# Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

> Grade 12 Civil Technology memorandum from the Eastern Cape Prelim Exam 2024 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2024-construction-afrikaans/162bcc65-80ad-4384-b293-36da22468b06
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2024
- Exam period: Eastern Cape Prelim Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 17

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/civil-technology) › [Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2024-construction-afrikaans/162bcc65-80ad-4384-b293-36da22468b06)

## About this document

Civil Technology · Grade 12 · Eastern Cape Prelim Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum, 17 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                     NASIONALE
                 SENIOR SERTIFIKAAT

                        GRAAD 12

                  SEPTEMBER 2024

         SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE
                   NASIENRIGLYN

PUNTE:   200

               Hierdie nasienriglyn bestaan uit 17 bladsye.

                Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
     2                           SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                  (EC/SEPTEMBER 2024)

INSTRUKSIES VIR NASIENERS
1.       Nasieners behoort:
         •   Hulself te vergewis van die vraag en die antwoord voordat hulle die antwoorde van
             die kandidate evalueer.
         •   Altyd die antwoorde van die kandidate binne die konteks van die vraag te
             interpreteer.
         •   Enige relevante en aanvaarbare antwoorde gedurende die vooraf-nasiensessie te
             oorweeg, maar moet streng voldoen aan die antwoorde na die finalisering van die
             nasienriglyne.
         •   Hulle te vergewis dat daar TWEE benaderinge is om vrae te beantwoord: (1) om
             te beskryf en (2) om te verduidelik.
             o Indien daar van ŉ kandidaat vereis word om ŉ proses in ŉ spesifieke
                 hoeveelheid stappe te verduidelik, moet slegs die eerste verwagte stappe
                 oorweeg word.
             o Indien daar egter van ŉ kandidaat vereis word om te verduidelik of te beskryf,
                 kan die kandidaat ŉ lang beskrywing gee wat nie noodwendig goed
                 georganiseer is nie. In hierdie geval moet die nasiener die volledige antwoord
                 evalueer om te oordeel of die kandidaat die vereiste uitkoms voldoende
                 verduidelik het en dan punte op meriete toeken. Die nasiener behoort sy/haar
                 professionele oordeel in hierdie tipe vrae te gebruik.
         •   Te merk wat die kandidaat geskryf het en moet nie antwoorde interpreteer of
             voorspel nie.
         •   Die regmerkie of kruis aan te dui reg op die plek waar die punt toegeken moet
             word of waar die kandidaat die fout gemaak het.
         •   Die letter wat ooreenstem met die korrekte antwoord sowel as die uitgeskryfde
             antwoord by die meervoudigekeuse-vrae te aanvaar.
         •   Die verkeerde spelling in eenwoord-antwoorde te aanvaar tensy die spelling die
             betekenis van die woord verander.
         •   As ŉ leerder twee of meer antwoorde geskei het deur ŉ skuinsstreep (/), slegs die
             eerste antwoord te merk, tensy die bykomende antwoord/e verskillende name vir
             dieselfde item is, bv. Yale-slot/Naggrendel. In hierdie geval moet die punt vir die
             antwoord toegeken word en die skuinsstreep (/) moet NIE as ŉ bykomende
             antwoord beskou word NIE.
2.       Vir berekeninge:
         •   ŉ Punt word slegs toegeken as die korrekte eenheid langs die antwoord geskryf is.
             Indien die vraag aandui dat die antwoord in ŉ spesifieke eenheid moet wees, sal ŉ
             punt SLEGS toegeken word indien die antwoord die korrekte eenheid het soos in
             die vraag aangedui word.
         •   Punte sal slegs vir die korrekte waardes in ŉ berekening toegeken word. Indien die
             kandidate optel in plaas van vermenigvuldig sal GEEN punte vir die berekeninge
             en die antwoord toegeken word nie.
         •   Waar ŉ verkeerde antwoord korrek na die volgende stap oorgedra kan word, moet
             die merker die waardes herbereken deur die verkeerde antwoord van die eerste
             berekening te gebruik. Indien dit korrek gebruik word, behoort die kandidaat die
             volpunte vir latere berekeninge te ontvang.
         •   Alternatiewe metodes van berekeninge moet oorweeg word, mits die korrekte
             antwoord verkry word.
         •   Vir die berekening van hoeveelhede sal punte toegeken word vir die korrekte
             gebruik van die dimensiepapier.
     Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

