# Computer Applications Technology Grade 12 P2 2025 Memo (Afr)

> Grade 12 Computer Applications Technology Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2025 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-memo-september-2025-afr-watermark/3e182b7b-5d5f-4afc-b54c-b286289512f6
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Computer Applications Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2025
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Computer Applications Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/computer-applications-technology) › [Computer Applications Technology Grade 12 P2 2025 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-memo-september-2025-afr-watermark/3e182b7b-5d5f-4afc-b54c-b286289512f6)

## About this document

Computer Applications Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2025. Memorandum, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                    SENIOR SERTIFIKAAT

                          GRAAD 12

                    SEPTEMBER 2025

     REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2
               NASIENRIGLYN

PUNTE:   150

                Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye.

    Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 2

2                            REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                 (EC/SEPTEMBER 2025)

VOORSTELLE EN AANBEVELINGS AAN NASIENERS

Hersien die vrae en die nasienriglyn gereeld tydens die nasiensessie.

Dit is raadsaam om die vraag gereeld saam met die kandidaat se antwoord te lees (en weer
te lees) om te kyk of dit ooreenstem, sodat jy nie deur die kandidaat se stellings/antwoorde
mislei word nie.

Wees versigtig om nie op sleutelwoorde of algemene stellings te fokus nie, maar lees eerder
die hele antwoord. Indien u twyfel, lees die hele antwoord en dan die vraestel en die
nasienriglyn.

Vra jouself af of die antwoord in die nasienriglyn kan ‘pas’ voordat jy die korrekte punte aan
die kandidaat toeken.

Aanvaar korrekte antwoorde wat anders uitgedruk word, bv. die nasienriglyn sê ‘stadig’ en
die kandidaat antwoord met ‘nie vinnig nie’.

Pasop vir oorvleuelende antwoorde op ŉ spesifieke vraag. Oor die algemeen word EEN punt
per feit toegeken.

Moenie antwoorde namens die kandidaat kies nie. Waar ŉ vraag vereis dat ŉ kandidaat LYS
of NOEM: merk die eerste aantal antwoorde/feite wat vereis word, bv. die eerste TWEE feite
as die kandidaat ŉ lys van VYF feite aanbied en slegs TWEE feite vereis is, selfs al is dit in
paragraafformaat aangebied.

Vrae wat langer antwoorde vereis, moet as ŉ enkele eenheid beskou word. Punte kan
toegeken word indien korrekte stellings enige plek in die paragraaf gevind word.

    Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief
         Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 3

(EC/SEPTEMBER 2025)           REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                         3

AFDELING A

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE VRAE                 VRAAG 2: PASITEMS

 1.1     B✓                      1             2.1    J ✓ Trojaan                  1
 1.2     A✓                      1             2.2    Q ✓ Kleurdiepte              1
 1.3     D✓                      1             2.3    H ✓ Proxy                    1
 1.4     B✓                      1             2.4    A ✓ NKK                      1
 1.5     C✓                      1             2.5    C ✓ CAPTCHA                  1
 1.6     B✓                      1             2.6    N ✓ OKH                      1
 1.7     C✓                      1             2.7    D ✓ Opgradering              1
 1.8     A✓                      1             2.8    G ✓ Templaat                 1
 1.9     D✓                      1             2.9    M ✓ Lumen                    1
 1.10    C✓                      1             2.10   R ✓ NOW                      1
                        TOTAAL: [10]                                      TOTAAL: [10]

VRAAG 3: WAAR/ONWAAR ITEMS
 (Nota aan nasiener:
 •    In Vraag 3.1, 3.3 en 3.5 moet kandidate die korrekte term, bv. Moederbord,verskaf
      om die punt te kry.
 •    Ken die punt toe indien die korrekte antwoord sonder die woord ONWAAR gegee
      word.
 •    MOENIE die punt toeken as slegs die woord ONWAAR gegee word sonder die
      korrekte antwoord NIE)
 3.1    Onwaar, AGB ✓                                                                   1
 3.2    Waar ✓                                                                          1
 3.3    Onwaar, HDMI ✓                                                                  1
 3.4    Waar ✓                                                                          1
 3.5    Onwaar, Beta ✓                                                                  1
                                                                             TOTAAL: [5]
                                                                 TOTAAL AFDELING A: 25

