# Computer Applications Technology Grade 12 P2 2017 Memo (Afr)

> Grade 12 Computer Applications Technology Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2017 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-memo-sept2017-afrikaans/f13e52b1-d03e-4ce0-9cbb-fd83efd28130
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Computer Applications Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2017
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Computer Applications Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/computer-applications-technology) › [Computer Applications Technology Grade 12 P2 2017 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-memo-sept2017-afrikaans/f13e52b1-d03e-4ce0-9cbb-fd83efd28130)

## About this document

Computer Applications Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2017 · Afrikaans. Memorandum, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                          NASIONALE
                      SENIOR SERTIFIKAAT

                             GRAAD 12

                       SEPTEMBER 2017

    REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2
              NASIENRIGLYN

PUNTE:   150

                  Hierdie nasienriglyn bestaan uit 15 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                       REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2            (EC/SEPTEMBER 2017)

 AFDELING A: KORTVRAE

 VRAAG 1: PASITEMS

 1.1    E                         (1)
 1.2    H                         (1)
 1.3    K                         (1)
 1.4    F                         (1)
 1.5    A                         (1)
 1.6    D                         (1)
 1.7    J                         (1)
 1.8    C                         (1)
 1.9    B                         (1)
 1.10   G                         (1)
                                  [10]

 VRAAG 2: MEERVOUDIGEKEUSE-
          VRAE

 2.1    C                         (1)
 2.2    B                         (1)
 2.3    D                         (1)
 2.4    B                         (1)
 2.5    C                         (1)
 2.6    A                         (1)
 2.7    B                         (1)
 2.8    C                         (1)
 2.9    B                         (1)
 2.10   A                         (1)
                                  [10]

 VRAAG 3: GEMODIFISEERDE WAAR/ONWAAR-ITEMS

 3.1    Onwaar – Ruitnetrekenarisering (Grid computing)                             (1)

 3.2    Onwaar − Kontrasverhouding (‘contrast ratio’)                               (1)

 3.3    Onwaar – Dienspakket (Service pack)                                         (1)

 3.4    Waar                                                                        (1)

 3.5    Onwaar – Roeteerder (Router)                                                (1)
                                                                                    [5]

                                                          TOTAAL AFDELING A:         25

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)          REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                                 3

 AFDELING B

 VRAAG 4: STELSELTEGNOLOGIEË

 4.1.   4.1.1    Enige TWEE van 
                 Die skootrekenaar sal om die volgende redes verkies word:
                    - Kragtiger SVE/Kan verwerking vinniger doen/Hoër
                       verwerkingspoed/2.4 GHz SVE/Enige geldige rede wat
                       ŉ kragtiger SVE impliseer.
                    - Meer LSG (RAM)/8GB RAM/enige geldige rede wat
                       meer RAM impliseer.
                    - Groter hardeskyf (HDD)/1.5TB HDD/Dit het meer
                       spasie om videomateriaal te stoor.
                    - Benodig ŉ sleutelbord vir baie tikwerk/enige geldige
                       rede wat die behoefte aan ŉ sleutelbord impliseer.
                    - ŉ Groter skerm om op te werk.

                 Aanvaar ook enige ander korrekte sinvolle rede.

                 LET WEL: * Indien ŉ leerder slegs Vinniger/Beter
                               beantwoord mag slegs EEN PUNT toegeken
                               word maar enige ander antwoord mag dus nie
                               vinniger impliseer nie.
                             * MOENIE KOSTE of sagteware as antwoord
                               aanvaar nie.                                          2       2
 4.2    4.2.1    SSD: Soliede-staat aandrywer/disk ('Solid State Drive') OF
                 Statiese-staat aandrywer                                          1
        4.2.2    Enige DRIE vergelykbare verskille 

                 Moenie koste as ŉ antwoord aanvaar nie.

