# Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 Memo (Afr)

> Grade 12 Civil Technology memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2023 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2023-woodworking-afrikaans/088dbea0-01bf-4058-9df7-759f60ac8852
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2023
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 17

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/civil-technology) › [Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2023-woodworking-afrikaans/088dbea0-01bf-4058-9df7-759f60ac8852)

## About this document

Civil Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2023 · Afrikaans. Memorandum, 17 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                          SENIORSERTIFIKAAT

                                 GRAAD 12

                          SEPTEMBER 2023

      SIVIELE TEGNOLOGIE : HOUTBEWERKING
                 NASIENRIGLYN

PUNTE: 200

       Hierdie nasienriglyn bestaan uit 17 bladsye, insluitend 4 antwoordblaaie.

### Page 2

2                      SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING             (EC/SEPTEMBER 2023)

 VRAAG 1: VEILIGHEID EN MATERIAAL (GENERIES)

1.1    Die WBV se doel is om die gesondheid van werkers te verseker of hul reg om
       in ŉ omgewing sonder gevare te werk.                                           (1)

1.2    Onveilige dade (1) en onveilige toestande (1)                                  (2)

1.3    Enige EEN rede vir ondersoek van ŉ steier:
       • Verseker dat dit stabiel in alle rigtings is
       • Verseker dat dit die massa van die las kan dra
       • Verseker dat daar geen defekte is nie                             (1 x 1)    (1)

1.4    1.4.1 A – Skutreling

              B – Skopplaat

              C – Fondamentplaat                                           (3 x 1)    (3)

       1.4.2 Onafhanklike steier                                                      (1)

       1.4.3 1 m OF 1 000 mm                                                          (1)

1.5    1.5.1 Enige EEN manier om afvalmateriaal vanaf hoëvlakke te vervoer:
             • Glygeut
             • Vervoerband
             • Hysbak OF hystoestel                                    (1 x 1)        (1)

       1.5.2 Veiligheidsnet OF ŉ vangplatform.                                        (1)

1.6    1.6.1 Onwaar                                                                   (1)

       1.6.2 Waar                                                                     (1)

       1.6.3 Onwaar                                                                   (1)

       1.6.4 Onwaar                                                        (2 x 1)    (1)

1.7    Waterbasisverf (1) en oliebasisverf (1)                                        (2)

1.8    Dit beskerm om die metaal teen roes/korrosie.                                  (1)

1.9    Enige TWEE voordele van nabehandeling (beton):
        • Verseker die binding van die kleefstowwe
        • Verhoed dat die beton te vinig uitdroog
        • Verseker doeltreffende verharding van die beton                  (2 x 1)    (2)
                                                                                     [20]

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/SEPTEMBER 2023)            SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                          3

VRAAG 2: GRAFIKA, VERBINDINGS EN TOERUSTING (GENERIES)

2.1 •    Vensternommers
    •    Deurswaaie
    •    Name van kamers
    •    Traprigtings
    •    Skuifdeure
    •    Vloerbedekking                                                       (6 x 1) (6)

2.2 FIGUUR 2.2 op ANTWOORDBLAD A toon die onvoltooide aansig van ŉ gebou.
    Voltooi die aansig deur die volgende dele op skaal 1 : 50 in te teken.

      2.2.1 ŉ Venster met ŉ lengte van 1 800 mm lengte en ŉ hoogte van 900 mm.
            Die venster word 700 mm vanaf die regterkant ingebou en die
            regterkantse een-derde van die venster kan oopmaak.                         (7)

      2.2.2 ŉ Deur volgens die standaard mates, 900 mm vanaf die linkerkant van die
            gebou. Die deur maak na links oop. Daar is een trap tot op die grondvlak. (5)

      2.2.3 Die windveër teen die geuwelent.                                            (2)

2.3 2.3.1 Onafgewerkte hout                                                             (1)

      2.3.2 Tweeweg-skakelaar                                                           (1)

2.4 2.4.1 Watermeter

                                                                                        (2)

      2.4.2 Pleister

                                                                                        (2)

      2.4.3 Bodemvlak

                                                                                        (2)

