# Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2021 Memo (Afr)

> Grade 12 Civil Technology memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2021 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2021-afrikaans-civil-services/e13de6c1-73df-4319-af77-d698b9aa96df
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2021
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/civil-technology) › [Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2021 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2021-afrikaans-civil-services/e13de6c1-73df-4319-af77-d698b9aa96df)

## About this document

Civil Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2021 · Afrikaans. Memorandum, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                              NASIONALE
                          SENIOR SERTIFIKAAT

                                  GRAAD 12

                           SEPTEMBER 2021

         SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE
                    NASIENRIGYLN

PUNTE:    200

          Hierdie nasienriglyn bestaan uit 15 bladsye, insluitend 3 antwoordblaaie.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                        SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE               (EC/SEPTEMBER 2021)

INSTRUKSIES VIR DIE NASIENERS

1.    Nasieners behoort:

        Hulself te vergewis van die vraag en die antwoord voordat hy/sy die antwoord
         van die kandidaat evalueer.
        Interpreteer altyd die antwoorde van die kandidaat binne die konteks van die
         vraag.
        Enige relevante en aanvaarbare antwoorde moet oorweeg word gedurende die
         vooraf-nasien sessie maar moet streng volhou by die antwoorde na finalisering
         van die nasienriglyn.
        Daar is TWEE benaderinge om die tipe vrae te beantwoord, (1) om te beskryf
         en (2) om te verduidelik.
        Indien daar van ŉ kandidaat vereis word om ŉ proses bv. in 4 stappe te
         verduidelik, moet die eerste 4 antwoorde oorweeg word.
        Indien daar egter van ŉ kandidaat vereis word om bv. te verduidelik hoe om
         hoogtes van een punt na die volgende oor te dra deur van ŉ deurskynende pyp
         waterpas gebruik te maak, moet ons begryp dat die kandidaat ŉ lang
         verduideliking kan skryf wat nie noodwendig goed georganiseer is soos wat in
         ŉ intellektueel gestruktureerde antwoord verwag kan word nie. In hierdie geval
         moet die nasiener die volledige beskrywing van die kandidaat evalueer om te
         oordeel of die kandidaat die vereiste uitkoms voldoende verduidelik het en dan
         punte op meriete toeken. Die nasiener behoort sy/haar professionele oordeel in
         hierdie tipe vrae te gebruik.
        Merk wat die kandidaat geskryf het en moet nie punte toeken vir antwoorde
         wat die nasiener dink die kandidaat bedoel het met wat neergeskryf is nie.
        Dui die regmerkie of kruis reg op die plek aan waar die punt moet toegeken
         word of waar die kandidaat die fout gemaak het.
        Aanvaar die letter wat ooreenstem met die korrekte antwoord sowel as die uit
         geskryfde antwoord in meervoudige keuse vrae.
        Aanvaar verkeerde spelling in eenwoord antwoorde behalwe as die spelling die
         betekenis van die antwoord verander.

2.    Vir berekeninge:

        ŉ Punt word slegs toegeken indien die korrekte eenheid langs die antwoord
         neergeskryf is.
        Indien TWEE punte aan die vraag toegeken is, word EEN punt vir die antwoord
         en EEN punt vir die eenheid toegeken.
        Waar die kandidaat ŉ beginselfout gemaak het bv. opgetel het in plaas van om
         te vermenigvuldig, word daar geen punte vir die stappe toegeken nie. Indien
         die antwoord korrek is volgens wat die kandidaat gedoen het, kan die punt vir
         die antwoord toegeken word vir die toepassing van vaardighede.
        Waar ŉ verkeerde antwoord oorgedra kan word na die volgende stap, sal die
         eerste antwoord verkeerd gemerk word. Indien die verkeerde antwoord korrek
         oorgedra word, moet die nasiener die waardes oor uitwerk deur gebruik te
         maak van die verkeerde antwoord van die vorige berekening. Indien korrek
         gebruik, moet die kandidaat volpunte vir opeenvolgende berekeninge ontvang.
        Nasieners moet oorweeg wanneer en waar ŉ kandidaat antwoorde afgerond
         het sowel as die opeenvolgende effek wat dit kan hê op die finale antwoord wat
         verkry word. Punte vir die berekening moet dus op meriete toegeken word.
        Alternatiewe metodes van berekeninge moet oorweeg word met die
         voorbehoud dat die korrekte antwoord verkry is.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021)              SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE                              3

