# Computer Applications Technology Grade 11 P1 2013 Memo (Afr)

> Grade 11 Computer Applications Technology Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November 2013 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/catn-p1-memo-afr-gr11-nov2013/82da6368-3080-4a31-921c-4077df90a469
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Computer Applications Technology
- Grade: Grade 11
- Document type: Memorandum
- Year: 2013
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Computer Applications Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/computer-applications-technology) › [Computer Applications Technology Grade 11 P1 2013 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/catn-p1-memo-afr-gr11-nov2013/82da6368-3080-4a31-921c-4077df90a469)

## About this document

Computer Applications Technology · Grade 11 · Eastern Cape November · 2013. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                           NASIONALE
                       SENIOR SERTIFIKAAT

                                 GRAAD 11

                        NOVEMBER 2013

    REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1
              MEMORANDUM

NAAM VAN KANDIDAAT:                                             GRAAD:
HANDTEKENING VAN LEERKRAG:

         TOTAAL           V1      V2       V3      V4      V5       V6   V7

PUNTE:     180            42      15       43      15          42   20   3

                  Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                    REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1                 (NOVEMBER 2013)

VRAAG 1                          Lêer: q1Form

Nr.  Kriteria                                                        Maks.       Punt
Maak die lêer q1Form oop
1.1  Voorblad
                                                                       1
           Vervang met die “Alphabet” voorblad 
1.2  Vol-inlynstelling
                                                                       1
           Hele dokument: “Justified” 
1.3  Taal
                                                                       1
           Hele dokument: English (South Africa) 
1.4  Spel
                                                                       1
           Alle foute is gekorrigeer 
1.5  Outomatiese woordafbreking
                                                                       1
           Op hele dokument toegepas 
1.6  Hoofopskrif is geformateer as volg:
           Die styl “Title” is toegepas op die hoofopskrif:           1
             “Computers in…Realities” 
1.7  Inhoudsopgawe
           Outomatiese inhoudsopgawe is geskep 
                                                                       2
           Slegs opskrifte wat in die Heading 1 styl geformateer is
             verskyn in die inhoudsopgawe 
1.8  Kolomme
           Korrekte teks verskyn in twee kolomme                     2
           1 cm/0.39 duim spasie tussen die kolomme 
1.9  Kolpunte
           Kolpunte is verander na Wingdings (56)                   2
           Kolpuntgrootte is 14 pt 
1.10 Vervang
           Alle gevalle waar daar twee spasies tussen woorde          1
             voorkom is vervang met een spasie 
1.11 “WordArt” opskrif is geformateer as volg:
           Gevul met ŉ “Water droplets” tekstuur 
           Horisontaal gesentreer bokant die prent                   3
           Spasie tussen die letters is aangepas om verder van
             mekaar te vertoon “Very Loose” 
1.12 Paragraaf-inkeping:
           Linker-inkeping is verwyder van die paragraaf wat in       1
             blou ingekleur is 
1.13 Voetnota
           Genommerde voetnota is ingevoeg langs “Web Based
             learning”                                                2
           Bewoording van voetnota is as volg: “Online
             Education” en dit verskyn op dieselfde bladsy 
1.14 Bladsy Voetskrif
           Outomatiese bladsynommers in ingevoeg  (in die
             voetskrif van die onewe bladsye)
           Die Lêer-naam is ingevoeg as ŉ veld in die                 4
             voetskrif (van die ewe bladsye)
           Die ewe en onewe bladsye is verskillend 
           Die data in die ewe en onewe bladsye is korrek 

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013)        REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1                          3

 1.15   Naslaanbron
            Bron is bygevoeg 
                                                                           2
            Outomatiese bibliografie met alle verwysingsbronne is
               ingevoeg 
 1.16   Die vorm aan die einde van die dokument is as volg geformateer:
        1.16.1 Vorm velde vertoon met ŉ skadu                             1
        1.16.2       Aftuimel-vormveld is langs “Title” ingevoeg 
                     Opsies ingesleutel is: “Mr”, “Mrs”, “Miss” en        2
                       “Dr” 
        1.16.3       Keuseblok-vormvelde is ingevoeg 
                     Langs “CAT” en “Tourism” 
                                                                           2

