# Civil Technology Grade 11 2022 Memo (Afr)

> Grade 11 Civil Technology memorandum from the CIVIL TECH GR11 NOV2022 Civil Services(For Signing Off 25.01.22). Free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr11-memo-nov2022-civil-services-afrikaans/85a9ce14-da0c-4943-8570-643c7a62e6a8
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2022
- Exam period: CIVIL TECH GR11 NOV2022 Civil Services(For Signing Off 25.01.22)
- Curriculum: CAPS
- Pages: 17

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/civil-technology) › [Civil Technology Grade 11 2022 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr11-memo-nov2022-civil-services-afrikaans/85a9ce14-da0c-4943-8570-643c7a62e6a8)

## About this document

Civil Technology · Grade 11 · CIVIL TECH GR11 NOV2022 Civil Services(For Signing Off 25.01.22) · 2022 · Afrikaans. Memorandum, 17 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                              NASIONALE
                          SENIOR SERTIFIKAAT

                                GRAAD 11

                            NOVEMBER 2022

         SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE
                     NASIENRIGLYN
                    (EKSEMPLAAR)

PUNTE:    200

          Hierdie nasienriglyn bestaan uit 17 bladsye, insluitend 3 antwoordblaaie.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                        SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE                (EC/NOVEMBER 2022)

INSTRUKSIES VIR DIE NASIENERS

1.    Nasieners behoort:

     •   Hulself te vergewis van die vraag en die antwoord voordat hy/sy die antwoord
         van die kandidaat evalueer.
     •   Interpreteer altyd die antwoorde van die kandidaat binne die konteks van die
         vraag.
     •   Enige relevante en aanvaarbare antwoorde moet oorweeg word gedurende die
         vooraf-nasien sessie maar moet streng volhou by die antwoorde na finalisering
         van die nasienriglyn.
     •   Daar is TWEE benaderinge om die tipe vrae te beantwoord, (1) om te beskryf
         en (2) om te verduidelik.
     •   Indien daar van ŉ kandidaat vereis word om ŉ proses bv. in 4 stappe te
         verduidelik, moet die eerste 4 antwoorde oorweeg word.
     •   Indien daar egter van ŉ kandidaat vereis word om bv. te verduidelik hoe om
         hoogtes van een punt na die volgende oor te dra deur van ŉ deurskynende pyp
         waterpas gebruik te maak, moet ons begryp dat die kandidaat ŉ lang
         verduideliking kan skryf wat nie noodwendig goed georganiseer is soos wat in
         ŉ intellektueel gestruktureerde antwoord verwag kan word nie. In hierdie geval
         moet die nasiener die volledige beskrywing van die kandidaat evalueer om te
         oordeel of die kandidaat die vereiste uitkoms voldoende verduidelik het en dan
         punte op meriete toeken. Die nasiener behoort sy/haar professionele oordeel in
         hierdie tipe vrae te gebruik.
     •   Merk wat die kandidaat geskryf het en moet nie punte toeken vir antwoorde
         wat die nasiener dink die kandidaat bedoel het met wat neergeskryf is nie.
     •   Dui die regmerkie of kruis reg op die plek aan waar die punt moet toegeken
         word of waar die kandidaat die fout gemaak het.
     •   Aanvaar die letter wat ooreenstem met die korrekte antwoord sowel as die uit
         geskryfde antwoord in meervoudige keuse vrae.
     •   Aanvaar verkeerde spelling in eenwoord antwoorde behalwe as die spelling die
         betekenis van die antwoord verander.

