# Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

> Grade 12 Civil Technology memorandum from the Eastern Cape Prelim Exam 2024 (Afrikaans), 20 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2024-woodworking-afrikaans/32278043-6b83-4aba-bcc9-16ed64a49c13
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2024
- Exam period: Eastern Cape Prelim Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 20

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/civil-technology) › [Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2024-woodworking-afrikaans/32278043-6b83-4aba-bcc9-16ed64a49c13)

## About this document

Civil Technology · Grade 12 · Eastern Cape Prelim Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum, 20 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                            NASIONALE
                        SENIORSERTIFIKAAT

                              GRAAD 12

                         SEPTEMBER 2024

         SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING
                    NASIENRIGLYN

PUNTE:    200

                  Hierdie nasienriglyn bestaan uit 20 bladsye.

                      Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
     2                        SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING             (EC/SEPTEMBER 2024)

INSTRUKSIES VIR NASIENERS
1.       Nasieners behoort:
         •   Hulself te vergewis van die vraag en die antwoord voordat hulle die antwoorde van
             die kandidate evalueer.
         •   Altyd die antwoorde van die kandidate binne die konteks van die vraag te
             interpreteer.
         •   Enige relevante en aanvaarbare antwoorde gedurende die vooraf-nasiensessie te
             oorweeg, maar moet streng voldoen aan die antwoorde na die finalisering van die
             nasienriglyne.
         •   Hulle te vergewis dat daar TWEE benaderinge is om vrae te beantwoord: (1) om te
             beskryf en (2) om te verduidelik.
             o Indien daar van ŉ kandidaat vereis word om ŉ proses in ŉ spesifieke hoeveelheid
                 stappe te verduidelik, moet slegs die eerste verwagte stappe oorweeg word.
             o Indien daar egter van ŉ kandidaat vereis word om te verduidelik of te beskryf,
                 kan die kandidaat ŉ lang beskrywing gee wat nie noodwendig goed
                 georganiseer is nie. In hierdie geval moet die nasiener die volledige antwoord
                 evalueer om te oordeel of die kandidaat die vereiste uitkoms voldoende
                 verduidelik het en dan punte op meriete toeken. Die nasiener behoort sy/haar
                 professionele oordeel in hierdie tipe vrae te gebruik.
         •   Te merk wat die kandidaat geskryf het en moet nie antwoorde interpreteer of
             voorspel nie.
         •   Die regmerkie of kruis aan te dui reg op die plek waar die punt toegeken moet word
             of waar die kandidaat die fout gemaak het.
         •   Die letter wat ooreenstem met die korrekte antwoord sowel as die uitgeskryfde
             antwoord by die meervoudigekeuse-vrae te aanvaar.
         •   Die verkeerde spelling in eenwoord-antwoorde te aanvaar tensy die spelling die
             betekenis van die woord verander.
         •   As ŉ leerder twee of meer antwoorde geskei het deur ŉ skuinsstreep (/), slegs die
             eerste antwoord te merk, tensy die bykomende antwoord/e verskillende name vir
             dieselfde item is, bv. Yale-slot/Naggrendel. In hierdie geval moet die punt vir die
             antwoord toegeken word en die skuinsstreep (/) moet NIE as ŉ bykomende
             antwoord beskou word NIE.
2.       Vir berekeninge:
         •   ŉ Punt word slegs toegeken as die korrekte eenheid langs die antwoord geskryf is.
             Indien die vraag aandui dat die antwoord in ŉ spesifieke eenheid moet wees, sal ŉ
             punt SLEGS toegeken word indien die antwoord die korrekte eenheid het soos in
             die vraag aangedui word.
         •   Punte sal slegs vir die korrekte waardes in ŉ berekening toegeken word. Indien die
             kandidate optel in plaas van vermenigvuldig sal GEEN punte vir die berekeninge en
             die antwoord toegeken word nie.
         •   Waar ŉ verkeerde antwoord korrek na die volgende stap oorgedra kan word, moet
             die merker die waardes herbereken deur die verkeerde antwoord van die eerste
             berekening te gebruik. Indien dit korrek gebruik word, behoort die kandidaat die
             volpunte vir latere berekeninge te ontvang.
         •   Alternatiewe metodes van berekeninge moet oorweeg word, mits die korrekte
             antwoord verkry word.
         •   Vir die berekening van hoeveelhede sal punte toegeken word vir die korrekte
             gebruik van die dimensiepapier.
     Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

