# Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2022 Memo (Afr)

> Grade 12 Civil Technology memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2022 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2022-civil-services-afrikaans/e517a483-4536-458b-945a-1e2a6820fc1b
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2022
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/civil-technology) › [Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2022 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2022-civil-services-afrikaans/e517a483-4536-458b-945a-1e2a6820fc1b)

## About this document

Civil Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2022 · Afrikaans. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                           SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

                            SEPTEMBER 2022

         SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE
                    NASIENRIGLYN

PUNTE:     200

         Hierdie nasienriglyn bestaan uit 14 bladsye, insluitend 2 antwoordblaaie.

### Page 2

2                       SIVIELE TEGNOLOGIE (SIVIELE DIENSTE)            (EC/SEPTEMBER 2022)

INSTRUKSIES VIR DIE NASIENERS
1.   Nasieners behoort:
     • Hulself te vergewis van die vraag en die antwoord voordat hy/sy die antwoord van
       die kandidaat evalueer.
     • Interpreteer altyd die antwoorde van die kandidaat binne die konteks van die
       vraag.
     • Enige relevante en aanvaarbare antwoorde moet oorweeg word gedurende die
       vooraf-nasien sessie maar moet streng volhou by die antwoorde na finalisering van
       die nasienriglyn.
     • Daar is TWEE benaderinge om die tipe vrae te beantwoord, (1) om te beskryf en
       (2) om te verduidelik.
     • Indien daar van ŉ kandidaat vereis word om ŉ proses bv. in 4 stappe te
       verduidelik, moet die eerste 4 antwoorde oorweeg word.
     • Indien daar egter van ŉ kandidaat vereis word om bv. te verduidelik hoe om
       hoogtes van een punt na die volgende oor te dra deur van ŉ deurskynende pyp
       waterpas gebruik te maak, moet ons begryp dat die kandidaat ŉ lang
       verduideliking kan skryf wat nie noodwendig goed georganiseer is soos wat in ŉ
       intellektueel gestruktureerde antwoord verwag kan word nie. In hierdie geval moet
       die nasiener die volledige beskrywing van die kandidaat evalueer om te oordeel of
       die kandidaat die vereiste uitkoms voldoende verduidelik het en dan punte op
       meriete toeken. Die nasiener behoort sy/haar professionele oordeel in hierdie tipe
       vrae te gebruik.
     • Merk wat die kandidaat geskryf het en moet nie punte toeken vir antwoorde wat die
       nasiener dink die kandidaat bedoel het met wat neergeskryf is nie.
     • Dui die regmerkie of kruis reg op die plek aan waar die punt moet toegeken word
       of waar die kandidaat die fout gemaak het.
     • Aanvaar die letter wat ooreenstem met die korrekte antwoord sowel as die uit
       geskryfde antwoord in meervoudige keuse vrae.
     • Aanvaar verkeerde spelling in een-woord antwoorde behalwe as die spelling die
       betekenis van die antwoord verander.
2.   Vir berekeninge:
     • ŉ Punt word slegs toegeken indien die korrekte eenheid langs die antwoord
       neergeskryf is.
     • Indien TWEE punte aan die vraag toegeken is, word EEN punt vir die antwoord en
       EEN punt vir die eenheid toegeken.
     • Waar die kandidaat ŉ beginselfout gemaak het bv. opgetel het in plaas van om te
       vermenigvuldig, word daar geen punte vir die stappe toegeken nie. Indien die
       antwoord korrek is volgens wat die kandidaat gedoen het, kan die punt vir die
       antwoord toegeken word vir die toepassing van vaardighede.
     • Waar ŉ verkeerde antwoord oorgedra kan word na die volgende stap, sal die
       eerste antwoord verkeerd gemerk word. Indien die verkeerde antwoord korrek
       oorgedra word, moet die nasiener die waardes oor uitwerk deur gebruik te maak
       van die verkeerde antwoord van die vorige berekening. Indien korrek gebruik, moet
       die kandidaat volpunte vir opeenvolgende berekeninge ontvang.
     • Nasieners moet oorweeg wanneer en waar ŉ kandidaat antwoorde afgerond het
       sowel as die opeenvolgende effek wat dit kan hê op die finale antwoord wat verkry
       word. Punte vir die berekening moet dus op meriete toegeken word.
     • Alternatiewe metodes van berekeninge moet oorweeg word met die voorbehoud
       dat die korrekte antwoord verkry is.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/SEPTEMBER 2022)            SIVIELE TEGNOLOGIE (SIVIELE DIENSTE)                         3

