# Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2022 QP (Afr)

> Grade 12 Civil Technology question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2022 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept-2022-construction-afrikaans/444ee848-bfa5-4aeb-9340-180c9823d08a
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2022
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/civil-technology) › [Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2022 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept-2022-construction-afrikaans/444ee848-bfa5-4aeb-9340-180c9823d08a)

## About this document

Civil Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2022 · Afrikaans. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                             NASIONALE
                         SENIOR SERTIFIKAAT

                                  GRAAD 12

                          SEPTEMBER 2022

         SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE

PUNTE:   200

TYD:     3 uur

         Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye, insluitend 2 antwoordblaaie.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                        SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                    (EC/SEPTEMBER 2022)

 BENODIGHEDE:

 1.     ANTWOORDEBOEK

 2.     Tekeninstrumente

 3.     ŉ Nieprogrammeerbare sakrekenaar

 INSTRUKSIES EN INLIGTING:

 1.     Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae: TWEE vrae is generies en VIER vrae
        is vakspesifiek.

 2.     Beantwoord AL die vrae.

 3.     Beantwoord elke vraag as ŉ geheel. MOENIE onderafdelings van vrae skei
        NIE.

 4.     Begin die antwoord op ELKE vraag op ŉ NUWE bladsy.

 5.     MOENIE in die kantlyn van die ANTWOORDEBOEK skryf NIE.

 6.     Jy mag sketse gebruik om jou antwoorde te illustreer.

 7.     Skryf ALLE berekeninge en antwoorde in die ANTWOORDBOEK of op die
        aangehegte ANTWOORDBLAAIE.

 8.     Gebruik die puntetoekenning as ŉ riglyn vir die lengte van jou antwoorde.

 9.     Maak tekeninge en sketse met potlood, volledig gemaatskryf en netjies met
        beskrywende opskrifte en aantekeninge afgerond, in ooreenstemming met
        die SANS/SABS se Gebruikskode vir Boutekenpraktyke.

 10.    Vir die doel van hierdie vraestel moet die grootte van ŉ steen as
        220 mm x 110 mm x 75 mm geneem word.

 11.    Gebruik jou eie oordeel waar afmetings en/of inligting ontbreek.

 12.    Beantwoord VRAAG 2.1 en 5.2 op die aangehegde ANTWOORDBLAAIE
        deur gebruik te maak van tekeninstrumente, waar nodig.

 13.    SKRYF jou NAAM op elke ANTWOORDBLAD en lewer saam met jou
        ANTWOORDEBOEK in, al het jy nie die vraag beantwoord nie.

 14.    Tekeninge in die vraestel is NIE volgens skaal NIE as gevolg van
        elektroniese kopiëring.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)               SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                            3

VRAAG 1: VEILIGHEID EN MATERIAAL (GENERIES)

Begin hierdie vraag op ŉ NUWE bladsy.

1.1    Definieer die term ongeluk.                                                        (2)

1.2    Noem die materiaal waarvan steiers gemaak word.                                    (1)

1.3    Kies die korrekte antwoord tussen die hakies wat betrekking het op steiers.

       1.3.1    Die veiligheidsfaktor wat gebruik word by steierrame is (een / twee /
                drie).                                                                    (1)

       1.3.2    Die minimum dikte van ŉ houtsteier platform is (38 mm / 50 mm /
                76 mm)                                                                    (1)

       1.3.3    Die minimum hoogte van die skutreling is (900 mm / 1 200 mm /
                1 500 mm).                                                                (1)

1.4    Gee TWEE redes waarom steiers ondersoek moet word, voordat dit gebruik
       kan word.                                                       (2 x 1)            (2)

1.5    Wat is die maksimum afstand van ŉ hangsteier se oorhang verby die rand van
       die struktuur?                                                                     (1)

1.6    Wat is die maksimum hoogte van ŉ boksteier?                                        (1)

1.7    Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van lere.

       1.7.1    Hoekom mag net een persoon op ŉ slag ŉ leer gebruik?                      (1)

       1.7.2    Waarmee moet ŉ leer se eindpunt gemerk word vir sigbaarheid as dit
                vervoer word?                                                             (1)

       1.7.3    Noem EEN materiaal waarvan lere gemaak kan word.                          (1)

       1.7.4    Hoekom moet lere skoon en vry van olies en ghries gehou word?             (1)

1.8    Noem TWEE voordele van ŉ waterbasisverf.                               (2 x 1)     (2)

1.9    Noem TWEE voordele van die nabehandeling van beton.                    (2 x 1)     (2)

1.10   Noem TWEE metodes wat gebruik kan word om die korrosie by metale te
       voorkom.                                                    (2 x 1)                (2)
                                                                                         [20]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                        SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                 (EC/SEPTEMBER 2022)

VRAAG 2: GRAFIKA, VERBINDINGS EN TOERUSTING (GENERIES)

Begin hierdie vraag op ŉ NUWE bladsy.