3.    Wanneer tekeninge gemerk word:

         Moet die onderdeel waarvoor die punt toegeken word, korrek en in die
          korrekte posisie geteken word om die punt te kan kry.
         ŉ Onderdeel wat verkeerd geteken is maar herhaal word in ŉ ander posisie
          sal as korrek gemerk word vir die herhaalde foutief getekende onderdeel met
          die voorbehoud dat die nasienriglyn voorsiening maak vir TWEE of meer
          punte vir daardie onderdeel (Positiewe nasien)
         Punte kan slegs toegeken word vir ŉ byskrif indien die byskrif die regte
          onderdeel korrek aandui.
         Skaaltekeninge behoort altyd met ŉ toepaslike masker nagesien word.

      Wanneer ŉ kandidaat die verkeerde tekening geteken het bv.:

         ŉ Horisontale snit-aansig in plaas van ŉ vertikale snit-aansig, sal geen punte
          toegeken word vir die tekening nie, aangesien die kandidaat nie die verwagte
          uitkoms behaal het nie.
         ŉ Ortografiese tekening in plaas van ŉ deursnee-aansig, sal geen punte
          toegeken word vir die tekening nie, aangesien die kandidaat nie die verwagte
          uitkoms behaal het nie.
         ŉ Ortografiese tekening in plaas van ŉ isometriese tekening, sal geen punte
          toegeken word vir die tekening nie, aangesien die kandidaat nie die verwagte
          uitkoms behaal het nie.
         Indien die verkeerde tekening geteken is, kan die kandidaat slegs punte kry
          vir wat gevra was en sal die punte vir die korrektheid van die tekening nie
          toegeken word nie bv. Hoofstyl dakkap was gevra en die kandidaat teken die
          SA-Howe dakkap.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                          SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE               (EC/SEPTEMBER 2021)

    VRAAG 1: VEILIGHEID EN MATERIAAL (GENERIES)

    1.1   Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van die steierwerk.

          1.1.1    A – Skutreling (1)
                   B – Steierplanke / Platform (1)
                   C – Skopplaat (1)
                   D – Verspanstuk (1)                                                     (4)

          1.1.2    228 mm (1) x 38 mm (1)                                                  (2)

          1.1.3    Voorsien stabiliteit aan die steierwerk.                                (1)

          1.1.4    Minimum = 900 mm (1) en maksimum = 1 000 mm (1)                         (2)

    1.2   1.2.1    Plasing van bourommel:
                    Nie toegang of uitgange versper nie
                    Veilige plek
                    Gereeld verwyder word.                           (Enige 1 x 1)        (1)

          1.2.2    Wanneer materiaal na hoër vlakke vervoer word:
                    Werkers moet ŉ veilige afstand handhaaf
                    Oorhoofse beskerming                             (Enige 1 x 1)        (1)

    1.3   Enige DRIE:
           Glyvaste toestelle aan onderpunte
           Hake aan bopunte
           Vasgebind word
           Vasgehou word deur iemand                                 (Enige 3 x 1)        (3)

    1.4   Sporte                                                                           (1)

    1.5   ŉ Metaal word deur elektrolise (1) met ŉ laag van ŉ ander metaal
          bedek (1)                                                                        (2)

    1.6   Die metaal se weerstand teen korrosie te verbeter. (1)                           (1)

    1.7   Enige TWEE:
           Voeg sterkte by die metaal
           Gegalvaniseerde metale is dikker
           Gegalvaniseerde spykers en skroewe verhoed vlekke         (Enige 2 x 1)        (2)
                                                                                          [20]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021)              SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE                             5

 VRAAG 2: GRAFIKA, VERBINDINGS EN TOERUSTING (GENERIES)

 2.1     FIGUUR 2.1 op ANTWOORDBLAD A toon die vloerplan van ŉ stoorkamer
         op skaal 1 : 50. Teken die suid-aansig op skaal 1 : 50 op
         ANTWOORDBLAD A vanaf die gegewe grondvlaklyn deur die volgende
         inligting te gebruik:

            Die vloervlakhoogte bokant die grondvlak is 200 mm
            Muurhoogte vanaf vloervlak tot by die plafon is 2 600 mm
            Venster 1 is 1 200 x 900 mm
            Deur 1 is 1 100 x 2 100 mm
            Deurknop
            Dakkonstruksiehelling is 30°
            Toon konstruksielyne om dakhoogte te bepaal
            Geuwelent by die wes-aansig
            Skildak by die oos-aansig

 Gebruik die puntetabel op ANTWOORDBLAD A as verwysing.                                  (29)

 2.2     A – Flensmoer (1)
         B – Vleuelmoer (1)
         C – Koepelmoer (1)                                                               (3)

 2.3     Enige TWEE:
          Goeie treksterkte
          Goeie dravermoë
          Kan in verskillende gatgroottes gebruik word                 (Enige 2 x 1)     (2)

 2.4     So gestel wees dat die teleskoop (1) teen ŉ gemaklike sighoogte geplaas
         word (1) om te verhoed dat ŉ mens oor die teleskoop en driepoot moet
         buk of strek. (1)                                                                (3)

 2.5     Enige DRIE:
            Bedrading
            Hout
            Metaalpenne
            Koperpype
            Loodgieterwerk                                             (Enige 3 x 1)     (3)
                                                                                         [40]

                                                           TOTAAL AFDELING A:              60

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                       SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE             (EC/SEPTEMBER 2021)

VRAAG 3: VEILIGHEID, MATERIAAL EN KONSTRUKSIE (SPESIFIEK)
3.1 FIGUUR 3.1 toon werkers wat in ŉ mangat moet werk. Beantwoord die
    volgende vrae ten opsigte van die veiligheidsmaatreëls wat toegepas moet
    word.

      3.1.1   Soortgelyke antwoord:
               Voorkom dat materiaal of persone in val
               Gevaarsone te identifiseer.                          (Enige 1 x 1)       (1)

      3.1.2   Soortgelyke antwoord:
               Pyp vir suigwaaier of blaser.
               Voorsien mangatwerker van skoon lug.                 (Enige 1 x 1)       (1)

      3.1.3   Wanneer (1) gevaarlike dampe / gasse in (2) die mangat / nou ruimtes
              teenwoordig is.                                                            (2)

      3.1.4   Asemhalingsapparaat                                                        (1)

3.2 Soortgelyke antwoord:
      Veiligheidsnet
      Vangplatvorm
      Relings / Versperrings
      Hardehoed                                                     (Enige 1 x 1)       (1)

3.3 Enige TWEE:
      Elektriese-gereedskap
      Battery-gereedskap
      Brandstofgereedskap                                           (Enige 2 x 1)       (2)

3.4 3.4.1     Waar                                                                       (1)

      3.4.2   Onwaar                                                                     (1)

      3.4.3   Waar                                                                       (1)

      3.4.4   Waar                                                                       (1)

3.5 Skaal- of korrosieprodukte (1) word verwyder (2) deur dit as ŉ elektrode (3)
    aan ŉ elektriese stroom (4) in ŉ elektrolitiese bad bloot te stel.                   (4)

3.6 FIGUUR 3.6 op ANTWOORDBLAD B toon laag 1 van ŉ T-aansluiting in ŉ
    eensteenmuur in strykverband. Teken die alternatiewe laag van die
    T-aansluiting op skaal 1 : 10 op ANTWOORDBLAD B.                                     (7)

3.7 Engelse verband                                                                      (1)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021)            SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE                           7

3.8 Gee toegang tot rioolstelsel / Skoonmaak van rioolstelsel.                         (1)

3.9 Maak ŉ netjiese deursneeskets in goeie verhouding om ŉ mangatkonstruksie
    met vloeivulling te illustreer. Toon die volgende dele en dui dit aan met
    byskrifte:
       Betonbasis
       Steenmure
       Pypkanaal
       Vloeivulling
       Dekselraam en deksel

             DEKSEL                                              RAAM

                                                       PYPKANAAL
                                                     VLOEIVULLING
       STEENMUUR

       BETONBASIS

                                                                                       (5)
                                                                                      [30]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                       SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE              (EC/SEPTEMBER 2021)

VRAAG 4:      KOUEWATERVOORSIENING, WARMWATERVOORSIENING EN
              GEREEDSKAP (SPESIFIEK)

4.1   Enige DRIE eienskappe van water:
       Kleurloos
       Sonder gesuspendeerde materiaal
       Sonder skadelike bakterieë
       Smaaklik
       Redelik hard                                                    (Enige 3 x 1)     (3)

4.2   Verhoed dat water by die spil uitlek.                                               (1)

4.3   Dit verminder spatgeluide / watergeraas.                                            (1)

4.4   Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van die klep in FIGUUR 4.4.

