# Computer Applications Technology Grade 12 P2 2021 Memo (Afr)

> Grade 12 Computer Applications Technology Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2021 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-memo-sept2021-afrikaans/b34da01c-6d07-4cd7-a84b-92a3d7d31315
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Computer Applications Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2021
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Computer Applications Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/computer-applications-technology) › [Computer Applications Technology Grade 12 P2 2021 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-memo-sept2021-afrikaans/b34da01c-6d07-4cd7-a84b-92a3d7d31315)

## About this document

Computer Applications Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2021 · Afrikaans. Memorandum, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                       NASIONALE
                   SENIOR SERTIFIKAAT

                           GRAAD 12

                    SEPTEMBER 2021

     REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2
               NASIENRIGLYN

PUNTE:   150

                  Hierdie nasienriglyne bestaan uit 16 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                               REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                   (EC/SEPTEMBER 2021)
VOORSTELLE EN AANBEVELINGS VIR NASIENERS

       Verwys dikwels terug na die vrae en die nasienriglyne gedurende die
        nasiensessie.

       Dit is raadsaam om die vrae gereeld te lees (en te herlees) tesame met die
        kandidaat se antwoord om na te gaan dat dit ooreenstem, sodat jy nie deur die
        kandidaat se stellings/antwoorde mislei word nie.

       Wees versigtig om nie op sleutelwoorde of algemene stellings te fokus nie,
        maar lees eerder die hele antwoord. As jy twyfel, lees die hele antwoord, dan
        die vraag in die vraestel en die antwoord in die nasienriglyn

        o Vra jouself of jou senior nasiener of die antwoord in die nasienriglyne kan
          ‘pas’ voordat die korrekte punte aan die kandidaat toegeken word.
        o Aanvaar korrekte antwoorde wat anders uitgedruk word, bv. die
          nasienriglyne noem ‘stadig’ en die kandidaat antwoord ‘nie vinnig nie’.
       Wees versigtig vir oorvleuelende antwoorde op ŉ spesifieke vraag. In die
        algemeen word EEN punt per feit toegeken.
       Moenie antwoorde namens die kandidaat kies nie. Waar ŉ vraag vereis dat die
        kandidaat moet LYS of NOEM: merk die eerste getal antwoorde wat vereis
        word, bv. die eerste TWEE feite as ŉ kandidaat ŉ lys van VYF feite gee
        wanneer slegs TWEE feite vereis word, selfs as dit in ŉ paragraafvorm
        aangebied word.
       Vrae wat langer antwoorde vereis moet as ŉ enkele eenheid gesien word.
        Punte kan toegeken word indien korrekte stellings op enige plek in die
        paragraaf voorkom.

    Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021)             REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                        3

AFDELING A

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-                VRAAG 2: PASITEMS
         VRAE

1.1     A                                 2.1    S
1.2     D                                 2.2    E
1.3     B                                 2.3    L
1.4     D                                 2.4    K
1.5     A                                 2.5    A
1.6     B                                 2.6    M
1.7     A                                 2.7    B
1.8     C                                 2.8    I
1.9     A                                 2.9    D
1.10    C                                 2.10   O
                                   [10]                                      [10]

VRAAG 3: WAAR/ONWAAR-ITEMS

3.1     Onwaar, Onderskrif (‘Footer’)                                         (1)

3.2     Onwaar, Radio-knoppie (‘Radio button’)                                (1)

3.3     Waar                                                                  (1)

3.4     Waar                                                                  (1)

3.5     Onwaar, Grootte/tipe                                                  (1)
                                                                              [5]

                                                      TOTAAL AFDELING A:      25

   Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                              REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                     (EC/SEPTEMBER 2021)

AFDELING B

VRAAG 4: STELSELTEGNOLOGIEË

4.1     4.1.1     Om data en programme wat verwerk word, te hou (d.i. tydelik /
                  terwyl die rekenaar aan is).                                             1
        4.1.2     Enige EEN verskil (behalwe verskil in funksie): 

                   RAM is elektronies; stoor is magneties / opties / elektronies
                   RAM is vinnig; stoor is stadiger
                   RAM is duurder per GB; stoor is goedkoper