                                  SSD                  HARDESKYF (HDD)
                      Beide kante moet genoem wees vir een punt
                      Elektronies                 Magneties
                      Vir die volgende word slegs regter-/linkerkant van die
                      tabel verlang:
                      Het geen bewegende dele     Het bewegende dele soos
                      nie en werk dus stiller     plate en lees-en-skryf-kop
                                                  en kan dus gehoor word as
                                                  dit werk
                      Vinniger data oordragtempo   Stadiger data oordragtempo
                      Kleiner stoorkapasiteit      Groter stoorkapasiteit
                      Fisies kleiner afmetings     Fisies groter afmetings
                      Meer robuus/betroubaar       Minder robuus/betroubaar
                      Minder kraggebruik/meer      Meer kraggebruik/minder
                      energiebesparend             energiebesparend
                                                                                    3
        4.2.3    Tans/In die algemeen is SSD nie geredelik beskikbaar met so
                 ŉ groot stoorkapasiteit as ŉ tradisionele hardeskyf nie.           1       5
Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                        REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                  (EC/SEPTEMBER 2017)

 4.3    4.3.1   Enige EEN vir DRIE punte: 

               Kasgeheue is hoëspoed/vinniger geheue wat instruksies en
               data stoor wat waarskynlik volgende  deur die SVE benodig
               gaan word. 
               OF
               Kasgeheue verhoog die spoed van die stelsel  deur gebruik
               te maak van hoëspoed geheue wat instruksies en data stoor
               wat waarskynlik volgende  deur die SVE benodig gaan
               word. 
               OF
               Kasgeheue verhoog die spoed van die stelsel  deur te
               voorkom dat die SVE moet wag  vir die data vanaf die
               stadiger RAM.                                                       3      3
 4.4    Enige TWEE redes: 

         Die LSG (RAM) van ŉ tablet is nie verwyderbaar (vas) van die
           moederbord af nie. 
         LSG van ŉ skootrekenaar is opgradeerbaar. 
         Moederborde verskil.
         Fisiese spasie vir LSG is verskillend/Die LSG van ŉ tablet is
           gespesialiseerde geheue wat ontwerp is om so klein as moontlik te
           wees en is uniek tot die toestel aangesien dit fisies deel is van die
           logiese bord.
         LSG van ŉ skootrekenaar is generies en kan in verskillende tipe
           skootrekenaars gebruik word.                                             2      2
 4.5    4.5.1 Enige TWEE voordele van USB bo Firewire 
                  USB kan op feitlik enige rekenaar gebruik word, omdat
                   almal USB-poorte bevat. 
                  Daar is nie ŉ vorm van skyfiehouer (‘chipset’)
                   onversoenbaarheid met USB-toestelle nie. 
                  USB is meer algemeen/word beter ondersteun/meer
                   toestelle maak van USB gebruik.
                  USB is meer koste-effektief as die gebruik van Firewire.         2
        4.5.2   Toepassingsprogrammatuur.                                          1      3
 4.6    4.6.1   Enige EEN van: 

                    3G
                    EDGE
                    GPRS
                    LTE/4G
                    Radio

                 Moet nie Wi-Fi; kabelloos aanvaar nie.                            1
        4.6.2   Die wolk (‘cloud’') verwys na stoorspasie/dienste /spasie 
                gevind op die Internet/aanlyn/afgeleë/ekstern.                     2      3

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)      REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                                 5

 4.7    4.7.1    VoIP skakel (analoog) stemdata/video/prente om na (digitale)
                 data  wat oor ŉ netwerk/Internet gestuur kan word. 
                 OF
                 VoIP kan ŉ standaard Internetkonneksie  gebruik om ŉ
                 telefoonoproep te maak.
                 LET WEL: VoIP is ‘voice over Internet protocol’ – SLEGS
                 EEN PUNT                                                        2
        4.7.2    Enige EEN van: 

                 Skype
                 Google Hangouts/Google Talk ens.                                1
        4.7.3    Enige EEN van: 

                 Besprekingsgroepe soos geselskamers, nuusgroepe,
                  forums.
                 IM boodskappe.
                 Sosiale netwerktuistes en blogs soos Facebook, Twitter,
                  MySpace, FaceTime, IRC ens.                                    1       4
 4.8     QR/2D-strepieskode. 
         Dit word geskandeer (deur ŉ slimfoon)  om die teks/inligting wat
          dit bevat, bloot te lê.
         Enige geskikte voorbeeld soos die URL van die skool, ens.             3       3
                                                                                      [25]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
 6                        REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                (EC/SEPTEMBER 2017)

