# Computer Applications Technology Grade 12 P2 2015 Memo (Afr)

> Grade 12 Computer Applications Technology Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2015 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/catn-p2-memo-gr12-afr-sep-2015/e93173b1-3656-4239-af0b-822a4acf42d0
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Computer Applications Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2015
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Computer Applications Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/computer-applications-technology) › [Computer Applications Technology Grade 12 P2 2015 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/catn-p2-memo-gr12-afr-sep-2015/e93173b1-3656-4239-af0b-822a4acf42d0)

## About this document

Computer Applications Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2015. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                         NASIONALE
                     SENIOR SERTIFIKAAT

                            GRAAD 12

                      SEPTEMBER 2015

   REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2
             MEMORANDUM

PUNTE:   150

                 Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                      REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2           (EC/SEPTEMBER 2015)

 AFDELING A

 VRAAG 1: PASITEMS                      VRAAG 2: MEERVOUDIGEKEUSE-

 1.1     C                    (1)     2.1           C                           (1)
 1.2     G                    (1)     2.2           B                           (1)
 1.3     F                    (1)     2.3           C                           (1)
 1.4     K                    (1)     2.4           B                           (1)
 1.5     D                    (1)     2.5           A                           (1)
 1.6     I                    (1)     2.6           A                           (1)
 1.7     A                    (1)     2.7           A                           (1)
 1.8     B                    (1)     2.8           B                           (1)
 1.9     E                    (1)     2.9           D                           (1)
 1.10    H                    (1)     2.10          A                           (1)
                              [10]                                               [10]

 VRAAG 3: VERANDERDE WAAR OF VALS

 3.1     Vals Fablet                                                             (1)

 3.2     Vals Breëband                                                           (1)

 3.3     Waar                                                                    (1)

 3.4     Vals Wolkberging-rekenarisering (‘Cloud computing’)                     (1)

 3.5     Waar                                                                    (1)
                                                                                  [5]

                                                        TOTAAL AFDELING A:        25

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)          REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                                3

AFDELING B

VRAAG 4: STELSELTEGNOLOGIEË

4.1    4.1.1   Neem minder lessenaarspasie op.
               Gebruik minder elektrisiteit.
               Goeie beeld kwaliteit / hoë resolusie.
               Beskikbaar in groter afmetings.
               Addisionele poorte.
               Hoër kontrasterende (‘contrast’) ratio           ( Enige 2)     2
       4.1.2 Grafikakaarte stel rekenaars in staat om grafika en prente
              vinniger te skep.                                                  1      3
4.2     Benodig batterye.
        Duurder
        Kan maklik verwyder of gesteel word.
        Sterkte van die sein kan geaffekteer word deur elektriese strome/
          onderbrekings.                                         ( Enige 2)     2      2
4.3    4.3.1 Biometriese toevoer is ŉ proses waardeur die unieke
              biologiese eienskappe van ŉ persoon gebruik word as
              wagwoord of vir toegangsbeheer.                                    1
       4.3.2  Stemherkenning
               Vingerafdruk-herkenning
               Iris- / oogpatroon
               Retina-skandering
               Handtekening-verifiëring                         ( Enige 2)     2
       4.3.3  Stemherkenningstoestelle is nie effektief indien verkoue of
                   griep jou stem aantas nie.
               Diabetes kan jou oë affekteer wat onakkurate skandering
                   tot gevolg kan hê.
               Snye en brandplekke aan jou vingers, hand of gesig kan
                   tot gevolg hê dat die identifikasieproses nie werk nie.
               Biometriese toestelle is baie duur.
                                                                   ( Enige 2)   2      5
4.4    4.4.1  Stoor op eksterne toestelle
               Zip / saampers van groot lêers.
               Verander prente/foto’s na .jpeg-lêers
               Skrap lêers wat nie meer benodig word nie.
               Skrap duplikaat lêers.
               Skrap programme wat nie meer benodig word nie
                                                                   ( Enige 2)   2
       4.4.2 Wolkberging (‘Cloud storage’) is stoorspasie waar jou data
              gestoor word op ŉ ander bedienerrekenaar op die
              Internet.                                                          1
       4.4.3  Die stoorspasie wat gratis beskikbaar is gewoonlik baie
                  min.
               Indien jy meer spasie benodig kan dit aangekoop word teen
                  ŉ maandelikse of jaarlikse fooi.
               Mense wat toegang tot jou lêers het mag per ongeluk jou
                  lêers skrap.
               Jy moet Internettoegang hê.                      ( Enige 2)     2      5
Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                      REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                 (EC/SEPTEMBER 2015)

