# Computer Applications Technology Grade 12 P2 2019 Memo (Afr)

> Grade 12 Computer Applications Technology Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2019 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-memo-sept2019-afrikaans/1f476821-cb04-4dfc-bd31-c60f73aed2d3
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Computer Applications Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2019
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Computer Applications Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/computer-applications-technology) › [Computer Applications Technology Grade 12 P2 2019 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-memo-sept2019-afrikaans/1f476821-cb04-4dfc-bd31-c60f73aed2d3)

## About this document

Computer Applications Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2019 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                         NASIONALE
                     SENIOR SERTIFIKAAT

                             GRAAD 12

                      SEPTEMBER 2019

    REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2
              NASIENRIGLYN

PUNTE:   150

                   Hierdie nasienriglyn bestaan uit 12 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                              REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2          (EC/SEPTEMBER 2019)

AFDELING A

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-                   VRAAG 2: PASITEMS
                VRAE

1.1      C                                   2.1    J
1.2      A                                   2.2    D
1.3      A                                   2.3    M
1.4      B                                   2.4    S
1.5      D                                   2.5    G
1.6      D                                   2.6    B
1.7      B                                   2.7    P
1.8      A                                   2.8    C
1.9      C                                   2.9    A
1.10     B                                   2.10   H
                                    [10]                                                [10]

VRAAG 3: WAAR/ONWAAR-ITEMS

3.1      Waar                                                                            (1)

3.2      Waar                                                                            (1)

3.3      Waar                                                                            (1)

3.4      Onwaar – Internet van Dinge (‘Internet of Things’)                              (1)

3.5      Onwaar – Deelware (‘Shareware’)                                                 (1)
                                                                                         [5]

                                                              TOTAAL AFDELING A:          25

    Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019)           REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                             3

 AFDELING B

 VRAAG 4: STELSELTEGNOLOGIEË

 4.1 4.1.1      
              SVE (‘CPU’) 
                
              ETG (‘RAM’)                                                         2
     4.1.2      
              Meer data/programme kan gelyktydig in ETG gelaai word
                
              Nie nodig vir virtuele geheue nie
                
              Vinniger toegang tot data                        ( enige twee)     2
     4.1.3      
              SSD is vinniger
                
              Meer duursaam
                
              Gebruik minder elektrisiteit
                
              Geen bewegende dele nie
                
              Minder geraas
                
              SSD word goedkoper in stelsels kleiner as 250GB
                
              Ens.                                             ( enige twee)     2
     4.1.4      
              Kostebesparing/Goedkoper
                
              (Fisies) Ruimte besparing
                
              Minder komponente/geen kabels
                
              Gebruik minder krag (net een komponent)
                                 ✓✓ (enige twee of enige aanvaarbare antwoord)     2
     4.1.5  Beter beeldkwaliteit/video/oudio
            Die seine is digitaal (nie analoog nie)
            HDMI kabel hanteer video EN klank                 ( enige twee)     2       10
 4.2 4.2.1  Kamera
            Raakskerm (‘Touch screen’)
            Groter skerm op phablet
            Multi-media vermoë                                ( enige twee)     2
     4.2.2  Via SD kaart in kaartleser
            Bluetooth
            USB kabel
            Via wolkstoor/diens (‘cloud storage’)                ( enige een)    1
     4.2.3  Knyp (‘Pinch’)
            Swipe
            Zoom/sprei
            Raak (‘Tap’)
            Dubbel raak (‘double tap’)
            Inhoudruk (‘Long press’)                             ( enige een)    1
     4.2.4  Iris skandeerder
            Vingerafdruk skandeerder                             ( enige een)    1       5
     4.2.5 (a) Apple sagteware is alleenreg sagteware en onderhewig aan
                koste,  terwyl Android gratis oopbronsagteware is.               2
           (b)  MacOS Sierra word goed ondersteun ✓ deur die ontwikkelaar
                    (Apple)
                 Android (as oopbron) nie goed ondersteun nie ✓                   2       4
 4.3  Toevoer ✓
      Afvoer ✓                                                                    2       2

   Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                             REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2              (EC/SEPTEMBER 2019)