3.   Wanneer tekeninge gemerk word:

     • Moet die onderdeel waarvoor die punt toegeken word, korrek en in die korrekte
       posisie geteken word om die punt te kan kry.
     • ŉ Onderdeel wat verkeerd geteken is maar herhaal word in ŉ ander posisie sal as
       korrek gemerk word vir die herhaalde foutief getekende onderdeel met die
       voorbehoud dat die nasienriglyn voorsiening maak vir TWEE of meer punte vir
       daardie onderdeel (Positiewe nasien)
     • Punte kan slegs toegeken word vir ŉ byskrif indien die byskrif die regte onderdeel
       korrek aandui.
     • Skaaltekeninge behoort altyd met ŉ toepaslike masker nagesien word.

     Wanneer ŉ kandidaat die verkeerde tekening geteken het byvoorbeeld:

     • ŉ Horisontale snit-aansig in plaas van ŉ vertikale snit-aansig, sal geen punte
       toegeken word vir die tekening nie, aangesien die kandidaat nie die verwagte
       uitkoms behaal het nie.
     • ŉ Ortografiese tekening in plaas van ŉ deursnee-aansig, sal geen punte toegeken
       word vir die tekening nie, aangesien die kandidaat nie die verwagte uitkoms behaal
       het nie.
     • ŉ Ortografiese tekening in plaas van ŉ isometriese tekening, sal geen punte
       toegeken word vir die tekening nie, aangesien die kandidaat nie die verwagte
       uitkoms behaal het nie.
     • Indien die verkeerde tekening geteken is, kan die kandidaat slegs punte kry vir wat
       gevra was en sal die punte vir die korrektheid van die tekening nie toegeken word
       nie bv. Hoofstyl dakkap was gevra en die kandidaat teken die SA-Howe dakkap.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

4                      SIVIELE TEGNOLOGIE (SIVIELE DIENSTE)          (EC/SEPTEMBER 2022)

VRAAG 1:      WBGV, VEILIGHEID, MATERIAAL, GEREEDSKAP, TOERUSTING
              EN HEGTING (GENERIES)

1.1 Dis ŉ onbeplande/onbeheerde gebeurtenis (1) wat gebeur a.g.v. ŉ onveilige
    daad/onveilige toestande. (1)                                                     (2)

1.2 Staalallooi-pype                                                                  (1)

1.3 1.3.1 Twee                                                                        (1)

     1.3.2 38 mm                                                                      (1)

     1.3.3 900 mm                                                                     (1)

1.4 Enige TWEE:
    • Maak seker dat die steier stabiel in alle rigtings is
    • Dit moet die massa van die las kan dra
    • Geen defekte
    • Soortgelyke antwoord                                       (Enige 2 x 1)        (2)

1.5 1,8 meter                                                                         (1)

1.6 3 meter                                                                           (1)

1.7 1.7.1 Enige EEN:
          • Boonste persoon kan gly en op die onderste persoon val
          • Dit kan die leer beskadig
          • Dit is meer onstabiel
          • Soortgelyke antwoord                                                   (Enige
                                                                                     (1) 1 x 1)

     1.7.2 Rooi of oranje vlag                                                        (1)

     1.7.3 Enige EEN:
           • Aluminium
           • Hout
           • Metaal
           • Soortgelyke antwoord                                (Enige 1 x 1)        (1)

     1.7.4 Enige EEN:
           • Defekte moet sigbaar wees (skoon)
           • Vermy gly-ongelukke (olie / ghries)
           • Soortgelyke antwoord                                                  (Enige
                                                                                     (1) 1 x 1)

1.8 Enige TWEE:
    • Kan met ŉ kwas, roller of sproeispuit aangewend word
    • Bevorder die voorkoms van die struktuur
    • Aanwending is maklik
    • Maklik om skoon te maak en in stand te hou
    • Raak vinnig droog
    • Merke/kolle word maklik met water afgevee word
    • Gee elastiese/buigsame afwerking wat teen krake bestand is (Enige 2 x 1)        (2)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/SEPTEMBER 2022)             SIVIELE TEGNOLOGIE (SIVIELE DIENSTE)                            5