                                  Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)              SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                           3

3.     Wanneer tekeninge nagesien word:

       • Die onderdeel waarvoor die punt toegeken moet word, moet korrek in die
         regte posisie geteken word om ŉ punt te ontvang.
       • ŉ Onderdeel wat verkeerd geteken is, maar verkeerdelik in ŉ ander
         posisie herhaal word, sal die punt vir die herhaalde verkeerde onderdeel
         ontvang, mits die nasienriglyn voorsiening maak vir TWEE of meer punte
         vir daardie onderdeel (positiewe nasien).
       • Punte kan slegs vir ŉ byskrif toegeken word indien die byskrif die
         korrekte onderdeel wat geteken is, korrek aandui. Moenie byskrifte
         oorweeg vir onderdele wat van byskrifte op die antwoordblad voorsien is
         nie.
       • Skaaltekeninge moet altyd met ŉ toepaslike masker nagesien word.
       • Indien die verkeerde tekening geteken is, kan die kandidaat beloon word
         vir slegs dit waarvoor op die nasienriglyn voorsiening gemaak is.
       • Indien ŉ lyndiagram of ŉ ortografiese aansig in plaas van ŉ prentaansig
         (isometries/skuins/perspektief)    geteken     word,    sal die   eerste
         assesseringskriteria van elke onderdeel verkeerd gemerk word, maar
         punte sal toegeken word vir die daaropvolgende onderdele indien TWEE
         of meer punte vir dieselfde onderdeel toegeken word.
       • Indien kandidate meer inligting teken/gee as wat vereis word, merk
         streng volgens die assesseringskriteria.

4.     Verkeerde nommering van vrae:

       • As ŉ kandidaat ŉ antwoord verkeerd genommer het, maar die antwoord
         is in die regte posisie volgens die volgorde van die vrae in die vraestel,
         omkring die verkeerde nommering en merk die antwoord.
       • Indien vrae willekeurig beantwoord word en dit nie dieselfde volgorde
         volg as in die vraestel en deur die leerder verkeerd genommer is, moet
         die antwoord NIE nagesien word NIE.

5.     Duplisering van antwoorde en vrae wat in die verkeerde plek
       beantwoord is:

       • As ŉ vraag twee keer beantwoord word, merk die eerste antwoord.
       • As ŉ vraag op ŉ antwoordblad beantwoord moet word en die kandidaat
         het dit op beide die antwoordblad en in die antwoordeboek beantwoord,
         merk die antwoord op die antwoordblad en kanselleer die antwoord in die
         antwoordeboek.
       • As die vraag in die antwoordboek in plaas van op die antwoordblad
         beantwoord is, merk die antwoord in die antwoordeboek volgens die
         assesseringskriteria op die nasienriglyn.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

                          Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                        SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                    (EC/SEPTEMBER 2024)

VRAAG 1: VEILIGHEID EN MATERIAAL (GENERIES)

1.1   1.1.1   2                                                                             (1)

      1.1.2   228 mm                                                                        (1)

      1.1.3   900 mm                                                                        (1)

      1.1.4   150 mm                                                                        (1)

      1.1.5   Glyvaste laag                                                                 (1)

1.2   Soortgelyke antwoord:
      Horisontale beweging tussen platform en struktuur te verhoed.                         (1)