4.5   4.5.1    Leerders wat nie hulle hande kan gebruik nie kan gebruik
                 maak van stemherkenningsprogramme om spraak na teks
                 om te sit.
               Gesiggestremde leerders kan stemherkenningprogramme
                 gebruik om opdragte aan die rekenaar te gee.
               Gesiggestremde leerders kan stemherkenningsprogramme
                 gebruik om spraak na teks om te skakel.
                               ( Enige 1)                                      1
      4.5.2  Braille sleutelborde / braille vertoon (‘display’)
               Toestelle wat vergroot
               Sleutelborde met vergrote sleutels
               Braille-drukkers                                 ( Enige 1)    1      2
4.6   4.6.1  Voorsiening van gebruikerskoppelvlak om met rekenaar /
                 hardeware te werk
               Verantwoordelik vir toekenning van hardeware-bronne
               Koördineer alle aktiwiteite van die sisteem
               Voorsiening van basiese sekuriteit-funksies
               Beheer toegang tot stoor.
               Beheer die ‘boot-up’ proses.
               Beheer die programme in geheue                 ( Enige 2)     2
      4.6.2  Nie nodig om programme te installeer nie 
               Programme gebruik nie hardeskyf spasie nie 
               Gebruikers hoef nie sagteware op individuele rekenaars op
                 te dateer nie aangesien dit vanaf die bediener gedoen
                 word. 
               Onafhanklik van enige bedryfstelsel. 
               Gebruikers het toegang tot programme en data vanaf enige
                 rekenaar met Internet toegang. 
               Die meeste van hierdie programme is gratis. 
                                                                 ( Enige 2)   2
      4.6.3  Te veel programme oop in die agtergrond
               Rekenaar besmet met kwaadwillige programmatuur
                 (‘malware’) / virusse.
               Te veel programme gelyktydig oop
               Programopdaterings wat outomaties afgelaai word
               Defek in programme                             ( Enige 2)     2      6
4.7    Virtuele geheue is ŉ eienskap van die bedryfstelsel waardeur
         spasie op die harde skyf gebruik kan word vir addisionele geheue
         indien RAM onvoldoende is om ŉ program te laai of te ‘run’. 
       Dit kan veroorsaak dat die rekenaar stadiger werk. .                   2      2
                                                                                      [25]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2015)          REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                                  5