1.9    Enige TWEE:
       • Verhoog die sterkte van beton
       • Verlaag die deurdringbaarheid van beton
       • Verbeter duursaamheid van beton
       • Verminder krake
       • Maak beton meer waterdig
       • Verminder krimpkrake in die beton
       • Bied volumestabiliteit
       • Nabehandelde beton kan meer gewig sonder beskadiging dra (Enige 2 x 1)                 (2)

1.10 Enige TWEE:
     • Verfwerk
     • Elektroplatering
     • Poeierbestryking
     • Galvanisering                                                         (Enige 2 x 1)     (2)
                                                                                              [20]
VRAAG 2: GRAFIKA, VERBINDINGS EN TOERUSTING (GENERIES)

2.1   FIGUUR 2.1 op ANTWOORDBLAD A toon die buitelyne van ŉ struktuur wat op
      ŉ terrein gebou moet word. Teken die terreinplan op skaal 1 : 200 op
      ANTWOORDBLAD A sodat die struktuur in die middel van die terrein is.

      Die terreinplan moet aan die volgende vereistes voldoen:

      2.1.1    Erfgrootte is 30 m breed van oos na wes en 40 m lank van suid na
               noord                                                                           (2)

      2.1.2    Sypaadjie van 2 m en die straat van 6 m aan die suidekant                       (3)

      2.1.3    Bougrense is 2 m aan die ooste-, noorde- en westekant en 4 m aan die
               suidekant                                                                       (4)

      2.1.4    3 m breë ingang na die erf                                                      (2)

      2.1.5    Uitgangspeil in die noordweste hoek van die erf                                 (2)

      Teken ook die riool-uitleg op die struktuur in en toon die volgende:

      2.1.6    Spoelkloset-simbool by die afkorting                                            (1)

      2.1.7    Rioolpyp-aansluitings                                                           (2)

      2.1.8    Steek-oog met die afkorting                                                     (2)

      2.1.9    Inspeksie-oog met die afkorting                                                 (2)

      2.1.10 Mangat met die afkorting                                                          (2)

      Toon die volgende mates:

      2.1.11 Lengte en breedte van die erf                                                     (4)

      2.1.12 Suidelike- en westelike bougrense                                                 (2)

      Gebruik die puntetabel op ANTWOORDBLAD A as verwysing.

 Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 6

6                       SIVIELE TEGNOLOGIE (SIVIELE DIENSTE)              (EC/SEPTEMBER 2022)

2.2   Wanneer die vierkantige skouer ingedryf is sal dit draaiing teenstaan.              (1)

2.3   A – Moer (1)
      B – Draad (1)
      C – Uitloop (1)
      D – Skag (1)                                                             (4 x 1)    (4)

2.4   Verhoed dat dit losdraai.                                                           (1)

2.5   Kan met vingers vasgedraai te word.                                                 (1)

2.6   2.6.1    1,61 m                                                                     (1)

      2.6.2    1,64 – 1,584 x 100 = 5,6 m                                                 (4)
                                                                                         [40]

                                                            TOTAAL AFDELING A:            60

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/SEPTEMBER 2022)               SIVIELE TEGNOLOGIE (SIVIELE DIENSTE)                   7

VRAAG 3: VEILIGHEID, MATERIAAL EN KONSTRUKSIE (SPESIFIEK)

3.1 3.1.1      Onwaar                                                                   (1)

      3.1.2    Waar                                                                     (1)

      3.1.3    Waar                                                                     (1)

      3.1.4    Onwaar                                                                   (1)

3.2 Verhoed dat (1) vallende voorwerpe (2) werkers beseer.                              (2)

3.3 Enige TWEE verantwoordelikhede:
    • (1) ŉ Bevoegde persoon moet die (2) valbeskermingsplan voorberei.
    • Die (1) veiligheidsplan moet geïmplementeer en (2) gehandhaaf word.
    • (1) Verseker stappe vir die (2) nakoming van die valbeskermingsplan.
                                                                          (2 x 2)       (4)

3.4 Sink het ŉ (1) swak atoomverbinding, in (2) vergelyking met ander metale wat
    tydens (3) ontsinking (wanneer sink uit allooi/legering verwyder word). (4)
    ŉ Swak neerslag van poreuse/meer edele/koperryk metaal sal agterbly.                (4)

