# Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2021 Memo (Afr)

> Grade 12 Civil Technology memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2021 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2021-afrikaans-construction/073433c0-f7cd-4903-b4a1-ed8a140839e3
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2021
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 17

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/civil-technology) › [Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2021 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2021-afrikaans-construction/073433c0-f7cd-4903-b4a1-ed8a140839e3)

## About this document

Civil Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2021 · Afrikaans. Memorandum, 17 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                              NASIONALE
                          SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

                           SEPTEMBER 2021

         SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE
                   NASIENRIGLYN

PUNTE:     200

     Hierdie nasienriglyn bestaan uit 17 bladsye, insluitend ŉ 1-bladsy antwoordblad.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
 2                         SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                (EC/SEPTEMBER 2021)

INSTRUKSIES VIR DIE NASIENERS

1.    Nasieners behoort:

        Hulself te vergewis van die vraag en die antwoord voordat hy/sy die antwoord
         van die kandidaat evalueer.
        Interpreteer altyd die antwoorde van die kandidaat binne die konteks van die
         vraag.
        Enige relevante en aanvaarbare antwoorde moet oorweeg word gedurende die
         vooraf-nasien sessie maar moet streng volhou by die antwoorde na finalisering
         van die nasienriglyn.
        Daar is TWEE benaderinge om die tipe vrae te beantwoord, (1) om te beskryf
         en (2) om te verduidelik.
        Indien daar van ŉ kandidaat vereis word om ŉ proses bv. in 4 stappe te
         verduidelik, moet die eerste 4 antwoorde oorweeg word.
        Indien daar egter van ŉ kandidaat vereis word om bv. te verduidelik hoe om
         hoogtes van een punt na die volgende oor te dra deur van ŉ deurskynende pyp
         waterpas gebruik te maak, moet ons begryp dat die kandidaat ŉ lang
         verduideliking kan skryf wat nie noodwendig goed georganiseer is soos wat in
         ŉ intellektueel gestruktureerde antwoord verwag kan word nie. In hierdie geval
         moet die nasiener die volledige beskrywing van die kandidaat evalueer om te
         oordeel of die kandidaat die vereiste uitkoms voldoende verduidelik het en dan
         punte op meriete toeken. Die nasiener behoort sy/haar professionele oordeel in
         hierdie tipe vrae te gebruik.
        Merk wat die kandidaat geskryf het en moet nie punte toeken vir antwoorde
         wat die nasiener dink die kandidaat bedoel het met wat neergeskryf is nie.
        Dui die regmerkie of kruis reg op die plek aan waar die punt moet toegeken
         word of waar die kandidaat die fout gemaak het.
        Aanvaar die letter wat ooreenstem met die korrekte antwoord sowel as die uit
         geskryfde antwoord in meervoudige keuse vrae.
        Aanvaar verkeerde spelling in eenwoord antwoorde behalwe as die spelling die
         betekenis van die antwoord verander.

2.    Vir berekeninge:

        ŉ Punt word slegs toegeken indien die korrekte eenheid langs die antwoord
         neergeskryf is.
        Indien TWEE punte aan die vraag toegeken is, word EEN punt vir die antwoord
         en EEN punt vir die eenheid toegeken.
        Waar die kandidaat ŉ beginselfout gemaak het bv. opgetel het in plaas van om
         te vermenigvuldig, word daar geen punte vir die stappe toegeken nie. Indien
         die antwoord korrek is volgens wat die kandidaat gedoen het, kan die punt vir
         die antwoord toegeken word vir die toepassing van vaardighede.
        Waar ŉ verkeerde antwoord oorgedra kan word na die volgende stap, sal die
         eerste antwoord verkeerd gemerk word. Indien die verkeerde antwoord korrek
         oorgedra word, moet die nasiener die waardes oor uitwerk deur gebruik te
         maak van die verkeerde antwoord van die vorige berekening. Indien korrek
         gebruik, moet die kandidaat volpunte vir opeenvolgende berekeninge ontvang.
        Nasieners moet oorweeg wanneer en waar ŉ kandidaat antwoorde afgerond
         het sowel as die opeenvolgende effek wat dit kan hê op die finale antwoord wat
         verkry word. Punte vir die berekening moet dus op meriete toegeken word.
        Alternatiewe metodes van berekeninge moet oorweeg word met die
         voorbehoud dat die korrekte antwoord verkry is.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2021)       SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                                   3

