# Computer Applications Technology Grade 11 P2 2022 Memo (Afr)

> Grade 11 Computer Applications Technology Paper 2 memorandum from the Exemplar November Exam 2022 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr11-memo-november-2022-afrikaans/e2809ebc-9670-4466-a452-8071b779b065
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Computer Applications Technology
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2022
- Exam period: Exemplar November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Computer Applications Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/computer-applications-technology) › [Computer Applications Technology Grade 11 P2 2022 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr11-memo-november-2022-afrikaans/e2809ebc-9670-4466-a452-8071b779b065)

## About this document

Computer Applications Technology · Grade 11 · Exemplar November Exam · 2022 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [CAT P2 GR12 QP NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-qp-nov2022-afrikaans/194179c8-46c6-4bc8-ac90-3f31aadf2ccb) — QP · 2022 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                   NASIONALE
               SENIOR SERTIFIKAAT

                        GRAAD 11

                NOVEMBER 2022

   REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2
             NASIENRIGLYN
             (EKSEMPLAAR)

MARKS:   150

               Hierdie nasienriglyn bestaan uit 12 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2    (EC/NOVEMBER 2022)

 AFDELING A: KORTVRAE

 VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE

 1.1     D✓                          (1)
 1.2     B✓                          (1)
 1.3     D✓                          (1)
 1.4     A✓                          (1)
 1.5     D✓                          (1)
 1.6     D✓                          (1)
 1.7     A✓                          (1)
 1.8     C✓                          (1)
 1.9     B✓                          (1)
 1.10    B✓                          (1)
                                    [10]

 VRAAG 2: PASITEMS

 2.1     J✓                          (1)
 2.2     E✓                          (1)
 2.3     A✓                          (1)
 2.4     K✓                          (1)
 2.5     F✓                          (1)
 2.6     C✓                          (1)
 2.7     I✓                          (1)
 2.8     D✓                          (1)
 2.9     O✓                          (1)
 2.10    M✓                          (1)
                                    [10]

 VRAAG 3: WAAR/ONWAAR

 3.1     Waar ✓                                                                     (1)

 3.2     Onwaar – aspek ✓                                                           (1)

 3.3     Waar ✓                                                                     (1)

 3.4     Vals – diagonaal ✓                                                         (1)

 3.5     Onwaar – argivering ✓                                                      (1)
                                                                                    [5]

                                                         TOTAAL AFDELING A:         25

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
   (EC/NOVEMBER 2022)              REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                                3

AFDELING B
VRAAG 4: STELSELTEGNOLOGIEË
4.1.   SVE / Verwerker ✓
       Hardeskyf / Berging ✓
       Geheue / RAM ✓                                                                        3         3
4.2    Enige TWEE voordele:
       •   Voorkom dataverlies ✓
       •   Beskerm hardeware teen kragstuwings / ‘spikes’ ✓
       •   Gee tyd om werk te spaar en behoorlik af te skakel (in geval van
           beurtkrag, ens.)                                               (Enige 2)          2         2
4.3    Enige TWEE nadele/beperkings:
       •    Data-invoer / tik is nie vinnig of maklik nie (vergeleke met ŉ fisiese
            sleutelbord). ✓
       •    Raakskerm kan vuil / olierig / smerig word ✓
       •    Werk nie goed op ŉ tafelrekenaar toestel of in ŉ kantooromgewing nie,
            maar is goed op draagbare / handtoestelle
       •    Sleutelbord op die skerm (‘on-screen keyboard’) verminder die
            vertoonarea van die skerm terwyl dit in gebruik is
       •    Sommige raakskerms moet harder gedruk word om te werk en mag
            dalk nie reageer nie
       •    Die kwaliteit van die ‘aanraakervaring’ hang af van die bedryfstelsel wat
            gebruik word                                                       (Enige 2)     2         2
4.4    4.4.1      Gedrukte weergawe van ŉ lêer (papier) ✓                                    1
       4.4.2      Bykomende hardeware: skandeerder ✓
                  Bykomende sagteware: OCR-sagteware ✓                                       2         3
4.5    • Verwys na die gebruik van unieke biologiese/fisiese eienskappe ✓
       • vir sekuriteit / identifikasie / magtiging doeleindes ✓                             2         2
4.6    Die maksimum aantal bladsye wat in ŉ maand gedruk kan word ✓
       sonder dat die drukker misluk / breek. ✓                                              2         2
4.7    ‘Typical’ installasies: die komponente van die sagteware wat die meeste
       gebruikers wil hê ✓
       ‘Custom’ – jy kan kies watter komponente om te installeer. ✓                          2         2
4.8    Enige TWEE voordele:
       •    Toeganklik oral waar daar internettoegang is ✓
       •    Toeganklik vanaf / via ŉ verskeidenheid toestelle ✓
       •    Rugsteun en sekuriteit hanteer deur die diensverskaffer
       •    Spaar spasie op plaaslike berging
       •    Laat toe dat lêers oor verskeie toestelle gesinchroniseer word
       •    Bevorder makliker deel van lêers
       •    Moenie data verloor as die rekenaar beskadig / gesteel word nie, ens.
                                                                           (Enige 2)
        (Nota aan nasiener: Moenie antwoorde aanvaar wat met koste- besparings
        verband hou nie.)                                                                    2         2
4.9    •    Vinniger spoed✓ (vinniger toegang tot skyf)
       •    Minder laaityd ✓ (herroep lêers vinniger)
       (Nota aan nasiener: Aanvaar ook – herorganiseer ŉ deel van lêers op ŉ skyf.)          2         2
   Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2          (EC/NOVEMBER 2022)