      4.4.1   Terugslagklep                                                               (1)

      4.4.2   B                                                                           (1)

      4.4.3   Oop                                                                         (1)

      4.4.4   Waar water net in een rigting moet vloei.                                   (1)

4.5   Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van FIGUUR 4.4.
      4.5.1   S-sperder                                                                   (1)

      4.5.2   (1) Hou water terug om te (2) verhoed dat reuke na binne gelaat word.       (2)

      4.5.3   Inspeksiegat                                                                (1)

      4.5.4   Skoonmaak van sperder                                                       (1)

4.6   Drekwater – water wat deur menslike afval / besoedelende stowwe besmet is.
      Vuilwater – water vanaf opwasbak / wasbak / bad / stort.                            (2)

4.7   Beskryf TWEE voordele van elektroniese krane.
       Dit laat slegs water deurvloei wanneer die sensor afgaan / spaar water.
       Jy hoef nie aan die kraan te raak nie.                               (2 x 1)      (2)

4.8   (1) Besoedelde water benadeel (2) meganismes van kleppe en kraanwasters.            (2)

4.9   4.9.1   Uitsettingbeheerhouer                                                       (1)

      4.9.2   Mengerkraan                                                                 (1)

      4.9.3   Terugslagklep                                                               (1)

      4.9.4   Vlotterklep                                                                 (1)

      4.9.5   Drukbeheerklep                                                              (1)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021)            SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE                            9

4.10 Maak netjiese sketse van die volgende simbole vir warmwaterstelsels.

      4.10.1 Drukverlagingsklep                                                           (2)

      4.10.2 Vakuumverligtingsklep                                                        (2)

4.11 (1) Dit ontstaan wanneer ŉ pyp bars / foutiewe loodgieterswerk (2) lug in ŉ hoë
     punt vasvang. (3) Die gas blokkeer die (4) vloei van water.                          (4)

4.12 4.12.1 Waar                                                                          (1)

      4.12.2 Waar                                                                         (1)

      4.12.3 Waar                                                                         (1)

4.13 Lospassende klere kan in die bewegende dele vassit.                                  (1)

4.14 Noem TWEE gereedskapstukke wat gebruik word om verstoppings in riole te
     verwyder.
      Rioolwisserstokke
      Rioolskoonmaak- of hoëdruk-spuitmasjien                           (2 x 1)          (2)

4.15 Waterdruktoetspomp                                                                  (1)
                                                                                        [40]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                         SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE             (EC/SEPTEMBER 2021)

VRAAG 5: RIOLERING EN HOEVEELHEDE (SPESIFIEK)

5.1   Beskryf die volgende vereistes vir ŉ doeltreffende rioolstelsel.

      5.1.1   Gladde afwerking                                                              (1)

      5.1.2   100 mm                                                                        (1)

      5.1.3         Waar 2 of meer pype ontmoet
                    By die hoofpyplynaansluiting
                    Elke 25 meter                                                          (3)

5.2   (1) Waar grondbeweging plaasvind en (2) lekkasie verhoed moet word.                   (2)

5.3   Noem TWEE eienskappe van erde-rioolpype.
        Bros
        Duursaam                                                              (2 x 1)      (2)

5.4   Maak ŉ netjiese snitaansigskets van ŉ koppelsok-las vir rioolpype.

                                                                                            (3)

5.5   Noem TWEE posisies in ŉ rioleringstelsel waar rioolputte geïnstalleer moet
      word.
       Vuilwateraansluiting by riool vanaf die kombuis.
       Vuilwateraansluiting by riool vanaf die badkamer.                 (2 x 1)           (2)

