# Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2022 Memo (Afr)

> Grade 12 Civil Technology memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2022 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2022-woodworking-afrikaans/84d33c64-7269-4f87-819c-8ea20dfff8f0
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2022
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 17

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/civil-technology) › [Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2022 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2022-woodworking-afrikaans/84d33c64-7269-4f87-819c-8ea20dfff8f0)

## About this document

Civil Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2022 · Afrikaans. Memorandum, 17 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                         SENIOR SERTIFIKAAT

                                 GRAAD 12

                          SEPTEMBER 2022

      SIVIELE TEGNOLOGIE : HOUTBEWERKING
                 NASIENRIGLYN

PUNTE: 200

       Hierdie nasienriglyn bestaan uit 17 bladsye, insluitend 9 antwoordblaaie.

### Page 2

2                     SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                  (EC/SEPTEMBER 2022)

 INSTRUKSIES VIR DIE NASIENERS
 1.   Nasieners behoort:
      • Hulself te vergewis van die vraag en die antwoord voordat hy/sy die antwoord van
        die kandidaat evalueer.
      • Interpreteer altyd die antwoorde van die kandidaat binne die konteks van die vraag.
      • Enige relevante en aanvaarbare antwoorde moet oorweeg word gedurende die
        vooraf-nasien sessie maar moet streng volhou by die antwoorde na finalisering van
        die nasienriglyn.
      • Daar is TWEE benaderinge om die tipe vrae te beantwoord, (1) om te beskryf en (2)
        om te verduidelik.
      • Indien daar van ŉ kandidaat vereis word om ŉ proses bv. in 4 stappe te verduidelik,
        moet die eerste 4 antwoorde oorweeg word.
      • Indien daar egter van ŉ kandidaat vereis word om bv. te verduidelik hoe om hoogtes
        van een punt na die volgende oor te dra deur van ŉ deurskynende pyp waterpas
        gebruik te maak, moet ons begryp dat die kandidaat ŉ lang verduideliking kan skryf
        wat nie noodwendig goed georganiseer is soos wat in ŉ intellektueel gestruktureerde
        antwoord verwag kan word nie. In hierdie geval moet die nasiener die volledige
        beskrywing van die kandidaat evalueer om te oordeel of die kandidaat die vereiste
        uitkoms voldoende verduidelik het en dan punte op meriete toeken. Die nasiener
        behoort sy/haar professionele oordeel in hierdie tipe vrae te gebruik.
      • Merk wat die kandidaat geskryf het en moet nie punte toeken vir antwoorde wat die
        nasiener dink die kandidaat bedoel het met wat neergeskryf is nie.
      • Dui die regmerkie of kruis reg op die plek aan waar die punt moet toegeken word of
        waar die kandidaat die fout gemaak het.
      • Aanvaar die letter wat ooreenstem met die korrekte antwoord sowel as die uit
        geskryfde antwoord in meervoudige keuse vrae.
      • Aanvaar verkeerde spelling in een-woord antwoorde behalwe as die spelling die
        betekenis van die antwoord verander.
 2.   Vir berekeninge:
      • ŉ Punt word slegs toegeken indien die korrekte eenheid langs die antwoord
        neergeskryf is.
      • Indien TWEE punte aan die vraag toegeken is, word EEN punt vir die antwoord en
        EEN punt vir die eenheid toegeken.
      • Waar die kandidaat ŉ beginselfout gemaak het bv. opgetel het in plaas van om te
        vermenigvuldig, word daar geen punte vir die stappe toegeken nie. Indien die
        antwoord korrek is volgens wat die kandidaat gedoen het, kan die punt vir die
        antwoord toegeken word vir die toepassing van vaardighede.
      • Waar ŉ verkeerde antwoord oorgedra kan word na die volgende stap, sal die eerste
        antwoord verkeerd gemerk word. Indien die verkeerde antwoord korrek oorgedra
        word, moet die nasiener die waardes oor uitwerk deur gebruik te maak van die
        verkeerde antwoord van die vorige berekening. Indien korrek gebruik, moet die
        kandidaat volpunte vir opeenvolgende berekeninge ontvang.
      • Nasieners moet oorweeg wanneer en waar ŉ kandidaat antwoorde afgerond het
        sowel as die opeenvolgende effek wat dit kan hê op die finale antwoord wat verkry
        word. Punte vir die berekening moet dus op meriete toegeken word.
      • Alternatiewe metodes van berekeninge moet oorweeg word met die voorbehoud dat
        die korrekte antwoord verkry is.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/SEPTEMBER 2022)            SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                           3