4.4    Die SVE benodig kasgeheue om gereelde of onlangs toeganklike data te
       stoor,  gebaseer op die veronderstelling dat dit waarskynlik binnekort weer
       toeganklik  sal wees.                                                           2         2
4.5     3D drukwerk is baie goedkoper as konvensionele
          vervaardigingsmetodes.
        3D druk tegnologie stel tuisgebruikers in staat om toegang te verkry tot
          masjiene wat 3D modelle kan bou.
        Onderdele benodig vir ŉ projek kan op aanvraag gedoen word.
        Druk ŉ model van ŉ produk wat nog nie bestaan nie.
        Kliënte kan ŉ fisiese model inspekteer voordat dit vervaardig word.
        Gewone gebruikers kan maklik 3D voorwerpe skep.
        Maatskappye mag dit in die vervaardigingsproses gebruik, aangesien dit
          meer doeltreffend of koste-effektief kan wees.            ( enige twee)     2      2
                                                                                              [25]

    Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019)              REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                                     5

 VRAAG 5: INTERNET- EN NETWERKTEGNOLOGIEË

 5.1     Vinniger oplaai/spaar tyd tydens oplaai
         Spaar limiet/data bondel
         Gebruik minder aanlynstoorspasie                            ( enige twee)             2       2
 5.2    5.2.1 Smoring (‘Throttling’)                                                             1
        5.2.2  Kwaliteit van die modem/roeteerder
               Die rekenaar mag stadig wees
               Netwerkverkeer is hoog
               Die tipe kabel wat gebruik word
               Die kapasiteit wat die IDV per gebruiker toelaat is laag
               Afstand tussen die rekenaar en die IDV se bediener
                                                                      ( enige twee)             2
        5.2.3  Sekere internetdienste kry voorkeur  bo ander dus word
                  werkverrigting behou vir belangriker dienste. 

                 OF

                 Enige geskikte situasie, bv. e-pos  moet ŉ hoër prioriteit kry as die
                  aflaai van video’s, of die blok van torrents by ŉ werkplek.                    2       5
 5.3    ŉ Podsending leser is aan ŉ RSS-voer verbind, wat inligting oor die
        podsending bevat.                                                                        1       1
 5.4    5.4.1  Die geselsfunksie verseker dat deelnemers lewendig vrae kan vra 
                  en reageer op die vrae tydens die video konferensie. 

                                                   OF

                NOTA AAN MERKER: Aanvaar wye reeks van moontlikhede van
                interaksie met die gehoor – gee 2 punte                                         2
        5.4.2  Dit is interaktief
                 Geen vervoer tussen die aanbieder en die deelnemer
                 Geen spesiale toerusting word benodig nie, webkamera gebruik vir
                    uitsending
                 Minder kostes, want dit is gebaseer op mense wat inteken
                                                                      ( enige twee)             2       4
 5.5     Maak seker dat jy die nuutste anti-spyware/anti-virus sagteware geïnstalleer
           het.
         Baie webwerwe wat veilige inligting benodig, word nou geskep sodat
           blaaiers jou sal waarsku as jy na ŉ ander webwerf herlei word.
         Maak seker dat die webwerf wat jy wil besoek, veilig is/weerhou om
           webwerwe te besoek wat twyfelagtig is.
           Moenie persoonlike of bankbesonderhede op verdagte webwerwe invul nie.
                                                                      ( enige twee)             2       2
 5.6    ŉ Proses waarin uitsaaidienste wat tradisionele analoogtegnologie gebruik
        vervang word met digitale tegnologie.                                                     1       1
                                                                                                          15

   Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                             REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2              (EC/SEPTEMBER 2019)

    VRAAG 6: INLIGTINGBESTUUR

    6.1 6.1.1     Ja. 
                  Mense teks en twiet eerder op slimfone as aangesig-tot-aangesig
                  interaksie. 