                NOTA AAN MERKER: Moenie aanvaar ‘RAM = onbestendig vs.
                stoor = permanent’, of ‘baie minder RAM word benodig as stoor’,
                aangesien dit direk met funksie verband hou.                                1      2
4.2     Enige TWEE toevoertoestelle: 
         Versneller (‘Accelerometer’)
         Barometer
         Mikrofoon
         Raakskerm (‘Touch screen’)
         GPS
         WiFi
         3G                                                                                2      2
4.3     Enige TWEE redes: 

           Hulle is deur ander (meer doeltreffende) draagbare toestelle soos
            flits-skywe en eksterne hardeskywe vervang
         Programmatuur en vermaak (speletjies, musiek, video, ens.) word
            nou versprei/afgelaai via die internet
         Bespaar fisiese spasie en gewig in draagbare rekenaars/draagbare
            rekenaars kan ontwerp wees om dunner en ligter te wees.                         2      2
4.4     Enige TWEE probleemoplossingstegnieke: 

           Diskonnekteer en herkonnekteer die muis
           Probeer dit in ’n ander USB-poort inprop
           Herlaai (‘reboot’) die rekenaar
           Gaan USB-beheerders in Device Manager na (en her-aktiveer die
            poort indien nodig)                                                             2      2
4.5     Enige TWEE maniere: 

            Maak gereelde/outomatiese rugsteun
            Beperk toegangsregte tot die lêer/pdf-formaat
            Maak lêers lees-alleen
            Gebruik weergawes opsie om verskillende weergawes te stoor
            Gebruik wagwoorde (slot) en enkripsie
            Stoor gereeld (met bevestiging)                                                2      2

    Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021)                 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                                      5

4.6     Enige EEN rede: 

           Versoenbaarheidskwessies dan uitgeskakel – PDF-lesers (bv. Adobe
            Reader) is vrylik beskikbaar, en maak voorsiening vir mense om die
            dokumente te lees – selfs as hulle nie die programmatuur het om die
            dokument te skep nie
         Lêergroottes kan soms kleiner wees (dus vinniger om te stuur, en
            minder stoorspasie benodig)
         Lêers kan gestel word (m.b.v. die volle Adobe Acrobat-pakket) sodat
            hulle nie geredigeer of verander kan word nie                                   1         1
4.7     Enige TWEE beperkinge: 

           Beeldgehalte/duidelikheid nie so goed soos diѐ van hoë-gehalte
            monitors nie
         Gewoonlik tot 4:3-aspekverhouding (amper vierkantig) beperk/pas
            nie vir 16:9-aspekverhouding wat vir meeste flieks gebruik word nie
         Laer kontrasverhoudings – gevolglik ‘modderige’ beelde met laer
            kleurgehalte                                                                    2         2
4.8     Enige TWEE stukke toerusting: 

         Oorfone
         Kopstuk (‘Head gear’)/helm
         Speletjie beheerder
         Mobiele toestelle/Selfoon
         Handskoene/Liggaam – Pakke toegerus met sensors/beheerders
         Kamer/Simulasie omgewing/ŉ Kragtige rekenaar                                      2         2
4.9     Enige EEN voorbeeld: 

         Toerisme/Verken plekke
         Gerief/Virtuele toere
         Konferensie
         Vlug simulasie
         Kommunikasie
         Opleiding van vlieëniers
         Bemarking
         Opleiding
         Mediese personeel om beserings te hanteer                                         1         1
4.10    4.10.1 ŉ Hommeltuig is ŉ vlieënde robot wat op ŉ afstand beheer kan
               word of wat outonoom deur sagtewarebeheerde vlugplanne vlieg.               1
        4.10.2 Enige TWEE voordele: 

                         Geen ander ingewikkelde masjinerie is nodig vir vervaardiging
                          nie
                         Dele kan met die rekenaar ontwerp en direk gedruk word
                         Maklik om ontwerp te verander en weer te druk
                         Dele wat misluk, kan maklik weer gedruk word
                         Geen wagtydperk vir bestelde dele nie
                         Meer koste-effektief vir klein getalle                            2         3

   Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                               REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                   (EC/SEPTEMBER 2021)

4.11     4.11.1    Doen al die verwerking / berekeninge / vergelykings / besluite in
                   die rekenaar.                                                          1
         4.11.2    Enige EEN metode: 

                    Konnekteer ŉ eksterne DVD-aandrywer met die rekenaar (via
                     USB) en installeer dit van daar af
                    Kopieer die inhoud van die DVD na ŉ ander medium (bv.
                     draagbare hardeskyf) en probeer om dit van daar af te
                     installeer (vind en voer die Setup.exe-installasielêer uit)           1
         4.11.3    Enige EEN vereiste (behalwe verwerker en geheue): 

                    (Beskikbare/oop) skyfspasie
                    Grafika vereistes (veral vir speletjies, CAD, ens.)

