# Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)

> Grade 12 Civil Technology question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2023 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept-2023-construction-afrikaans/97f8938d-02eb-46a4-a681-ef07b440e38f
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2023
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 17

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/civil-technology) › [Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept-2023-construction-afrikaans/97f8938d-02eb-46a4-a681-ef07b440e38f)

## About this document

Civil Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2023 · Afrikaans. Question paper, 17 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                             SENIORSERTIFIKAAT

                                      GRAAD 12

                              SEPTEMBER 2023

          SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE

PUNTE:   200

TYD:     3 uur

               Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye, insluitend 2 antwoordblaaie.

### Page 2

2                        SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                  (EC/SEPTEMBER 2023)

BENODIGHEDE:

1.    ANTWOORDEBOEK

2.    Tekeninstrumente

3.    ŉ Nieprogrammeerbare sakrekenaar

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.    Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae: TWEE vrae is generies en VIER vrae
      is vakspesifiek.

2.    Beantwoord AL die vrae.

3.    Beantwoord elke vraag as ŉ geheel. MOENIE onderafdelings van vrae skei
      NIE.

4.    Begin die antwoord op ELKE vraag op ŉ NUWE bladsy.

5.    MOENIE in die kantlyn van die ANTWOORDEBOEK skryf NIE.

6.    Jy mag sketse gebruik om jou antwoorde te illustreer.

7.    Skryf ALLE berekeninge en antwoorde in die ANTWOORDEBOEK of op die
      aangehegte ANTWOORDBLAAIE.

8.    Gebruik die puntetoekenning as ŉ riglyn vir die lengte van jou antwoorde.

9.    Maak tekeninge en sketse met potlood, volledig gemaatskryf en netjies met
      beskrywende opskrifte en aantekeninge afgerond, in ooreenstemming met
      die SANS/SABS se Gebruikskode vir Boutekenpraktyk.

10.   Vir die doel van hierdie vraestel moet die grootte van ŉ steen as
      220 mm x 110 mm x 75 mm geneem word.

11.   Gebruik jou eie oordeel waar afmetings en/of inligting ontbreek.

12.   Beantwoord VRAAG 2.2, 5.2 en 5.9 op die aangehegde ANTWOORDBLAAIE
      deur gebruik te maak van tekeninstrumente, waar nodig.

13.   SKRYF jou NAAM op elke ANTWOORDBLAD en lewer saam met jou
      ANTWOORDEBOEK in, al het jy nie die vraag beantwoord nie.

14.   Tekeninge in die vraestel is NIE volgens skaal NIE as gevolg van elektroniese
      kopiëring.

15.   Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/SEPTEMBER 2023)                   SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                        3

VRAAG 1: VEILIGHEID EN MATERIAAL (GENERIES)

Begin hierdie vraag op ŉ NUWE bladsy.

1.1     Wat is die doel van die Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid, (Wet 85
        van 1993) (WBV)?                                                                    (1)

1.2     Noem die TWEE hoofoorsake van ongelukke.                               (2 x 1)      (2)

1.3     Noem EEN rede waarom steiers eers ondersoek moet word,
        voordat dit gebruik kan word.                                           (1 x 1)     (1)

1.4     Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van die steierwerk in FIGUUR 1.4.

                A

                    B

                                                                        C

                                            FIGUUR 1.4

        1.4.1       Benoem dele A tot C.                                        (3 x 1)     (3)

        1.4.2       Is hierdie ŉ afhanklike of ŉ onafhanklike steier?                       (1)

        1.4.3       Wat is die maksimum hoogte wat deel A vanaf die platform moet
                    wees?                                                                   (1)

1.5     Beantwoord die volgende vrae oor die regulasies op ŉ bouterrein.

        1.5.1       Noem EEN manier hoe om afvalmateriaal vanaf hoë vlakke in ŉ
                    gebou, na die grondvlak te vervoer.                  (1 x 1)            (1)

        1.5.2       Indien daar bo ŉ ingang gewerk word, wat sal verhoed dat materiaal
                    op werkers onder val?                                                   (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

4                        SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE               (EC/SEPTEMBER 2023)

1.6   Dui aan of die volgende stellings as WAAR of ONWAAR is.

      1.6.1    Boksteiers word by hoogtes wat hoër as 3 m gebruik.                     (1)

      1.6.2    Geen stapel se hoogte mag hoër as drie keer die breedte van die
               materiaal wees nie.                                                     (1)

      1.6.3    Aluminiumlere mag naby elektriese drade gebruik word.                   (1)

      1.6.4    Die horisontale dele van ŉ leer word ŉ styl genoem.                     (1)

1.7   Noem die TWEE hoofgroepe waarin verf verdeel kan word.             (2 x 1)       (2)

1.8   Wat is die doel van galvanisering?                                               (1)

1.9   Noem TWEE voordele van nabehandeling (beton).                      (2 x 1)       (2)
                                                                                      [20]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/SEPTEMBER 2023)              SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                          5

VRAAG 2: GRAFIKA, VERBINDINGS EN TOERUSTING (GENERIES)

Begin hierdie vraag op ŉ nuwe bladsy.

2.1    Identifiseer SES van die onderstaande beskrywings wat van toepassing is op
       die kontrolelys van ŉ vloerplan.

