# Computer Applications Technology Grade 12 P2 2018 Memo (Afr)

> Grade 12 Computer Applications Technology Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2018 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-memo-sept2018-afrikaans/dee7ab9c-e8be-47b4-adc2-3c5bbc0480ea
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Computer Applications Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Computer Applications Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/computer-applications-technology) › [Computer Applications Technology Grade 12 P2 2018 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-memo-sept2018-afrikaans/dee7ab9c-e8be-47b4-adc2-3c5bbc0480ea)

## About this document

Computer Applications Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2018 · Afrikaans. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                       NASIONALE
                   SENIOR SERTIFIKAAT

                            GRAAD 12

                      SEPTEMBER 2018

    REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2
              NASIENRIGLYN

PUNTE:   150

                 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 14 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                            REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2    (EC/SEPTEMBER 2018)

    AFDELING A: KORTVRAE

    VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE                VRAAG 2: PASITEMS

    1.1    C✓                             (1)     2.1    H✓                             (1)
    1.2    B✓                             (1)     2.2    A✓                             (1)
    1.3    B✓                             (1)     2.3    K✓                             (1)
    1.4    D✓                             (1)     2.4    M✓                             (1)
    1.5    D✓                             (1)     2.5    I✓                             (1)
    1.6    B✓                             (1)     2.6    N✓                             (1)
    1.7    A✓                             (1)     2.7    B✓                             (1)
    1.8    D✓                             (1)     2.8    F✓                             (1)
    1.9    C✓                             (1)     2.9    C✓                             (1)
    1.10   A✓                             (1)     2.10   L✓                             (1)
                                         [10]                                          [10]

    VRAAG 3: WAAR/ONWAAR-ITEMS

    3.1    Onwaar − Beta                                                                (1)

    3.2    Onwaar − Bandwydte                                                           (1)

    3.3    Waar                                                                         (1)

    3.4    Waar                                                                         (1)

    3.5    Onwaar − QR                                                                  (1)
                                                                                        [5]

                                                          TOTAAL AFDELING A:            25

    Kopiereg voorbehou                                            Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                  REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                            3

  AFDELING B

  VRAAG 4: STELSELTEGNOLOGIEË

  4.1    4.1.1        Alles in een rekenaar ✓                                                  (1)
         4.1.2        • Jy kan die rekenaar regmaak deur ŉ foutiewe of stukkende
                         komponent te vervang. ✓
                      • Jy kan die rekenaar opgradeer deur nuwe onderdele by te voeg
                         of deur bestaandes met kragtiger weergawes te vervang. ✓              (2)    3
  4.2    4.2.1        • Spoed ✓– ŉ Hoër spoed beteken meer instruksies kan in
                        dieselfde hoeveelheid tyd verwerk word. ✓
                      • Kern – Elke kern kan aan ŉ aparte program werk, maar op
                        dieselfde tyd.                                                        (4)
         4.2.2        • SVE (‘CPU’) het kasgeheue nodig sodat dit nie hoef te wag ✓ vir
                         stadiger komponente nie. ✓                                            (2)    6
  4.3    4.3.1        Solid State Drive ✓                                                      (1)
         4.3.2        (a) Daar is geen fisiese bewegende dele wanneer daar na
                           of van ŉ SSD geskryf of gelees word nie. ✓                          (1)
                      (b) Daar word nie tyd spandeer om na die posisie waar die
                           lêers gestoor is, te beweeg nie/kan onmiddellik toegang
                           tot lêers kry. ✓                                                    (1)    3
  4.4    4.4.1        Virtuele geheue is ŉ gedeelte van die hardeskyfspasie wat geheue
                      (‘RAM’) naboots.✓                                                        (1)
         4.4.2        Enige EEN ✓

                  • Te veel toepassings is oop.
                  • Programme is te groot om met die beskikbare ETG ('RAM') uit te
                    voer.                                                          ✓✓          (1)    2
  4.5    4.5.1    Enige TWEE maniere om elektrisiteitsverbruik te verminder: ✓✓
                  