1.3   Identifiseer DRIE van die volgende vereistes wat op die verskaffer
      van gevaarlike chemiese stowwe van toepassing is.
                                                                                            (1)
      1.3.1   Noodhulpmaatreëls moet aangedui word

      1.3.4   Brandbestrydingsmaatreëls moet aangedui word                                  (1)

      1.3.6   Die berginginstruksies moet aangedui word                                     (1)

1.4   Minimum = 30° (1) en maksimum = 50° (1)                                               (2)

1.5   Soortgelyke antwoord:
      Aluminium gelei elektrisiteit, (1) en kan werkers wat die leer gebruik,
      skok. (1)                                                                             (2)

1.6   Beskryf die verskil tussen die tipe oppervlakafwerking van ŉ
      waterbasisverf en ŉ oliebasisverf.
      Waterbasis – gee ŉ elastiese, buigsame afwerking. (1)
      Oliebasis – gee ŉ harde, duursame afwerking. (1)                                      (2)

1.7   Enige DRIE voordele van die nabehandelingproses vir beton:
      • Verhoog sterkte
      • Verlaag deurdringbaarheid
      • Verhoog duursaamheid
      • Verminder krake
      • Maak beton meer waterdig
      • Bied volumestabiliteit
      • Beton kan meer gewig dra                            (Enige 3 x 1)                   (3)

1.8   Beskryf kortliks die poeierbestrykingproses:
      Plastiekafwerking in poeiervorm, (1) word deur ŉ sproeispuit met
      saamgeperste lug aangewend. (1)                                                        (2)
                                                                                            [20]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

                          Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)               SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                             5

.VRAAG 2: GRAFIKA, VERBINDINGS EN TOERUSTING

2.1    Gebruik die inligting op ANTWOORDBLAD A en voltooi die terreinplan op
       ŉ skaal van 1 : 200 volgens die volgende vereistes:

       2.1.1   Die erfgrense word vanaf punt A uitgemeet
               Die erfgrense voor en agter is 23 m lank
               Die erfgrense aan die sykante is 25 m lank                                     (2)
       2.1.2 Die voorste boulyn is 4 m vanaf die erfgrens
               Die agterste en kant boulyne is 2 m vanaf die erfgrense                        (2)
       2.1.3 Toon die erfingang, 3 m vanaf die westelike erfgrens                             (1)
       2.1.4 Toon die uitgangspeil in die noord-oostelike hoek van die erf                    (1)
       Voltooi die struktuur se riooluitleg en afkortings van die riooltoebehore volgens
       die volgende vereistes:
       2.1.5 Die hoofriool vanaf die badkamer tot by die munisipale aansluiting               (2)
       2.1.6 Die takriole na die badkamer en kombuis                                          (2)
       2.1.7 Mangat op die erf, voor die munisipale aansluiting                               (2)
       2.1.8 Steekoë                                                                          (4)
       2.1.9 Inspeksie-oë                                                                      (4)

2.2   •   Lengte van skag
      •   Deursnee
      •   Tipe draad
      •   Kopgrootte                                                             (4 x 1)      (4)

2.3    Wanneer die vierkantige skouer ingedryf is, (1) sal dit draaiing teenstaan. (1)        (2)

2.4    A – Moer
       B – Draad
       C – Uitloop
       D – Skag                                                                   (4 x 1)     (4)

2.5   Enige TWEE vereistes waaraan ŉ boksteier moet voldoen.
      • Stewig van ŉ soliede materiaal gebou wees.
      • Verhoed dat steunpote sal sprei.
      • Nie hoër as 3 m wees nie.
      • Nie uit meer as 2 lae bestaan nie.                                 (Enige 2 x 1)      (2)

2.6   Noem TWEE voorsorgmaatreëls wanneer ŉ leer vervoer word.
      • Nie uitermatig uitsteek.
      • Eindpunt met rooi of oranje vlag gemerk.                                 (2 x 1)      (2)