                 NOTA AAN MERKER: Aanvaar spesifieke vereistes, bv. 1 GB
                 beskikbare hardeskyfspasie, 1024 x 768 minimum resolusie,
                 512 MB toegewyde video RAM                                                1          3
4.12     Enige DRIE voordele: 

            Baie vinniger as normale hardeskywe
            Geen bewegende dele nie en kan nie beskadig word deur dit te laat
             val of te verskuif terwyl dit gebruik word nie
            Baie meer energie doeltreffend
            Duursaam
            Werk stiller as tradisionele hardeskywe
            Groot stoorplek
            Ligter om rond te dra                                                         3       3
                                                                                                 [25]

    Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2021)                 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                                     7

VRAAG 5: INTERNET EN NETWERKTEGNOLOGIEË

5.1     5.1.1   Enige EEN rede: 

                   Draagbaarheid en mobiliteit/ŉ Gebruiker kan deur middel van ŉ
                    skootrekenaar of ander toestel met die netwerk koppel /Toegang
                    tot die netwerk vanaf ŉ wye area
                 ŉ Toestel kan maklik by die netwerk gevoeg word
                 Koste-effektief deur datakoste te spaar                                   1
        5.1.2   Enige EEN rede: 

                 Verskaf ŉ unieke adres vir kommunikasie
                 Om konflik met adresse tydens kommunikasie te voorkom                     1
        5.1.3   Enige TWEE redes: 

                   Te ver weg van die roeteerder
                   Te veel gebruikers wat terselfdertyd toegang wil hê/Tekort aan
                    genoeg bandwydte
                 Inmenging/Steurings ('Interferences') soos Elektromagnetiese
                    steurings ('EMI')
                 Steurings/Inmenging deur strukture soos bome/geboue                       2         4
5.2     5.2.1   Enige TWEE dienste: 

                   E-pos
                   Veilige web aanbieding
                   Spam filtering
                 Tegniese ondersteuning                                                    2
        5.2.2   Enige TWEE voordele: 

                 Hoë spoed/permanente konneksie
                 Laat Internet toegang en telefoongebruik terselfdertyd toe
                 Relatief goedkoop wanneer baie data gebruik word
                 Aanpasbaarheid (‘Scalability’)/verskillende bandwydte pakette             2
        5.2.3   Koppel toestelle aan mekaar  en reguleer verkeer  tussen toestelle.       2         6
5.3     5.3.1   Enige EEN medium: 

                 Glasvesel
                 Lig
                 Laser                                                                     1
        5.3.2   Enige TWEE redes: 

                    Minder steurings/inmenging/minder ('EMI')
                    Veilig en moeilik om toegang te kry/Geen afluistering nie
                    Baie vinnige spoed
                    Kan groter afstande dek sonder om geregenereer te word                 2         3

      Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                            REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2               (EC/SEPTEMBER 2021)

5.4     Enige TWEE nadele: 

           Nie alle organisasies het FTP-bedieners nie
           Oordragproses kan meer ingewikkeld wees as ‘drag-and-drop’-metodes
           FTP-koppelings word soms onderbreek en dan moet die oordrag van
            voor af begin
           Moderne webblaaiers (‘web browsers’) ondersteun nie meer FTP nie/In
            sommige gevalle moet mens gespesialiseerde sagteware gebruik
           Data kan onderskep word                                                2      2
                                                                                         [15]

    Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021)                REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                                   9

VRAAG 6: INLIGTINGBESTUUR

6.1 6.1.1      Beskryf in jou eie woorde wat gedoen moet word, met inagneming van
               wat die probleem is wat jy moet ondersoek en waaroor die ondersoek
               gaan.                                                                   1
      6.1.2    Enige EEN: 

            Dit is ŉ lys van bronne wat in die verslag aangehaal is
            Dit toon die bewys van waar jy die inligting vandaan gekry het
            Indien plagiaat gepleeg is                                                 1         2
6.2 Enige TWEE redes: 

