# Computer Applications Technology Grade 12 P2 2024 Memo (Afr)

> Grade 12 Computer Applications Technology Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Prelim Exam 2024 (Afrikaans), 18 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-memo-sept2024-afrikaans/61e6cd66-3545-4f19-98bf-e9fae6c84cbe
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Computer Applications Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2024
- Exam period: Eastern Cape Prelim Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 18

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Computer Applications Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/computer-applications-technology) › [Computer Applications Technology Grade 12 P2 2024 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-memo-sept2024-afrikaans/61e6cd66-3545-4f19-98bf-e9fae6c84cbe)

## About this document

Computer Applications Technology · Grade 12 · Eastern Cape Prelim Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum, 18 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                              NASIONALE
                          SENIORSERTIFIKAAT

                               GRAAD 12

                         SEPTEMBER 2024

         REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2
                   NASIENRIGLYN

PUNTE:    150

                   Hierdie nasienriglyn bestaan uit 18 bladsye.

                      Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 2

2
                   Downloaded      from hlayiso.com
                        REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                         (EC/SEPTEMBER 2024)

VOORSTELLE EN AANBEVELINGS AAN NASIENERS

•        Hersien die vrae en die nasienriglyn gereeld tydens die nasiensessie.

•        Dit is raadsaam om die vraag gereeld saam met die kandidaat se antwoord te
         lees (en weer te lees) om seker te maak dat dit ooreenstem, sodat jy nie deur
         die kandidaat se stellings/antwoorde mislei word nie.

•        Wees versigtig om nie op sleutelwoorde of algemene stellings te fokus nie,
         maar lees eerder die hele antwoord. As jy twyfel, lees die hele antwoord en dan
         die vraestel en die nasienriglyne.

•        Vra jouself af of die antwoord by die nasienriglyne kan ‘pas’ voordat die korrekte
         punte aan die kandidaat toegeken word.

•        Aanvaar korrekte antwoorde wat anders uitgedruk word, bv. die nasienriglyne
         sê ‘stadig’ en die kandidaat reageer met ‘nie vinnig nie’.

•        Pasop vir oorvleuelende antwoorde op ŉ spesifieke vraag. Oor die algemeen
         word EEN punt per feit toegeken.

•        Moenie antwoorde namens die kandidaat kies nie. Waar ŉ vraag vereis dat ŉ
         kandidaat moet LYS of NOEM: merk die eerste aantal antwoorde/feite wat
         vereis word, bv. die eerste TWEE feite indien die kandidaat ŉ lys van VYF feite
         aanbied en slegs TWEE feite vereis word, selfs al word dit in paragraafformaat
         aangebied.

•        Vrae wat langer antwoorde vereis, moet as ŉ enkele eenheid beskou word.
         Punte kan toegeken word indien korrekte stellings op enige plek in die
         paragraaf gevind word.

    Kopiereg voorbehou                                                             Blaai asseblief om
                               Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 3

Downloaded
  (EC/SEPTEMBER 2024)
                                  from hlayiso.com
                           REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                                 3

AFDELING A

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE                    VRAAG 2: PASITEMS
 1.1 D                   1                  2.1 K        veranderingspoor                1
1.2    D                           1        2.2    A         templaat                    1
1.3    C                           1        2.3    N         netskans (‘firewall’)       1
1.4    C                           1        2.4    S         skeduleerder                1
1.5    A                           1        2.5    E         bedryfstelsel               1
1.6    B                           1        2.6    R         OKT (‘UPS’)                 1
1.7    C                           1        2.7    P         ikone                       1
1.8    A                           1        2.8    G         GIGU                        1
1.9    B                           1        2.9    I         konvergensie                1
1.10   A                           1        2.10   F         uitvissing                  1
                           Totaal: [10]                                        Totaal: [10]

VRAAG 3: WAAR/ONWAAR ITEMS
 (Nota aan merker:
 • In Vraag 3.1, 3.3 en 3.5 moet kandidate die korrekte term verskaf, bv. Moederbord, om die
    punt te kry
 • Ken die punt toe as die korrekte antwoord gegee word sonder die woord ONWAAR
 • MOENIE die punt toeken as slegs die woord ONWAAR gegee word sonder die korrekte
    antwoord NIE)
 3.1     Onwaar – beta                                                                   1
3.2     Waar                                                                                  1
3.3     Onwaar – wolkrekenarisering (‘cloud computing’)                                       1
3.4     Waar                                                                                  1
3.5     Onwaar – mid                                                                          1
                                                                                TOTAAL: [5]
                                                               TOTAAL AFDELING A: 25

  Kopiereg voorbehou                                                         Blaai asseblief om
                            Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 4