                                                 OF

                Nee. 
                Mense gebruik sosiale media om sosiaal te kommunikeer, kennis te
                verkry en te leer oor verskillende menings.                                 2
        6.1.2  Mense adverteer gewoonlik poste op Facebook
                  Los skakels na werk advertensies
                  Jy kan ŉ CV op Facebook sit                            ( enige twee)    2    4
    6.2  Skakel die Internet af terwyl jy werk sodat dit jou nie sal onderbreek nie
         Maak ŉ rooster vir jou werk
         Filtreer jou e-pos deur kategorieë te skep byvoorbeeld werk, vriende of
            familie
         Gebruik RSS-voere om die nuus wat jy op die web gelees het, te struktureer
            en dat jy nie net die web gebruik om doelloos rond te soek nie
         Leer om soekenjins behoorlik te gebruik                        ( enige twee)     2    2
    6.3 6.3.1  Plagiaat is die aksie wanneer jy iemand anders se werk as jou eie
                     voorhou 
                 Kopiereg verwys na die wettige regte om afskrifte te maak                 2    2
        6.3.2  Plagiaat: Alle werk moet behoorlik aangehaal (‘cited’) word 
                 Kopiereg: Moenie afskrifte van inhoud maak sonder die verkryging
                     van toestemming nie                                                    2    2
                                                                                                  10

    Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019)              REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                                  7

 VRAAG 7: SOSIALE IMPLIKASIES

 7.1       Vertroulike inligting mag dalk die skool verlaat op een van die toestelle. 
           Malware en virusse mag die netwerk deur ŉ persoonlike toestel binne-
            kom.                                                                            2         2
 7.2     7.2.1     Definisie
                   ŉ Soort malware ontwerp om toegang tot jou rekenaar stelsel en
                   lêers te enkripteer of blokkeer. 
                   Wat word verwag van die gebruiker?
                   Betaal ŉ bedrag geld as losprys                                          2
         7.2.2      Moenie van agterdogtige (‘suspicious’) webtuistes inligting
                       aflaai nie
                    Hou altyd die nuutste anti-virus definisies op datum
                    Bêre gereelde rugsteun kopieë op ŉ veilige plek
                                                                        ( enige twee)      2         4
 7.3     Bitcoins (BTC) is ŉ vorm van virtuele, digitale geldeenheid. 
         Bitcoins word aanvaar as ŉ manier van betaling en kan geruik word vir
            ander geldeenhede, produkte en dienste.                                         2         2
 7.4     Oorweeg die bron
         Verifieer die outeur
         Verifieer die datum
         Verifieer die nuus by ondersteunende bronne
         Lees meer oor die onderwerp
         Ens.                                                        ( enige twee)        2         2
                                                                                                       10

   Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                            REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2              (EC/SEPTEMBER 2019)

VRAAG 8: OPLOSSINGONTWIKKELING

8.1  Databasis tabel (of navraag)
     Sigblad
     E-pos kontakte lys
     E-pos adreslys
     Teksleêr                                                      ( enige twee)      2       2
8.2 Voeg ŉ outomatiese verwysing (‘caption’)  by elke prent.                            1       1
8.3 Sel A1 is geformateer om ŉ heelgetal te vertoon. 

    As die waarde in sel A1 met 5 gemaal word, word die oorspronklike getal wat
    getik is in die sel vir die berekening gebruik.                                     2       2
8.4 ŉ Valideringsreël is ŉ veldeienskap wat beperkings of voorwaardes stel op die
    waardes wat ingevoer kan word in die veld 

    Valideringsteks is ŉ persoonlike boodskap wat vertoon word indien ongeldige
    data in ŉ veld of kontrole ingevoer word waar ŉ geldigheidsreël bestaan             2       2
8.5 As die ‘oog’ simbool geklik word, verskyn die wagwoord pleks van die plekhouer.
                                                                                        1       1
8.6 8.6.1     Dit sal soek  vir alle teks wat met die woord ‘Gold’ begin               2
    8.6.2     3                                                                         1
    8.6.3    10                                                                         1       4
8.7 <td rowspan = 2>Cell 1</td>

    Voeg die kenmerk rowspan  en die waarde 2  by die <td> merker                      2       2
8.8  ‘Author’
     ‘Subject’
     ‘Company’
     ‘Dates created and modified’
     ‘Size’
     ‘Pages’
     ‘Words’
     ‘Title’
     ‘Tags’
     ‘Comments’
     ‘Template’
     ‘Status’
     ‘Categories’
     Ens.                                                        ( enige een)          1       1
                                                                                                 15