3.    Wanneer tekeninge gemerk word:

         Moet die onderdeel waarvoor die punt toegeken word, korrek en in die
          korrekte posisie geteken word om die punt te kan kry.
         ŉ Onderdeel wat verkeerd geteken is maar herhaal word in ŉ ander posisie
          sal as korrek gemerk word vir die herhaalde foutief getekende onderdeel met
          die voorbehoud dat die nasienriglyn voorsiening maak vir TWEE of meer
          punte vir daardie onderdeel (Positiewe nasien)
         Punte kan slegs toegeken word vir ŉ byskrif indien die byskrif die regte
          onderdeel korrek aandui.
         Skaaltekeninge behoort altyd met ŉ toepaslike masker nagesien word.

     Wanneer ŉ kandidaat die verkeerde tekening geteken het bv.:

         ŉ Horisontale snit-aansig in plaas van ŉ vertikale snit-aansig, sal geen punte
          toegeken word vir die tekening nie, aangesien die kandidaat nie die verwagte
          uitkoms behaal het nie.
         ŉ Ortografiese tekening in plaas van ŉ deursnee-aansig, sal geen punte
          toegeken word vir die tekening nie, aangesien die kandidaat nie die verwagte
          uitkoms behaal het nie.
         ŉ Ortografiese tekening in plaas van ŉ isometriese tekening, sal geen punte
          toegeken word vir die tekening nie, aangesien die kandidaat nie die verwagte
          uitkoms behaal het nie.
         Indien die verkeerde tekening geteken is, kan die kandidaat slegs punte kry
          vir wat gevra was en sal die punte vir die korrektheid van die tekening nie
          toegeken word nie bv. Hoofstyl dakkap was gevra en die kandidaat teken die
          SA-Howe dakkap.

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
 4                          SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE            (EC/SEPTEMBER 2021)

 VRAAG 1: VEILIGHEID EN MATERIAAL (GENERIES)

 1.1    Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van die steierwerk.

        1.1.1     A – Skutreling (1)
                  B – Steierplanke / Platform (1)
                  C – Skopplaat (1)
                  D – Verspanstuk (1)                                                   (4)

        1.1.2     228 mm (1) x 38 mm (1)                                                (2)

        1.1.3     Voorsien stabiliteit aan steierwerk.                                  (1)

        1.1.4     Minimum = 900 mm (1) en maksimum = 1 000 mm (1)                       (2)

 1.2    1.2.1     Plasing van bourommel:
                   Mag nie toegange of uitgange versper nie
                   Veilige plek
                   Gereeld verwyder word                           (Enige 1 x 1)       (1)

        1.2.2     Wanneer materiaal na hoër vlakke vervoer word:
                   Werkers moet ŉ veilige afstand handhaaf
                   Oorhoofse beskerming                            (Enige 1 x 1)       (1)

 1.3    Enige DRIE:
         Glyvaste toestelle aan onderpunte
         Hake aan bopunte
         Vasgebind word
         Vasgehou word deur iemand                                 (Enige 3 x 1)       (3)

 1.4    Sporte.                                                                         (1)

 1.5    ŉ Metaal word deur elektrolise (1) met ŉ laag van ŉ ander metaal
        bedek word. (1)                                                                 (2)

 1.6    ŉ Metaal se weerstand teen korrosie te verbeter. (1)                            (1)

 1.7    Enige TWEE:
         Voeg sterkte by die metaal
         Gegalvaniseerde metaal is dikker
         Gegalvaniseerde spykers en skroewe verhoed vlekke         (Enige 2 x 1)      (2)
                                                                                      [20]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2021)      SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                                 5

 VRAAG 2: GRAFIKA, VERBINDINGS EN TOERUSTING (GENERIES)

 2.1    FIGUUR 2.1 op ANTWOORDBLAD A toon die vloerplan van ŉ stoorkamer
        op skaal 1 : 50. Teken die suid-aansig op skaal 1 : 50 op
        ANTWOORDBLAD A vanaf die gegewe grondvlaklyn deur die volgende
        inligting te gebruik:

        -   Die vloervlakhoogte bokant die grondvlak is 200 mm
        -   Muurhoogte vanaf vloervlak tot by die plafon is 2 600 mm
        -   Venster 1 – 1 200 x 900 mm
        -   Deur 1 – 1 100 x 2 100 mm
        -   Deurknop
        -   Dakkonstruksiehelling is 30°
        -   Toon konstruksielyne om dakhoogte te bepaal
        -   Geuwelent by die wes-aansig
        -   Skildak by die oos-aansig

 Gebruik die puntetabel op ANTWOORDBLAD A as verwysing.                                (29)

 2.2    A – Flensmoer (1)
        B – Vleuelmoer (1)
        C – Koepelmoer (1)                                                              (3)

 2.3    Enige TWEE:
         Goeie treksterkte
         Goeie dravermoë
         Kan in verskillende gatgroottes gebruik word                 (Enige 2 x 1)    (2)

 2.4    So gestel wees dat die teleskoop (1) teen ŉ gemaklike sighoogte geplaas
        word (1) om te verhoed dat ŉ mens oor die teleskoop moet buk. (1)               (3)

 2.5    Enige DRIE:
           Bedrading
           Hout
           Metaalpenne
           Koperpype
           Loodgieterwerk                                             (Enige 3 x 1)    (3)
                                                                                       [40]

                                                          TOTAAL AFDELING A:            60

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
 6                        SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE             (EC/SEPTEMBER 2021)

 VRAAG 3: DAKKE, TRAPPE EN VERBINDING (SPESIFIEK)

 3.1   3.1.1   A – Dakspar                                                            (1)

               B – Stut                                                               (1)

               C – Bindbalk                                                           (1)

               D – Hoofstyl                                                           (1)

               E – Hangstyl                                                           (1)

       3.1.2   Suid-Afrikaanse / Howedak                                              (1)

       3.1.3   114 mm (1) x 38 mm (1)                                                 (2)

 3.2   Enige TWEE vereistes waaraan dakkappe moet voldoen:
        Stewig genoeg om die dakbedekking veilig te dra
        Weerstaan wind en ander kragte wat daarop inwerk
        Verskaf voldoende hoogte in enige vertrek direk onder die dak en
           plafon
        Moenie toelaat dat reënwater op die dakoppervlak versamel nie
        Netjies en stewig om die voorkoms van die gebou te verbeter
                                                                   (Enige 2 x 1)      (2)

 3.3   3.3.1   100 mm                                                                 (1)

       3.3.2   150 mm                                                                 (1)

       3.3.3   Verminder brandgevaar vir nabygeleë strukture                          (1)

 3.4   Enige TWEE voordele by die gebruik van dakonderlegsels:
        Dien as ŉ bykomstige dak
        Bied beskerming teen die weer tydens konstruksie
        Waterdig en bestand teen die weer
        Voorkom kondensasie-afloop
        Stofdig
        Beskerm die gebou/Struktuur
        Beskerm termiese isoleermateriaal
        Beskerm plafonborde
        Uitstekende windopheffingsterkte voorkom die oplig van teëls
        Vogwerend
        Hoë trekspanningweerstand
        Kostedoeltreffendheid
        Hoë hitteweerstand                                        (Enige 2 x 1)      (2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2021)         SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                             7

 3.5   3.5.1    2 100 mm                                                               (1)

       3.5.2    100 mm                                                                 (1)

       3.5.3    750 mm                                                                 (1)

 3.6   3.6.1    Bordes (‘landing’)                                                     (1)

       3.6.2    Optree                                                                 (1)

       3.6.3    Balustrade                                                             (1)

 3.7   3.7.1    A – Baluster                                                           (1)

                B – Handreling                                                         (1)

       3.7.2    Enige EEN materiaal wat vir ŉ handreling gebruik kan word:
                 Vlekvrye staal
                 Hout
                 Plastiek
                 Beton
                 Soortgelyke antwoord                               (Enige 1 x 1)     (1)

 3.8   3.8.1    Waar                                                                   (1)

       3.8.2    Onwaar                                                                 (1)

       3.8.3    Waar                                                                   (1)

       3.8.4    Onwaar                                                                 (1)

 3.9   Enige TWEE tipes vasgegiete boutankers:
        Seskantboutkop met waster
        L-bout
        J-bout
        Tapbout met gesweiste kop                                   (Enige 2 x 1)     (2)
                                                                                      [30]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
 8                         SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE             (EC/SEPTEMBER 2021)

