# Computer Applications Technology Grade 12 P2 2022 Memo (Afr)

> Grade 12 Computer Applications Technology Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2022 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-memo-sept2022-afrikaans/ac51e7a6-a326-4ed9-b5cb-b1cdabeb77ef
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Computer Applications Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2022
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Computer Applications Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/computer-applications-technology) › [Computer Applications Technology Grade 12 P2 2022 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-memo-sept2022-afrikaans/ac51e7a6-a326-4ed9-b5cb-b1cdabeb77ef)

## About this document

Computer Applications Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2022 · Afrikaans. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                            NASIONALE
                        SENIOR SERTIFIKAAT

                               GRAAD 12

                       SEPTEMBER 2022

     REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2
               NASIENRIGLYN

PUNTE:   150

                 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 14 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                           REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2              (EC/SEPTEMBER 2022)

 VOORSTELLE EN AANBEVELINGS VIR NASIENERS

    •   Verwys dikwels terug na die vrae en die nasienriglyne gedurende die
        nasiensessie.

    •   Dit is raadsaam om die vrae gereeld te lees (en te herlees) tesame met die
        kandidaat se antwoord om na te gaan dat dit ooreenstem, sodat jy nie deur
        die kandidaat se stellings/antwoorde mislei word nie.

    •   Wees versigtig om nie op sleutelwoorde of algemene stellings te fokus nie,
        maar lees eerder die hele antwoord. As jy twyfel, lees die hele antwoord,
        dan die vraag in die vraestel en die antwoord in die nasienriglyn

    o   Vra jouself of jou senior nasiener of die antwoord in die nasienriglyne kan
        ‘pas’ voordat die korrekte punte aan die kandidaat toegeken word.
    o   Aanvaar korrekte antwoorde wat anders uitgedruk word, bv. die nasienriglyne
        noem ‘stadig’ en die kandidaat antwoord ‘nie vinnig nie’.
    •   Wees versigtig vir oorvleuelende antwoorde op ŉ spesifieke vraag. In die
        algemeen word EEN punt per feit toegeken.
    •   Moenie antwoorde namens die kandidaat kies nie. Waar ŉ vraag vereis dat
        die kandidaat moet LYS of NOEM: merk die eerste getal antwoorde wat vereis
        word, bv. die eerste TWEE feite as 'n kandidaat 'n lys van VYF feite gee
        wanneer slegs TWEE feite vereis word, selfs as dit in ŉ paragraafvorm
        aangebied word.
    •   Vrae wat langer antwoorde vereis moet as ŉ enkele eenheid gesien word.
        Punte kan toegeken word indien korrekte stellings op enige plek in die
        paragraaf voorkom.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)      REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                           3

 AFDELING A: KORTVRAE

 VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE

 1.1    D✓                           (1)
 1.2    C✓                           (1)
 1.3    D✓                           (1)
 1.4    B✓                           (1)
 1.5    B✓                           (1)
 1.6    B✓                           (1)
 1.7    A✓                           (1)
 1.8    B✓                           (1)
 1.9    B✓                           (1)
 1.10   D✓                           (1)
                                     [10]

 VRAAG 2: PASITEMS

 2.1     J✓                          (1)
 2.2     I✓                         (1)
 2.3     O✓                         (1)
 2.4     D✓                         (1)
 2.5     H✓                         (1)
 2.6     K✓                         (1)
 2.7     N✓                         (1)
 2.8     F✓                         (1)
 2.9     R✓                         (1)
 2.10    B✓                         (1)
                                    [10]

 VRAAG 3: WAAR/ONWAAR

 3.1    Onwaar – sorteer/filter ✓                                             (1)

 3.2    Waar ✓                                                                (1)

 3.3    Onwaar – Skyfskoonmaakprogram ✓                                       (1)

 3.4    Waar ✓                                                               (1)

 3.5    Onwaar – Bot/Zombie ✓                                                (1)
                                                                             [5]

                                                    TOTAAL AFDELING A:        25

Kopiereg voorbehou                                             Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                            REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2              (EC/SEPTEMBER 2022)

 AFDELING B

 VRAAG 4: STELSELTEGNOLOGIEË

 4.1    4.1.1        Enige TWEE redes: ✓✓

                     • SSD vs. HDD (vinniger skyfspasie)
                     • Meer RAM                                                   2
        4.1.2        Enige TWEE redes: ✓✓

