# Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 Memo (Afr)

> Grade 12 Civil Technology memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2023 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2023-civil-afrikaans/1e0d5086-124c-4800-9b5b-3453c2240eb5
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2023
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/civil-technology) › [Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2023-civil-afrikaans/1e0d5086-124c-4800-9b5b-3453c2240eb5)

## About this document

Civil Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2023 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                            SENIORSERTIFIKAAT

                                    GRAAD 12

                            SEPTEMBER 2023

         SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE
                    NASIENRIGLYN

PUNTE:     200

         Hierdie nasienriglyn bestaan uit 12 bladsye insluitend 2 antwoordblaaie.

### Page 2

2                       SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE            (EC/SEPTEMBER 2023)

VRAAG 1: VEILIGHEID EN MATERIAAL (GENERIES)

1.1   Die WBV se doel is om die gesondheid van werkers te verseker of hul reg om
      in ŉ omgewing sonder gevare te werk.                                              (1)

1.2   Onveilige dade (1) en onveilige toestande (1).                                    (2)

1.3   Enige EEN rede vir ondersoek van ŉ steier:
      • Verseker dat dit stabiel is in alle rigtings
      • Verseker dat dit die massa van die las kan dra
      • Verseker dat daar geen defekte is nie                               (1 x 1)     (1)

1.4   1.4.1 A – Skutreling

             B – Skopplaat

             C – Fondamentplaat                                             (3 x 1)     (3)

      1.4.2 Onafhanklike steier                                                         (1)

      1.4.3 1 m OF 1 000 mm                                                             (1)

1.5   1.5.1 Enige EEN manier om afvalmateriaal vanaf hoë vlakke te vervoer:
            • Glygeut
            • Vervoerband
            • Hysbak OF hystoestel                                         (1 x 1)      (1)

      1.5.2 Veiligheidsnet OF ŉ vangplatform.                                           (1)

1.6   1.6.1 Onwaar                                                                      (1)

      1.6.2 Waar                                                                        (1)

      1.6.3 Onwaar                                                                      (1)

      1.6.4 Onwaar                                                                      (1)

1.7   Waterbasisverf (1) en oliebasisverf (1).                                          (2)

1.8   Dit beskerm om die metaal teen roes / korrosie.                                   (1)

1.9   Enige TWEE voordele van nabehandeling (beton):
       • Verseker die binding van die kleefstowwe
       • Verhoed dat die beton te vinnig uitdroog
       • Verseker doeltreffende verharding van die beton                    (2 x 1)     (2)
                                                                                       [20]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/SEPTEMBER 2023)             SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE                          3

VRAAG 2: GRAFIKA, VERBINDINGS EN TOERUSTING (GENERIES)

2.1 • Vensternommers

      • Deurswaaie

      • Name van kamers

      • Traprigtings

      • Skuifdeure

      • Vloerbedekking                                                           (6 x 1) (6)

2.2 FIGUUR 2.2 op ANTWOORDBLAD A toon die onvoltooide aansig van ŉ gebou.
    Voltooi die aansig deur die volgende dele op skaal 1 : 50 in te teken.

      2.2.1 ŉ Venster met ŉ lengte van 1 800 mm lengte en ŉ hoogte van
            900 mm. Die venster word 700 mm vanaf die regterkant ingebou en die
            regterkantse een-derde van die venster kan oopmaak.                 (7)

      2.2.2 ŉ Deur volgens die standaard mates, 900 mm vanaf die linkerkant van
            die gebou. Die deur maak na links oop. Daar is een trap tot op die
            grondvlak.                                                          (5)

      2.2.3 Die windveër teen die geuwelent.                                               (2)

2.3 2.3.1 Onafgewerkte hout                                                                (1)

      2.3.2 Tweeweg-skakelaar                                                              (1)

2.4 2.4.1 Watermeter

                                                                                           (2)

      2.4.2 Pleister

                                                                                           (2)

      2.4.3 Bodemvlak

                                                                                           (2)

2.5 Wanneer dit ingedryf word, (1) kan dit nie draai nie. (1)                              (2)

2.6 R-RBL – Ankernaam

      M06 – Draaddeursnee

      18 – Dikte                                                                (3 x 1) (3)

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 4

4                      SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE           (EC/SEPTEMBER 2023)

2.7    Om die teleskoop van die instrument waterpas te stel.                        (1)

2.8    A – Vertikale draadjie

       B – Horisontale draadjie

       C – Tafeldraadjies                                                (3 x 1)    (3)

