# Computer Applications Technology Grade 11 P2 2020 Memo (Afr)

> Grade 11 Computer Applications Technology Paper 2 memorandum from the National Exemplar November Exam 2020 (Afrikaans). Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr11-memo-november-2020-afrikaans/0137be76-cc28-42b0-9012-50305035e844
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Computer Applications Technology
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2020
- Exam period: National Exemplar November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Computer Applications Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/computer-applications-technology) › [Computer Applications Technology Grade 11 P2 2020 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr11-memo-november-2020-afrikaans/0137be76-cc28-42b0-9012-50305035e844)

## About this document

Computer Applications Technology · Grade 11 · National Exemplar November Exam · 2020 · Afrikaans. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                     NASIONALE
                 SENIOR SERTIFIKAAT

                         GRAAD 11

                   NOVEMBER 2020

         REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2
                 NASIENRIGLYN
                 (EKSEMPLAAR)

PUNTE:    150

                Hierdie nasienriglyn bestaan uit 14 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                    REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                     (EC/NOVEMBER 2020)

    VOORSTELLE EN AANBEVELING VIR NASIENERS

        Verwys dikwels trug na die vrae en die nasienriglyne gedurende die
         nasiensessie.

        Dit is raadsaam om die vrae gereeld te lees (en te herlees) tesame met
         die kandidaat se antwoord om na te gaan dat dit ooreenstem, sodat jy nie
         deur die kandidaaat se stellings/antwoorde mislei word nie.

        Wees versigtig om nie op sleutelwoorde of algemene stellings te focus nie,
         maar lees eerder die hele antwoord. As jy twyfel, lees die hele antwoord,
         dan die vraag in die vraestel en die antwoord in die nasienriglyn.
         o     Vra jouself of jou senior nasiener of die antwoord in die
               nasienriglyne kan ‘pas’ voordat die korrekte punte aan die kandidaat
               toegeken word.
         o     Aanvaar ŉ korrekte antwoord wat anders uitgedruk word, bv. die
               nasienriglyne noem ‘stadig’ en die kandidaat antwoord ‘nie vinnig
               nie’.

        Wees versigtig vir oorvleuelende antwoord op ’n spesifieke vraag. In die
         algemeenword EEN punt per feit toegeken.

        Moenie antwoorde namens die kandidaat kies nie. Waar ’n vraag vereis
         dat die kandidaat moet LYS of NOEM: merk die eerste getal antwoorde
         wat vereis word, bv. die eerste TWEE feite as ’n kandidaat ’n lys van VYF
         feite gee wanneer slegs TWEE feite vereis word, selfs as dit in ’n
         paragraafvorm aangebied word.

        Vrae wat langer antwoorde vereis moet as ’n enkele eenheid gesien word.
         Punt kan toegeken word indien korrekte stellings op enige plek in die
         paragraaf voorkom.

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/NOVEMBER 2020)          REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                      3

 AFDELING A: KORTVRAE

 VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

 1.1     C                                                                 (1)
 1.2     A                                                                 (1)
 1.3     B                                                                 (1)
 1.4     D                                                                 (1)
 1.5     D                                                                 (1)
 1.6     A                                                                 (1)
 1.7     B                                                                 (1)
 1.8     A                                                                 (1)
 1.9     D                                                                 (1)
 1.10    C                                                                 (1)
                                                                           [10]

 VRAAG 2: PASITEMS

 2.1     H                                                                 (1)
 2.2     E                                                                 (1)
 2.3     K                                                                 (1)
 2.4     G                                                                 (1)
 2.5     A                                                                 (1)
 2.6     L                                                                 (1)
 2.7     D                                                                 (1)
 2.8     J                                                                 (1)
 2.9     B                                                                 (1)
 2.10    F                                                                 (1)
                                                                           [10]

 VRAAG 3: WAAR/ONWAAR-ITEMS

 3.1     Waar                                                               (1)

 3.2     Onwaar – Onderskrif (‘Footer’)                                     (1)

 3.3     Onwaar – Deelware (‘Shareware’)                                    (1)

 3.4     Onwaar – Radio-knoppie (‘Radio button’)                            (1)

 3.5     Waar                                                               (1)
                                                                             [5]