2.    Vir berekeninge:

     •   ŉ Punt word slegs toegeken indien die korrekte eenheid langs die antwoord
         neergeskryf is.
     •   Indien TWEE punte aan die vraag toegeken is, word EEN punt vir die antwoord
         en EEN punt vir die eenheid toegeken.
     •   Waar die kandidaat ŉ beginselfout gemaak het bv. opgetel het in plaas van om
         te vermenigvuldig, word daar geen punte vir die stappe toegeken nie. Indien
         die antwoord korrek is volgens wat die kandidaat gedoen het, kan die punt vir
         die antwoord toegeken word vir die toepassing van vaardighede.
     •   Waar ŉ verkeerde antwoord oorgedra kan word na die volgende stap, sal die
         eerste antwoord verkeerd gemerk word. Indien die verkeerde antwoord korrek
         oorgedra word, moet die nasiener die waardes oor uitwerk deur gebruik te
         maak van die verkeerde antwoord van die vorige berekening. Indien korrek
         gebruik, moet die kandidaat volpunte vir opeenvolgende berekeninge ontvang.
     •   Nasieners moet oorweeg wanneer en waar ŉ kandidaat antwoorde afgerond
         het sowel as die opeenvolgende effek wat dit kan hê op die finale antwoord wat
         verkry word. Punte vir die berekening moet dus op meriete toegeken word.
     •   Alternatiewe metodes van berekeninge moet oorweeg word met die
         voorbehoud dat die korrekte antwoord verkry is.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2022)               SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE                             3

3. Wanneer tekeninge gemerk word:

    •    Moet die onderdeel waarvoor die punt toegeken word, korrek en in die korrekte
         posisie geteken word om die punt te kan kry.
    •    ŉ Onderdeel wat verkeerd geteken is maar herhaal word in ŉ ander posisie sal
         as korrek gemerk word vir die herhaalde foutief getekende onderdeel met die
         voorbehoud dat die nasienriglyn voorsiening maak vir TWEE of meer punte vir
         daardie onderdeel (Positiewe nasien)
    •    Punte kan slegs toegeken word vir ŉ byskrif indien die byskrif die regte
         onderdeel korrek aandui.
    •    Skaaltekeninge behoort altyd met ŉ toepaslike masker nagesien word.

    Wanneer ŉ kandidaat die verkeerde tekening geteken het bv.:

    •    ŉ Horisontale snit-aansig in plaas van ŉ vertikale snit-aansig, sal geen punte
         toegeken word vir die tekening nie, aangesien die kandidaat nie die verwagte
         uitkoms behaal het nie.
    •    ŉ Ortografiese tekening in plaas van ŉ deursnee-aansig, sal geen punte
         toegeken word vir die tekening nie, aangesien die kandidaat nie die verwagte
         uitkoms behaal het nie.
    •    ŉ Ortografiese tekening in plaas van ŉ isometriese tekening, sal geen punte
         toegeken word vir die tekening nie, aangesien die kandidaat nie die verwagte
         uitkoms behaal het nie.
    •    Indien die verkeerde tekening geteken is, kan die kandidaat slegs punte kry vir
         wat gevra was en sal die punte vir die korrektheid van die tekening nie
         toegeken word nie bv. Hoofstyl dakkap was gevra en die kandidaat teken die
         SA-Howe dakkap.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                       SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE                (EC/NOVEMBER 2022)

VRAAG 1: VEILIGHEID EN MATERIALE (GENERIES)

1.1    Rubberstewels                                                                     (1)

1.2    In watter omstandighede sal die volgende persoonlike beskermingstoerusting
       gebruik word?

       1.2.1 Skermbril
             Wanneer met slypmasjiene, bore, elektriese sae, ens. of enige
             elektriese gereedskap gewerk word.                                          (1)

       1.2.2 Oorproppe
             Wanneer geraasvlakke hoog is.                                               (1)

1.3    Loshangende klere kan deur die masjien se bewegende dele (1) ingetrek /
       gegryp word (1).                                                                  (2)

1.4    Beskryf die veiligheidsmaatreël wat van toepassing is op die volgende
       handgereedskap:

       1.4.1 Hamerkoppe
             Moet styf pas in die handvatsel en moet reg ingewig wees.                   (1)

       1.4.2 Saaggereedskap
             Dit moet skerp en skoon wees. / Handvatsels moet reg aangesit wees.         (1)

       1.4.3 Wanneer beitels gedra word.
             Dra skerp punte na onder.                                                   (1)

1.5    Die petroldampe kan ŉ gesondheidsgevaar inhou/skadelik wees, (1) wanneer
       dit ingeasem (1) word. (Soortgelyke antwoord.)                                    (2)

1.6    Enige TWEE vereistes vir die berging van sement:
       • Berg bo-op ŉ houtpalet/ planke / vogweerlaag of iets soortgelyke
           antwoord.
       • Stoor dit onderdak / in ŉ gebou.
       • Geen kontak met water.                                       (Enige 2 x 1)      (2)