 VRAAG 4:      MATERIAAL, TOERUSTING EN GEREEDSKAP, UITGRAWINGS
               (SPESIFIEK)

 4.1   4.1.1   H (alternatief vir glas)                                                (1)

       4.1.2   C (getoets in ŉ laboratorium)                                           (1)

       4.1.3   D (nie-ysterhoudende metaal)                                            (1)

       4.1.4   G (verpakkingsmateriaal)                                                (1)

       4.1.5   F (getoets op die terrein)                                              (1)

       4.1.6   A (ysterhoudende metaal)                                                (1)

 4.2   4.2.1   Saktoets                                                                (1)

       4.2.2   Enige TWEE redes vir die doel van die saktoets:
                Om die digtheid van beton te bepaal (persentasie water)
                Om die bewerkbaarheid en konsistensie van lotte te bepaal
                Om die sakking van die mengsel te bepaal          (Enige 2 x 1)       (2)

       4.2.3   Enige EEN tipe gereedskap wat by die saktoets gebruik word:
                Metaal voetplaat
                Keël
                Stampstok
                Waterpas
                Liniaal
                Maatband                                          (Enige 1 x 1)       (1)

 4.3   Enige TWEE doele (redes) vir die nabehandeling van beton:
        Om met die hidrasie van sement te help
        Beskerm beton teen vinnige uitdroging
        Laat beton toe om optimale sterkte te bereik
        Laat beton toe om optimale hardheid te bereik              (Enige 2 x 1)      (2)

 4.4   Enige TWEE doele (redes) van bekleding van geboue:
        Verbeter die estetiese doeleindes
        Verbeter die funksionele doeleindes
        Help om weerelemente, soos reënwater en wind te beheer
        Verhoed dat die afloop die gebou binnedring           (Enige 2 x 1)           (2)

 4.5   Enige TWEE tipes bekleding van ŉ gebou:
        Teëlbekleding
        Steenslibbekleding
        Klipbekleding
        Houtbekleding
        Metaalplaatbekleding                                      (Enige 2 x 1)       (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2021)          SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                               9

 4.6    4.6.1        Draagbare-beton-vibreerder                                           (1)

        4.6.2        Enige EEN doel van die draagbare-beton-vibreerder:
                      Om die lug uit die beton te vibreer
                      Om die beton in die hoeke van die bekisting te kry
                      Om die beton rondom die wapening te kry
                      Om die beton te verdig / kompakteer
                      Soortgelyke antwoord                             (Enige 1 x 1)     (1)

        4.6.3        Enige TWEE maniere om die beton-vibreerder te versorg:
                      Hou in stand – olie en verstel volgens vervaardiger se
                       instruksie
                      Maak skoon na gebruik en bêre in ŉ veilige droë plek
                      Herstel / vervang beskadigde elektriese koorde
                      Versien gereeld                                  (Enige 2 x 1)     (2)

 4.7    4.7.1        Waar                                                                 (1)

        4.7.2        Waar                                                                 (1)

        4.7.3        Waar                                                                 (1)

        4.7.4        Onwaar                                                               (1)

 4.8    Enige DRIE oorsake vir die ineenstorting van uitgrawings:
         Swaar reën
         Swak grondlae, grondstruktuur of grondsamestelling
         Sykante nie teen die korrekte hoek gegrawe nie
         Onbehoorlike gebruik van bekisting of skoring vir ondersteuning
         Vibrasie deur masjinerie of swaar voertuie naby
         Water wat in die uitgegraafde area insyfer
         Kontak met ondergrondse verbruikersleidings
         Toegang tot en uitgang vanaf die uitgrawings
         Grondverskuiwings as gevolg van krake of los grond       (Enige 3 x 1)          (3)

 4.9    Enige TWEE maniere om uitgrawings snags veilig te maak:
         Omheining
         Waarskuwingstekens
         Waarskuwingsligte (rooi of oranje)
         Bedekkingsmateriaal                                   (Enige 2 x 1)             (2)

 4.10   4.10.1       1,5 m                                                                (1)

        4.10.2       1,3 m                                                                (1)

        4.10.3       600 mm                                                               (1)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
 10                          SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE           (EC/SEPTEMBER 2021)

 4.11   4.11.1       Heipaalfondasie                                                   (1)