VRAAG 5: INTERNET EN NETWERKTEGNOLOGIEË
5.1     Lêers is toegangklik vanaf enige rekenaar in die netwerk.
        Lêers kan tussen rekenaars oorgedra word sonder die hulp van
          draagbare stoortoestelle.
        Sagteware en data kan deur gebruikers gedeel word.
        Hardeware bv. drukkers kan deur gebruikers gedeel word.
        Verhoogde sekuriteit – toegang tot die netwerk kan beheer word
          vanaf ŉ sentrale punt.
        Slegs een Internetkonneksie kan deur baie gebruikers gedeel word.
        Alle programme kan vanaf een punt gelaai en opdateer word.
        Uit ŉ onderwysoogpunte: sagteware kan gelaai word wat gebruik kan
          word om boodskappe na al die rekenaars in die klaskamer te stuur.
        Toegang tot die Internet kan beheer word.
        Fasiliteer vinnige, effektiewe kommunikasie             ( Enige 2)       2   2
5.2    ŉ Bedienerrekenaar is ŉ kragtige rekenaar wat dienste en hulpbronne
       verskaf aan al die rekenaars wat in ŉ netwerk daaraan gekoppel is.          1   1
5.3    5.3.1 Onbeperk (‘Uncapped’) beteken dat daar geen beperking is op
               die hoeveelheid data wat opgelaai of afgelaai kan word nie.         1
       5.3.2 Video-konferensie is duur omdat dit gebruik maak van video
               tegnologie wat baie van die internetlimiet (‘cap’)/ (databondels)
               gebruik.                                                            1       2
5.4    ŉ Shaped konneksie: beteken dat voorkeur gegee word aan sekere
       dienste soos e-pos, Internet bankdienste, aflaai van data en
       websoektogte via ŉ webblaaier. 
       ŉ Unshaped konneksie: beteken dat alle Internetdienste dieselfde
       voorkeur geniet.                                                            2       2
5.5    5.5.1 ŉ Opwipprogram (‘pop-up’) is vensters, gewoonlik met
               advertensies wat outomaties verskyn sonder jou toestemming
               wanneer jy besig is op die Internet.                                1
       5.5.2 Omdat dit verband hou met spioenprogrammatuur (spyware)
               infeksie op jou rekenaar.                                           1       2
5.6    5.6.1  Jy hoef nie in rye te staan nie/spaar tyd.
                Jy hoef nie groot bedrae geld saam met jou te dra nie.
                Jy het 24/7 bankdienste tot jou beskikking.
                Doen banktransaksies in die veiligheid van jou huis.
                Jy kan 24/7 rekord hou van jou bankrekeninge.
                Bespaar op vervoerkoste na en van die bank.
                Bankkoste is gewoonlik goedkoper, ens. ( Enige 2)                2
       5.6.2  Maak gebruik van eenmalige wagwoorde wat hulle na
                    gespesifiseerde selnommers toe stuur
                Log outomaties af indien daar geen transaksies binne ŉ
                    sekere tyd plaasgevind het nie.
                Wagwoorde / Pin-nommers
                SMS kennisgewings van transaksies
                Sekuriteitsprotokolle soos SSL.
                Sleutelborde op skerm om pin-nommers in te tik, ens.
                                                                      ( Enige 1)   1       3

 Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
 6                      REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                   (EC/SEPTEMBER 2015)

5.7   5.7.1    Tussentydse databuffering (Caching) is geheue wat data,
               instruksies of webblaaie wat dikwels gebruik word stoor sodat
               hulle vinniger oopmaak indien hulle in die toekoms weer
               oopgemaak word.                                                    1
      5.7.2      Verminder gebruik van bandwydte. 
                 Verseker dat webblaaie wat voorheen besoek is, daarna
                  vinniger sal oopmaak.                                           2       3
                                                                                         [15]

VRAAG 6: INLIGTINGSBESTUUR

6.1   6.1.1    Vinniger as om data op hierdie wyse in te samel.
               Goedkoper – jy kan spaar op navorsingskoste.
               Meer akkuraat aangesien terugvoering direk in die sisteem
                 gaan.
               Analisering is vinniger.
               Makliker vir navorsers om data te manipuleer.
               Terugvoer is eerliker.
               Meer buigbaar aangesien die volgorde van vrae maklik
                 verander kan word.                              ( Enige 2)      2
      6.1.2     Sigblad kan gebruik word vir berekeninge en grafieke
                Databasis kan gebruik word om inligting te onttrek deur
                 middel van navrae.
                            ( Enige 1 kombinasie: toepassing + motivering)       2       4
6.2    Enige een kan veranderinge maak aan die inhoud.
       Die outoriteit van die webblad is nie vasgestel nie.
       Inhoud is nie altyd geverifieer nie.
       Inhoud is nie altyd formeel aangepas/verander nie. ( Enige 2)            2       2
6.3   Daar is kopiereg op die item.                                              1       1
6.4    APA 
       Harvard                                                    ( Enige 1)     1       1
6.5    Kontroleer die inligting teenoor meer as een bron en doen
         kruisverwysing om te bepaal of die inligting gesubstansieer kan
         word.
       Kyk na die bibliografie of ander verwysingsbronne waar jy ander
         bronne kan bekom om die inligting te ondersteun.
       Wat ontbreek in die bron?
       Let op dat die inligting foutloos is – bronne wat spel- en taalfoute het
         mag inakkuraat op ander maniere ook wees.
       Let op of die bron aansluit by wat jy alreeds weet.
       Hoe dikwels inligting van die bron reeds gebruik is. ( Enige 2)          2        2
                                                                                          [10]

 Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)          REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                              7

 VRAAG 7: SOSIALE IMPLIKASIES

 7.1    7.1.1   Strikroof (‘Phishing’) verwys na pogings om gebruikers om die
                bos te lei om vertroulike inligting soos PIN-nommers en
                wagwoorde bekend te maak. Kriminele maak gewoonlik of hulle
                betroubare organisasies is.                                         1
        7.1.2  Daar mag gewoonlik spelfoute in die boodskap voorkom.
                  Die e-posadres mag verskil van die verwagte adres.
                  Die boodskap mag die gebruikers vra om ŉ skakel te volg en
                   dan vertroulike inligting te verskaf.
                  Gebruikers kan gevra word om vertroulike inligting te bevestig.
                  Kontroleer die eienskappe (‘properties’) van enige skakels.
                                                                      ( Enige 2)   2     3
 7.2     Wanneer jy dit rugsteun.
         Wanneer dit gratis sagteware is.                             ( Enige 1)   1     1
 7.3    7.3.1 Sniffer attacks is die proses waardeur ŉ klein program of toestel
                die datapakkette wat aan iemand oor die Internet gestuur word,
                lees.                                                               1
        7.3.2 DoS is ŉ ontkenning/weiering van diens wat beteken dit is ŉ
                proses waar ŉ netwerk of rekenaar ŉ hele klomp sinlose/
                onbruikbare data ontvang.                                           1     2
 7.4    7.4.1 Die proses waardeur misdadigers ŉ persoon se Internet
                konneksie gebruik om aan die Internet te koppel sonder hy/sy se
                toestemming.                                                        1
        7.4.2 Identiteitsdiefstal is die proses waardeur kriminele die identiteit
                van ŉ persoon gebruik om oneerlike transaksies aan te gaan.         1     2
 7.5     Dit kan die persoonlike en sosiale interaksie tussen mense verminder.
         Mense kan fisies al hoe meer onaktief raak en dit kan lei te obesiteit
           en swak gesondheid.
         Die langdurige gebruik van tegnologie kan lei tot fisiese nadele, bv.
           RSI.
         Tegnologiese prosesse kan lei tot onwelkome newe-produkte wat die
           omgewing kan besoedel.
         E-rommel kan die fisiese omgewing beskadig.
         Mense kan die Internet gebruik vir navorsing wat skadelik kan wees.
                                                                     ( Enige 2)    2     2
                                                                                         [10]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                      REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                  (EC/SEPTEMBER 2015)