                                                     TOTAAL AFDELING A:       25

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                        REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                    (EC/NOVEMBER 2020)

    AFDELING B

    VRAAG 4: STELSELTEGNOLOGIEË

    4.1.   4.1.1     Core i5 

                     (Nota aan merker: Aanvaar ‘i5’)                               1    1
    4.2    4.2.1     Die grootte/mate  van die beeld/monitor/skerm                1
           4.2.2     Resolusie 

                   (Nota aan merker: Aanvaar enige antwoord wat resolusie
                   impliseer, bv. horisontale en vertikale piksels.)               1
           4.2.3   High definition/high density                                   1    3
    4.3    (Tydelike) hou/stoor van data en programme/instruksies
           waarmee die rekenaar/SVE ('CPU') op enige gegewe oomblik
           werk. 

           (Nota aan merker: Moenie verwysing na prestasie aanvaar nie.
           Moenie 'stoor data' op sy eie aanvaar indien die antwoord nie na die
           tydelike aard van RAM verwys nie.)                                      2    2
    4.4    4.4.1    Windows  10                                                   1
           4.4.2    Aanvaar enige Linux/Android opsie 
                    bv. Ubuntu, Debian, Arch, Fedora, Red Hat, Knoppix,
                    Kubuntu, Xubuntu and Gentoo, ens.              (Enige 1)

                     (Nota aan merker: Moenie enige selfoonbedryfstelsels
                     aanvaar nie, bv. Symbian, Blackberry, ens.)                   1    2
    4.5    4.5.1      Verhoode spoed 
                      Geen bewegende dele
                      Gebruik minder krag
                      Meer gehard/robuustheid/duursaam
                      Geen fragmentering                         (Enige 1)

                    (Nota aan merker: Aanvaar enige een antwoord wat na
                    een van die opsies hierbo verwys.)                             1
           4.5.2    (Permanente) stoor van data/inligting/programme               1    2
    4.6    Ingebou/Deel van  die moederbord                                       1    1
    4.7    Storing van lêers wat staties is  op ŉ sekondêre sisteem of op ŉ
           DVD  in geval jy nodig het om data te herstel indien die
           oorspronklike data verlore, beskadig of vernietig is.                   2    2
    4.8     Webkamera (‘Webcam’) 
            Aanraakpaneel ('Touch pad')/Raakskerm ('Touch screen') 
            Mikrofoon
            Vingerafdrukleser/biometriese-toevoertoestel
            Geheue kaartleser
            Wysertoestel ('Pointing stick'), ens.                    (Enige 1)

           (Nota aan merker: Moenie muis of sleutelbord aanvaar nie.)              2    2

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/NOVEMBER 2020)           REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                             5

 4.9        Hardeware/Apparatuur – Gebruik ŉ mikrofoon 
            Sagteware/Programmatuur – spraakherkenningsprogram/
             spraak-na-teks- program 

      (Nota aan merker: Aanvaar ander apparatuur antwoorde soos oog-
      spoortoestelle (‘eye tracking devices’), blaas-suig-buis, tong-
      geaktiveerder 'joystick', mondstokkie, voetpedaal, kopmuis, ens.)     2        2
 4.10 4.10.1  OKT (‘UPS’)                                                 1
      4.10.2  Maak gereelde/outomatiese rugsteunleêrs 
               Beperk die toegangsregte tot die leêrs/pdf-formaat 
               Maak die leêrs lees-alleen (‘read-only’)
               Gebruik die weergawe-opsie (‘versions option’) om
                   verskillende weergawes te stoor
               Gebruik wagwoorde (sluit) en enkripsie
               Stoor gereeld (met bevestiging)                 (Enige 2) 2        3
 4.11 4.11.1 Webdeurblaaier (‘Web browser’) 