1.7    Enige EEN soortgelyke antwoord:
       • Waarsku mense teen oorhoofse werk / gevare.
       • Om aan te dui dat die dra van veiligheidshelms verpligtend word.                (1)

1.8    Enige VIER vereistes vir die berging van gevaarlike materiaal in die werkplek:
       • Die vertrek moet goed geventileer wees.
       • Die deur moet ŉ drumpel hê.
       • Materiaal wat ŉ vonk kan veroorsaak moet nie hier geberg word nie.
       • Vloeistowwe wat chemies op mekaar inwerk, moet nie naby mekaar
           geberg word nie.
       • Houers moet altyd verseël of behoorlik toegemaak word.
       • Moet nooit ander ontvlambare materiaal saam met gevaarlike materiaal
           berg nie.                                                    (Enige 4 x 1)    (4)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2022)                SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE                          5

1.9    DRIE bestanddele om gidspleister te meng:
       • Sement (1)
       • Sand (1)
       • Water (1)                                                             (3 x 1)    (3)

1.10 Enige DRIE gebruike vir gidspleister:
     • Afwerking van vloere en mure
     • Bekledingsmateriaal
     • Gelykmakingslaag vir hangvloere
     • Gelykmakingslaag vir vloerbedekking
     • Vulling om verskillende vlakke te akkommodeer
     • Geïsoleerde dakgidspleister.                                      (Enige 3 x 1)    (3)

1.11   •   Aggregaat te grof / groot.
       •   Aggregaatdele te groot vir ŉ daghavoeg.
       •   Growwe dele sal ŉ swak afwerking gee.
       •   Soortgelyke antwoord.                                         (Enige 1 x 1)    (1)

1.12 Identifiseer die tipe bordprodukte wat vir die volgende werk gebruik sal word:

       1.12.1    Agterkante van kaste
                 Hardebord of laaghout                                                    (1)

       1.12.2    Bekisting vir beton
                 Bekistingbord                                                            (1)

1.13 Pleisterstene:
     Het nie ŉ mooi voorkoms / Moet gepleister word / Nie goeie kwaliteit nie. (1)

       Sierstene:
       Het ŉ mooi voorkoms / Word nie gepleister nie / Is van ŉ goeie kwaliteit. (1)      (2)

1.14 Enige TWEE gebruike van gietyster:
     • Mangatdeksel
     • Rioolpype en toebehore
     • Baddens
     • Wasbakke
     • Gereedskap
     • Skarniere
     • Soortgelyke antwoord                                              (Enige 2 x 1) (2)
                                                                                       [30]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                       SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE             (EC/NOVEMBER 2022)

VRAAG 2: TOERUSTING, GEREEDSKAP EN GRAFIKA (GENERIES)

2.1 Ronde-punt graaf kan nie hoeke / kante haaks / reguit afwerk nie (soortgelyke
    antwoord).                                                                        (1)

2.2 Enige DRIE handgereedskapstukke wat gebruik kan word om stene te sny:
    • Kamhamer
    • Koubeitel
    • Steenbeitel
    • Steenhamer                                                (Enige 3 x 1)         (3)

2.3 2.3.1     Pleisterplank                                                           (1)

     2.3.2    Reihout                                                                 (1)

     2.3.3    Buitehoektroffel                                                        (1)

     2.3.4    Neustroffel                                                             (1)

2.4 Kloofsaag word gebruik om saam met die draad van die hout te saag. (1)
    Die dwarssaag word gebruik om dwarsoor die draad van die hout te saag. (1)        (2)

2.5 2.5.1     Swaaihaak / Swei (1)                                                    (1)

              Enige EEN gebruik:
              • Skuinslyne / -hoeke te trek.
              • Hoeke anders as 90° te trek.
              • Hoeke te kopieer en na ander oppervlaktes oor te dra.
                                                                    (Enige 1 x 1)     (1)

     2.5.2    Bankslyper (1)                                                          (1)

              Enige EEN gebruik:
              • Skerpmaak van gereedskap
              • Slypwerk
              • Draadborsel-hegstukke kan geïnstalleer word.         (Enige 1 x 1)    (1)