                                                                 TOTAAL AFDELING B:              75

    Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019)             REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                               9

 AFDELING C

 VRAAG 9: GEÏNTEGREERDE SCENARIO

 9.1    9.1.1 Die laagste/minimum moontlike spesifikasies (hardeware/sagteware) 
              nodig om die program te laai.                                             2
        9.1.2  Alhoewel programme sal werk met die minimum spesifikasies, sal
                  hulle optimaal funksioneer met hoër spesifikasies
               Hardeware sal relevant/bruikbaar wees vir ŉ langer periode/sal
                  nuwer/later weergawes van die sagteware kan hardloop
               Meer hulpbronne vir multi-taakverrigting
               Rekenaar sal versoenbaar wees met ŉ groter reeks sagteware/
                  hardeware                                         ( enige twee)      2
        9.1.3  Om die program eers te toets (vir bruikbaarheid) voor dit aange-
                  koop word
               Om seker te maak of die volle weergawe vereis word
               Om die gebruikersvriendelikheid na te gaan/Die kwaliteit van die
                  gebruikerskoppelvlak
               Om na te gaan of dit versoenbaar is met die huidige sagteware/
                  hardeware                                              (enige een)    1         5
 9.2    9.2.1 RFID maak gebruik van radiogolwe                                          1
        9.2.2 Strepieskodes gebruik lig                                                 1         2
 9.3     Onnodig om die URL self in te tik
         Minder foute word begaan, as wanneer die URL per hand ingetik word
         QR-kode skandeerders (sagteware) kan gratis afgelaai/gebruik word
         Kan ekstra inligting soos logo’s stoor                       (enige een)      1         1
 9.4    9.4.1  Sy kantoor te sluit wanneer hy nie daar is nie
               Die skootrekenaar in ŉ kluis toe te sluit wanneer dit nie gebruik
                  word nie
               Alarm/beweging sensors te aktiveer wanneer hy nie in die kantoor
                  is nie
               Veiligheidswagte/hekke/diefwering                    ( enige twee)     2
        9.4.2  Gesigherkenning
               Vingerafdruk/Iris/Retina skandering
               Stemherkenning
               Kaart met biometriese data wat in die kaartleser gebruik word
                                                                    ( enige twee)      2         4
 9.5     Werknemer kan meer buigbare ure werk en is minder gestres
         Meer produktief aangesien daar groter werkbevrediging is
         Oorweging van omgewingskwessies/sosiale kwessies soos minder
           besoedeling en voertuie op die pad
         Die moontlikheid van minder afleidings as in ŉ formele kantoor
           omgewing/geen tydvermorsing om na die kantoor te reis
         Telependelaars mag ŉ minder formele omgewing verkies om in te werk
         Bespaar op die vervoerkoste en die aankoop van klere wat geskik is vir die
           werksomgewing                                             ( enige twee)     2         2

   Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                              REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2               (EC/SEPTEMBER 2019)

9.6          Dateer die inhoud gereeld op
             Gebruik titels wat die oog vang/informele styl
             Vra vir en reageer op terugvoer/kritiek/kommentaar
             Teks moet maklik lees/korrekte spelling
             Gebruik ŉ aantreklike meester (templaat)/ontwerp
             Konstante ontwerp/formatering
             Kies ŉ URL wat maklik is om te onthou, indien moontlik
             Maak dit moontlik om op RSS-voere in te teken
             Skryf op die punt af/Gebruik kort sinne/paragrawe/kolpuntlyste
             Gaan die kwaliteit/hoeveelheid/relevansie van die grafika na
             Alle skakels moet werk