                (Nota aan merker: Moet nie spesifieke
                voorbeelde/handelsname soos Google Chrome aanvaar
                nie.)                                                           1
         4.11.2  E-pos 
                  Kletskamers (‘chat rooms’)/Aanlynforums, (bv. Moodle,
                     ens.) 
                  Kitsboodskappe (WhatsApp, BBM, SMS, MMS, ens.)
                  VoIP (bv. ‘Skype’, Google+, Google Hangouts)/Video-
                     konferensies
                  Sosiale media/-netwerk, (bv. Facebook, Twitter,
                     LinkedIn, MySpace, Pinterest, ens.)         (Enige 2)    2    3
         4.11.3 (Program) roof (‘Software piracy’)                             1    1
         4.11.4 Deïnstalleerder (‘Uninstaller’)/Gebruik ŉ geskikte toepassing
                in die beheerpaneel (‘Control Panel’) 
                (bv. ‘Add/Remove’ Programme/Sagteware)                          1    1
                                                                                    [25]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                      REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                    (EC/NOVEMBER 2020)

    VRAAG 5: INTERNET- EN NETWERKTEGNOLOGIEË
    5.1   5.1.1   ŉ Netwerk is ŉ groep rekenaars of rekenaartoestelle  wat aan
                  mekaar verbind is.                                               2
          5.1.2    Om apparatuur te deel 
                   Om programmatuur te deel 
                   Om data en inligting te deel/sentraliseer/om saam te
                     werk/verbeter samewerking
                   Administrasie word vergemaklik/om sekureitsmaatrëels te
                     implementer
                   Om internettoegang te deel, ens.                 (Enige 2)

                  (Nota aan merker: Moenie enige verwysing na rekenaar-
                  speletjies aanvaar nie.)                                          2         4
    5.2      NKKe (‘NIC’s’) 
             Rekenaars/Rekenaartoestelle 
             Skakelaar (‘Switch’)/Roeteerder/’Gateway’/’Hub’/Brug 
             Draadlose toegangspunt (‘Wireless Access Point’)
             Kommunikasiemedium/kabels/draadloos                   (Enige 3)    3         3
    5.3      Kliëntrekenaar gebruik hulpbronne 
             Netwerk-bedieners voorsien hulpbronne / Bediener word nie as ŉ
              werkstasie gebruik nie                                                2         2
    5.4      Verskaf internettoegang/ŉ konneksie na die internet/data-bondels 
             Bied internetdienste soos e-pos, kitsboodskappe (‘Instant
              Messaging’), ens., aan 
             Bied tegniese bystand wat aan hul dienste gekoppel is, aan
             Meeste IDVs (‘ISPs’) bied ŉ filtreringsdiens aan om spam, virusse,
              ens., te verhoed
             Party IDVs kontroleer die dienste waartoe hul lede toegang het
             Verskaf een plaaslike telefoonnommer vir internetkonneksies, ens.
             ‘Web-hosting’-dienste
             Domeinregistrasie
             Bied aanlynstoor aan, ens.                              (Enige 2)

          (Nota aan merker: Moenie slegs die uitbreiding van die afkorting vir
          IDV aanvaar nie.)                                                         2         2
    5.5   Die Wêreldwye Web is ŉ diens  op die internet wat uit ŉ reuse-
          versameling van hipergeskakelde, interaktiewe dokumente  bestaan
          wat op rekenaar oor die hele wêreld gestoor is.

          (Nota aan merker: Moenie internet op sy eie as antwoord
          aanvaar nie.)                                                             2         2
    5.6    Gebruiker gebruik ŉ PIN om hom- of haarself te identifiseer, wat
             gewoonlik met ŉ wagwoord gepaard gaan wat slegs vir die
             gebruiker bekend is (sekuriteitsvraag) 
           Transaksies vind plaas op ŉ veilige werf/(geel slot verskyn/https)/
             geënkripteer 
           Die bank stuur ŉ SMS saam met ŉ kode wat ingelees moet word
             voordat die transaksie mag voortgaan/’One time’-wagwoord
           Skermsleutelbord (‘on-screen keypad’) (om toegang deur
             sleutelvasleggers te vermy)
           Teken outomaties uit                                     (Enige 2)    2     2
                                                                                         [15]
Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/NOVEMBER 2020)           REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                            7