VRAAG 5: INTERNET EN NETWERKTEGNOLOGIEË

5.1 Enige TWEE redes hoekom nie prakties nie: 
    

        Die lêers wat die videomateriaal bevat is groot.
        Netiket vereis dat groot aanhangsels nie uitgestuur word nie/Moenie
         groot lêers e-pos nie.
        Groot e-pos aanhangsels kan geblok word/gemerk as spam.
        Bandwydte beperkings/stadig om op te laai en/of af te laai.
        Data koste per MB/GB

    (Moenie enige antwoord oor privaatheid/roof/formaat van die video
    aanvaar nie.)                                                                      2        2
5.2 5.2.1 Potsending (Podcasting) is wanneer video-/oudio-opnames aanlyn
           beskikbaar gemaak/gepubliseer word vir aflaai-doeleindes. Die
           formaat leen hom vir mobiele mediatoestelle.                                1
    5.2.2 Enige TWEE van: 
              RSS 'feeds’
              SMS
              Plaas van ŉ blog
              Dateer die webtuiste op
              E-pos
              Instant message (IM)                                                    2        3
5.3 5.3.1    Breëband is enige hoë-spoed/hoë bandwydte verbinding met die
             Internet.                                                                 1
     5.3.2   (a) Digitaal                                                              1
             (b) Enige EEN breëband alternatief 

                 ISDN
                 Diginet
                 Fibre/FTTH/FTTx                                                       1        3
5.4 5.4.1 Klik op hierdie ikoon indien jy enige lêers aan die e-pos boodskap
            wil aanheg.                                                                1
    5.4.2 Rich text opsie: Laat jou toe om die e-pos boodskap te formateer. 
            Plain text: Boodskap word gestuur sonder enige formatering. Ook
            formattering wat wel gedoen is, sal verlore wees.                         2        3
5.5 (Aanlyn) Advertensies                                                              1        1
5.6  E-boeke kan maklike opdateer/versprei word.
     Dra by tot die omgewing/groen omgewing.
     Kan die druk grootte verander/font kan verander word.
     Maklik om te vervoer/stoor groot hoeveelhede boeke.
     Vinniger toegang/bron boeke/word omtrent onmiddellik afgelewer.
     Het addisionele kenmerke behalwe teks, bv. videogrepe, ens.
     Baie e-boeke word verkoop met bonusse wat jy nie gewoonlik kry met
       gedrukte boeke nie. Dit voeg waarde tot jou aankoop.
     E-boeke neem minder spasie.
     (Moenie antwoorde oor koste aanvaar nie.)                                        2        2
5.7 Bly op hoogte van die bladsye wat besoek is.                                       1        1
                                                                                           [15]
 Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)          REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                              7

 VRAAG 6: INLIGTINGBESTUUR

 6.1    6.1.1    Enige TWEE van: 

                Die kalender opsie stel jou in staat om-te-doen-lysies
                 aangaande gebeure afsprake op te stel.
                Hierdie vergaderings kan outomaties gesinkroniseer word
                 sodat dit al die deelnemers kan insluit.
                Die kalenders kan met al die deelnemers gedeel word en
                 hulle kan herinner word aan vergaderings en afsprake ens.            2
        6.1.2 A to-do lys. (Te-doen-lysie)                                            1         3
 6.2    Enige TWEE van: 

          Verbeterde akkuraatheid/Data validering kan gedoen word/Geen
           kwessies met betrekking tot handskrif nie/Maklik om op rekenaar die
           antwoord vas te lê.
          Minder tyd word vir datavaslegging benodig/Respondente sal meer
           waarskynlik die vraelys makliker en vinniger voltooi/beantwoord.
          Data kan direk vir analise uitgevoer word (bv. na ŉ sigblad toe).
          Makliker om die opname te versprei/kan meer respondente bereik.
          Groenrekenarisering (bespaar papier).
          Onnodige antwoorde kan uitgeskakel word omdat opsies gekies
           word.                                                                      2         2
 6.3    Enige EEN: 

         Netheid/Leesbaarheid
         Dit gee ŉ manier aan gebruikers om te kontroleer dat hulle die
          korrekte hoeveelheid syfers ingevul het.                                    1         1
 6.4    Enige EEN: 

           Sortering
           Groepering
           Filtrering
           ‘Pivot tables’

        (Moenie funksies of enige besondere voorbeeld van ŉ funksie
        aanvaar nie.)                                                                 1         1

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                          REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                  (EC/SEPTEMBER 2017)