3.5 3.5.1      Elektrode                                                                (1)

      3.5.2    Grens                                                                    (1)

      3.5.3    Elektroliete                                                             (1)

      3.5.4    Passiewe                                                                 (1)

3.6 3.6.1      Mangat                                                                   (1)

      3.6.2    A – Vloeivulling
               B – Takkanaal                                                            (2)

      3.6.3    (1) Sodat die rioolstorting in die kanaalpyp teruggly.
               (2) Sodat ongediertes hulle nie daarop kan vestig nie.                   (2)

3.7 20
    40 = 0,5 m                                                                          (3)

3.8 3.8.1      Los / deurslagtige / versuipte / deurdrenkte grond                       (1)

      3.8.2    A – Wig
               B – Klampjukbord
               C – Stut                                                                 (3)
                                                                                       [30]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 8

8                       SIVIELE TEGNOLOGIE (SIVIELE DIENSTE)               (EC/SEPTEMBER 2022)

VRAAG 4:      KOUEWATERVOORSIENING, WARMWATERVOORSIENING EN
              GEREEDSKAP (SPESIFIEK)

4.1   4.1.1 A – Hoofwaterleiding
            B – Meterboks
            C – Afsluitkraan
            D – Watermeter                                                    (4 x 1)     (4)

      4.1.2 450 mm                                                                        (1)

      4.1.3 Munisipaliteit                                                                (1)

4.2   4.2.1 Volgangklep                                                                   (1)

      4.2.2 A – Hefboom
            B – Steel
            C – Koeël                                                                     (3)

      4.2.3 By waterinlate wanneer water vinnig afgesluit moet word.                      (1)

4.3   4.3.1 ø 110 mm                                                                      (1)

      4.3.2 Buigstuk 90° met inspeksie-oog.                                               (1)

      4.3.2 Skoonmaak / inspeksie van die stelsel.                                        (1)

4.4   (1) Verhoed dat water deur die (2) koppeling lek.                                   (2)

4.5   Bespaar water.                                                                      (1)

4.6   Werking: (1) Wanneer die warmwaterkraan oopgedraai word, (2) loop koue
      water eers uit. Die rooiwaterafleier is ŉ (3) klep wat die (4) afgekoelde water
      na ŉ watertenk, tuin, ens. lei.

      Enige TWEE voordele:
      • Geen bedrading
      • Gebruik nie elektrisiteit nie
      • Geen energievermorsing
      • Geen hitteverlies
      • Bespaar water                                                                     (6)

4.7   4.7.1 Warmwaterpyp                                                                  (1)

      4.7.2 Balanseertoestel (Warmwaterbeheer)                                            (1)

      4.7.3 Termostatiese reguleerder                                                     (1)

      4.7.4 Drukbeheerklep                                                                (1)

      4.7.5 Klep                                                                          (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/SEPTEMBER 2022)           SIVIELE TEGNOLOGIE (SIVIELE DIENSTE)                    9

4.8   4.8.1 B

      4.8.2 B

      4.8.3 B

      4.8.4 A

      4.8.5 A                                                           (5 x 1)      (5)

4.9   4.9.1 Onwaar                                                                   (1)

      4.9.2 Onwaar                                                                   (1)

      4.9.3 Waar                                                                     (1)

4.10 Enige VIER versorgingsmaatreëls vir die druklug-toetsapparaat.
     • Gaan toerusting gereeld na.
     • Maak die prop na gebruik skoon.
     • Plaas die manometer na gebruik in sy houer.
     • Moenie die instrument stamp nie.
     • Al die lug moet uit die manometerpyp gelaat word.
     • Verseker dat die binne-oppervlak van die pyp skoon is.            (4 x 1)     (4)
                                                                                    [40]

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 10

10                        SIVIELE TEGNOLOGIE (SIVIELE DIENSTE)           (EC/SEPTEMBER 2022)

VRAAG 5: RIOLERING EN HOEVEELHEDE (SPESIFIEK)

5.1   5.1.1 Ventilasieklep / Lugtoelatingsklep                                           (1)

      5.1.2 (1) Klep maak oop en (2) verminder die vakuum en laat (3) lug in die
            stelsel kom sodat (4) die water vrylik kan wegvloei / sonder om gasse in
            die gebou vry te stel.                                                       (4)