VRAAG 8: PROBLEEMOPLOSSSING

8.1 <h1>Computer Applications Technology</h1>                                    1      1
8.2 <body bgcolor=”blue’>
    (enige kleur behalwe ‘black’ kan aanvaar word’)                               1      1
8.3 8.3.1 Sorteer of filter volgens klas                                         1
    8.3.2 ‘Import from’ (Invoering van) (‘Get external data’)                    1
    8.3.3 Aangesien SUMIF bedrae bymekaar tel. ŉ Funksie COUNT
            word benodig om bepaal hoeveel (tel) leerders in die 12B klas
            is.                                                                  1
    8.3.4 Voorwaardelike formatering                                             1      4
8.4  Kan dit stoor in ŉ vroeër weergawe
     Maak oop op ŉ rekenaar waarop korrekte sagteware geïnstalleer is.
     Laai ŉ regstelling (‘patch’) af en installeer dit.
     Probeer dit oopmaak met ŉ ander program bv. Open Office
                                                                  ( Enige 2)    2      2
8.5  Konsekwentheid, alles lyk dieselfde
     Makliker/vinniger/geriefliker om te formateer
     Kan ŉ outomatiese Inhoudsopgawe invoeg.                      ( Enige 1)    1      1
8.6  Kanselleer drukwerk
     ‘Restart’ drukwerk
     ‘Pause’ drukwerk
     Verander die volgorde waarin drukwerk geskied                 ( Enige 1)   1      1
8.7  Byskrifte word altyd konsekwent geplaas.
     Die formaat van die byskrifte is altyd konsekwent
     Byskrifte sal opdateer wanneer enige relevante veranderinge in die
        dokument aangebring word
     Dit sal verskyn in enige lys van prente, grafika of inhoud
     Byskrifte word outomaties in volgorde genommer             ( Enige 2)     2      2
8.8 8.8.1 ŉ Validasie-reël (‘Validation rule’) kan in die spesifieke veld
            ingevoeg word wat gebruikers beperk tot die invoeg van
            waardes slegs tussen 0 en
            100 
            Validation rule: >=0 and <=100                                       2
    8.8.2 ‘Required property’                                                    1     3
                                                                                       [15]

                                                           TOTAAL AFDELING B:           75

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)          REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                               9

VRAAG 9: GEÏNTEGREERDE SCENARIO
9.1 9.1.1       Goedkoper as ŉ skootrekenaar met dieselfde spesifikasies.
                Kanse vir beskadiging deur val of afstamp is minder.
                Word nie maklik so maklik gesteel soos skootrekenaar.
                Goedkoper om te herstel of op te gradeer, ens.     ( Enige 2)    2
      9.1.2     Duurder as lessenaar-rekenaar met dieselfde spesifikasies.
                Kan makliker beskadig word/val/afgestamp word.
                Duurder om te verseker omdat so maklik gesteel word.
                Kan slegs 2 tot 4 ure sonder elektrisiteit werk.
                Duur om heel te maak of op te gradeer, ens.        ( Enige 2)    2
      9.1.3     ETG (RAM)
                CPU
                HDD                                                ( Enige 2)    2    6
9.2 9.2.1      DVD-skrywer                                                         1
    9.2.2      Blue-ray-skrywer                                                    1
    9.2.3      DVD-R skyf word slegs een keer geskryf. 
               DVD-RW skyf data kan uitgevee en nuwe data geskryf word.            1    3
9.3 9.3.1       Makliker integrasie tussen programme.
                Gestandaardiseerde koppelvlak.
                Gestandaardiseerde funksies.
                Goedkoper om kantoorpakket te koop.
                Makliker om opdatering van programme te hanteer.
                                                                     ( Enige 2)   2
      9.3.2    Terreinlisensie – sagteware kan op enige aantal rekenaars
               geïnstalleer word solank die rekenaars aan dieselfde maatskappy
               behoort.                                                            2   4
9.4 9.4.1       Het geen kopiereg beperking nie.
                Het geen beperking wat betref die hoeveelheid rekenaars
                  waarop dit gelaai word nie.
                Bronkode is gratis beskikbaar en mag verander word.
                Mag in veranderde vorm versprei word.              ( Enige 2)    2
      9.4.2     Word nie in alle geografiese areas ondersteun nie.
                Die tegniese hulp wat aangebied word op Internet is nie
                  verstaanbaar vir alle mense nie.
                Niemand wat verantwoordelik gehou kan word nie.
                Bestaan verskeie weergawes van dieselfde sagteware.
                Mense se weerstand teen verandering/gemaklik met wat hulle
                  weet.
                Word nie so wyd gebruik nie.
                Mens is nooit verseker van die kwaliteit nie.
                Kan gewoonlik slegs van die Internet verkry word. ( Enige 1)      1    3
9.5 9.5.1      Drywerprogram – Sagteware wat jou rekenaar in staat stel om met
               die hardeware te kommunikeer.                                       1    3
      9.5.2     Op die disket wat saam met die drukker gekoop is.
                Kom as deel van die drywer-databasis in die bedryfstelsel.
                Laai drywer van die Internet af.                   ( Enige 2)    2