 4.10    4.10.1 Webjoernale (‘Blogs’) is aanlyn-publiseringsinstrumente.✓           1
         4.10.2 Bloggers maak geld deur:

                • advertensies ✓
                • borgskap ✓
                • intekening                                         (Enige 2)      2          3
 4.11    Enige TWEE funksies:

         •    Voorsien gleuwe vir koppeling / byvoeging van komponente
              / ‘adapters’ ✓
         •    Voorsien krag aan gekoppelde komponente ✓
         •    Laat kommunikasie / data-uitruiling tussen gekoppelde
              komponente toe
         •    Verskaf verbinding vir eksterne toestelle via poorte, ens.
                                                                      (Enige 2)     2       2
                                                                                         [25]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2022)              REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                                5

 VRAAG 5: INTERNET- EN NETWERKTEGNOLOGIEË

 5.1     Enige TWEE verskille:

         •   Veselkabels gebruik ligseine om data oor te dra, terwyl UTP-
             kabels elektriese seine gebruik om data oor te dra.✓
         •   Veselkabels kan oor baie langer afstande strek terwyl UTP-
             kabels net oor ŉ sekere afstand kan strek voordat die seinsterkte
             swakker word.✓
         •   Veselkabels sorg vir baie vinniger data-oordrag as UTP-kabels.
         •   Veselkabel is immuun teen afluistering.
         •   Vesel word nie deur elektromagnetiese steuringe beïnvloed nie.

                                                                 (Enige 2)               2      2
 5.2     5.2.1 • 3G✓
               • 4G / LTE                                        (Enige 1)               1
         5.2.2 ŉ Warmkol is ŉ plek/area waar mense internet toegang kan
               kry, ✓ deur die gebruik van Wi-Fi-tegnologie. ✓

               (Nota aan nasiener: Moenie bloot 'toegangspunt' sonder
               verdere verduideliking aanvaar nie)                                   2
         5.2.3 Enige TWEE beperkings/nadele van:

               • Kan beperkte of stadige toegang hê as die gebied swak
                 dekking het ✓
               • Jy ontsnap nooit regtig kommunikasie nie – inligting
                 oorlading ✓
               • Aanlyn privaatheid of sekuriteit kan ŉ probleem wees
                                                                   (Enige 2)             2      5
 5.3     5.3.1 Kwaadwillige sagteware (‘Malware’) ✓                                      1
         5.3.2 ŉ Soort (spioenware) sagteware wat elke toetsaanslag
               aanteken soos jy tik. ✓