5.6   Kies die korrekte beskrywing ten opsigte van die septiese tenk:

      5.6.1         Rioolvuil
                    Spoelkloset                                                            (2)

      5.6.2   Sink na die bodem van die kamer.                                              (1)

      5.6.3         Bakterieë
                    Vloeistof                                                              (2)

      5.6.4   Slyk                                                                          (1)

5.7   Gee die kleurkodering vir die volgende rioleringtoebehore:

      5.7.1   Bruin                                                                         (1)

      5.7.2   Blou                                                                          (1)

      5.7.3   Swart                                                                         (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021)               SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE                   11

5.8   Identifiseer die volgende afkortings vir rioleringtoebehore:

      5.8.1    IR – Inspeksiekamer                                                     (1)

      5.8.2    ST – Septiese tenk                                                      (1)

      5.8.3    SO – Steekoog                                                           (1)

5.9   Toets of riole lugdig / waterdig is.                                             (1)

5.10 Die sy van ŉ kubusvormige watertoevoertenk is 1 800 mm.
     Bereken die volgende van die tenk.
     (Toon alle berekeninge en formules.)

      5.10.1 Volume = S3
                    = 1,8 x 1,8 x 1,8
                    = 5,83 m3                                                          (3)

      5.10.2 Volume water = 5,83 m3 x 1 000 ℓ/ m3
                          = 5 830 ℓ                                                    (2)

5.11 FIGUUR 5.11 toon die prentaansig van ŉ deel van die uitleg van ŉ
     dreineringstelsel. Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van die stelsel.

      5.11.1 A – Doodloopent
             B – 90° Enkel T-verloopstuk
             C – Vuilwaterpyp
             D – Vuilwaterbuigstuk                                                     (4)

      5.11.2 Ø 110 mm                                                                  (1)

      5.11.3 Ø 50 mm                                                                   (1)

      5.11.4 PVC                                                                       (1)

      5.11.5 620 mm (10 mm speling)                                                    (1)
                                                                                      [40]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                      SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE             (EC/SEPTEMBER 2021)

VRAAG 6:      GRAFIESE KOMMUNIKASIE, DAKWERK, STORMWATER EN
              VERBINDINGS (SPESIFIEK)

6.1    FIGUUR 6.1 op ANTWOORDBLAD C toon die bo- en vooraansig van ŉ
       silindriesepyp.
       Teken die ontvouing van die silindriesepyp op ANTWOORDBLAD C. Toon alle
       konstruksielyne.                                                        (12)

6.2    Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Skryf slegs ‘waar’ of
       ‘onwaar’ langs die vraagnommer in die ANTWOORDEBOEK.

       6.2.1 Waar                                                                        (1)

       6.2.2 Waar                                                                        (1)

       6.2.3 Onwaar                                                                      (1)

       6.2.4 Waar                                                                        (1)

6.3    Geute te las                                                                      (1)

6.4    Onderkant van ŉ afvoerpyp                                                         (1)

6.5    Bespreek die volgende regulasies wat van toepassing is op stormwaterafvoer.

       6.5.1 (1) Dit moet weg van die gebou gedreineer word (2) om skade aan
             eiendom te verhoed.                                                         (2)

       6.5.2 (1) Ten minste 5 m weg van enige gebou (2) om enige versameling van
             vogtigheid te verhoed.                                                      (2)

6.6    Noem DRIE negatiewe gevolge van stormwaterkonstruksies wat nie aan die
       vereistes voldoen nie.
       Enige DRIE:
        Ongemak vir inwoners
        Lewensverlies
        Skade aan eiendom
        Besoedeling van die omgewing
        Negatiewe omgewingsimpak                                  (Enige 3 x 1)         (3)

6.7    (1) Help om die materiaal skoon te maak / verhoed oksidasie (2) en bevorder
       die vloei van die soldeersel.                                                     (2)

6.8    Hars                                                                              (1)

6.9    1 – Plofklinknael
       2 – Ooslaglas met ŉ dekstrook                                                    (2)
                                                                                       [30]

                                                                          TOTAAL: 200

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021)              SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE                       13

                              SIVIELE TEGNOLOGIE
 ANTWOORDBLAD            A         GENERIES
                                                       NAAM:

 2.1     FIGUUR 2.1 op ANTWOORDBLAD A toon die vloerplan van ŉ
         stoorkamer op skaal 1 : 50. Teken die suid-aansig op skaal 1 : 50 op
         ANTWOORDBLAD A vanaf die gegewe grondvlaklyn.                                  (29)

