# Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

> Grade 12 Civil Technology memorandum from the Eastern Cape Prelim Exam 2024 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2024-civil-services-afrikaans/6e81a462-af4a-4cbb-a532-11ca1a566560
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2024
- Exam period: Eastern Cape Prelim Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/civil-technology) › [Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2024-civil-services-afrikaans/6e81a462-af4a-4cbb-a532-11ca1a566560)

## About this document

Civil Technology · Grade 12 · Eastern Cape Prelim Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                            NASIONALE
                        SENIORSERTIFIKAAT

                              GRAAD 12

                        SEPTEMBER 2024

         SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE
                    NASIENRIGLYN

PUNTE:   200

                 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 15 bladsye.

                      Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
     2                         SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE               (EC/SEPTEMBER 2024)

INSTRUKSIES VIR NASIENERS
1.       Nasieners behoort:
         •   Hulself te vergewis van die vraag en die antwoord voordat hulle die antwoorde van
             die kandidate evalueer.
         •   Altyd die antwoorde van die kandidate binne die konteks van die vraag te
             interpreteer.
         •   Enige relevante en aanvaarbare antwoorde gedurende die vooraf-nasiensessie te
             oorweeg, maar moet streng voldoen aan die antwoorde na die finalisering van die
             nasienriglyne.
         •   Hulle te vergewis dat daar TWEE benaderinge is om vrae te beantwoord: (1) om te
             beskryf en (2) om te verduidelik.
             o Indien daar van ŉ kandidaat vereis word om ŉ proses in ŉ spesifieke hoeveelheid
                 stappe te verduidelik, moet slegs die eerste verwagte stappe oorweeg word.
             o Indien daar egter van ŉ kandidaat vereis word om te verduidelik of te beskryf,
                 kan die kandidaat ŉ lang beskrywing gee wat nie noodwendig goed
                 georganiseer is nie. In hierdie geval moet die nasiener die volledige antwoord
                 evalueer om te oordeel of die kandidaat die vereiste uitkoms voldoende
                 verduidelik het en dan punte op meriete toeken. Die nasiener behoort sy/haar
                 professionele oordeel in hierdie tipe vrae te gebruik.
         •   Te merk wat die kandidaat geskryf het en moet nie antwoorde interpreteer of
             voorspel nie.
         •   Die regmerkie of kruis aan te dui reg op die plek waar die punt toegeken moet word
             of waar die kandidaat die fout gemaak het.
         •   Die letter wat ooreenstem met die korrekte antwoord sowel as die uitgeskryfde
             antwoord by die meervoudigekeuse-vrae te aanvaar.
         •   Die verkeerde spelling in eenwoord-antwoorde te aanvaar tensy die spelling die
             betekenis van die woord verander.
         •   As ŉ leerder twee of meer antwoorde geskei het deur ŉ skuinsstreep (/), slegs die
             eerste antwoord te merk, tensy die bykomende antwoord/e verskillende name vir
             dieselfde item is, bv. Yale-slot/Naggrendel. In hierdie geval moet die punt vir die
             antwoord toegeken word en die skuinsstreep (/) moet NIE as ŉ bykomende
             antwoord beskou word NIE.
2.       Vir berekeninge:
         •   ŉ Punt word slegs toegeken as die korrekte eenheid langs die antwoord geskryf is.
             Indien die vraag aandui dat die antwoord in ŉ spesifieke eenheid moet wees, sal ŉ
             punt SLEGS toegeken word indien die antwoord die korrekte eenheid het soos in
             die vraag aangedui word.
         •   Punte sal slegs vir die korrekte waardes in ŉ berekening toegeken word. Indien die
             kandidate optel in plaas van vermenigvuldig sal GEEN punte vir die berekeninge en
             die antwoord toegeken word nie.
         •   Waar ŉ verkeerde antwoord korrek na die volgende stap oorgedra kan word, moet
             die merker die waardes herbereken deur die verkeerde antwoord van die eerste
             berekening te gebruik. Indien dit korrek gebruik word, behoort die kandidaat die
             volpunte vir latere berekeninge te ontvang.
         •   Alternatiewe metodes van berekeninge moet oorweeg word, mits die korrekte
             antwoord verkry word.
         •   Vir die berekening van hoeveelhede sal punte toegeken word vir die korrekte
             gebruik van die dimensiepapier.

     Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

                                 Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)             SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE                        3

3.      Wanneer tekeninge nagesien word:

        • Die onderdeel waarvoor die punt toegeken moet word, moet korrek in die
          regte posisie geteken word om ŉ punt te ontvang.
        • ŉ Onderdeel wat verkeerd geteken is, maar verkeerdelik in ŉ ander posisie
          herhaal word, sal die punt vir die herhaalde verkeerde onderdeel ontvang,
          mits die nasienriglyn voorsiening maak vir TWEE of meer punte vir daardie
          onderdeel (positiewe nasien).
        • Punte kan slegs vir ŉ byskrif toegeken word indien die byskrif die korrekte
          onderdeel wat geteken is, korrek aandui. Moenie byskrifte oorweeg vir
          onderdele wat van byskrifte op die antwoordblad voorsien is nie.
        • Skaaltekeninge moet altyd met ŉ toepaslike masker nagesien word.
        • Indien die verkeerde tekening geteken is, kan die kandidaat beloon word
          vir slegs dit waarvoor op die nasienriglyn voorsiening gemaak is.
        • Indien ŉ lyndiagram of ŉ ortografiese aansig in plaas van ŉ prentaansig
          (isometries/skuins/perspektief)     geteken    word,    sal   die    eerste
          assesseringskriteria van elke onderdeel verkeerd gemerk word, maar
          punte sal toegeken word vir die daaropvolgende onderdele indien TWEE
          of meer punte vir dieselfde onderdeel toegeken word.
        • Indien kandidate meer inligting teken/gee as wat vereis word, merk streng
          volgens die assesseringskriteria.

4.      Verkeerde nommering van vrae:

        • As ŉ kandidaat ŉ antwoord verkeerd genommer het, maar die antwoord is
          in die regte posisie volgens die volgorde van die vrae in die vraestel,
          omkring die verkeerde nommering en merk die antwoord.
        • Indien vrae willekeurig beantwoord word en dit nie dieselfde volgorde volg
          as in die vraestel en deur die leerder verkeerd genommer is, moet die
          antwoord NIE nagesien word NIE.

5.      Duplisering van antwoorde en vrae wat in die verkeerde plek
        beantwoord is:

        • As ŉ vraag twee keer beantwoord word, merk die eerste antwoord.
        • As ŉ vraag op ŉ antwoordblad beantwoord moet word en die kandidaat
          het dit op beide die antwoordblad en in die antwoordeboek beantwoord,
          merk die antwoord op die antwoordblad en kanselleer die antwoord in die
          antwoordeboek.
        • As die vraag in die antwoordboek in plaas van op die antwoordblad
          beantwoord is, merk die antwoord in die antwoordeboek volgens die
          assesseringskriteria op die nasienriglyn.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

                           Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                       SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE                  (EC/SEPTEMBER 2024)

VRAAG 1: VEILIGHEID EN MATERIAAL (GENERIES)

1.1    1.1.1   2                                                                           (1)

       1.1.2   228 mm                                                                      (1)

       1.1.3   900 mm                                                                      (1)

       1.1.4   150 mm                                                                      (1)

       1.1.5   Glyvaste laag                                                               (1)

1.2    Soortgelyke antwoord:
       Horisontale beweging tussen platform en struktuur te verhoed.                       (1)

1.3    Identifiseer DRIE van die volgende vereistes wat op die verskaffer van
       gevaarlike chemiese stowwe van toepassing is.
                                                                                           (1)
       1.3.1   Noodhulpmaatreëls moet aangedui word

       1.3.4   Brandbestrydingsmaatreëls moet aangedui word                                (1)

       1.3.6   Die berginginstruksies moet aangedui word                                   (1)

1.4    Minimum = 30° (1) en maksimum = 50° (1)                                             (2)

1.5    Soortgelyke antwoord:
       Aluminium gelei elektrisiteit, (1) en kan werkers wat die leer gebruik,             (2)
       skok. (1)

1.6    Beskryf die verskil tussen die tipe oppervlakafwerking van ŉ
       waterbasisverf en ŉ oliebasisverf.
       Waterbasis – gee ŉ elastiese, buigsame afwerking. (1)
       Oliebasis – gee ŉ harde, duursame afwerking. (1)                                    (2)