       Die outeur is nie ŉ kenner oor die onderwerp nie/Kan nie bibliografiese
        inligting verkry nie
     Die inligting is te oud
     Die inligting is partydig ('biased')
     Die inligting is baie beperk en dek nie die onderwerp genoegsaam nie
     Geen kruisverwysing kan gedoen word
     Inligting is geplagiariseer (Plagiaat moet gekwalifiseer word)                    2         2
6.3 6.3.1 Enige EEN beperking: 

                 Beperkte opsies mag na skeefgetrekte ('skewed') data lei
                 Respondent mag ŉ antwoord wil gee wat nie in die lys is nie/
                  Beperk moontlike antwoorde wat die respondent kan gee
                Opsies mag partydigheid na ŉ spesifieke uitgangspunt steun
                Geen aanduidings of die respondent die vrae verstaan het nie           1
      6.3.2    Enige TWEE voordele: 

              
              Makliker om antwoorde in ŉ sigblad/databasis te verwerk/ontleed
              
              Kan alle antwoorde lees/Slegte handskrif is nie ŉ probleem nie/Hoef
              nie die antwoorde weer in te tik nie/Minder foute in data
            Data-vaslegging kan outomaties geoutomatiseer word
            Maklik om data met ander te deel / datastel te publiseer
            Data validering van antwoorde kan gedoen word
            Moontlike terugvoertye is vinniger
            Hoër terugvoer is moontlik                                                 2         3
6.4 Enige DRIE redes: 

         Voeg ŉ grafiektitel (‘chart title’) by
         Gebruik byskrifte (‘Legends’)
         Gebruik as- of reeksetikette
         Gebruik gidslyne (‘Gridlines’)
         Voeg data-etikette by
         Voeg kleur by
         Gebruik tendenslyne (‘trend lines’)
         Selekteer die korrekte grafiektipe                                            3      3
                                                                                             [10]

   Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
 10                               REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                   (EC/SEPTEMBER 2021)

VRAAG 7: SOSIALE IMPLIKASIES

7.1     7.1.1    Enige TWEE aanduidings: 

                  E-posadres lyk verdag
                  Vreemde domeinnaam
                  Dit sal jou vra om die skakel te volg
                  Dit sal jou vra om persoonlike inligting te gee
                  Dit lyk asof hulle die inligting onmiddellik nodig het
                  E-pos het baie foute                                                   2
        7.1.2    Dit mag dalk ŉ virus wees.                                              1
        7.1.3    Enige TWEE tipes: 

                 Bandwydte
                 Identiteitsdiefstal
                 Verwerkingstyd en krag
                 Materiaal met kopiereg, bv. roofkopiëring (‘piracy’)
                 Geld                                                                    2       5
7.2     Geo-etikettering (‘geotagging’) verwys na en insluitend die posisie/GPS-
        koördinate  van waar die foto geneem is in die metadata/lêer.                   2       2
7.3     Enige TWEE nadele: 

           Tekort aan toegang tot tegnologie/werkende hardeware/
            Digitale skeiding ('Digital Divide')
           Tekort aan tegnologiese vaardighede om e-leer se potensiaal te
            gebruik/optimaal te gebruik
           Potensiële tekort aan leiding/toevoer/terugvoer/monitering van die
            onderwyser
           Afhanklik aan elektrisiteit/battery lewe
           Gevoel van isolasie/Tekort aan menslike kontak/Dra by tot tekort aan
            sosiale vaardighede
           Gesondheid-verwante kwessies (Om vir lang ure te sit), ens.

        NOTA AAN MERKER: MOENIE antwoorde wat na koste verwys aanvaar
        nie                                                                               2       2
7.4     Enige EEN aanduiding: 

           Dit vra dat dit na ander mense aangestuur moet word
           Jy kry dieselfde boodskap vanaf baie mense
           Dit kan dalk ŉ dreigement insluit
           Moeilik om die inhoud van die e-pos te verifieer
           Hoë emosionele inhoud                                                         1      1
                                                                                                [10]

      Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021)              REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                             11

VRAAG 8: OPLOSSINGSONTWIKKELING

8.1    Maak 'Footnotes' groep oop 
       Klik op 'Convert Note' 
       Klik op 'Convert Endnote to Footnote' 

                                               OF

       Regsklik  op voetnota ('footnote') 
       Klik op 'Convert to Endnote'                                           3          3
8.2    Sel B6:

       =UPPER  (LEFT (C6,2)                                                 3          3
8.3    ExaminationDate-veld valideringsreël:

        Between #04/04/2018# OR >=#04/04/2018# OR >#03/04/2018# 
        AND 
       #15/04/2018# OR <=#15/04/2018# OR <#16/04/2018#                        3          3
8.4    <hr color = "red" width =50%>                                         2          2
8.5    Autofill                                                               1          1
8.6    Enige DRIE: 

          Databasis-tabel (of navraag)
          Sigblad
          E-pos kontaklys
          E-pos adreslys
          Teks lêers                                                          3      3
                                                                                     [15]

                                                             TOTAAL AFDELING B:           75

   Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                              REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                 (EC/SEPTEMBER 2021)

AFDELING C: GEÏNTEGREERDE SCENARIO

VRAAG 9

9.1      Enige TWEE IT/RTT verwante werke: 

            IT/RTT tegnikus
            Netwerkingenieur
            Netwerkargitek
            Netwerkadministrateur
            Netwerkanalis

         NOTA AAN MERKER: Moenie aanvaar nie: Programmeerder of enige
         databasis verwante beroepe/databasis-administrateur.                             2         2
9.2      9.2.1 Die gebruik van persoonlike kenmerke  om die identiteit van ŉ
                persoon te bevestig. 

                 NOTA AAN MERKER: Aanvaar ook: Gebruik dele van die liggaam
                 vir toegang beheer.                                                      2
         9.2.2   Enige EEN voorbeeld: 

                 Retina/oog
                 Vingerafdrukke
                 Stemherkenning
                 Gesigsherkenning
                 Palmlesers                                                              1         3
9.3      Enige TWEE nadele: 

            RFID-kaarte kan vanaf ŉ afstand gelees word wat die oopsluit van ŉ deur
             kan aktiveer, selfs wanneer dit nie verlang word nie
            Kaarte kan nie die gebruiker se identiteit valideer nie
            Kaarte kan gesteel word/wegraak
            Kaarte kan gekloon word ('cloned')
            Ongemak om kaarte rond te dra
            Koste van vervaardiging van kaarte/tydrowend

         NOTA AAN MERKER: Enige aanvaarbare antwoord.                                     2         2
9.4      9.4.1 Hardeskyfspasie/stoor  wat deur die bedryfstelsel gereserveer is om
               as ETG (‘RAM’)/geheue gebruik te word. 

                 NOTA AAN MERKER: Aanvaar ook vir 2 punte: Hardeskyf-spasie
                 word gebruik indien die ETG (‘RAM’) vol is.                              1
         9.4.2   Bedryfstelsel                                                           1
         9.4.3   Enige EEN: 

                    Voeg meer ETG (‘RAM’) by
                    Moenie te veel toepassings oopmaak nie/Maak toepassings
                     wat nie gebruik word nie toe                                         1         3

     Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021)                REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                                    13

9.5    9.5.1      Sagteware waar die meeste van die verwerking in die wolk
                   gedoen word; die verwerking word deur bedieners wat toeganklik
                   is via die Internet gedoen. 
                 Die koppelvlak word op webbedieners/lokale rekenaars geskep
                   deur van toeps (‘apps’) of toegang tot koppelvlak word deur
                   webblaaier verkry.                                                       2
       9.5.2    Enige TWEE nadele: 

                  Sagteware word nie besit nie en ŉ gereelde fooi moet betaal word
                  Koste van data wat gebruik word wanneer alles van die wolk af
                   oorgedra is, kan hoog wees
                 As die Internet af is, kan geen toegang tot sagteware verkry word
                   nie
                 Blootstelling aan sekuriteitskwessies as dokumente in die wolk
                   gestoor word
                 Te veel gebruikers kan toegang tot die diens stadiger maak                 2         4
9.6    9.6.1    Enige DRIE maniere: 

                     Beperk tyd op web/Skakel kennisgewings af wanneer belangrike
                      werk gedoen word/Skakel mobiele toestelle op sekere tye af
                     Probeer om jouself van FOMO te verwyder
                     Weerhou jouself daarvan om ander mense te beledig/Boelie
                     Wees bewus daarvan dat alles wat gestuur word publiek is
                     Wees bewus daarvan dat die Internet nooit inligting vergeet
                      nie/kan nie inligting van die Internet af verwyder nie
                     Moenie persoonlike inligting deel nie bv. ID-nommer of
                      bankrekeningnommers
                     Moenie met vreemdelinge bevriend raak nie

