# Civil Technology Grade 11 Exemplar November 2022 Memo (Afr)

> Grade 11 Civil Technology memorandum from the Exemplar November Exam 2022 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr11-memo-nov2022-woodworking-afrikaans/16d10915-16d2-413b-a24e-24b5588c3601
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2022
- Exam period: Exemplar November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 17

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/civil-technology) › [Civil Technology Grade 11 Exemplar November 2022 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr11-memo-nov2022-woodworking-afrikaans/16d10915-16d2-413b-a24e-24b5588c3601)

## About this document

Civil Technology · Grade 11 · Exemplar November Exam · 2022 · Afrikaans. Memorandum, 17 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                           NASIONALE
                       SENIOR SERTIFIKAAT

                            GRAAD 11

                         NOVEMBER 2022

    SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING
                NASIENRIGLYN
               (EKSEMPLAAR)

PUNTE:    200

     Hierdie nasienriglyn bestaan uit 17 bladsye, insluitend 2 antwoordblaaie.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                       SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                  (EC/NOVEMBER 2022)

INSTRUKSIES VIR DIE NASIENERS
1.   Nasieners behoort:
     •   Hulself te vergewis van die vraag en die antwoord voordat hy/sy die antwoord
         van die kandidaat evalueer.
     •   Interpreteer altyd die antwoorde van die kandidaat binne die konteks van die
         vraag.
     •   Enige relevante en aanvaarbare antwoorde moet oorweeg word gedurende
         die vooraf-nasien sessie maar moet streng volhou by die antwoorde na
         finalisering van die nasienriglyn.
     •   Daar is TWEE benaderinge om die tipe vrae te beantwoord, (1) om te beskryf
         en (2) om te verduidelik.
     •   Indien daar van ŉ kandidaat vereis word om ŉ proses bv. in 4 stappe te
         verduidelik, moet die eerste 4 antwoorde oorweeg word.
     •   Indien daar egter van ŉ kandidaat vereis word om bv. te verduidelik hoe om
         hoogtes van een punt na die volgende oor te dra deur van ŉ deurskynende
         pyp waterpas gebruik te maak, moet ons begryp dat die kandidaat ŉ lang
         verduideliking kan skryf wat nie noodwendig goed georganiseer is soos wat in
         ŉ intellektueel gestruktureerde antwoord verwag kan word nie. In hierdie geval
         moet die nasiener die volledige beskrywing van die kandidaat evalueer om te
         oordeel of die kandidaat die vereiste uitkoms voldoende verduidelik het en dan
         punte op meriete toeken. Die nasiener behoort sy/haar professionele oordeel
         in hierdie tipe vrae te gebruik.
     •   Merk wat die kandidaat geskryf het en moet nie punte toeken vir antwoorde
         wat die nasiener dink die kandidaat bedoel het met wat neergeskryf is nie.
     •   Dui die regmerkie of kruis reg op die plek aan waar die punt moet toegeken
         word of waar die kandidaat die fout gemaak het.
     •   Aanvaar die letter wat ooreenstem met die korrekte antwoord sowel as die uit
         geskryfde antwoord in meervoudige keuse vrae.
     •   Aanvaar verkeerde spelling in eenwoord antwoorde behalwe as die spelling
         die betekenis van die antwoord verander.
2.   Vir berekeninge:
     •   ŉ Punt word slegs toegeken indien die korrekte eenheid langs die antwoord
         neergeskryf is.
     •   Indien TWEE punte aan die vraag toegeken is, word EEN punt vir die
         antwoord en EEN punt vir die eenheid toegeken.
     •   Waar die kandidaat ŉ beginselfout gemaak het bv. opgetel het in plaas van om
         te vermenigvuldig, word daar geen punte vir die stappe toegeken nie. Indien
         die antwoord korrek is volgens wat die kandidaat gedoen het, kan die punt vir
         die antwoord toegeken word vir die toepassing van vaardighede.
     •   Waar ŉ verkeerde antwoord oorgedra kan word na die volgende stap, sal die
         eerste antwoord verkeerd gemerk word. Indien die verkeerde antwoord korrek
         oorgedra word, moet die nasiener die waardes oor uitwerk deur gebruik te
         maak van die verkeerde antwoord van die vorige berekening. Indien korrek
         gebruik, moet die kandidaat volpunte vir opeenvolgende berekeninge ontvang.
     •   Nasieners moet oorweeg wanneer en waar ŉ kandidaat antwoorde afgerond
         het sowel as die opeenvolgende effek wat dit kan hê op die finale antwoord
         wat verkry word. Punte vir die berekening moet dus op meriete toegeken
         word.
     •   Alternatiewe metodes van berekeninge moet oorweeg word met die
         voorbehoud dat die korrekte antwoord verkry is.
Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2022)              SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                              3