4
                   Downloaded      from hlayiso.com
                        REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                      (EC/SEPTEMBER 2024)

AFDELING B

VRAAG 4: STELSELTEGNOLOGIEË

4.1.1     EEN motivering waarom die komitee draadlose toestelle moet koop

          • Voorkom dat kabels rondlê op die lessenaar of werkoppervlak
          • Jy kan baie meer rondbeweeg (mobiliteit)
                                                                (Enige EEN)            1
4.1.2     TWEE foutopsporingstappe om ŉ draadlose (Bluetooth)-sleutelbord
          weer te laat werk

          • Kontroleer/vervang die batterye in die sleutelbord
          • Kontroleer verbindings/Skakel rekenaar af en weer aan
          • Probeer ŉ ander sleutelbord om te sien of dit nie die sleutelbord self is
             nie
                                                                   (Enige TWEE)        2      3
4.2.1     Tipe drukker wat geskik is vir hoë volumes drukwerk

          Laserdrukker 
                                                                                         1
4.2.2     Funksie van ŉ 3D-drukker EN hoe dit werk

          3D-drukkers kan driedimensionele (3D) soliede voorwerpe van ŉ digitale
          model van die item skep,  deur opeenvolgende lae materiaal bo-op
          mekaar te voeg 

          (3D-drukwerk staan ook as additiewe vervaardiging (AM bekend))
                                                                                         2
4.2.3     TWEE voordele verbonde aan die aankoop van ŉ skandeerder om
          in die nuwe IKT-sentrum te gebruik

          •   Ouer dokumente kan geskandeer en geargiveer word
          •   Groot dokumente wat uit baie bladsye bestaan kan geskandeer en in
              ŉ enkele digitale lêer saamgevoeg word
          •   Dit maak dit maklik om dokumente in ŉ digitale formaat om te skakel
              vir berging
          •   Skandeer dokumente wat teks as ŉ prent bevat en gebruik dan OCR-
              sagteware om die prent in ŉ redigeerbare dokument te omskep
          •   Dit maak dit maklik om ou filmfoto’s in digitale formaat om te skakel,
              asook om ouer dokumente te bewaar vir geslagte wat kom
          •   Om dokumente digitaal te kan berg, beteken ook dat minder papier en
              ink gebruik word en dit neem nie kantoorspasie op soos papierlêers
          •   Geskandeerde kopieë kan direk per e-pos gestuur word in plaas
              daarvan dat dit gefaks of gepos moet word
                                                                     (Enige TWEE)      2      5

    Kopiereg voorbehou                                                          Blaai asseblief om
                              Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 5

Downloaded
  (EC/SEPTEMBER 2024)
                                 from hlayiso.com
                          REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                                    5

4.3.1   TWEE moontlike voordele van die opdatering van bedryfstelsel

        •   Beter sekuriteit/‘Foute’ sal reggestel word/Foute word reggestel
        •   Veranderinge aan toesteldrywers word gemaak
        •   Toegang tot nuwe uitgebreide funksies word gegee
        •   Gee nuwe funksionaliteit aan sommige programme
        •   Los probleme op wat in die program voorgekom het, ens.
                                                                 (Enige TWEE)       2
4.3.2   TWEE sagtewareverwante probleme wat die verwerkingspoed van ŉ
        rekenaar kan verminder

        •  Te veel agtergrondprogramme / Te veel programme maak gelyktydig
           oop
        • Rekenaar kan deur wanware/virus besmet wees
        • Sagteware-opdaterings word outomaties afgelaai
        • Foutiewe toepassing
                                                           (Enige TWEE)             2      4
4.4.1   EEN hardeware toestel om die siggestremde (blinde) leerders by te
        staan

        •   Braille-sleutelborde/braille-‘vertoon’
        •   Vergrotingstoestelle
        •   Groot sleutelborde
        •   Braille-drukkers
                                                           (Enige EEN)               1
4.4.2   Hoe spraakherkenningsprogram fisies gestremde leerders bystaan

        •  Leerders wat nie hul hand(e) behoorlik kan gebruik nie, kan die
           spraakherkenningsprogram gebruik om spraak na teks om te skakel
         • Gesiggestremde leerders kan ŉ spraakherkenningsprogram gebruik
           om opdragte/instruksies aan die rekenaar te gee
         • Gesiggestremde leerders kan ŉ spraakherkenningsprogram gebruik
           om spraak na teks om te skakel
                                                                (Enige EEN)          1      2
4.5     Verskil tussen terreinlisensie en ‘creative commons’-lisensie

        Terreinlisensie laat ŉ maatskappy of skool toe om sagteware ŉ
        onbeperkte aantal kere binne die maatskappy of skool te installeer 