                     •   Linux is gratis om te laai
                     •   Baie stabiel
                     •   Kan verander word om aan te pas by die gebruikers se
                         behoeftes/bronkode is beskikbaar
                     • Minder kwesbaar vir virusse                                2      4
 4.2    4.2.1        HDMI                                                         1
        4.2.2        Enige TWEE: ✓✓

                • Stadige data-oordrag
                • Geen klank
                • Laer resolusie                                                  2      3
 4.3    4.3.1   QR-kode / 2D strepieskode                                         1
        4.3.2   • Dit sal deur ŉ selfoon geskandeer word om die inligting
                   wat dit bevat te openbaar ✓
                • Enige voorbeeld soos ŉ URL of skakel na ŉ webwerf ✓             2      3
 4.4    Enige TWEE redes: ✓✓

        •  SSD duurder per GB
        •  Groter kapasiteit aandrywers-redelik skaars
        •  Hulle is nie geskik vir langtermynberging (argivering) nie,
           aangesien hulle krag verloor
        • Beperkte lees/skryf siklusse                                            2      2
 4.5    Verwys na ŉ konsep waar mense toegelaat word om hul eie
        draagbare toestelle te bring en te gebruik, ✓ om toegang tot die
        netwerk te kry. ✓                                                         2      2
 4.6    Voordeel: (Enige EEN)
        ● geen drade/meer mobiel/draagbaarheid/minder beperkings ten
          opsigte van reikwydte ✓

        Nadeel: (Enige EEN)

        ● Batterye raak gou pap
        ● Makliker om te steel
        ● Stadiger reaksietempo veral vir rekenaarspelers (‘gamers’)              2      2
 4.7    3D-drukkers skep driedimensionele soliede voorwerpe uit ŉ digitale
        model deur ✓ opeenvolgende lae materiaal bo-op mekaar te plaas ✓          2      2
 4.8    Stelselvereistes van die sagteware moet in ag geneem word ✓               1      1

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)      REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                                     5

 4.9    • Voer ŉ antivirusskandering uit 
        • Formaat                                                               2     2
 4.10    4.10.1 Enige TWEE riglyne: ✓✓

                  ●Gereelde opdaterings
                  ●Gebruik treffende titels
                  ●Gepaste inhoud vir teikengehoor
                  ●Interaksie met lesers/opmerkings
                  ●Hou taal informeel/gebruik taal wat maklik deur die
                   teikengehoor verstaanbaar sal wees                            2
         4.10.2 Stroomvideo is nie op jou toestel gestoor nie / Jy hoef nie te
                wag totdat die aflaaiproses voltooi is, voordat jy daarna kyk
                nie ✓                                                            1
         4.10.3 Hoë datagebruik ✓ bv. gebruik al jou data / betaal baie vir
                meer data.                                                       1    4
                                                                                     [25]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                          REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2              (EC/SEPTEMBER 2022)

 VRAAG 5: INTERNET- EN NETWERKTEGNOLOGIEË

 5.1     GAN: Global Area netwerk ✓

         (Aanvaar ook WAN: Wye Area Netwerk)                                      1     1
 5.2     Enige TWEE voordele: ✓✓

         •  Bespaar tyd: hoef nie sagteware te bestuur/installeer/ontplooi/
            konfigureer nie
         • Bespaar koste: gedeelde infrastruktuur/verminder
            instandhoudingskoste/verminder lisensie koste/betaal slegs vir
            sagteware wat jy gebruik
         • Opgraderings is moeiteloos/outomaties gedoen
         • Verstelbaar (‘scalable’)/opgradeer en afgradeer is makliker
         • Benodig net ŉ webblaaier om toegang te verkry                          2     2
 5.3     5.3.1 Enige TWEE nadele: ✓✓

                •ŉ Internetverbinding word vereis
                •Die koppelvlak is so stadig, of so vinnig, soos jou
                 internetverbinding is.
               • Jy het geen beheer oor die koppelvlak wat gebruik
                 word om toegang tot jou e-pos te kry nie.
               • Jou e-pos word op een plek gestoor: as iets met
                 daardie e-pos gebeur, gaan besonderhede soos
                 kontakte verlore.
               • Jy het beperkings op die aantal e-posse wat jy kan hou           2
         5.3.2 Enige EEN voordeel: ✓