     2.5.3    Elektriese boor (1)                                                     (1)

              Enige EEN gebruik:
              • Gate te boor.
              • Kan as skroewedraaier gebruik word.
              • Kan vir afskuring / poets / sny-toebehore aan boor geheg word.
                                                                      (Enige 1 x 1) (1)

2.6 2.6.1     Plaatkompakteerder                                                      (1)

     2.6.2    Enige EEN gebruik:
              • Om versteurde of los grond tot op 150 mm te kompakteer.
              • Om vullings vir hardepuin onder vloere te kompakteer.
              • Om grond vir die lê van plaveistene te kompakteer.
              • Soortgelyke antwoord.                                 (Enige 1 x 1) (1)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2022)              SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE                            7

2.7    Sien ANTWOORDBLAD 1.                                                             (13)

2.8    Gedeelte van struktuur word vergroot (1) om meer inligting in die tekening in
       te sluit. (1)                                                                     (2)

2.9    Enige DRIE besonderhede van ŉ terreinplan:
       • Grense van eiendom
       • Boulyn
       • Erfnommers van erf en aangrensende erwe
       • Dienste en aansluitings
       • Name van strate
       • Opritte
       • Bome / rotse
       • Afmetings
       • Bestaande geboue
       • Kontoere
       • Noordpyl
       • Skaal                                                          (Enige 3 x 1) (3)

2.10 2.10.1 Waterkloset

                                                                                         (2)

       2.10.2 Warmwatersilinder

                     WW                                                                  (2)
                                                                                        [40]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                             SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE   (EC/NOVEMBER 2022)

 VRAAG 3: HOEVEELHEDE, VERBINDINGS EN GRAFIKA

 3.1 FIGUUR 3.1 toon die fondamentstroke vir ŉ gebou.
     Die fondamente is 600 mm breed en 200 mm dik.
     ŉ Betonmengsel van 1 : 4 : 4 word gebruik.

                                                9 000

                  6 000

                                            FIGUUR 3.1

      3.1.1    Bereken die hartlyn van die fondament:
               2 x 9 000 = 18 000
               2 x 6 000 = 12 000
                           20 000
               4 x 600     - 2 400
                           17 600 = 17,6 m                                       (5)

      3.1.2    Bereken die volume beton benodig:

               17,6 x 0,6 x 0,2 = 2,112 m³

 3.2 ŉ Eensteenmuur van 1,2 m hoog en 12 m lank.
     Bereken die hoeveelheid stene wat benodig word:

      Oppervlakte van muur:
         12 m
      x 1,2 m    =     14,4 m2

        14,4 m²
          x 2
          x 50            =   1 440 stene
                                                                                 (5)

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2022)                SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE                            9

 3.3    Wend ’n ligte laag PVC-lym (1) aan die passtuk en die pyp. (1)
        Druk die dele in posisie (1), terwyl dit effens gedraai word. (1)                   (4)

 3.4    3.4.1    Waar                                                                       (1)

        3.4.2    Onwaar                                                                     (1)

        3.4.3    Onwaar                                                                     (1)

        3.4.4    Waar                                                                       (1)

        3.4.5    Waar                                                                       (1)

 3.5    Enige TWEE voorsorgmaatreëls by die gebruik van epoksie:
        • Wend met sorg aan; moeilik om oortollige epoksie te verwyder.
        • Wees versigtig – dampe kan giftig wees.
        • Dele moet stewig teen mekaar gedruk word, voordat dit droog word.
                                                                    (Enige 2 x 1)           (2)

 3.6

                                                                                            (2)

 3.7    Onderkantste (1) regterhoek (1) van die tekenvel.                                   (2)

 3.8    3.8.1    Fluoresseerlig                                                             (1)

        3.8.2    Muurlig                                                                    (1)
                                                                                           [30]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                      SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE               (EC/NOVEMBER 2022)

 VRAAG 4:       VEILIGHEID, MATERIAAL, TOERUSTING EN VERBINDING
                (SPESIFIEK)