        1.16.4   Die Teks-vormveld langs “Today’s date” is
                     ŉ “Current date” tipe                               2
                     Geformateer as volg: yyyy-MM-dd 
        1.16.5 Die eienskappe van die Teks-vormveld langs
                                                                           1
                 “Child’s Name” is gestel om in bokas te vertoon 
        1.16.6 Tabel
                     ŉ Tabel is ingevoeg langs “ID Number” 
                                                                           3
                     13 kolomme en een ry 
                     Kolomme is 0.5 cm wyd 
        1.16.7 Gids-tabelstoppe
                     ŉ Soliedelyn gids-tabelstop is ingevoeg langs
                        “Signature”                                       2
                     Die gids-tablestop moet op 6 cm begin en
                        eindig op 14 cm 
 1.17   Bladsyraam
            Bladsyraam is ingevoeg 
                                                                           3
            3 pt dubbellyn 
            Slegs om die tweede laaste bladsy 
 1.18   Leerder se naam is as outeur (“Author”) van die dokument
                                                                           1
        ingevoeg 

                                                                          [42]

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                    REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1                 (NOVEMBER 2013)

VRAAG 2                      Lêer: q2Letter; q2Merge
Nr.  Kriteria                                                        Maks.       Punt
Maak die lêer q2Letter oop
2.1  Vergrote hoofletter effek (‘drop-cap effect’)
           Die vergrote hoofletter vertoon nie in die kantlyn nie    2
           Dit strek oor 2 lyne 
2.2  Kantlyne
                                                                       1
           Regterkantlyn is verander na 1.5 cm 
2.3  Lynspasiëring
                                                                       1
           Verander na presies 15 pt vir die hele dokument 
2.4  Watermerk
                                                                       1
           Prent watermerk is verwyder 
2.5  Possamevoeging
                                                                       1
           Die q2Parent-tabel is gekoppel as databron 
2.6  Possamevoeginsgsvelde
           Samevoegings-velde is ingevoeg                            2
           Alle plekhouers is vervang met die korrekte velde 
2.7  Integrasie
           Die inhoud van die “Table”-werkblad is op die korrekte
             posisie in die dokument ingevoeg en die bron-             2
             formatering is behou 
           Die tabel is as ŉ gekoppelde objek ingevoeg 
2.8  Reël is ingevoeg
           Die reël is onder die tabel ingevoeg 
           Die boodskap wat vertoon word vir die leerders wat nie
             koshuisgangers is nie is: “Please hand in at the          3
             office” 
           Die boodskap wat vir koshuisgangers vertoon word is:
             “Please post to our school” 
2.9  Finale stappe van die possamevoeging is voltooi:
           Slegs persone sonder ŉ epos adres is geselekteer          2
           Saamgevoegde dokument is gestoor as q2Merge 

                                                                     [15]

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013)         REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1                            5

 VRAAG 3                         Lêer: q3Incredible
 Nr.  Kriteria                                                         Maks.      Punt
 Maak die Info-werkblad oop (Incredible hernoem na Info)
 3.1  Opskrif
           “Incredible Computer Stock” is ingesleutel in Ry 1          2
           Fontgrootte 25 pt 
 3.2  Ryhoogte
                                                                         1
           Ry 1: hoogte 60 
 3.3  Reeks A1:I1 saamgesmelt
           Selle A1:I1 is saamgesmelt                                  2
           Teks is vertikaal en horisontaal gesentreerd 
 3.4  Omraming
           Groen raam ingevoeg by Ry 1                                 2
           Onder die saamgevoegde selle 
 3.5  Ry 2
           Teksomvou is toegepas                                       2
           Teks is vertikaal gerig 
 3.6  Ry 2
           Ryhoogte is verander om soos die voorbeeld te
              vertoon                                                   2
           Alle opskrifte is horisontaal en vertikaal gesentreerd en
              lyk presies soos die voorbeeld 
 3.7  Sel J1
                                                                         1
           Huidige datum is ingevoeg: =TODAY() 
 3.8  Bladnaam en kleur
           Hernoem Incredible na Info                                  2
           Tabelkleur (“Tab Colour”) is Rooi 
 3.9  Vasstelling van panele is verwyder (“Unfreeze the panes”)
                                                                         1
      van die werkblad 
 3.10 Reeks E3:E83
                                                                         1
           Verander na Suid-Afrikaanse geldeenheid 
 3.11 Kolom F
                                                                         1
           Datum formaat: bv. 01 Februarie 2012 
 3.12 Sel C91
                                                                         1
           Spelfout is gekorrigeer =Average(E3:E83) 
 3.13 Kolom E
           Oorspronklike       voorwaardelike    formateringreël   is
              verwyder 
           Nuwe voorwaarde in ingevoeg: “Above Average” in
              “Red”
                                                                         2