2.7   Soortgelyke antwoord.
      • Verf bedek (1) gebreke. (1)                                                           (2)

2.8   Beskryf enige EEN gebruik van die bukswaterpas.
      • Bepaal (1) hoogteverskille. (1)
      • Bepaal (1) vlakke en hellings (1)
      • Uitlê van (1) geboue. (1)
      • Oordra van (1) vlakke en hoogtes. (1)
      • Bepaal horisontale (1) afstande. (1)                               (Enige 1 x 2)      (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

                            Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                     SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE              (EC/SEPTEMBER 2024)

2.9   Enige TWEE materiale wat ŉ multidetektor in mure kan opspoor.
      • Ysterhoudende metale
      • Nie-ysterhoudende metale
      • WS-bedrading
      • Hout
      • Metaalpenne
      • Staalstawe
      • Koperpype                                             (Enige 2 x 1)       (2)
                                                                                 [40]

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

                        Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)               SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                      7

VRAAG 3: DAKKE, TRAPPE EN VERBINDING / HEGTING

3.1     Maak ŉ netjiese skets, in goeie verhouding, van ŉ bindhoutkap met ŉ
        helling van 45° wat op twee stutmure rus.

                                                        KANDIDAAT
             ASSESSERINGSKRITERIA            PUNT
                                                         SE PUNT
        Mure                                   2
        Muurplate                              2
        Sparre                                 2
        Hanebalk                               1
        Nokbalk                                2
        Enige EEN byskrif                      1
                                 TOTAAL:       10                                     (10)

3.2     5°                                                                             (1)

3.3    1 400 mm                                                                        (1)

3.4    3.4.1    Optree                                                                 (1)

       3.4.2    Balustrade                                                             (1)

       3.4.3    Loopstuk / Loopvlak                                                    (1)

       3.4.4    Bordes                                                                 (1)

       3.4.5    Aantree                                                                (1)

3.5    Enige EEN van die afmetings:
       • 50 mm (1) x 76 mm (1) OF,
       • 76 mm (1) x 50 mm (1) OF,
       • 76 mm (1) x 76 mm (1)                                      (Enige 1 x 2)      (2)
Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

                             Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                        SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                (EC/SEPTEMBER 2024)

3.6   3.6.1    A – Bordes                                                                  (1)
               B – Bekistingbord                                                           (1)
               C – Draer / Drabalk                                                         (1)
               D – Stut                                                                    (1)
               E – Wigpaar                                                                 (1)

      3.6.2    850 mm                                                                      (1)

3.7   Enige EEN:

      3.7.1    Vas te anker / Gegalvaniseerde staalband / Hoepels / Drade                  (1)

      3.7.2    Vasgebout / Vasgespyker / Gegalvaniseerde staalband /
               Hoepelyster- / Draad ingebou                                                (1)

      3.7.3    Vasgebout / Vasgesweis / Vasgeplak                                          (1)

      3.7.4    Vasgegiete ankers / Vasgebout                                               (1)

      3.7.5    Vasgeskroef / Vas te anker met rawlboute/ Steun-anker te gebruik           (1)
                                                                                          [30]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

                          Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)                 SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                        9

VRAAG 4: MATERIAAL, UITGRAWINGS, TOERUSTING EN GEREEDSKAP

4.1     4.1.1    H – alternatief vir glas                                                 (1)

        4.1.2    C – getoets in ŉ laboratorium                                            (1)

        4.1.3    D – nie-ysterhoudende metaal                                             (1)

        4.1.4    G – verpakkingsmateriaal                                                 (1)

        4.1.5    F – op die terrein getoets                                               (1)

        4.1.6    A – ysterhoudende metaal                                                 (1)

4.2     4.2.1    Saktoets                                                                 (1)

        4.2.2    Enige TWEE redes vir die doel van die saktoets:                          (1)
                 • Om die digtheid van beton te toets (persentasie water)
                 • Om die bewerkbaarheid en konsistensie van lotte te bepaal
                 • Om die sakking van die mengsel te bepaal          (Enige 2 x 1)        (2)

