# Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2021 Memo (Afr)

> Grade 12 Civil Technology memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2021 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2021-afrikaans-woodworking/c943e502-0bfd-498c-ac43-f64499fa58a6
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2021
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/civil-technology) › [Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2021 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2021-afrikaans-woodworking/c943e502-0bfd-498c-ac43-f64499fa58a6)

## About this document

Civil Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2021 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                        NASIONALE
                    SENIOR SERTIFIKAAT

                             GRAAD 12

                    SEPTEMBER 2021

     SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING
                 NASIENRIGLYN

PUNTE:   200

                    Hierdie nasienriglyn bestaan uit 12 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
 2                       SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                 (EC/SEPTEMBER 2021)

INSTRUKSIES VIR DIE NASIENERS

1.    Nasieners behoort:

     •    Hulself te vergewis van die vraag en die antwoord voordat hy/sy die antwoord
          van die kandidaat evalueer.
     •    Interpreteer altyd die antwoorde van die kandidaat binne die konteks van die
          vraag.
     •    Enige relevante en aanvaarbare antwoorde moet oorweeg word gedurende die
          vooraf-nasien sessie maar moet streng volhou by die antwoorde na finalisering
          van die nasienriglyn.
     •    Daar is TWEE benaderinge om die tipe vrae te beantwoord, (1) om te beskryf
          en (2) om te verduidelik.
     •    Indien daar van ŉ kandidaat vereis word om ŉ proses bv. in 4 stappe te
          verduidelik, moet die eerste 4 antwoorde oorweeg word.
     •    Indien daar egter van ŉ kandidaat vereis word om bv. te verduidelik hoe om
          hoogtes van een punt na die volgende oor te dra deur van ŉ deurskynende pyp
          waterpas gebruik te maak, moet ons begryp dat die kandidaat ŉ lang
          verduideliking kan skryf wat nie noodwendig goed georganiseer is soos wat in ŉ
          intellektueel gestruktureerde antwoord verwag kan word nie. In hierdie geval
          moet die nasiener die volledige beskrywing van die kandidaat evalueer om te
          oordeel of die kandidaat die vereiste uitkoms voldoende verduidelik het en dan
          punte op meriete toeken. Die nasiener behoort sy/haar professionele oordeel in
          hierdie tipe vrae te gebruik.
     •    Merk wat die kandidaat geskryf het en moet nie punte toeken vir antwoorde wat
          die nasiener dink die kandidaat bedoel het met wat neergeskryf is nie.
     •    Dui die regmerkie of kruis reg op die plek aan waar die punt moet toegeken word
          of waar die kandidaat die fout gemaak het.
     •    Aanvaar die letter wat ooreenstem met die korrekte antwoord sowel as die uit
          geskryfde antwoord in meervoudige keuse vrae.
     •    Aanvaar verkeerde spelling in eenwoord antwoorde behalwe as die spelling die
          betekenis van die antwoord verander.

2.    Vir berekeninge:

     •    ŉ Punt word slegs toegeken indien die korrekte eenheid langs die antwoord
          neergeskryf is.
     •    Indien TWEE punte aan die vraag toegeken is, word EEN punt vir die antwoord
          en EEN punt vir die eenheid toegeken.
     •    Waar die kandidaat ŉ beginselfout gemaak het bv. opgetel het in plaas van om
          te vermenigvuldig, word daar geen punte vir die stappe toegeken nie. Indien die
          antwoord korrek is volgens wat die kandidaat gedoen het, kan die punt vir die
          antwoord toegeken word vir die toepassing van vaardighede.
     •    Waar ŉ verkeerde antwoord oorgedra kan word na die volgende stap, sal die
          eerste antwoord verkeerd gemerk word. Indien die verkeerde antwoord korrek
          oorgedra word, moet die nasiener die waardes oor uitwerk deur gebruik te maak
          van die verkeerde antwoord van die vorige berekening. Indien korrek gebruik,
          moet die kandidaat volpunte vir opeenvolgende berekeninge ontvang.
     •    Nasieners moet oorweeg wanneer en waar ŉ kandidaat antwoorde afgerond het
          sowel as die opeenvolgende effek wat dit kan hê op die finale antwoord wat
          verkry word. Punte vir die berekening moet dus op meriete toegeken word.
     •    Alternatiewe metodes van berekeninge moet oorweeg word met die voorbehoud
          dat die korrekte antwoord verkry is.

