# Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 Memo (Afr)

> Grade 12 Civil Technology memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2023 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2023-construction-afrikaans/725e571c-2c27-4f6f-ae2b-eeb47477b186
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2023
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/civil-technology) › [Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2023-construction-afrikaans/725e571c-2c27-4f6f-ae2b-eeb47477b186)

## About this document

Civil Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2023 · Afrikaans. Memorandum, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                            SENIORSERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

                             SEPTEMBER 2023

         SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE
                   NASIENRIGLYN

PUNTE:   200

               Hierdie nasienriglyn bestaan uit 15 bladsye en 2 antwoordblaaie.

### Page 2

2                        SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                (EC/SEPTEMBER 2023)

VRAAG 1: VEILIGHEID EN MATERIAAL (GENERIES)

1.1   Die WBV se doel is om die gesondheid van werkers te verseker OF hul reg om
      in ŉ omgewing sonder gevare te werk.                                              (1)

1.2   Onveilige dade (1) en onveilige toestande. (1)                                    (2)

1.3   Enige EEN rede vir ondersoek van steier:
      • Verseker dat dit stabiel is in alle rigtings is
      • Verseker dat dit die massa van die las kan dra
      • Verseker dat daar geen defekte is nie                                 (1 x 1)   (1)

1.4   1.4.1    A – Skutreling (1)

               B – Skopplaat (1)

               C – Fondamentplaat (1)                                                   (3)

      1.4.2    Onafhanklike steier                                                      (1)

      1.4.3    1 m OF 1 000 mm                                                          (1)

1.5   1.5.1    Enige EEN manier om afvalmateriaal vanaf hoë vlakke te vervoer:
               • Glygeut
               • Vervoerband
               • Hysbak hystoestel                                         (1 x 1)      (1)

      1.5.2    Veiligheidsnet OF vangplatform                                            (1)

1.6   1.6.1    Onwaar                                                                    (1)

      1.6.2    Waar                                                                      (1)

      1.6.3    Onwaar                                                                    (1)

      1.6.4    Onwaar                                                                    (1)

1.7   Waterbasisverf (1) en oliebasisverf (1)                                            (2)

1.8   Dit beskerm die metaal teen roes/korrosie.                                         (1)

1.9   Enige TWEE voordele van nabehandeling (beton):
      • Verseker die binding van die kleefstowwe
      • Verhoed dat die beton te vinnig uitdroog
      • Verseker doeltreffende verharding / sterkte ontwikkeling van beton.
                                                                              (2 x 1)    (2)
                                                                                        [20]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/SEPTEMBER 2023)               SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                         3

VRAAG 2: GRAFIKA, VERBINDINGS EN TOERUSTING (GENERIES)

2.1    • Vensternommers

       • Deurswaaie

       • Name van kamers

       • Traprigtings

       • Skuifdeure

       • Vloerbedekking                                                     (6 x 1)      (6)

2.2    FIGUUR 2.2 op ANTWOORDBLAD A toon die onvoltooide aansig van ŉ gebou.
       Voltooi die aansig deur die volgende dele op skaal 1 : 50 in te teken.

       2.2.1     ŉ Venster met ŉ lengte van 1 800 mm en ŉ hoogte 900 mm.
                 Die venster word 700 mm vanaf die regterkant ingebou en die
                 regterkantse een-derde van die venster kan oopmaak.                     (7)

       2.2.2     ŉ Deur volgens die standaardmates, 900 mm vanaf die linkerkant van
                 die gebou. Die deur maak na links oop. Daar is een trap tot op die
                 grondvlak.                                                              (5)

       2.2.3     Die windveër teen die geuwelent.                                        (2)

2.3    2.3.1     Onafgewerkte hout                                                       (1)

       2.3.2     Tweeweg-skakelaar                                                       (1)

2.4    2.4.1     Watermeter

                                                                                         (2)

       2.4.2     Pleister

                                                                                         (2)

       2.4.3     Bodemvlak

                                                                                         (2)