        4.2.3    Enige EEN gereedskap wat vir saktoets gebruik word:
                 • Liniaal
                 • Waterpas
                 • Keël
                 • Voetplaat
                 • Stampstok                                     (Enige 1 x 1)            (1)

4.3     Metode van nabehandeling van beton:
        • Water d.m.v. besprinkeling of sproeiing
        • Bedek met waterhoudende stowwe soos klam sand, goiingsakke,
          strooi, sakstof of seildoek
        • Plastiekmembrane of plastiekvelle
        • Kommersiële seëlmiddel
        • Poelvorming
        • Soortgelyke antwoord                                 (Enige 2 x 1)              (2)

4.4     Doel van bekleding van gebou:
        • Aanwending van voorafvervaardigde materiale op die buite-
          oppervlaktes van geboue vir estetiese en funksionele doeleindes.
        • Help om weerelemente, soos reënwater en wind, te beheer.         (2 x 1)        (2)

4.5     Enige DRIE tipes bekleding van geboue:
        • Teëlbekleding
        • Steenslibbekleding
        • Klipbekleding
        • Houtbekleding
        • Metaalplaatbekleding                                        (Enige 3 x 1)       (3)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

                            Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                           SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE             (EC/SEPTEMBER 2024)

4.6     4.6.1    Draagbare beton-vibreerder                                              (1)

        4.6.2    Enige EEN doel van hierdie masjien:
                 • Kompaksie van grond
                 • Forseer die vasgekeerde lug uit die mengsel
                 • Terugvullings
                 • Plaveistene                                       (Enige 1 x 1)       (1)

        4.6.3    Enige TWEE maniere om te versorg:
                 • Versorg soos alle masjinerie – olie en verstel volgens
                    vervaardiger se instruksies.
                 • Maak skoon na gebruik en bêre op ‘n veilige droë plek.
                 • Herstel of vervang beskadigde elektriese koorde.
                 • Versien/diens gereeld / maak seker onderdele is stewig
                    aangeheg.
                 • Verwyder los grond en stof na gebruik.            (Enige 2 x 1)       (2)

4.7     4.7.1    Waar                                                                    (1)

        4.7.2    Waar                                                                    (1)

        4.7.3    Waar                                                                    (1)

        4.7.4    Onwaar                                                                  (1)

4.8     Enige DRIE oorsake vir die ineenstorting van uitgrawings:
        • Swaar reën
        • Swak grondlae, grondstruktuur of grondsamestelling
        • Sykante nie teen die korrekte hoek gegrawe nie
        • Onbehoorlike gebruik van bekisting of skoring vir ondersteuning
        • Vibrasie deur masjinerie of swaar voertuie naby
        • Water wat in die uitgegraafde area insyfer
        • Kontak met ondergrondse verbruikersleidings
        • Toegang tot en uitgang vanaf die uitgrawings
        • Grondverskuiwings as gevolg van krake of los grond        (Enige 3 x 1)        (3)

4.9     Enige TWEE maniere om uitgrawings snags veilig te maak:
        • Waarskuwingstekens
        • Waarskuwingsligte (rooi of oranje)
        • Bedekking
        • Omheining                                           (Enige 2 x 1)              (2)

4.10    4.10.1       1,5 m                                                               (1)

        4.10.2       1,3 m                                                               (1)

        4.10.3       600 mm                                                              (1)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

                              Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)                    SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                   11

4.11    4.11.1        Heipaalfondasie                                                    (1)