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2021)      SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                                   3

3.    Wanneer tekeninge gemerk word:

     •    Moet die onderdeel waarvoor die punt toegeken word, korrek en in die korrekte
          posisie geteken word om die punt te kan kry.
     •    ŉ Onderdeel wat verkeerd geteken is maar herhaal word in ŉ ander posisie sal
          as korrek gemerk word vir die herhaalde foutief getekende onderdeel met die
          voorbehoud dat die nasienriglyn voorsiening maak vir TWEE of meer punte vir
          daardie onderdeel (Positiewe nasien)
     •    Punte kan slegs toegeken word vir ŉ byskrif indien die byskrif die regte
          onderdeel korrek aandui.
     •    Skaaltekeninge behoort altyd met ŉ toepaslike masker nagesien word.

     Wanneer ŉ kandidaat die verkeerde tekening geteken het bv.:

     •    ŉ Horisontale snit-aansig in plaas van ŉ vertikale snit-aansig, sal geen punte
          toegeken word vir die tekening nie, aangesien die kandidaat nie die verwagte
          uitkoms behaal het nie.
     •    ŉ Ortografiese tekening in plaas van ŉ deursnee-aansig, sal geen punte
          toegeken word vir die tekening nie, aangesien die kandidaat nie die verwagte
          uitkoms behaal het nie.
     •    ŉ Ortografiese tekening in plaas van ŉ isometriese tekening, sal geen punte
          toegeken word vir die tekening nie, aangesien die kandidaat nie die verwagte
          uitkoms behaal het nie.
     •    Indien die verkeerde tekening geteken is, kan die kandidaat slegs punte kry vir
          wat gevra was en sal die punte vir die korrektheid van die tekening nie
          toegeken word nie bv. Hoofstyl dakkap was gevra en die kandidaat teken die
          SA-Howe dakkap.

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
 4                        SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING             (EC/SEPTEMBER 2021)

  VRAAG 1: VEILIGHEID EN MATERIAAL (GENERIES)

  1.1    Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van die steierwerk.

         1.1.1    A – Skutreling (1)
                  B – Steierplanke / Platform (1)
                  C – Skopplaat (1)
                  D – Verspanstuk (1)                                                   (4)

         1.1.2    228 mm (1) x 38 mm (1)                                                (2)

         1.1.3    Voorsien stabiliteit aan die steierwerk.                              (1)

         1.1.4    Minimum = 900 mm (1) en maksimum = 1 000 mm (1).          (2 x 1)     (2)

  1.2    1.2.1    Plasing van bourommel:
                  • Nie toegang of uitgange versper nie
                  • Veilige plek
                  • Gereeld verwyder word                          (Enige 1 x 1)        (1)

         1.2.2    Wanneer materiaal na hoër vlakke vervoer word:
                  • Werkers moet ŉ veilige afstand handhaaf
                  • Oorhoofse beskerming                           (Enige 1 x 1)        (1)

  1.3    Enige DRIE:
         • Glyvaste toestelle aan onderpunte
         • Hake aan bopunte
         • Vasgebind word
         • Vasgehou word deur iemand                                (Enige 3 x 1)       (3)

  1.4    Sporte                                                                         (1)

  1.5    ŉ Metaal word deur elektrolise (1) met ŉ laag van ŉ ander metaal
         bedek. (1)                                                                     (2)