               Hulle teken wagwoorde, gebruikersname, rekeningnommers,
               ens. ✓ aan (en gee dit aan ŉ derde party oor), om
               identiteitsdiefstal te pleeg. ✓                                           3      4
 5.4     Enige VIER kritiek:

         •   Swak uitleg – kan verbeter deur opskrifte / aparte paragrawe /
             kolomme / genommerde en kolpuntlyste, ens. te gebruik. [Moet
             ten minste een relevante kwessie noem] ✓
         •   Gebruik van (deurlopende) hoofletters ✓
         •   Gebruik van skriftipes wat moeilik is om te lees✓
         •   Mengsel van skriftipes✓
         •   Hiperskakel onderaan ('Klik hier') is nie sinvol / maklik om te
             verstaan nie
         •   Gebruik van grafika nie van toepassing op die inhoud ens. nie
                                                                        (Enige 4)        4      4
                                                                                             [15]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2          (EC/NOVEMBER 2022)

VRAAG 6: INLIGTINGSBESTUUR

6.1     Enige TWEE voordele van:

        • Makliker / vinniger om te verkry (bv. per e-pos, SMS, draagbare
           berging, aflaai vanaf www). ✓
        • Jy hoef nie data oor te tik of te skandeer om dit te gebruik of te
           verwerk nie. ✓
        • Meer geneig om op datum te wees (gepubliseer / vinniger versprei
           as hardekopie)                                             (Enige 2)      2          2
6.2      6.2.1 Data wat in vormvelde ingevoer word, kan onttrek word ✓
                 en gestoor word in ŉ aparte tekslêer, vir verdere gebruik.

                                               OF

                 Invoer in Excel.✓                                                   1
         6.2.2   TWEE maniere om vraelys te verander

                 •  Naam- en Van-veld kan in twee afsonderlike velde
                    verdeel word (om verwerking te vergemaklik, bv.
                    sortering volgens van)✓
                 • Die ‘Response’ teksveld kan verander word na ŉ
                    aftreklys (om antwoorde tot sekere toegelate waardes te
                    beperk en om sodoende verwerking te vergemaklik). ✓              2
         6.2.3   • Bloudruk / raamwerk / geraamte vir ŉ spesifieke tipe
                    dokument.✓
                 • Bevorder hergebruik / doeltreffendheid, deurdat slegs
                    die 'ontbrekende' inligting ingevul word (‘customised’). ✓       2
         6.2.4   Enige TWEE voordele van:

                 •    Makliker om met groot hoeveelhede data te werk (dit kan
                      moeilik wees vir ŉ sigblad).✓
                 •    Beter om ander data te koppel / verwant aan ander
                      data. ✓
                 •    Beter vir die uitvoer van (komplekse) navrae oor die
                      data.
                 •    Beter om standaard verslae oor data te produseer.
                 •    Beter / vinniger persoonlike data-invoer / redigering
                      (gebruik van vorms, verstekwaardes).
                 •    Beter data valideringstegnieke (bv. valideringsreël,
                      invoermasker, vereiste eienskap).
                                                                       (Enige 2)     2       7
6.3      Plagiaat ✓                                                                  1       1
                                                                                          [10]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2022)              REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                                7

VRAAG 7: SOSIALE IMPLIKASIES

7.1    TWEE stappe om ongemagtigde toegang te voorkom:

       •  Hou rekenaars met waardevolle inligting in geslote kamers en beheer
          toegang tot die kamer. ✓
       • Maak seker dat die skerm en sleutelbord gedeaktiveer is wanneer jy weg van
          die rekenaar is. ✓
       • Maak seker dat die rekenaar ŉ ‘login’ vereis wanneer dit begin en wanneer
          dit wakker word van skermbewaardermodus.
       • Maak seker dat die rekenaar nie onbeperkte toegang tot die internet het nie –
          internetgebruik word beheer en gemonitor deur nutssagteware soos firewalls,
          anti-virus en anti-spioenware.
       • Maak ook seker dat nie net enige toestel ŉ Bluetooth-verbinding met jou
          toestel kan maak nie.                                           (Enige 2)    2        2
7.2    Enige TWEE nadele:
       •   Voortdurende opgradering van vaardighede / hardeware / sagteware benodig
           ✓
       •   Toename in werkloosheid✓
       •   Moet langer ure werk
       •   Negatiewe impak op omgewing, ens.                            (Enige 2)