2.9    Enige TWEE gebruike:
       • Bepaal verskille tussen vlakke en vertikale hoogtes
       • Bepaal hellings
       • Uitleg van geboue
       • Oordra van vlakke en hoogtes                                    (2 x 1)    (2)

2.10   Dit kan die meetfunksie van die instrument beïnvloed.                        (1)
                                                                                   [40]

                                                           TOTAAL AFDELING A:       60

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/SEPTEMBER 2023)              SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE                          5

VRAAG 3: VEILIGHEID, MATERIAAL EN KONSTRUKSIE (SPESIFIEK)

3.1     Soortgelyke antwoord:
        Moet alle redelike stappe neem om werkers se veiligheid te verseker /
        veiligheidstoerusting te voorsien.                                                  (1)

3.2     Soortgelyke antwoord:
        Indien die werkers deur gasse oorval word / beseer word, kan hulle uitgetrek
        word.                                                                               (1)

3.3     A – Tougryper

        B – Karabynhaak / Snap hook

        C – D-knip                                                               (3 x 1)    (1)

3.4     Noem TWEE beveiligingsmetodes:
        • Die area moet afgesper word.
        • Waarskuwingstekens moet aangebring word.                               (2 x 1)    (2)

3.5     Kontrakteur                                                                         (1)

3.6     3.6.1 Waar                                                                          (1)

        3.6.2 Waar                                                                          (1)

        3.6.3 Waar                                                                          (1)

        3.6.4 Onwaar                                                                        (1)

        3.6.5 Onwaar                                                                        (1)
3.7     Skaal- of korrosieprodukte van ŉ metaaloppervlak (1) word verwyder deur (1)
        dit as ŉ elektrode aan (1) ŉ elektriese stroom (1) in ŉ elektrolitiese (1) bad
        bloot te stel.                                                                      (5)

3.8     3.8.1 220 (215) mm                                                                  (1)
        3.8.2 Strykverband                                                                  (1)
        3.8.3 Eensteenmuur                                                                  (1)
3.9     Enige TWEE:
        • Helling
        • Vlak
        • Lyn                                                                    (2 x 1)    (2)
3.10    Harde grond: Die kante van die uitgrawing is stewig genoeg (1) en nodige nie
        ondersteuning nie.(1)
        Ferm grond: Die kante van die uitgrawing kan instort (1) en moet met
        stutplanke ondersteun word.(1)                                       (2 x 2)        (4)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 6

6                        SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE              (EC/SEPTEMBER 2023)

3.11    3.11.1 150 mm                                                                      (1)

        3.11.2 300 mm                                                                      (1)

        3.11.3 Rollers                                                                     (1)
                                                                                          [30]

VRAAG 4: KOUEWATERVOORSIENING, WARMWATERVOORSIENING EN
         GEREEDSKAP (SPESIFIEK)

4.1    Verhoed dat water by die spil uitlek.                                               (1)

4.2    Enige DRIE:
       • Waterdienspyp by die meterkas.
       • Watertoevoer na die spoelklosetwaterbak.
       • Watertoevoer na die geiser.
       • Regulerende krane by storte.                                           (3 x 1)    (3)

4.3    4.3.1   Volgangklep                                                                 (1)

       4.3.2   Afsluitkraan                                                                (1)

       4.3.3   Volgangklep / Staankraan / Tapkraan                                         (1)

4.4    4.4.1   Vlotterklep                                                                 (1)

       4.4.2   A – Diafragma

               B – Spuitstuk

               C – Plunjer

               D – Geluiddempingspyp                                            (4 x 1)    (4)

       4.4.3   Waterbakke / Opgaartenks                                                    (1)

       4.4.4   Dit stel die water op die bodem van die waterbak vry wat dus die
               spatgeluide verminder.                                                      (1)

4.5    Terugslagklep                                                                       (1)

4.6    Die water vloei solank as wat (1) die boonste knoppie gedruk word. (1)              (2)

4.7    Noem TWEE tipes water besparende stortkoppe:
       • Laevloei-stortkop
       • Elektroniese stortkop                                 .                (2 x 1)    (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/SEPTEMBER 2023)             SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE                           7

4.8   4.8.1    A – Dienspyp

               B – Sonhitte-absorbeerder

               C – Ontlugter

               D – Warmwatertoevoer

               E – Warmwateropgaartenk                                          (5 x 1)     (5)

      4.8.2    10°                                                                          (1)

      4.8.3    Noord ontvang die meeste son.                                                (1)

4.9   4.9.1    Onwaar                                                                       (1)