5.2   5.2.1 Rioolput                                                                     (1)

      5.2.2 Uitlaat van vuilwater vanaf die kombuis (opwasbak) / vanuit die
            badkamer (bad, stort en handewasbak) na rioolpype.                           (1)

      5.2.3 Enige TWEE nadele van die toebehoorsel.
            Vetterigheid / blare / rommel kan op rooster versamel.
            • Verstoppings kan oorloop veroorsaak.
            • Verstoppings kan slegte reuke veroorsaak.                        (2 x 1)   (2)

      5.2.4 Soortgelyke antwoord.
            (1) Dien as ŉ waterslot en voorkom dat (2) slegte reuke / gasse uitkom.      (2)

5.3   5.3.1 Septiese tenk                                                                (1)

      5.3.2 (1) Ontbind en vervloei deur (2) anaërobiese-bakterieë en ander
            biologiese lewe soos maaiers / wurms / mikro-organismes.                     (2)

      5.3.3 Gas ontsnap                                                                  (1)

      5.3.4 (1) Nie steuring aan (2) bokant van watervlak te veroorsaak nie.             (2)

      5.3.5 Stapelriool                                                                  (1)

5.4   5.4.1 Opwasbak
                                                                                         (2)

      5.4.2 Bidet
                                                                                         (2)

5.5   5.5.1 Ondergrondse rioolpype                                                       (1)

      5.5.2 Groter vaste stowwe                                                          (1)

5.6   5.6.1 Polycop                                                                       (1)

      5.6.2 1 3240 mm (13,24 m)                                                           (1)

      5.6.3 Polycop                                                                       (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 11

(EC/SEPTEMBER 2022)              SIVIELE TEGNOLOGIE (SIVIELE DIENSTE)                  11

      5.6.4    8 800 mm (1,5 + 5,48 + 1,82 = 8,8 m)                                    (1)

      5.6.5    Koper                                                                   (1)

      5.6.6    1                                                                       (1)

      5.6.7    Koper                                                                   (1)

      5.6.8    1                                                                       (1)

      5.6.9    Koper                                                                   (1)

      5.6.10 1                                                                         (1)

      5.6.11 Koper                                                                     (1)

      5.6.12 1                                                                         (1)

5.7   = πr²h
      = 22 x 1,05 x 1,05 x 2,4
         7
      = 8,316 m³                                                                      (4)
                                                                                     [40]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 12

12                     SIVIELE TEGNOLOGIE (SIVIELE DIENSTE)        (EC/SEPTEMBER 2022)

VRAAG 6: GRAFIESE KOMMUNIKASIE, DAKWERK, STORMWATER EN
         VERBINDINGS (SPESIFIEK)

6.1 FIGUUR 6.1 op ANTWOORDBLAD C toon die bo- en vooraansig van ŉ keël.
    Teken die ontvouing van die keël volgens die radiaallynmetode op
    ANTWOORDBLAD C. Voeg ŉ toelating vir die naat by.
    Toon alle konstruksielyne.                                                   (14)

 6.2 6.2.1     D

      6.2.2    F

      6.2.3    G

      6.2.4    A

      6.2.5    C                                                                    (5)

6.3 Enige soortgelyke antwoord:
    • (1) Waterdigting van (2) dakke.
    • (1) Verbindingspunte van mure (2) wat bo die dak uitsteek.
    • (1) By lasse waar pype (2) deur die dakbedekking steek.                       (2)

6.4 Lei stormwater na riviere / damme.                                              (1)

6.5 Enige DRIE gevolge:
    • Ongemak vir di publiek
    • Lewensverlies
    • Skade aan eiendom
    • Besoedeling van die omgewing
    • Negatiewe omgewingsinpak                                         (3 x 1)      (3)

6.6 Hou vastestowwe uit die stormwaterpyp.                                          (1)

6.7 6.7.1     Waar                                                                  (1)

      6.7.2   Onwaar                                                                (1)

6.8 6.8.1     Rubberringseël / Knelkoppeling                                        (1)

      6.8.2   Knelskroef                                                           (1)
                                                                                  [30]