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                     REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                  (EC/SEPTEMBER 2015)

9.6 9.6.1    ŉ Aktiveringskode – is ŉ reeks nommers en karakters/letters wat
             toegang gee tot die kode wat die sekuriteit van ŉ program
             ontsluit.                                                             1
     9.6.2    Om te verhoed dat dieselfde program op meer as een rekenaar
                geïnstalleer word (meer as op lisensie gespesifiseer).
              Om die maak van roofkopieë te verhoed / verhoogde sekuriteit.
              Om die kopie van die program met jou te verbind.
              Om jou as gebruiker van die program vir aanlyn-hulpdoeleindes
                te registreer.                                      ( Enige 2)    2
     9.6.3   ŉ Custom installasie wat aan meer ervare gebruikers die opsie gee
             om self die komponente te kies wat geïnstalleer moet word. 
             ŉ Typical installasie wat die opsies en komponente van die
             program bevat wat deur die meeste gebruikers benodig word.            2      5
9.7 9.7.1      Druk-voorskou voordat jy druk.
               Druk oop beide kante van die papier.
               Verander formatering van dokument, bv. kleiner fontgrootte/
                verklein kantruimtes.
               Druk twee of meer bladsye op een blaai.
               Kommunikeer/Stoor elektronies.                      ( Enige 2)    2
     9.7.2    Skakel rekenaars af wanneer nie gebruik word nie. 
              Gebruik energie besparende toestelle bv. LED monitors.              2      4
9.8 9.8.1     Baie vinniger as normale hardeskywe.
              Word nie so maklik beskadig nie/Geen bewegende onderdele/
                Hou lank.
              Gebruik minder elektrisiteit.
              Hulle opereer sagter as tradisionele hardeskywe. ( Enige 2)        2
     9.8.2   Duur 
             Kleiner kapasiteit as tradisionele hardeskywe.                        2      4
9.9 9.9.1      Maak gebruik van sagteware wat data outomaties opdateer.
               Rugsteun slegs data en nie programme (het CD of Internet om
                te dit te verkry).
               Gebruik eksterne stoormedia (eksterne hardeskyf).
               Hou rugsteun in ŉ ander plek in geval van diefstal, vuur ens.
               Maak seker dat daar geen onnodige duplikate van dokumente is
                nie deur instandhouding te doen.
               Archive groot lêers wat nie dikwels gebruik word nie.
               Maak seker dat rugsteun-dokumente werk deur rugsteun
                dokumente van tyd tot tyd oop te maak.                              2
     9.9.2     Eksterne hardeskyf
               DVD
               Flitsskywe (‘Flash drives’)
               ‘Blue-ray’ diskette
               CD                                                    ( Enige 1)   1      3

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
  (EC/SEPTEMBER 2015)          REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2                             11