               • Kan die hele bespreking volg
               • Bespreking is meer gefokus op die onderwerp                      1     3
 5.4     Data sekuriteit ✓
         Privaatheid ✓                                                            2     2
 5.5     5.5.1 Die skakelaar (‘switch’) verbind al die rekenaars en
                toestelle ✓aan die bediener. ✓                                    2
         5.5.2 Die bediener verskaf gedeelde hulpbronne ✓ soos lêers, e-
                pos en internetfasiliteite of drukkers aan netwerkgebruikers ✓    2     4
 5.6     5.6.1 VoIP is ŉ protokol ✓wat mense toelaat om telefoonoproepe
                oor netwerke, soos die internet, te maak. ✓                       2     2
         5.6.2 Enige EEN voordeel: ✓

                •    VoIP-oproepe is goedkoper as gewone telefoonoproepe
                •    VoIP-sagteware is gratis
                •    VoIP laat jou toe om lêers oor te dra
                •    Laat jou toe om videokonferensie-oproepe te maak             1     1
                                                                                       [15]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)      REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                                      7

VRAAG 6: INLIGTINGSBESTUUR

6.1      Enige EEN metode wat spraak behels: ✓

         • Deur telefoonoproep
         • Onderhoude                                                             1    1
6.2      Enige TWEE redes: ✓✓

         •   Daar is baie inligting op die internet
         •   Nie genoeg gehaltebeheer nie
         •   Inligting raak verouderd
         •   Inligting is dikwels subjektief en eensydig/bevooroordeeld
         •   Enigiemand kan inligting aanlyn plaas, al is hulle nie ŉ kenner op
             die gebied nie                                                       2    2
6.3      Die data kan nie maklik ontleed word nie / te veel moontlike
         antwoorde                                                                1    1
6.4      1. Org beteken dit is ŉ organisasie (gewoonlik nie-winsgewende) ✓
         2. Mobi beteken dit is ŉ webwerf wat vir mobiele gebruik aangepas
            is ✓
         3. Ac beteken dit is ŉ akademiese instelling OF Za verwys na
            Suid-Afrika ✓                                                         3    3
6.5      6.5.1 Enige EEN: ✓

               • Dit toon die verhouding tot die geheel
               • Toon proporsies van ŉ geheel
               • Toon watter persentasie elke deel uitmaak                        1
         6.5.2 Petroleum                                                          1
         6.5.3 Voeg data-etikette en/of waardes by datapunte                      1    3
                                                                                      [10]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                         REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                (EC/SEPTEMBER 2022)

 VRAAG 7: SOSIALE IMPLIKASIES

 7.1     7.1.1   ŉ Soort kwaadwillige sagteware (‘malware’) wat ontwerp
                 is om toegang tot jou rekenaarstelsel en lêers dit te
                 enkripteer om te voorkom dat jy toegang daartoe kry ✓ en
                 vereis dat jy ŉ bedrag geld betaal (losprys). ✓                  2
         7.1.2 Gereelde rugsteun op ŉ veilige plek (nie op die rekenaar
                 nie) ✓                                                           1       3
 7.2     ŉ Botnet is ŉ netwerk van private rekenaars wat besmet is ✓met
         kwaadwillige sagteware en wat beheer word as ŉ groep ✓sonder
         die eienaars se medewete.

         Dit kan gebruik word vir ŉ DDoS-aanval deur honderde valse
         versoeke na ŉ bediener te stuur ✓wat daartoe lei dat die bediener
         ineenstort.                                                              3       3
 7.3     Rekeninginstellings – stel jou gebruikersnaam en wagwoord in
         sodat net jy toegang tot die rekening het. ✓

         Privaatheidinstellings – die instellings wat beheer wie toegang tot
         jou muur het en wie jou inligting kan sien. ✓                            2       2
 7.4     Enige TWEE maniere: ✓✓

         •    Annaliseer en vergelyk bronne
         •    Toegang tot inligting op ŉ gedissiplineerde en
              gestruktureerde manier
         •    Verwys na die stuur van onbelangrike inligting aan ander
              mense
         •    Lees vinnig en akkuraat                                             2      2
                                                                                        [10]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)          REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                                        9

 VRAAG 8: OPLOSSINGSONTWIKKELING

 8.1      8.1.1       Enige TWEE: ✓✓

                      •   Merk veranderings (‘track changes’)
                      •   Kommentaar
                      •   Gebruik die opsie om dokumente langs mekaar te
                          vergelyk
                      • Merk veranderinge of opmerkings in verskillende kleure
                          met die hand                                                  2
          8.1.2       Toeganklikheid van ŉ dokument: Die leesbaarheid van
                      die dokument, met ander woorde hoe die persoon wat die
                      dokument lees, dit ervaar bv. sal ŉ blinde alles in die
                      dokument kan ‘lees’ en verstaan.                                  1     3
 8.2      8.2.1       Hangende inkeping                                                 1
          8.2.2       Enige EEN: ✓