 VRAAG 6: INLIGTINGBESTUUR

 6.1     6.1.1  ŉ Kort opsomming van die verslag                                   1
         6.1.2    Om ŉ raamwerk/oorsig te gee van wat die verslag wil
                     bereik. 
                  Om agtergrond inligting oor die onderwerp te gee.
                  Om kortliks ŉ idee te gee van wat die navorser gedoen
                     het/navorsingproses was om die probleem op te los.
                                                                       (Enige 1)   1    2
 6.2      Die outeur is nie ŉ kenner op die gebied nie 
          Die inligting is te oud 
          Die inligting is partydig (‘biased’)
          Die inligting is baie beperk en dek nie die onderwerp genoegsaam
            nie                                                       (Enige 2)   2    2
 6.3     6.3.1  Beperkte opsies mag na skeefgetrekde (‘skewed’) data lei 
                  Respondent mag ŉ antwoord wil gee wat nie in die lys is
                     nie / Beperk moontlike antwoorde wat die respondent kan
                     gee
                  Opsies mag partydigheid na ŉ spesifieke uitgangspunt steun
                                                                       (Enige 1)   1    1
         6.3.2  Makliker om antwoorde/response in ŉ sigblad/databasis te
                     verwerk 
                  Kan alle response lees/Swak handskrif is nie ŉ kwessie nie 
                  Maklik om data met ander te deel/datastel te publiseer
                  Datavalidering van response kan gedoen word
                                                                      (Enige 2)   2    2
 6.4      Die titel bedek die inhoud van die grafiek/Die titel mag dit moeilik
            maak om die detail van die grafiek te sien/intepreteer 
          Die grafiek wys ŉ groot verskil in die stawe, maar die waardes is
            naby mekaar 
          Gekombineerde persentasies gaan ver oor 100%/Dit is nie duidelik
            dat die grafiekdele van ’n geheel toon nie/Sirkelgrafiek sou meer
            geskik wees
          Die Y-as begin by 80% eerder as 0%/Verkeerde bo en onder perke
            van die Y-as
          Die verklaring ('legend') het ŉ betekenislose etiket
                                                                    (Enige 3)    3    3
                                                                                        [10]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                      REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                     (EC/NOVEMBER 2020)

    VRAAG 7: SOSIALE IMPLIKASIES

    7.1    Sosiale netwerke/Voortdurende nagaan van boodskappe 
           Om ander mense se profiele na te gaan 
           Aanlynspeletjies
           Kyk na ontoepaslike inhoud
           Aanlyn-inkopies
           Kyk na YouTube videos
           Aanlyn-verhoudings (‘Online dating’)            (Enige 2)          2     2
    7.2   Maak gebruik van Kensington-slotte                                    1     1
    7.3     Skakel toestelle af wanneer nie in gebruik. 
            Maak gebruik van energie-ster toestelle. 
            Koop LED-monitors wat minder krag verbruik. 
            Pas die helderheid van die skerm aan vir minder kragverbruik.
            Plaas jou rekenaar in SLAAP/HIBERNASIE-modus wanneer dit
             nie vir ŉ geruime tyd gebruik word nie.              (Enige 3) 3       3
    7.4   7.4.1 Sosiale ingenieurswese (‘Social engineering’) is die
                  manipulering van mense om toegang te kry tot hulle
                  geheime, hulle data en hulle fisiese rekenaars of persele.  1       1
          7.4.2  Skandeer e-posaanhegsels voordat dit oopgemaak
                      word. 
                   Moenie e-posboodskappe open as jy nie die afsender
                      ken nie. 
                   Moenie op skakels in e-posse klik as jy nie die bron
                      vertrou nie.
                   Moenie elke e-posboodskap glo nie. DINK voordat jy
                      optree.
                   Moenie vreemdelinge rondom data vertrou nie.
                   Wees agterdogtig en skepties oor aanbiedinge wat iets
                      van jou nodig het voordat jy toegang tot hulle kan verkry.
                                                                    (Enige 2) 2      2
    7.5   Programme wat probeer om die manier hoe jy jou rekenaar gebruik
          te monitor en die inligting word dan aan derde partye gestuur
          sonder die toestemming van die gebruiker.                             1     1
                                                                                      [10]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/NOVEMBER 2020)           REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                            9