       (Nota aan nasiener: Moenie antwoorde aanvaar wat met koste kwessies
       verband hou nie)                                                                2        2
7.3    Enige TWEE opsies:
       •   Oogopsporingstoestelle✓
       •   Hoofbewegingstoestelle✓
       •   Groot sleutelborde
       •   (Groot) ‘trackballs’
       •   ‘Joysticks’
       •   Voetpedaalbeheertoestelle
       •   ‘Sip and puff devices’, ens.                                 (Enige 2)
       (Nota aan nasiener: Moenie antwoorde aanvaar wat nie verband hou met swak
       motoriese beheer nie)                                                           2        2
7.4    Enige TWEE wenke oor:
       •   Neem gereelde pouses (staan op, kyk weg van die skerm, ens.). ✓
       •   Verseker korrekte omgewingsbeligting op die plek (genoeg lig, nie
           direk op die skerm nie, geen refleksies, ens.). ✓
       •   Verseker die korrekte helderheid / kontras instellings van die skerm.
       •   Gebruik zoom-/vergrotingkenmerke van toepassings.
       •   Gebruik alternatiewe invoer-/afvoermetodes (bv. stemherkenning-
           sagteware [vir toevoer], teks na spraak sagteware [vir afvoer])
       •   As jy ŉ voorskrifbril vir rekenaarwerk het, gebruik dit.      (Enige 2)     2        2
7.5    Enige TWEE opsies:

       •   Verminder die helderheid van die skerm.✓
       •   Spesifiseer tyd voordat rekenaar in slaapmodus of hibernasie gaan.✓
       •   Kies ŉ balans tussen werkverrigting en kragverbruik.
       •   Skakel toestelle/toepassings wat nie gebruik word nie, bv. GPS. af.
                                                                        (Enige 2) 2             2
                                                                                           [10]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                               REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2         (EC/NOVEMBER 2022)

VRAAG 8: OPLOSSINGSONTWIKKELING

8.1     8.1.1    Rede

                 Wanneer die formule in sel E3 na selle E4, E5, ens. gekopieer
                 word (‘autofilled’) ✓sal die selverwysing van D1 verander (na
                 D2, D3, ens.), wanneer dit konstant / dieselfde moes bly. ✓

                 Hoe om die probleem op te los?

                Gebruik absolute selverwysing. ✓                                   3
        8.1.2   = D3 / C3
                Korrekte selle gebruik ✓ en in die regte volgorde verdeel ✓

                (Nota aan nasiener: Ken slegs 1 punt toe vir = D3 / C3 * 100)      2
        8.1.3   Stoor name en vanne✓ in aparte kolomme ✓                           2
        8.1.4   antwoord: 0✓

                =COUNTA ✓ (A3:A8)                                                  2          9
8.2     8.2.1   Sodat slegs hoofletter gevalle van CAT ✓ (bv. nie 'kat' nie)
                vervang word. ✓                                                    2
        8.2.2   Sodat slegs presiese en nie gedeeltelike ooreenstemmings ✓
                (bv. 'katalogus') vervang word nie. ✓                              2          4
        8.2.3   Gevalle van 'CAT' in vetdruk sal gesoek word en vervang word
                met 'Rekenaartoepassingstegnologie' (normale teks / nie
                vetdruk nie) ✓ in plaas daarvan om 'CAT' (normale teks) te
                vervang met 'Rekenaartoepassingstegnologie' in vetdruk. ✓          2          2
                                                                                        [15]

                                                          TOTAAL AFDELING B:              75

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2022)                   REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                                  9

AFDELING C: GEÏNTEGREERDE SCENARIO
VRAAG 9

9.1      9.1.1 Enige EEN voorbeeld van:

                 LibreOffice ✓
                 OpenOffice                                               (Enige 1)          1
         9.1.2   Die bronkode is vrylik beskikbaar en kan gewysig word. ✓                    1
         9.1.3   Enige EEN voorbeeld (behalwe laer hardeware spesifikasies):

                • Moeiliker of selfs onmoontlik om op te gradeer (bv. voeg RAM
                   by, vervang SVE) ✓
                • Duurder om te herstel
                • Sleutelbord en aanwystoestel (raakblad, wysstok) kan
                   ongemaklik wees om te gebruik en is nie ontwerp vir
                   uitgebreide data-invoer nie – kan bydra tot RSI
                • Hitteafvoer kan ŉ probleem word, veral met verloop van tyd -
                   moet skootrekenaar heeltemal uitmekaar gehaal word om die
                   stof skoon te maak
                • Meer breekbaar en moontlikheid om beskadig te word
                                                                         (Enige 1)           1         3
9.2      Enige DRIE voorstelle van (behalwe om nog ŉ hardeskyf by te voeg):

         •   Begin die Skyfskoonmaakprogram.✓
         •   Verwyder duplikaatlêers / lêers wat nie meer nodig is nie.✓
         •   Vee 'temp'-lêers uit (ook in webblaaier).✓
         •   Druk die skyf saam, of geselekteerde lêers.
         •   Argief lêers wat nie meer gebruik word nie, na ŉ sekondêre
             stoormedium (bv. DVD).
         •   Verwyder programme wat nie meer gebruik word nie, ens.
                                                                               (Enige 3)     3         3
9.3      9.3.1 Grootte✓                                                                      1
         9.3.2 Enige EEN poort:

                     •
                     USB 3.0✓
                     •
                     USB 3.1
                     •
                     USB Tipe-C (of USB-C)
                     •
                     FireWire
                     •
                     Thunderbolt                                          (Enige 1)          1
         9.3.3   Webkamera ✓                                                                 1         3
9.4      9.4.1   Antivirusprogrammatuur gebruik virus-definisies (beskikbaar
                 in 'virus definisie lêers') om virusse op te spoor. ✓

                 Nuwe virusse verskyn gereeld, daarom is dit nodig om die definisie
                 lêers gereeld op te dateer om die nuwe virusse op te spoor. ✓               2
         9.4.2   ŉ Firewall word slegs opgestel om sagteware toe te laat of te
                 blokkeer. ✓ Dit maak nie staat op definisie lêers nie. ✓                    2         4
9.5      9.5.1   Pop-up ✓                                                                    1
         9.5.2       Enige EEN rede:

                     Dit is ŉ hoax.✓
                     Meer as waarskynlik is daar ŉ kriminele opset om malware te
                     installeer / identiteitsdiefstal / bedrog te pleeg, ens. ✓ (Enige 1)    1         2

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                               REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2          (EC/NOVEMBER 2022)

 9.6     9.6.1 Om jou in staat te stel om vinniger te werk (sonder om jou
               hande van die sleutelbord te verwyder en ŉ muis of ander
               aanwystoestel te gebruik om dieselfde taak te doen).✓                1
         9.6.2 Ctrl-Z ✓                                                             1      2
 9.7     9.7.1 USB ✓                                                                1
         9.7.2 Enige TWEE voordele van (behalwe kostefaktore):

                 •Minder lessenaarspasie benodig (as aparte druk- /
                  skandeer-toestelle, ens.). ✓
                • Slegs een USB-poort benodig. ✓
                • Kan ander funksies as net druk uitvoer (bv. skandeer,
                  faks, kopieer).
                • Makliker / vinniger om funksies op een plek te integreer
                  (bv. skandeer en faks ŉ dokument, sonder om ŉ
                  hardekopie na twee afsonderlike toestelle oor te dra).
                                                                   (Enige 2)        2      3
 9.8     Enige TWEE kenmerke:

        • Bevat beide hoofletters en kleinletters.✓
        • Bevat ŉ mengsel van letters en syfers / spesiale karakters.✓
        • Gebruik nie maklik identifiseerbare / voorspelbare woorde of
          frases nie.
        • Bevat ten minste 8 karakters / hoe meer karakters hoe beter.
        • Volg nie ‘patrone’ op die sleutelbord (bv. 'asdf'), of herhaalde
          karakters nie.                                               (Enige 2)    2      2
 9.9    DRIE redes waarom nie:

        •   Animasie verbeter nie altyd die gebruikerservaring nie.✓
        •   Dit verhoog die laai tyd van ŉ webwerf.✓
        •   Minder animasies help om gebruikersfoute te verminder. ✓
        •   Minder animasie dra tot beter kwaliteit data by.         (Enige 3)      3      3
                                                                                         [25]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2022)                 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                                 11

VRAAG 10

10.1     Enige TWEE sagteware-kenmerke:

         •   Skermvergroting ✓
         •   Teks na spraak (vertelling) ✓
         •   Groter muiswyser
         •   Hoër kontrasinstellings
         •   Spraakherkenning vir stembeheer van die rekenaar
                                                                         (Enige 2)     2            2
10.2     Die program werk dalk nie,✓ of dit kan baie stadig werk. ✓                    2            2
10.3     Dit beteken dat die program Windows 7 moet hê ✓ of enige latere
         weergawe moet geïnstalleer wees, ✓ bv., Windows 8 of Windows 10.              2            2
10.4     Om ŉ ander toepassing as die een wat toegewys/aangewys is te gebruik
         om daardie tipe lêer oop te maak,✓ of as daar geen verstektoepassing
         beskikbaar is om die lêer oop te maak nie ✓ (geen toepassing is met
         daardie tipe lêer toegewys nie).                                              2            2
10.5     Enige TWEE van:

         • Jy wil die lêer aan iemand stuur wat ŉ ouer weergawe van die pakket
            gebruik.✓
         • Jy wil gebruikers toelaat wat ŉ ander bedryfstelsel gebruik om
            toegang tot die data te verkry.✓
         • Jy wil hê verskillende programme moet die data kan lees.
                                                                        (Enige 2)      2            2
10.6     Enige twee van:

         • Die naam (of gedeeltelike naam) van die lêer.✓
         • Die lêertipe (lêeruitbreiding) aangesien dit ŉ videolêer is – bv. MP4.✓
         • Die datum waarop dit gestoor is (soos dit onlangs afgelaai is), of jy
             kan ŉ datumreeks spesifiseer.
         • Die grootte van die lêer as videolêers is dikwels redelik groot.
                                                                          (Enige 2)    2            2
10.7     Metadata is ‘ekstra inligting’ oor ŉ lêer. ✓
         Dit help om data te organiseer, te vind en te verstaan.✓                      2            2
10.8     10.8.1 Enige TWEE gevolge:

                     • ŉ Onderbreking in gebruikersvertroue✓
                     • ŉ Afname in doeltreffendheid✓
                     • Verminderde moraal of motivering
                     • ŉ Verhoogde werklading
                     • Verkeerde of vertraagde besluitneming
                     • Verlaagde kwaliteit van die produk, ens.         (Enige 2)      2
         10.8.2      TWEE redes:

                     • Data kan verkry word deur metodes soos: (aanvaar slegs 1
                       antwoord uit die lys hieronder)
                       • navrae, ✓
                       • sorteer of filter
                       • verslae
                     • Databasis stoor inligting meer doeltreffend.✓
                     • Databasis kan volumes inligting hanteer wat onhanteer-baar
                       sou wees in ŉ sigblad.                          (Enige 2)       2            4

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                               REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2            (EC/NOVEMBER 2022)

 10.9      10.9.1    Sosiale ingenieurswese verwys na die manier om
                     iemand te mislei, manipuleer of te bedrieg om
                     vertroulike inligting (soos ŉ wagwoord of
                     rekeningnommer) uit te gee ✓ of om toegang tot hul
                     rekenaar of perseel te gee. ✓                                 2
           10.9.2    Twee voorbeelde:

                   • E-posse wat jou vertel dat jy ŉ kompetisie gewen
                      het (waarvoor jy nooit ingeskryf het nie). ✓
                   • E-posse wat ŉ werk- of beleggingsgeleentheid
                      bied. ✓
                   • E-posse wat jou vertel van ŉ belasting terugbetaling
                      of ŉ erfporsie wat aan jou verskuldig is.
                   • Uitvissings e-posse wat jou vra om jou bank-
                      besonderhede te bevestig, ens.                               2        4
 10.10     Enige DRIE voordele van sosiale netwerk-webwerwe:

           •   ŉ Maklike en koste-effektiewe metode om in kontak te bly
               en met vriende en familie oor die hele wêreld te
               kommunikeer. ✓
           •   Laat jou toe om boodskappe te stuur en te ontvang, jou
               ‘status’ op te dateer en foto’s en video’s op te laai. ✓
           •   Laat samewerking en interaksie plaasvind. ✓
           •   Laat mense wat normaalweg nie sou ontmoet nie interaksie
               hê en gemeenskappe vorm.
           •   Jy is nie gebonde aan enige geografiese en kulturele
               verskille nie.
           •   Kan gebruik word as ŉ hulpmiddel om ŉ besigheid, diens,
               produk of webwerf te bemark.                           (Enige 3)    3        3
                                                                                         [25]

                                                           TOTAAL AFDELING C:             50
                                                               GROOTTOTAAL:              150

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

## Related documents

- [CAT P1 QP GR11 NOV 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr11-nov-2022-afrikaans/1814b5ea-c669-42ee-83e5-b61f57683c3a) — Computer Applications Technology · QP · 2022 · Afr
- [CAT P2 GR11 MEMO NOVEMBER 2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr11-memo-november-2020-afrikaans/0137be76-cc28-42b0-9012-50305035e844) — Computer Applications Technology · Memo · 2020 · Afr
- [CAT P2 GR11 MEMO NOVEMBER 2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr11-memo-november-2019-afrikaans/874921d6-7dc2-4ce5-bf20-e194cf31c45e) — Computer Applications Technology · Memo · 2019 · Afr
- [CAT P2 GR11 MEMO NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr11-memo-nov2018-afrikaans/20355cdc-101a-486b-96f4-c95a19b797f1) — Computer Applications Technology · Memo · 2018 · Afr
- [CAT P2 GR11 MEMO NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr11-memo-nov2017-afrikaans/a0f72b94-7315-4470-873d-2f138f0b42ba) — Computer Applications Technology · Memo · 2017 · Afr
- [CAT P2 GR11 QP NOVEMBER 2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr11-qp-november-2020-afrikaans/01474032-6740-4c7d-8925-fea952164b70) — Computer Applications Technology · QP · 2020 · Afr

## More from Grade 11 Computer Applications Technology

- [CAT Grade 11 Teacher's Guide v2](https://www.hlayiso.com/library/cat-grade-11-teacher-s-guide-v2/60db7f6c-ce96-4df2-a9d1-f5b6025c8386) — Guide
- [Gr11 CAT Practical LB print 20-9-19](https://www.hlayiso.com/library/gr11-cat-practical-lb-print-20-9-19/07dcc91e-6e6d-4426-af23-33bd059dee2f) — Textbook
- [Gr11 CAT Practical LB web 20-9-19](https://www.hlayiso.com/library/gr11-cat-practical-lb-web-20-9-19/53763877-ca8b-4e6f-a0b4-5472a940eac2) — Textbook
- [Gr11-CAT-TG-Study-Guide LR](https://www.hlayiso.com/library/gr11-cat-tg-study-guide-lr/fc7c0458-b409-4945-b66a-1e47960bd705) — Guide
- [Gr11 CAT Theory LB print 19-11-19](https://www.hlayiso.com/library/gr11-cat-theory-lb-print-19-11-19/9605fb7a-c0fc-44fb-bf73-5bc54e1e618e) — Textbook
- [Gr 11 Comp App Tech ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-comp-app-tech-atp-2023-24/aacd75ce-8623-43e6-be2c-0ebb6ad91f55) — ATP

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