        4.11.2       Trapfondasie                                                      (1)

        4.11.3       Strookfondasie                                                    (1)

        4.11.4       Vlotfondasie                                                      (1)

 4.12   Enige VIER voordele van die gebruik van heipaalfondasies:
         Kan in baie swak grond gebruik word
         Kan oral gebruik word – selfs in water
         Groter basis verseker stabiliteit
         Redelike gou en maklike installasie – as toerusting beskikbaar is
         Baie tyd kan gespaar word as voorafvervaardigde heipale gebruik word
         Kan vinnig en goedkoper geproduseer word
         Weerstaan trekspanning goed
         Kan elders vervaardig word en na die terrein vervoer word
         Installasie kan selfs in gure weer voortgaan
         Lengte van heipale kan maklik aangepas word
         Bied goeie weerstand teen bewegende grond                 (Enige 4 x 1)     (4)
                                                                                     [40]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2021)       SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                                 11

 VRAAG 5:       STEENWERK, GRAFIKA, PLEISTER EN VLAKLAAG
                (SPESIFIEK)

 5.1    5.1.1     Spoumuur / Holmuur (‘Cavity wall’)                                      (1)

        5.1.2     Strykverband                                                            (1)

        5.1.3     50 mm                                                                   (1)

 5.2    Enige DRIE nadele van spoumure:
         Vereis deskundige ontwerpe
         Vereis hooggeskoolde vakmanskap
         Voortdurende toesig is nodig
         Holtes met vertikale vogweerlaag toegerus
         Duurder
         50 mm tot 100 mm van die binnehuise ruimte gaan verlore
                                                                         (Enige 3 x 1)    (3)

 5.3    5.3.1     Muurbinte                                                               (1)

        5.3.2     Minimum 150 mm bo die grondvlak                                         (1)

        5.3.3     Om oortollige dagha te verwyder                                         (1)

        5.3.4     Water / Vogtigheid kan uitkom / Warm lug trek in en droog mure
                  uit                                                                     (1)

 5.4    Enige TWEE tipes muurbinte:
         Skoenlapperpatroon
         Nylon-muurbint
         Gedraaide patroon
         Dubbele driehoekpatroon                                    (Enige 2 x 1)        (2)

 5.5    5.5.1     C (voorbereide laag onder plaveisel en vlaklaagsand)                    (1)

        5.5.2     D (finale laag waarop plaveisel gelê word)                              (1)

        5.5.3     A (natuurlike grond waarop plaveisel gelê word)                         (1)

 5.6    Noem DRIE voordele van plaveisel wat droog gelê word.
         Baie ekonomies / Goedkoop
         Lae aanvanklike installasiekoste
         Ontwerp om die oplig van individuele plaveistene moontlik te maak
         Kan maklik herstel word
         Gebruikersvriendelike installasiemateriale
         Maklik om ondergrondse nutsdienste te herstel
         Kan ontwerp word as ŉ deurlaatbare sypaadjie
         Geen installasieprodukte word gebruik wat skadelike omgewingsgasse
          afgee nie                                                (Enige 3 x 1)          (3)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
 12                       SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE               (EC/SEPTEMBER 2021)

 5.7    Enige TWEE redes vir konstruksiefaling by plaveisel:
         Betonskouer is te dun vir ondersteuning en kraak / verkrummel onder
            druk
         Te min massa om die struktuur teë te hou en plaveisel in plek te hou
         Verband tussen skouers en kanteenhede is swak en verkrummel
            maklik
         Sub-basis word nie ingehou en word deur grondwater uitgespoel
                                                                   (Enige 2 x 1)        (2)

 5.8    Teken ŉ netjiese skets met VIER (4) stene van die visgraat-plaveisel-
        patroon in die ANTWOORDEBOEK (Gebruik eie geskikte skaal.)