3. Wanneer tekeninge gemerk word:

    •    Moet die onderdeel waarvoor die punt toegeken word, korrek en in die
         korrekte posisie geteken word om die punt te kan kry.
    •    ŉ Onderdeel wat verkeerd geteken is maar herhaal word in ŉ ander posisie
         sal as korrek gemerk word vir die herhaalde foutief getekende onderdeel met
         die voorbehoud dat die nasienriglyn voorsiening maak vir TWEE of meer
         punte vir daardie onderdeel (Positiewe nasien)
    •    Punte kan slegs toegeken word vir ŉ byskrif indien die byskrif die regte
         onderdeel korrek aandui.
    •    Skaaltekeninge behoort altyd met ŉ toepaslike masker nagesien word.

    Wanneer ŉ kandidaat die verkeerde tekening geteken het bv.:

    •    ŉ Horisontale snit-aansig in plaas van ŉ vertikale snit-aansig, sal geen punte
         toegeken word vir die tekening nie, aangesien die kandidaat nie die verwagte
         uitkoms behaal het nie.
    •    ŉ Ortografiese tekening in plaas van ŉ deursnee-aansig, sal geen punte
         toegeken word vir die tekening nie, aangesien die kandidaat nie die verwagte
         uitkoms behaal het nie.
    •    ŉ Ortografiese tekening in plaas van ŉ isometriese tekening, sal geen punte
         toegeken word vir die tekening nie, aangesien die kandidaat nie die verwagte
         uitkoms behaal het nie.
    •    Indien die verkeerde tekening geteken is, kan die kandidaat slegs punte kry
         vir wat gevra was en sal die punte vir die korrektheid van die tekening nie
         toegeken word nie bv. Hoofstyl dakkap was gevra en die kandidaat teken die
         SA-Howe dakkap.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                      SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                  (EC/NOVEMBER 2022)

VRAAG 1: VEILIGHEID EN MATERIALE (GENERIES)

1.1   Rubberstewels                                                                     (1)

1.2   In watter omstandighede sal die volgende persoonlike beskermingstoerusting
      gebruik word?

      1.2.1 Skermbril
            Wanneer met slypmasjiene, bore, elektriese sae, ens. of enige
            elektriese gereedskap gewerk word.                                          (1)

      1.2.2 Oorproppe
            Wanneer geraasvlakke hoog is.                                               (1)

1.3   Loshangende klere kan deur die masjien se bewegende dele (1) ingetrek /
      gegryp word (1).                                                                  (2)

1.4   Beskryf die veiligheidsmaatreël wat van toepassing is op die volgende
      handgereedskap:

      1.4.1 Hamerkoppe
            Moet styf pas in die handvatsel en moet reg ingewig wees.                   (1)

      1.4.2 Saaggereedskap
            Dit moet skerp en skoon wees. / Handvatsels moet reg aangesit wees.         (1)

      1.4.3 Wanneer beitels gedra word.
            Dra skerp punte na onder.                                                   (1)

1.5   Die petroldampe kan ŉ gesondheidsgevaar inhou/skadelik wees, (1) wanneer
      dit ingeasem (1) word. (Soortgelyke antwoord.)                                    (2)

1.6   Enige TWEE vereistes vir die berging van sement:
      • Berg bo-op ŉ houtpalet/ planke / vogweerlaag of iets soortgelyke antwoord.
      • Stoor dit onderdak / in ŉ gebou.
      • Dit moet nie in kontak met water kom nie.                      (Enige 2 x 1) (2)

1.7   Enige EEN soortgelyke antwoord:
      • Mense teen oorhoofse werk / gevare te waarsku.
      • Om aan te dui dat die dra van veiligheidshelms verplig word.                    (1)