                             4 200

                             3 640

                                                       2 740   3 300

       SKAAL 1 : 50

                                                                       Vloervlak   2
                                                                       Muur        3
                                       Helling
                                                                       Venster     3
                                                                       Vensterbank 1
                                                                       Deur        4
                                                    Hoogte
                                                                       Trap        1
                                                                       Oprit       1
                                                                       Fassieplank 2
                                                                       Geut        1
                                                                       Afleipyp    1
                                                                       Geuwelent   4
                                                                       Skildak     3
                                                                       Dakhoogte   3
                                                               NGV         TOTAAL: 29

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                      SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE            (EC/SEPTEMBER 2021)

                           SIVIELE TEGNOLOGIE        NAAM:
ANTWOORDBLAD           B     SIVIELE DIENSTE

3.6    FIGUUR 3.6 op ANTWOORDBLAD B toon laag 1 van ŉ T-aansluiting in ŉ
       eensteenmuur in strykverband. Teken die alternatiewe laag van die T-
       aansluiting op skaal 1 : 10 op ANTWOORDBLAD B.                               (7)

                                                              SKAAL:

                                                  Steenwerk                   6
                                                  Toepassing van skaal        1
                                                                TOTAAL:       7

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
    (EC/SEPTEMBER 2021)                     SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE                         15

                                    SIVIELE TEGNOLOGIE            NAAM:
     ANTWOORDBLAD               C     SIVIELE DIENSTE

    6.1    FIGUUR 6.1 op ANTWOORDBLAD C toon die bo- en vooraansig van ŉ
           silindriesepyp.
           Teken die ontvouing van die silindriesepyp op ANTWOORDBLAD C. Toon
           alle konstruksielyne.                                                                 (12)

                                C                                                                              D

                                0   1          2    3    4    5     6        7   8    9   10    11        12
                                A                                                                              B
                                        1
      VOORAANSIG                               2
                                                    3
                                                         4
                                                              5
              3                                                    6
      4              2                                                   7
                                                                                 8
5                          1                                                         9
                                                                                          10
                                                                                                11             E
                            0                                                                             12
6
                           12

7                          11
                                            Verdeellyne 0–12 op boaansig                      6
      8              10
              9                             Basislyn A–B                                      1
                                            Verdeellyn AE                                     2
       BOAANSIG                             Vertikale konstruksielyne 0–12                    2
                                            Naatlyne A–C en B–D                               1
                                                                                     TOTAAL: 12

    Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

## Related documents

- [CIV TECH GR12 QP SEPT2021 Afrikaans Construction](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2021-afrikaans-construction/19e5865a-d8a9-4741-b562-b0158255fd68) — Civil Technology · QP · 2021 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT 2023 Construction Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept-2023-construction-afrikaans/97f8938d-02eb-46a4-a681-ef07b440e38f) — Civil Technology · QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2023 Civil Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2023-civil-afrikaans/3d971330-fbba-4185-b58b-8e57fbcde1cc) — Civil Technology · QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2023 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2023-woodworking-afrikaans/3e001b9e-95a3-4e0c-ad76-9bcfe29c6fff) — Civil Technology · QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2022 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2022-woodworking-afrikaans/c4790570-dabd-463c-94fa-aa1715b1a542) — Civil Technology · QP · 2022 · Afr
- [CIVIL TECH GR12 QP SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civil-tech-gr12-qp-sept2017-afrikaans/34ee00b4-5e69-4625-8608-29bedd7c351e) — Civil Technology · QP · 2017 · Afr

## More from Grade 12 Civil Technology

- [Civil Technology (Woodwork) (English and Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-woodwork-english-and-afrikaans-june-2025-question-paper/c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology May-June 2025 (Construction) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2025-construction-afr/591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology Nov 2025 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-question-paper/05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648) — QP · 2025 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-woodworking-afrikaans/1c6d5c64-83b5-456b-abcf-2abc23f1f1fe) — QP · 2024 · Afr
- [Civil Technology Nov 2024 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-woodworking-afr/eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c) — QP · 2024 · Afr
- [Civil Technology Nov 2024 (Civil Services) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-civil-services-afr/307147a5-3280-4a11-a82e-cf3e33388eb0) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