      4.9.2    Waar                                                                         (1)

      4.9.3    Waar                                                                         (1)

      4.9.4    Waar                                                                         (1)

      4.9.5    Onwaar                                                                       (1)

4.10 Dit onttrek hitte uit die omliggende lug,(1) wat dit moontlik maak om die
     koelmiddel te verhit.(1) Die koelmiddel word dan saamgepers, (1) wat
     veroorsaak dat die temperatuur nog verder styg.(1) Die warm vloeistof vloei
     deur ŉ hitteruiler, (1) waarin die water verhit word. (1)                              (6)

4.11 4.11.1 Om rioolpype skoon te maak.                                                     (1)

      4.11.2 Enige TWEE:
             • Moenie forseer nie
             • Gebruik dit vir die spesifieke toepassing
             • Moenie gebruik as die aan/af-skakelaar nie werk nie
             • Ontkoppel die kragprop voor enige verstellings
             • Doen instandhouding
             • Hou onderdele in goeie werkende toestand                        (2 x 1)      (2)
                                                                                           [40]

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 8

8                        SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE               (EC/SEPTEMBER 2023)

VRAAG 5: RIOLERING EN HOEVEELHEDE (SPESIFIEK)

5.1 Dit verhoed dat gasse (1) by die gebou ingaan.(1)                                     (2)

5.2 5.2.1 A – Inspeksie-oog

            B – Vuilwaterpyp

            C – Pypbuigstuk

            D – Rioolput

            E – Sperder                                                       (5 x 1)     (5)

      5.2.2 Skoonmaak / Blokkasie verwyder.                                               (1)

      5.2.3 40 / 50 mm                                                                    (1)

      5.2.4 Hou slegte reuke uit.                                                         (1)

5.3   5.3.1 Steekoog                                                                      (1)

      5.3.2 Gebruik waar die grond afdraande loop (1) om voldoende vloei te
            bewerkstellig (1) en vir skoonmaak / inspeksie doeleindes.(1)                 (3)

      5.3.3 TWEE nadele:
            • Kan slegs in een rigting skoongemaak word.
            • Duur                                                             (2 x 1)    (2)

5.4 Wanneer die grond steil val (1) in die rigting van die verbindingspunt (1) en die
    maksimum gradient nie toegepas kan word nie. (1)                                      (3)

5.5 5.5.1 A – Growwe sand

            B – Distribusiepyp

            C – Gruisvulsel

            D – Inspeksiepyp                                                   (4 x 1)    (4)

      5.5.2 Dit kan grondwater besoedel.                                                  (1)

      5.5.3 Die stelsel kan versadig raak (1) en lei tot besoedeling.(1)                  (2)

5.6   5.6.1 Bruin                                                                         (1)

      5.6.2 Geen kleur                                                                    (1)

      5.6.3 Swart                                                                         (1)

5.7   Om te verseker dat die water die vastestowwe maklik kan wegvoer.                    (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/SEPTEMBER 2023)              SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE                           9

5.8   5.8.1    Koper                                                                         (1)

      5.8.2    1                                                                             (1)

      5.8.3    Koper                                                                         (1)

      5.8.4    2                                                                             (1)

      5.8.5    Koper                                                                         (1)

      5.8.6    Aluminium / Plastiek                                                          (1)

      5.8.7    Polycop                                                                       (1)

      5.8.8    15 mm                                                                         (1)

      5.8.9    3                                                                             (1)

      5.8.10 22 mm x 15 mm                                                                   (1)
                                                                                            [40]

VRAAG 6: GRAFIESE KOMMUNIKASIE, DAKWERK, STORMWATER EN
         VERBINDINGS (SPESIFIEK)

6.1 FIGUUR 6.1 op ANTWOORDBLAD B toon die bo- en vooraansig van ŉ keël.
    Teken die ontwikkeling van die keël volgens die parallellyn-metode op
    ANTWOORDBLAD B. Toon ALLE konstruksielyne.                                               (7)

 6.2 A – Pypboei

       B – Afvoerpyp

       C – Reënwaterskoen                                                       (3 x 1)      (3)

 6.3 6.3.1      Onwaar                                                                       (1)

       6.3.2    Onwaar                                                                       (1)

       6.3.3    Waar                                                                         (1)

       6.3.4    Waar                                                                         (1)

6.4 •     Fyngetande saag
    •     Verstekbak                                                             (2 x 1)    (2)

6.5 Doodloopent / Entdekstuk                                                                (1)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 10