2.5    Wanneer dit ingedryf word (1), kan dit nie draai nie. (1)                         (2)

2.6    R-RBL – Ankernaam (1)
       M06 – Draaddeursnee (1)
       18    – Dikte (1)                                                                 (3)

2.7    Om die teleskoop van die instrument waterpas te stel.                             (1)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

4                        SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE             (EC/SEPTEMBER 2023)

2.8     A – Vertikale draadjie
        B – Horisontale draadjie
        C – Tafeldraadjies                                             (3 x 1)       (3)

2.9     Enige TWEE gebruike:
        • Bepaal verskille tussen vlakke en vertikale hoogtes
        • Bepaal hellings
        • Uitleg van geboue
        • Oordra van vlakke en hoogtes                                 (2 x 1)       (2)

2.10    Dit kan die meetfunksie van die instrument beïnvloed.                       (1)
                                                                                   [40]

                                                          TOTAAL AFDELING A:         60

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/SEPTEMBER 2023)               SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                          5

VRAAG 3: DAKKE, TRAPPE EN VERBINDING (SPESIFIEK)

3.1    3.1.1    A – Dakspar / Kapbeen                                                     (1)

                B – Stut akspar                                                           (1)

                C – Bindbalk                                                              (1)

                D – Hoofstyl                                                              (1)

                E – Hangstyl                                                              (1)

       3.1.2    Suid-Afrikaanse / Howedak                                                 (1)

3.2    Enige DRIE vereistes waaraan dakkappe moet voldoen:
       • Stewig genoeg om die dakbedekking veilig te dra
       • Weerstaan wind en ander kragte wat daarop inwerk
       • Verskaf voldoende hoogte in enige vertrek direk onder die dak en plafon
       • Moenie toelaat dat reënwater op die dakoppervlak versamel nie
       • Netjies en stewig om die voorkoms van die gebou te verbeter        (3 x 1)       (3)

3.3    3.3.1    100 mm                                                                    (1)

       3.3.2    150 mm                                                                    (1)

       3.3.3    Verminder brandgevaar vir nabygeleë strukture.                            (1)

3.4    Enige TWEE voordele van die gebruik van dakonderlegsels:
       • Dien as ŉ bykomstige dak
       • Bied beskerming teen die weer tydens konstruksie
       • Waterdig en bestand teen die weer
       • Voorkom kondensasie-afloop
       • Stofdig
       • Beskerm die gebou/struktuur
       • Beskerm termiese isoleermateriaal
       • Beskerm plafonborde
       • Uitstekende windopheffingsterkte en voorkom die oplig van teëls
       • Vogwerend
       • Hoë trekspanningweerstand
       • Kostedoeltreffendheid
       • Hoë hitteweerstand                                                  (2 x 1)      (2)

3.5    3.5.1    2 100 mm                                                                  (1)

       3.5.2    100 mm                                                                    (1)

       3.5.3    38°                                                                       (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

6                         SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                (EC/SEPTEMBER 2023)

3.6   3.6.1    Bordes (‘landing’)                                                        (1)

      3.6.2    Loopstuk                                                                  (1)

      3.6.3    Balustrade                                                                (1)

3.7   3.7.1    A – Baluster                                                              (1)
               B – Handreling                                                            (1)
               C – Optree                                                                (1)

      3.7.2    Enige EEN materiaal wat as handreling gebruik kan word:
               • Vlekvrye staal
               • Hout
               • Plastiek
               • Beton
               • Soortgelyke antwoord                                      (1 x 1)       (1)

3.8   3.8.1    Waar                                                                      (1)

      3.8.2    Waar                                                                      (1)

      3.8.3    Onwaar                                                                    (1)

      3.8.4    Onwaar                                                                    (1)

3.9   Enige TWEE:
      • Seskantboutkop met waster
      • L-bout
      • J-bout
      • Tapbout met gesweisde kop                                          (2 x 1)      (2)
                                                                                       [30]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/SEPTEMBER 2023)                     SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                   7

VRAAG 4:        MATERIAAL, TOERUSTING EN GEREEDSKAP, UITGRAWINGS
                (SPESIFIEK)