 3.   Wanneer tekeninge gemerk word:

      • Moet die onderdeel waarvoor die punt toegeken word, korrek en in die korrekte
        posisie geteken word om die punt te kan kry.
      • ŉ Onderdeel wat verkeerd geteken is maar herhaal word in ŉ ander posisie sal as
        korrek gemerk word vir die herhaalde foutief getekende onderdeel met die
        voorbehoud dat die nasienriglyn voorsiening maak vir TWEE of meer punte vir
        daardie onderdeel (Positiewe nasien)
      • Punte kan slegs toegeken word vir ŉ byskrif indien die byskrif die regte onderdeel
        korrek aandui.
      • Skaaltekeninge behoort altyd met ŉ toepaslike masker nagesien word.

      Wanneer ŉ kandidaat die verkeerde tekening geteken het byvoorbeeld:

      • ŉ Horisontale snit-aansig in plaas van ŉ vertikale snit-aansig, sal geen punte
        toegeken word vir die tekening nie, aangesien die kandidaat nie die verwagte
        uitkoms behaal het nie.
      • ŉ Ortografiese tekening in plaas van ŉ deursnee-aansig, sal geen punte toegeken
        word vir die tekening nie, aangesien die kandidaat nie die verwagte uitkoms behaal
        het nie.
      • ŉ Ortografiese tekening in plaas van ŉ isometriese tekening, sal geen punte
        toegeken word vir die tekening nie, aangesien die kandidaat nie die verwagte
        uitkoms behaal het nie.
      • Indien die verkeerde tekening geteken is, kan die kandidaat slegs punte kry vir wat
        gevra was en sal die punte vir die korrektheid van die tekening nie toegeken word
        nie bv. Hoofstyl dakkap was gevra en die kandidaat teken die SA-Howe dakkap.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

4                      SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING             (EC/SEPTEMBER 2022)

VRAAG 1: WBGV, VEILIGHEID, MATERIAAL, GEREEDSKAP, TOERUSTING
         EN HEGTING (GENERIES)

1.1 Dis ŉ onbeplande/onbeheerde gebeurtenis (1) wat gebeur a.g.v. ŉ onveilige
    daad/onveilige toestande. (1)                                                    (2)

1.2 Staalallooi-pype                                                                 (1)

1.3 1.3.1 Twee                                                                       (1)

      1.3.2 38 mm                                                                    (1)

      1.3.3 900 mm                                                                   (1)

1.4 Enige TWEE:
    • Maak seker dat die steier stabiel in alle rigtings is
    • Dit moet die massa van die las kan dra
    • Geen defekte
    • Soortgelyke antwoord                                       (Enige 2 x 1)       (2)

1.5 1,8 meter                                                                        (1)

1.6 3 meter                                                                          (1)

1.7 1.7.1 Enige EEN:
          • Boonste persoon kan gly en op die onderste persoon val
          • Dit kan die leer beskadig
          • Dit is meer onstabiel
          • Soortgelyke antwoord                               (Enige 1 x 1)         (1)

      1.7.2 Rooi of oranje vlag                                                      (1)

      1.7.3 Enige EEN:
            • Aluminium
            • Hout
            • Metaal
            • Soortgelyke antwoord                               (Enige 1 x 1)       (1)

      1.7.4 Enige EEN:
            • Defekte moet sigbaar wees (skoon)
            • Vermy gly-ongelukke (olie / ghries)
            • Soortgelyke antwoord                               (Enige 1 x 1)       (1)

1.8 Enige TWEE:
    • Kan met ŉ kwas, roller of sproeispuit aangewend word
    • Bevorder die voorkoms van die struktuur
    • Aanwending is maklik
    • Maklik om skoon te maak en in stand te hou
    • Raak vinnig droog
    • Merke/kolle word maklik met water afgevee word
    • Gee elastiese/buigsame afwerking wat teen krake bestand is (Enige 2 x 1)       (2)

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/SEPTEMBER 2022)              SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                              5

1.9   Enige TWEE:
      • Verhoog die sterkte van beton
      • Verlaag die deurdringbaarheid van beton
      • Verbeter duursaamheid van beton
      • Verminder krake
      • Maak beton meer waterdig
      • Verminder krimpkrake in die beton
      • Bied volumestabiliteit
      • Nabehandelde beton kan meer gewig sonder beskadiging dra (Enige 2 x 1)                 (2)

1.10 Enige TWEE:
     • Verfwerk
     • Elektroplatering
     • Poeierbestryking
     • Galvanisering                                                         (Enige 2 x 1)     (2)
                                                                                              [20]

VRAAG 2: GRAFIKA, VERBINDINGS EN TOERUSTING (GENERIES)

2.1   FIGUUR 2.1 op ANTWOORDBLAD A toon die buitelyne van ŉ struktuur wat op
      ŉ terrein gebou moet word. Teken die terreinplan op skaal 1 : 200 op
      ANTWOORDBLAD A sodat die struktuur in die middel van die terrein is.