 6.5    Enige TWEE van: 

          Wanneer data met ander data moet inskakel.
          Makliker om navrae te gebruik om spesifieke inligting te onttrek.
          Om verslae te skep.
          Wanneer grafiese voorstelling van resultate nie benodig word nie.
          Om ŉ eenvoudiger formaat te skep om data in te lees deur ŉ vorm
           te gebruik/Beter datavasleggings vorms kan gebruik word.
          Veelvoudige gebruikers kan die databasis op dieselfde tyd gebruik.
          Databasisse het die kapasiteit om meer data as ŉ sigblad te stoor.
          Wanneer die groter hoeveelheid inligting wat ingelees word, nie
           numeries is nie, ens.
          Geskep om met gestruktureerde rekords te werk.
          Beter data geldigheidsfunksies.
          Kan data na verskeie formate uitvoer.                                      2      2
 6.6    Die gebruik van ŉ ander outeur se uitdrukking, gedagtes en idees as
        jou eie, sonder enige toestemming.                                            1      1
                                                                                          [10]

 VRAAG 7: SOSIALE IMPLIKASIES

 7.1    Enige EEN: 

         Mag gebruik word vir die wettige aflaai van data, bv.
          oopbronsagteware.
         Mag gebruik word om dokumente of lêers waarop daar geen
          kopiereg is nie, te versprei, ens.                                          1      1
 7.2    Enige TWEE van: 

        Antwoorde wat verwysing het tot privaatheid:

                    Koekies
                    Gesigherkenning
                    Opskryf van IP-adresse
                    Plekgebaseerde dienste
                    Geteikende advertensies
                    Datatoesig, ens.

        EN/OF

        Antwoorde met betrekking tot die beskerming van privaatheid:

                    Die gebruik van instaanbedieners (proxy servers)
                    Skoonmaak van geskiedenis
                    Enkripsie
                    Die gebruik van ŉ VPN
                    Deurblaaier-opsies, soos 'Incognito' of 'Do Not Track
                     (DNT)', ens.                                                     2      2

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)      REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                                   9

 7.3    7.3.1   Die GPS-koördinate van waar die foto geneem is, is in die
                foto se metadata bygevoeg.                                         1
        7.3.2 Die insluiting van die GPS-koördinate mag aan stropers ŉ
                wenk gee waar om die renoster te vind.                             1       2
 7.4    Pas die privaatinstellings van jou Facebook-rekening aan om te
        voorkom dat jy (sonder toestemming) in foto’s gemerk word.                 1       1
 7.5    Enige TWEE van: 

         Gebruik van GPS-tegnologie bv. aanwysings.
         Gebruik van die Internet, bv. vir die vermaak van die passasiers.
         Opdatering van die motor se sagteware.
         Verkeersopdaterings/inligting direk na die motor.
         Afstandsmonitering vir sekuriteit/voertuigsporing.
         Afstandsmonitering van werkverrigting/onderhoud van die motor,
          ens.                                                                     2       2
 7.6    Enige TWEE van: 

           Stuur van gemorspos
           'Distributed Denial-of-Service'-aanvalle
           Brute-krag-woordeboek-aanvalle op bedieners
           Ongemagtigde banier word gewys
           Klikkaping ('Clickjacking'), ens.                                      2       2
                                                                                        [10]

 VRAAG 8: OPLOSSINGONTWIKKELING

 8.1    8.1.1     ŉ Relatiewe/normale (gewone) selverwysing. 
                  Dit verander soos die formule afgekopieër is. 

                  ŉ Absolute selverwysing. 
                  Dit bly dieselfde soos die formule afgekopieër is.             4
        8.1.2     Verander die streeksverstellings na Suid-Afrikaans via die
                   beheerkonsole (‘control panel’) OF verander die
                   verstellings van die beheerkonsole (‘control panel’). 
                  Formateer as geldeenhede (‘Currency’).                         2
        8.1.3     Titel/opskrif 
                  Onderskrifte/byskrifte (‘Legend’) 
                  Data opskrifte/persentasies/waardes                            3       9
 8.2    8.2.1    Groep-onderskrif of Groep-boskrif                                 1
        8.2.2    Navraag                                                           1
        8.2.3      BTW:[Price]*0.14 
                   BTW:[Price]/100*14 (Enige EEN)

                 Nota aan nasiener: Net die veldnaam moet tussen hakies
                 wees.                                                             1       3

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                      REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2              (EC/SEPTEMBER 2017)

 8.3    ŉ Eienskap wat inligting rakende ŉ verwysing na ŉ boek of
        akademiese werk wys. 