                                 Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)            SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                        3

3.     Wanneer tekeninge nagesien word:

       • Die onderdeel waarvoor die punt toegeken moet word, moet korrek in die
         regte posisie geteken word om ŉ punt te ontvang.
       • ŉ Onderdeel wat verkeerd geteken is, maar verkeerdelik in ŉ ander posisie
         herhaal word, sal die punt vir die herhaalde verkeerde onderdeel ontvang,
         mits die nasienriglyn voorsiening maak vir TWEE of meer punte vir daardie
         onderdeel (positiewe nasien).
       • Punte kan slegs vir ŉ byskrif toegeken word indien die byskrif die korrekte
         onderdeel wat geteken is, korrek aandui. Moenie byskrifte oorweeg vir
         onderdele wat van byskrifte op die antwoordblad voorsien is nie.
       • Skaaltekeninge moet altyd met ŉ toepaslike masker nagesien word.
       • Indien die verkeerde tekening geteken is, kan die kandidaat beloon word
         vir slegs dit waarvoor op die nasienriglyn voorsiening gemaak is.
       • Indien ŉ lyndiagram of ŉ ortografiese aansig in plaas van ŉ prentaansig
         (isometries/skuins/perspektief)     geteken    word,    sal   die    eerste
         assesseringskriteria van elke onderdeel verkeerd gemerk word, maar
         punte sal toegeken word vir die daaropvolgende onderdele indien TWEE
         of meer punte vir dieselfde onderdeel toegeken word.
       • Indien kandidate meer inligting teken/gee as wat vereis word, merk streng
         volgens die assesseringskriteria.

4.     Verkeerde nommering van vrae:

       • As ŉ kandidaat ŉ antwoord verkeerd genommer het, maar die antwoord is
         in die regte posisie volgens die volgorde van die vrae in die vraestel,
         omkring die verkeerde nommering en merk die antwoord.
       • Indien vrae willekeurig beantwoord word en dit nie dieselfde volgorde volg
         as in die vraestel en deur die leerder verkeerd genommer is, moet die
         antwoord NIE nagesien word NIE.

5.     Duplisering van antwoorde en vrae wat in die verkeerde plek
       beantwoord is:

       • As ŉ vraag twee keer beantwoord word, merk die eerste antwoord.
       • As ŉ vraag op ŉ antwoordblad beantwoord moet word en die kandidaat
         het dit op beide die antwoordblad en in die antwoordeboek beantwoord,
         merk die antwoord op die antwoordblad en kanselleer die antwoord in die
         antwoordeboek.
       • As die vraag in die antwoordboek in plaas van op die antwoordblad
         beantwoord is, merk die antwoord in die antwoordeboek volgens die
         assesseringskriteria op die nasienriglyn.

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

                          Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                       SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING               (EC/SEPTEMBER 2024)

VRAAG 1: VEILIGHEID EN MATERIAAL (GENERIES)

1.1    1.1.1   2                                                                           (1)

       1.1.2   228 mm                                                                      (1)

       1.1.3   900 mm                                                                      (1)

       1.1.4   150 mm                                                                      (1)

       1.1.5   Glyvaste laag                                                               (1)

1.2    Soortgelyke antwoord:
       Horisontale beweging tussen platform en struktuur te verhoed.                       (1)

1.3    Identifiseer DRIE van die volgende vereistes wat op die verskaffer van
       gevaarlike chemiese stowwe van toepassing is.
                                                                                           (1)
       1.3.1   Noodhulpmaatreëls moet aangedui word

       1.3.4   Brandbestrydingsmaatreëls moet aangedui word                                (1)

       1.3.6   Die berginginstruksies moet aangedui word                                   (1)

1.4    Minimum = 30° (1) en maksimum = 50° (1)                                             (2)

1.5    Soortgelyke antwoord:
       Aluminium gelei elektrisiteit, (1) en kan werkers wat die leer gebruik,             (2)
       skok. (1)

1.6    Beskryf die verskil tussen die tipe oppervlakafwerking van ŉ
       waterbasisverf en ŉ oliebasisverf.
       Waterbasis – gee ŉ elastiese, buigsame afwerking. (1)
       Oliebasis – gee ŉ harde, duursame afwerking. (1)                                    (2)