4.1    4.1.1    G     (legering van koper en sink)                                       (1)

       4.1.2    E     (verpakkingsmateriaal)                                             (1)

       4.1.3    D     (hard, maar bros en breek maklik)                                  (1)

       4.1.4    C     (pomp kleiner volumes beton)                                       (1)

       4.1.5    B     (uiters giftig)                                                    (1)

       4.1.6    H     (pomp groter volumes beton)                                        (1)

4.2    4.2.1    Saktoets                                                                 (1)

       4.2.2    200 mm                                                                   (1)

       4.2.3    600 mm                                                                   (1)

       4.2.4    Enige TWEE redes van die saktoets:
                • Om die digtheid van beton te toets (persentasie water)
                • Om die bewerkbaarheid en konsistensie van lotte te bepaal
                • Om die sakking van die mengsel te bepaal                  (2 x 1)      (2)

4.3    Enige TWEE maniere vir nabehandeling van beton:
       • Water d.m.v. besprinkeling of sproeiing
       • Bedek met waterhoudende stowwe soos klam sand, goiingsakke, strooi,
         sakstof of seildoek
       • Plastiekmembrane of plastiekvelle
       • Kommersiële seëlmiddel
       • Poelvorming
       • Soortgelyke antwoord                                           (2 x 1)          (2)

4.4    Ysterhoudend (1) en nie-ysterhoudende metale (1)                                  (2)

4.5    Enige DRIE tipes bekleding van geboue:
       • Teëlbekleding
       • Steenslibbekleding
       • Klipbekleding
       • Houtbekleding
       • Metaalplaatbekleding                                               (3 x 1)      (3)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 8

8                            SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                    (EC/SEPTEMBER 2023)

4.6     4.6.1        Plaat-kompakteerder                                                        (1)

        4.6.2        Enige TWEE maniere om te versorg:
                     • Olie en verstel volgens vervaardiger se instruksie
                     • Maak skoon na gebruik en bêre op ŉ veilige droë plek
                     • Herstel / vervang beskadigde elektriese koorde
                     • Versien gereeld / maak seker onderdele is stewig geheg
                     • Verwyder los grond en stof na gebruik                  (2 x 1)           (2)

        4.6.3        Kompaksie van grond / terugvullings / plaveistene (of soortgelyk)          (1)

4.7     Enige DRIE oorsake vir die ineenstorting van uitgrawings:
        • Swaar reën
        • Swak grondlae, grondstruktuur of grondsamestelling
        • Sykante nie teen die korrekte hoek gegrawe nie
        • Onbehoorlike gebruik van bekisting of skoring vir ondersteuning
        • Vibrasie deur masjinerie of swaar voertuie naby
        • Water wat in die uitgegraafde area insyfer
        • Kontak met ondergrondse verbruikersleidings
        • Toegang tot en uitgang vanaf die uitgrawings
        • Grondverskuiwings as gevolg van krake of los grond                       (3 x 1)      (3)

4.8     Enige DRIE maniere om uitgrawings snags veilig te maak:
        • Omheining
        • Waarskuwingstekens
        • Waarskuwingsligte (rooi of oranje)
        • Bedekking                                                                 (3 x 1)     (3)

4.9     4.9.1        Met ŉ leer / steier                                                        (1)

        4.9.2        Een meter (verhoed dat kante van uitgrawing ineenstort)                    (1)

        4.9.3        1,3 meter (toets vir min suurstof of gevaarlike dampe of
                     giftige gasse.                                                             (1)

4.10    4.10.1       Onwaar                                                                     (1)

        4.10.2       Onwaar                                                                     (1)

        4.10.3       Onwaar                                                                     (1)

4.11    4.11.1       Ferm grond / harde grond / stabiele grond                                  (1)

        4.11.2       A – Stut                                                                   (1)

                     B – Bekledingsbord                                                         (1)

                     C – Wig                                                                    (1)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/SEPTEMBER 2023)             SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                   9