2.5 Wanneer dit ingedryf word, (1) kan dit nie draai nie. (1)                           (2)

2.6 R-RBL – Ankernaam

      M06 – Draaddeursnee

      18 – Dikte                                                             (3 x 1) (3)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

4                      SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING             (EC/SEPTEMBER 2023)

2.7    Om die teleskoop van die instrument waterpas te stel.                        (1)

2.8    A – Vertikale draadjie

       B – Horisontale draadjie

       C – Tafeldraadjies                                                (3 x 1)    (3)

2.9    Enige TWEE gebruike:
       • Bepaal verskille tussen vlakke en vertikale hoogtes
       • Bepaal hellings
       • Uitleg van geboue
       • Oordra van vlakke en hoogtes                                    (2 x 1)    (2)

2.10   Dit kan die meetfunksie van die instrument beïnvloed.                        (1)
                                                                                   [40]

                                                           TOTAAL AFDELING A:       60

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/SEPTEMBER 2023)               SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                           5

 VRAAG 3:       SWAAIRAME, KASTE, MUURPANELE EN HOEVEELHEDE
                (SPESIFIEK)

 3.1 3.1.1      Tussenstyl ✓                                                               (1)

       3.1.2    Bolig ✓                                                                    (1)

       3.1.3    Dripgroef ✓                                                                (1)

       3.1.4    Kalfsreling ✓                                                              (1)

       3.1.5    Tong-en-groef ✓                                                            (1)

 3.2 3.2.1      A – Hout ✓                                                                 (1)

                B – Glas / Perpleks ✓                                                      (1)

       3.2.2    Om die glas of ruit in plek te hou. ✓                                      (1)

 3.3 3.3.1      D – Rakke ✓                                                                (1)

                E – Laai ✓                                                                 (1)

       3.3.2    Vrystaande kas: Kan rond beweeg word om die voorkoms van ŉ
                kamer te verander. ✓                                                       (1)

                Ingeboude kas : Teen ŉ muur geheg. ✓                                       (1)

       3.3.3    520 mm – 570 mm ✓                                                          (1)

       3.3.4    Dit voorsien addisionele bergruimte in die boonste eenheid.                (1)

       3.3.5    Enige TWEE van die onderstaande: (Melamien eerder as
                Spaanderbord)
                • Waterdig ✓
                • Maklik om skoon te maak ✓
                • Meer duursaam
                • Het ŉ gladde afwerking
                • Verbeter die voorkoms                              (2 x 1)               (2)

 3.4 Sien ANTWOORDBLAD B                                                                   (5)

 3.5 Sien ANTWOORDBLAD C                                                                   (9)
                                                                                          [30]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 6

6                        SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                     (EC/SEPTEMBER 2023)

 VRAAG 4:      DAKKE, PLAFONNE, GEREEDSKAP EN TOERUSTING, EN
               MATERIAAL (SPESIFIEK)
 4.1 4.1.1     C     ✓                                                                         (1)

      4.1.2    E     ✓                                                                         (1)

      4.1.3    D     ✓                                                                         (1)
      4.1.4    B     ✓                                                                         (1)
      4.1.5    F     ✓                                                                         (1)
 4.2 4.2.1     B – Kaplat ✓                                                                    (1)
               D – Kiel ✓                                                            (2 x 1)   (2)
      4.2.2    Dit is ŉ dak met twee skuinskante, soms oor ŉ kort, plat gewel. ✓               (1)
      4.2.3    Voorkom dat vuiligheid / stof / insekte / reën die dakruimte
               binnekom. ✓✓                                                                    (2)
      4.2.4    Laat toe dat reënwater in die geut inloop.                                      (1)
      4.2.5                              SKILDAK                      GEUWELDAK
                MATERIAAL          - Meer houtwerk word           -   Minder houtwerk
                                     gebruik as gevolg                word gebruik as
                                     van ingewikkelde                 gevolg van
                                     ontwerp                          eenvoudige
                                   - Meer dakbedekking                ontwerp
                                     word gebruik                 -   Minder
                                   - Meer snywerk en                  dakbedekking
                                     afval                            word gebruik
                                                                  -   Minder snywerk
                                                                      en afval
                                     Enige EEN         (1)            Enige EEN (1)
                KONSTRUKSIE        -  Konstruksie is       -          Ontwerp is
                                      ingewikkeld                     eenvoudig
                                   - Dak is sterker        -          Dak is nie sterk
                                   - Dak neem langer                  nie omdat minder
                                      om te bou                       hout gebruik
                                   - Val na alle kante                word
                                                           -          Dakkonstruksie is
                                                                      vinnig
                                                                  -   Val na twee
                                                                      kante
                                       Enige EEN            (1)       Enige EEN (1)            (4)