 VRAAG 8: OPLOSSINGSONTWIKKELING

 8.1     Sigblad – berekenings/fakture/bestellings/rekenstate, finansiële
          state, ens. 
         Woordverwerkingstoepassing – briewe, kontrakte, notule van
          vergaderings, ens. 
         Databasistoepassings – werknemerdata, voorraaddata,
          verskaffers-/debiteure-/krediteursdata, ens.
         E-posprogramatuur – kommunikasie
         Webdeurblaaier – Internetsoektogte                  (Enige 2)

         (Nota aan merker: Punte word nie vir die toepassing toegeken nie,
         maar liewers vir die gebruik van die toepassing. Aanvaar enige
         geldige respons wat na ŉ klein sakebedryf verwys.)                    2     2
 8.2     8.2.1 Formatering van selle is op Currency/Accounting-formaat
                 gestel                                                       1
         8.2.2  Verwyder desimale kommas vanaf B4:B6 
                  Vervang met desimale punte 

                (Nota aan merker: Aanvaar enige respons in verband met
                die feit dat sommige rekenaars moontlik opgestel is om
                desimale kommas te aanvaar, bv. ŉ foutiewe formule is
                gebruik.)                                                      2
         8.2.3  Voeg raamlyne tussen die selle in 
                  Maak die opskrifte vetdruk/groter font/gebruik geskikte
                    groottes
                  Gebruik uitligting/skadu-effek, ens.             (Enige 1) 1     4
 8.3      Kontroleer die eienskappe (‘properties’)-window van die
            geheuestokkie (‘flash disk’) om die beskikbare hoeveelheid oop
            spasie te sien. 
          In My Computer sal die oop spasie onder die identifiserende
            aandrywerletter getoon word.                            (Enige 1) 1     1
 8.4                Tekslêers                        Dokumentlêers
          Bevat gewone (‘plain’) teks met  Stoor teks sowel as
           geen formatering of prente of        formatering, prente of
           voorwerpe nie                       voorwerpe.
          Geen metadata                     Stoor metadata
          Kleiner                            Vat meer spasie
          Kan deur verskillende              Gewoonlik verbind aan een
           toepassings oopgemaak word           toepassing/program en
                                                benodig nie toegang tot die
                                                oorspronklke program nie
                                                                  (Enige 2)        2

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                     REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                    (EC/NOVEMBER 2020)

  8.5     Gebruik ŉ wagwoord 
          Enkripeer (‘Encrypt’) die dokument                                  2     2
  8.6    8.6.1 OORSAAK
               Numeriese veld is gebruik so leidende zero word laat val 

                 OPLOSSING
                 Maak dit ŉ teks-datatipe                                      2
         8.6.2    Kan nie toegang tot slegs ŉ deel van die adres verkry (bv.
                   stad) vir navrae nie 
                  Kan nie volgens dorp sorteer nie                            2     4
                                                                                     [15]

                                                         TOTAAL AFDELING B:           75

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/NOVEMBER 2020)            REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                             11

 AFDELING C: GEÏNTEGREERDE SCENARIO

 VRAAG 9

 9.1        Doeltreffendheid / kostebesparing (rekenaars spaar tyd / arbeid /
             bronne) 
            Akkuraatheid (kan 100% behaal) 
            Betroubaarheid (in teenstelling met mense wat moeg, siek,
             verveeld, ens. word.)                              (Enige 2)

         (Nota aan merker: Aanvaar spesifieke voorbeelde, egter net dié
         wat verband hou met die gebruik van rekenaars in besighede)
         (NIE: nuttigheid in kommunikasie (deel van vraag))                      2      2
 9.2     9.2.1  Laat gebruikers toe om aan die internet te koppel / deel ŉ
                   gemeenskaplike internetkonneksie 
                 Kan toegang tot die internet vinniger maak (deur stoor /
                   kasberging van webblaaie op die skyf) 
                 Sentrale kontrolepunt vir die implementering van anti-
                   malware sekuriteitsmaatreëls
                 Kan toegang tot sekere webtuistes filter / beperk
                 Kan gebruik word om die gebruik van die internet aan te
                   teken, ens.                                   (Enige 2)