10                    SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE              (EC/SEPTEMBER 2023)

6.6    Enige TWEE:
       • Koper
       • Gegalvaniseerde plaatmetaal
       • Lood
       • Bitumineuse mastikpatente
       • Rubberseëlaar                                                        (2 x 1)    (2)

6.7    Dit word onder die afvoerpyp geplaas (1) om die water weg van die huis te
       voer. (1)                                                                         (2)

6.8    TWEE tipes materiaal:
       • Chemikalieë
       • Vaste afval                                                          (2 x 1)    (2)

6.9    Verhoed onnodige versameling van vogtigheid (1) onder die gebou. (1)              (2)

6.10   6.10.1 B                                                                          (1)

       6.10.2 D                                                                          (1)

       6.10.3 E                                                                          (1)

       6.10.4 G                                                                          (1)

       6.10.5 A                                                                          (1)
                                                                                        [30]

                                                                        TOTAAL: 200

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 11

(EC/SEPTEMBER 2023)            SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE                        11

 ANTWOORDBLAD         A SIVIELE TEGNOLOGIE NAAM:
                             GENERIES

2.2 FIGUUR 2.2 op ANTWOORDBLAD A toon die onvoltooide aansig van ŉ gebou.
    Voltooi die aansig deur die volgende dele op skaal 1 : 50 in te teken.

      2.2.1 ŉ Venster met ŉ lengte van 1 800 mm lengte en ŉ hoogte van 900 mm.
            Die venster word 700 mm vanaf die regterkant ingebou en die
            regterkantse een-derde van die venster kan oopmaak.                           (7)

      2.2.2 ŉ Deur volgens die standaard mates, 900 mm vanaf die linkerkant van die
            gebou. Die deur maak na links oop. Daar is een trap tot op die grondvlak.     (5)

      2.2.3 Die windveër teen die geuwelent.                                              (2)

                                                              Venster                7
                                                              Deur                   5
                                                              Windveër               2

                                                                      TOTAAL: 14

                       FIGUUR 2.2

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 12

12                     SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE          (EC/SEPTEMBER 2023)

                           SIVIELE TEGNOLOGIE
 ANTWOORDBLAD         B      SIVIELE DIENSTE
                                                    NAAM:

6.1 FIGUUR 6.1 op ANTWOORDBLAD B toon die bo- en vooraansig van ŉ keël.
    Teken die ontwikkeling van die keël volgens die radiaallyn-metode op
    ANTWOORDBLAD B. Toon ALLE konstruksielyne.

                     VOORAANSIG

                                           Halfsirkel 1 tot 5        2
                                           Ontvouinglyne A–1 tot A–5 5
                                                              TOTAAL 7

                      BOAANSIG
                      FIGUUR 6.1
                                                                                  (7)

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

## Related documents

- [CIV TECH GR12 QP SEPT 2023 Construction Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept-2023-construction-afrikaans/97f8938d-02eb-46a4-a681-ef07b440e38f) — Civil Technology · QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2023 Civil Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2023-civil-afrikaans/3d971330-fbba-4185-b58b-8e57fbcde1cc) — Civil Technology · QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2023 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2023-woodworking-afrikaans/3e001b9e-95a3-4e0c-ad76-9bcfe29c6fff) — Civil Technology · QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2022 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2022-woodworking-afrikaans/c4790570-dabd-463c-94fa-aa1715b1a542) — Civil Technology · QP · 2022 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2021 Afrikaans Construction](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2021-afrikaans-construction/19e5865a-d8a9-4741-b562-b0158255fd68) — Civil Technology · QP · 2021 · Afr
- [CIVIL TECH GR12 QP SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civil-tech-gr12-qp-sept2017-afrikaans/34ee00b4-5e69-4625-8608-29bedd7c351e) — Civil Technology · QP · 2017 · Afr

## More from Grade 12 Civil Technology

- [Civil Technology (Woodwork) (English and Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-woodwork-english-and-afrikaans-june-2025-question-paper/c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology May-June 2025 (Construction) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2025-construction-afr/591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology Nov 2025 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-question-paper/05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648) — QP · 2025 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-woodworking-afrikaans/1c6d5c64-83b5-456b-abcf-2abc23f1f1fe) — QP · 2024 · Afr
- [Civil Technology Nov 2024 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-woodworking-afr/eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c) — QP · 2024 · Afr
- [Civil Technology Nov 2024 (Civil Services) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-civil-services-afr/307147a5-3280-4a11-a82e-cf3e33388eb0) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