1.8   Enige VIER vereistes vir die berging van gevaarlike materiaal in die werkplek:
      • Die vertrek moet goed geventileer wees.
      • Die deur moet ŉ drumpel hê.
      • Materiaal wat ŉ vonk kan veroorsaak moet nie hier geberg word nie.
      • Vloeistowwe wat chemies op mekaar inwerk, moet nie naby mekaar geberg
          word nie.
      • Houers moet altyd verseël of behoorlik toegemaak word.
      • Moet nooit ander ontvlambare materiaal saam met gevaarlike materiaal
          berg nie.                                                     (Enige 4 x 1) (4)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2022)              SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                               5

1.9 DRIE bestanddele om gidspleister te meng:
    • Sement (1)
    • Sand (1)
    • Water (1)                                                                 (3 x 1)    (3)

1.10 Enige DRIE gebruike vir gidspleister:
     • Afwerking van vloere en mure
     • Bekledingsmateriaal
     • Gelykmakingslaag vir hangvloere
     • Gelykmakingslaag vir vloerbedekking
     • Vulling om verskillende vlakke te akkommodeer
     • Geïsoleerde dakgidspleister.                                      (Enige 3 x 1)     (3)

1.11 •    Aggregaat te grof / groot.
     •    Aggregaatdele te groot vir ŉ daghavoeg.
     •    Growwe dele sal ŉ swak afwerking gee.
     •    Soortgelyke antwoord.                                          (Enige 1 x 1)     (1)

1.12 Identifiseer die tipe bordprodukte wat vir die volgende werk gebruik sal word:

      1.12.1 Agterkante van kaste
             Hardebord of laaghout                                                         (1)

      1.12.2 Bekisting vir beton
             Bekistingbord                                                                 (1)

1.13 Pleisterstene:
     Het nie ŉ mooi voorkoms / Moet gepleister word / Nie goeie kwaliteit nie. (1)

      Sierstene:
      Het ŉ mooi voorkoms / Word nie gepleister nie / Is van ŉ goeie kwaliteit. (1)        (2)

1.14 Enige TWEE gebruike van gietyster:
     • Mangatdeksel
     • Rioolpype en toebehore
     • Baddens
     • Wasbakke
     • Gereedskap
     • Skarniere
     • Soortgelyke antwoord                                               (Enige 2 x 1) (2)
                                                                                        [30]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                        SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                (EC/NOVEMBER 2022)

VRAAG 2: TOERUSTING, GEREEDSKAP EN GRAFIKA (GENERIES)

2.1 Ronde-punt graaf kan nie hoeke / kante haaks / reguit afwerk nie (soortgelyke
    antwoord).                                                                          (1)

2.2 Enige DRIE handgereedskapstukke wat gebruik kan word om stene te sny:
    • Kamhamer
    • Koubeitel
    • Steenbeitel
    • Steenhamer                                                (Enige 3 x 1) (3)

2.3 2.3.1 Pleisterplank                                                                 (1)

     2.3.2 Reihout                                                                      (1)

     2.3.3 Buitehoektroffel                                                             (1)

     2.3.4 Neustroffel                                                                  (1)

2.4 Kloofsaag word gebruik om saam met die draad van die hout te saag (1)
    Die dwarssaag word gebruik om dwarsoor die draad van die hout te saag. (1)          (2)

2.5 2.5.1 Swaaihaak / Swei (1)                                                          (1)

             Enige EEN gebruik:
             • Skuinslyne / -hoeke te trek.
             • Hoeke anders as 90° te trek.
             • Hoeke te kopieer en na ander oppervlaktes oor te dra.
                                                                       (Enige 1 x 1)    (1)

     2.5.2 Bankslyper (1)                                                               (1)

             Enige EEN gebruik:
             • Skerpmaak van gereedskap
             • Slypwerk
             • Draadborsel-hegstukke kan geïnstalleer word.            (Enige 1 x 1) (1)

     2.5.3 Elektriese boor (1)                                                          (1)

             Enige EEN gebruik:
             • Gate te boor.
             • Kan as skroewedraaier gebruik word.
             • Kan vir afskuring / poets / sny-toebehore aan boor geheg word.
                                                                      (Enige 1 x 1)     (1)

2.6 2.6.1 Plaatkompakteerder                                                            (1)