            (Let daarop dat daar ook ander korrekte oplossings kan
            wees)

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                    REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1             (NOVEMBER 2013)

3.14 Sel E86: =ROUND(AVERAGE(E3:E83),2)
          ROUND funksie is gebruik 
          AVERAGE funksie is gebruik 
                                                                  4
          Korrekte reeks 
          Korrekte getal desimale plekke en gebruik van
             hakkies 
3.15 Funksies:
     3.15.1 Sel C84: =COUNTA(D3:D83)
                   =COUNTA                                      2
                   (D3:D83) 
     3.15.2 Sel C86: =LARGE(E3:E83,2)
                   =LARGE                                       2
                   (E3:E83,2) 
     3.15.3 Sel C88: =COUNTIF(C3:C83,"*Printer*”)
                   =COUNTIF 
                   Korrekte reeks                               4
                   "Printer" 
                   Gebruik van veranderlike “wild card” * 
3.16 Reeks A3:I83: gesorteer
          Eerste volgens: Room No                               2
          Tweedens volgens: Device Type 
Maak die Protect-werkblad oop
3.17 Beskerming
          Wagwoord gestoor as kommentaar in Sel A1 is
             gebruik                                             2
          Beskerming is van werkblad verwyder 
             (Let Wel: slegs 0 of 2 punte kan toegeken word)
Maak die UserCodes-werkblad oop
3.18 Sel B2: =RAND()*100 OF RANDBETWEEN(0,99)
          RAND() 
          Vermenigvuldig                                        4
          met 100 
          Geformateer om geen desimale plekke te toon 
Maak die Info-werkblad oop
3.19 Sel H4
                                                                  1
          UserCodes!B3 
Maak die Import-werkblad oop
3.20      Data is van die teks-lêer genaamd Upload ingevoer 
                                                                  2
          Na die werkblad genaamd Import 

                                                                 [43]

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013)        REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1                           7

 VRAAG 4                       Lêer: q4Statistics
 Nr. Kriteria                                                         Maks.    Punt
 Maak die Invoice-werblad oop
 4.1 “File Path”: &[Path]&[File]
                                                                        1
           Ingevoeg aan die regterkant van die bladsy-boskrif 
 4.2 Sel F22: =SUM(F10:F13,F17:F19)
           =SUM                                                       2
           (F10:F13,F17:F19) 
 4.3 Sel F24: =0.14*(F22-F23)
           =0.14*                                                     2
           (F22-F23) 
 Maak die CHART-werkblad oop
 4.4 Sel D27
                                                                        1
           =COUNTBLANK(B7:D24) 
 4.5 Sel E7 =IF(SUM(B7:D7)>=800,"Excellent"," ")
           =IF(SUM(B7:D7) 
           >=800,                                                     3
           "Excellent"," " 

 4.6  Grafiektipe
                                                                        1
          Verander na ŉ kolomgrafiek 
 4.7 Grafiektitel
                                                                        1
          “Sales per Person Responsible” ingevoeg as titel 
 4.8 Y-as
                                                                        1
          Minimum waarde is 50 
 4.9 Roosterlyne (“Gridlines”)
          Slegs die kleiner (“minor”) horisontale roosterlyne word     1
            vertoon 
 4.10 Volgorde
                                                                        1
          Waardes vertoon in omgekeerde orde 
 4.11 Tekstuur vulkleur
                                                                        1
          Die langste kolom is gevul met enige tekstuur vulkleur 

                                                                       [15]

 VRAAG 5                          Lêer: q5Stock
 Nr.  Kriteria                                                        Maks.    Punt
 Maak die tabel Incredible oop
 5.1  Die CurrentValue-veld is geformateer as volg:
      5.1.1        Datatipe (“Data Type”): “Currency”                 1
      5.1.2        Veldeienskappe formaat (“Field Properties
                                                                        1
                     Format”): “Currency (South African rand)” 
      5.1.3        Veldeienskappe desimale plekke (“Field
                                                                        1
                     Properties Decimal Places”): 2 
      5.1.4        Beskrywing (“Description”): “Current value of
                                                                        1
                     apparatus” 
 5.2  Nuwe rekord is bygevoeg:
           Rekord bygevoeg                                            2
           Data korrek 