        ‘Creative commons’-lisensie is ŉ kopieregooreenkoms wat enige
        persoon toelaat om inhoud onder sekere voorwaardes van die eienaar
        van die kopiereg te gebruik en te deel 
                                                                                      2      2

  Kopiereg voorbehou                                                           Blaai asseblief om
                               Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 6

6
                   Downloaded      from hlayiso.com
                        REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                       (EC/SEPTEMBER 2024)

4.6.1     Eenheid om die resolusie van beelde te meet

          Megapiksel (MP)/beeldpunte per duim 
                                                                                          1
4.6.2     Waar dpi as ŉ spesifikasie gebruik word

          •    Drukker
          •    Monitor
                                                                         (Enige EEN)     1
4.6.3     Effek van lae resolusie op digitale beeld

          •    ‘Pixellated’/onduidelik/vaag/nie skerp/swak gedefinieer
          •    Kleiner stoorgrootte, ens.
                                                                         (Enige EEN)     1      3
4.7.1     Skermkopie: Toestand van die hardeskyf

          Dit is nie vol nie/daar is baie vry spasie/baie min word op die hardeskyf
          gestoor 
                                                                                          1
4.7.2     Beskikbare stoorspasie wat deur skyfdefragmentasie geraak word

          •    Daar sal geen verskil in vrye spasie op die skyf wees nie
          •    Defragmentering herorganiseer/herrangskik lêers
                                                                                          2
4.7.3     DRIE wenke om ŉ rekenaar in goeie toestand te hou

          •    Voer skandeerskyf uit
          •    Voer gereelde antivirusopdaterings uit
          •    Maak rugsteun van data
          •    Vee onnodige lêers uit
          •    Laai gereeld sagteware-opdaterings/‘patches’ af
          •    Dateer sekuriteitsagteware op
          •    Fisiese skoonmaak/vee sleutelbord af/beskerming teen stof
          •    Dateer drywers op, ens.
                                                                (Enige DRIE)           3     6
                                                                                               [25]

    Kopiereg voorbehou                                                           Blaai asseblief om
                              Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 7

Downloaded
  (EC/SEPTEMBER 2024)
                                from hlayiso.com
                         REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                                        7

VRAAG 5: INTERNET- EN NETWERKTEGNOLOGIEË

5.1.1     Verduidelik LAN-speletjies

          Speel rekenaarspeletjies op ŉ netwerk                                             1
5.1.2     Verskil tussen aanlyn-speletjies en LAN-speletjies

           Aanlynspeletjies behels om teen    LAN-speletjies behels om met
           mense regoor die wêreld te speel  mense op dieselfde fisiese plek te
                                              speel 
                                             OF
           Aanlynspeletjies behels speel deur LAN-speletjies behels speel terwyl
           die internet                       gekoppel aan ŉ plaaslike netwerk 

          (Nota aan nasiener: Aanvaar enige een van die bogenoemde verskille vir
          twee punte.)                                                                       2         3
5.2.1     Tipe sagteware om bladsye vanaf die internet te lees – NIE
          handelsname NIE

          Webblaaier
                                                                                             1
5.2.2     DRIE kwessies wanneer jy op ŉ ISP besluit

          •  Wat die kostes is
          •  Wat die limiet is op die hoeveelheid data wat afgelaai kan word
          •  ‘Shaped’ of ‘unshaped’ verbinding
          •  Bandwydte/spoed van verbinding of lyn (aflaai- en oplaaispoed)
          •  Of dit standaardvirusse beheer
          •  Of dit webwerwe vir kliënte huisves
          •  Wat die verskillende tipes verbindings na die ISP is (bedraad, draadloos,
             vesel)
          • Watter tipe/ure van ondersteuning kan verwag word
          • Netwerkdekking en beskikbaarheid, byvoorbeeld 3G, ens.
          • Reputasie en betroubaarheid
                                                                     (Enige DRIE)         3
5.2.3     TWEE voordele van breëbandverbinding, behalwe koste

          •   Hoë spoed / Vinniger aflaai
          •   Permanente verbinding
          •   Mens kan videogrepe/flieks kyk en musiek oor die internet luister
          •   Kan telefoon en internet terselfdertyd gebruik as jy ŉ vastelyn gebruik,
              ens.                                                     (Enige TWEE)        2         6
5.3       Betekenis van regstreekse stroom

          •  Jy hoef nie ŉ aflaai te voltooi voordat jy die video kyk/na die oudio luister
             nie
          • Kyk ŉ video regstreeks/op die internet
          • Kan intyds na musiek luister, ens.
                                                                            (Enige EEN)     1         1
5.4       Doel van die digitale sertifikaat

          Om aan te dui dat die webwerf wettig is                                           1         1

  Kopiereg voorbehou                                                              Blaai asseblief om
                              Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 8

8
                    Downloaded      from hlayiso.com
                         REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                       (EC/SEPTEMBER 2024)

5.5         TWEE redes waarom e-handel en ander webtoepassingskoekies
            gebruik

            E-handel – om gebruikers te identifiseer  (data soos gebruikersname is
            beskikbaar)
            Webtoepassings – om gebruikervoorkeure aan te teken en te stoor 
            (registreer kykvoorkeure)
                                                                                            2         2
5.6         Hoe kan opspringvenster voorkom word?