  1.6    Die metaal se weerstand teen korrosie te verbeter. (1)                         (1)

  1.7    Enige TWEE:
         • Voeg sterkte by die metaal
         • Gegalvaniseerde metale is dikker
         • Gegalvaniseerde spykers en skroewe verhoed vlekke        (Enige 2 x 1)       (2)
                                                                                       [20]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2021)     SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                               5

  VRAAG 2: GRAFIKA, VERBINDINGS EN TOERUSTING (GENERIES)

  2.1    FIGUUR 2.1 op ANTWOORDBLAD A toon die vloerplan van ŉ stoorkamer
         op skaal 1 : 50. Teken die suid-aansig op skaal 1 : 50 op
         ANTWOORDBLAD A vanaf die gegewe grondvlaklyn deur die volgende
         inligting te gebruik:

         •   Die vloervlakhoogte bokant die grondvlak is 200 mm
         •   Muurhoogte vanaf vloervlak tot by die plafon is 2 600 mm
         •   Venster 1 is 1 200 x 900 mm
         •   Deur 1 is 1 100 x 2 100 mm
         •   Deurknop
         •   Dakkonstruksiehelling is 30°
         •   Toon konstruksielyne om dakhoogte te bepaal
         •   Geuwelent by die wes-aansig
         •   Skildak by die oos-aansig

  Gebruik die puntetabel op ANTWOORDBLAD A as verwysing.                            (29)

  2.2    A – Flensmoer (1)
         B – Vleuelmoer (1)
         C – Koepelmoer (1)                                                          (3)

  2.3    Enige TWEE:
         • Goeie treksterkte
         • Goeie dravermoë
         • Kan in verskillende gatgroottes gebruik word             (Enige 2 x 1)    (2)

  2.4    So gestel wees dat die teleskoop (1) teen ŉ gemaklike sighoogte geplaas
         word (1) om te verhoed dat ŉ mens oor die teleskoop en driepootmoet
         buk of
         strek. (1)                                                                  (3)

  2.5    Enige DRIE:
         •   Bedrading
         •   Hout
         •   Metaalpenne
         •   Koperpype
         •   Loodgieterwerk                                         (Enige 3 x 1)    (3)
                                                                                    [40]

                                                          TOTAAL AFDELING A:          60

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
 6                       SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING            (EC/SEPTEMBER 2021)

  VRAAG 3:      VENSTERS, KASTE, MUURPANELE, HOEVEELHEDE
                (SPESIFIEK)

  3.1 3.1.1     520 mm – 570 mm                                                          (1)

        3.1.2   Sponning                                                                 (1)

        3.1.3   Vaste lys                                                                (1)

  3.2 3.2.1     A – Boreling van swaairaam
                B – Drupgroef
                C – Kalf
                D – Drupgroef
                E – Onderreling van bolig
                F – Stopverf
                G – Eieprofiellys
                H – Vensterruit/glas                                    (8 x 1)          (8)

        3.2.2   Verhoed dat reënwater in die swaairaam inwaai en by die kamer
                inkom.                                                                   (1)

  3.3 A – Boonste rak/bergingspasie
      B – Hangspasie
      C – Rakke
      D – Laai-eenhede                                                  (4 x 1)          (4)

  3.4 •    Melamien is waterbestand
      •    Maklik om skoon te maak
      •    Is duursaam
      •    Gladde afwerking
      •    Verbeter die voorkoms                                  (Enige 2 x 1)          (2)

  3.5 • Ingeboudekaste word teen ŉ muur vasgemaak.                                       (1)
      • Vrystaande kaste kan rondgeskuif word en kan op enige plek staan.                (2)

  3.6 3.6.1     A – 110 mm dik muur
                B – Horisontale ruhegstukke
                C – Tong-en-groef-plank
                D – Vloerlys
                E – Kwartrondlys
                F – Vloerbeddeking                                      (6 x 1)          (6)

        3.6.2    • Geen muur pleister nodig nie
                 • Help om die estetiese voorkoms van ŉ kamer te verbeter                (2)