                      • Vergroot lynspasiëring
                      • Beperk die aantal opeenvolgende koppeltekens
                      • Verklein die lettergrootte                                      1     2
 8.3      8.3.1       Datum/Tyd                                                         1
          8.3.2       As die lengte (aantal karakters) van enige waarde in die
                      veld groter is as die verminderde veldgrootte, sal hierdie
                      waarde verkort word, alle karakters na die gespesifiseerde
                      grootte sal eenvoudig verlore gaan. ✓

                      (Nota aan nasiener: Aanvaar ŉ praktiese voorbeeld wat
                      die konsep korrek beskryf).                                       1
          8.3.3       Wildcard                                                          1     3
 8.4      8.4.1       Formateer die selle as Nommer of Algemeen                         1
          8.4.2       Freeze Panes                                                      1
          8.4.3       Kan spesifiseer watter ry(e) boaan elke gedrukte bladsy
                      herhaal moet word – nuttig vir kolomopskrifte                     1     3
 8.5      8.5.1       • Om die grootte van die prent te verander
                      • Om die webblaaier te help om die prent vinniger te laai         2
          8.5.2       Pixels/Piksels                                                    1
          8.5.3       Om ŉ beskrywing van die prent te vertoon as dit nie vertoon
                      word nie.                                                         1     4
                                                                                            [15]

                                                             TOTAAL AFDELING B:              75

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                       REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                 (EC/SEPTEMBER 2022)

 AFDELING C: GEÏNTEGREERDE SCENARIO

 VRAAG 9

 9.1     Enige TWEE: ✓✓

         ● Deel dit via Dropbox/Google Drive
         ● Gebruik lêeroordragprotokol
         ● Pers prente saam/zip-lêer
         ● Stoor as PDF (vir samepersing)                                         2      2
 9.2     9.2.1 Enige TWEE maniere: ✓✓

                ●  Kan internettoegang/Kasberging van webbladsye
                   bespoedig
               ● Kan gebruik word om jou IP-adres te verskuil/kan
                   anoniem op die internet ‘surf’
               ● Kan gebruik word om toegang tot webwerwe te
                   monitor/beperk/beheer                                          2
         9.2.2 Herhaler

                (Aanvaar ook toegangspunt)                                        2      4
 9.3     ● Rugsteun na ŉ wolkdiens
         ● Rugsteun na ŉ eksterne berging wat geskuif kan word                    2      2
 9.4    Hy moet versigtig wees, want dit is ŉ weergawe van sagteware wat
        ontwikkelaars publiseer met die wete dat dit in die finale stadiums
        van ontwikkeling is en foute kan hê ✓ en hulle het nodig dat die
        publiek dit toets en aan hulle terugvoer gee sodat hulle die foute kan
        regmaak voordat die finale weergawe vrygestel word. ✓                     2      2
 9.5     9.5.1 Enige TWEE redes: ✓✓

               ● Regstel van probleme/foute/foute in sagteware
               ● Verbeter die sekuriteitskenmerke van die sagteware
               ● Verbeter die doeltreffendheid van die sagteware                  2
         9.5.2 ● Opdaterings verseker minimale probleme met sagteware
               ● Gebruikers kan vergeet om die sagteware op te dateer
               ● Ontwikkelaars voel dat alle opdaterings belangrik is
               ● Opdaterings verseker dat sagteware op datum bly                  1
         9.5.3 Enige TWEE nadele: ✓✓

                ● Kenmerke kan onnodig opgedateer word aangesien dit
                  nie gebruik word nie
                ● Vermindering in stoorplek
                ● Afname in werksverrigting nadat opdaterings geïnstalleer
                  is
                ● ŉ Daling in die rekenaar se werkverrigting kan voorkom,
                  terwyl die opdatering aan die gang is
                ● Die aflaai van opdaterings sal ŉ impak hê op die spoed
                  waarteen ŉ gebruiker op die internet kan rondblaai
                ● Datagebruik kan dramaties toeneem                               2      5

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)      REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                                    11