4.12    Enige TWEE tipe fondasies:
        • Strookfondasie / wye strookfondasie
        • Trapvormige fondasie
        • Vlotfondasie
        • Heipaalfondasie
        • Blokfondasie                                             (2 x 1)      (2)
                                                                               [40]

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 10

10                         SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE            (EC/SEPTEMBER 2023)

VRAAG 5: STEENWERK, GRAFIKA, PLEISTER EN VLAKLAAG (SPESIFIEK)

5.1   5.1.1    Strykverband                                                           (1)

      5.1.2    Spoumuur                                                               (1)

      5.1.3    270 mm (minimum) / 320 mm (maksimum)                                   (1)

      5.1.4    Vogwerende laag (VWL / DPC)                                            (1)

5.2   Sien ANTWOORDBLAD B.                                                            (5)

5.3   5.3.1    Dreinering enige water uit die muur.                                   (1)

      5.3.2    8m                                                                     (1)

      5.3.3    3m                                                                     (1)

      5.3.4    Muurbinte                                                              (1)

      5.3.5    Nat streke.                                                            (1)

      5.3.6    150 mm                                                                 (1)

5.4   Enige TWEE voordele van spoumure:
      • Voorkom dat reënwater na die binneoppervlak van die muur deurdring
      • Verskaf goeie termiese isolasie (hitte en koue)
      • Verskaf goeie klank-isolasie
      • Kan goedkoper materiale vir binnemure gebruik
      • Benodig nie / voorkom duur buiteafwerkings (pleistering)       (2 x 1)        (2)

5.5   Enige TWEE muurbinte:
      • Skoenlapperpatroon
      • Nylon-muurbint
      • Gedraaide patroon
      • Dubbele driehoekpatroon                                         (2 x 1)       (2)

5.6   5.6.1    C (beste vorm van ŉ kantstrook by plaveisel)                           (1)

      5.6.2    F (voorbereide laag onder plaveisel en vlaklaagsand)                   (1)

      5.6.3    A (natuurlike grond waarop plaveisel gelê word)                        (1)

      5.6.4    D (finale laag waarop plaveisel gelê word)                             (1)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 11

(EC/SEPTEMBER 2023)                    SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                    11

5.7     Enige TWEE voordele van plaveisel wat in dagha gelê is:
        • Min onderhoud benodig
        • Lae lewensikluskoste
        • Bestand teen puntlaste
        • Bestand teen materiaalverswakking en die wys van verkeerspatrone
        • Bestand teen randbeweging
        • Gebruikersvriendelike installasiemateriaal word gebruik
        • Geen onkruid kan deur die voeë groei nie
        • Geen installasieprodukte word gebruik wat skadelike omgewingsgasse
          afgee nie
        • Insekte nie in staat om voorkoms van plaveisel te bederf nie  (2 x 1)         (2)

5.8     Enige TWEE redes vir konstruksiefaling by plaveisel:
        • Betonskouer is te dun vir ondersteuning en kraak / verkrummel onder
          druk
        • Te min massa om die struktuur teë te hou en plaveisel in plek te hou
        • Verband tussen skouers en kanteenhede is swak en verkrummel maklik
        • Sub-basis word nie ingehou en word deur grondwater uitgespoel
                                                                            (2 x 1)     (2)

5.9     Sien ANTWOORDBLAD B.                                                            (4)

5.10    5.10.1        Segmentale pasboog                                                (1)

        5.10.2        A – Sluitsteen                                                    (1)

                      B – Buitewelwing                                                  (1)

                      C – Spanwydte                                                     (1)

5.11    Sand (1) en sement (1)                                                         (2)

5.12    Enige TWEE – tipe pleisterafwerkings:
        • Gladde afwerking
        • Spatselafwerking
        • Gegolfde oppervlakafwerking
        • Saksmeringsafwerking                                              (2 x 1)     (2)

5.13    Enige TWEE – tipe vlaklae:
        • Droë vlaklae
        • Monolitiese vlaklae
        • Verbinde vlaklae                                                  (2 x 1)     (2)
                                                                                       [40]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 12