        3.6.3   Gebruik te maak van spykers of boute en moere of skroewe                 (1)
                                                                                        [30]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2021)     SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                                    7

  VRAAG 4:       DAKKE, PLAFONNE, GEREEDSKAP EN TOERUSTING EN
                 MATERIAAL (SPESIFIEK)

  4.1 4.1.1      C                                                                        (1)

        4.1.2    A                                                                        (1)

        4.1.3    D                                                                        (1)

        4.1.4    E                                                                        (1)

        4.1.5    F                                                                        (1)

  4.2 •     Gipsbord
      •     Dekstrook
      •     Valdeurpaneel
      •     Bindbalk                                                   (Enige 2 x 1)      (2)

  4.3   1 Skuur die houtoppervlakte met verskillende grade skuurpapier.
        2 Skuur totdat die oppervlakte vry van skrape en glad is.
        3 Verwyder alle stof.                                                             (3)

  4.4 Kaphanger is ŉ U-vormige hegstuk. Die houtdakdeel rus in die U-vorm.                (1)

        Spykerplaat is ŉ staalplaat gepons om ŉ spykerpatroon te vorm en is
                      voorvervaardig om by dakkappe te gebruik.                           (1)

  4.5   •   Sterkte
        •   Digtheid                                                                      (2)

  4.6 4.6.1      Dit is staandakke wat van albei kante afwaarts hel.                      (1)

        4.6.2    Dit is die hoek wat gevorm word wanneer twee skuins
                 dakoppervlakke by ŉ binnehoek ontmoet.                                   (1)

  4.7   •    Dra altyd veligheidsbrille.
        •    Dra ŉ stofmasker wanneer ŉ bandskuurder gebruik word.
        •    Ondersoek die kragdraad gereeld vir skade.
        •    Moenie die masjien aan die draad dra nie.          (Enige 2 x 1)             (2)

  4.8 4.8.1      Meganiese en visuele gradering is die twee metodes. Die kop
                 van elke houtbord word met kaneelrooi letters en getalle gemerk.         (2)

        4.8.2    Dit toon die sterkte aan.                                                (2)

        4.8.3    Suid-Afrikaanse Buro van Standaarde (SABS)                               (1)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
 8                          SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                (EC/SEPTEMBER 2021)

  4.9    4.9.1       A – Daksparbalk
                     B – Hoekspar
                     C – Muurplaat
                     D – Plafonbalk
                     E – Kortspar                                                          (5)

         4.9.2       Dit is ŉ dak met twee skuins ente, soms oor ŉ kort, plat gewel.       (2)

  4.10   •    Bestand teen weertoestande soos wind en reën.
         •    Duursaam lyk en die voorkoms van die gebou verbeter.
         •    Brandbestand is.
         •    Isolasie teen hitte en koue bied.                  (Enige 2 x 1)             (2)

  4.11   Daklat 38 mm x 38 mm word reghoekig geplaas en vasgeheg op die
         daksparre waarop die betonteël, kleiteëls of leiteëls vasgesit word.              (1)

         Kaplat 50 mm x 76 mm word loodreg op die dakspar geplaas en
         vasgeheg om die dakplaatmateriale te ondersteun.                                  (1)

  4.12   • Bied ŉ hoogs doeltreffende versperring teen die indringing van
           windgedrewe reën en stof.
         • Laat toe dat die reën wat onder die teëls ingewaai word om na die
           geute vloei.
         • Verlaag die suigdruk onder die teëls en verlaag die risiko dat wind die
           teëls oplig.
         • Tree as termiese versperring op deur isolasie te verbeter.
                                                                     (Enige 3 x 2)         (6)
                                                                                          [40]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2021)       SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                                   9

  VRAAG 5:       FORMELE, BEKISTING, SKORING EN GRAFIKA AS
                 KOMMUNIKASIEMIDDEL (SPESIFIEK)

  5.1 •    Blokbord
      •    Bekistingbord
      •    Lamelbord
      •    Laaghout                                                        (Enige 1 x 1)     (1)