                NOTA AAN MERKER: Enige ander aanvaarbare antwoord                            3
       9.6.2    Enige TWEE redes: 

                  Lae risiko van fisiese gevaar vir die krimineel/nie fisies teenwoordig
                   wanneer die misdaad gepleeg word nie
                 Moeilik om ŉ misdaad op te spoor
                 Moeilik om die persoon wat die misdaad gepleeg het op te spoor
                 Verhoogde gebruik van die internet
                 Verhoogde getal aanlyn finansiële transaksies
                 Persone se algemene nalatige/onkundige Internet gebruik                    2
       9.6.3    Abba (‘Piggybacking’)                                                       1         6

   Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                              REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                    (EC/SEPTEMBER 2021)

9.7      9.7.1   Enige TWEE maniere: 

                   Hou jou bedryfstelsel op datum om seker te maak dat daar nie
                    kwesbaarhede is wat uitgebuit kan word nie
                  Moenie sagteware installeer of administratiewe regte gee as jy
                    nie presies weet wat dit is en wat dit doen nie
                  Installeer antivirussagteware, wat kwaadwillige programme soos
                    afkoopsagteware kan opspoor wanneer hulle ŉ verskyning maak
                  Installeer ‘witlys’ sagteware, wat ongemagtigde sagteware
                    verhoed om uit te voer
                  Maak gereeld en outomaties ŉ rugsteun van jou lêers                       2
         9.7.2   Enige TWEE maniere: 

                    Herlaai ('Reboot') Windows 10 na veilige modus ('safe mode')
                    Herstel ('Restore') met skoon rugsteun
                    Installeer anti-kwaadwilllige ('anti-malware') sagteware
                    Skandeer die stelsel om die afkoopsagteware te vind
                    Herstel ('System Restore') die rekenaar na ŉ vorige werkende
                     toestand.                                                               2      5
         9.7.3   Kripto-geldeenheid (‘Cryptocurrency’)  (Bitcoins)                          1
                                                                                                  [25]

     Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021)                  REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                                   15

VRAAG 10

10.1     10.1.1    Aanvaarbare Gebruiksbeleid (‘Acceptable Use Policy’)                  1
         10.1.2    Om die gebruiker van ŉ netwerkomgewing te voorsien van
                   regte en verantwoordelikhede  wanneer hulle hulle IKT
                   ('ICT')-bronne/ netwerk gebruik.                                      2        3
10.2     Maak seker dat alle toestelle  die mees onlangse opdatering van
         dieselfde dokument bevat.                                                       2        2
10.3     10.3.1 Enige TWEE vaardighede: 

                         Sagtewareprogrammeringsvaardighede
                         Grafiese ontwerp vaardighede
                         Kennis van MRK (Mens-Rekenaar-Koppelvlak) ('HCI')
                          beginsels
                       Kreatiwiteit en verbeelding
                       Kennis omtrent voortuitgang in tegnologie                         2
         10.3.2       Enige TWEE faktore: 

                         Bladsy moet outomaties van grootte verander/
                          voorsiening maak vir kleiner skerms
                       Verskillende formaat en bladsy-uitleg/leesbaarheid
                       Verkleinde grootte van beeldlêers ('image files')/minder
                          data om af te laai
                       Sluit sekere inhoud uit/funksionaliteit/flitsspelers ('flash
                          players')
                       Moet op verskillende platvorms werk
                       Beperkings in terme van verwerking en stoor op kleiner
                          toestelle                                                       2        4
10.4     10.4.1       Addisionele data/inligting oor die video wat saam met die lêer
                      gestoor is.                                                        1
         10.4.2       Enige EEN formaat: 

                         MPEG-2
                         MPEG-4
                         .MP4
                         .avi
                         MKV

                      NOTA AAN MERKER: Aanvaar ook enige ander aanvaarbare
                      samepersing formaat                                                 1        2
10.5     10.5.1       Aanlyn seminare                                                    1
         10.5.2       Enige TWEE maniere: 

                         Maak gebruik van RSS-invoere ('feeds')
                         Geskikte toeps ('apps')
                         Boodskapkennisgewings ('Message alerts')/SMS                    2        3

   Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
 16                               REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                   (EC/SEPTEMBER 2021)

10.6      10.6.1    Enkripsie is die proses om inligting of data in ŉ kode om te
                    skakel,  veral om ongemagtigde toegang te voorkom. 