2.1   FIGUUR 2.1 op ANTWOORDBLAD A toon die buitelyne van ŉ struktuur wat
      op ŉ terrein gebou moet word. Teken die terreinplan op skaal 1 : 200 op
      ANTWOORDBLAD A sodat die struktuur in die middel van die terrein is.

      Die terreinplan moet aan die volgende vereistes voldoen.
      Gebruik die puntetabel op ANTWOORDBLAD A as verwysing.

      2.1.1     Erfgrootte is 30 m breed van oos na wes en 40 m lank van suid na
                noord.                                                                    (2)

      2.1.2     Sypaadjie van 2 m en die straat van 6 m aan die suidekant.                (3)

      2.1.3     Bougrense is 2 m aan die ooste-, noorde- en westekant en 4 m
                aan die suidekant.                                                        (4)

      2.1.4     3 m breë ingang na die erf.                                               (2)

      2.1.5     Uitgangspeil in die noordweste hoek van die erf.                          (2)

      Teken die riooluitleg op die struktuur in en toon die volgende:

      2.1.6     Spoelkloset simbool by die afkorting                                      (1)

      2.1.7     Rioolpypaansluitings                                                      (2)

      2.1.8     Steekoog met die afkorting                                                (2)

      2.1.9     Inspeksie-oog met die afkorting                                           (2)

      2.1.10    Mangat met die afkorting                                                  (2)

      Toon die volgende mates:

      2.1.11    Lengte en breedte van die erf                                             (4)

      2.1.12    Suidelike- en westelike bougrense                                         (2)

2.2   Wat is die voordeel van die vierkantige skouerbout?                                 (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)               SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                          5

 2.3 Benoem dele A tot D van die bout in FIGUUR 2.3.

                A

               B                       C          D

                                          FIGUUR 2.3
                                                                           (4 x 1)      (4)

 2.4 Wat is die doel van die nyloninsetsel van ŉ seskantmoer?                           (1)

 2.5 Wat is die voordeel van ŉ vleuelmoer?                                              (1)

 2.6 FIGUUR 2.6 toon die bukswaterpaslesing wat op die teleskopiese staf
     geneem is. Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van die lesing.

                                    1.7

                                    1.6

                                          FIGUUR 2.6

       2.6.1    Wat is die hoogtelesing op die staf?                                    (1)

       2.6.2    Bereken die afstand tussen die bukswaterpas en die staf.
                Toon ALLE berekeninge, formules en eenhede.                             (4)
                                                                                       [40]

                                                          TOTAAL AFDELING A:            60

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                           SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                 (EC/SEPTEMBER 2022)

VRAAG 3: DAKKE, TRAPPE EN VERBINDING (SPESIFIEK)

Begin hierdie vraag op ŉ NUWE bladsy.

3.1    Noem DRIE voordele by die gebruik van dakonderlegsels.                    (3 x 1)    (3)

3.2    Noem TWEE vereistes waaraan dakkappe moet voldoen.                        (2 x 1)    (2)

3.3    Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van die dakkonstruksie in
       FIGUUR 3.3.

                                                                            C

               A
                                                                            D
               B

                                                                            E

                                          FIGUUR 3.3

       3.3.1   Benoem dele A tot E.                                              (5 x 1)    (5)

       3.3.2   Wat is die afmetings (grootte) van dele B en E?                   (2 x 1)    (2)

       3.3.3   Wat is die doel (funksie) van deel D?                                        (1)

3.4    Kies die korrekte antwoord van die woorde tussen hakies in die volgende
       stellings.

       3.4.1   Platdakke se helling is minder as (10° / 20° / 30°).                         (1)

       3.4.2   Die maksimum hartafstand tussen latte is (245 mm / 345 mm /
               445 mm).                                                                     (1)

       3.4.3   Die minimum helling van gegolfde sinkplate is (5° / 10° / 15°).              (1)

3.5    Voorsien die AFMETING by die volgende beskrywings van trappe:

       3.5.1       Die minimum diepte van die aantree                                       (1)

       3.5.2       Die maksimum vertikale styging van trappe tussen bordesse                (1)

       3.5.3       Die maksimum helling van ŉ trap vir privaat gebruik                      (1)

       3.5.4       Die maksimum styging van ŉ trappie/traptree                              (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)               SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                          7