                                            Geskikte skaal

                                                                                        (5)

 5.9    5.9.1    A – Dakteëls / Betondakteëls / Teëls                                   (1)

                 B – Dakspar                                                            (1)

                 C – Vogwerende laag (VWL)                                              (1)

                 D – Bindbalk                                                           (1)

        5.9.2    Enige TWEE voordele van die toe dakrand:
                  Verleen ŉ aantrekliker voorkoms
                  Voorkom dat voëls, rotte en insekte in die dak nesmaak
                  Balkvulling is nie noodsaaklik nie               (Enige 2 x 1)       (2)

 5.10   Bespreek die verskil tussen ruboë en pasboë:
        Enige TWEE – Ruboog:
         Goedkoper / ekonomies
         Standaard pleisterstene
         Wigvormige voeë
         Gewoonlik gepleister                                      (Enige 2 x 1)       (2)

        Enige TWEE – Pasboog:
         Lyk netjies en esteties
         Wigvormige spesiale stene
         Eenvormige gewone voeë
         Gewoonlik ongepleisterd                                   (Enige 2 x 1)       (2)

 5.11   Sand (1) en sement (1)                                                          (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2021)     SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                      13

 5.12   Enige EEN doel van bouerskalk:
         Verbeter die bewerkbaarheid van die mengsel
         Verbeter die plastisiteit van die mengsel
         Verminder krakies en windbarsies in pleister     (Enige 1 x 1)     (1)

 5.13   Enige TWEE tipes vlaklae:
         Droë vlaklae
         Monolitiese vlaklae
         Verbinde vlaklae                                 (Enige 2 x 1)     (2)
                                                                            [40]

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
 14                       SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                (EC/SEPTEMBER 2021)

 VRAAG 6:       BEKISTING, WAPENING, BETONVLOER EN HOEVEELHEDE
                (SPESIFIEK)

 6.1    Enige TWEE materiale vir gladder afwerking van beton:
         Plastiek
         Metaalplaat
         Hardebord
         Veselglas
         Soortgelyke antwoord                                       (Enige 2 x 1)        (2)

 6.2    Enige TWEE tipes houtborde vir bekisting:
         Blokbord
         Lamelbord
         Bekistingbord
         Laaghout (‘Plywood’)                                       (Enige 2 x 1)        (2)

 6.3    Enige DRIE eienskappe van goeie bekisting:
         Akkuraat volgens gegewe afmetings gemaak word
         Sterk genoeg wees om die massa van nat beton te dra en nie te breek
          nie
         Moet die massa van werkers en toerusting kan dra
         Moet sterk genoeg wees vir voldoende steun, sonder te veel
          wegbuiging, totdat die beton geset het
         Moet die druk van vasstamping en vibrering van beton kan weerstaan
         Bekistingsmateriaal moet maklik op terrein herstel kan word
         Vasgesit met draadspykers – party spykers steek uit vir maklik uittrek
         Moet met boute van 13 mm tot 19 mm vasgesit word
         Behoorlik verseël wees om uitlek, heuningkoeke of vinne te vermy
         Moet vry wees van vuiligheid soos saagsels en oortollige losmiddels
          ens.
         Moet vinnig en maklik opgerig word – meganies of per hand
         Verseker korrekte bedekkingsdiepte, om strukturele faling te verhoed
         Plaas laaghout of ander materiale as ŉ gladde afwerking verlang word
         Verwyder slegs as die beton enige las op sy eie kan dra
         Moet maklik wees om te verwyder, sonder skade aan beton of
          bekisting
         Moet goed langs nate en voeë pas
         Moet van herwinbare komponente gemaak word                (Enige 3 x 1)         (3)

 6.4    6.4.1   A – Holkernblok / Betonvloerblok / Blok                                   (1)

                B – Betonrib / Voorafgegiete betonrib / Spanbetonrib / Rib                (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2021)        SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                            15

       6.4.2     Rib-en-blokvloer                                                     (1)

       6.4.3     Enige EEN nadeel van die rib-en-blokvloer:
                  Benodig meganiese hantering op terrein
                  Benodig handearbeid om blokke tussen die ribbe te plaas
                                                                    (Enige 1 x 1)    (1)

 6.5   6.5.1     Trekvaste staal (Hoë spanningstaal)                                  (1)

       6.5.2     10 Stawe                                                             (1)

       6.5.3     250 mm                                                               (1)

 6.6   6.6.1     Skuifkragte / Skuifskeuring                                          (1)