12                       SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                     (EC/SEPTEMBER 2023)

 VRAAG 6:      BEKISTING, WAPENING, BETONVLOER EN HOEVEELHEDE
               (SPESIFIEK)

 6.1   Enige TWEE materiale vir gladder afwerking van beton:
       • Plastiek
       • Metaalplaat
       • Hardebord
       • Veselglas
       • Soortgelyke antwoord                                                  (2 x 1)     (2)

 6.2   Enige TWEE tipes houtborde vir bekisting:
       • Blokbord
       • Lamelbord
       • Bekistingbord
          Laaghout (“Plywood”)                                                 (2 x 1)     (2)

 6.3   Enige DRIE eienskappe van goeie bekisting:
       • Akkuraat gemaak word volgens gegewe afmetings
       • Sterk genoeg wees om die massa van nat beton te dra en nie te breek
          nie
       • Moet die massa van werkers en toerusting kan dra
       • Moet die druk van vasstamping en vibrering van beton kan weerstaan
       • Moet sterk genoeg wees vir voldoende steun, sonder te veel wegbuiging
       • Bekistingsmateriaal moet maklik op terrein herstel kan word
       • Vasgesit met draadspykers – party spykers steek uit vir maklik uittrek
       • Moet met boute van 13 mm tot 19 mm vasgesit word
       • Behoorlik verseël wees om uitlek, heuningkoeke of vinne te vermy
       • Moet vry wees van vuiligheid soos saagsels en oortollige losmiddels
          ens.
       • Moet vinnig en maklik opgerig word – meganies of per hand
       • Verseker korrekte bedekkingsdiepte, om strukturele faling te verhoed
       • Plaas laaghout of ander materiale as ŉ gladde afwerking verlang word
       • Verwyder slegs as die beton enige las op sy eie kan dra
       • Moet maklik wees om te verwyder, sonder skade aan beton of bekisting
       • Moet goed langs nate en voeë pas
       • Moet van herwinbare komponente gemaak word                         (3 x 1)        (3)

 6.4   6.4.1    A – Holkernblok / Betonvloerblok / Blok                                    (1)

                B – Betonrib / Voorafgegiete betonrib / Spanbetonrib / Rib                 (1)

       6.4.2    Rib-en-blokvloer                                                           (1)

       6.4.3    Enige EEN nadeel van rib-en-blokvloer:
                • Benodig meganiese hantering op terrein
                • Benodig hande arbeid om blokke tussen die ribbe te plaas
                                                                         (1 x 1)           (1)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 13

(EC/SEPTEMBER 2023)               SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                         13

6.5     6.5.1    Trekvaste staal (Hoë spanningstaal)                                    (1)

        6.5.2    20 mm                                                                  (1)

        6.5.3    250 mm                                                                 (1)

6.6     6.6.1    Trekkrag / -spanning                                                   (1)

        6.6.2    Drukkrag / -spanning                                                   (1)

6.7     Enige DRIE eienskappe van wapeningsstaalstawe:
        • Vry wees van soutsproei, modder, roes, splinters en olierigheid.
        • Heeltemal met beton bedek om dit teen roes en brandgevaar te
           beskerm
        • Bestand wees teen trekspanning
        • Maklik in enige vorm gebuig kan word
        • Oppervlakte van stawe moet geskik wees vir stewige bind met beton
        • Beperkte uitsettingsvermoë verhoed spanning by temperatuurwisselling
        • Vrylik beskikbaar en bekostigbaar wees
        • Roesbestand wees, anders word binding belemmer                   (3 x 1)      (3)

6.8     Enige TWEE redes van die dekkingsdiepte:
        • Om staal teen korrosie te beskerm
        • Om voldoende binding tussen staal en beton te verseker
        • Om voldoende Beskerming van staal in geval van brand te verseker
                                                                        (2 x 1)         (2)

6.9     Fondamentstroke vir ŉ stoorkamer is 8 500 x 4 750 (binne-mates).
        Die fondament is 700 mm breed en 250 mm dik.