                  • Verminder helderheid van skerms.
                  • Prop laaiers wat nie gebruik word nie uit.
                  • Verander die balans tussen kragverbruik en werkverrigting.
                  • Stel toestelle om te slaap/hiberneer.
                  • Koop energie effektiewe toestelle aan.                                      2
         4.5.2    Enige TWEE voordele: ✓✓

                      • Groter produktiwiteit – spaar tyd om elektroniese dokumente te skep
                        teenoor getikte weergawe/Elektroniese kommunikasie verhoog
                        produktiwiteit.
                      • Beskikbaarheid van inligting – toegang tot huidige/akkurate
                        data/beskikbaarheid van inligting op die web.
                      • Minder werknemers – bespaar op loonrekening se uitgawes.
                      • Koste besparing – hoef nie alles te druk nie wat papier spaar.
                        LET WEL: Moet nie punte toeken vir herhaling van dieselfde
                                    konsep of vir enige verwysing na die gebruik van die
                                    Internet nie.                                               2     4

   Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                             REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2               (EC/SEPTEMBER 2018)

    4.6   4.6.1   Enige TWEE ✓✓

                  Effektiewe rugsteunprogram sluit die volgende in:

                  • Skep ŉ skedule om lêers te rugsteun/Onthou om gereelde
                     (daagliks, weekliks en maandeliks) rugsteunkopieë te maak.
                  • Kies om net lêers te rugsteun wat na laaste rugsteun verander is.
                  • Gebruik inkrementele rugsteun.
                  • Samepersing van lêers om spasie op rugsteunmedium te spaar.
                  • Moenie rugsteun op dieselfde rekenaar se hardeskyf stoor nie.
                  • Hou rugsteunkopie verkieslik gestoor op ŉ ander plek.
                  • Rugsteun slegs gebruikerdata aangesien sagteware weer installeer
                     kan word.                                                               (2)
          4.6.2   eksterne hardeskywe ✓                                                      (1)
          4.6.3   Skyffragmentasie van hardeskyf vind plaas wanneer: volledige
                  rekenaarlêers nie in aaneenlopende clusters (maar verspreid) op
                  hardeskyf gestoor word nie. ✓                                              (1)    4
    4.7   4.7.1   Enige DRIE van: ✓✓✓

                  • Beheer van alle hulpbronne (apparatuur en programmatuur).
                  • Verantwoordelik vir die laai van programme en vir die uitvoering
                    van programme.
                  • Voorsien gebruikerskoppelvlak.
                  • Lêerhantering.
                  • Verantwoordelik vir basiese sekuriteit.                                  (3)    3
                                                                                                   [25]

    Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)               REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                              5

  VRAAG 5: INTERNET- EN NETWERKTEGNOLOGIEË

  5.1 5.1.1      • https://www.vnunet.com/vnunet/news/phishing against banks hits             (1)
        5.1.2    Uitvissingsbedrog (phishing) is Internet-bedrog waar ŉ vals e-pos vra dat
                 jy op ŉ knoppie moet kliek en ŉ skakel na ŉ vals webtuiste oopmaak ✓
                 sodat jou rekeningbesonderhede en PIN-nommers opgedateer word en
                 dit dan gebruik word om geld uit jou rekening uit te trek. ✓                 (2)     3
  5.2 5.2.1      Enige TWEE ✓✓

                 •  PAN is ŉ rekenaarnetwerk met ŉ reikafstand van ŉ paar meter.
                 •  PAN word rondom ŉ individu georganiseer.
                 •  PAN word gebruik vir uitruil van data oor kort afstand.
                 •  PAN word gebruik vir eenvoudige take soos druk, aflaai van lêers.
                 •  PAN word gebruik vir die uitruil van lêers met ander toestelle binne ŉ
                    naby reikafstand.                                                         (2)
        5.2.2    VPN is ŉ netwerk wat via die Internet geïmplementeer word ✓
                 om die gebruiker in staat stel om oor ŉ afstand by ŉ netwerk in te
                 teken. ✓                                                                     (2)
        5.2.3    Enige EEN ✓