       6.6.2     Drukkrag / Drukspanning                                              (1)

 6.7   Enige DRIE eienskappe (vereistes) van wapeningsstaalstawe:
        Vry wees van soutsproei, modder, roes, splinters en olierigheid ens.
        Heeltemal met beton bedek om dit teen roes en brandgevaar te
           beskerm
        Bestand wees teen trekspanning
        Maklik in enige vorm gebuig kan word
        Oppervlakte van stawe moet geskik wees vir stewige bind met beton
        Beperkte uitsettingsvermoë verhoed spanning by temperatuur-wisseling
        Vrylik beskikbaar en bekostigbaar wees
        Roesbestand wees, anders word binding belemmer             (Enige 3 x 1)     (3)

 6.8   Enige TWEE doelwitte van die dekkingsdiepte:
        Staal teen korrosie te beskerm
        Goeie binding tussen staal en beton te verseker
        Beskerm staal in geval van brand                            (Enige 2 x 1)    (2)

 6.9   Fondamentstroke vir ŉ motorhuis is 6 250 x 2 750 (binne-mates).
       Die fondament is 600 mm breed en 200 mm dik.

       6.9.1     Bereken die hartlyn van die fondament:

                                    2 / 6 250 =   12 500
                                    2 / 2 750 =    5 500
                                                  18 000
                 Plus hoeke:          4 / 600 =    2 400
                                                  20 400      of 20,4 m               (5)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
 16                       SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE    (EC/SEPTEMBER 2021)

       6.9.2    Bereken die volume beton wat benodig word.

                Volume = lengte x breedte x dikte

                = 20,4 m x 0,6 m x 0,2 m

                = 2,448 m³        of 2,45 m³                                (4)
                                                                           [30]

                                                             TOTAAL:       200

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2021)       SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                             17

                            SIVIELE TEGNOLOGIE
ANTWOORDBLAD           A         GENERIES
                                                    NAAM:

2.1 FIGUUR 2.1 op ANTWOORDBLAD A toon die vloerplan van ŉ stoorkamer op
    skaal 1 : 50. Teken die suid-aansig op skaal 1 : 50 op ANTWOORDBLAD A
    vanaf die gegewe grondvlaklyn.                                                  (29)
                            4 200

                            3 640

                                                    2 740   3 300

       SKAAL 1 : 50
                                                                    Vloervlak     2
                                                                    Muur          3
                                                                    Venster       3
                                     Helling                        Vensterbank   1
                                                                    Deur          4
                                                                    Trap          1
                                                  Hoogte
                                                                    Oprit         1
                                                                    Fassieplank   2
                                                                    Geut          1
                                                                    Afleipyp      1
                                                                    Geuwelent     4
                                                                    Skildak       3
                                                                    Dakhoogte     3
                                                                        TOTAAL:   29

                                                            NGV

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

## Related documents

- [CIV TECH GR12 QP SEPT2021 Afrikaans Construction](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2021-afrikaans-construction/19e5865a-d8a9-4741-b562-b0158255fd68) — Civil Technology · QP · 2021 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT 2023 Construction Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept-2023-construction-afrikaans/97f8938d-02eb-46a4-a681-ef07b440e38f) — Civil Technology · QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2023 Civil Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2023-civil-afrikaans/3d971330-fbba-4185-b58b-8e57fbcde1cc) — Civil Technology · QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2023 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2023-woodworking-afrikaans/3e001b9e-95a3-4e0c-ad76-9bcfe29c6fff) — Civil Technology · QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2022 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2022-woodworking-afrikaans/c4790570-dabd-463c-94fa-aa1715b1a542) — Civil Technology · QP · 2022 · Afr
- [CIVIL TECH GR12 QP SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civil-tech-gr12-qp-sept2017-afrikaans/34ee00b4-5e69-4625-8608-29bedd7c351e) — Civil Technology · QP · 2017 · Afr

## More from Grade 12 Civil Technology

- [Civil Technology (Woodwork) (English and Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-woodwork-english-and-afrikaans-june-2025-question-paper/c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology May-June 2025 (Construction) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2025-construction-afr/591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology Nov 2025 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-question-paper/05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648) — QP · 2025 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-woodworking-afrikaans/1c6d5c64-83b5-456b-abcf-2abc23f1f1fe) — QP · 2024 · Afr
- [Civil Technology Nov 2024 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-woodworking-afr/eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c) — QP · 2024 · Afr
- [Civil Technology Nov 2024 (Civil Services) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-civil-services-afr/307147a5-3280-4a11-a82e-cf3e33388eb0) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