        Aanvaar enige van die onderstaande:
             Gebruik wanneer jy na iemand anders se werk in ŉ
              verduideliking wil verwys. 
             Om te wys dat bronne vermeld is om plagiaat te vermy.            2      2
 8.4    Style                                                                  1      1
                                                                                   [15]

                                                        TOTAAL AFDELING B:           75

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)      REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                                 11

 AFDELING C

 VRAAG 9: GEÏNTEGREERDE SCENARIO

 9.1    NOTA: Enige EEN korrekte motivering 

        Indien Ja geantwoord is: 
            Bluetooth het ŉ reikafstand van 100 m as seinversterkers
              gebruik word. 
            In sig nie vereiste nie.

        Indien Nee geantwoord is:
            Bluetooth het ŉ beperkte reikafstand (ongeveer 10 m), wat sal
               veroorsaak dat die stemme van baie lede van die gehoor nie
               deur die bediener ontvang sal word nie.                              2     2
 9.2    Enige TWEE van: 
         Die toestel moet met die bediener ge-'pair' word.
         Die beheerder kan nie deur die bediener opgespoor word nie.
         Dit mag nodig wees om ŉ wagwoord te voorsien om die twee
           toestelle te 'pair'.
         Die batterye van die beheerder moet vervang word.
         Maak seker dat die toestel/bediener aangeskakel is.
         Herlaai (reset) die toestel/bediener.
         Bluetooth moet op beide die ge-‘pairde’ toestelle geaktiveer word.        2     2
 9.3    9.3.1 Enige EEN van: 

                 Kyk van video aanlyn  terwyl dit in die agtergrond afgelaai
                 word. 
                 OF
                 Media-inhoud/video word aanhoudend  oor die Internet
                 gelewer. 

                 OF

                 Stroming is die gebruik maak van ŉ hoë bandwydte
                 konneksie  om aaneenlopende datavloei moontlik te
                 maak. 

                 OF

                 Versending van aaneenlopende stroom  terwyl vroeëre dele
                 gebruik word,  bv. kyk van ŉ wedstryd wat intyds gekyk
                 word.                                                              2
        9.3.2     (Breëband) Internetkonneksie 
                  Digitale video-kamera/rekenaar                                2

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                       REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2               (EC/SEPTEMBER 2017)

        9.3.3     Dataverbruik kan hoog wees. 
                  Slegte konneksiespoed kan veroorsaak dat die video
                   hang/buffer.                                (Enige EEN)

                (Nota aan nasiener: Aanvaar antwoorde wat verband
                hou met koste van hoë data gebruik soos benodig deur ŉ
                vinniger konneksie of vir beter kwaliteit video.)                 1
        9.3.4   Spraak-na-teks/spraakherkenning                                   1     6
 9.4    9.4.1   Enige TWEE voordele van ŉ kabellose netwerk teenoor ŉ
                bekabelde netwerk: 

                 Goedkoper om te installeer/maklik om op te stel.
                 Nie nodig om kabels te gebruik nie.
                 Geriefliker omdat kliënte nie nodig het om by ŉ
                  netwerkpunt te wees om toegang tot die netwerk te kry nie.
                 Maklik om ŉ ander toegangspunt/rekenaar/toestel by te
                  voeg.
                 Mobiliteit van toestelle.                                       2
        9.4.2    Kabellose toegangspunt/Kabellose ‘router’ met
                  toegangspunt. 
                 Wi-Fi adapter/Wi-Fi-netwerkkaart.                              2
        9.4.3   WiMAX

                NOTA: Moenie Wi-Fi aanvaar nie.                                   1
        9.4.4   Enige TWEE: 

                 Deel/oordra van lêers.
                 Identiteit verifikasie/Verifikasie doeleindes.
                 Plek gebaseerde profiel verifikasie.
                 Kan by betaalstelsels gebruik word.
                 Skakel toestelle aan of af.                                     2
        9.4.5   Enige TWEE van: 

                 Gebruik anti-virus programmatuur (wat op datum is
                  geïnstalleer is).
                 Gebruik ʽanti-spyware’ (wat op datum is geïnstalleer is).
                 Gebruik ʽanti-malware’ (wat op datum is geïnstalleer is).
                 Moenie enige verdagte aanhangsels in e-posse oopmaak
                  nie.
                 Skansmuur (Firewall).
                 Skandeer rekenaar met enige gereelde intervalle.
                 Wagwoord (password).
                 Enkripsie.