 9.6     ● Mikrofoon
         ● Braille-sleutelbord
         ● Sleutelbord met groot sleutels
         ● Luidsprekers
         ● Groter skerm                                                         2      2
 9.7     ŉ Templaat is ŉ dokument wat voorafbepaalde formatering en uitleg
         het.                                                                   2      2
 9.8     9.8.1   Om data wat in ŉ ander toepassing geskep is, in ŉ program
                 in te voeg/data te omskep in ŉ formaat wat in ŉ ander
                 program gebruik kan word.                                      1
         9.8.2   ŉ Wizard is ŉ program/sagteware/stel instruksies wat die
                 gebruiker lei/help om ŉ taak te voltooi✓deur hulle deur ŉ
                 reeks stappe te neem/verskeie opsies aan hulle voor te stel
                 om die stappe te voltooi. ✓                                    2      3
 9.9     9.9.1   Duplikaatwaardes kan heel moontlik voorkom                     1
         9.9.2   Valideringsreël/verpligte veld                                 1
         9.9.3   Beperk foute/tik in korrekte formaat/vinniger data-invoer      1      3
                                                                                      [25]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                         REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                 (EC/SEPTEMBER 2022)

 VRAAG 10

 10.1      10.1.1     Dit verwys na die neiging waarvolgens allerhande
                      voorwerpe en toestelle ✓ toenemend via die internet
                      met mekaar verbind word ✓                                   2
           10.1.2     Enige TWEE voorbeelde: ✓✓

                      ● Verkeersbestuur deur kameras
                      ● Vullisdromme kan die soort afval wat die meeste in
                         spesifieke areas voorkom, optel en herwinnings-
                         dromme plaas waar dit die nodigste is
                      ● Verkeersligte monitor verkeerspatrone in reële tyd
                         om ligsinchronisasie te bepaal
                      ● Smart motors kan slaggate aan die stad se
                         instandhoudingspan rapporteer
                      ● Besoedelingsmonitors kan gesondheidsbeamptes
                         of selfs die publiek waarsku teen
                         besoedelingsvlakke – herlei verkeer om
                         besoedeling te verlig, publiek aan te moedig om
                         'groener' maniere van reis te gebruik
                      ● Sekuriteitskameras van dashcams kan geïntegreer
                         word met sekuriteitskameras van elke enkele gebou
                         waartoe die polisie enige tyd toegang het.               2
           10.1.3     Die IoT-toestelle ✓ skep voortdurend Groot data ✓           2
           10.1.4     Enige TWEE:

                      ● Gebrek aan vaardighede/kennis om sulke stelsels
                        te implementeer en in stand te hou
                      ● Gebrek aan vaardighede/kennis om groot datastelle
                        te analiseer
                      ● Gebrek aan stoorplek vir die data
                      ● Bandwydte om sulke groot hoeveelhede data oor te
                        dra

                      (Nota aan nasiener: aanvaar enige ander wettige
                      uitdagings, behalwe enigiets wat verband hou met
                      befondsing/finansies betrokke)                              2
           10.1.5     Verskil:

                      •   Alle inwoners het die reg tot privaatheid
                      •   Regeringsinstansies kan sulke data gebruik om
                          inwoners teen gereelde misdadigers te beskerm

                      Stem saam:

                      •   Sulke toesig is bloot die newe-effek van die
                          verbetering van lewe deur tegnologie
                      (Nota aan nasiener: aanvaar enige redelike
                      argumente aan weerskante wat nie direk uit die artikel
                      kom nie. Ken een punt toe vir ŉ swak/
                      vanselfsprekende maar korrekte argument en twee
                      punte vir ŉ uitstekende, weldeurdagte argument.)            2
Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)         REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                                        13