   Kopiereg voorbehou                                            Blaai om asseblief
         Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 4

4                              REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2               (EC/SEPTEMBER 2025)

AFDELING B

VRAAG 4: STELSELTEGNOLOGIEË

4.1.1     EEN voordeel:
          OSS is gratis om te gebruik.
          OSS kan gewysig word. ✓                                      (Enige een)

          EEN nadeel:
          Beperkte ondersteuning beskikbaar.
          Baie verskillende weergawes van sagteware beskikbaar.
          Jy kan nooit seker wees van die gehalte, of dit behoorlik sal werk nie.
          Oopbronsagteware kan gewoonlik slegs van die internet verkry word.
          Oopbronsagteware word nie wyd gebruik nie.
          Dit kan moeilik wees om toegang tot dokumentasie en ondersteunende
          materiaal te verkry. ✓                                 (Enige een)            2
4.1.2     Android-tipe sagteware
          Bedryfstelsel ✓                                                               1
4.1.3     TWEE funksies van die bedryfstelsel
          Bestuur hardeware en sagteware
          Verskaf ŉ grafiese gebruikerskoppelvlak
          Bestuur basiese sekuriteit ✓ ✓                                 (Enige twee)   2
4.1.4     Android-toestel
          Slimfoon ✓                                                                    1       6
4.2.1     Definisie van ŉ Drywer
          ŉ Drywer is sagteware✓ (ŉ program) wat die bedryfstelsel toelaat om met
          hardewaretoestelle te kommunikeer. ✓                                          2
4.2.2     Antwoord op inprop-en-speel-toestel:
          Nee ✓
          Rede:
          Die gebruiker is gevra om ŉ drywer te installeer, ✓ terwyl ‘plug-and-play’
          verwys na ŉ toestel wat outomaties deur die bedryfstelsel gekonfigureer
          word wanneer dit aan die rekenaar gekoppel word✓, sonder dat die
          gebruiker sagteware hoef te installeer.                                       3
4.2.3     EEN funksie
          Skandeer
          (Foto) kopiëring
          Faks
          E-pos ✓                                                    (Enige een)        1
4.2.4     Multifunksiedrukker voorbeeld van konvergensie
          ŉ Multifunksiedrukker kombineer verskeie funksies van verskillende
          toestelle in een toestel. ✓                                                   1       7
4.3.1     Versnel die rekenaar
          Nut:
          Disk Defragmenter ✓
          Verduideliking:
          Dit herorganiseer data om toegangspoed te verbeter. ✓                         2

    Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief
         Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 5

(EC/SEPTEMBER 2025)              REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                              5

 4.3.2    Meer spasie op die hardeskyf
          Nut:
          Disk Cleanup ✓
          Verduideliking:
          Verwyder tydelike en onnodige lêers om spasie meer te maak ✓                    2    4
 4.4.1    Definisie van Ergonomie
          Ergonomie is die studie en ontwerp van toerusting ✓ in die werkplek om
          die veiligheid en gemak van die gebruiker te bevorder. ✓                        2
 4.4.2    EEN kenmerk van ŉ ergonomiese sleutelbord
          Polskussing
          Verdeelde sleutel uitleg (Split-Key Keyboard)
          Geboë uitleg
          Laeprofiel-sleutels
          Duimknoppies ✓                                               (Enige een)        1
 4.4.3    EEN voordeel van ŉ gekabelde sleutelbord
          Verskaf ŉ meer stabiele verbinding/geen elektriese interferensie nie.
          Sal konstante krag hê/benodig nie batterye nie. ✓            (Enige een)        1
 4.4.4    TWEE probleemoplossingsmetodes vir ŉ gekabelde sleutelbord wat
          nie reageer nie
          Maak seker dat die kabel behoorlik gekoppel is
          Probeer ŉ ander USB-poort
          Gaan na die toestelbestuurder vir drywerfoute
          Dateer sleutelborddrywers op of installeer dit weer
          ‘Restart’ die rekenaar ✓✓                                    (Enige twee)       2
 4.4.5    Speletjies tipe gebruiker
          Kraggebruiker ‘Power User’ ✓                                                    1    7
 4.5      Toevoertoestel op ŉ skootrekenaar, nie tipies in ŉ tafelrekenaar nie
          Raakpaneel ‘Touchpad’ /Trackpad
          Geïntegreerde/ingeboude webkamera
          Geïntegreerde/ingeboude mikrofoon ✓                          (Enige een)        1     1
                                                                                              [25]

   Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief
         Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 6

6                              REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                (EC/SEPTEMBER 2025)

VRAAG 5: INTERNET- EN NETWERKTEGNOLOGIEË

5.1        Verskil tussen router en skakelaar “switch” in ŉ netwerk
           Router: ŉ Router verbind verskillende netwerke met mekaar, soos om ŉ
           tuisnetwerk aan die internet te koppel. ✓
           Skakelaar: ŉ Skakelaar “switch” verbind toestelle binne dieselfde
           netwerk via ŉ kabel ✓                                                       2        2
5.2.1      TWEE voordele van vesel
           Meer betroubare verbinding (minder beïnvloed deur elektriese
           interferensie/EMI)
           Ondersteun hoër bandwydtes vir verskeie gebruikers/toestelle.
           Kan langer afstande vanaf die sentrale wees sonder om seinsterkte te
           verloor
           Veilig teen afluister
           Minder geneig om mettertyd te degradeer in vergelyking met koperlyne.
           Minder geneig om gesteel te word as gevolg van geen koperinhoud
            nie ✓ ✓                                                     (Enige twee)   2
5.2.2      Ontbrekende eenheid vir spoed
           Mbps (Megabits per sekonde) ✓                                               1
5.2.3      Definisie van unthrottled
           Unthrottled beteken dat die internet spoed is nie opsetlik stadig gemaak
           ✓deur die diens-verskaffer na ŉ sekere hoeveelheid data gebruik is of
           die lyn besig is nie. ✓                                                     2
5.2.4      Naam vir Axxess-maatskappy
           IDV✓ ‘ISP’ (Internetdiensverskaffer)
           EEN ander diens
           E-pos aanbieding
           Web aanbieding
           VoIP
           Wolkberging of rugsteundienste
           VPN
           Faks na e-pos
           Strooipos filter ✓                                            (Enige een)   2        7
5.3        TWEE voordele van e-handel vanaf die verkoper
           Laer bedryfskoste (geen behoefte aan fisiese winkel nie).
           Breër kliëntebereik (kan nasionaal/internasionaal verkoop).
           Oop 24/7 – kan enige tyd verkope maak.
           Makliker om kliëntgedrag en -tendense op te spoor
           Makliker om produkinligting en promosies op te dateer.
           Verkopers kan kliënte nasionaal of wêreldwyd bereik, nie net in hul
           plaaslike gebied nie.
           Voorraad en verkope kan outomaties gevolg word deur e-
           handelsplatforms te gebruik.
           (Enige ander geldige voordeel) ✓ ✓
                                                                        (Enige twee)   2        2

    Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief
         Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 7

(EC/SEPTEMBER 2025)              REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                           7

 5.4       TWEE sekuriteitsmaatreëls wat deur banke gebruik word
           PIN's en wagwoorde vir aanmelding
           Tweefaktor-verifikasie (2FA)
           Eenmalige PIN's (OTP's)
           Biometriese verifikasie (vingerafdruk- of gesigsherkenning)
           SMS/e-poswaarskuwings vir transaksies
           (Enige ander geldige voordeel) ✓ ✓                          (Enige twee)    2    2
 5.5       Ruitnetrekenarisering en botnette
           Ruitnetrekenarisering is wettig en vrywillig; gebruikers gee
           toestemming om hul rekenaarbronne te deel vir wettige doeleindes
           soos wetenskaplike navorsing. ✓
           Botnette is dikwels onwettig en behels skadelike sagteware wat
           rekenaars sonder gebruikersmedewete of toestemming besmet, en
           word gebruik vir kwaadwillige doeleindes soos strooipos of DDoS-
           aanvalle.✓                                                                  2     2
                                                                                           [15]

   Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief
         Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 8

8                              REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                (EC/SEPTEMBER 2025)