 4.1    Enige VIER voorsorgmaatreëls:
        • Dra geskikte persoonlike beskermende toerusting.
        • Vermy hand-tot-gesig-kontak.
        • Bedek oop wonde.
        • Was dadelik nadat persoonlike beskermende toerusting verwyder is.
        • Was beskermende toerusting.
        • Voldoende noodhulptoerusting moet altyd beskikbaar wees.
        • Maak toerusting behoorlik skoon.
        • Maak seker dat immunisasie op datum is.                 (Enige 4 x 1)        (4)

 4.2    Inaseming van dampe te voorkom / Dampe is gevaarlik.                           (1)

 4.3    (1) Nie-ontvlambare / katoenklere. (2) Om te voorkom dat die kledingstukke
        jou brand wanneer die soldeersel spat.                                         (2)

 4.4    Enige TWEE eienskappe:
        • Hard
        • Bros
        • Bestand teen hoë temperature.                               (Enige 2 x 1)    (2)

 4.5    Identifiseer die tipe gereedskapstukke in FIGURE 4.5.1 tot 4.5.3 en noem
        EEN gebruik van elk.

        4.5.1   Blikskêr – Plaatmetaal te sny

        4.5.2   Vyl – Geboë metaaloppervlaktes af te werk / fatsoeneer

        4.5.3   Groefyster / Soomyster – Om ŉ rolnaatlas reguit te maak     (3 x 2)    (6)

 4.6    4.6.1   Guillotine                                                             (1)

        4.6.2   A – Werksvlak
                B – Verlengstaaf
                C – Afdrukpedaal
                D – Drukplaat
                E – Basis                                                              (5)

        4.6.3   Enige TWEE versorgingsmaatreëls:
                • Olie bewegende dele.
                • Hou lem skerp.
                • Handhaaf die diensprogram.
                • Moenie ronde stawwe sny nie.                       (Enige 2 x 1)     (2)

 4.7    4.7.1   Ratelpypsnyer                                                          (1)

        4.7.2   Politeenpype te sny                                                    (1)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2022)             SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE                        11

4.8    (1) Chemiese harsbasis en (2) ŉ verhardingsmiddel.                            (2)

4.9    9.4.1    C

       9.4.2    D

       9.4.3    A                                                          (3 x 1)    (3)
                                                                                     [30]

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                      SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE               (EC/NOVEMBER 2022)

VRAAG 5: GRAFIKA, KONSTRUKSIE EN HOEVEELHEDE (SPESIFIEK)

5.1   FIGUUR 5.1 op ANTWOORDBLAD 2 toon ŉ 45° afsnyding van ŉ silindriese
      pyp.
      Gebruik ANTWOORDBLAD 2 en ontwikkel en teken die ontvouing van die
      afsnyding van die silindriese pyp op skaal 1 : 1.                                 (14)

5.2    Verdigting                                                                         (1)

5.3   Enige DRIE faktore:
      • Op- en afritte moet voor die betonplasing opgerig word.
      • Al die beton wat nodig is vir ŉ plasing moet in een dag gegiet word.
      • Begin in die hoek wat die verste van die betonmenger is.
      • Elke nuwe lot moet naby die vorige een geplaas word.
      • Gooi die beton hoër as wat nodig is.
      • Beton moet in alle gate en hoeke invloei.
      • Betonoppervlakte moet gelyk gemaak word.
      • Laat die beton vir sewe dae verhard voordat daarop gebou word.
                                                                       (Enige 3 x 1)      (3)

5.4   5.4.1    150 mm                                                                     (1)

      5.4.2    50 mm                                                                      (1)

5.5   5.5.1    Staansteenlaag                                                             (1)

      5.5.2    Matrooslaag                                                                (1)

5.6   Gebruik die hoeveelheidslys op ANTWOORDBLAD 3 en bereken die volume
      beton wat benodig word vir ŉ vloer van 6 m lank, 3 m breed en 75 mm dik.            (3)

5.7   Gebruik die hoeveelheidslys op ANTWOORDBLAD 3 en bereken die
      hoeveelheid stene wat vir ŉ spoumuur met ŉ lengte van 4 m en hoogte van
      2,4 m benodig word.                                                                (5)
                                                                                        [30]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2022)                SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE                          13

VRAAG 6:        KOUEWATER- EN WARMWATERTOEVOER, RIOLERING,
                STORMWATER EN SANITÊRE TOEBEHORE (SPESIFIEK)