     2.6.2 Enige EEN gebruik:
           • Om versteurde of los grond tot op 150 mm te kompakteer.
           • Om vullings vir hardepuin onder vloere te kompakteer.
           • Om grond vir die lê van plaveistene te kompakteer.
           • Soortgelyke antwoord.                                                      (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2022)             SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                              7

2.7 Sien ANTWOORDBLAD 1.                                                               (13)

2.8 Gedeelte van struktuur word vergroot (1) om meer inligting in die tekening in te
    sluit. (1)                                                                          (2)

2.9 Enige DRIE besonderhede van ŉ terreinplan:
    • Grense van eiendom
    • Boulyn
    • Erfnommers van erf en aangrensende erwe
    • Dienste en aansluitings
    • Name van strate
    • Opritte
    • Bome / rotse
    • Afmetings
    • Bestaande geboue
    • Kontoere
    • Noordpyl
    • Skaal                                                            (Enige 3 x 1) (3)

2.10 2.10.1 Waterkloset

                                                                                        (2)

      2.10.2 Warmwatersilinder

                 WW                                                                     (2)
                                                                                       [40]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                             SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING   (EC/NOVEMBER 2022)

VRAAG 3: HOEVEELHEDE, VERBINDINGS EN GRAFIKA

3.1   FIGUUR 3.1 toon die fondamentstroke vir ŉ gebou.
      Die fondamente is 600 mm breed en 200 mm dik.
      ŉ Betonmengsel van 1 : 4 : 4 word gebruik.

                                                9 000

                  6 000

                                            FIGUUR 3.1

      3.1.1       Bereken die hartlyn van die fondament;
                  2 x 9 000 = 18 000
                  2 x 6 000 = 12 000
                              20 000
                  4 x 600     - 2 400
                              17 600 = 17,6 m                                  (5)

      3.1.2       Bereken die volume beton benodig:

                  17,6 x 0,6 x 0,2 = 2,112 m³

3.2   ŉ Eensteenmuur van 1,2 m hoog en 12 m lank.
      Bereken die hoeveelheid stene wat benodig word:

      Oppervlakte van muur:
         12 m
      x 1,2 m    =     14,4 m2

        14,4 m²
          x 2
          x 50            =   1 440 stene
                                                                               (5)

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2022)              SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                             9

 3.3 Wend ŉ ligte laag PVC-lym (1) aan die passtuk en die pyp. (1)
     Druk die dele in posisie, (1) terwyl dit effens gedraai word. (1)                   (4)

 3.4 3.4.1      Waar                                                                     (1)

       3.4.2    Onwaar                                                                   (1)

       3.4.3    Onwaar                                                                   (1)

       3.4.4    Waar                                                                     (1)

       3.4.5    Waar                                                                     (1)

 3.5 Enige TWEE voorsorgmaatreëls by die gebruik van epoksie:
     • Wend met sorg aan – moeilik om oortollige epoksie te verwyder as dit
         eers droog is.
     • Wees versigtig om nie die dampe te inasem nie – die dampe kan giftig
         wees.
     • Dele moet stewig teen mekaar gedruk word.
     • Voeg oppervlaktes stewig saam, voordat die verbinding droog word.
                                                                 (Enige 2 x 1)           (2)

 3.6

                                                                                         (2)

 3.7 Onderkantste (1) regterhoek (1) van die tekenvel.                                   (2)

 3.8 3.8.1      Fluoorlig                                                                (1)

       3.8.2    Muurlig                                                                  (1)
                                                                                        [30]

                                                             TOTAAL AFDELING A: 100

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                      SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                  (EC/NOVEMBER 2022)

 VRAAG 4:       VENSTERS, DEURE, MUURPANEELWERK EN VERBINDINGS
                (SPESIFIEK)

 4.1    4.1.1   A – Spanstuk
                B – V-tong-en-groef-planke
                C – Styl                                                      (3 x 1)    (3)

        4.1.2   Wat is die doel van die twee spanstukke of stutte van die deur?
                Om te verhoed dat die deur sak.                                          (2)

        4.1.3   Gee ŉ rede stomptapvoeë vir die buiterande van die kosyndele
                verkies word?
                Omdat dit ŉ beter/netjies voorkoms aan die buiterande van die
                raamdele verleen.                                                        (1)