  5.2 5.2.1      • Om versterkingstawe te geplaas.
                 • Om die giet van die beton moontlik te maak.
                 • Om te verseker dat dit deeglik in die kolom gestamp word en die
                   vierde sy kan dus uit korter lengtes bestaan.                             (3)

        5.2.2    A – Sye
                 B – Wîe
                 C – Jukke
                 D – Klemme/Klampe
                 E – Boute                                                                   (5)

        5.2.3    Om dele bymekaar te hou.                                                    (1)

  5.3 5.3.1      Haakspykers gebruik om die verbinding tussen die stut en
                 steekbalk te verstewig.                                                     (1)

        5.3.2    Gemaak van hout om die gewig wat deur die stutte oorgedra word
                 oor ŉ groter oppervlakte te versprei.                                       (1)

  5.4 Word gebruik om tydelike ondersteuning aan twee parallelle mure te bied wat
      tussen 9 en 15 meter uitmekaar is, waar een of albei mure tekens van
      onklaarraking toon.                                                                    (2)

  5.5 Dit is ŉ tydelike houtraamwerk wat gebruik word om ŉ klip-, steen- of
      betonboog tydens konstruksie te ondersteun.                                            (3)

  5.6 A – Ribbe
      B – Binte
      C – Draer
      D – Formeellatwerk
      E – Wigpaar
      F – Horisontale spanstuk                                                               (6)

  5.7 5.7.1      Rib-en-blok / Blok-en-balk konstruksie                                      (2)

        5.7.2    A – In-situ gietbetonlaag
                 B – Voorafgegiete holblok-betonblokke
                 C – Staalmat                                                                (3)

        5.7.3    Dit is baie sterk en kan baie swaar laste of gewig dra.                     (2)
                                                                                            [30]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
 10                      SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                 (EC/SEPTEMBER 2021)

 VRAAG 6:      HANGVLOERE, TRAPPE, YSTERWARE, DEURE EN
               VERBINDINGS (SPESIFIEK)

 6.1   ŉ Vertikale deel wat aan die bokant of onderkant van ŉ stel trappe kom om
       dit te ondersteun                                                                   (1)

 6.2   Traparm met bordes:         Loop in een rigting en is ononderbroke trappe wat
                                   tussen twee verdiepings direk verbind.
                                   Regulasies bepaal dat as daar meer as 16
                                   loopstukke in ŉ reguit traparm is, moet ŉ bordes
                                   geïnstalleer word.
                                   Die bordes stel die gebruiker in staat om tydens die
                                   opklim te rus, en word vereis waar daar ŉ steil
                                   styghoogte tussen vloervlakke is.                       (3)

       Trappe met halwe bordes:       Staan ook as U-vormige trappe bekend.
                                      Bordes dien as rusplek.
                                      Het twee parallelle trappe wat verbind word
                                      deur ŉ landing wat ŉ draai van 180° maak as ŉ
                                      persoon op- of afklim.
                                      Neem minder vloerruimte as reguit trappe op.         (3)

 6.3   Oorhang of rand van die loopvlak, steek dikwels oor die optree daaronder oor.       (2)

 6.4   Nagslot                                                                             (1)

 6.5   6.5.1     Deurstyle getap                                                           (1)

       6.5.2     Deurwang vasgeskroef                                                      (1)

       6.5.3     Deure, hekke en skure aan die deurwang                                    (1)

       6.5.4     Binne oppervlakte van deure gemonteer aan die deurwang                    (1)

 6.6   Tussenruimte vir krimping en uitsetting van hout.                                   (1)

 6.7   6.7.1     A – Spanstuk
                 B – Tong-en-groef planke
                 C – Styl                                                                  (3)

       6.7.2     Om die sak van die deur te verhoed.                                       (1)

       6.7.3     Dit gee ŉ netjiese voorkoms aan die buiterande van die kosyndele.         (1)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2021)         SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                             11