            Gebruik ŉ filterprogram soos ŉ ‘pop-up’ blokkeerder 
                                                                                            1         1
5.7         Algemene term vir stel reëls wanneer gemeenskapsentrum gebruik
            word

            AUP – Aanvaarbare gebruiksbeleid
                                                                                            1     1
                                                                                                 [15]

     Kopiereg voorbehou                                                          Blaai asseblief om
                               Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 9

Downloaded
 (EC/SEPTEMBER 2024)
                               from hlayiso.com
                        REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                                    9

VRAAG 6: INLIGTINGSBESTUUR

6.1.1    URL-verkortingsdiensfunksie

         URL-verkortingsdiens skakel ŉ lang URL om na ŉ korter weergawe                1

6.1.2    Voordele van ŉ URL-verkortingsdiens

         Hierdie korter weergawe van die URL sal ŉ gebruiker na dieselfde
         webadres neem, maar is makliker om te onthou en/of uit te tik 
                                                                                        2        3
6.2      TWEE kriteria wanneer inligting op ŉ webwerf geëvalueer word

         •   Akkuraatheid
         •   Affiliasie
         •   Gesag
         •   Toeganklikheid
         •   Objektiwiteit
         •   Dekking
         •   Geldeenheid
         •   Bruikbaarheid
                                                           (Enige TWEE)               2        2
6.3      TWEE kenmerke van ŉ sigblad om dit geskik te maak vir data-analise

         •   Grafieke
         •   Reeks funksies / formules
         •   Sorteer
         •   Pivot-tabelle
         •   Voorwaardelike formatering
         •   Filtrering
         •   Valideringskenmerke
                                                                (Enige TWEE)          2        2
6.4      Rede vir bibliografie aan die einde van verslag

         •   Om plagiaat te voorkom
         •   Mens moet bronne erken
         •   Vir toekomstige verwysing
                                                                    (Enige EEN)        1        1
6.5      Verskil tussen ŉ aanhaling en ŉ onderskrif

         Aanhaling – Verwysingsinligting van ŉ bron
         Byskrif – Genommerde etiket wat jy op voorwerpe, beelde, vergelykings,
         ens. toepas                                                                   2         2
                                                                                                [10]

 Kopiereg voorbehou                                                         Blaai asseblief om
                              Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 10

10
                Downloaded      from hlayiso.com
                     REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                   (EC/SEPTEMBER 2024)

VRAAG 7: SOSIALE IMPLIKASIES

7.1.1   TWEE vaardighede wat vereis word deur mense wat ŉ loopbaan in
        groot data-analise wil volg

        •  Analitiese vaardighede: Analitiese probleemoplossingsvermoë om te
           bepaal watter data relevant is vir ŉ bepaalde oplossing.
        • Kreatiwiteit: Vermoë om nuwe metodes te skep om ŉ data strategie te
           versamel, te interpreteer en te ontleed.
        • Wiskunde en statistiese vaardighede
        • Rekenaarwetenskap: Programmeerders moet vorendag kom met
           algoritmes/stelsels/stappe om data in insigte te verwerk.
        • Besigheidsvaardighede: Verstaan wat die groei van ŉ besigheid
           sowel as sy wins dryf.
                                                                  (Enige TWEE)      2
7.1.2   Verduidelik die term skarebefondsing

        ŉ Proses waar ŉ enkele idee of besigheidspraktyk deur verskeie klein
        skenkings gefinansier word  van vrywillige bydraers gewoonlik voordat
        die besigheidsavontuur begin word 
                                                                                      2        4
7.2     Doel van die EULA-ooreenkoms

        •   Dokument is ŉ wettige kontrak tussen gebruiker en sagteware
            maatskappy  wat beskryf wat jy met die sagteware mag of nie mag doen
            nie 
        •   Hierdie dokument is ŉ eindgebruikerlisensie-ooreenkoms wat aandui op
            hoeveel rekenaarsjy kan die sagteware laai 
        •   Waarvoor kan die program gebruik word,  aanspreeklikhede van
            gebruiker en verspreider in geval van skade wat deur die program
            veroorsaak word 