1.7    Enige DRIE voordele van die nabehandelingproses vir beton:
       • Verhoog sterkte
       • Verlaag deurdringbaarheid
       • Verhoog duursaamheid
       • Verminder krake
       • Maak beton meer waterdig
       • Bied volumestabiliteit
       • Beton kan meer gewig dra                             (Enige 3 x 1)                (3)

1.8    Beskryf kortliks die poeierbestrykingproses:
       Plastiekafwerking in poeiervorm, (1) word deur ŉ sproeispuit met
       saamgeperste lug aangewend. (1)                                                      (2)
                                                                                           [20]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

                           Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)             SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                          5

.VRAAG 2: GRAFIKA EN VERBINDINGS

2.1   Gebruik die inligting op ANTWOORDBLAD A en voltooi die terreinplan op
      ŉ skaal van 1 : 200 volgens die volgende vereistes:

      2.1.1   Die erfgrense word vanaf punt A uitgemeet.
              Die erfgrense voor en agter is 23 m lank.
              Die erfgrense aan die sykante is 25 m lank.                                      (2)
      2.1.2 Die voorste boulyn is 4 m vanaf die erfgrens.
              Die agterste en kant boulyne is 2 m vanaf die erfgrense.                         (2)
      2.1.3 Toon die erfingang, 3 m vanaf die westelike erfgrens.                              (1)
      2.1.4 Toon die uitgangspeil in die noord-oostelike hoek van die erf.                     (1)
      Voltooi die struktuur se riooluitleg en afkortings van die riooltoebehore volgens
      die volgende vereistes:
      2.1.5 Die hoofriool vanaf die badkamer tot by die munisipale aansluiting.                (2)
      2.1.6 Die takriole na die badkamer en kombuis.                                           (2)
      2.1.7 Mangat op die erf, voor die munisipale aansluiting.                                (2)
      2.1.8 Steekoë                                                                            (4)
      2.1.9 Inspeksie-oë                                                                        (4)

2.2   •   Lengte van skag
      •   Deursnee
      •   Tipe draad
      •   Kopgrootte                                                             (4 x 1)       (4)

2.3   Wanneer die vierkantige skouer ingedryf is, (1) sal dit draaiing teenstaan. (1)          (2)

2.4   A – Moer
      B – Draad
      C – Uitloop
      D – Skag                                                                   (4 x 1)       (4)

2.5   Enige TWEE vereistes waaraan ŉ boksteier moet voldoen.
      • Stewig van ŉ soliede materiaal gebou wees.
      • Verhoed dat steunpote sal sprei.
      • Nie hoër as 3 m wees nie.
      • Nie uit meer as 2 lae bestaan nie.                                (Enige 2 x 1)        (2)

2.6   Noem TWEE voorsorgmaatreëls wanneer ŉ leer vervoer word.
      • Nie uitermatig uitsteek.
      • Eindpunt met rooi of oranje vlag gemerk.                                (2 x 1)        (2)

2.7   Soortgelyke antwoord.
      • Verf bedek (1) gebreke. (1)                                                            (2)

2.8   Beskryf enige EEN gebruik van die bukswaterpas.
      • Bepaal (1) hoogteverskille. (1)
      • Bepaal (1) vlakke en hellings (1)
      • Uitlê van (1) geboue. (1)
      • Oordra van (1) vlakke en hoogtes. (1)
      • Bepaal horisontale (1) afstande. (1)                              (Enige 1 x 2)        (2)
Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

                            Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                    SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING        (EC/SEPTEMBER 2024)

2.9   Enige TWEE materiale wat ŉ multidetektor in mure kan opspoor.
      • Ysterhoudende metale.
      • Nie-ysterhoudende metale.
      • WS-bedrading.
      • Hout
      • Metaalpenne
      • Staalstawe
      • Koperpype                                             (Enige 2 x 1)       (2)
                                                                                 [40]

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

                        Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)               SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                      7

VRAAG 3:       SWAAIRAME, KASTE, MUURPANELE EN HOEVEELHEDE
               (SPESIFIEK)

3.1   3.1.1     Onderste reling van bolig                                               (1)