                    NOTA AAN MERKER: Aanvaar ook enige ander aanvaarbare
                    antwoord.                                                           2
          10.6.2    Die URL bevat https://                                             1
          10.6.3    Enige TWEE: 

                         Die sertifikaat word deur ŉ derde party maatskappy soos
                          VeriSign voorsien
                     Dit is aan ŉ spesifieke webtuiste se adres gekoppel wat
                          die geldigheid daarvan bevestig
                     Datum van geldigheid                                               2       5
10.7      10.7.1    Sosiale manipulasie verwys na die mislei ('conning') of stel
                    van ŉ strik/skelmstreek vir ŉ persoon  om vrywillig persoonlike
                    inligting te verskaf.                                               2
          10.7.2    Enige TWEE: 

                    Sensitiewe inligting soos wagwoorde of ander inligting wat
                     gebruik kan word om identiteitsdiefstal te pleeg
                   Dit kan gebruik word om iemand na te boots om ‘malware’
                     te installeer
                   Of enige ander kriminele doeleindes                                 2        4
10.8      Enige TWEE: 

             Stoor rekords elektronies – gebruik minder papier
             Skandeer navorsing uit boeke eerder as om kopieë te maak
             Skakel rekenaars af as dit nie gebruik word nie
             Stel rekenaars op slaapmodus (‘sleep mode’)                               2        2
                                                                                               [25]

                                                                  TOTAAL AFDELING C:            50
                                                                      GROOTTOTAAL:             150

      Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

## Related documents

- [CAT P2 GR12 MEMO SEPT2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-memo-sept2020-afrikaans/73167bc1-7d37-4313-9e6c-6055b941495e) — Computer Applications Technology · Memo · 2020 · Afr
- [CAT P2 GR12 MEMO SEPT2017 (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-memo-sept2017-afrikaans/f13e52b1-d03e-4ce0-9cbb-fd83efd28130) — Computer Applications Technology · Memo · 2017 · Afr
- [CAT P1 GR12 MEMO SEPT 2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-gr12-memo-sept-2020-afrikaans/8de0d6b8-beca-46cb-8a39-0618c4e464e6) — Computer Applications Technology · Memo · 2020 · Afr
- [CAT P1 GR12 MEMO SEPT2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-gr12-memo-sept2018-afrikaans/12bb0431-212d-4b16-b0b7-e634ff19745f) — Computer Applications Technology · Memo · 2018 · Afr
- [Computer Application Technology P2 Nov 2020 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p2-nov-2020-memo-eng/549aa96b-d6a9-4246-9d63-80e2ba254c10) — Computer Applications Technology · Memo · 2021 · Eng
- [CATN P2 MEMO GR12 AFR SEP 2015](https://www.hlayiso.com/library/catn-p2-memo-gr12-afr-sep-2015/e93173b1-3656-4239-af0b-822a4acf42d0) — Computer Applications Technology · Memo · 2015 · Afr

## More from Grade 12 Computer Applications Technology

- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2025 AFRIK watermark](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2025-afrik-watermark/1b848d13-4e0f-4b33-91ef-2fcd3dc2e6b9) — QP · 2025 · Afr
- [CAT P2 GR12 QP September 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-qp-september-2025-eng-watermark/fd63d968-a454-409d-9293-0862b56232b1) — QP · 2025 · Eng
- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/82b87849-4ee6-4b20-8b30-633307bd7329) — QP · 2024 · Afr
- [Computer Applications Technology P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/computer-applications-technology-p1-nov-2024-afr/502fe6df-4d11-41d1-8e23-b219565e715b) — QP · 2024 · Afr
- [Computer Applications Technology P1 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/computer-applications-technology-p1-nov-2023-eng/60311585-04c7-46dc-bcf6-87da09dc1ea5) — QP · 2023 · Eng
- [ERRATA CAT P1](https://www.hlayiso.com/library/errata-cat-p1/363f4b7e-98be-46d4-9d47-fcfea8705198) — Errata · 2022

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