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                    REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1               (NOVEMBER 2013)

5.3  Nuwe veld is bygevoeg:
          Nuwe veldnaam is: Cellphone 
          Onder: PersonResponsible-veld 
                                                                    5
          Datatipe: Text 
          Veldgrootte: 10 
          Toevoermasker: 0000000000 
5.4  Sortering
          Tabel is gesorteer volgens PersonResponsible            2
          Gesorteer in dalende orde 
5.5  Gidslyne
                                                                    1
          Slegs die vertikale gidslyne word vertoon 
5.6  Primêre sleutel
                                                                    1
          SerialNumber-veld is verander na “Primary Key” 
5.7  Verstekwaarde
                                                                    1
          WorkingOrder-veld – verstekwaarde: Yes
5.8  Valideringsreël vir DatePurchased-veld: >=#2005/01/01#
          >= 
          #2005/01/01#                                            3
          Korrekte valideringsteks ingevoeg:         “Cannot be
             purchased before 1 January 2005” 
5.9  Room-veld
                                                                    1
          Gestel as ŉ verpligte veld: “Yes”
Maak die TextBooks-tabel oop
5.10 Tabel ingevoer
          Tabel ingevoer van die q5Table-sigblad 
                                                                    3
          Nuwe tabel is genoem: TextBooks 
          Ry 1 van werkblad: gebruik as Veldname 
Maak die Printers-navraag oop
5.11 Navraag geskep

            Navraag is gebaseer op die Incredible-tabel 
            Navraag is gestoor as Printers                        7
            Slegs die volgende velde word vertoon: SerialNumber,
             Model en DeviceType 
            Velde word in die korrekte volgorde vertoon soos
             hierbo 
            Navraag is gesorteer volgens die Room-veld 
            Kriteria vir die DeviceType-veld is: "Printer" 
            Kriteria vir die Model-veld is: *HP* 

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013)        REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1                                 9

 Maak die Stock-vorm oop
 5.12 Vorm geskep

                                                                         6
           Vorm geskep en gestoor as Stock 
           Al die velde van die Incredible tabel is gebruik 
           Uitleg: “Justified” 
           Vorm-boskrif: Opskrif verander na “All Stock” 
           “Details” afdeling: Agtergrondkleur is groen 
           Vorm-onderskrif: Datum is ingevoeg as ŉ funksie 
 Maak die Items-verslag oop
 5.13 Items-verslag is geredigeer
      5.13.1 Verslag-boskrif
                   Fontkleur van die opskrif: Rooi                     2
                   Opskrif is gesentreer in die verslag 
      5.13.2 Logo (Prent) ingevoeg
                   Ingevoeg in die Verslag-boskrif                     2
                   Prent gebruik is Group.jpg 
      5.13.3 Groepering en Sortering van verslag
                   Gegroepeer volgens DeviceType                       2
                   Gesorteer volgens Model 

                                                                        [42]

 VRAAG 6                          Lêer: q6Digital
 Nr.  Kriteria                                                        Maks.       Punt
 Maak die lêer q6Digital oop

 Nota aan merkers: Daar mag verskeie oplossings vir die instruksies wees – toets alle
 voorstelle en ken punte daarvolgens toe.
 6.1   Titel
               <head>
                                                                        1
               <title>Use of Internet</title> 
               </head>
 6.2   Horisontale rooi lyn: <hr color="red"/>
            korrekte posisie 
                                                                        3
            kleur 
            lyn 
 6.3   Opskrif Styl 1: <h1 align="center">Introduction</h1>
            h1 groot styl                                             2
            oriëntering is gestel op gesentreerd 

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                  REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1              (NOVEMBER 2013)