1.7    Enige DRIE voordele van die nabehandelingproses vir beton:
       • Verhoog sterkte
       • Verlaag deurdringbaarheid
       • Verhoog duursaamheid
       • Verminder krake
       • Maak beton meer waterdig
       • Bied volumestabiliteit
       • Beton kan meer gewig dra                             (Enige 3 x 1)                (3)

1.8    Beskryf kortliks die poeierbestrykingproses:
       Plastiekafwerking in poeiervorm, (1) word deur ŉ sproeispuit met
       saamgeperste lug aangewend. (1)                                                      (2)
                                                                                           [20]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

                           Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)              SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE                         5

.VRAAG 2: GRAFIKA EN VERBINDINGS

2.1    Gebruik die inligting op ANTWOORDBLAD A en voltooi die terreinplan op
       ŉ skaal van 1 : 200 volgens die volgende vereistes:

       2.1.1   Die erfgrense word vanaf punt A uitgemeet.
               Die erfgrense voor en agter is 23 m lank.
               Die erfgrense aan die sykante is 25 m lank.                                   (2)
       2.1.2 Die voorste boulyn is 4 m vanaf die erfgrens.
               Die agterste en kant boulyne is 2 m vanaf die erfgrense.                      (2)
       2.1.3 Toon die erfingang, 3 m vanaf die westelike erfgrens.                           (1)
       2.1.4 Toon die uitgangspeil in die noord-oostelike hoek van die erf.                  (1)
       Voltooi die struktuur se riooluitleg en afkortings van die riooltoebehore volgens
       die volgende vereistes:
       2.1.5 Die hoofriool vanaf die badkamer tot by die munisipale aansluiting.             (2)
       2.1.6 Die takriole na die badkamer en kombuis.                                        (2)
       2.1.7 Mangat op die erf, voor die munisipale aansluiting.                             (2)
       2.1.8 Steekoë                                                                         (4)
       2.1.9 Inspeksie-oë                                                                    (4)

2.2   •   Lengte van skag
      •   Deursnee
      •   Tipe draad
      •   Kopgrootte                                                              (4 x 1)    (4)

2.3    Wanneer die vierkantige skouer ingedryf is, (1) sal dit draaiing teenstaan. (1)       (2)

2.4    A – Moer
       B – Draad
       C – Uitloop
       D – Skag                                                                    (4 x 1)   (4)

2.5    Enige TWEE vereistes waaraan ŉ boksteier moet voldoen.
       • Stewig van ŉ soliede materiaal gebou wees.
       • Verhoed dat steunpote sal sprei.
       • Nie hoër as 3 m wees nie.
       • Nie uit meer as 2 lae bestaan nie.                                (Enige 2 x 1)     (2)

2.6    Noem TWEE voorsorgmaatreëls wanneer ŉ leer vervoer word.
       • Nie uitermatig uitsteek.
       • Eindpunt met rooi of oranje vlag gemerk.                                 (2 x 1)    (2)

2.7    Soortgelyke antwoord.
       • Verf bedek (1) gebreke. (1)                                                         (2)

2.8    Beskryf enige EEN gebruik van die bukswaterpas.
       • Bepaal (1) hoogteverskille. (1)
       • Bepaal (1) vlakke en hellings (1)
       • Uitlê van (1) geboue. (1)
       • Oordra van (1) vlakke en hoogtes. (1)
       • Bepaal horisontale (1) afstande. (1)                              (Enige 1 x 2)     (2)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

                            Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                     SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE          (EC/SEPTEMBER 2024)

2.9   Enige TWEE materiale wat ŉ multidetektor in mure kan opspoor.
      • Ysterhoudende metale.
      • Nie-ysterhoudende metale.
      • WS-bedrading.
      • Hout
      • Metaalpenne
      • Staalstawe
      • Koperpype                                             (Enige 2 x 1)       (2)
                                                                                 [40]

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

                        Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)             SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE                           7

VRAAG 3: VEILIGHEID, MATERIAAL EN KONSTRUKSIE (SPESIFIEK)

3.1    Enige TWEE:
       • Blootstelling aan gasse
       • Blootstelling aan rou rioolvuil
       • (Enige ander realistiese risiko.)                                   (2 x 1)        (2)

3.2    3.2.1    Waar                                                                        (1)

       3.2.2    Onwaar                                                                      (1)

       3.2.3    Onwaar                                                                      (1)

3.3    Soortgelyke antwoord:
       • Verhoed dat materiaal in die mangat val.                                           (1)