 4.3 Enige TWEE funksies van dakonderlegsel:
     • Laat toe dat reën wat onder die teëls inwaai na die geut vloei ✓
     • Dien as ŉ termiese versperring deur isolasie te voorsien ✓
     • Voorsien ŉ effektiewe versperring teen windgedrewe reën en stof
     • Verminder die risiko van wind wat die teëls lig                              (2 x 1)    (2)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/SEPTEMBER 2023)             SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                       7

 4.4 Stap 1 – Skuur die hout met verskillende grade skuurpapier. ✓

       Stap 2 – Skuur totdat die hout glad en sonder skrape is. ✓

       Stap 3 – Verwyder stof. ✓                                         (3 x 1)     (3)

 4.5 Enige TWEE:
     • Goeie dakbedekking moet weerstand teen weerstoestande soos wind en
       reën bied ✓
     • Lyk duursaam en verbeter die voorkoms van die gebou ✓
     • Brandbestand wees
     • Bied isolasie teen hitte en koue                             (2 x 1)          (2)
 4.6   • Houtraamwerk ✓
       • Paneel ✓
       • Dekstroke ✓                                                     (3 x 1)     (3)
 4.7 Hurricane-klemme:
     Enige EEN:
     • Om kaplatte aan dakkappe te heg ✓
     • Om kappe aan muurplate te heg
     • Word gebruik by dakrandoorhange
     • Waar dele van kappe teen 90⁰ ontmoet
     • Om teenoorgestelde vlakke van dele aan te bring                  (1 x 1)      (1)
     Stormklemme:
     Enige EEN:
     • Om dakteëls aan latwerk te heg ✓
     • Om nokteëls aan mekaar te heg
     • Om te verhoed dat teëls deur sterk winde opgelig word
     • Om plafonteëls aan te bring                                       (1x 1)      (1)

 4.8 4.8.1 Draagbare elektriese skaaf ✓                                              (1)

       4.8.2 Enige TWEE:
             • Veiligheidsbril ✓
             • Stofmasker ✓
             • Asemhalings masker                                        (2 x 1)     (2)

       4.8.3 Enige TWEE:
             • Stoor in ŉ veilige, droë plek ✓
             • Houtkis of plastiekhouer weg van vog ✓
             • Plaas op die sykant om te voorkom dat die lem beskadig
             • Stel die lemme terug                                     (2 x 1)      (2)

       4.8.4 Enige TWEE:
             • Ondersoek die hout vir los kwaste ✓
             • Ondersoek vir sand ✓
             • Kyk vir spykers                                           (2 x 1)     (2)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 8

8                     SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                (EC/SEPTEMBER 2023)

 4.9   4.9.1 Enige DRIE of enige soortgelyke antwoorde:
             • Moenie verstellings maak terwyl die lem draai nie ✓
             • Hou jou vingers weg van die draaiende lem ✓
             • Verseker dat alle klampe en sluithandvatsels vas is ✓
             • Ondersoek die hout vir los kwaste/spykers/skroewe
             • Verseker dat die lem behoorlik vas is                     (3 x 1)     (3)

       4.9.2 Enige TWEE:
             • Ondersoek die hout vir enige metaalvoorwerpe voor saagwerk
               begin ✓
             • Maak seker dat die tande van die lem skerp is ✓
             • Verseker dat die lem behoorlik vas is
             • Moenie die materiaal op die blad forseer nie           (2 x 1)        (2)

 4.10 Letter – Graderingmetode                                                       (1)

       Nommer – Sterkte                                                              (1)
                                                                                    [40]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/SEPTEMBER 2023)              SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                           9