        4.11.2        Trapfondasie                                                       (1)

        4.11.3        Strookfondasie                                                     (1)

        4.11.4        Heipaalfondasie                                                    (1)

4.12    Enige DRIE voordele van heipaalfondasies:
        • Kan in baie swak grond gebruik word.
        • Kan oral gebruik word, selfs in water.
        • Die groter basis verseker stabiliteit.
        • Kan redelik gou en maklik geïnstalleer word as toerusting beskikbaar
          is
        • Indien voorafvervaardigde heipale gebruik word, word baie tyd
          bespaar
        • Dit weerstaan trekspanning goed.
        • Vinnig en goedkoper om te vervaardig
        • Kan elders vervaardig word en na die perseel vervoer word
        • Installasie kan in swak weerstoestande voortgaan
        • Lengte van stapels kan maklik aangepas word
        • Dit bied goeie weerstand teen bewegende grond             (Enige 3 x 1)       (3)
                                                                                       [40]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

                              Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                       SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                    (EC/SEPTEMBER 2024)

VRAAG 5: STEENWERK, GRAFIKA, PLEISTER EN VLAKLAAG

5.1     5.1.1   C – Maak die muur nat / Berei die muur voor / skoon             (2 x 1)     (2)
                B – Wend pleister aan                                           (2 x 1)     (2)
                D – Maak pleister gelyk / Verwyder oortollige pleister
                    (Saagbeweging)                                              (2 x 1)     (2)
                A – Gladmaak / Afstryk / Afwerking van oppervlakte              (2 x 1)     (2)

        5.1.2   Enige EEN doel om die muur nat te maak:
                • Indien nie gedoen, sal die pleister nie behoorlik aan die muur
                   kleef nie.
                • Indien nie gedoen, sal die pleister te vinnig uitdroog.
                • Indien nie gedoen, sal die sterkte van die pleister geaffekteer
                   word.                                                  (Enige 1 x 1)     (1)

        5.1.3   Bouerskalk / Kalk                                                           (1)

5.2     5.2.1   Enige EEN verbindingsmetode:
                • Riversand / Pleistersand word as bryvulling tussen plaveiblokke
                   stene gebruik.
                • Mengsel van pleistersand en sement word as bryvulling tussen
                    plaveiblokke / stene gebruik.                      (Enige 1 x 1)        (1)

        5.2.2   Die finale laag waarop plaveiseleenhede gelê word.                          (1)

        5.2.3   Plaveisel wat slegs aan voetgangers blootgestel is.                         (1)

5.3     5.3.1

                              MANDJIE-VLEG PLAVEISELPATROON

                      ASSESSERINGSKRITERIA                   PUNT
                Vertikale eerste en tweede volstene            2
                Horisontale eerste en tweede volstene          2
                Skep van patroon                               1
                                              TOTAAL:          5                            (5)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

                          Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)               SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                         13

        5.3.2

                                 VISGRAAD PLAVEISELPATROON

                       ASSESSERINGSKRITERIA                PUNT
                 Halwe steen                                 1
                 Volle stene om patroon te skep              3
                 Skep van patroon                            1
                                               TOTAAL:       5                            (5)

5.4     5.4.1    Om die twee wande (mure) van die spoumuur bymekaar te hou.               (1)

        5.4.2    Enige EEN posisie waar syfergate geplaas moet word:
                 • Bokant die horisontale vogweerlaag van die eksterne muur.
                 • Op dieselfde vlak as die betonvloer.
                 • Bo die latei aan die bokant van venster / deuropening.
                 • Minimum 150 mm bo NGV.                              (Enige 1 x 1)      (1)

        5.4.3    Enige EEN soortgelyke antwoord:
                 • Water wat deur die buitemuur penetreer kan deur die syfergat na
                    buite gedreineer word.
                 • Vir ventilasie-doeleindes.                        (Enige 1 x 1)        (1)

5.5

                                                                                         (4)
        DEURRAAM IN SIERSTEENMUUR                                                       [30]
Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

                           Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                           SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE           (EC/SEPTEMBER 2024)

VRAAG 6: BEKISTING, WAPENING, FONDASIES, BETONVLOER EN
         HOEVEELHEDE (SPESIFIEK)