                 • Gebruik enkripsie, bv. WPA2
                 • Voeg ŉ sterk wagwoord by, ens.                                             (1)     5
  5.3 5.3.1      Enige TWEE ✓✓                                                                       6

                 • Dit verbeter deurblaaispoed omdat die bladsy vanaf die hardeskyf
                   herroep word in plaas daarvan dat dit vanaf die Internet afgelaai
                   word.
                 • Minder data word opgebruik omdat gebergte webtuistes nie vanaf die
                   Internet afgelaai word nie.                                                (2)
        5.3.2    Enige TWEE ✓✓

              • Meer bandwydte – beter kwaliteit video.
              • Meer bandwydte – video speel glad terug.
              • Laer bandwydte maak dat dit amper onmoontlik is om video’s aanlyn
                 te kyk.
              • Meer bandwydte – kan vinniger beperk (‘capped’) word omdat meer
                 bandwydte die gevolg kan hê dat ŉ mens meer data aflaai, ens.                (2)
      5.3.3 ŉ Protokol is ŉ stel reëls vir die kommunikasie tussen netwerk-
              toestelle. ✓                                                                    (1)
      5.3.4 FTP ✓                                                                             (1)
  5.4 ŉ Sellulêre netwerk ✓                                                                   (1)      1
                                                                                                     [15]

   Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2            (EC/SEPTEMBER 2018)

    VRAAG 6: INLIGTINGSBESTUUR

    6.1 6.1.1    Enige EEN geslote vraag: ✓

                 • (1) Dui jou geslag aan:
                 • (3) Neem jy aan sport deel?                                               (1)
         6.1.2   Daar is baie verskillende antwoorde (anders bewoord) moontlik,
                 wat eers gegroepeer sal moet word ten einde dit te ontleed/Die vraag is
                 nie ŉ geslote vraag (wat maklik in ŉ sigblad ontleed kan word) nie. ✓       (1)
         6.1.3   Dit is ŉ ‘dubbele vraag’/Die respondent mag dalk net een geniet, of nie
                 een van die twee nie (of neem nie een of albei hierdie vakke nie). ✓        (1)
         6.1.4   Enige EEN element: ✓

                  •Gee die rede(s) vir die opname.
                  •Bedank die respondent vir sy/haar tyd/eerlikheid/ gewilligheid.
                  •Gee algemene instruksies rakende die voltooiing van die
                   opname.
               • Vra of hulle terugvoering wil ontvang.
               • Gee instruksies wat om met die voltooide opname te doen.                    (1)     4
    6.2 Enige EEN nadeel: ✓

        • Vereis Internettoegang.
        • Data mag skeefgetrek wees (aangesien mense sonder Internet-toegang van
          die navorsing uitgesluit is).
        • Potensieel minder ‘persoonlik’, bv. kan nie verduidelik/motiveer/ verduidelik
          ens. nie.                                                                          (1)     1
    6.3 Bykomstige data oor ŉ lêer wat gestoor word (wat ŉ lêer en sy inhoud
        beskryf). ✓

        Enige geskikte voorbeeld soos skrywer, kommentaar, busdiepte (vir beelde),
        ens. ✓                                                                               (2)     2
    6.4 Enige DRIE ✓✓✓

         •   Akkuraat
         •   Op datum/Onlangs
         •   Geldig
         •   Korrek/Geverifieer
         •   Relevant
         •   Volledig

         Aanvaar ook: Korrekte formattering.                                                 (3)      3
                                                                                                    [10]

    Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)              REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                              7

  VRAAG 7: SOSIALE IMPLIKASIES

  7.1    Enige EEN voordeel: ✓

         •   Blootstelling aan groter markte
         •   Goedkoop manier om te adverteer
         •   Laer oorhoofse kostes (minder mannekrag ens.)
         •   24/7/365 beskikbaarheid ens.

         Enige EEN nadeel: ✓

         • Het slegs blootstelling aan klante wat Internet toegang het.
         • Kostes om ŉ webtuiste op te stel en in stand te hou / kundiges nodig ens.     (2)        2
  7.2    Enige TWEE ✓✓

         • Data kan gebruik word om kinders op te spoor.
         • Identiteitsdiefstal.
         • Agtervolging (Stalking).