3.6     Voorsien EEN term vir die volgende beskrywings van trappe:

        3.6.1    Die horisontale afstand gedek deur die traparm                           (1)

        3.6.2    Die oorhang aan die voorkant van die loopstuk                            (1)

        3.6.3    Die vertikale deel tussen twee opeenvolgende loopstukke                  (1)

3.7     Noem TWEE tipes materiaal waarvan trappe gemaak kan word.          (2 x 1)        (2)

3.8     Identifiseer die volgende stellings as WAAR of ONWAAR:

        3.8.1    Die muurplaat heg die dakkap aan die muur.                               (1)

        3.8.2    Gegalvaniseerde staalbande moet tot ŉ diepte van 600 mm vir ligte
                 dakke, in die muur strek, as die muur met hol betonblokke gebou
                 word.                                                                    (1)

        3.8.3    Muurbinte moet drukspanning kan weerstaan.                               (1)

3.9     Noem TWEE tipes vasgegiete boutankers.                             (2 x 1)       (2)
                                                                                        [30]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                            SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                (EC/SEPTEMBER 2022)

VRAAG 4:      MATERIAAL, TOERUSTING EN GEREEDSKAP, UITGRAWINGS
              EN FONDASIES (SPESIFIEK)

Begin hierdie vraag op ŉ NUWE bladsy.

4.1   Kies ŉ beskrywing uit KOLOM B wat die beste by ŉ item in KOLOM A pas.
      Skryf slegs die letter (A-I) langs die vraagnommers (4.1.1 tot 4.1.6) in die
      ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 4.1.7 J.

                   KOLOM A                                KOLOM B
      4.1.1    Aluminium                      A   swaar metaal

      4.1.2    Silikoon                       B   gedoop in gesmelte sink

      4.1.3    Rekbare gietyster              C   getoets in die laboratorium

      4.1.4    Perspex                        D   ligte metaal

      4.1.5    Kubustoets                     E   basiese seëlmiddel

      4.1.6    Polistireen                    F   getoets op die terrein

                                              G   verpakkingsmateriaal

                                              H   alternatief vir glas

                                              I   uiters giftig
                                                                                (6 x 1)   (6)
4.2   Noem die TWEE metodes om beton na hoër vlakke in ŉ gebou te pomp.
                                                                     (2 x 1)              (2)

4.3   Wat is die druksterkte in MPa van klaarbeton?                                       (1)

4.4   Noem EEN nadeel van klaarbeton.                                                     (1)

4.5   Noem VIER tipes apparaat wat by die saktoets gebruik word.                (4 x 1)   (4)

4.6   Bespreek die doelwitte van die kubustoets.                                (2 x 1)   (2)

4.7   Hoeveel monsterkubusse word benodig vir die kubustoets in die
      laboratorium?                                                                       (1)
4.8   Teken ŉ netjiese skets van ŉ normale faling van die kubustoets in die
      ANTWOORDEBOEK.                                                                      (2)

4.9   Noem die TWEE hoofgroepe waarvolgens metale geklassifiseer word.
                                                                                (2 x 1)   (2)
4.10 Noem TWEE tipes materiaal wat gebruik kan word vir die bekleding van ŉ
     gebou.                                                            (2 x 1)            (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)              SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                          9

4.11     Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van die konstruksiemasjien in
         FIGUUR 4.11.

                                      FIGUUR 4.11

         4.11.1 Word die masjien vir ligte of swaar verdigting van grond gebruik?      (1)

         4.11.2 Noem TWEE maniere om die masjien te versorg.               (2 x 1)     (2)

4.12     Identifiseer die konstruksiemasjiene in FIGUUR 4.12A en 4.12B.    (2 x 1)     (2)

                       FIGUUR 4.12A                      FIGUUR 4.12B

4.13     Noem TWEE faktore wat die ontwerp van ŉ gebou en die uitgrawing kan
         beïnvloed.                                                     (2 x 1)        (2)

4.14     Noem VIER oorsake wat kan veroorsaak dat ŉ uitgrawing ineenstort.
                                                                         (4 x 1)       (4)

4.15     Identifiseer die volgende stellings as WAAR of ONWAAR:

         4.15.1 Rooi of oranje waarskuwingsligte word by uitgrawings gebruik.          (1)

         4.15.2 Die omheining by die buitegrense van ŉ perseel moet ten minste
                twee meter hoog wees.                                                  (1)

         4.15.3 Toue mag gebruik word om uit diep uitgrawings te kom.                  (1)

4.16     Noem DRIE tipes fondasies.                                        (3 x 1)     (3)
                                                                                      [40]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                       SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                 (EC/SEPTEMBER 2022)

VRAAG 5: STEENWERK, GRAFIKA, PLEISTER EN VLAKLAAG (SPESIFIEK)

Begin hierdie vraag op ŉ NUWE bladsy.