6.1     Enige EEN materiaal wat gebruik kan word om bekisting mee uit te
        voer, om ŉ gladder afwerking van die beton te verseker:
        • Plastiek
        • Metaalplaat
        • Hardebord
        • Veselglas                                             (Enige 1 x 1)          (1)

6.2     6.2.1        A – Kopdraer / moerbalk                                           (1)

                     B – Verspanning / stut                                            (1)

                     C – Stutpaal                                                      (1)

                     D – Voetplaat                                                     (1)

6.3     6.3.1        Sagtestaal / weekstaal                                            (1)

        6.3.2        200 mm                                                            (1)

        6.3.3        10 mm                                                             (1)

6.4     6.4.1        Drukkragte (Ankerstawe)                                           (1)

        6.4.2        Skuifkragte (Beuels)                                              (1)

6.5     Enige EEN metode om staalstawe met draad te verbind:
        • Oorkruismetode
        • Haarknoopmetode
        • Kroonmetode                                               (Enige 1 x 1)      (1)

6.6     Enige TWEE redes van die dekkingsdiepte vir wapening in betonwerk:
        • Om staal teen korrosie te beskerm
        • Om goeie binding tussen die staal en beton te verseker
        • Om beskerming van staal in geval van ŉ brand te verseker. (Enige 2 x 1)      (2)

6.7     Enige TWEE tipes heipaalfondasies:
        • Voorafgegiete betonheipale / voorafvervaardigde heipale
        • Staalpyp-caissonpale
        • In situ-fondasieheipale
        • Kortboorheipaal / awegaarheipaal                          (Enige 2 x 1)      (2)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

                              Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)                 SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                        15

6.8     Enige DRIE redes vir die gebruik van heipaalfondasies:
        • Grondtoestande nie stabiel / vas genoeg nie
        • Versprei las na meer stabiele grond (ondergrondse / waterstut gebruik)
        • Gee stabiliteit indien ŉ vlot- / drywende fondasie gebruik word
        • Wanneer strukture aan horisontale kragte onderwerp word, weerstaan
           heipale b uigspanning, terwyl dit vertikale steun bied
        • Grond wat geneig is tot uitsetting en inkrimping (kleigrond)
        • Bobou blootgestel aan opheffende kragte (platform in die see)
        • Waar gronderosie moontlik is (brûe).                          (Enige 3 x 1)      (3)

6.9     6.9.1    A – Holkernblokke / Beton-vloerblok                                       (1)

                 B – Rib / Gewapende spanrib / Voorafgegiete betonrib                      (1)

        6.9.2    Enige EEN nadeel van die rib-en-blokvloerkonstruksie:
                 • Meganiese hantering van ribbe word op die perseel benodig
                 • Handearbeid word benodig om blokke tussen ribbe te plaas
                                                                    (Enige 1 x 1)          (1)

6.10    6.10.1        Bereken die lengte van die muurplaat (SIEN ANTWOORDBLAD B)           (3)

        6.10.2        Bereken die aantal dakkappe (SIEN ANTWOORDBLAD B)                    (6)

        6.10.3        Bereken die aantal kaplatte (SIEN ANTWOORDBLAD B)                    (4)

        6.10.4        Bereken die lengte van die fasiebord (SIEN ANTWOORDBLAD B)          (6)
                                                                                         [40]

                                                                           TOTAAL:       200

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

                              Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
16                        SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE             (EC/SEPTEMBER 2024)

                                                        NAAM
                            SIVIELE TEGNOLOGIE           EN
ANTWOORDBLAD           A         (GENERIES)             VAN:

2.1     Gebruik die inligting op ANTWOORDBLAD A en voltooi die terreinplan op ŉ
        skaal van 1 : 200.

ERF 121                                 ERF 123                               ERF 125

                  SO
                                 IO                IO     SO

                             KOMBUIS              BADKAMER

                                              A

                     MG

              A

                                PARLEMENTSTRAAT

                                                  Erfgrense               2
                                                  Boulyne                 2
                                                  Erfingang               1
                                                  Uitgangspeil            1
                                                  Hoofriool               2
                                                  Takriole                2
                                                  Mangat                  2
                                                  Steekoë                 4
                                                  Inspeksie-oë            4
                                                                 TOTAAL: 20

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

                           Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)                      SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                                 17

                                                                NAAM
                                     SIVIELE TEGNOLOGIE
 ANTWOORDVEL                  B           (GENERIES)
                                                                 EN
                                                                VAN:

  A        B     C                      D                 A     B       C                     D
                          6.10.1                                             6.10.3
       Muurplaat benodig tussen gewelmure:                          Aantal kaplatte benodig:
                          Binne-afmetings tussen                            √   lengte van dakspar
                                                                              =
                          lang mure = 5 560 mm                              √ Hartafstand van kaplatte
   √       √     √                                                                 2,44
                                                                            √ =
  2/      5,56 11,12 m muurplaat is nodig.                                        0,813
                                                                            √ = 3 kaplatte

                                                    (3)                                                    (4)
                          6.10.2                                             6.10.4
            Aantal dakkappe benodig:                           Lengte van fassiebord benodig:
                      √       Binne-afmeting                                 Lengte van fassiebord =
                          =                    +1
                      √        Hartafstand                                   Lengte van kaplat
                              11,12                                          = 150 + 6 000 + 150
                      √=              + 1 dakkap
                               1,2                                           = 6 300 mm kaplat √ √
                      √ = 9,27 + 1 dakkap                                    Fassiebord = 6 300 mm√
                      √ = 10 + 1 dakkap                   √     √       √
                      √ = 11 dakkappe is nodig            2/   6,3    12,60 m Fassiebord

                                                    (6)                                                    (6)
                      BLADSY 1                                              BLADSY 2

Kopiereg voorbehou                                                                        Blaai om asseblief

                                  Hosted by www.ecexams.co.za.

## Related documents

- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-woodworking-afrikaans/1c6d5c64-83b5-456b-abcf-2abc23f1f1fe) — Civil Technology · QP · 2024 · Afr
- [Civil Technology (Woodwork) (English and Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-woodwork-english-and-afrikaans-june-2025-question-paper/c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5) — Civil Technology · QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology May-June 2025 (Construction) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2025-construction-afr/591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3) — Civil Technology · QP · 2025 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT 2023 Construction Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept-2023-construction-afrikaans/97f8938d-02eb-46a4-a681-ef07b440e38f) — Civil Technology · QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2023 Civil Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2023-civil-afrikaans/3d971330-fbba-4185-b58b-8e57fbcde1cc) — Civil Technology · QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2023 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2023-woodworking-afrikaans/3e001b9e-95a3-4e0c-ad76-9bcfe29c6fff) — Civil Technology · QP · 2023 · Afr

## More from Grade 12 Civil Technology

- [CVLT Woodworking Eng watermark](https://www.hlayiso.com/library/cvlt-woodworking-eng-watermark/8e178c6e-fa7b-40f4-8a2c-936e0bee3b38) — QP · 2025 · Eng
- [Civil Technology Nov 2025 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-question-paper/05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology Nov 2024 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-woodworking-afr/eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c) — QP · 2024 · Afr
- [Civil Technology Nov 2024 (Civil Services) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-civil-services-afr/307147a5-3280-4a11-a82e-cf3e33388eb0) — QP · 2024 · Afr
- [Civil Technology Nov 2023 (Construction) Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2023-construction-eng/e6743728-8140-42ae-838d-282654a975a5) — QP · 2023 · Eng
- [Civil Technology Nov 2023 (Civil Services) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2023-civil-services-afr/b820ac91-947c-4aed-821f-256aa13aabe1) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