3.4    Wanneer die deksel verwyder word.                                                    (1)

3.5    Dien as beskerming teen giftige gasse.                                               (1)

3.6    Sink het ŉ swak atoombinding in vergelyking met ander metale, (1) en dit
       veroorsaak ontsinking. (1)                                                           (2)

3.7    DRIE nadele:
       • Veroorsaak ŉ swak metaal.
       • Kan lekkasies veroorsaak.
       • Kan blokkasies veroorsaak.                                           (3 x 1)       (3)

3.8    Dit veroorsaak invreting, (1) wat deur die chemiese reaksie (1) tussen die
       metale veroorsaak word.                                                              (2)

3.9    Enige DRIE faktore:
       • Verskil tussen elektrodepotensiaal van twee metale.
       • Kontakweerstand by die grens tussen twee metale.
       • Elektriese weerstand van die elektrolietoplossing.
       • Anode-na-katode-oppervlakteverhouding.
       • Teenwoordigheid van ŉ passiewe vlies.
       • Eienskappe van die elektrolietoplossing.                     (Enige 3 x 1)         (3)

3.10 FIGUUR 3.10 op ANTWOORDBLAD B toon laag 1 van ŉ dubbele omloophoek
     in ŉ eensteenmuur in strykverband. Teken die alternatiewe laag van die
     eensteenmuur op skaal 1 : 10 op ANTWOORDBLAD B.                                       (10)

3.11 Enige EEN doel:
     • Verseker dat rioolstorting in die kanaalpyp teruggly.
     • Voorkom dat ongediertes hulle daar vestig.                      (Enige 1 x 1)        (1)

3.12 1 : 40                                                                                 (1)
                                                                                           [30]

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

                          Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                          SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE           (EC/SEPTEMBER 2024)

VRAAG 4:      KOUEWATERVOORSIENING, WARMWATERVOORSIENING EN
              GEREEDSKAP (SPESIFIEK)

4.1   4.1.1    A – Afsluitkraan
               B – Watermeter
               C – Hoofwaterleiding
               D – Kouewaterdienspyp                                        (4 x 1)          (4)

      4.1.2    Watervoorsiening afsluit vir onderhoud / waterlekke.                          (1)

      4.1.3    Munisipaliteit                                                                (1)

      4.1.4    Eienaar                                                                       (1)

      4.1.5    450 mm                                                                        (1)

4.2   4.2.1    Terugslagklep                                                             (1)

      4.2.2    Sluitklep                                                                 (1)

      4.2.3    B                                                                         (1)

      4.2.4    Om terugvloeiing in ŉ pypstelsel wat water na hoërliggende dele
               pomp, te voorkom.                                                         (1)

4.3   Laat slegs water deur vloei, (1) wanneer die sensor afgaan. (1)                        (2)

4.4   Soortgelyke antwoord:
      Sanderige water beskadig die meganismes (1) van drukverminderingskleppe
      / spoelkleppe / krane. (1)                                                             (2)

4.5   In ŉ beperkte ruimte.                                                                  (1)

4.6   4.6.1    Mengerkraan                                                                   (1)

      4.6.2    Terugslagklep                                                                 (1)

      4.6.3    Drukontlasklep                                                                (1)

4.7   4.7.1
                         B                                                                   (2)

      4.7.2
                                                                                             (2)

4.8   Wanneer water warm word (1), styg dit na die bokant van die geiser. (1)                (2)

4.9   4.9.1    Om oorloopwater na buite te lei.                                              (1)

      4.9.2    Om die waterdruk na die warm- en kouewatertoevoer te balanseer.               (1)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

                             Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)              SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE                          9

4.10   4.10.1 Songeiserstelsel                                                               (1)

       4.10.2 A – Opgaartenk / Geiser
              B – Kouewaterpype
              C – Warmwaterpype
              D – Sonkollektors                                                 (4 x 1)      (4)

       4.10.3 Hou hitte binne.                                                               (1)

4.11   Enige TWEE:
       • Skielike val in sekondêre toevoerpype.
       • Los wipkleppe in krane.
       • Pype in mure wat nie behoorlik verdig is nie.
       • Pype wat nie in dakruimtes vasgeheg is nie.
       • Tappyp is groter as die toevoerpyp.                             (Enige 2 x 1)       (2)

4.12   4.12.1 Waterdruktoetspomp                                                             (1)