      Die terreinplan moet aan die volgende vereistes voldoen:

      2.1.1   Erfgrootte is 30 m breed van oos na wes en 40 m lank van suid na noord           (2)

      2.1.2   Sypaadjie van 2 m en die straat van 6 m aan die suidekant                        (3)

      2.1.3   Bougrense is 2 m aan die ooste-, noorde- en westekant en 4 m aan die
              suidekant                                                                        (4)

      2.1.4    3 m breë ingang na die erf                                                      (2)

      2.1.5    Uitgangspeil in die noordweste hoek van die erf                                 (2)

      Teken ook die riool-uitleg op die struktuur in en toon die volgende:

      2.1.6    Spoelkloset-simbool by die afkorting                                            (1)

      2.1.7    Rioolpypaansluitings                                                            (2)

      2.1.8    Steek-oog met die afkorting                                                     (2)

      2.1.9    Inspeksie-oog met die afkorting                                                 (2)

      2.1.10 Mangat met die afkorting                                                          (2)

      Toon die volgende mates:

      2.1.11 Lengte en breedte van die erf                                                     (4)

      2.1.12 Suidelike- en westelike bougrense                                                 (2)

      Gebruik die puntetabel op ANTWOORDBLAD A as verwysing.

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 6

6                        SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                 (EC/SEPTEMBER 2022)

2.2    Wanneer die vierkantige skouer ingedryf is sal dit draaiing teenstaan.              (1)

2.3    A – Moer (1)
       B – Draad (1)
       C – Uitloop (1)
       D – Skag (1)                                                             (4 x 1)    (4)

2.4    Verhoed dat dit losdraai.                                                           (1)

2.5    Kan met vingers vasgedraai te word.                                                 (1)

2.6    2.6.1   1,61 m                                                                      (1)

       2.6.2   1,64 – 1,584 x 100 = 5,6 m                                                  (4)
                                                                                          [40]

                                                             TOTAAL AFDELING A:            60

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/SEPTEMBER 2022)              SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                   7

                               SIVIELE TEGNOLOGIE    NAAM:
 ANTWOORDBLAD              A        GENERIES

2.1 FIGUUR 2.1 op ANTWOORDBLAD A toon die buitelyne van ŉ struktuur wat op
    ŉ terrein gebou moet word. Teken die terreinplan op skaal 1 : 200 op
    ANTWOORDBLAD A sodat die struktuur in die middel van die terrein is.           (28)

                                 30 m

                 SO

 40 m
          2m          IO

                                                              Erfgrootte            2
                                                              Sypaadjie + straat    3
                                                              Bougrense             4
                                                              Ingang                2
                                                              Uitgangspeil          2
                                                              Spoelkloset           1
                      MG                                      Rioolaansluiting      2
                                                              Inspeksie-oog + afk.  2
                                                              Steekoog +afk.        2
                                                              Mangat + afk.         2
                      4m                                      Mates                 6
                                                                           TOTAAL: 28

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 8

8                          SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                     (EC/SEPTEMBER 2022)

 VRAAG 3:      SWAAIRAME, KASTE, MUURPANELE EN HOEVEELHEDE
               (SPESIFIEK)

 3.1 3.1.1     16 mm ✓                                                                           (1)

       3.1.2   Vloerlyste ✓                                                                      (1)

       3.1.3   7,5 m² ✓                                                                          (1)

       3.1.4   Tussenstyl ✓                                                                      (1)

 3.2 3.2.1     •       Kalfreling ✓
               •       Onderreling van bolig ✓
               •       Boreling van swaairaam ✓                                                  (3)

       3.2.2   Dripgroef ✓                                                                       (1)

 3.3 3.3.1      A         B             C        D
                                                 Oppervlakte van dakbedekking benodig:

                                                 Breedte van die dak = 150 mm + 8 000 mm
                                                  + 150 mm
                                                 = 8 300 mm ✓
               ✓                                 Lengte van plaat = Lengte van dakspar +
                                                                   oorhang van dakplate
               2/      8,3 ✓                     = 2 900 mm + 50 mm = 2 950 mm ✓
                       2,95 ✓      48,97 m2 ✓                                                    (6)

       3.3.2                                     Aantal nokplate benodig:

                                                 Lengte van een nokplaat = 1 800 mm
                                                 Wydte van dakbedekking = 8 300 mm

                                                 Aantal nokplate       Wydte van dak-
                                                                       bedekking
                                                                   =
                                                                       Lengte van een
                                                                       nokplaat
                                                 = 8,3 ✓
                                                   1,8 ✓
                                                 = 4,61
                                                 = 5 ✓ nokplate of 1,8 m lank word benodig       (3)

 3.4

                               ✓
                                                      ASSESSERINGSKRITERIA       PUNT
                                                     Muur                          1
                   ✓                                 Dekstrook                     1
                           ✓       ✓                 Ruhegstuk                     1
                                                     Tong-en-groef-bord            1
                                                     Korrektheid van tekening      1
                                                                         TOTAAL:   5
                                       Korrektheid   ✓
                                                                                                 (5)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/SEPTEMBER 2022)       SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                   9

 3.5

                      ✓

                ✓

            ✓
                           ✓

                      ✓
                            ✓

                                        ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
                                       Boonste rak (volle wydte)   1
                                       Intermediêre sy in middel   1
                                       Hangspasie aan linkerkant   1
                                       Ovaal hangreling            1
                                       VIER rakke                  2
                                       TWEE laai-eenhede onder
                                                                   1
                                       rakke
                            ✓          Korrektheid van tekening    1
                                                           TOTAAL: 8

                                      Korrektheid ✓
                                                                              (8)
                                                                             [30]

Kopiereg voorbehou                                            Blaai om asseblief

### Page 10

10                      SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                 (EC/SEPTEMBER 2022)

 VRAAG 4:      DAKKE, PLAFONNE, GEREEDSKAP EN TOERUSTING, EN
               MATERIAAL (SPESIFIEK)
 4.1 4.1.1     A – Uitsnysaag ✓
               B – Draaibank ✓                                                              (2)
       4.1.2   •  Maak die lem van die uitsnysaag na gebruik skoon en stoor in ŉ veilige
                  plek.✓
               • Gebruik die regte lem vir die spesifieke werk. ✓
               • Moenie die uitsnysaaglem forseer om deur materiaal te sny nie.
               • Vermy die gebruik van stomp lemme.
               • Hou die kragkabel weg van die lem.
               • Beplan alle snitte sorgvuldig – doen proefsnitte indien nodig om te
                  verhoed dat die lem breek.
               • Gebruik die korrekte lem vir die korrekte werk.
               ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                    (2)

       4.1.3   • Maak altyd seker die werkstuk is stewig vas. ✓
               • Maak seker dat die werkstuk vrylik kan beweeg. ✓
               • Sluit die stut so naby as moontlik aan die werkstuk.
               ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                    (2)
 4.2   •  Stoor/Bêre die bandskuurder waar dit nie deur stof of vuiligheid beskadig kan
          word nie. ✓
       • Stoor/Bêre in ŉ houtkis weg van enige vog.
       ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                             (1)

 4.3   •   Sterkte ✓
       •   Digtheid ✓                                                                       (2)
 4.4   •   Skuur die houtoppervlakte met verskillende grade skuurpapier. ✓
       •   Skuur totdat die oppervlakte vry van skrape en glad is. ✓
       •   Verwyder alle stof. ✓                                                            (3)
 4.5   • 'n Konvensionele valdeur bestaan uit ŉ paneel wat opgedruk word. ✓
       • 'n Skarniervaldeur open afwaarts/opwaarts deur rondom die skarnier te
         draai. ✓                                                                           (2)

 4.6 Houtraamwerk ✓
     Paneel ✓
     Dekstrook
     ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                               (2)
 4.7 Hoofstyl: 114 mm x 38 mm ✓
     Plafonlat: 38 mm x 38 mm/38 mm x 50 mm ✓                                               (2)
 4.8 Hurricane-klemme:
     • Heg kaplatte aan daksparre
     • Heg kaplatte aan muurplate
     • Ideaal vir dakoorkange
     • Waar dakkappe/kaponderdele mekaar kruis of teen 90° ontmoet
     • Om teenoorgestelde vlakke van dakonderdele aan mekaar te heg. ✓