 VRAAG 5:        FORMELE, BEKISTING, SKORING EN GRAFIKA AS
                 KOMMUNIKASIEMIDDEL (SPESIFIEK)

 5.1 A – Betonbalk/Beton ✓                                                                (1)

       B – Spanstuk / Stut ✓                                                              (1)

       C – Stut / Verstelbare staalstut ✓                                                 (1)

       D – Voetbalk ✓                                                                     (1)

 5.2 Enige TWEE:
     • Blokbord ✓
     • Bekistingbord ✓
     • Lamelbord
     • Laaghout
     • Hardebord / Masonite                                                   (2 x 1)     (2)

 5.3 5.3.1      Bint – Om die bekisting sykante stewig te maak. ✓                         (1)

       5.3.2    Spalkplaat – Om die hegting tussen die stut en die draer / kopdraer
                te versterk. ✓                                                            (1)

 5.4 Enige EEN:
     • Dit moet die gewig van die vars beton kan dra. ✓
     • Dit ondersteun meer gewig.                                             (1 x 1)     (1)

 5.5 5.5.1      Enige EEN:
                Dubbellugskoor:
                • Voorsien tydelike ondersteuning waar een of albei mure tekens
                  van faling toon. ✓
                • Dit gee tydelike ondersteuning aan twee parallelle defektiewe
                  mure wat tussen 9 en 15 meter uitmekaar is.                (1 x 1)      (1)

       5.5.2    Enige EEN:
                Staanskoor:
                • Ondersteun bestaande mure wanneer nuwe of groot openinge in
                   bestaande mure gesny moet word. ✓
                • Muur op ŉ laer vlak defektief is en onderstutting benodig
                   gedurende die herstel van die muur.
                • Ondersteun strukture / dra die gewig van die struktuur oor na
                   ferm grond tydens strukturele opknappings.                 (1 x 1)     (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 10

10                     SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                 (EC/SEPTEMBER 2023)

 5.6 5.6.1     Enige EEN:
               • Dra die gewig van die stutte oor na ŉ groter oppervlakte ✓
               • Voorkom dat die stutte in die grond insak
               • Voorsien ŉ gelyk oppervlakte waarop die stutte kan staan
                                                                              (1 x 1)    (1)

      5.6.2    Om vloere en plafonne te versterk of te verspan. ✓                        (1)

      5.6.3    Heg die voeg tussen die stut en die steekbalk. ✓                          (1)

 5.7 45° ✓                                                                               (1)

 5.8 5.8.1     A – Ribbe ✓

               B – Draer ✓

               C – Wigpaar ✓

               D – Stut ✓                                                     (4 x 1)    (4)

      5.8.2    Die bokant van die ribbe is gevorm om net soos die soffiet van die
               boog te lyk. ✓                                                            (1)

      5.8.3    Enige TWEE:
               • Ondersteun die formeel / konstruksie aan die bokant
               • Lig of laat sak die formeel tot die vereiste hoogte
               • Maak die verwydering van die formeel na voltooiing van die boog
                 moontlik                                                  (2 x 1)       (2)

      5.8.4    Ondersteun die formeel / konstruksie bokant. ✓                            (1)

 5.9 Sien ANTWOORDVEL D.                                                                 (7)
                                                                                        [30]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 11

(EC/SEPTEMBER 2023)               SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                      11

 VRAAG 6:       HANGVLOERE, TRAPPE, YSTERWARE, DEURE EN VERBINDINGS
                (SPESIFIEK)

 6.1 6.1.1      B✓                                                                        (1)

       6.1.2    D✓                                                                        (1)

       6.1.3    C✓                                                                        (1)

       6.1.4    A✓                                                                        (1)

       6.1.5    C✓                                                                        (1)

 6.2 6.2.1      A – Muurplaat ✓                                                           (1)

                B – Vloerbalk ✓                                                           (1)

                C – Baksteenpyler ✓                                                       (1)

                D – Draer ✓                                                               (1)

       6.2.2    Bentobasis moet wyer as die baksteen-pier weer om die las (1) wat
                daarop opgelê word na die grond te versprei (1)            (2 x 1)        (2)