      3.1.2     Kalf                                                                    (1)

      3.1.3     Hout (glas) kraal/Kwadrant/Kwartrond                                    (1)

      3.1.4     Om die voorkoms van die raam te verbeter/om ŉ goeie afwerking
                te verskaf.                                                             (1)

      3.1.5     Bolig is ŉ klein venster wat bo die opening van ŉ deur of venster
                gebou word.                                                             (1)

      3.1.6     Om te verhoed dat reënwater in die raam ingewaai word en die
                vertrek binnedring.                                                     (1)

3.2   Sien ANTWOORDBLAD B.                                                              (9)

3.3   Sien ANTWOORDBLAD C.                                                              (8)

3.4   Ingeboude kas – 550 mm – 600                                                      (1)

      Vrystaande kas – 520 mm – 570 mm                                                  (1)

3.5   3.5.1     A – Kroonlys                                                            (1)

                B – Horisontale ruhegstukke                                             (1)

                C – Kwadrantlys                                                         (1)

      3.5.2     Om die gaping tussen vloerlyste en vloerbedekking te bedek.             (1)

      3.5.3     Om ŉ estetiese voorkoms te verleen.                                    (1)
                                                                                      [30]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

                          Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                      SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING             (EC/SEPTEMBER 2024)

VRAAG 4:       DAKKE, PLAFONNE, GEREEDSKAP EN TOERUSTING EN
               MATERIALE (SPESIFIEK)

4.1    4.1.1    B                                                                       (1)

       4.1.2    F                                                                       (1)

       4.1.3    D                                                                       (1)

       4.1.4    E                                                                       (1)

       4.1.5    C                                                                       (1)

4.2    4.2.1    Gebou A – Geweldak                                                      (1)

                Gebou B – Skildak                                                       (1)

       4.2.2                    Boaansig van ŉ skuinsdak

                                             √
                                     √                √
                                             √
                                             √

                                             √                                          (4)

       4.2.3    Enige DRIE kenmerke van ŉ goeie dakbedekking:
                • Goeie dakbedekking moet weerstoestande soos wind en reën
                   weerstaan.
                • Lyk duursaam en verbeter die voorkoms van die gebou.
                • Brandbestand wees.
                • Verskaf isolasie teen hitte en koue.           (Enige 3 x 1)          (3)

4.3    4.3.1    Enige EEN doel van onderlaag vir beton- of kleiteëls:
                • Verskaf ŉ hoogs doeltreffende versperring teen die indringing
                   van windgedrewe reën en stof.
                • Laat reën wat onder die teëls ingewaai word om na die geute
                   toe vloei.
                • Verlaag die suigdruk onder die teëls en verminder die risiko
                   dat die wind die teëls lig.
                • Dien as ŉ termiese versperring deur isolasie te verbeter.
                                                                    (Enige 1 x 1)       (1)

       4.3.2    Enige EEN doel van onderlaag vir ŉ grasdak:
                • Om die verspreiding van brand te vertraag.                            (1)

       4.3.3    Enige EEN doel van onderlaag vir IBR en sinkplate:
                • Verminder die hoeveelheid stof binne die dakspasie
                • Maak die dak waterdig                           (Enige 1 x 1)         (1)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

                          Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)             SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                     9

4.4    Enige EEN gebruik van ŉ dakkaphanger:
       • Om lede van dakkappe teen 45° of 90° hoeke aan te sluit
       • Om balke, balke of kappe van skuinsdakke, priële, motorafdakke en
          vloerbalke of kappe aan muur te verbind
       • Geskik vir T-aansluiting waar balke aan ŉ muur vasgemaak word of
          waar twee balke verbind word                          (Enige 1 x 1)        (1)

       Enige EEN gebruik van ŉ spykerplaat:
       • Om verskillende gedeeltes van dakkappe te verbind
       • Word gebruik aan elke kant van die dakkappe wat verbind word
                                                               (Enige 1 x 1)         (1)

4.5    Indien die oppervlakte van ŉ grasdak 20 m² oorskry, moet die dak
       minstens 4,5 meter van enige grens of naburige strukture gebou word.          (1)

4.6    Dakrande is die gedeeltes van ŉ dak wat buite die buitemure van ŉ gebou
       uitsteek.                                                                     (1)