               (Nota aan merker: Moenie antwoorde aanvaar wat met die
               algemene funksies van ŉ bediener te doen het nie.)                2
         9.2.2  Word makliker gesteel 
                Moeiliker / onmoontlik om op te gradeer 
                Meer breekbaar / beskadig maklik (as gevolg van sy
                  draagbaarheid)
                Opbou van stof kan ŉ probleem word – moet
                  skootrekenaar uitmekaar haal om dit skoon te maak
                Toevoertoestelle moeilik om te gebruik en nie ontwerp vir
                  die toevoer van baie data nie – kan bydra tot RSI
                Relatief klein skermgroottes kan ’n nadeel wees vir sekere
                  gebruikerskategorieë, bv. ontwerpers, kunstenaar,
                  gamers                                         (Enige 2)

               (Nota aan merker: Moenie antwoorde aanvaar wat met
               koste-aspekte te doen het nie.)                                   2      4
 9.3     9.3.1  Makliker om ekstra rekenaars by te voeg (netwerkpunte is
                  nie vas nie – geen kabels nie) 
                Makliker om netwerk te installeer (mens hoef nie kabels te
                  lê nie) 
                Verleen mobiliteit aan gebruikers met mobiele toestelle
                  (soos slimfone en tablette)
                Geen kabels waaroor mens kan val of wat in die pad is
                  nie, ens.                                     (Enige 2)      2
         9.3.2 ŉ Warmkol (‘Hotspot’) is ŉ area waar jy koordloos toegang tot
               die internet kan verkry 

                 Wi-Fi                                                          2      4

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                     REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                       (EC/NOVEMBER 2020)

  9.4    9.4.1 Vermom die (skadelike) program  as ŉ nuttige toepassing            2
         9.4.2  Kwaadwillige programmatuur kan die netwerk as medium
                  gebruik om te versprei en ander rekenaars te besmet 
                Kwaadwillige programmatuur (‘malware’) kan vinnig
                  versprei                                                         2
         9.4.3 Die virus / besmette lêer word in ŉ area op die skyf geplaas 
               waar dit nie ander lêers kan besmet nie                             2
         9.4.4 Netskans (‘Firewall’) (programmatuur)                              1      7
  9.5    9.5.1  Outomatiese bladtoevoerskandeerder 
                Multifunksiedrukker
                Skandeer muis
                ’n (Slimfoon) Smartphone met skandeer toep
                Toestel met bladtoevoerder                        (Enige 1)       1
         9.5.2 Teken / grafika-tablet (bv. Wacom, Turcom tablets)                  1      2
  9.6    9.6.1  Dit kan gebruik word om te skandeer, kopieer, faks,
                  ens. 
                Kan gebruik word as rugsteundrukker, in geval dat ander
                  drukkers faal/uit ink uit hardloop 
                Potensieel beter (as bv. laserdrukker) vir hoë kwaliteit
                  kleurfoto’s                                    (Enige 2)        2
         9.6.2 Laat die rekenaar (bedryfstelsel) toe om te kommunikeer 
               met / gebruik van apparatuurtoestelle 

                (Nota aan merker: Aaanvaar soortgelyke antwoorde, bv.
                ‘om apparatuur korrek met bedryfstelsel te laat werk’, ‘om
                instruksies tussen die bedryfstelsel en die toestel te vertaal’)    2      4
  9.7      Lees / skryf data stadig 
           Klein stoorkapasiteit 
           Krap maklik / beskadig maklik
           Kan nie maklik geskrewe data manipuleer of verander nie
            (optiese media mag ‘read-only’ wees)                  (Enige 2)

         (Nota aan merker: Moenie argumente aanvaar soos ‘is deur
         geheuestokkie (flash disk) / eksterne hardeskywe vervang’, of ‘ander
         draagbare toestelle het nie optiese aandrywers nie’ – omdat dit in
         effek die vraag herskryf. Antwoorde moet verband met die media
         self hou.)                                                                 2      2
                                                                                         [25]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/NOVEMBER 2020)          REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                         13