6.1    6.1.1     Waar                                                                          (1)

       6.1.2     Waar                                                                          (1)

       6.1.3     Onwaar                                                                        (1)

       6.1.4     Onwaar                                                                        (1)

6.2    6.2.1     Afsluitkraan                                                                  (1)

       6.2.2     A – Skag
                 B – Drukmoer
                 C – Huls
                 D – Wipklep                                                                   (4)

       6.2.3     E                                                                             (1)

6.3    (1) Beheer die watervlak (2) in spoelbakke en toevoertenks.                             (2)

6.4    Enige TWEE vereistes:
       • Pype moet in bouwerkleidings / muurgleuwe gehuisves word.
       • Pype moet in aaneenlopende lengtes gelê word.
       • Lasse moet binne toegangspunte geleë wees.             (Enige 2 x 1)                  (2)

6.5    6.5.1     Vloeiskakelaar                                                                (2)

       6.5.2     Pypkruising                                                                   (2)

6.6    6.6.1     Badkraan                                                                      (1)

       6.6.2     Drukbeheerklep                                                                (1)

6.7    Enige TWEE:
       • Termiese uitsetting
       • Oormatige stelseldruk.
       • Lae temperatuurontlasting.
       • Te hoë stelling op die waterverwarmer.                         (Enige 2 x 1)          (2)

6.8    Die (1) kollektor en die hoofopgaartenk (2) is ŉ eenheid.                               (2)

6.9    Lae druk in krane.                                                                      (1)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                         SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE                   (EC/NOVEMBER 2022)

 6.10 Die noordekant is die meeste aan sonlig blootgestel.                                    (1)

 6.11 (1) Deursigtige buis wat ligstrale deurlaat met (2) minimale weerkaatsing.              (2)

 6.12 1 : 80                                                                                  (1)

 6.13 6.13.1         RP / G                                                                   (1)

        6.13.2       SK / WC                                                                  (1)

        6.13.3       SP                                                                       (1)

 6.14 Enige TWEE:
      • Minder verbindings.
      • Net een rioolput is nodig.
      • Minder ventilasiepype.
      • Pypnetwerk is vereenvoudig.                                       (Enige 2 x 1)       (2)

 6.15 2,1 m                                                                                   (1)

 6.16 6.16.1         Spoelklep                                                                (1)

        6.16.2       Spoel van waterkloset, ens. / In die plek van ŉ spoelbak.                (1)

        6.16.3       Enige DRIE:
                     • Onderdele kan duur wees.
                     • Moeilik om te herstel.
                     • Sandkorrels kan voorkom dat dit effektief werk.
                     • Bewegende dele kan onklaar raak.
                     • Lekkasie kan voorkom dat dit effektief werk.    (Enige 3 x 1)          (3)
                                                                                             [40]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2022)           SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE                        15

 ANTWOORDBLAD                                      NAAM:
                     1      SIVIELE DIENSTE
  ANSWER SHEET                                     NAME:

2.7    FIGUUR 2.7 op ANTWOORDBLAD 1 toon die isometriese aansigte van
       T-aansluiting van ŉ halfsteenmuur in strykverband. Gebruik
       ANTWOORDBLAD 1 en teken die vooraansig van die steenmuur op skaal
       1 : 10.                                                                    (13)

       T-aansluiting               4
       Steengrootes / Skaal        3
       Hoogte en lengte            2
       Streksteenverband           2
       Lynwerk / Netheid           2
                         TOTAAL:   13

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
16                          SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE               (EC/NOVEMBER 2022)

 ANTWOORDBLAD                                               NAAM:
                            2      SIVIELE DIENSTE
 ANSWER SHEET                                               NAME:

5.1       FIGUUR 5.1 op ANTWOORDBLAD 2 toon ŉ 45° afsnyding van ŉ silindriese
          pyp.
          Gebruik ANTWOORDBLAD 2 en ontwikkel en teken die ontvouing van die
          afsnyding van die silindriese pyp op skaal 1 : 1.                                   (14)

                                    0   1   2   3   4   5    6    7   8   9   1      1    1
           SYAANSIG                                                           0      1    2