         LET WEL: Enige geldige rede.                                                    (2)        2
  7.3    Nee, ✓ lisensies word normaalweg ‘per rekenaar’ uitgereik. ✓

                                             OF

         Ja, ✓ as hulle ŉ werflisensie aangekoop het. ✓                                  (2)        2
  7.4    Enige TWEE ✓✓

         •  Gevaarlike voorwerpe kan maklik gedupliseer word.
         •  Kopieregkwessies.
         •  Ontwrigting van die formele vervaardigingsektor/verlies aan
            werksgeleenthede.                                                            (2)        2
  7.5    7.5.1 Die GPS-koördinate van waar die foto geneem is, is bygevoeg in die
                foto se metadata. ✓                                                      (1)
         7.5.2 Die insluiting van die GPS-koördinate mag aan stropers ŉ wenk gee
                van waar om die walvisse te vind. ✓                                      (1)         2
                                                                                                   [10]

   Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                              REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                (EC/SEPTEMBER 2018)

    VRAAG 8: OPLOSSINGONTWIKKELING

    8.1 8.1.1    Enige TWEE ontwerpvereistes om die uitlegnavigasie te verbeter ✓✓
                 • Inligting wat verwant is, moet saam gegroepeer word, bv. persoonlike
                   inligting en inligting van stalletjie apart.
                 • Die natuurlike leesvolgorde is van bo na onder en links na regs. Die
                   teksblokkies/knoppies moet dus ondermekaar wees eerder as om oor
                   die vorm versprei te wees.
                 • Die Dien in-knoppie moet onder aan die regterkant van die vorm
                   wees omdat al die inligting voltooi moet word voordat dit ingedien kan
                   word.
                 • Opskrifte is uitgelaat.
                 • Voeg ŉ titel in.
                 • LET WEL: Aanvaar enige ander sinvolle voorstel.                            (2)
         8.1.2   Identifiseer enige EEN sowel as ŉ voorstel ✓✓

                 • Kontroleblokkies ✓ moet eerder radio-knoppies/opsie-knoppies
                    wees. ✓
                 • Die grootte van die tafels (table’s) veld ✓ kan ŉ kombinasieblokkie of
                    ŉ lysblokkie wees. ✓                                                      (2)    4
    8.2 8.2.1    FIND ✓                                                                       (1)
        8.2.2    Om in staat te wees om die naam en van te skei deur gebruik te
                 maak van teksfunksies / Om te kontroleer of daar ŉ spasie tussen
                 die naam en van ingevoeg is. ✓
               [Kyk of die sentrale konsep verstaan word – skeiding van name en
               vanne (vir een of ander doel)]                                                 (1)    2
    8.3 Enige TWEE van: ✓✓
        •   Verkeerde funksie:
            Vervang COUNTA met COUNTIF
        •   Verkeerde ‘kleiner as’-operator:
            Vervang > met <
        •   Currency-simbool ‘R’ moet nie voor die bedrag staan nie:
            Vervang R100 met 100 [ OF 100.00 ]
        •   Die kriterium moet tussen twee aanhalingstekens staan:
            Vervang <100 met "<100" [ OF "<100.00" ]
         [Vir die eerste twee e, moet die korrekte vervanging gespesifiseer word
         (jy kan bv. nie net sê ‘verkeerde funksie’ of ‘verkeerde operator’ nie].
         Merk elke kolpunt apart. Bv. ‘Verkeerde operator ... vervang >R100 met
         <R100’ is 1 punt werd, die teenwoordigheid van die Currency-simbool daar
         is ook verkeerd.
         Aanvaar ook as die funksie korrek oorgeskryf is. Merk elke korreksie apart:
         =COUNTIF(B3:B10,"<100.00")                                                           (2)    2

    Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)              REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                                9

  8.4 8.4.1      A✓*✓

                 [Aanvaar ook a* en Like "A*"]                                                 (2)
        8.4.2    Short Text ✓