 6.3 • Spangrootte van die vloer. (1)
     • Senter-tot-senter spasiëring van vloerbalke. (1)
     • Gradering van die hout. (1)                                            (3 x 1)     (3)

 6.4 Om beweging toe te laat.                                                             (1)

 6.5

                          ✓
                ✓
                                                           ✓
                                                               ✓

       Vloerbalk in die muur ingebou       Vloerbalk met ŉ aanhanger aan die muur
                                            gebout                                        (4)

 6.6 Insteekslot – In een van die deurstyle getap. (1)

       Nagslot – Aan die binne-oppervlak van die deur gemonteer. (1)           (2 x 1)    (2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 12

12                     SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                   (EC/SEPTEMBER 2023)

 6.7

        Verhewe paneel
                                           ✓

                                                ✓

                                            ✓                     Slotreling

       Opening / vryruimte vir                 ✓
       krimping en uitsetting

                                 ✓
                          Korrektheid
                          van tekening

                                                                    Styl

                                ASSESSERINGSKRITERIA               PUNT
                            Verhewe paneel                           2
                            Slotreling                               1
                            Opening / vryruimte vir krimping en
                                                                     2
                            uitsetting
                            Korrektheid van tekening                 1
                                                      TOTAAL:        6                         (6)

 6.8 6.8.1 Geraamde Z-plankdeur. ✓                                                             (1)

       6.8.2 Voorkom dat reën die groewe van die onderreling penetreer. ✓                      (1)

       6.8.3 Stomptapvoeë ✓                                                                    (1)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 13

(EC/SEPTEMBER 2023)                SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                       13

 6.9                                                        110 mm muur
                                           ✓

                               ✓               ✓
                                                        ✓
                                       ✓                    drie trappies weerskante
                          OF                       OF
                                                            van bordes
                                   ✓           ✓
                      √                                     bordes

                                       paal

                 ASSESERINGSKRITERIA                            PUNT
                 110 mm Muur                                      1
                 Drie trappies weerskante van die bordes          2
                 Bordes                                           1
                 Handreling                                       1
                 TWEE spilpale                                    2
                 Pylpunte – dui styging van trappe aan            1
                                                        TOTAAL:   8                      (8)

 6.10 Enige EEN:
      • Bordes laat toe dat gebruikers rus wanneer hulle op en af op die trappe
         loop, dien as ŉ rusplek tussen traparms. ✓
      • Ideaal wanneer traparm van rigting verander.                       (1 x 1)       (1)

 6.11 Nie minder as 2 100 mm. ✓                                                          (1)
                                                                                        [40]

                                                                          TOTAAL:       200

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 14

14                    SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                (EC/SEPTEMBER 2023)

                            SIVIELE TEGNOLOGIE
 ANTWOORDBLAD          A         GENERIES
                                                      NAAM:

2.2   FIGUUR 2.2 op ANTWOORDBLAD A toon die onvoltooide aansig van ŉ
      gebou.
      Voltooi die aansig deur die volgende dele op skaal 1: 50 in te teken.

      2.2.1   ŉ Venster met ŉ lengte van 1 800 mm lengte en ŉ hoogte van 900 mm.
              Die venster word 700 mm vanaf die regterkant ingebou en die
              regterkantse een-derde van die venster kan oopmaak.                    (7)

      2.2.2   ŉ Deur volgens die standaardmates, 900 mm vanaf die linkerkant van
              die gebou. Die deur maak na links oop. Daar is een trap tot op die
              grondvlak.                                                             (5)

      2.2.3   Die windveër teen die geuwelent.                                       (2)

                                                                Venster                7
                                                                Deur                   5
                                                                Windveër               2

                                                                         TOTAAL 14

                        FIGUUR 2.2

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 15

(EC/SEPTEMBER 2023)               SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                     15

 ANTWOORDBLAD         B SIVIELE TEGNOLOGIE
                             SPESIFIEK
                                                         NAAM:

Gebruik ANTWOORDBLAD B en teken in goeie verhouding ŉ netjiese skets van ŉ vertikaal
deursnee deur afwerking van die bokant van die muurpaneel, onderkant die plafon en
kroonlys. Toon byskrifte vir enige TWEE onderdele.