 4.2    Veiligheidsbril of skermbril                                                     (1)

 4.3    Stompborstapvoeg of deurlopende-tapvoeë                                          (1)

 4.4    4.4.1   Drupgroef om te verhoed dat reënwater in die swaairaam waai en
                die vertrek binnedring.                                                  (2)

        4.4.2   A – Tussenstyl
                B – Swaairaamstyl
                C – Eierprofiellys
                D – Vensterruit/glas
                E – Stopverf                                                  (5 x 1)    (5)

 4.5    • Dit gee ŉ aangename, dekoratiewe en duursame voorkoms.
        • Dit verbloem krake in mure.
        • Die hele muur hoef nie voor installasie gepleister te word nie.
        • Uitsetting en krimping soos soliede hout kom nie voor nie
        • Bied goeie isolasie – hou die vertrek koel in die sommer en warm in die
          winter.
        • Dit vereis nie ŉ raamwerk nie.                                (Enige 3 x 1)    (3)

 4.6    A – Vloerlys
        B – Kroonlys
        C – Sponning                                                           (3 x 1)   (3)

 4.7    • Steunarms (brackets)
        • Fischer-proppe
        • Staalrelings                                                  (Enige 1 x 1)    (1)

 4.8    Deurrame word deur middel van hegore (muurbinte) aan bakstene
        vasgemaak.                                                                       (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2022)               SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                                 11

 4.9    • Spanstukke word op die V-tong en groef-planke vasgeskroef.
        • Spanstukke maak die deur stewiger en hou dit haaks.
        • Spanstukke moet skuins opwaarts vanaf die hangstyl loop.
        • As dit nie in hierdie posisie is nie, sal die deur by die slotstyl sak en
          moeilik toemaak, aangesien dit nie meer haaks is nie.
        • Vir ŉ netjiese voorkoms, moet spanstukke dieselfde helling hê.
        • Spanstukke kan vervang word met borde wat die voltooide dele tussen
          die lyste aan die binnekant bedek. Dit sal ook verhoed dat die deur sak.
                                                                                  (6 x 1)     (6)
                                                                                             [30]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                      SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                  (EC/NOVEMBER 2022)

 VRAAG 5: FORMELE, BEKISTING EN SKORING (SPESIFIEK)

 5.1 5.1.1     A – Sykant
               B – Sykant
               C –. Klampe
               D – Jukke                                                     (4 x 1)     (4)

      5.1.2    Wigte om die bekisting vas te trek.                                       (1)

      5.1.3    Staalstang: aan albei punte word draad ingesny om moere aan te
               bring om die bekisting in plek te hou.                                    (2)

 5.2 5.2.1     • Om stabiliteit aan ŉ muur of gebou te verskaf om te verhoed dat dit
                 heeltemal tydens bouwerk ineenstort.
               • Om ŉ veilige werkomgewing vir werkers te verseker
               • Om werkers en die publiek teen beserings te beskerm
               • Om onstabiele mure en kolomme te ondersteun
               • Om bykomende gewig vanaf die skuins stut/leunstut na die grond
                 en weg van die muur af te verplaas.                                     (5)

      5.2.2    • Leunskore word skuins teen mure geplaas om tydelike laterale
                 steun te bied.                                                          (1)

 5.3 5.3.1     • Dit is geleë onder die horisontale stut om dit stewig en in posisie
                 te hou.                                                                 (1)

      5.3.2    • Die skuins-stutte word deur die steekbalkeen-klampe aan die
                 bokant van die muurplaat en deur ŉ wigpaar by die horisontale
                 stut ondersteun.
               • Die skuins-stutte verplaas die gewig van een vloerplaat na ŉ
                 ander.                                                                  (1)

 5.4 5.4.1     A – Ribbe
               B – Draer
               C – Wigpaar
               D – Stut                                                      (4 x 1)     (4)

      5.4.2    Die bokant van die formeel word gevorm om by die binnewelwing
               van die boog te pas.                                                      (1)

 5.5 • Tydelike raamwerk, normaalweg van hout gemaak, word benodig om ŉ
       klip-, baksteen- of betonboog tydens bouwerk te ondersteun totdat die
       boog selfstandig kan staan.
     • Die houtraamwerk wat gebruik word om ŉ boog te ondersteun, word ŉ
       formeel genoem.                                                    (2 x 2)        (4)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2022)             SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                            13