              [Aanvaar ook Text (Access 2010)]                                                 (1)
      8.4.3 Is Nul. ✓                                                                          (1)     4
  8.5 Fout: die lêer is met ’n TXT-uitbreiding gestoor. ✓

      Hoe om reg te maak: verander die lêeruitbreiding na HTML. ✓                              (2)     2
  8.6 Die eind-tag vir skuinsdruk-formatering is nie na die woord ‘malware’ ingevoeg
      nie. ✓

        [Aanvaar ook die korrekte kode < i >malware< / i > , dit word egter nie vereis vir
        die punt nie.]                                                                         (1)      1
                                                                                                      [15]

                                                                       TOTAAL AFDELING B:              75

   Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                            REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2             (EC/SEPTEMBER 2018)

 AFDELING C
 VRAAG 9: GEÏNTEGREERDE SCENARIO
 9.1 Enige EEN ✓
     • Skaal die kwaliteit van die opstelling af na ŉ laer opstelling.
     • Pas die bedryfstelsel se ingeboude inhoudsverspreidingnetwerk wat vir die
       stroming van groot lêers gebruik word aan.                                        (1)     1
 9.2 9.1.2 Enige TWEE: ✓✓

            • Deel/oordra van lêers.
            • Identiteit verifikasie/Verifikasie doeleindes.
            • Plek gebaseerde profiel verifikasie.
            • Kan by betaalstelsels gebruik word.
            • Skakel toestelle aan of af.                                                (2)
     9.2.2 RFID (Radio Frekwensie Identifikasie) ✓                                       (1)     3
 9.3 9.3.1 Elke bedryfstelsel gebruik verskillende argitekture en het verskillende
            maniere om met sagteware te skakel ✓en daarom moet ŉ ander
            'weergawe' geskryf word vir elke bedryfstelsel as platform. ✓                (2)
     9.3.2 ŉ Voorbeeld sal wees as Windows 7 gebruik is om ŉ speletjie te
            installeer ✓ en dit nog steeds werk as die bedryfstelsel na Windows 8
            of Windows 10 opgegradeer is. ✓                                            (2)
     9.3.3 • Control panel, mouse ✓                                                      (1)     5
 9.4 9.4.1 • ŉ Plug-in is sagteware wat ŉ spesifieke eienskap of funksionaliteit
              byvoeg by die bestaande sagteware./Spesiale program wat nodig
              is om die gebruiker toe te laat om spesiale effekte te sien
              (gewoonlik multimedia-effekte).✓                                           (1)
     9.4.2 • As hierdie toestel Plug-ins ondersteun kan ŉ program van die Web
              gebruik word om ingebedde oudio- en videolêers te speel sonder
              dat ŉ toegewyde mediaspeler benodig word. ✓                                (1)     2
 9.5 Enige TWEE ✓✓
     • Beweging
     • Klank
     • Lig                                                                               (2)     2
 9.6 9.6.1 Globale posisioneringstelsel ✓                                                (1)
     9.6.2 • As gevolg van die feit dat die inhoud nie werklik is nie, kan dit ŉ
               gebruiker se belangstellings of voorkeure verduister of verminder.
             • Die bemarking en advertering van AR-toestelle kan ŉ negatiewe
               uitwerking op die samelewing hê weens kubermisdaad en
               kwaadwillige sagteware-besmettings. ✓                                     (2)     3
 9.7 Enige TWEE    ✓✓
     • Stemherkenning sagteware
     • Klein wyser bo-op ŉ helmet wat is as ŉ muis gebruik
     • Groot bal as ŉ muis                                                               (2)     2
 9.8 Digitale gaping ✓                                                                   (1)     1

     Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)               REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                               11

9.9     9.9.1    Internet van Dinge:

                 Toestelle koppel met die Internet en kan beheer word ✓deur die
                 Internet sonder mens-na-toestel interaksie/ kommunikasie met
                 mekaar. ✓                                                                    (2)
        9.9.2    Enige TWEE ✓✓