        (Nota aan nasiener: Aanvaar enige EEN vir twee punte.)                        2        2
7.3     Verduidelik geo-etikettering

        ŉ Proses waar ŉ geografiese posisie van waar ŉ foto geneem is,  by die
        metadata van ŉ lêer gevoeg word 

        (Nota aan nasiener: Aanvaar ook: Verwysing na breedtegraad en
        lengtegraad.)                                                                 2        2

 Kopiereg voorbehou                                                       Blaai asseblief om
                          Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 11

Downloaded
(EC/SEPTEMBER 2024)
                              from hlayiso.com
                       REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                                     11

7.4     Voorbeeld van Internet of Things (IoT) in ŉ slim-huis

        Enige geskikte voorbeeld 

        Voorbeeld 1:
        Die wekker en die ketel is albei aan ŉ toepassing oor die internet gekoppel.
        Wanneer die alarm afgaan, word die ketel aangeskakel.

        Voorbeeld 2:
        Die toepassing wat die swembad bestuur, is gekoppel aan ŉ sensor in die
        swembad sowel as aan ander toestelle soos die swembadpomp. Die sensor
        kommunikeer die behoefte aan chemikalieë. Die toepassing skakel dan die
        pomp aan.

        (Nota aan nasiener: Aanvaar ook:
        • Verskillende IoT-geaktiveerde toestelle wat gekoppel is
        •   Kommunikasie/beheer tussen die toestelle)                                   2      2
                                                                                             [10]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai asseblief om
                           Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 12

12
                Downloaded      from hlayiso.com
                     REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                     (EC/SEPTEMBER 2024)

VRAAG 8: OPLOSSINGSONTWIKKELING

8.1     Doel van ŉ Toeganklikheidskontroleerder (‘Accessibility Checker’)

        ŉ Gebruiker sal die Toeganklikheidkontroleerder gebruik om te kyk vir
        inhoud wat mense met gestremdhede  moeilik vind om te lees. 
                                                                                      2         2
8.2.1   Primêre sleutel EN meld hoekom

        Strepieskode

        Motivering:
        Slegs een boek kan die strepieskodenommer hȇ / uniek 
                                                                                      2
8.2.2   Datatipe vir die Fiksie-veld

        Ja/Nee
                                                                                      1
8.2.3   Datatipe vir No_of_Copies-veld

        Nommer
                                                                                      1
8.2.4   Kenmerk van ŉ databasisverslag om die fiksie van die nie-
        fiksieboeke te skei

        Groepering
                                                                                      1
8.2.5   Kenmerk van ŉ woordverwerkingsprogram om briewe te genereer

        Possamevoeging
                                                                                      1         6
8.3     Kenmerk van ŉ sigblad om ŉ funksie na selle hieronder te kopieer

        Autofill 
                                                                                      1         1
8.4.1   Oorsaak van die fout gevind in sel C5 EN verduidelik hoe om hierdie
        fout reg te stel ANDERS as om die breedte van die kolom aan te pas

        Die sel is te smal 

        Maak die wydte van die kolom groter 
                                                                                      2
8.4.2   Maak die funksie reg OF verduidelik hoekom die funksie nie werk
        nie

        =VLOOKUP(F2;$B$1:$C$5;2;FALSE)*G2

                                          OF

        Die tabel reeks moet $B$1:$C$5 wees 
        Die opsoekkolom is 2 en nie 3 nie 
                                                                                      2         4

 Kopiereg voorbehou                                                        Blaai asseblief om
                           Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 13

Downloaded
(EC/SEPTEMBER 2024)
                              from hlayiso.com
                       REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                                 13

8.5     TWEE moontlike redes waarom hiperskakels nie werk nie

        •   Merker het spelfoute/sintaksfoute/geen sluitingsmerker nie
        •   Verwysingsbron of lêer waarna verwys word, bestaan nie meer nie
        •   Hiperskakels van ŉ gestoorde bladsy verwys nie meer na die aanlyn
            hulpbron/bladsy/dokument nie
        •   Geen internettoegang nie

                                                             (Enige TWEE)
        (Nota aan nasiener: Laat slegs een punt per kolpuntopsie toe.)              2      2
                                                                                          [15]

                                                              TOTAAL AFDELING B:              75

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai asseblief om
                          Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 14

14
                Downloaded      from hlayiso.com
                     REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                         (EC/SEPTEMBER 2024)

AFDELING C

VRAAG 9: GEÏNTEGREERDE SCENARIO

9.1.1   Rekenaargebruiker

        Supergebruiker 
                                                                                         1
9.1.2   Maatskappy wat die grafiese verwerker gemaak het

        NVIDIA 
                                                                                         1
9.1.3   Hoe word die grootte van monitors gemeet EN noem die eenheid