4.7    Enige TWEE voordele van meganiese gradering:
       • Masjienstresgradering is hoogs effektief en meer akkuraat.
       • Dit bied ŉ betroubare en konsekwente metode om hout te gradeer.
       • Dit word meestal in ontwerpte verbindingsplaatdakkappe gebruik.
       • Dit is ŉ vinnige proses.                                (Enige 2 x 1)       (2)

4.8    5
       3
       2
       7
       4
       6
       1                                                               (7 x 1)       (7)

4.9    A – Bindbalk                                                                  (1)

       B – Latwerk                                                                   (1)

       C – Valdeur                                                                   (1)

       D – Dekstrook                                                                 (1)

4.10   610 mm x 610 mm                                                               (1)

4.11   4.11.1 Draagbare houtwerkmasjiene                                             (1)

       4.11.2 B – Verdieper                                                         (1)

                C – Elektriese skaaf                                                (1)

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

                          Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                    SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING            (EC/SEPTEMBER 2024)

       4.11.3 Enige EEN:
              • Maak die figuursaaglem skoon na gebruik.
              • Moenie die figuursaaglem forseer nie.
              • Vermy die gebruik van stomp lemme.
              • Hou die kragtoevoerkabel weg van die lem.
              • Gebruik die korrekte lem vir spesifieke werk.
              • Beplan altyd jou snitte versigtig – maak vooraf snitte indien
                 nodig om te keer dat die lem breek.
              • Ontkoppel die toestel wanneer die saaglem vervang word.
              • Maak seker dat die lem ophou beweeg het voordat jy die
                 figuursaag sonder toesig los.                   (Enige 1 x 1)        (1)

       4.11.4 Enige EEN:
              • Veilige, droë plek
              • Hout- of plastiekhouer weg van vog               (Enige 1 x 1)       (1)
                                                                                    [40]

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

                         Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)              SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                       11

VRAAG 5:       FORMELE, BEKISTING, SKORING EN GRAFIKA AS
               KOMMUNIKASIEMIDDEL (SPESIFIEK)

5.1    5.1.1   A – Skuins                                                                (1)

       5.1.2   C – jukke                                                                 (1)

       5.1.3   B – loopvlak                                                              (1)

       5.1.4   A – kop van die stutte/stutte na die draer                                (1)

       5.1.5   D – Al die bogenoemde                                                     (1)

5.2    5.2.1   Enige TWEE:
               • Plastiek
               • Metaalplate
               • Hardebord
               • Veselglas                                           (Enige 2 x 1)       (2)

       5.2.2   Die druk van die vloeibare beton word aan die onderkant van die
               bekisting gekonsentreer.                                                  (1)

       5.2.3   Enige EEN:
               • Dit is sterker as ŉ houtstut.
               • Dit kan baie makliker as ŉ houtstut verstel word.
               • Verskaf baie meer akkurate hoogteverstelling tydens
                   installasie.                                    (Enige 1 x 1)         (1)

5.3    5.3.1   Dubbel lugskoor                                                           (1)

       5.3.2   Klem/steekbalk                                                            (1)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

                            Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                     SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING             (EC/SEPTEMBER 2024)

       5.3.3

                               NR.     ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
                                1      Spanstukke/Diagonale stutte 2
                                                        TOTAAL:    2                     (2)

5.4    5.4.1    Om die gewig van die muur/vloer of dak te dra.                           (1)

       5.4.2    Enige EEN:

                 •   Om die staanskoor en stutte stewig te maak
                 •   Om hoogteverstelling toe te laat
                 •   Om die verwydering van die dele van die skoring te
                     vergemaklik                                   (Enige 1 x 1)         (1)
5.5

                                 2           3               2

                                                        4

                                                                      5
                      5

                       NR.       ASSESSERINGSKRITERIA        PUNT
                        1     Korrektheid van hoofstyldakkap   2
                        2     Dakkappe                         2
                        3     Hoofstyl                         1
                        4     Bindbalk                         1
                        5     Oorhang                          2
                                                     TOTAAL:   8                         (8)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

                           Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)              SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                    13

5.6    5.6.1     •    Ingevoeg by die ente
                 •    Onder die draer
                 •    Bo-op die stutte                                 (3 x 1)        (3)