                                                                    TOTAAL:       200

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 13

(EC/SEPTEMBER 2022)                  SIVIELE TEGNOLOGIE (SIVIELE DIENSTE)                   13

                                   SIVIELE TEGNOLOGIE      NAAM:
 ANTWOORDBLAD                  A        GENERIES

2.1 FIGUUR 2.1 op ANTWOORDBLAD A toon die buitelyne van ŉ struktuur wat op
    ŉ terrein gebou moet word. Teken die terreinplan op skaal 1 : 200 op
    ANTWOORDBLAD A sodat die struktuur in die middel van die terrein is.                   (28)

                                        30 m

                SO
                                   SK
              SO
40 m          m
              IO
        2m            IO

                                                                   Erfgrootte            2
                                                                   Sypaadjie + straat    3
                                                                   Bougrense             4
                                                                   Ingang                2
                                                                   Uitgangspeil          2
                                                                   Spoelkloset           1
                       MG
                       MG                                          Rioolaansluiting      2
                       m                                           Inspeksie-oog + afk.  2
                                                                   Steek-oog +afk.       2
                                                                   Mangat + afk.         2
                       4 4mm                                       Mates                 6
                                                                                TOTAAL: 28

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 14

14                           SIVIELE TEGNOLOGIE (SIVIELE DIENSTE)               (EC/SEPTEMBER 2022)

                                   SIVIELE TEGNOLOGIE              NAAM:
 ANTWOORDBLAD                B       SIVIELE DIENSTE

6.1    FIGUUR 6.1 op ANTWOORDBLAD B toon die bo- en vooraansig van ŉ keël.
       Teken die ontvouing van die keël op ANTWOORDBLAD B. Voeg ŉ toelating
       vir die naat by. Toon alle konstruksielyne.                                            (14)

                                             M
                                               4
                                             G
                                               m          0
                                                              12

                                                                   1
                                                                   1
                                                                       C

                                                                       1
                              9
                                                                     V
                                                                     O
                                                                    2O
                                                                     R
                                                                     A
                                                                  3
                                                                     A
                                                                     N
                                                                8
                                                                     S
                                                              6      I
                                                                     G
                                                          6
                                                     2
                                                 7
                     3

                                                         Verdeellyne 0–6 op boaansig      4
                                                         Halfsirkel B–C                   2
              4                              5           Naatlyne A–B en A–C              2
                                                         Konstruksielyne A0–A12           6
                                         1                                       TOTAAL: 14
               0
                                         0
                     1               4
                               B
                         5     O
                               A
                               A
                               N
Kopiereg voorbehou             S                                                 Blaai om asseblief
                               I
                               G

## Related documents

- [CIV TECH GR12 QP SEPT2022 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2022-woodworking-afrikaans/c4790570-dabd-463c-94fa-aa1715b1a542) — Civil Technology · QP · 2022 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT 2023 Construction Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept-2023-construction-afrikaans/97f8938d-02eb-46a4-a681-ef07b440e38f) — Civil Technology · QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2023 Civil Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2023-civil-afrikaans/3d971330-fbba-4185-b58b-8e57fbcde1cc) — Civil Technology · QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2023 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2023-woodworking-afrikaans/3e001b9e-95a3-4e0c-ad76-9bcfe29c6fff) — Civil Technology · QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2021 Afrikaans Construction](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2021-afrikaans-construction/19e5865a-d8a9-4741-b562-b0158255fd68) — Civil Technology · QP · 2021 · Afr
- [CIVIL TECH GR12 QP SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civil-tech-gr12-qp-sept2017-afrikaans/34ee00b4-5e69-4625-8608-29bedd7c351e) — Civil Technology · QP · 2017 · Afr

## More from Grade 12 Civil Technology

- [CVLT Woodworking Eng watermark](https://www.hlayiso.com/library/cvlt-woodworking-eng-watermark/8e178c6e-fa7b-40f4-8a2c-936e0bee3b38) — QP · 2025 · Eng
- [Civil Technology (Woodwork) (English and Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-woodwork-english-and-afrikaans-june-2025-question-paper/c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology May-June 2025 (Construction) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2025-construction-afr/591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology Nov 2025 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-question-paper/05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648) — QP · 2025 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-woodworking-afrikaans/1c6d5c64-83b5-456b-abcf-2abc23f1f1fe) — QP · 2024 · Afr
- [Civil Technology Nov 2024 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-woodworking-afr/eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