VRAAG 6: INLIGTINGBESTUUR

6.1.1      EEN voordeel
           Maklik om aan ŉ wye gehoor te versprei
           Bespaar tyd en koste
           Antwoorde word outomaties versamel en digitaal gestoor
           Nie beperk tot ŉ spesifieke gebied nie – respondente kan van enige
           plek in die wêreld voltooi
           Dra by tot groen rekenaars – bespaar papier
           (Enige ander geldige voordeel) ✓                          (Enige een)

           EEN nadeel
           Sluit mense sonder internet toegang uit
           Antwoorde kan oneerlik of onakkuraat wees
           Beperk tot gebruikers met basiese digitale vaardighede
           Risiko van lae reaksiekoerse aangesien mense die skakel maklik kan
           ignoreer ✓                                                    (Enige een)   2
6.1.2      TWEE redes vir die gebruik van ŉ Sigblad
           Laat maklike organisasie met sortering en filtrering van data toe
           Formules en funksies kan vir statistiese analise gebruik word
           Ondersteun data-visualisering met grafieke en tabelle
           Kan groot hoeveelhede gestruktureerde data hanteer
           Vinnige analise soos voorwaardelike formatering ✓ ✓          (Enige twee)   2
6.1.3      Behoefte aan vraelys
           Die benodigde inligting kan spesifiek wees vir ŉ sekere groep mense of
           konteks
           Bestaande data mag dalk verouderd of irrelevant vir die huidige
           navorsing wees
           Om menings, houdings of voorkeure in te samel wat nie aanlyn
           gepubliseer is nie ✓                                          (Enige een)   1
6.1.4      Voordeel van verkorting van URLs
           Makliker om te deel of te onthou
           Lyk skoner en meer professioneel
           Neem minder spasie in boodskappe of plasings op
           Kan die waarskynlikheid verhoog dat gebruikers op die skakel klik ✓
                                                                         (Enige een)   1      6
6.2        EEN voorbeeld van inligting op die voorblad
           Outeur se naam
           Datum van indiening
           Naam van instelling/skool
           Vaknaam
           Onderwyser se naam
           Subtitel
           Abstrak ✓                                                    (Enige een)    1      1
6.3        Doel van ŉ aanhaling
           Om erkenning te gee aan die oorspronklike bron van inligting of idees
           Om plagiaat te vermy
           Om lesers toe te laat om die bron op te spoor vir verifikasie of verdere
           leeswerk ✓                                                   (Enige een)    1      1

    Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief
         Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 9

(EC/SEPTEMBER 2025)             REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                          9

  6.4      TWEE ander kriteria behalwe akkuraatheid
           Gesag – Wie is die outeur of uitgewer? Is hulle betroubaar?
           Geldigheid – Is die inligting op datum?
           Objektiwiteit – Is die inhoud bevooroordeeld of neutraal?
           Relevansie/Dekking – Is die inligting gepas vir die navorsingsdoel? ✓ ✓
                                                                       (Enige twee) 2    2
                                                                                         [10]

   Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief
         Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 10