 3.4
                                             ASSESERINGSKRITERIA             PUNT

                          ✓                  Dekstrook                         1
                                             Hegstuk                           1
                                             Tong-en-groef plank               1
                      ✓       ✓              Enige TWEE byskrifte              2
                                                                   TOTAAL:     5

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 16

16                   SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING               (EC/SEPTEMBER 2023)

 ANTWOORDBLAD        C SIVIELE TEGNOLOGIE
                            SPESIFIEK
                                                  NAAM:

 3.5   3.5.1     A   B      C                           D
                                  Lengte van fassieplank:
                                       √              √              √
                                  = 9 000 mm + 300 mm + 9 000 mm + 300 mm
                                  = 18.6 m √

                                           OF
                                     √           √            √           √
                                  (9 000 mm + 300 mm) x 2 = 18.6 m

                                             OF
                                      √              √           √
                                 (150 mm + 9 000 mm + 150 mm) x 2
                                 = 18 600 mm
                                 = 18,6 m √                                     (4)

       3.5.2                            Lengte van EEN sinkplaat:
                                        = Lengte van dakspar + oorhang vir geut
                                        = 2 900 mm + 50 mm √
                                        = 2 950 mm √                         (2)
       3.5.3
                                        Aantal nokplate:
                                        = Wydte van dak
                                        Lengte van een nokplaat
                                        = 9300 mm √
                                          2350 mm
                                        = 3.9 √
                                        = 4 nokplate van 2 350 mm word
                                          benodig. √                            (3)

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 17

(EC/SEPTEMBER 2023)         SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                        17

 ANTWOORDBLAD         D SIVIELE TEGNOLOGIE
                             SPESIFIEK
                                                     NAAM:

5.9

                                           ✓

                                                                                 ✓
                              ✓                        ✓
                                                           Helling van kap 45°

                      ✓                                          ✓

                                                ✓
                                   Span / 3 000 mm

                                                               LEERDER SE
                          ASSESERINGSKRITERIA         PUNT
                                                                  PUNT
                       Span                            1
                       Muurplate                       2
                       Daksparre                       2
                       Nokbalk                         1
                       Helling van dak 45°             1
                                          TOTAAL:      7                              (7)

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

## Related documents

- [CIV TECH GR12 QP SEPT 2023 Construction Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept-2023-construction-afrikaans/97f8938d-02eb-46a4-a681-ef07b440e38f) — Civil Technology · QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2023 Civil Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2023-civil-afrikaans/3d971330-fbba-4185-b58b-8e57fbcde1cc) — Civil Technology · QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2023 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2023-woodworking-afrikaans/3e001b9e-95a3-4e0c-ad76-9bcfe29c6fff) — Civil Technology · QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2022 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2022-woodworking-afrikaans/c4790570-dabd-463c-94fa-aa1715b1a542) — Civil Technology · QP · 2022 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2021 Afrikaans Construction](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2021-afrikaans-construction/19e5865a-d8a9-4741-b562-b0158255fd68) — Civil Technology · QP · 2021 · Afr
- [CIVIL TECH GR12 QP SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civil-tech-gr12-qp-sept2017-afrikaans/34ee00b4-5e69-4625-8608-29bedd7c351e) — Civil Technology · QP · 2017 · Afr

## More from Grade 12 Civil Technology

- [Civil Technology (Woodwork) (English and Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-woodwork-english-and-afrikaans-june-2025-question-paper/c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology May-June 2025 (Construction) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2025-construction-afr/591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology Nov 2025 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-question-paper/05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648) — QP · 2025 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-woodworking-afrikaans/1c6d5c64-83b5-456b-abcf-2abc23f1f1fe) — QP · 2024 · Afr
- [Civil Technology Nov 2024 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-woodworking-afr/eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c) — QP · 2024 · Afr
- [Civil Technology Nov 2024 (Civil Services) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-civil-services-afr/307147a5-3280-4a11-a82e-cf3e33388eb0) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