        Diagonaal 
        Duim                                                                            2
9.1.4   Definisie van ŉ bitcoin

        Bitcoins (BTC) is ŉ vorm van virtuele geld/digitale geldeenheid  /
        betaalmiddel

        Bitcoins kan verruil word vir ander geldeenhede, produkte en dienste            2
9.1.5   TWEE beperkings van bitcoin

        • Nie algemeen aanvaar nie
        • Bitcoin-beursies kan verlore gaan
        • Wisselvalligheid en prysskommelings
        • Geen koperbeskerming, geen veiligheidsnet of hulpbron as iets
          verkeerd loop nie
        • Veiligheids- en inbraakrisiko’s
        • Transaksiespoed stadig wanneer meer gebruikers by die netwerk
          aansluit
                                                             (Enige TWEE)              2
9.1.6   DRIE voordele van die gebruik van ŉ SSD

        •  SSD is vinniger, het beter werkverrigting en is baie betroubaar
        •  SSD is minder geneig om beskadig te word as gevolg van geen
           bewegende dele nie
        • Duursaam en loop stiller
        • Lees/skryfspoed (datatoegang) van SSD is uiters vinnig
        • SSD gebruik ‘flitsgeheue’ om data te stoor en word nie deur
           magnetiese interferensie geraak nie
        • SSD het lae kragverbruik (energiedoeltreffend)
        • SSD is makliker om rond te dra vanweë sy fisiese grootte (2,5 duim)
        • SSD word nie gefragmenteer nie, daarom is dit nie nodig om te
           defragmenteer nie
                                                                  (Enige DRIE)        3
9.1.7   Verduidelik die funksie van ŉ kragtoevoereenheid (PSU)

        Kragtoevoereenheid (‘Power Supply Unit’) (PSU) kontroleer dat die krag
        wat aan ŉ rekenaar verskaf word konstant is, en van die korrekte
        spanning (‘voltage’) is                                                         2      13

 Kopiereg voorbehou                                                            Blaai asseblief om
                            Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 15

Downloaded
 (EC/SEPTEMBER 2024)
                               from hlayiso.com
                        REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                                      15

9.2.1   Definieer kunsmatige intelligensie (KI)

        Kunsmatige intelligensie is rekenaarsagteware/stelsels wat menslike
        intelligensie simuleer / in staat is om komplekse take uit te voer wat slegs ŉ
        mens kan doen                                                                   2
9.2.2   EEN voordeel om ŉ ‘chatbot’ te gebruik om gebruikersnavrae te
        hanteer

        •   Fasiliteer kommunikasie wat lewendig voorkom
        •   Maak kliëntediens 24/7 beskikbaar
        •   Verbeter reaksietyd
        •   Besparing op personeelkoste
        •   Outomatiseer vervelige tydrowende take
        •   Kry konstante verbetering oor tyd met masjienleer
                                                                       (Enige EEN)      1
9.2.3   TWEE redes om ŉ regte persoon te gebruik

        •   Kan ŉ groter verskeidenheid vrae/antwoorde hanteer
        •   Verskaf werk aan mense
        •   Onwilligheid van mense om diens te gebruik omdat hulle weet dit is ŉ
            masjien
        • Negatiewe persepsies van KI
        • Masjiene is nie toegerus om konteks/emosies te hanteer nie
                                                               (Enige TWEE)            2      5
9.3.1   Verduidelik kortliks wat met ‘pharming’ bedoel word

        •   ‘Pharming’ is ŉ term wat gebruik word om ŉ tipe kuberaanval te
            beskryf wat gebruikers na bedrieglike webwerwe herlei of hul
            rekenaarstelsels manipuleer om sensitiewe/persoonlike inligting soos
            gebruikersname en wagwoorde in te samel                                     2
9.3.2   Verduidelik e-pos flousery en wie tipies flousery gebruik

        •  Verandering van ŉ e-pos opskrif sodat die boodskap blyk te kom van ŉ
           ander bron 
        • Verspreiders van gemorspos/Spammers                                           2
9.3.3   Noem DRIE sosiale gevolge van kwaadwillige sagteware

        •   Verlies aan geld
        •   Verlies van persoonlike of besigheidsinligting of data / korrupte lêers
        •   Uitgawes wat aangegaan word om probleme op te los en toekomstige
            kubermisdade te voorkom
        • Verlies aan reputasie as gevolg van persoonlike inligting wat
            geopenbaar word
        • Langtermynskuld wat geskep is wat lei tot swak kredietgradering as
            gevolg van aanlyn identiteitsdiefstal
        • Kuberaanvalle
        • Teistering
                                                                 (Enige DRIE)
        (Nota aan nasiener: Enige ander aanvaarbare antwoord)                            3      7
                                                                                              [25]