               9
          10        8
 11                     7
12
 0                      6

     1                  5
          2         4
               3

         BOAANSIG

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2022)                     SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE                        17

 ANTWOORDBLAD                                                NAAM:
                          3        SIVIELE DIENSTE
  ANSWER SHEET                                               NAME:

5.6        Gebruik die hoeveelheidslys op ANTWOORDBLAD A en bereken die volume
           beton wat vir ŉ vloer van 6 m lank, 3 m breed en 75 mm dik benodig word.          (3)

5.7        Gebruik die hoeveelheidslys op ANTWOORDBLAD A en bereken die
           hoeveelheid stene wat benodig word vir ŉ spoumuur met ŉ lengte van 4 m
           en hoogte van 2,4 m.                                                              (5)

      A          B       C                                     D
                                                               5.6

      1/         6             Volume beton: 6 m x 3 m x 75 mm.
                 3
                0,75    13,5    Dus: 13,5 m2 beton benodig vir vloer
                               beton

                                                               5,7

      1/         4             Hoeveelheid stene: 4 m x 2,4 m
                2,4     9,6    Muuroppervlak. = 9,6 m2

                9,6
                100     960     Dus: 960 stene benodig vir die muur.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

## Related documents

- [CIV TECH GR11 QP NOV2022 Civil Services Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr11-qp-nov2022-civil-services-afrikaans/195d9d88-060d-4288-a6c8-5c59a0e1f4e5) — Civil Technology · QP · 2022 · Afr
- [CIV TECH GR11 QP NOV2022 Construction Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr11-qp-nov2022-construction-afrikaans/f47aab44-2dd9-4504-b76e-8fab9b0cb88a) — Civil Technology · QP · 2022 · Afr
- [CIV TECH GR11 QP NOV2022 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr11-qp-nov2022-woodworking-afrikaans/fc04aa26-9cdb-428d-a3aa-c9547253a1b5) — Civil Technology · QP · 2022 · Afr
- [CIV TECH GR11 MEMO NOV2019 Wood Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr11-memo-nov2019-wood-afrikaans/6676473a-c433-499a-94aa-94afc96d8fac) — Civil Technology · Memo · 2019 · Afr
- [Civil Technology PAT GR 11 2017 Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-pat-gr-11-2017-afr/a3343c80-97f0-4a9a-ada6-05c2a9b16dc9) — Civil Technology · PAT · 2017 · Afr
- [CVLT GR11 MEMO (Revised) Afr Nov 2020 SIVIELE DIENSTE .docx](https://www.hlayiso.com/library/cvlt-gr11-memo-revised-afr-nov-2020-siviele-dienste-docx/a014afb0-d15f-4eaa-838f-0768b568dc8b) — Civil Technology · Memo · 2020 · Afr

## More from Grade 11 Civil Technology

- [Gr 11 Cons ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-cons-atp-2023-24/5adb6254-7b36-487a-a882-c42b36bf49b7) — ATP
- [Gr 11 Civil Ser ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-civil-ser-atp-2023-24/91ce1dc1-91cc-4a38-926b-b3d45f5b5305) — ATP
- [CVLT GR11 QP MEMO Nov2020 Civil Services ENG D](https://www.hlayiso.com/library/cvlt-gr11-qp-memo-nov2020-civil-services-eng-d/3f8bbf56-245d-44d0-924d-bd4e2a4b63e2) — Memo · 2020 · Eng
- [CVLT CONSTRUCTION GR11 QP MEMO NOV2020 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/cvlt-construction-gr11-qp-memo-nov2020-afr-d/725f8d55-3826-49c5-8cfb-56f282e6e3a3) — Memo · 2020 · Afr
- [CVLT GR11 QP MEMO Nov2020 SIVIELE DIENSTE AFR D](https://www.hlayiso.com/library/cvlt-gr11-qp-memo-nov2020-siviele-dienste-afr-d/7c8b4398-3523-408c-bdf0-2998a85031f7) — Memo · 2020 · Afr
- [CVLT GR11 MEMO Nov2020 SIVIELE DIENSTE AFR D](https://www.hlayiso.com/library/cvlt-gr11-memo-nov2020-siviele-dienste-afr-d/da33973a-5831-474f-9ba4-c0dd58162697) — Memo · 2020 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
