulasie is die manipulasie van mense om toegang tot hulle
             geheime, data, rekenaars of persele te kry. 
                                                 OF
             Sosiale manipulasie is foefies wat van mense se sosiale gedrag,
             emosies en gewoontes gebruik maak, om hulle so ver te kry om data
             weg te gee of dinge te doen wat hulle nie behoort te doen nie.              1
     7.4.2  Skandeer e-pos-aanhegsels voor jy hulle oopmaak.
               Moenie e-posboodskappe oopmaak as jy nie die afsender ken nie.
               Moet nooit op skakels in e-posse klik as jy nie die bron vertrou nie.
               Moenie elke e-posboodskap glo nie. DINK voor jy iets doen.
               Moenie vreemdes naby jou data vertrou nie.
               Wees suspisieus en skepties oor aanbiedinge waar jy eers iets
                 moet doen of gee voordat jy iets kan kry.         (Enige TWEE )       2           3
 7.5 Sagteware wat probeer om te monitor en rekord te hou van hoe jy jou rekenaar
     gebruik en dan hierdie inligting sonder jou toestemming na ander derde partye
     stuur.                                                                             1        1
                                                                                                 [10]

    Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                         REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                     (EC/NOVEMBER 2019)

VRAAG 8: OPLOSSINGONTWIKKELING

8.1       gebruik minder ink/laserdrukstof (toner) – dus goedkoper
          bevorder groen rekenaarverwerking
          druk vinniger                                      (Enige EEN voordeel )          1      1
8.2      Enige EEN voordeel: 
          kleiner lêergrootte
          kan deur amper enige toestel of toep (‘app ‘)gelees word, d.i.
             draagbaarheid

         EEN nadeel: 
           alle formatering is daarmee heen                                                  2      2
8.3      Sodat Word net heelwoorde vervang (ooreenstemmend met die letters in die
         ‘Find’-hokkie), nie dele van woorde of gedeeltelike ooreenstemmings nie 

         (Aanvaar enige geskikte voorbeeld ter illustrasie van die beginsel)                  1      1
8.4      Aug 18                                                                              1      1
8.5      Hangende inkeping                                                                   1      1
8.6      POWER                                                                               1      1
8.7      8.7.1 Niks / ‘leeg’                                                                 1
         8.7.2 "onderskeiding" (die value_if_false) nie tussen dubbel aanhalingstekens
                 nie                                                                         1      2
8.8      Filter                                                                              1      1
8.9       Class kriteria moet "11A" or "11B" (of oor twee rye) wees 
          Cans kriteria moet be >=50 (of >49) wees 
          Vertoon hokkie (‘Show box’) vir Cans moet ŉ regmerkie hê / gekies wees            3      3
8.10     Enige EEN REDE: 
          Kan gebruik word om te verseker dat daar geen duplikaatrekords is nie
          Primêre sleutelveld kan nie leeg gelaat word nie                                   1      1
8.11     Aanvaar enige EEN geskikte voorbeeld: 

          ŉ Selfoonnommer het 10 syfers, maar die nommer is verkeerd
          ŉ Van kom in ŉ veld vir vanne voor, maar dit is die verkeerde van                  1      1
                                                                                                    [15]

                                                                     TOTAAL AFDELING B:             75

    Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)               REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                                  9

 AFDELING C

 VRAAG 9: GEÏNTEGREERDE SCENARIO

 9.1     Woordverwerker: Microsoft Word/Libre Office Writer
         Dokument-uitgewer: Microsoft Publisher
         Webontwikkelingshulpmiddel: Dreamweaver/Frontpage/Notepad++
         Deurblaaier: Internet Explorer/Edge/Chrome/Firefox
         Prentmanipulasiesagteware: Photoshop/Gimp, etc.