       5.6.2    Enige TWEE:
                • Om die formeel te ondersteun.
                • Verhoog of verlaag die formeel tot die verlangde hoogte.
                • Fasiliteer die verwydering van die formeel na voltooiing van
                    die boog.                                    (Enige 2 x 1)        (2)

       5.6.3    Ru-boog – Oop latwerk                                                 (1)

                Pasboog – Geslotedigte latwerk                                       (1)
                                                                                    [30]

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

                           Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                     SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                (EC/SEPTEMBER 2024)

VRAAG 6:       HOUT-HANGVLOERE, TRAPPE, YSTERWARE, DEURE EN
               VERBINDINGS (SPESIFIEK)

6.1    6.1.1    Naggrendel/slot                                                           (1)

       6.1.2    Insteekslot                                                               (1)

       6.1.3    Oplêslot                                                                  (1)

       6.1.4    Oplêkasslot                                                               (1)

6.2     •   Ingelate kasslot het ŉ netjieser voorkoms omdat dit gelyk met die
            binneoppervlak van die deur pas.
        •   Dit is sterker as oplêkasslotte omdat dit in ŉ inlating aan die
            binnekant van die kas aangebring is.                            (2 x 1)       (2)

6.3    6.3.1    Tussen bene en die relings                                                (2)

       6.3.2    Sien aangehegte ANTWOORDBLAD 6.3.2.                                       (8)

6.4    6.4.1    Horisontale deursnee-aansig deur die tussenstyl en verhewe
                kussingpaneel.                                                            (1)

       6.4.2    A – Tussenstyl                                                            (1)

                B – Verhewe kussingpaneel                                                 (1)

                C – Opening                                                               (1)

       6.4.3    Tussenstyl is ŉ vertikale lid wat tussen die style ingesit word om
                ekstra panele te huisves.                                                 (1)

       6.4.4    Om voorsiening te maak vir die krimp en uitsetting van hout.              (1)

6.5    Sien aangehegte ANTWOORDBLAD 6.5.                                                (12)

6.6    6.6.1    A – Handreling                                                            (1)

                B – Spilpaal                                                              (1)

                F – Trapboom                                                              (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

                              Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)            SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                     15

       6.6.2    Reguit traparm:
                Enige EEN:
                • Loop in een rigting
                • Ononderbroke traparms wat twee verdiepings direk verbind
                • Geskik vir lang traparms
                • Vereis lang reguit area vir konstruksie                            (1)

                Halwe bordes traparm:
                Enige EEN:
                • Bekend as U-vormig
                • Het twee parallelle traparms wat verbind word deur 'n bordes
                    wat ŉ 180°-draai maak wanneer ŉ mens op- of afklim
                • Benodig minder vloerspasie aangesien dit korter maar breër
                    vloeroppervlakte beslaan                                         (1)

       6.6.3    Enige EEN:
                • Ideaal wanneer trappe van rigting verander.
                • Dien as rusplek/laat die gebruiker toe om te rus wanneer
                    trappe op- en af gegaan word.                                   (1)
                                                                                   [40]

                                                                    TOTAAL:        200

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

                          Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
16                     SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING             (EC/SEPTEMBER 2024)

                                                          NAAM
                               SIVIELE TEGNOLOGIE          EN
 ANTWOORDBLAD             A         (GENERIES)            VAN:

2.1     Gebruik die inligting op ANTWOORDBLAD A en voltooi die terreinplan op
        ŉ skaal van 1 : 200.

ERF 121                                   ERF 123                                ERF 125

                  SO
                                  IO                 IO    SO

                                KOMBUIS             BADKAMER

                                               A

                     MG

              A

                                  PARLEMENTSTRAAT

                                                    Erfgrense              2
                                                    Boulyne                2
                                                    Erfingang              1
                                                    Uitgangspeil           1
                                                    Hoofriool              2
                                                    Takriole               2
                                                    Mangat                 2
                                                    Steekoë                4
                                                    Inspeksie-oë           4
                                                                   TOTAAL: 20

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

                              Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)               SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                      17

                                     SIVIELE            NAAM
 ANTWOORDVEL
     (3.2)               B        TEGNOLOGIE             EN
                                   (SPESIFIEK)           VAN:

                                      Opmetingsblad
          A          B        C                          D
3.2.1                                Totale lengte van muurplaat benodig vir die
                                     gebou

                                     Binne afmetings:
                                     8 000 mm – 2/220 = 7 560 mm √

                                     Totale lengte van muurplaat benodig :
        2/√    7,56 √    15,12 m √   Binnelengte tussen gewelpunte = 7 560 mm

                                      15,12 m muurplaat is nodig                               (4)

                                     Totale lengte hout vir die bindbalk benodig.