                (Aanvaar ook enige ander korrekte alternatiewe antwoord
                om die rekenaar te beskerm teen ongemagtigde
                sagteware.)                                                       2    10
        9.4.6   Drywerprogram vertaal instruksies van die bedryfstelsel na
                elektroniese seine wat die hardeware van die toestel beheer./
                Programmatuur wat jou rekenaar in staat stel om met jou
                apparatuur te kommunikeer.                                        1
Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)      REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                               13

 9.5    9.5.1    Enige TWEE aspekte: 

                 (a) VINNIGER EN VERBETERDE DATAVERWERKING
                      Tel van stemme – vinniger elektronies met klikkers
                       teenoor per hand.
                      Meer akkuraat – skakel menslike foute met die tel van
                       stemme uit.
                      Gebruik van IKT teenoor die gebruik van slakkepos.

                 Enige TWEE aspekte:                                            2

                 (b) VERBETERDE STOOR VAN DATA
                      Groot hoeveelhede data kan in ŉ klein spasie/CD/
                       DVD’s gestoor word teenoor die stoorspasie/kamers
                       wat nodig is om papierstemme/verslae, ens. te stoor.
                      Duplikate (rugsteunkopieë) van data kan dadelik
                       geskep word − tydrowend met papiergebaseerde
                       stemme.                                                    2     10
                                                                                      [24]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                         REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2               (EC/SEPTEMBER 2017)

 VRAAG 10

 10.1   Opname – ŉ Stel geskrewe/getikte vrae wat vir baie of ŉ groep mense
        gegee word. 

        EN

        Onderhoud – ŉ Stel vrae wat verbaal toegepas word en gewoonlik vir
        slegs een persoon bedoel is.                                                2
 10.2   Enige TWEE: 

         Daar is geen kontrolering van buite af ten opsigte van wat op die
          Internet geplaas word nie/Enigeen kan enigiets plaas, so dit kan
          verkeerd wees.
       Inligting kan met vooroordeel aangebied word.
       Inligting mag verouderd wees.                                                2
 10.3 Inligtingsoorlading is wat gebeur wanneer mense nie die hoeveelheid
      inligting waaraan hulle daagliks blootgestel word, kan hanteer nie.            1
 10.4 Twitter                                                                        1
 10.5 10.5.1 Uitvissingsbedrog (‘Phishing’)                                          1
      10.5.2 Nee, hy moenie op die skakel klik nie.  As hy daarop klik,
                 sal hy heel moontlik na ŉ webblad gestuur word wat ŉ
                 replika van die bank se werklike webblad is, waar hy gevra
                 sal word om aan te teken en so persoonlike en vertroulike
                 inligting, soos PIN-nommers en wagwoorde, te gee.                  2
      10.5.3 Sosiale manipulasie (‘Social engineering’)                              1
      10.5.4 Enige TWEE van die volgende: 

                   Aantekenwagwoorde/PIN-kodes.
                   ‘Eenmalige wagwoorde’ vir elke e-banksessie, wat aan ŉ
                    selfoon of e-posadres gestuur word.
                  Staking van die e-banksessie as dit vir ŉ sekere tyd lank
                    onaktief is.
                  Boodskappe na die gebruiker se selfoon toe, wat die
                    gebruiker laat weet dat ŉ e-banksessie begin is, ens.            2
        10.5.5   ŉ Rekenaarvirus is ŉ skadelike tipe program (malware) wat
                 geskryf is om die normale werking van iemand se rekenaar te
                 belemmer, sonder die persoon se toestemming of
                 medewete. 