       (Nota aan nasiener: Aanvaar slegs een korrekte voorbeeld van elke tipe
       sagtewaretoepassing)                            (Enige TWEE voorbeelde ) 2                2
 9.2    Beter sekuriteit
        Beter dataoordragspoed
        Nie deur die weer of fisiese toestande geaffekteer nie
                                                          (Enige TWEE voordele ) 2               2
 9.3    Groter gehoor
        Mense kan op artikels kommentaar lewer
        Outomatiese kennisgewings oor nuwe artikels aan gehoor
        Analise van gehoor is moontlik                   (Enige TWEE voordele ) 2               2
 9.4    Bronkode is in GOBS ('FOSS') beskikbaar
        GOBS ('FOSS') is gratis
        Eiendomsregtelike sagtewarekode is nie beskikbaar nie
        Eiendomsregtelike sagteware is dalk nie verniet nie (Enige TWEE redes ) 2               2
 9.5   9.5.1  Daar is geen Internetkoppeling nie
               Rekenaar het 'n virus
               Voorkom deur netskans ('firewall') instellings
               Nie ŉ gelisensieerde kopie van Windows nie
                                                              (Enige TWEE redes ) 2
       9.5.2  Windows sal kwesbaar vir bedreigings wees
               Programfoute ('Bugs') in bedryfstelsel of ander toepassings sal nie
                  reggemaak word nie
               Nuwer eienskappe sal nie bygevoeg word nie
                                                             (Enige EEN implikasie ) 1            3
 9.6    Lêers begin skielik onverklaarbaar verdwyn
        Programme werk nie meer reg nie
        Daar is skielik ŉ dramatiese afname in beskikbare spasie op die hardeskyf
        Die gebruiker ontvang foutboodskappe wat hy nog nie tevore gekry het nie
        Die rekenaar laai nie meer nie
        Jou anti-virusprogram sê vir jou dat daar ŉ bedreiging is, of dat jy ŉ virus het
                                                         (Enige TWEE maniere: ) 2                2

    Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                         REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2              (EC/NOVEMBER 2019)

9.7 9.7.1        
             Gebruikersvriendelike uitleg
                 
             Laat toe om slegs een rekord op ŉ slag te sien
                 
             Prente kan vir visuele aantreklikheid bygevoeg word
                 
             Dit sal potensieel meer akkurate data verskaf as die stelsel geskik
             ontwerp is
           Die stelsel kan vinnig aangepas word as daar addisionele data
             bygevoeg moet word, ens.                       (Enige TWEE redes )     2
    9.7.2  Navraag
           Filter
           Sorteer                                               (Enige TWEE )     2       4
9.8  Mag datadiefstal voorkom
     Mag kwaadwillige sagteware (‘malware’) vanaf eksterne stoortoestelle voorkom
     Mag voorkom dat onnodige data op die rekenaar gelaai word
                                                            (Enige TWEE redes )     2       2
9.9 9.9.1 ŉ Beleid om die regte en verantwoordelikhede van gebruikers te
          omskryf in netwerkomgewings.                                               1
    9.9.2  Beskryf duidelik wat gebruikers mag en nie mag doen nie, om hulle
             te beskerm wanneer hulle rekenaars gebruik en aanlyn werk
           Sluit basiese netiketreëls en verantwoordelike rekenaargebruik in,
             sowel as ander regulasies wat die organisasie mag nodig ag om
             beperkings wat verband hou met die gebruik van die Internet te
             implementeer
           Dien as ŉ kontrak tussen die organisasie en die gebruiker om te
             omskryf wat gebruikers mag en nie mag doen nie, sowel as die
             moontlike gevolge indien die beleid oortree word
           Plaas die onus om die netwerk verantwoordelik en eties te gebruik
             op die gebruiker                               (Enige TWEE redes )     2       3
    9.9.3  ŉ Gedragskode wat gebruikers inlig en riglyne bevat vir hul gedrag
             wanneer die rekenaarnetwerk en Internet gebruik word ten opsigte
             van veilige gebruik, privaatheid, ens.
           Detail oor waar en wanneer draagbare stoortoestelle soos flash-
             skywe en draagbare media spelers gebruik mag word
           Detail oor beperkings insake die installering van enige apparatuur
             of programmatuur
           Prosedure wat gevolg moet word indien gebruikers agterkom dat
             hulle die slagoffers van identiteitsdiefstal, skadelike programmatuur
             soos virusse, kuberafknouing of kuber-afloerdery is
           Wenke om plagiaat en die oortreding van kopieregwette te vermy
           Die gevolge van oortreding van die regulasies in die Beleid vir
             Aanvaarbare Gebruik (‘AUP’) moet duidelik gestel word
                                                                 (Enige DRIE: )    3     3
                                                                                          [25]

     Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                   REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                           11

 VRAAG 10
 10.1   10.1.1       ŉ Informele webtuiste wat uit ŉ versameling artikels in die formaat
                     van ŉ aanlyndagboek bestaan                                           1
        10.1.2        ŉ Blog is makliker om op te stel en in stand te hou.
                      Makliker om nuwe nuus te volg, en die nuutste pos is altyd bo.
                      Verskaf beter funksies vir kommunikasie via poste.
                      Versameling template is beskikbaar om blogs op te stel.
                      Groot hoeveelheid webtuistes wat blogs gratis sal bedien.
                      Enige relevant antwoord.                 (Enige TWEE redes )       2
        10.1.3       ŉ Lys e-pos adresse van mense met dieselfde belangstellings

                                                     OF

                  Dit laat toe dat ŉ e-posse na die poslys gestuur word, en dan versprei
                  word aan al die mense op die poslys.                                     1        4
 10.2      Maak die herwinningsdrom (‘recycle bin’) leeg
           Skraap tydelike lêers
           Gebruik ŉ program om lêers saam te pers
           Skraap enige koekies (‘cookies’)
           Gebruik skyfskoonmaak (‘disk clean up’)                 (Enige DRIE )        3        3
 10.3       Dit sal nie werk indien die deelnemer geen vinger het nie.
            Besering tot die vinger soos snye, mag verhoed dat dit herken word.