          NOTA AAN MERKER: (Aanvaar enige geldige redes om belangstelling in die
          aanlyndagboek te lok of te behou)                        ( enige twee)           2       2
9.7        Koste
           Bandwydte/spoed van verbinding moet hoog wees
           Breë netwerk dekking
           Of daar beperkte en onbeperkte aanbiedinge is
           Die dienste wat deur die IDV aangebied word
           Reputasie van die IDV
           Of data oorgedra word na die volgende maand
           Of die IDV ŉ anti-virus fasiliteit bied
           Of die IDV bekend is vir ŉ stabiele verbinding         ( enige twee)           2       2
9.8        Kan baie data/limiet gebruik
           Wil dalk nie al die opdaterings aanvaar/installeer nie
           Programme wat nie gebruik word nie kan opdateer wat plek op die toestel
             vermors
           Ens.                                                   ( enige twee)           2       2
9.9       9.9.1  Skandeerder
                  Kamera
                  Skandeermuis                                       ( enige een)          1
          9.9.2 OKH (OCR) 

                  OKH sal ŉ geskandeerde kopie/beeld van ŉ dokument vat en
                  omskakel  in ŉ redigeerbare dokument.                                     2
          9.9.3    Nie effektief as die geskandeerde dokument van lae gehalte is nie
                   Nie altyd baie akkuraat nie
                   In sommige gevalle kan dit nie tussen teks en beelde onderskei nie
                   Taal afhanklik
                   Nie effektief as die kwaliteit van die kamera laag is nie
                   Skandering kan stadig wees - hang af van die tipe skandeerder en
                    die doel daarvan                                     ( enige twee)     2       5
                                                                                                     25

     Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019)                   REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                                  11

 VRAAG 10

 10.1 10.1.1           Videokonferensie / video-oproepe 
                       Om ‘selfies’ te neem                                                   2
         10.1.2       Data konneksie via Wi-Fi  of SIM-kaart 

                      NOTA AAN MERKER: (Aanvaar ook: Die tablet kan gebruik word
                      vir telefoon oproepe as dit aan die netwerk gekonnekteer word)            2
         10.1.3       Resolusie                                                                1
         10.1.4        Mikro SD verwys na ŉ soort geheuekaart 

                       Om ekstra stoorspasie te verskaf                                       2
         10.1.5       Dit vertel jou hoeveel (in hierdie geval vier) fisiese SVE’s  is op
                      die skyfie

                      Dit kan werk verdeel tussen die verwerkers wat dit moontlik maak
                      dat die rekenaar doeltreffend/vinniger kan werk                          2            9
 10.2 10.2.1           Kyk multimedia aanbiedings
                       Kyk kort video’s/YouTube leermateriaal
                       Neem notas (OneNote met stylus)
                       Voltooi elektroniese assesserings (Google Forms)
                       Doen navorsing
                       Invul van opnames
                       Lees van voorgeskrewe boeke ens.
                                       ( enige twee of ander aanvaarbare antwoord)            2
         10.2.2        Maak gebruik van ŉ filtreerprogram.
                       ŉ Veilig soekopsie word geaktiveer as daar van ŉ webtuiste
                         gebruik gemaak word
                       Onderwysers kan die nodige dokumente aflaai en dit “offline”
                         beskikbaar stel
                       Die skool se LAN kan toegang weier/Gebruik ŉ instaan
                         bediener/Gebruik ŉ netskans
                       Onderrig leerders oor die gevare van onvanpaste inhoud of
                         mense
                       Blok leerders se persoonlike inligting indien beskikbaar
                       Gebruik van alliases (avatars) vir leerders    ( enige twee)          2
         10.2.3        Minder papier gebruik
                       Minder drukwerk
                       Digitalisering
                       Minder e-afval
                       Minder krag koste
                       Ens.                                           ( enige twee)          2

   Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                              REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                (EC/SEPTEMBER 2019)