       Storm-klemme: Vasheg van teëls aan daklatte. ✓                                       (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 11

(EC/SEPTEMBER 2022)              SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                      11

4.9                                                   NOKBALK ✓
                                                      228 mm x 38 ✓
                                                      mm
                                            ✓              DAKSPAR ✓
                                                           114 mm x 38 ✓
                             ✓                             mm
                                                           ✓

                                            ✓
                  ✓
                                                                     ✓
                          MUURPLAAT ✓    VERBINDINGSBALK                   ✓
         ✓                114 mm x 38    /BINDBALK                             ✓
                          mm             114 mm x 38 mm
                                           ✓
                                        SPAN 3 m

                          MUUR 220 mm
                      ✓                                              ✓

      ASSESSERINGSKRITERIA               PUNT
      Mure korrek geteken                  2
      Muurplate korrek geteken             2
      Bindbalk korrek geteken              2
      Daksparre korrek geteken             2
      Nokbalk korrek geteken               2
      Oorhang korrek geteken               2
      Byskrifte (enige TWEE)               2                  Skaal ✓✓✓
      Spanwydte                            1
      Afmetings van dele (enige TWEE)      2
      Toepassing van skaal:
      EEN of TWEE verkeerd = 3
      DRIE of VIER verkeerd = 2            3
      Meer as VYF verkeerd = 1
      GEEN afmetings korrek NIE = 0
                             TOTAAL:       20

      TEKENING NIE VOLGENS SKAAL NIE.
      GEBRUIK ’N MASKER OM DIE VRAAG TE MERK.                                           (20)
                                                                                        [40]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 12

12                       SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING            (EC/SEPTEMBER 2022)

 VRAAG 5:      FORMELE, BEKISTING, SKORING EN GRAFIKA AS
               KOMMUNIKASIEMIDDEL (SPESIFIEK)

 5.1 5.1.1     Oop formeellatwerk ✓                                                      (1)

       5.1.2   Geslote formeellatwerk ✓                                                  (1)

 5.2

                                                              RIB ✓

                     ✓                         ✓

                                 ✓                            BINT    ✓

        ASSESSERINGSKRITERIA                       PUNT
        Bint                                         1
        Ribbe                                        2
        Twee byskrifte                               2       Korrektheid ✓
        Korrektheid van tekening                     1
                                      TOTAAL:        6                                   (6)

 5.3 Staal ✓                                                                             (1)

 5.4 Vormolie ✓                                                                          (1)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 13

(EC/SEPTEMBER 2022)            SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                    13

 5.5         BEKISTINGS-
             BORD ✓
                KLAMP                           ✓
                                                    ✓

                      STUT ✓               ✓
                                            ✓
                 WIG
       DRAER/KOPDRAER                      ✓
          SKOPPLAAT/
          HEGPLAAT
             SPALKPLAAT
          SPANSTUK/STUT

                      STUT

                                                           Korrektheid ✓

        ASSESSERINGS KRITERIA                       PUNT
        Bekistingsbordsye                             1
        Klamp                                         1
        Skopplaat/Hegplaat                            1
        Wig                                           1
        Stut/Spanstuk                                 1
        Enige TWEE byskrifte                          2
        Korrektheid van tekening                      1
                                      TOTAAL:         8                              (8)

 5.6 A – Steekbalk ✓
     B – Voetspanbalk ✓
     C – Helende stut/Skuins stut ✓
     D – Horisontale skore ✓
     E – Wigpare ✓
     F – Muur ✓                                                                      (6)

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 14

14                   SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING     (EC/SEPTEMBER 2022)

 5.7

                                     ✓

                                          ✓
                                 ✓
                                                      ✓

                                ✓

                                                 Skaal ✓

       ASSESSERINGSKRITERIA                    PUNT
       Styl                                      1
       Boreling                                  1
       Skof                                      3
       Toepassing van skaal                      1
                                     TOTAAL:     6                         (6)

                                                           TOTAAL:         30

Kopiereg voorbehou                                          Blaai om asseblief

### Page 15

(EC/SEPTEMBER 2022)              SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                    15

 VRAAG 6:       HANGVLOERE, TRAPPE, YSTERWARE, DEURE EN VERBINDINGS
                (SPESIFIEK)

 6.1 6.1.1      D✓                                                                     (1)