 VRAAG 10

 10.1 10.1.1 Ctrl-Alt-Delete (PC, Windows) 
             Command-Option-Esc (Mac, OS X)                                     1
      10.1.2 Patch: opdatering om ŉ spesifieke fout (‘bug’) / probleem
             met sekuriteit reg te stel 

             Service pack: (Geskeduleerde) opgradering om AL die ‘bugs’
             / probleme met sekuriteit reg te stel (bevat dikwels nuwe /
             verbeterde funksies sedert die aanvanklike vry-stelling van die
             programmatuur en is groter as regstellings (patches)              2      3
 10.2 10.2.1  Meeste e-posstelsels beperk die grootte van aanhegsels
                 (‘groot MPEG- en AVI-lêers’) 
               Sommige e-posstelsels blok aanhegsels met potensieel
                 gevaarlike lêeruitbreidings (‘VIDMaker.exe’) 
              E-pos is nie altyd veilig nie (Hans mag dalk nie wil hê dat
                 ander gebruikers sy aanhegsels kan onderskep of
                 toegang daartoe kry nie)
              E-pos mag stadiger wees (as FTP), veral met groot
                 aanhegsels                                    (Enige 2)

                (Nota aan merker: Moenie beperkings aanvaar wat verband
                hou met die aantal ontvangers nie.)                             2
         10.2.2  (groot) TV-skerm 
                 Dataprojektor 
                 Interaktiewe witbord                     (Enige 2)

                 (Nota aan merker: Moenie rekenaarskerm aanvaar nie.)           2      4
 10.3       Meer akkuraat / elimineer menslike toevoerfoute 
            Vinniger 

      (Nota aan merker: Moenie antwoorde aanvaar wat met POS-stelsels
      te doen het nie (voorraadopname ens.) – net strepieskode-
      skandeerder.)                                                             2
 10.4 10.4.1  Bevorder groen rekenaarverwerking / spaar papier 
               Makliker vir uitstallers om nuwe detail by te voeg / data op
                 te dateer / detail te korrigeer 
               Kan multimedia-inhoud bevat
               Interaktief (kan direkte en onmiddellike terugvoer aan
                 uitstallers gee)
               Is maklik om te navigeer, inhoud te deursoek, ens.
                                                                (Enige 2)     2
      10.4.2  Druk twee (of meer) bladsye per enkele vel bladsy. 
               Selekteer watter bladse om te druk (bv. nie altyd nodig om
                 die bladsye in ŉ reeks te druk nie).
               Verander die bladsye-oriëntasie / grootte / kantruimtes.
                                                                 (Enige 1)
              (Nota aan merker: Moenie enige bv. elektroniese stuur van
              dokumente (papierlose kantoor) / geen druk van e-pos ens.
              aanvaar nie, aangesien dit nie druk opsies is nie)                1

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                     REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                   (EC/NOVEMBER 2020)

       10.4.3 Groenomgewing is die term wat gebruik word oor hoe
              rekenaars gebruik word  op ŉ manier wat sensitief is
              teenoor die omgewing.                                          2
              ENIGE TWEE:
              Herwin ou rekenaars 
              Gebruik energie besparende monitors 
              Gebruik outomatiese krag-afskakelfasiliteite
              Gebruik drukker herink-dienste                                  2       7
  10.5 10.5.1 VoIP laat mens toe om telefoon (d.w.s. stem)-oproepe 
              oor rekenaarnetwerke (insluitende die Internet)  te maak       2
       10.5.2  Altwee gebruikers moet dieselfde programmatuur
                 gebruik 
               Moet krediete aankoop om selfoon- en landlynnom-
                 mers te skakel 
               Oproepkwaliteit mag swak wees (as internetkonneksie
                 stadig is) 
               Kan duur wees / gebruik limiet (‘cap’) (veral as video
                 gebruik word)                            (Enige 3)