          10.2.4    Jy kan die zoom aanraak funksionaliteit gebruik (OF die
                      Letter grootte) om die teks te vergroot
                    Jy kan die helderheid van die skerm vermeerder
                    Jy kan die kontras van die skerm vermeerder
                    Jy kan ŉ verligte vergrootglas (‘magnifier’) gebruik om die
                      virtuele inligting op die skerm te vergroot
                    Jy kan sagteware gebruik om die teks op die skerm te
                      vergroot
                    Jy kan van teks na spraak sagteware gebruik maak
                                                                    ( enige twee)     2       8
10.3      10.3.1    Daar is geen limiet gestel op die hoeveelheid data
                      wat per maand gebruik word nie
                    Hulle kan die Internet 24/7 gebruik sonder om bekommerd
                      te wees oor hoeveel data hulle gebruik         ( enige twee)    2
          10.3.2   ŉ Harde limiet is ŉ tipe rekening wat alle internet toegang
                   stop  sodra die limiet bereik is, terwyl met ŉ sagte limiet
                   die gebruiker toegelaat word om nog sommige
                   internetverbinding  te hê alhoewel die limiet bereik is             2       4
10.4      10.4.1    Gebruik sagteware wat jou data outomaties opdateer
                    Rugsteun slegs data, nie programme nie (gebruik ŉ CD of
                      Internet om dit te herwin)
                    Gebruik eksterne bergingsmedium (eksterne hardeskyf)
                    Hou rugsteun op ŉ ander plek in geval van diefstal, brand,
                      ens.
                    Doen instandhouding van data om onnodige duplikate te
                      voorkom
                    Argief groot lêers wat nie dikwels gebruik word nie
                    Kontroleer dat die rugsteun werk deur nou en dan
                      gerugsteunde lêers oop te maak                 ( enige twee)    2
          10.4.2    Skeduleer wanneer om die lêers te rugsteun
                    Kies om ŉ volledige rugsteun van al die lêers te maak of net
                      die wat sedert die laaste rugsteun verander het
                    Samepersing van die lêers om ruimte op die rugsteunmedia
                      te spaar, ens.                                 ( enige twee)    2      4
                                                                                               25

                                                                 TOTAAL AFDELING C:            50
                                                                     GROOTTOTAAL:             150

     Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

## Related documents

- [CAT P2 GR12 MEMO SEPT2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-memo-sept2020-afrikaans/73167bc1-7d37-4313-9e6c-6055b941495e) — Computer Applications Technology · Memo · 2020 · Afr
- [CAT P2 GR12 MEMO SEPT2017 (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-memo-sept2017-afrikaans/f13e52b1-d03e-4ce0-9cbb-fd83efd28130) — Computer Applications Technology · Memo · 2017 · Afr
- [CAT P1 GR12 MEMO SEPT 2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-gr12-memo-sept-2020-afrikaans/8de0d6b8-beca-46cb-8a39-0618c4e464e6) — Computer Applications Technology · Memo · 2020 · Afr
- [CAT P1 GR12 MEMO SEPT2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-gr12-memo-sept2018-afrikaans/12bb0431-212d-4b16-b0b7-e634ff19745f) — Computer Applications Technology · Memo · 2018 · Afr
- [Computer Application Technology P2 Nov 2019 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p2-nov-2019-memo-afr/2f72e6ce-b51a-4e66-9a85-593b7ef5e1aa) — Computer Applications Technology · Memo · 2019 · Afr
- [CATN P2 MEMO GR12 AFR SEP 2015](https://www.hlayiso.com/library/catn-p2-memo-gr12-afr-sep-2015/e93173b1-3656-4239-af0b-822a4acf42d0) — Computer Applications Technology · Memo · 2015 · Afr

## More from Grade 12 Computer Applications Technology

- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2025 AFRIK watermark](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2025-afrik-watermark/1b848d13-4e0f-4b33-91ef-2fcd3dc2e6b9) — QP · 2025 · Afr
- [CAT P2 GR12 QP September 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-qp-september-2025-eng-watermark/fd63d968-a454-409d-9293-0862b56232b1) — QP · 2025 · Eng
- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/82b87849-4ee6-4b20-8b30-633307bd7329) — QP · 2024 · Afr
- [Computer Applications Technology P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/computer-applications-technology-p1-nov-2024-afr/502fe6df-4d11-41d1-8e23-b219565e715b) — QP · 2024 · Afr
- [Computer Applications Technology P1 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/computer-applications-technology-p1-nov-2023-eng/60311585-04c7-46dc-bcf6-87da09dc1ea5) — QP · 2023 · Eng
- [ERRATA CAT P1](https://www.hlayiso.com/library/errata-cat-p1/363f4b7e-98be-46d4-9d47-fcfea8705198) — Errata · 2022

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