       6.1.2    D✓                                                                     (1)

       6.1.3    A✓                                                                     (1)

       6.1.4    A✓                                                                     (1)

       6.1.5    B✓                                                                     (1)

 6.2 6.2.1      Dubbeltapvoeg met enkelskouer ✓                                        (1)

       6.2.2    Geraamde Z-klampdeur ✓                                                 (1)

 6.3

                   ✓               ✓

            Deurkosyn ✓
                                                                                       (3)

                        ✓

               ✓

                   ✓
                   ✓         ✓         OF

                                                                                       (3)
            Binnedeurkosyn
                                            ASSESSERINGSKRITERIA            PUNT
                                            Mure                              2
                                            Profiel van deurkosyn             1
                                            Profiel van binnedeurkosyn        1
                                            Titel                             1
                                            Argitraaf                         1
                                                                  TOTAAL:     6

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 16

16                   SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                  (EC/SEPTEMBER 2022)

 6.4

                     ✓                  ✓     ✓         ✓                ✓

                                                                Korrektheid ✓
       ASSESSERINGSKRITERIA                      PUNT
       Tussenstyl                                  1
       Kussingpanele                               2
       Spasie vir uitsetting en inkrimping         1
       Arsering                                    1
       Korrektheid van tekening                    1
                                         TOTAAL:   6                                     (6)

 6.5 • Aan ŉ hangkas se deur ✓
     • Aan ŉ laai ✓                                                                      (2)

 6.6 Nagslot ✓                                                                           (1)

 6.7

                                    ✓
                             ✓

                                    ✓
                         ✓                   ✓

                                                        Korrektheid ✓

       ASSESSERINGSKRITERIA                     PUNTE
       Loopstukke op elke traparm                 2
       Halwe bordes                               1
       Spilpaal                                   1
       Trapkuil                                   1
       Korrektheid van tekening                   1
                                        TOTAAL:   6                                      (6)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 17

(EC/SEPTEMBER 2022)          SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                   17

 6.8

                                      ✓
                                       ✓
                                                                    ✓

                                           ✓                           ✓

           ✓                                              ✓
        LUGSTEEN

           ✓                               ✓
        MIERSKERM                                  ✓
                                                  VWL/VOGWEERLAAG

                                                         Arsering ✓
                                                       Korrektheid ✓

           ASSESSERINGSKRITERIA            PUNT
        Draer                                1
        Balke                                2
        Muurplaat                            1
        Tong-en-groefvloerplank              1
        Vloerlys                             1
        Kwartrondlys                         1
        Arsering                             1
        Byskrifte vir: Mierskerm             1
                       Lugsteen              1
                       VWL                   1
        Korrektheid van tekening             1
                                 TOTAAL:    12                                   (12)
                                                                                 [40]

                                                                    TOTAAL:      200

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

## Related documents

- [CIV TECH GR12 QP SEPT2022 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2022-woodworking-afrikaans/c4790570-dabd-463c-94fa-aa1715b1a542) — Civil Technology · QP · 2022 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT 2023 Construction Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept-2023-construction-afrikaans/97f8938d-02eb-46a4-a681-ef07b440e38f) — Civil Technology · QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2023 Civil Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2023-civil-afrikaans/3d971330-fbba-4185-b58b-8e57fbcde1cc) — Civil Technology · QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2023 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2023-woodworking-afrikaans/3e001b9e-95a3-4e0c-ad76-9bcfe29c6fff) — Civil Technology · QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2021 Afrikaans Construction](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2021-afrikaans-construction/19e5865a-d8a9-4741-b562-b0158255fd68) — Civil Technology · QP · 2021 · Afr
- [CIVIL TECH GR12 QP SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civil-tech-gr12-qp-sept2017-afrikaans/34ee00b4-5e69-4625-8608-29bedd7c351e) — Civil Technology · QP · 2017 · Afr

## More from Grade 12 Civil Technology

- [CVLT Woodworking Eng watermark](https://www.hlayiso.com/library/cvlt-woodworking-eng-watermark/8e178c6e-fa7b-40f4-8a2c-936e0bee3b38) — QP · 2025 · Eng
- [Civil Technology (Woodwork) (English and Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-woodwork-english-and-afrikaans-june-2025-question-paper/c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology May-June 2025 (Construction) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2025-construction-afr/591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology Nov 2025 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-question-paper/05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648) — QP · 2025 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-woodworking-afrikaans/1c6d5c64-83b5-456b-abcf-2abc23f1f1fe) — QP · 2024 · Afr
- [Civil Technology Nov 2024 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-woodworking-afr/eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