5.1   Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van die muur in FIGUUR 5.1.

                                       FIGUUR 5.1

      5.1.1    Watter tipe verband was gebruik om hierdie muur te bou?                 (1)

      5.1.2    Is dit ŉ halfsteenmuur of ŉ eensteenmuur?                               (1)

      5.1.3    Wat is die wydte van die muur?                                          (1)

5.2   Teken die vogweerlaag (VWL) in by muur en vloer op ANTWOORDBLAD B.
                                                                   (5 x 1)             (5)

5.3   Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van spoumure.

      5.3.1    Wat is die wydte van ŉ standaard spoumuur?                              (1)

      5.3.2    Hoe dik moet die wande van ŉ spoumuur ten minste wees?                  (1)

      5.3.3    Wat is die maksimum hoogte van ŉ spoumuur?                              (1)

      5.3.4    Wat heg die twee mure aanmekaar?                                        (1)

      5.3.5    Wat is die doel van die syfergat?                                       (1)

5.4   Noem DRIE voordele van spoumure.                                     (3 x 1)     (1)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)                 SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                          11

5.5   Identifiseer die muurbinte in FIGURE 5.5A en 5.5B.                      (2 x 1)      (2)

                      FIGUUR 5.5A                         FIGUUR 5.5B

5.6    Kies ŉ beskrywing uit KOLOM B wat die beste by ŉ item in KOLOM A pas.
       Skryf slegs die letter (A–F) langs die vraagnommers (5.6.1 tot 5.6.4) in die
       ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 5.6.5 G.

               KOLOM A                                KOLOM B
       5.6.1    Subbasis            A   natuurlike grond waarop plaveisel gelȇ
                                        word

       5.6.2     Randsteen          B   sand as bryvulling tussen plaveiblokke
                                        gebruik

       5.6.3     Ondergraad         C   beste vorm van ŉ kantstrook by plaveisel

       5.6.4     Vlaklaagsand       D   finale laag waarop plaveisel gelȇ word

                                    E   voorbereiding van die subbasis

                                    F   voorbereide laag onder plaveisel en
                                        vlaklaagsand
                                                                              (4 x 1)      (4)

5.7    Noem TWEE voordele van plaveisel wat in dagha gelȇ word.               (2 x 1)      (2)

5.8    Noem TWEE redes vir konstruksiefaling by plaveisel.                    (2 x 1)      (2)

5.9    Teken ŉ netjiese skets met AGT (8) stene van die mandjievleg-plaveisel-
       patroon in die ANTWOORDEBOEK. Gebruik jou eie skaal.                                (4)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                          SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE             (EC/SEPTEMBER 2022)

 5.10   Beantwoord die volgende vrae met betrekking tot die boogstruktuur in
        FIGUUR 5.10.

                                                 A                       B

                                                 C

                                          FIGUUR 5.10

         5.10.1      Identifiseer die tipe boogkonstruksie.                           (1)

         5.10.2      Noem dele A tot C.                                  (3 x 1)      (3)

 5.11    Noem die bestandele van pleister (water en kalk uitgesluit).    (2 x 1)      (2)

 5.12    Noem TWEE tipes pleisterafwerkings.                             (2 x 1)      (2)

 5.13    Noem TWEE tipes vlaklae.                                        (2 x 1)      (2)
                                                                                     [40]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)                   SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                        13

 VRAAG 6:        BEKISTING, WAPENING, BETONVLOER EN HOEVEELHEDE
                 (SPESIFIEK)

 Begin hierdie vraag op ŉ NUWE bladsy.

 6.1     Definieer die term in-situ beton.                                                 (1)

 6.2     Noem DRIE eienskappe van goeie bekisting.                            (3 x 1)      (3)

 6.3     Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van die bekisting in
         FIGUUR 6.3.

                                                                          C
                               A
                                                                          D

                              B

                                                                          E

                                             FIGUUR 6.3

         6.3.1        Benoem dele A tot E.                                    (5 x 1)      (5)

         6.3.2        Word die bekisting vir ŉ kolom of ŉ balk gebruik?                    (1)

 6.4     Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van die staafkode in
         FIGUUR 6.4.