6.4  Opskrif Styl 2 – 6
            <h2>Why Now</h2>
            <h2>Why use the Internet</h2>                         2
         h2 of kleiner style – “open and closing tag” 
         opskrifstylgrootte ingevoeg by albei opskrifte 
6.5  Agtergrondkleur: <body bgcolor="yellow">
         agtergrondkleur verander: bgcolor                      2
         na: =“yellow” 
6.6  Teksformatering: <b>E-Learning</b> OF <strong> …
     </strong>
                                                                  1
         korrekte “opening and closing tag” in die korrekte
            posisie 
6.7  Teksformatering: <i>virtual classroom</i>
         korrekte “opening and closing tag” en in korrekte       1
            posisie 
6.8  Paragrawe: <p>By using the Internet … learners such
     as:</p>
                                                                  1
         korrekte “opening and closing tag” en in korrekte
            posisie 
6.9  Genommerde lys
            <ol>
            <li>E-mail questions and queries</li>
            <li>Could create a <i>virtual classroom</i></li>
            </ol>                                                 3
         geordende lys “opening and closing tag” in korrekte
            posisie
         items gelys met ŉ “opening and closing tag”
         twee items is individueel gelys 
6.10 Prent ingevoeg:
     <center><img src="q6Computer.png"/></center>
         prent ingevoeg                                         3
         korrekte prent aan die onderkant van die bladsy 
         prent is horisontaal gesentreerd 
6.11 Closing tag
                                                                  1
         </html> 

                                                                [20]

VRAAG 7                      Lêer: q7Answers
Nr.  Kriteria                                                   Maks.       Punt
Maak die lêer q7Answers oop
7.1  360                                                         1
7.2  3093                                                        1
7.3  q7Answers-lêer is gestoor in pdf formaat in die EXAM DATA-
                                                                  1
     lêergids 

                                                                 [3]

                                                    TOTAAL:      180

## Related documents

- [CATN-P1-MEMO ENG GR11 NOV2013](https://www.hlayiso.com/library/catn-p1-memo-eng-gr11-nov2013/676a2277-a921-4985-aa59-89514cf5cd21) — Computer Applications Technology · Memo · 2013 · Eng
- [CATN-P1- QP ENG GR11 N0V2013](https://www.hlayiso.com/library/catn-p1-qp-eng-gr11-n0v2013/95a7894a-c793-4fdc-8e1a-3cd18906b348) — Computer Applications Technology · QP · 2013 · Eng
- [CATN-P1- QP AFR GR11 NOV2013](https://www.hlayiso.com/library/catn-p1-qp-afr-gr11-nov2013/9d98430b-275d-48dd-a2ee-c30c99b71994) — Computer Applications Technology · QP · 2013 · Afr
- [CAT P2 MEMO (Eng)](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-memo-eng/74ef0d36-6cbc-41b7-8355-be1ae197f1f0) — Computer Applications Technology · Memo · 2013 · Eng
- [CAT P2 MEMO (AFR)](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-memo-afr/213e211f-75ab-465c-bd4e-f4bd9fc994a4) — Computer Applications Technology · Memo · 2013 · Afr
- [CAT P1 MEMO GR11 NOV 2020 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-memo-gr11-nov-2020-afr-d/5b4dbc89-ee3d-4dae-b544-5840b8d39592) — Computer Applications Technology · Memo · 2020 · Afr

## More from Grade 11 Computer Applications Technology

- [CAT Grade 11 Teacher's Guide v2](https://www.hlayiso.com/library/cat-grade-11-teacher-s-guide-v2/60db7f6c-ce96-4df2-a9d1-f5b6025c8386) — Guide
- [Gr11 CAT Practical LB print 20-9-19](https://www.hlayiso.com/library/gr11-cat-practical-lb-print-20-9-19/07dcc91e-6e6d-4426-af23-33bd059dee2f) — Textbook
- [Gr11 CAT Practical LB web 20-9-19](https://www.hlayiso.com/library/gr11-cat-practical-lb-web-20-9-19/53763877-ca8b-4e6f-a0b4-5472a940eac2) — Textbook
- [Gr11-CAT-TG-Study-Guide LR](https://www.hlayiso.com/library/gr11-cat-tg-study-guide-lr/fc7c0458-b409-4945-b66a-1e47960bd705) — Guide
- [Gr11 CAT Theory LB print 19-11-19](https://www.hlayiso.com/library/gr11-cat-theory-lb-print-19-11-19/9605fb7a-c0fc-44fb-bf73-5bc54e1e618e) — Textbook
- [Grade 11 CAT P1 November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-computer-applications-technology-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-1/4876f0e2-e346-4e36-8971-81494db33178) — QP · 2026 · Eng

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