10                           REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                (EC/SEPTEMBER 2025)

VRAAG 7: SOSIALE IMPLIKASIES

7.1.1    Naam van kwaadwillige sagteware
         Lospryssagteware/afkoopsagteware ✓                                          1
7.1.2    Definieer Enkripsie
         Enkripsie is wanneer die data gesluit of gekodeer word sodat dit slegs
         met ŉ dekripsiesleutel/wagwoord/wagwoord verkry kan word. ✓                 1
7.1.3    Bitcoin-betalingsvoorkeur
         Bitcoin-transaksies is onopspoorbaar
         Bitcoin-transaksies vorm nie deel van die normale bankstelsel nie
         Daar is geen sentrale gesag wat die identiteit van die ontvanger
         bekend maak nie ✓                                            (Enige een)    1      3
7.2.1    Voorbeeld van papierbesparing vir die skool
         Onderwysers kan digitale notas, opdragte of toetse versprei in plaas
         van om dit te druk.
         Leerders kan opdragte per e-pos of LMS (bv. Google Classroom/MS
         Teams) indien.
         Skool kan e-posse aan ouers stuur in plaas van fisiese briewe
         Aansoekvorms kan aanlyn voltooi word in plaas daarvan om dit uit te
         druk.
         (Enige ander geldige antwoord, maar moet handel oor hoe rekenaars
         gebruik kan word om papier te bespaar.) ✓                     (Enige een)   1
7.2.2    Voorbeeld van tydbesparing
         Onderwysers kan nasien-sagteware of outomaties gemerkte aanlyn
         vasvrae gebruik.
         Roostertafels, aankondigings en uitslae kan onmiddellik via
         skoolplatforms gedeel word.
         Studente kan vinnig navorsing doen deur die internet te gebruik in
         plaas van boeke.
         (Enige ander geldige antwoord, maar moet handel oor hoe rekenaars
         gebruik kan word om papier te bespaar.) ✓                    (Enige een)    1      2
7.3      Doel van firewall
         Die firewall dien as ŉ versperring tussen die rekenaar en die internet,
         wat ongemagtigde toegang voorkom.✓
                                             OF
         ŉ Firewall word gebruik om inkomende en uitgaande netwerk verkeer
         te monitor en te beheer gebaseer op sekuriteitsreëls.                       1      1
7.4      Spoofing gebruik in phishing-e-pos
         Spoofing is wanneer die sender se e-pos adres of vertoonnaam lyk
         asof dit van ŉ betroubare bron afkomstig is, soos ŉ bank of skool. ✓ Dit
         verhoog die kans dat die slagoffer sal glo dat die e-pos wettig is en
         instruksies sal volg, soos om op ŉ kwaadwillige skakel te klik of
         sensitiewe inligting te verskaf. ✓                                          2      2

 Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief
        Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 11

(EC/SEPTEMBER 2025)            REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                       11

 7.5    TWEE goeie praktyke om fisiese gesondheid te verseker
        Handhaaf goeie postuur terwyl jy sit.
        Gebruik ŉ gemaklike, verstelbare stoel.
        Plaas die monitor op ooghoogte.
        Neem gereelde breuke om oogspanning en herhalende
        spanningsbeserings te vermy
        Gebruik ergonomiese toerusting (bv. muis, sleutelbord).
        Verseker voldoende beligting om weerkaatsing op die skerm te
        verminder. ✓ ✓                                            (Enige twee)    2   2
                                                                                      [10]

   Kopiereg voorbehou                                            Blaai om asseblief
         Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 12

12                          REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2             (EC/SEPTEMBER 2025)

VRAAG 8: OPLOSSINGSONTWIKKELING

8.1      Geen opskrifte in inhoudsopgawe nie
         Die gebruiker moet die ingeboude opskrifstyle (bv. Heading 1,
         Heading 2) op die opskrifte in die dokument toepas. ✓                   1      1
8.2      Waar in die dokument sal teks op elke bladsy verskyn
         In die kop- of voetskrif ✓ (Aanvaar ook watermark)                      1      1
8.3      Toeganklikheidkontroleerder: Kategorie van gestremde gebruiker
         Visueel gestremd/blind ✓                                                1      1
8.4.1    Valideringsreël
         >0 and ✓ <=5         (Aanvaar ook between 1 en 5)                       1
8.4.2    TWEE redes waarom UrePerDay foute veroorsaak
         UrePerDag is as ŉ primêre sleutel gestel, wat nie sal werk nie,
         aangesien dit nie ŉ unieke veld vir elke rekord is nie. ✓
         UrePerDag is as ŉ Kortteks-datatipe ingestel, wat as ŉ getal ingestel
         moet word.✓                                                             2
8.4.3    Resultaat van navraag IS NULL
         Die navraag sal die vrywilligers vertoon waar die Skenkingsveld leeg
          is/waar geen skenkingsbedrag aangeteken is nie. ✓                      1      4
8.5.1    Sel G10
         Die sel moet op ŉumber’ format gestel wees. ✓                           1
8.5.2    I6: Totale bedrag
         Die totale aantal dae moet vermenigvuldig word met die aantal
         mense✓ en dan met die kamerprys vermenigvuldig word ✓
         (Aanvaar ook wanneer daar na werklike sel adresse in die antwoord
         verwys word.)                                                           2
8.5.3    I6:I10
         Sel H3 is nie absolute selverwysing nie. ✓
         (Aanvaar ook indien vermeld dat sel H3 nie ŉ naam gekry het nie)        1
8.5.4    Voorletter
         LEFT funksie ✓                                                          1
8.5.5    Resultaat van =LEN(A10)
         4✓                                                                      1      6
8.6      <ul> verskil van <ol>
         <ul> word vir normale kolpunte gebruik✓ terwyl <ol> vir ŉ genommerde
         lys gebruik word.✓                                                      2      2
                                                                                        [15]