                                     Staafkode: 8Y12-01-200

                                             FIGUUR 6.4
         6.4.1        Watter tipe staal word gebruik?                                      (1)

         6.4.2        Wat is die deursnee van die stawe?                                   (1)

         6.4.3        Wat is spasiëring van die stawe?                                     (1)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                         SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE              (EC/SEPTEMBER 2022)

 6.5 Teken ŉ netjiese kantaansig skets van die rib-en-blokkonstruksie in die
     ANTWOORDEBOEK. Wys met ŉ pyltjie die dele (rib en die blok).                     (6)

 6.6 Noem EEN doelwit van die dekkingsdiepte vir wapening in betonwerk.               (1)

 6.7 Noem EEN metode om staalstawe met mekaar te verbind.                             (1)

 6.8 FIGUUR 6.8 toon die buite-mates van die fondamentstroke vir ŉ stoorkamer.
     Die fondament is 700 mm breed en 250 mm dik.
     Beantwoord die volgende vrae in die ANTWOORDEBOEK.
     Tabelvorm is NIE noodsaaklik NIE (wys alle formules en stappe).

                                              5 500

              3 250

                                        FIGUUR 6.8

      6.8.1      Bereken die hartlyn van die fondament.                               (5)

      6.8.2      Bereken die volume beton wat benodig word.                           (4)
                                                                                     [30]

                                                                         TOTAL:      200

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)              SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                     15

                               SIVIELE TEGNOLOGIE
  ANTWOORDBLAD           A          GENERIES
                                                     NAAM:

 2.1 FIGUUR 2.1 op ANTWOORDBLAD A toon die buitelyne van ŉ struktuur wat
     op ŉ terrein gebou moet word. Teken die terreinplan op skaal 1 : 200 op
     ANTWOORDBLAD A sodat die struktuur in die middel van die terrein is.         (28)

                                            Erfgrootte            2
                                            Sypaadjie + straat    3
                                            Bougrense             4
                          SK                Ingang                2
                                            Uitgangspeil          2
                                            Spoelkloset           1
                                            Rioolaansluiting      2
                                            Inspeksie-oog + afk.  2
                                            Steekoog + afk.       2
                                            Mangat + afk.         2
                                            Mates                 6
                                                          TOTAAL 28

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
16                      SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE     (EC/SEPTEMBER 2022)

                            SIVIELE TEGNOLOGIE
  ANTWOORDBLAD          B      KONSTRUKSIE
                                                    NAAM:

5.2    Teken die vogweerlaag (VWL) in.                                    (5)

Kopiereg voorbehou                                           Blaai om asseblief

## Related documents

- [CIV TECH GR12 QP SEPT2022 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2022-woodworking-afrikaans/c4790570-dabd-463c-94fa-aa1715b1a542) — Civil Technology · QP · 2022 · Afr
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2022 Civil Services Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2022-civil-services-afrikaans/e517a483-4536-458b-945a-1e2a6820fc1b) — Civil Technology · Memo · 2022 · Afr
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2022 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2022-woodworking-afrikaans/84d33c64-7269-4f87-819c-8ea20dfff8f0) — Civil Technology · Memo · 2022 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT 2023 Construction Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept-2023-construction-afrikaans/97f8938d-02eb-46a4-a681-ef07b440e38f) — Civil Technology · QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2023 Civil Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2023-civil-afrikaans/3d971330-fbba-4185-b58b-8e57fbcde1cc) — Civil Technology · QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2023 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2023-woodworking-afrikaans/3e001b9e-95a3-4e0c-ad76-9bcfe29c6fff) — Civil Technology · QP · 2023 · Afr

## More from Grade 12 Civil Technology

- [Civil Technology (Woodworking) (Afrikaans) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-woodworking-afrikaans-june-2025-possible-answers/c0a65d19-28ca-4ac3-8c61-d4627d2a3133) — Memo · 2025 · Afr
- [Civil Technology Nov 2025 (Construction) MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-memorandum/0e265899-dc44-4809-aabf-8f374f1af392) — Memo · 2025 · Eng
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024 Construction Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2024-construction-afrikaans/162bcc65-80ad-4384-b293-36da22468b06) — Memo · 2024 · Afr
- [Civil Technology Nov 2022 (Civil Services) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2022-civil-services-mg-afr/42b5315c-825c-40e3-b394-85e0253fc0fb) — Memo · 2023 · Afr
- [Civil Technology Nov 2023 (Construction) Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2023-construction-eng/e6743728-8140-42ae-838d-282654a975a5) — QP · 2023 · Eng
- [Civil Technology Nov 2023 (Civil Services) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2023-civil-services-afr/b820ac91-947c-4aed-821f-256aa13aabe1) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