                     Dit kan ŉ rekenaar in ŉ bot verander (die rekenaar kan dan
                     oor ŉ afstand, via die Internet beheer word) om skadelike
                     programmatuur te versprei of om ŉ sekuriteitsgaping vir ŉ
                     ander program te skep.                                         2
        10.5.6       ŉ Trojan is skadelike programmatuur wat homself as ŉ
                     nuttige toepassing/program voordoen. Dit kan gebruik word
                     om ander skadelike programmatuur op ŉ rekenaar te
                     installeer.                                                     2      10

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)          REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                                 15

 10.6   10.6.1        Plaas die <hr /> merker in die ‘body’ van die HTML-
                      dokument.                                                         1
        10.6.2        Enige EEN van: 

                         Gebruik ŉ fontmerker.
                         Verander die <h1> merkers na verskillende (kleiner
                          grootte) merkers soos <h2> of <h3>, ens.                      1
        10.6.3        Colour moet color wees.                                           1
 10.7   10.7.1        Memo/Long Text                                                    1
        10.7.2        Unieke nommers word outomaties toegeken sodat daar
                      geen duplikaatwaardes sal wees nie.                               1
        10.7.3         S* moet S* wees/S* moet gevolg word deur ŉ
                          oorheersstring (‘wild card’). 

                          S* moet in beide kriterialyne verskyn./Kriteria vir die
                           Ouderdom moet in dieselfde lyn verskyn en gegee word
                           as <20 Or >30.                                              2
 10.8   10.8.1        Begin ŉ nuwe seksie  wat verskillende bladsyformatering/
                      verstellings op dieselfde bladsy toelaat.                        2
        10.8.2        Ken ŉ naam toe/skakel na ŉ spesifieke punt in die dokument
                      vir vinniger toegang/waarheen ŉ hiperskakel gekoppel kan
                      word.                                                             1     10

                                                               TOTAAL AFDELING C:            50
                                                                   GROOTTOTAAL:             150

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

## Related documents

- [CAT P2 GR12 MEMO SEPT2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-memo-sept2020-afrikaans/73167bc1-7d37-4313-9e6c-6055b941495e) — Computer Applications Technology · Memo · 2020 · Afr
- [CAT P1 GR12 MEMO SEPT 2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-gr12-memo-sept-2020-afrikaans/8de0d6b8-beca-46cb-8a39-0618c4e464e6) — Computer Applications Technology · Memo · 2020 · Afr
- [CAT P1 GR12 MEMO SEPT2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-gr12-memo-sept2018-afrikaans/12bb0431-212d-4b16-b0b7-e634ff19745f) — Computer Applications Technology · Memo · 2018 · Afr
- [GR12 CATN P1 Sept2017 MEMO Afr 2](https://www.hlayiso.com/library/gr12-catn-p1-sept2017-memo-afr-2/b5a0c65b-f27d-4e3e-85bd-cf66c1dcadc6) — Computer Applications Technology · Memo · 2017 · Afr
- [GR12 CATN P1 Sept2017 MEMO Eng 2](https://www.hlayiso.com/library/gr12-catn-p1-sept2017-memo-eng-2/b5c28ac2-09a3-4703-849c-349924c32018) — Computer Applications Technology · Memo · 2017 · Eng
- [Computer Application Technology P2 May June 2017 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p2-may-june-2017-memo-eng/212698d4-442d-4591-a307-4a9f4625fc2e) — Computer Applications Technology · Memo · 2017 · Eng

## More from Grade 12 Computer Applications Technology

- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2025 AFRIK watermark](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2025-afrik-watermark/1b848d13-4e0f-4b33-91ef-2fcd3dc2e6b9) — QP · 2025 · Afr
- [CAT P2 GR12 QP September 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-qp-september-2025-eng-watermark/fd63d968-a454-409d-9293-0862b56232b1) — QP · 2025 · Eng
- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/82b87849-4ee6-4b20-8b30-633307bd7329) — QP · 2024 · Afr
- [Computer Applications Technology P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/computer-applications-technology-p1-nov-2024-afr/502fe6df-4d11-41d1-8e23-b219565e715b) — QP · 2024 · Afr
- [Computer Applications Technology P1 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/computer-applications-technology-p1-nov-2023-eng/60311585-04c7-46dc-bcf6-87da09dc1ea5) — QP · 2023 · Eng
- [ERRATA CAT P1](https://www.hlayiso.com/library/errata-cat-p1/363f4b7e-98be-46d4-9d47-fcfea8705198) — Errata · 2022

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