        8/ √   5,28 √    42,24 m √   42,24 m bindbalk is nodig                                 (3)
3.2.2

                                     Korrekte gebruik van opmetingsblad                        (1)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

                             Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
18                   SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING           (EC/SEPTEMBER 2024)

                                SIVIELE           NAAM
 ANTWOORDBLAD
     (3.3)            c      TEGNOLOGIE            EN
                              (SPESIFIEK)          VAN:

                                                  ASSESSERINGSKRITERIA           PUNT
                                               Boonste rak (volle breedte)         1
                                               Tussenkant in middel                1
                                               Hangspasie aan linkerkant           1
                                               Ovaal hangreling                    1
                                               VIER rakke                          1
                                               TWEE laai-eenhede onder
                                               rakke                               2
                                               Korrektheid van die tekening        1
                                                                  TOTAAL:          8

                                  Korrektheid ✓

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

                          Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)           SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                         19

                                                      NAAM
 ANTWOORDBLAD              SIVIELE TEGNOLOGIE          EN
     (6.3.2)          D         (SPESIFIEK)            VAN:

                                            ASSESSERINGSKRITERIA                   PUNT
                                        Korrektheid van die tekening
                                        Reling                                      1
                                        Bors                                        4
                                        Tap                                         3
                                                                  TOTAAL:           8

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

                          Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com
20                      SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING           (EC/SEPTEMBER 2024)

                                                            NAAM
 ANTWOORDBLAD                 SIVIELE TEGNOLOGIE             EN
     (6.5)              E          (SPESIFIEK)               VAN:

                     ASSESSERINGSKRITERIA            PUNT
                Draer                                  1
                Balke                                  2
                Muurplaat                              1
                Tong-en-groef-vloerplank               1
                Vloerlyste                             1
                Kwartrond                              1
                Arsering                               1
                Byskrifte vir: Mierskerm               1
                               Lugsteen                1
                               DPC                     1
                Korrektheid van tekening               1
                                           TOTAAL:    12

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

                             Hosted by www.ecexams.co.za.

## Related documents

- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-woodworking-afrikaans/1c6d5c64-83b5-456b-abcf-2abc23f1f1fe) — Civil Technology · QP · 2024 · Afr
- [Civil Technology (Woodwork) (English and Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-woodwork-english-and-afrikaans-june-2025-question-paper/c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5) — Civil Technology · QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology May-June 2025 (Construction) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2025-construction-afr/591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3) — Civil Technology · QP · 2025 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT 2023 Construction Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept-2023-construction-afrikaans/97f8938d-02eb-46a4-a681-ef07b440e38f) — Civil Technology · QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2023 Civil Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2023-civil-afrikaans/3d971330-fbba-4185-b58b-8e57fbcde1cc) — Civil Technology · QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2023 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2023-woodworking-afrikaans/3e001b9e-95a3-4e0c-ad76-9bcfe29c6fff) — Civil Technology · QP · 2023 · Afr

## More from Grade 12 Civil Technology

- [Civil Technology Nov 2025 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-question-paper/05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology Nov 2024 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-woodworking-afr/eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c) — QP · 2024 · Afr
- [Civil Technology Nov 2024 (Civil Services) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-civil-services-afr/307147a5-3280-4a11-a82e-cf3e33388eb0) — QP · 2024 · Afr
- [Civil Technology Nov 2023 (Construction) Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2023-construction-eng/e6743728-8140-42ae-838d-282654a975a5) — QP · 2023 · Eng
- [Civil Technology Nov 2023 (Civil Services) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2023-civil-services-afr/b820ac91-947c-4aed-821f-256aa13aabe1) — QP · 2023 · Afr
- [Civil Technology Nov 2023 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2023-woodworking-afr/f6f7ac38-fb55-4d61-bc66-5441e4cbcee0) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