  6.8

                       ✓✓                 ✓

               Deurkosyn ✓
                                ✓

                 ✓

                       ✓
                       ✓✓           ✓            OF

              Binnedeurkosyn ✓

                                        ASSESSERINGSKRITERIA             PUNT
                                        Mure                              2
                                        Profiel van deurkosyn             2
                                        Profiel van binnedeurkosyn        2
                                        Titel                             1
                                        Argitraaf                         1
                                                               TOTAAL:    8                (8)

  6.9    6.9.1       Dubbelstomptap-gatvoeg                                                (1)

         6.9.2       A – Onderreling
                     B – Bors
                     C – Dubbelstomptap
                     D – Styl
                     E – Groef
                     F – Groef                                                             (6)

         6.9.3       Dikte is 1/3 van hout se dikte.                                       (1)

         6.9.4       Onderreling en styl van ŉ paneeldeur te verbind.                      (1)

  6.10   Dit kan geheg of geskarnier word.                                                 (2)
                                                                                         [40]

                                                                          TOTAAL:         200

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
 12                     SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                (EC/SEPTEMBER 2021)

                              SIVIELE TEGNOLOGIE
  ANTWOORDBLAD          A          GENERIES
                                                        NAAM:

  2.1    FIGUUR 2.1 op ANTWOORDBLAD A toon die vloerplan van ŉ
         stoorkamer op skaal 1 : 50. Teken die suid-aansig op skaal 1 : 50 op
         ANTWOORDBLAD A vanaf die gegewe grondvlaklyn.                                (29)

                            4 200

                            3 640

                                                     2 740   3 300

        SKAAL 1 : 50

                                                                     Vloervlak    2
                                                                     Muur         3
                                     Helling
                                                                     Venster      3
                                                                     Vensterbank  1
                                                                     Deur         4
                                                   Hoogte
                                                                     Trap         1
                                                                     Oprit        1
                                                                     Fassieplank  2
                                                                     Geut         1
                                                                     Afleipyp     1
                                                                     Geuwelent    4
                                                                     Skildak      3
                                                                     Dakhoogte    3
                                                             NGV         TOTAAL: 29

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

## Related documents

- [CIV TECH GR12 QP SEPT2021 Afrikaans Construction](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2021-afrikaans-construction/19e5865a-d8a9-4741-b562-b0158255fd68) — Civil Technology · QP · 2021 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT 2023 Construction Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept-2023-construction-afrikaans/97f8938d-02eb-46a4-a681-ef07b440e38f) — Civil Technology · QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2023 Civil Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2023-civil-afrikaans/3d971330-fbba-4185-b58b-8e57fbcde1cc) — Civil Technology · QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2023 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2023-woodworking-afrikaans/3e001b9e-95a3-4e0c-ad76-9bcfe29c6fff) — Civil Technology · QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2022 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2022-woodworking-afrikaans/c4790570-dabd-463c-94fa-aa1715b1a542) — Civil Technology · QP · 2022 · Afr
- [CIVIL TECH GR12 QP SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civil-tech-gr12-qp-sept2017-afrikaans/34ee00b4-5e69-4625-8608-29bedd7c351e) — Civil Technology · QP · 2017 · Afr

## More from Grade 12 Civil Technology

- [Civil Technology (Woodwork) (English and Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-woodwork-english-and-afrikaans-june-2025-question-paper/c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology May-June 2025 (Construction) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2025-construction-afr/591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology Nov 2025 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-question-paper/05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648) — QP · 2025 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-woodworking-afrikaans/1c6d5c64-83b5-456b-abcf-2abc23f1f1fe) — QP · 2024 · Afr
- [Civil Technology Nov 2024 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-woodworking-afr/eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c) — QP · 2024 · Afr
- [Civil Technology Nov 2024 (Civil Services) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-civil-services-afr/307147a5-3280-4a11-a82e-cf3e33388eb0) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