        6.9.1    Bereken die hartlyn van die fondament:

                                  2 / 8 500 =     17 000
                                  2 / 4 750 =      9 500
                                                  26 500
                 Plus hoeke:      4 / 750 =        2 800
                                                  29 300      OF 29,3 m                 (5)

        6.9.2    Bereken die volume beton wat benodig word:

                 Volume = lengte x breedte x dikte

                          = 29,3 m x 0,7 m x 0,25 m

                          = 5,128 m³      OF 5,13 m³                       (4 x 1)      (4)
                                                                                       [30]

                                                                        TOTAAL:       200

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 14

14                       SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                 (EC/SEPTEMBER 2023)

                              SIVIELE TEGNOLOGIE
  ANTWOORDBLAD          A          GENERIES
                                                        NAAM:

 2.1 FIGUUR 2.2 op ANTWOORDBLAD A toon die onvoltooide aansig van ŉ
     gebou. Voltooi die aansig deur die volgende dele op skaal 1 : 50 in te teken.

      2.2.1     ŉ Venster met ŉ lengte van 1 800 mm en ŉ hoogte 900 mm.
                Die venster word 700 mm vanaf die regterkant ingebou en die
                regterkantse een-derde van die venster kan oopmaak.                      (7)

      2.2.2     ŉ Deur volgens die standaard mates, 900 mm vanaf die linkerkant
                van die gebou. Die deur maak na links oop. Daar is een trap tot op
                die grondvlak.                                                           (5)

      2.2.3     Die windveër teen die geuwelent.                                         (2)

                                                             Venster                 7
                                                             Deur                    5
                                                             Windveër                2

                                                                        TOTAAL: 14

                             FIGUUR 2.2

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 15

(EC/SEPTEMBER 2023)             SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                         15

                            SIVIELE TEGNOLOGIE
 ANTWOORDBLAD          B       KONSTRUKSIE
                                                        NAAM:

5.2 Teken ŉ netjiese skets en wys ŉ drie steenlaagmuur in strykverband.
    Wys trumesselwerk aan die linkerkant en vertanding aan die regterkant.
    Gebruik enige geskikte skaal.

                                       (3 steenlae)

                                       (strykverband)

                                                                                     (4)

5.9 Teken ŉ netjiese skets met agt (8) stene van die mandjievleg-plaveisel-
    patroon. Gebruik enige geskikte skaal.

                                                                                     (4)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

## Related documents

- [CIV TECH GR12 QP SEPT 2023 Construction Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept-2023-construction-afrikaans/97f8938d-02eb-46a4-a681-ef07b440e38f) — Civil Technology · QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2023 Civil Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2023-civil-afrikaans/3d971330-fbba-4185-b58b-8e57fbcde1cc) — Civil Technology · QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2023 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2023-woodworking-afrikaans/3e001b9e-95a3-4e0c-ad76-9bcfe29c6fff) — Civil Technology · QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2022 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2022-woodworking-afrikaans/c4790570-dabd-463c-94fa-aa1715b1a542) — Civil Technology · QP · 2022 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2021 Afrikaans Construction](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2021-afrikaans-construction/19e5865a-d8a9-4741-b562-b0158255fd68) — Civil Technology · QP · 2021 · Afr
- [CIVIL TECH GR12 QP SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civil-tech-gr12-qp-sept2017-afrikaans/34ee00b4-5e69-4625-8608-29bedd7c351e) — Civil Technology · QP · 2017 · Afr

## More from Grade 12 Civil Technology

- [Civil Technology (Woodwork) (English and Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-woodwork-english-and-afrikaans-june-2025-question-paper/c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology May-June 2025 (Construction) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2025-construction-afr/591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology Nov 2025 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-question-paper/05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648) — QP · 2025 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-woodworking-afrikaans/1c6d5c64-83b5-456b-abcf-2abc23f1f1fe) — QP · 2024 · Afr
- [Civil Technology Nov 2024 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-woodworking-afr/eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c) — QP · 2024 · Afr
- [Civil Technology Nov 2024 (Civil Services) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-civil-services-afr/307147a5-3280-4a11-a82e-cf3e33388eb0) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