       4.12.2 Verhoed dat vuiligheid by die drukstelsel inkom.                               (1)

       4.12.3 Enige TWEE:
              • Watermeters
              • Pypleidings
              • Drukhouers
              • Sonwarmwaterstelsels
              • Sprinkelstelsels                                         (Enige 2 x 1)       (2)
                                                                                            [40]

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

                          Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                       SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE                (EC/SEPTEMBER 2024)

VRAAG 5: RIOLERING EN HOEVEELHEDE (SPESIFIEK)

5.1    5.1.1   A – Taklugpyp
               B – Handewasbak
               C – Sperder
               D – Hoofrioolpyp
               E – Ventilasieklep
               F – Lugpyp
               G – Nat ontlugter
               H – Spoelkloset                                                    (8 x 1)       (8)

       5.1.2   B – WB / HWB
               H – SK                                                             (2 x 1)       (2)

       5.1.3   Voorkom oorstromings / verstoppings / hou reuke uit.     (Enige 1 x 1)           (1)

       5.1.4   Soortgelyke antwoord:
               Wanneer vuilwater vrygestel word, maak die klep oop. (1)
               Dit verminder die vakuum (1) en laat lug in die stelsel inkom. (1)               (3)

       5.1.5   Voer gasse uit die rioolpyp.                                                     (1)

5.2    B                                                                                        (1)

5.3    Bied toegang tot die stelsel (1) vir skoonmaak / inspeksie doeleindes. (1)               (2)

5.4    Dit is ŉ ondergrondse, (1) waterdigte (1) tenk wat rioolvuil opvang. (1)                 (3)

5.5    5.5.1   A, C, D                                                            (3 x 1)       (3)

       5.5.2   B, G                                                               (2 x 1)       (2)

       5.5.3   H                                                                  (1 x 1)       (1)

5.6   100 mm                                                                                    (1)

5.7    5.7.1   Verseker dat vaste stowwe maklik weggevoer kan word.                             (1)

       5.7.2   Om blokkasies te voorkom.                                                        (1)

       5.7.3   Voorkom dat die pyp beskadig word.                                               (1)

5.8    5.8.1   2                                                                                (1)

       5.8.2   1,3 m + 1,3 m (1) = 2,6 m (2 600 mm) (1)                                         (2)

       5.8.3   12 m (12 000 mm)                                                                 (1)

       5.8.4   2                                                                                (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

                           Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)                   SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE                         11

5.9    5.9.1             22
                𝜋r²h =        x 0,9 x 0,9 x 2,8 = 7,128 m³                                       (3)
                         7

       5.9.2    7,13 m³ x 1 000 = 7 128 ℓ                                                         (1)
                                                                                                 [40]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

                                Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                     SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE              (EC/SEPTEMBER 2024)

VRAAG 6: GRAFIESE KOMMUNIKASIE, DAKWERK, STORMWATER EN
         VERBINDINGS (SPESIFIEK)

6.1   25 mm vir elke 4,8 m / 1 : 600                                                        (1)

6.2   Hou die geute in posisie.                                                             (1)

6.3   Dit dien as waterdigting (1) by verbindingspunte van mure wat bo die dak
      uitsteek. (1)                                                                         (2)

6.4   Enige TWEE:
      • Die helling van die dak.
      • Die posisie van die latte en kaplatte.
      • Die materiaal en gereedskap wat benodig word.                (Enige 2 x 1)          (2)

6.5   6.5.1    D

      6.5.2    E

      6.5.3    G

      6.5.4    F

      6.5.5    H                                                           (5 x 1)          (5)

6.6   Enige TWEE:
      • Soldeermateriaal skoon te maak.
      • Verhoed oksidasie.
      • Bevorder die vloei van die soldeersel.                       (Enige 2 x 1)          (2)

6.7   Verseker ŉ waterdigte las.                                                            (1)

6.8   FIGUUR 6.8 op ANTWOORDBLAD C toon ŉ afgeknotte piramide met ŉ
      vierkantbasis.
      Teken op ANTWOORDBLAD C die ontvouing van die afgeknotte
      piramide.
      (Verwys na ANTWOORDBLAD C.)                                                       (16)
                                                                                        [30]

                                                                        TOTAAL:         200

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

                          Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)                SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE                        13

                                                           NAAM
                                SIVIELE TEGNOLOGIE          EN
 ANTWOORDBLAD              A         (GENERIES)            VAN:

2.1      Gebruik die inligting op ANTWOORDBLAD A en voltooi die terreinplan op
         ŉ skaal van 1 : 200.

ERF 121                                    ERF 123                                    ERF 125

                   SO
                                   IO                 IO     SO

                                 KOMBUIS             BADKAMER

                                                 A

                      MG

               A

                                   PARLEMENTSTRAAT

                                                     Erfgrense              2
                                                     Boulyne                2
                                                     Erfingang              1
                                                     Uitgangspeil           1
                                                     Hoofriool              2
                                                     Takriole               2
                                                     Mangat                 2
                                                     Steekoë                4
                                                     Inspeksie-oë           4
                                                                    TOTAAL: 20

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

                               Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                    SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE            (EC/SEPTEMBER 2024)

                                                    NAAM
                           SIVIELE TEGNOLOGIE        EN
 ANTWOORDBLAD        B          (SPESIFIEK)         VAN:

3.10 FIGUUR 3.10 op ANTWOORDBLAD B toon laag 1 van ŉ dubbele
     omloophoek in ŉ eensteenmuur in strykverband. Teken die alternatiewe laag
     van die eensteenmuur op ŉ skaal van 1 : 10 op ANTWOORDBLAD B.

                                                     Steenwerk            8
                                                     Toepassing van skaal 2
            FIGUUR 3.10                                          TOTAAL: 10

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

                          Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)               SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE                        15

                                                             NAAM
                             SIVIELE TEGNOLOGIE                EN
 ANTWOORDBLAD          C          (SPESIFIEK)                 VAN

6.8        FIGUUR 6.8 op ANTWOORDVEL C toon ŉ afgeknotte piramide met ŉ
           vierkantbasis. Teken op ANTWOORDBLAD C die ontvouing van die
           afgeknotte piramide.

                        D4

                                                   D3

      D5
                       G4
                  G5                   G3

             G6                        C2

             F1                                   G2
                                                         D2
                             A3
                                             G1
D6
                                            F2
                                                        C1

                       SYAANSIG                   D1
                                                               Akkuraatheid + netheid
                                  A1

                                                  A2
                                                        Konstruksielyne A1 – A3      3
                                                        Booglyne C1 + C2             2
                                                        Basispunte D1 – D6           6
                                                        Naatlyne F1 + F2             1
                                                        Sykantlyne G1 – G6           2
                                                        Akkuraatheid + netheid       2

                                                                      TOTAAL: 16

                       BOAANSIG

                       FIGUUR 6.8

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

                           Hosted by www.ecexams.co.za.

## Related documents

- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-woodworking-afrikaans/1c6d5c64-83b5-456b-abcf-2abc23f1f1fe) — Civil Technology · QP · 2024 · Afr
- [Civil Technology (Woodwork) (English and Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-woodwork-english-and-afrikaans-june-2025-question-paper/c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5) — Civil Technology · QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology May-June 2025 (Construction) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2025-construction-afr/591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3) — Civil Technology · QP · 2025 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT 2023 Construction Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept-2023-construction-afrikaans/97f8938d-02eb-46a4-a681-ef07b440e38f) — Civil Technology · QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2023 Civil Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2023-civil-afrikaans/3d971330-fbba-4185-b58b-8e57fbcde1cc) — Civil Technology · QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2023 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2023-woodworking-afrikaans/3e001b9e-95a3-4e0c-ad76-9bcfe29c6fff) — Civil Technology · QP · 2023 · Afr

## More from Grade 12 Civil Technology

- [Civil Technology Nov 2025 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-question-paper/05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology Nov 2024 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-woodworking-afr/eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c) — QP · 2024 · Afr
- [Civil Technology Nov 2024 (Civil Services) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-civil-services-afr/307147a5-3280-4a11-a82e-cf3e33388eb0) — QP · 2024 · Afr
- [Civil Technology Nov 2023 (Construction) Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2023-construction-eng/e6743728-8140-42ae-838d-282654a975a5) — QP · 2023 · Eng
- [Civil Technology Nov 2023 (Civil Services) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2023-civil-services-afr/b820ac91-947c-4aed-821f-256aa13aabe1) — QP · 2023 · Afr
- [Civil Technology Nov 2023 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2023-woodworking-afr/f6f7ac38-fb55-4d61-bc66-5441e4cbcee0) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