 5.6    • Die boonste fatsoen van die raamwerk moet dieselfde as die onderkant
          van die boog wees.
        • Formele moet die gewig van die nat klipmesselwerk of baksteenwerk
          ondersteun totdat die sement tussen die boogstene gebind het.
        • Formele moet stewig en sterk genoeg wees om die gewig van die
          baksteenwerk van die boog te ondersteun.
        • Formele moet maklik verwyder kan word na die bindtyd van die boë.
        • Dit moet met ronde draadspykers vir sterkte vasgemaak word.
        • Die grootte van die dele word deur die ontwerp en konstruksie van die
          formeel bepaal.                                                 (6 x 1)       (6)
                                                                                       [30]

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                     SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                    (EC/NOVEMBER 2022)

VRAAG 6:      FORMELE, BEKISTING, SKORING, YSTERWARE EN
              HANGVLOERE (SPESIFIEK)

6.1    • Bekisting verwys na ŉ tydelike raamwerk, gewoonlik van hout of staal
         gemaak, wat ideaal vir die in situ-gieting van beton is en ondersteuning
         bied totdat die beton verhard het.
       • Ontkisting of verwydering kan gedefinieer word as die afbreek van
         bekisting nadat die beton genoeg verhard het.                       (2 x 1)      (2)

6.2    • Binnevlakke van die hout moet met bekistingsolie of vrylatingsolie
         behandel word om te verhoed dat die beton aan die oppervlakte van die
         hout vaskleef.
       • Die dikte van bypassende dele van die bekisting moet eenvormig wees
         om te verseker dat die oppervlak van die kolom gelyk is.
       • Boute moet geolie word om die oprigting en afbreek van bekisting te
         vergemaklik.                                                   (3 x 2)           (6)

6.3    • Bekistingbord
       • Laaghout
       • Blokbord                                                      (Enige 2 x 1)      (2)

6.4    6.4.1 Plafonborde word aan die latwerk vasgespyker                                 (1)

       6.4.2 Om die gaping tussen twee plafonborde toe te maak.                           (1)

6.5    • Die minimum hoogte vir alle vertrekke, van die afgewerkte vloervlak tot
         by die onderkant van die plafon, is 2,4 m.
       • Die minimum hoogte vir ingangsportale, gange en badkamers is 2,1 m.
       • Plafonborde word altyd in die rigting van die dakkappe of bindbalke
         geïnstalleer.
       • Ten minste een valluik van 650 mm x 650 mm moet toegang tot die
         dakruimte bied vir die installering van ŉ warmwatersilinder of ander
         elektriese werk.                                         (Enige 3 x 1)           (3)

6.6    FIGUUR 6.6 op ANTWOORDBLAD B toon die vertikale aansig van ŉ muur,
       voetplaat en soffit-bekistingsbord van ŉ vloerblad.
       Voltooi die tekening en toon al die verskillende dele deur ŉ skaal van 1 : 20
       gebruik te gebruik.                                                               (10)

6.7    • Help om die bekisting tot die verlangde hoogte op te lig of te laat sak
       • Vergemaklik die verwydering van die bekisting na die voltooiing van die
         vloerblad.                                                           (2 x 1)     (2)

6.8    Gemaak van hout en metaal en word gebruik om die kis van die vierkantige
       kolom met behulp van moere en boute vas te trek.                                   (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2022)             SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                        15

6.9    6.9.1 Onwaar                                                                (1)

       6.9.2 Onwaar                                                                (1)

       6.9.3 Waar                                                                  (1)

       6.9.4 Onwaar                                                                (1)

6.10 T-skarnier
     A – stompblad
     B – Knik
     C – Tapse tongblad
     D – Hoogte van skarnier
     E – Lengte van skarnier                                       (1 + 5 x 1)     (6)

6.11 Om genoegsame ventilasie vir die hout te verskaf.                             (1)
                                                                                  [40]

                                                                   TOTAAL:        200

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
16                   SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING           (EC/NOVEMBER 2022)

 ANTWOORDBLAD               HOUTBEWERKING        NAAM:
                     1    SIVIELE TEGNOLOGIE
 ANSWER SHEET              CIVIL TECHNOLOGY      NAME:

2.7    FIGUUR 2.7 op ANTWOORDBLAD 1 toon die isometriese aansig van ŉ
       T-aansluiting van ŉ halfsteenmuur in strykverband.
       Teken die vooraansig van die steenmuur op skaal 1 : 10.                (13)

       T-aansluiting                4
       Steengroottes / Skaal        3
       Hoogte en lengte             2
       Strykverband                 2
       Lynwerk / Netheid            2
                          TOTAAL:   13

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2022)             SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                             17

 ANTWOORDBLAD                 HOUTBEWERKING            NAAM:
                       2    SIVIELE TEGNOLOGIE
  ANSWER SHEET               CIVIL TECHNOLOGY          NAME:

6.6 FIGUUR 6.6 op die ANTWOORDBLAD 2 toon die vertikale aansig van ŉ
    muur met ŉ voetplaat en soffiet-bekistingbord vir ŉ vloerblad.
    Voltooi die teken en teken al die dele vand die bekisting van die vloerblad op
    ŉskaal van 1 : 20.                                                               (10)

                                                        Wigpaar                    2
                                                        Stut                       2
                                                        Dwarsdraer                 2
                                                        Draer                      2
                                                        Skaal                      2
                                                                           TOTAAL: 10

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

## Related documents

- [CIV TECH GR11 QP NOV2022 Construction Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr11-qp-nov2022-construction-afrikaans/f47aab44-2dd9-4504-b76e-8fab9b0cb88a) — Civil Technology · QP · 2022 · Afr
- [CIV TECH GR11 QP NOV2022 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr11-qp-nov2022-woodworking-afrikaans/fc04aa26-9cdb-428d-a3aa-c9547253a1b5) — Civil Technology · QP · 2022 · Afr
- [CIV TECH GR11 QP NOV2022 Civil Services Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr11-qp-nov2022-civil-services-afrikaans/195d9d88-060d-4288-a6c8-5c59a0e1f4e5) — Civil Technology · QP · 2022 · Afr
- [CIV TECH GR11 MEMO NOV2019 Wood Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr11-memo-nov2019-wood-afrikaans/6676473a-c433-499a-94aa-94afc96d8fac) — Civil Technology · Memo · 2019 · Afr
- [Civil Technology PAT GR 11 2017 Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-pat-gr-11-2017-afr/a3343c80-97f0-4a9a-ada6-05c2a9b16dc9) — Civil Technology · PAT · 2017 · Afr
- [CVLT GR11 MEMO (Revised) Afr Nov 2020 SIVIELE DIENSTE .docx](https://www.hlayiso.com/library/cvlt-gr11-memo-revised-afr-nov-2020-siviele-dienste-docx/a014afb0-d15f-4eaa-838f-0768b568dc8b) — Civil Technology · Memo · 2020 · Afr

## More from Grade 11 Civil Technology

- [Gr 11 Cons ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-cons-atp-2023-24/5adb6254-7b36-487a-a882-c42b36bf49b7) — ATP
- [Gr 11 Civil Ser ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-civil-ser-atp-2023-24/91ce1dc1-91cc-4a38-926b-b3d45f5b5305) — ATP
- [CVLT GR11 QP MEMO Nov2020 Civil Services ENG D](https://www.hlayiso.com/library/cvlt-gr11-qp-memo-nov2020-civil-services-eng-d/3f8bbf56-245d-44d0-924d-bd4e2a4b63e2) — Memo · 2020 · Eng
- [CVLT CONSTRUCTION GR11 QP MEMO NOV2020 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/cvlt-construction-gr11-qp-memo-nov2020-afr-d/725f8d55-3826-49c5-8cfb-56f282e6e3a3) — Memo · 2020 · Afr
- [CVLT GR11 QP MEMO Nov2020 SIVIELE DIENSTE AFR D](https://www.hlayiso.com/library/cvlt-gr11-qp-memo-nov2020-siviele-dienste-afr-d/7c8b4398-3523-408c-bdf0-2998a85031f7) — Memo · 2020 · Afr
- [CVLT GR11 MEMO Nov2020 SIVIELE DIENSTE AFR D](https://www.hlayiso.com/library/cvlt-gr11-memo-nov2020-siviele-dienste-afr-d/da33973a-5831-474f-9ba4-c0dd58162697) — Memo · 2020 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