        10.1.6        • Afskakel/veroorsaak wanfunksies in enige toestelle
                        wat sensors bevat (elektrisiteit, verkeersligte,
                        waterstelsels).
                      • Neem administratiewe stelsels oor, bv. die gebruik van
                        kwaadwillige sagteware soos die WannaCry-
                        afkoopsagteware aanval wat die NHS in die VK geraak
                        het.
                      (Nota aan nasiener: enige realistiese voorbeeld)               1      11
 10.2   10.2.1        Enige TWEE: ✓✓
                      ● Bespaar op papierkoste/Bespaar papier
                      ● Beskerm die omgewing
                      ● Rugsteun kan maklik gedoen word
                      ● Bespaar op fisiese stoorspasie                               2
        10.2.2        ‘Sheet fed’ skandeerder (scanner)                              1
        10.2.3        Sommige drukkers het multifunksie-kenmerke/
                      konvergensie van funksies in een toestel/Drukker kan ŉ
                      multifunksietoestel wees                                       1
        10.2.4        RSS-voere/Teken in op ŉ nuusbrief                              1
        10.2.5        Enige TWEE: ✓✓
                  ● Moenie hoofletters gebruik nie
                  ● Aanhegsels moenie te groot wees nie/Pers groot lêers
                    saam
                  ● Moenie spelfoute of taalfoute maak nie
                  ● Maak seker dat jou e-posse virusvry is
                  ● Voeg ŉ betekenisvolle onderwerpreël by
                  ● Stuur slegs werkverwante e-posse/Geen gemorspos                  2
        10.2.6    Possamevoeging (‘Mail merge’)                                      1
        10.2.7    Enige EEN: ✓
                      ● Resolusie
                      ● ISO-gradering
                      ● DSLR (nie mik en druk nie)                                   1
        10.2.8        Enige EEN:✓
                      ● Geheuekaart
                      ● Hardeskyf
                      ● VTA (‘SSD’)                                                  1      10

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                          REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2            (EC/SEPTEMBER 2022)

 10.3   10.3.1       Enige TWEE: ✓✓

                     ● Geo-etikettering
                     ● Los ŉ pin op ŉ kaart
                     ● Teken GPS-koördinate aan te teken                      2
        10.3.2       Enige TWEE: ✓✓

                     ● Gebruik ŉ toepassing wat outomaties beperk wie
                       plasings kan sien
                     ● Gebruik kenmerke/privaatheidskontroles in die
                       betrokke toepassing
                     ● Plaas inligting onder ŉ bynaam/skuilnaam               2      4
                                                                                    [25]

                                                           TOTAAL AFDELING C:        50
                                                               GROOTTOTAAL:         150

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

## Related documents

- [CAT P2 GR12 MEMO SEPT2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-memo-sept2020-afrikaans/73167bc1-7d37-4313-9e6c-6055b941495e) — Computer Applications Technology · Memo · 2020 · Afr
- [CAT P2 GR12 MEMO SEPT2017 (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-memo-sept2017-afrikaans/f13e52b1-d03e-4ce0-9cbb-fd83efd28130) — Computer Applications Technology · Memo · 2017 · Afr
- [CAT P1 GR12 MEMO SEPT 2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-gr12-memo-sept-2020-afrikaans/8de0d6b8-beca-46cb-8a39-0618c4e464e6) — Computer Applications Technology · Memo · 2020 · Afr
- [CAT P1 GR12 MEMO SEPT2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-gr12-memo-sept2018-afrikaans/12bb0431-212d-4b16-b0b7-e634ff19745f) — Computer Applications Technology · Memo · 2018 · Afr
- [CATN P2 MEMO GR12 AFR SEP 2015](https://www.hlayiso.com/library/catn-p2-memo-gr12-afr-sep-2015/e93173b1-3656-4239-af0b-822a4acf42d0) — Computer Applications Technology · Memo · 2015 · Afr
- [Gr12 CATN P2 Memo EA](https://www.hlayiso.com/library/gr12-catn-p2-memo-ea/c12f4a49-a4db-41d2-8e7f-8423c7493926) — Computer Applications Technology · Memo · 2013

## More from Grade 12 Computer Applications Technology

- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2025 AFRIK watermark](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2025-afrik-watermark/1b848d13-4e0f-4b33-91ef-2fcd3dc2e6b9) — QP · 2025 · Afr
- [CAT P2 GR12 QP September 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-qp-september-2025-eng-watermark/fd63d968-a454-409d-9293-0862b56232b1) — QP · 2025 · Eng
- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/82b87849-4ee6-4b20-8b30-633307bd7329) — QP · 2024 · Afr
- [Computer Applications Technology P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/computer-applications-technology-p1-nov-2024-afr/502fe6df-4d11-41d1-8e23-b219565e715b) — QP · 2024 · Afr
- [Computer Applications Technology P1 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/computer-applications-technology-p1-nov-2023-eng/60311585-04c7-46dc-bcf6-87da09dc1ea5) — QP · 2023 · Eng
- [ERRATA CAT P1](https://www.hlayiso.com/library/errata-cat-p1/363f4b7e-98be-46d4-9d47-fcfea8705198) — Errata · 2022

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