        (Nota aan nasiener: enige relevante respons moet aanvaar word.)
                                                                    (Enige TWEE )         2        2
 10.4   10.4.1 RFID maak van klein radiotoestelle gebruik  om data te stoor en uit
                 te saai.                                                                  2
        10.4.2 Maklik om op te tel wanneer hulle by spesifieke punte verby gaan 
                 sonder om fisies die nommers op te teken.                                2        4
 10.5   10.5.1  Datum laas verander – gedurende die laaste maand
                  Lêertipe – dokument
                  Frase in die dokument                            (Enige TWEE )         2
        10.5.2 CC stuur ŉ kopie na ander belangstellende mense en die name is
                 sigbaar aan alle ontvangers 
                 Bcc lys nie sigbaar is aan al die ontvangers nie 
                                                                                            2        4
 10.6   ŉ Geldigheidsrëel maak seker dat net sekere data in spesifieke velde ingelees
        kan word  waar die geldigheidsteks die foutboodskap bevat wat vertoon
        word indien die geldigheidsrëel verbreek word.                                     2        2
 10.7   <body> 
          <centre><b><u><i>Oos Kaap Atletiek Byeenkoms</i></u></b></centre>
        </body>                                                                           4        4
 10.8   Autocorrect 
        Skakel autocorrect af OF verander die taal na Suid Afrikaanse Engels               2      2
                                                                                                 [25]

                                                                     TOTAAL AFDELING C:               50
                                                                         GROOTTOTAAL:                150

    Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

## Related documents

- [CAT P2 GR11 MEMO NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr11-memo-nov2018-afrikaans/20355cdc-101a-486b-96f4-c95a19b797f1) — Computer Applications Technology · Memo · 2018 · Afr
- [CAT P2 GR11 MEMO NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr11-memo-nov2017-afrikaans/a0f72b94-7315-4470-873d-2f138f0b42ba) — Computer Applications Technology · Memo · 2017 · Afr
- [CAT P1 QP GR11 NOV 2019 Afrik .pdf R](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr11-nov-2019-afrik-pdf-r/69d346e5-bc82-4449-87ba-f362ad4ce87e) — Computer Applications Technology · QP · 2019 · Afr
- [CAT P2 GR11 QP NOVEMBER 2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr11-qp-november-2020-afrikaans/01474032-6740-4c7d-8925-fea952164b70) — Computer Applications Technology · QP · 2020 · Afr
- [CAT P2 GR11 QP NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr11-qp-nov2018-afrikaans/3c69cbc5-0cdd-4849-b11a-3a4e3591496f) — Computer Applications Technology · QP · 2018 · Afr
- [CAT P2 GR11 QP NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr11-qp-nov2017-afrikaans/ad97b0ab-7d4b-4e38-9ce1-ae2dd53bc771) — Computer Applications Technology · QP · 2017 · Afr

## More from Grade 11 Computer Applications Technology

- [CAT Grade 11 Teacher's Guide v2](https://www.hlayiso.com/library/cat-grade-11-teacher-s-guide-v2/60db7f6c-ce96-4df2-a9d1-f5b6025c8386) — Guide
- [Gr11 CAT Practical LB print 20-9-19](https://www.hlayiso.com/library/gr11-cat-practical-lb-print-20-9-19/07dcc91e-6e6d-4426-af23-33bd059dee2f) — Textbook
- [Gr11 CAT Practical LB web 20-9-19](https://www.hlayiso.com/library/gr11-cat-practical-lb-web-20-9-19/53763877-ca8b-4e6f-a0b4-5472a940eac2) — Textbook
- [Gr11-CAT-TG-Study-Guide LR](https://www.hlayiso.com/library/gr11-cat-tg-study-guide-lr/fc7c0458-b409-4945-b66a-1e47960bd705) — Guide
- [Gr11 CAT Theory LB print 19-11-19](https://www.hlayiso.com/library/gr11-cat-theory-lb-print-19-11-19/9605fb7a-c0fc-44fb-bf73-5bc54e1e618e) — Textbook
- [Gr 11 Comp App Tech ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-comp-app-tech-atp-2023-24/aacd75ce-8623-43e6-be2c-0ebb6ad91f55) — ATP

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