 Kopiereg voorbehou                                                            Blaai asseblief om
                            Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 16

16
                 Downloaded      from hlayiso.com
                      REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                     (EC/SEPTEMBER 2024)

VRAAG 10

10.1.1 TWEE beperkings of swakhede van digitale kommunikasie

        •  Digitale kommunikasie is afhanklik van internetdekking
        •  Hul doeltreffendheid hang van internetspoed af
        •  Hulle vereis dat ander mense digitaal verbind word
        •  Hulle benodig duur toerusting
        •  Daar is baie verskillende standaarde en beide die sender en
           ontvanger moet dieselfde toepassings gebruik
       • Hardeware- en sagtewareversoenbaarheidsprobleme kan voorkom
       • Die effektiewe gebruik van digitale kommunikasie hang af van die
           vaardigheid en vertroue van die gebruiker
       • Data kan verlore gaan wanneer fone/tafels ens. verlore raak, gesteel
           of gebreek word
       • Kuberkrakers, krakers, bedrieërs en ander kubermisdadigers kan
           digitale kommunikasie misbruik
                                                              (Enige TWEE)
       (Nota aan nasiener: Aanvaar enige ander beperkings of swakhede.)              2
10.1.2 TWEE goeie praktyke wanneer digitale kommunikasie gebruik word

        • Hou tydsverskille in gedagte
        • Hou verskille in bandwydte in gedagte
        • Onthou dat digitale kommunikasie grootliks onpersoonlik en
          gesigloos is, kommunikasie kan verkeerd geïnterpreteer word
       • Onthou dat jy nie iets wat jy gesê of getik het, kan ongedaan maak
          nie
       • Die internet is ŉ baie publieke plek, wees bewus daarvan om
          persoonlike besonderhede aanlyn te plaas
                                                               (Enige TWEE)        2      4
10.2   Onderskei tussen e-leer en m-leer

       E-leer vind plaas deur skootrekenaars en rekenaars via die internet 
       terwyl m-leer deur mobiele toestelle soos slimfone en tablette plaasvind 
                                                                                     2      2
10.3.1 Verduidelik die term ergonomie

       Studie van die ontwerp en rangskikking van komponente of toerusting 
       vir die mees doeltreffende en veilige optimale benutting deur mense 
                                                                                     2
10.3.2 Waarom ergonomies ontwerpte sleutelbord en muis koop?

       Hulle verminder die impak van HOB/HSB (‘RSI’) 
                                                                                     1      3

  Kopiereg voorbehou                                                         Blaai asseblief om
                            Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 17

Downloaded
 (EC/SEPTEMBER 2024)
                               from hlayiso.com
                        REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                                    17

10.4     Verduidelik aangepaste realiteit (AR) deur ŉ leervoorbeeld te gee

         •  Aanleer van meetkunde/vorms
         •  Volgemaakte werklikheid kinderboeke
         •  Aangepaste realiteit (‘Augmented reality’) koerante waar gebruikers
            beelde as video's kan sien
         • Menslike en fisiese geografie
         • Besienswaardighede
         • Museum leiding
         • Bouplanne
         • Weermag om soldate beter ruimtelike bewustheid te gee
         • Sien feitlik die meubels in jou huise voor jy ŉ aankoopbesluit neem
                                                                    (Enige EEN)
         (Nota aan nasiener: Aanvaar enige geldige/redelike antwoord.)                 1      1
10.5.1   Verduidelik inligtingsoorlading

         Inligtingsoorlading is wat gebeur wanneer mense nie die hoeveelheid
         inligting waaraan hulle elke dag blootgestel word  kan hanteer nie 
                                                                                       2
10.5.2   DRIE strategieë om te voorkom dat jy ŉ slagoffer van
         inligtingoorlading word, behalwe om vinniger en akkurater te lees

         • Leer om bronne te analiseer en te vergelyk
         • Neem ŉ gedissiplineerde en gestruktureerde benadering om inligting te
           hanteer, bv. filter jou e-posse, gebruik RSS-voere om nuus te
           struktureer, ens.
         • Moenie bydra tot die probleem deur onnodig inligting aan ander aan te
           stuur nie
                                                                                       3      5
10.6     Verskil tussen drywers en ‘fermware’

         Drywers is sagtewareprogramme wat die bedryfstelsel in staat stel om
         met hardeware toestelle te kommunikeer en te beheer

         ‘Fermware’ is ŉ stel instruksies wat direk in ŉ hardeware-toestel
         geprogrammeer is en die toestel in staat stel om funksies uit te voer
                                                                                       2      2
10.7.1   Waarom is die gebruik van ŉ Enter-sleutel nie ŉ goeie keuse om
         opskrifte na die volgende bladsy te skuif nie?