9.10 9.10.1      Jy benodig nie die program waarin die dokument geskep is nie
                   om dit oop te maak nie.
                 Die program wat benodig word om die dokumente oop te maak
                   is gratis / wyd beskikbaar
                 Gebruikers kan nie maklik veranderinge aanbring nie
                                                                        ( Enige 2) 2
     9.10.2     Adobe Reader                                                        1        3
9.11 9.11.1     ŉ Anti-virus program is ŉ databasis met unieke virus-definisies.
                Die anti-virus sagteware spoor die virus op deur dit te vergelyk met
                die databasis met virus-definisies. 
                Indien die databasis nie opdateer word nie, is nuwe virus-definisies
                nie beskikbaar om hierdie virusse op te spoor nie.                    2
      9.11.2    Nee.  Virusse installeer hulself op sisteme via enige draagbare
                stoormedia                                                            2
      9.11.3     Ontkoppel die ‘auto run’ eienskappe vir flitsskywe (‘flash
                    drives’).
                 Skandeer alle draagbare stoormedia voordat dit gebruik word.
                 Vermy die gebruik van afgelaaide/gekopieerde programme.
                 Skandeer aanhegsels voor hulle oopgemaak word.
                 Moenie aanhegsels van onbekende bronne oopmaak nie
                 Moenie aandag gee/klik op opwipprogramme (‘pop-ups’) wat op
                    die skerm verskyn nie.                             ( Enige 2)    2
      9.11.4    Die virus is verskuif na ŉ area waar dit nie enige skade kan
                berokken nie.                                                         1      7
9.12 9.12.1      Facebook
                 Twitter
                 Linkedln
                 MySpace
                 Second Life, etc.                                    ( Enige 2)    2
      9.12.2    ŉ Duplikaat van die gebruiker se naam en profielfoto word vanaf
                hul huidige profiel geskep.                                           1
      9.12.3     Jy moet toegang tot die Internet hê om te kommunikeer.
                 Verhoogde risiko van identiteitsdiefstal, ens.
                 Mense plaas vals inligting op hul profiele.
                 Verhoogde risiko van verlies aan produktiwiteit van werkers/
                    leerders.
                 Hoeveelheid kommunikasie verhoog ten koste van kwaliteit
                    daarvan.                                                           1      4

                                                                TOTAAL AFDELING C:           50
                                                                    GROOTTOTAAL:            150

  Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

## Related documents

- [CATN P2 QP GR12 SEP 2015 ENG](https://www.hlayiso.com/library/catn-p2-qp-gr12-sep-2015-eng/bfe48905-890c-4308-ad92-55c195962a85) — Computer Applications Technology · QP · 2015 · Eng
- [CAT P1 GR12 MEMO SEPT 2015 AFR](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-gr12-memo-sept-2015-afr/e7b20f60-c3b1-44da-aa1e-3bc6f06b937d) — Computer Applications Technology · Memo · 2015 · Afr
- [CAT P2 June July 2015 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-june-july-2015-memo-eng/47884231-c123-4a6a-b162-51e0310d342c) — Computer Applications Technology · Memo · 2015 · Eng
- [CAT P2 Nov 2015 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-nov-2015-memo-afr/115caf00-247d-4a39-8840-ffe617d18f14) — Computer Applications Technology · Memo · 2015 · Afr
- [CAT P2 Nov 2015 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-nov-2015-memo-eng/f1235bb1-b756-4cea-859a-56092ca7b3e0) — Computer Applications Technology · Memo · 2015 · Eng
- [CAT P2 GR12 MEMO SEPT2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-memo-sept2020-afrikaans/73167bc1-7d37-4313-9e6c-6055b941495e) — Computer Applications Technology · Memo · 2020 · Afr

## More from Grade 12 Computer Applications Technology

- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2025 AFRIK watermark](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2025-afrik-watermark/1b848d13-4e0f-4b33-91ef-2fcd3dc2e6b9) — QP · 2025 · Afr
- [CAT P2 GR12 QP September 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-qp-september-2025-eng-watermark/fd63d968-a454-409d-9293-0862b56232b1) — QP · 2025 · Eng
- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/82b87849-4ee6-4b20-8b30-633307bd7329) — QP · 2024 · Afr
- [CAT P1 QP GR12 SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr12-sept-2024-english/bf2518c3-ae79-4251-8145-1b062895b12f) — QP · 2024 · Eng
- [CAT P2 GR12 QP SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr12-qp-sept-2024-english/b8b0a9f3-f8c6-4f0a-8ddf-30b58008b603) — QP · 2024 · Eng
- [Computer Applications Technology P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/computer-applications-technology-p1-nov-2024-afr/502fe6df-4d11-41d1-8e23-b219565e715b) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