                 • IoT laat die opspoor en afstandbeheer oor ŉ bestaande netwerk
                    infrastruktuur toe.
                 • IoT skep geleenthede vir meer direkte integrasie van die fisiese
                    wêreld na rekenaargebaseerde stelsels.
                 • IoT verbeter doeltreffendheid, akkuraatheid en ekonomiese
                    voordeel.✓                                                                 (2)
        9.9.3    Wanneer daar gesoek word na inligting op die Internet, is daar baie           (1)
                 resultate wat dit moeilik maak om inligting vir die versoek daaruit te
                 onttrek/Te veel inligting. ✓
                 
                 Effek: Enige EEN ✓

                 •    Dit kan tydrowend wees
                 •    Bemoeilik besluitneming
                 •    Oor stimulasie
                 •    Angs ✓                                                                   (1)       6
                                                                                                       [25]
 VRAAG 10

 10.1   Enige TWEE ✓✓

        •   Die leser kan etikette (‘tags’) lees wat verby beweeg/hoef nie te stil te staan
            en te wag om geskandeer te word nie.
        •   Etikette wat weggesteek is, kan ook gelees word.
        •   Kan meer as een etiket op ŉ slag lees.
        •   Die etikette kan van ŉ verder afstand af gelees word as strepieskodes.
        •   Geoutomatiseerde nagaan van etikette, kodes moet geskandeer word.
        •   Beter kontrole/sekuriteit met etikette.                                            (2)      2

   Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2   (EC/SEPTEMBER 2018)

10.2      10.2.1    Enige EEN ✓

                   Moet in staat wees om:
                   • Objekte in alle rigtings op te spoor
                   • Navigeer
                   • Parkeer die voertuig
                   • Om die voertuig aan die gang te kry

                    Aanvaar: Enige ander aanvaarbare taak.                     (1)
          10.2.2    Enige TWEE ✓✓

                   •      Sensors
                   •      Antennas
                   •      Ontvangers/Mikrofoon
                   •      Video kameras
                   •      Stoortoestelle
                   •      Rekenaartoestelle
                   •      Robot toestelle
                   •      Biometriese skandeerder

                    Aanvaar: Enige ander aanvaarbare opsie.                    (2)
          10.2.3    Enige EEN ✓

                   •      Foutiewe funksionering van die stelsel
                   •      Duur stelsel
                   •      Aanspreeklikheidskwessies
                   •      Vatbaar vir kuberkraak (‘hacking’)

                    Aanvaar: Enige ander geldige rede.                         (1)     4

     Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                  REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                                13

  10.3   10.3.1       Enige EEN ✓ (1 punt vir impak) ✓ (1 punt vir verduideliking)
                      •   Werktyd gaan verlore terwyl virusse en opspringboodskappe
                          verwyder word en sagteware weer gelaai word.
                      •   Verlies aan besigheidsdienste as gevolg van ŉ DOS-aanval,
                          diefstal van hardeware of ontwrigting van ŉ netwerk.
                      •   Finansiële verliese waar die slagoffer met rekeninge, fooie en
                          ŉ kredietrekord wat skade gelei het sit of die besigheid kan
                          verkoopgeleenthede verloor.
                      •   Verlies aan vertroue in die besigheid sodat mense nie meer
                          elektronies besigheid wil doen nie.
                 Aanvaar enige ander negatiewe uitwerking op die besigheid.                    (2)
         10.3.2 ŉ Webtuiste wat nie beskikbaar gemaak word nie ✓deur baie
                 rekenaars wat data van die webtuiste of op dieselfde tyd
                 aanvra. ✓
                                               OF
                 Bedieners word oorlaai, reageer nie en is nie beskikbaar nie.                 (2)        4
  10.4   Enige TWEE ✓✓

          • Herwin ou rekenaars
          • Hergebruik dele
          • Skakel af wanneer nie in gebruik nie
          • Hervul inkhouer
          • Moenie onnodig drukstukke maak nie/moenie papier mors nie
          • Raak ontslae van e-afval op ŉ verantwoordelike manier
         • Gebruik energie doeltreffende ontwerpe/hardeware                                    (2)        2
  10.5   10.5.1 ŉ Publieke area waar Internettoegang ✓deur middel van ŉ
                  kabellose/gratis/nie-geheimekode beskerming ✓ Internet-
                  konneksie beskikbaar is.                                                     (2)
         10.5.2 Enige EEN ✓
                      •   Billike gebruik van data
                      •   Die aantal gebruikers kan die konneksie stadig maak
                      •   Misbruik van die Wi-Fi-netwerk
                      •   Koste vir die skool
                      •   Die maak van groot oplaaie en aflaaie
                      Aanvaar ook:

                      Die aantal gebruikers kan die netwerk stadig maak.                       (1)        3

   Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                                REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2            (EC/SEPTEMBER 2018)

 10.6      10.6.1    Enige DRIE ✓✓✓

                     •    Telefoonnommers
                     •    Adres
                     •    Skool
                     •    E-posadres
                     •    Finansiële inligting bv. bankbesonderhede, PIN-nommers

                     Enige ander toepaslike antwoord.                                 (3)
           10.6.2    Enige TWEE ✓✓

                    • Kuberkraker (‘Hacker’)
                    • Cracker
                    • Virus outeur
                    • Cybergang
                    • Spammer
                    • Uitvisser (‘Phishers’)
                    • Scammers                                                        (2)      5
 10.7      10.7.1   Field size ✓                                                      (1)
           10.7.2   Default value ✓                                                   (1)
           10.7.3   Validation rule ✓                                                 (1)
           10.7.4   Input mask ✓                                                      (1)
           10.7.5   Required field ✓                                                  (1)     5
                                                                                             [25]

                                                                  TOTAAL AFDELING C:          50
                                                                      GROOTTOTAAL:           150

     Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

## Related documents

- [CAT P1 GR12 MEMO SEPT2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-gr12-memo-sept2018-afrikaans/12bb0431-212d-4b16-b0b7-e634ff19745f) — Computer Applications Technology · Memo · 2018 · Afr
- [CAT P2 GR12 MEMO SEPT2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-memo-sept2020-afrikaans/73167bc1-7d37-4313-9e6c-6055b941495e) — Computer Applications Technology · Memo · 2020 · Afr
- [CAT P2 GR12 MEMO SEPT2017 (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-memo-sept2017-afrikaans/f13e52b1-d03e-4ce0-9cbb-fd83efd28130) — Computer Applications Technology · Memo · 2017 · Afr
- [CAT P2 GR12 QP SEPT2018 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-qp-sept2018-afr-d/0df65fa0-94e7-4c6a-bd37-cb4b5c66bce9) — Computer Applications Technology · QP · 2018 · Afr
- [CAT P1 GR12 MEMO SEPT 2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-gr12-memo-sept-2020-afrikaans/8de0d6b8-beca-46cb-8a39-0618c4e464e6) — Computer Applications Technology · Memo · 2020 · Afr
- [Computer Application Technology P2 Nov 2018 FINAL Memo Eng1](https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p2-nov-2018-final-memo-eng1/f2cc1f64-6313-4ca1-a9d6-bae862968fc7) — Computer Applications Technology · Memo · 2018

## More from Grade 12 Computer Applications Technology

- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2025 AFRIK watermark](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2025-afrik-watermark/1b848d13-4e0f-4b33-91ef-2fcd3dc2e6b9) — QP · 2025 · Afr
- [CAT P2 GR12 QP September 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-qp-september-2025-eng-watermark/fd63d968-a454-409d-9293-0862b56232b1) — QP · 2025 · Eng
- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/82b87849-4ee6-4b20-8b30-633307bd7329) — QP · 2024 · Afr
- [Computer Applications Technology P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/computer-applications-technology-p1-nov-2024-afr/502fe6df-4d11-41d1-8e23-b219565e715b) — QP · 2024 · Afr
- [Computer Applications Technology P1 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/computer-applications-technology-p1-nov-2023-eng/60311585-04c7-46dc-bcf6-87da09dc1ea5) — QP · 2023 · Eng
- [ERRATA CAT P1](https://www.hlayiso.com/library/errata-cat-p1/363f4b7e-98be-46d4-9d47-fcfea8705198) — Errata · 2022

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