         • Enter-sleutel moet slegs aan die einde van ŉ paragraaf gebruik word
            anders sal jy onnodige harde spasies skep
         • Jy sal leë paragrawe skep as jy die Enter-sleutel gebruik om opskrifte
            na ŉ volgende bladsy te skuif
         • Dra nie by tot goeie bladsyuitleg nie.
                                                                     (Enige EEN)      1
10.7.2   Stel ŉ manier voor om dit korrek te doen

         Maak gebruik van ŉ bladsy-onderbreking (‘Page break’) 
                                                                                       1      2

 Kopiereg voorbehou                                                          Blaai asseblief om
                            Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 18

18
                Downloaded      from hlayiso.com
                     REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                         (EC/SEPTEMBER 2024)

10.8.1   Betekenis van foutboodskap: #VALUE! en oplossing

         Daar word verwys na selle in die formule/funksie waar die datatipe nie in ŉ
         berekening gebruik kan word nie – teks word vermenigvuldig met ŉ
         getal 

         OPLOSSING:
         Maak seker dat alle selverwysings en enige ander waardes wat in die
         berekening gebruik word van ŉ datatipe is wat in berekeninge gebruik kan
         word 
                                                                                         2
10.8.2   Betekenis van foutboodskap: #DIV/0! En oplossing

         Deel deur nul of ŉ leë sel word probeer

         OPLOSSING:
         Verander die deler na ŉ ander getal, of sleutel ŉ getal in as die sel leeg
         is 
                                                                                         2      4
10.9     Wanneer om absolute selverwysing te gebruik

         Wanneer jy wil voorkom dat ŉ kolomletter en/of rynommer in ŉ formule of
         funksie verander wanneer die formule of funksie na ŉ ander sel gekopieer
         word 
                                                                                         2      2
                                                                                               [25]

                                                                  TOTAAL AFDELING C:            50
                                                                      GROOT TOTAAL:            150

 Kopiereg voorbehou                                                            Blaai asseblief om
                            Hosted by www.ecexams.co.za.

## Related documents

- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/82b87849-4ee6-4b20-8b30-633307bd7329) — Computer Applications Technology · QP · 2024 · Afr
- [CAT P2 GR12 MEMO SEPT2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-memo-sept2020-afrikaans/73167bc1-7d37-4313-9e6c-6055b941495e) — Computer Applications Technology · Memo · 2020 · Afr
- [CAT P2 GR12 MEMO SEPT2017 (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-memo-sept2017-afrikaans/f13e52b1-d03e-4ce0-9cbb-fd83efd28130) — Computer Applications Technology · Memo · 2017 · Afr
- [CAT P1 GR12 MEMO SEPT 2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-gr12-memo-sept-2020-afrikaans/8de0d6b8-beca-46cb-8a39-0618c4e464e6) — Computer Applications Technology · Memo · 2020 · Afr
- [CAT P1 GR12 MEMO SEPT2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-gr12-memo-sept2018-afrikaans/12bb0431-212d-4b16-b0b7-e634ff19745f) — Computer Applications Technology · Memo · 2018 · Afr
- [Computer Application Technology P2 Nov 2020 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/computer-application-technology-p2-nov-2020-memo-eng/549aa96b-d6a9-4246-9d63-80e2ba254c10) — Computer Applications Technology · Memo · 2021 · Eng

## More from Grade 12 Computer Applications Technology

- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2025 AFRIK watermark](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2025-afrik-watermark/1b848d13-4e0f-4b33-91ef-2fcd3dc2e6b9) — QP · 2025 · Afr
- [CAT P2 GR12 QP September 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-qp-september-2025-eng-watermark/fd63d968-a454-409d-9293-0862b56232b1) — QP · 2025 · Eng
- [Computer Applications Technology P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/computer-applications-technology-p1-nov-2024-afr/502fe6df-4d11-41d1-8e23-b219565e715b) — QP · 2024 · Afr
- [Computer Applications Technology P1 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/computer-applications-technology-p1-nov-2023-eng/60311585-04c7-46dc-bcf6-87da09dc1ea5) — QP · 2023 · Eng
- [ERRATA CAT P1](https://www.hlayiso.com/library/errata-cat-p1/363f4b7e-98be-46d4-9d47-fcfea8705198) — Errata · 2022
- [Computer Applications Technology P2 May June 2022 Eng](https://www.hlayiso.com/library/computer-applications-technology-p2-may-june-2022-eng/72d0b5ab-f52d-4c0f-9774-0b77bfd2a0ec) — QP · 2022 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