                                                             TOTAAL AFDELING B:          75

 Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief
        Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 13

(EC/SEPTEMBER 2025)             REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                          13

AFDELING C

VRAAG 9: GEÏNTEGREERDE SENARIO

9.1.1      Vervaardiger van verwerker
           Intel ✓                                                                    1
9.1.2      TWEE voordele van SSD behalwe vinniger data-oordrag
           Meer duursaam aangesien daar geen bewegende dele is nie, dus
           minder geneig om beskadig te word
           Stiller werking aangesien daar geen draaiende skyf is nie.
           Meer energie-doeltreffend/gebruik minder krag as tradisionele
           hardeskywe.
           Data/lêers op SSDs word nie gefragmenteer soos tradisionele
           hardeskywe nie.
           Fisies kleiner in grootte, neem dus minder spasie binne die
           rekenaarstelsel op ✓✓                                      (Enige twee)    2
9.1.3      Hoeveelheid geheue
           32 GB ✓
           Impak van meer geheue
           Meer geheue laat die rekenaar toe om meer programme gelyktydig uit
           te voer en verbeter die werkverrigting✓                                    2
9.1.4      Doel van kasgeheue
           Kasgeheue stoor gereeld gebruikte data en instruksies sodat die SVE
           vinniger toegang daartoe kan kry as vanuit geheue (ETG). ✓                 1
9.1.5      Komponent wat met kasgeheue kom
           SVE ✓                                                                      1
9.1.6      Verskil tussen grootte en resolusie
           Grootte verwys na die fisiese diagonale meting van die skerm. ✓
           Uit die advertensie: 27"(duim)✓
           Resolusie verwys na die aantal pixels wat op die skerm vertoon word/
           die kwaliteit van die skerm. ✓
           Uit die advertensie:1920 x 1080 ✓                                          4   11

   Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief
         Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 14

14                           REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                 (EC/SEPTEMBER 2025)

9.2.1    Hoe ŉ 3D-drukker werk
         ŉ 3D-drukker skep driedimensionele voorwerpe deur materiaal laag vir
         laag by te voeg✓, na aanleiding van ŉ digitale model (CAD-lêer) wat op
         ŉ rekenaar geskep is. ✓                                                       2
9.2.2    TWEE beperkinge van die gebruik van ŉ 3D-drukker
         Drukwerk kan tydrowend wees, veral vir komplekse ontwerpe.
         Nie geskik vir massaproduksie nie
         Beperkte materiaaltipes – die meeste gebruik spesifieke plastiek.
         Vereis tegniese vaardighede om te ontwerp of probleme op te los.
         Finale produkte mag dalk nie sterkte of duursaamheid in vergelyking
         met vervaardigde onderdele toon nie.
         Modelgrootte is beperk tot die drukkergrootte ✓ ✓            (Enige twee)     2       4
9.3.1    Definisie van webgebaseerde toepassing
         n Webgebaseerde toepassing is sagteware wat vanaf ŉ
         internetbediener loop✓ en verkrygbaar is via ŉ webblaaier✓, sonder
         dat dit op ŉ gebruiker se toestel geïnstalleer hoef te word.                  2
9.3.2    TWEE voordele van webgebaseerde toepassings
         Dit kan vanaf enige toestel met internettoegang verkry word
         Geen installasie nodig nie / Bespaar op plaaslike stoorplek
         Sagteware is altyd op datum
         Kan programme wat hoër stelselvereistes vereis, uitvoer ✓ ✓
                                                                       (Enige twee)    2       4
9.4.1    Verskil tussen Virtuele Realiteit en Vergrote Realiteit
         Virtuele Realiteit (VR) skep ŉ volledige digitale omgewing wat die
         werklike wêreld vervang. ✓
         Vergrote Realiteit (AR) plaas digitale elemente (beelde, inligting) oor
         die werklike wêreldaansig, wat verbeter wat die gebruiker sien. ✓             2
9.4.2    EEN beperking van Virtuele Realiteit
         Dit kan by sommige gebruikers bewegingsiekte of oogspanning
         veroorsaak.
         Kan lei tot isolasie of disoriëntasie met langdurige gebruik.
         Beperkte fisiese ruimte benodig om VR veilig te gebruik sonder om
         teen voorwerpe te stamp.
         Sielkundige, morele en etiese bekommernisse, veral vir kinders wat
         dalk nie kan onderskei tussen wat werklik en virtueel is nie. ✓
                                                                        (Enige een)    1       3
9.5      TWEE metodes om skootrekenaars te beveilig
         Gebruik kabelslotte om toestelle fisies aan lessenaars vas te maak.
         Bêre toestelle in geslote kaste of kamers wanneer dit nie gebruik word
         nie.
         Installeer bewegingsensors
         Installeer opsporingsagteware (bv. Vind My Toestel).
         Gebruik sekuriteitskameras of alarms. ✓ ✓                     (Enige twee)    2       2
9.6      Nutsprogrammatuur
         Task manager ✓                                                                1       1
                                                                                             [25]

 Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief
        Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 15

(EC/SEPTEMBER 2025)              REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                           15

 VRAAG 10

 10.1.1      Verduideliking van ŉ hommeltuig en hoe dit werk
             ŉ Hommeltuig is ŉ afstandbeheerde of outonome ✓vlieg toestel ✓
             toegerus met sensors of kameras.                                           2
 10.1.2      TWEE beperkings van hommel tuie
             Beperkte batterylewe – mag gereelde laai of vervanging vereis.
             Weer afhanklik – prestasie kan beïnvloed word deur reën,
             wind of mis.
             Sein interferensie of verlies van verbinding kan tot ongelukke lei.
             Privaatheids- en wetlike beperkings kan vlieggebiede beperk. ✓ ✓
                                                                        (Enige twee)    2
 10.1.3      Definisie van Kunsmatige Intelligensie
             Kunsmatige Intelligensie (KI) is die simulasie van menslike
             intelligensie deur masjiene ✓ ,wat hulle in staat stel om take soos
             leer, besluitneming en probleemoplossing uit te voer. ✓                    2
 10.1.4      TWEE voordele van Kunsmatige Intelligensie
             Kan groot hoeveelhede data vinnig en akkuraat verwerk.
             Verminder menslike foute.
             Kan aanhoudend werk sonder om moeg te word.
             Outomatiseer herhalende take, wat tyd en koste bespaar. ✓ ✓
                                                                        (Enige twee)    2   8
 10.2.1      Definisie van Sinkronisasie
             Sinkronisasie (‘Sync’) beteken outomatiese opdatering van lêers
             tussen toestelle of tussen plaaslike berging en die aanlyn
             berging ✓sodat die nuutste weergawe vanaf enige toestel beskikbaar
             is. ✓                                                                      2
 10.2.2      TWEE nadele van aanlynstoor
             Vereis ŉ internetverbinding om toegang te verkry
             Nie in beheer van rugsteun of sekuriteit nie
             Beperkte vrye spasie beskikbaar – sal vir meer stoorplek
             moet betaal
             Data kan per ongeluk oorskryf of verwyder word as dit met ander
             gedeel word
             As die maatskappy bankrot gaan, kan jy al jou data verloor.
             Jy betaal vir die bandwydte wat gebruik word vir die oplaai en
             aflaai van data. ✓ ✓                                       (Enige twee)    2
 10.2.3      Voorbeeld van aanlyn stoorplatform
             Google Drive, Dropbox, OneDrive, iCloud, Mega, ens. ✓                      1   5
 10.3.1      Stoormedium vir die rugsteun van videos en fotos
             Eksterne hardeskyf ✓                                                       1
 10.3.2      Rede vir rugsteun wat buite die perseel gestoor word
             Om data te beskerm in geval van diefstal, brand of ŉ ramp. ✓               1
 10.3.3      TWEE redes vir gespesialiseerde rugsteunsagteware
             Rugsteun kan geskeduleer word
             Rugsteun kan slegs van nuwe of veranderde data gemaak word
             Rugsteun kan geïnkripteer word
             Rugsteun kan outomaties saamgepers word
             Rugsteun kan outomaties na aanlynberging opgelaai word ✓ ✓
                                                                        (Enige twee)    2   4

   Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief
          Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 16

16                         REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2               (EC/SEPTEMBER 2025)

10.4.1    TWEE goeie praktyke vir video konferensies
          Verseker ŉ stabiele internetverbinding.
          Toets video en mikrofoon voor die oproep
          Gebruik ŉ stil, goed beligte omgewing.
          Skakel die mikrofoon af wanneer jy nie praat nie.
          Trek professioneel aan en wees betyds.
          Plaas die kamera op ooghoogte. ✓✓                       (Enige twee)    2
10.4.2    Protokol
          VoIP (Voice over Internet Protocol) ✓                                   1      3
10.5.1    Tipe toevoer
          Biometries ✓                                                            1
10.5.2    Vingerafdruk wat veiliger is as ŉ wagwoord
          Biologiese kenmerke is uniek aan elke individu ✓ en kan nie geraai of
          gekopieer word soos ŉ wagwoord nie ✓.                                   2      3
10.6      Woordverwerkingsfunksie vir briewe
          Possamevoeging (Mail merge) ✓                                           1      1
10.7      Geskikte grafiek tipe
          Lyngrafiek ✓                                                            1      1
                                                                                         [25]

                                                             TOTAAL AFDELING C: 50
                                                                 GROOTTOTAAL: 150

 Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief
       Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

## Related documents

- [CAT P2 GR12 QP September 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-qp-september-2025-eng-watermark/fd63d968-a454-409d-9293-0862b56232b1) — Computer Applications Technology · QP · 2025 · Eng
- [CAT P2 GR12 MEMO SEPT2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-memo-sept2020-afrikaans/73167bc1-7d37-4313-9e6c-6055b941495e) — Computer Applications Technology · Memo · 2020 · Afr
- [CAT P2 GR12 MEMO SEPT2019 English](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-memo-sept2019-english/be90bdf5-3d2f-40b0-8dfd-16e7142e74e6) — Computer Applications Technology · Memo · 2019 · Eng
- [CAT P2 GR12 MEMO SEPT2017 (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-memo-sept2017-afrikaans/f13e52b1-d03e-4ce0-9cbb-fd83efd28130) — Computer Applications Technology · Memo · 2017 · Afr
- [CAT P2 GR12 MEMO SEPT2017 (English)](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-memo-sept2017-english/c01cc76d-6be5-4f8e-b0dd-c7487e06934f) — Computer Applications Technology · Memo · 2017 · Eng
- [CATN P2 MEMO GR12 AFR SEP 2015](https://www.hlayiso.com/library/catn-p2-memo-gr12-afr-sep-2015/e93173b1-3656-4239-af0b-822a4acf42d0) — Computer Applications Technology · Memo · 2015 · Afr

## More from Grade 12 Computer Applications Technology

- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2025 AFRIK watermark](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2025-afrik-watermark/1b848d13-4e0f-4b33-91ef-2fcd3dc2e6b9) — QP · 2025 · Afr
- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/82b87849-4ee6-4b20-8b30-633307bd7329) — QP · 2024 · Afr
- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2024-english/bf2518c3-ae79-4251-8145-1b062895b12f) — QP · 2024 · Eng
- [CAT P2 GR12 QP SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-qp-sept-2024-english/b8b0a9f3-f8c6-4f0a-8ddf-30b58008b603) — QP · 2024 · Eng
- [Computer Applications Technology P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/computer-applications-technology-p1-nov-2024-afr/502fe6df-4d11-41d1-8e23-b219565e715b) — QP · 2024 · Afr
- [Computer Applications Technology P1 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/computer-applications-technology-p1-nov-2023-eng/60311585-04c7-46dc-bcf6-87da09dc1ea5) — QP · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