                (Nota aan merker: Moenie Internetvereiste aanvaar nie)        3
         10.5.3  Programmatuur is altyd op datum 
                 Hoef nie programmatuur af te laai / te installeer om
                    toegang tot die bronne te verkry nie 
                 Programmatuur neem nie spasie op die lokale toestel
                    op nie (gestoor op internetbedieners)
                 Lokale toestel kan minder kragtig wees
                    (internetbedieners verskaf nodige krag)
                 Kan saam met ander gebruikers tegelyk aan
                    dieselfde dokument werk
                 Lêers word outomaties deur die stelsel gerugsteun
                 Lêers kan tussen toestelle gesinchroniseer word / het
                    altyd laaste weergawe
                 Data is nie verlore as jou toestel gesteel / beskadig is
                    nie
                 Makliker om data met ander te deel         (Enige 2)

                 (Nota aan merker: Moenie aanvaar dat die
                 programmatuur gebruik kan word waar daar ookal ŉ
                 internetkonneksie is nie.)                                   2       7
  10.6     Toevoermasker (‘Input mask’) 
           Verstekwaarde (‘Default value’) 
           Valideringsreëls (en teks)
           Kombinasielys (‘Combo Box / List Box’)
           Primêre sleutel (om geen duplikate of leë selle te verseker)
           Index field property (set ‘Yes (No Duplicates)’ om duplikate te
            voorkom)                                            (Enige 2)   2      2
                                                                                    [25]

                                                       TOTAAL AFDELING C:            50
                                                           GROOTTOTAAL:             150

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

## Related documents

- [CAT P2 GR11 QP MEMO NOV2020 ENG D](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr11-qp-memo-nov2020-eng-d/04ea0ed9-987d-47a7-b34b-e72387275660) — Computer Applications Technology · Memo · 2020 · Eng
- [CAT P2 GR11 QP NOVEMBER 2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr11-qp-november-2020-afrikaans/01474032-6740-4c7d-8925-fea952164b70) — Computer Applications Technology · QP · 2020 · Afr
- [CAT P2 GR11 QP NOV2020 ENG D](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr11-qp-nov2020-eng-d/d013b23a-ce70-414e-b705-e749e862b302) — Computer Applications Technology · QP · 2020 · Eng
- [CAT P1 MEMO GR11 NOV 2020 ENG .docx](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-memo-gr11-nov-2020-eng-docx/edc66805-6745-4779-9ac0-6d2ec33b4148) — Computer Applications Technology · Memo · 2020 · Eng
- [CAT P1 QP MEMO GR11 NOV 2020 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-memo-gr11-nov-2020-afr-d/f2a72551-9050-46a8-b88e-1b28a007d393) — Computer Applications Technology · Memo · 2020 · Afr
- [CAT P1 MEMO GR11 NOV 2020 ENG D](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-memo-gr11-nov-2020-eng-d/626bb77a-d3e1-44d5-b03e-7d722e43252f) — Computer Applications Technology · Memo · 2020 · Eng

## More from Grade 11 Computer Applications Technology

- [CAT Grade 11 Teacher's Guide v2](https://www.hlayiso.com/library/cat-grade-11-teacher-s-guide-v2/60db7f6c-ce96-4df2-a9d1-f5b6025c8386) — Guide
- [Gr11 CAT Practical LB print 20-9-19](https://www.hlayiso.com/library/gr11-cat-practical-lb-print-20-9-19/07dcc91e-6e6d-4426-af23-33bd059dee2f) — Textbook
- [Gr11 CAT Practical LB web 20-9-19](https://www.hlayiso.com/library/gr11-cat-practical-lb-web-20-9-19/53763877-ca8b-4e6f-a0b4-5472a940eac2) — Textbook
- [Gr11-CAT-TG-Study-Guide LR](https://www.hlayiso.com/library/gr11-cat-tg-study-guide-lr/fc7c0458-b409-4945-b66a-1e47960bd705) — Guide
- [Gr11 CAT Theory LB print 19-11-19](https://www.hlayiso.com/library/gr11-cat-theory-lb-print-19-11-19/9605fb7a-c0fc-44fb-bf73-5bc54e1e618e) — Textbook
- [Gr 11 Comp App Tech ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-comp-app-tech-atp-2023-24/aacd75ce-8623-43e6-be2c-0ebb6ad91f55) — ATP

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