       •   Vensternommers
       •   Boulyne
       •   Erfnommer
       •   Deurswaaie
       •   Name van kamers
       •   Grondkontoere
       •   Traprigtings
       •   Skuifdeure
       •   Straatnommer
       •   Wateraansluitingspunt
       •   Posisie van bestaande geboue
       •   Vloerbedekking                                                   (6 x 1)      (6)

2.2    FIGUUR 2.2 op ANTWOORDBLAD A toon die onvoltooide aansig van ŉ gebou.
       Voltooi die aansig deur die volgende dele op skaal 1 : 50 in te teken.

       2.2.1     ŉ Venster met ŉ lengte van 1 800 mm en ŉ hoogte 900 mm.
                 Die venster word 700 mm vanaf die regterkant ingebou, en die
                 regterkantse een-derde van die venster kan oopmaak.                     (7)

       2.2.2     ŉ Deur volgens die standaardmates, 900 mm vanaf die linkerkant van
                 die gebou. Die deur maak na links oop. Daar is een trap tot op die
                 grondvlak.                                                              (5)

       2.2.3     Die windveër teen die geuwelent.                                        (2)

2.3    Identifiseer die toebehore wat deur die volgende tekensimbole geïllustreer
       word.

       2.3.1
                                                                                         (1)

       2.3.2
                                                                                        (1)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 6

6                         SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                  (EC/SEPTEMBER 2023)

2.4    Maak netjiese sketse volgens standaard boutekenpraktyk om die volgende
       simbole te illustreer.

       2.4.1   Watermeter                                                                   (2)

       2.4.2   Pleister                                                                     (2)

       2.4.3   Bodemvlak                                                                    (2)

2.5    Beskryf kortliks die voordeel van die vierkantige skouerboutkop.                     (2)

2.6    Verduidelik die betekenis van die volgende kode vir rawlboute:
       R-RBL M06/18.                                                                        (3)

2.7    Wat is die doel van die voetskroewe van die bukswaterpas?                            (1)

2.8    Identifiseer die kruisdraadjies A tot C in die teleskoop van die bukswaterpas
        in FIGUUR 2.8.

                            A
                            B
                                                               C

                                       FIGUUR 2.8
                                                                              (3 x 1)       (3)

2.9    Noem TWEE gebruike van die bukswaterpas.                               (2 x 1)       (2)

2.10   Motiveer kortliks waarom plakkers en metaalplaatjies op die multidetektor
       verwyder moet word voordat dit gebruik word.                                        (1)
                                                                                          [40]

                                                            TOTAAL AFDELING A:              60

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/SEPTEMBER 2023)                   SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                            7

VRAAG 3: DAKKE, TRAPPE EN VERBINDING (SPESIFIEK)

Begin hierdie vraag op ŉ NUWE bladsy.

3.1     Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van die dakkap in FIGUUR 3.1.

                 A
                                                                                 D

             B
                                                                                 E

                               C
                                            FIGUUR 3.1

        3.1.1    Benoem dele A tot E.                                             (5 x 1)     (5)

        3.1.2    Identifiseer dié tipe dakkap.                                                (1)

3.2     Noem DRIE vereistes waaraan dakkappe moet voldoen.                        (3 x 1)     (3)

3.3     Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van dekriet (rietdakke).

        3.3.1    Wat is die minimum deursnee van die daksparpale?                             (1)

        3.3.2    Wat is die dikte van die bondels droë dekriet wat op die dak                 (1)
                 vasgebind word?

        3.3.3    Waarom moet die oorhange van rietdakke ten minste 4,5 m vanaf
                 enige nabygeleë strukture wees?                                              (1)

3.4     Noem TWEE voordele van die gebruik van dakonderlegsels.                   (2 x 1)     (2)

3.5     Voorsien die AFMETING by die volgende beskrywings van trappe.

        3.5.1        Die minimum afstand vanaf die steeklyn tot by die plafon.                (1)

        3.5.2        Die maksimum afstand van die gapings tussen die vertikale paaltjies.     (1)

        3.5.3        Die maksimum helling van trappe wat deur die publiek gebruik word.       (1)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 8

8                        SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                (EC/SEPTEMBER 2023)

3.6    Voorsien EEN term vir die volgende beskrywings van trappe.

       3.6.1    ŉ Plat oppervlakte tussen twee traparms.                                (1)

       3.6.2    Die horisontale deel van ŉ trap.                                        (1)

       3.6.3    ŉ Kombinasie van balusters.                                             (1)

3.7    Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van die trap in FIGUUR 3.7.

                                                                    A

                                                                    B

                                                                    C

                                        FIGUUR 3.7

       3.7.1    Benoem dele A tot C.                                      (3 x 1)       (3)

       3.7.2    Noem EEN tipe materiaal waarvan deel B gemaak kan word.                 (1)

3.8    Identifiseer die volgende stellings as WAAR of ONWAAR.

       3.8.1    Gegalvaniseerde staalbande kan nie roes nie.                            (1)

       3.8.2    Dakonderlegsels is 250 mikron in dikte.                                 (1)

       3.8.3    ŉ Nokplaat heg die dakkap aan die muurplaat.                            (1)

       3.8.4    ŉ Kroonlys heg die muurplaat aan die muur.                              (1)

3.9    Noem TWEE tipes vasgegiete bout-ankers.                            (2 x 1)      (2)
                                                                                      [30]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/SEPTEMBER 2023)                 SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                              9

VRAAG 4:        MATERIAAL, TOERUSTING EN GEREEDSKAP, UITGRAWINGS EN
                FONDASIES (SPESIFIEK)

Begin hierdie vraag op ŉ NUWE bladsy.

4.1     Kies ŉ beskrywing uit KOLOM B wat die beste by ŉ item in KOLOM A pas.
        Skryf slegs die letter langs die vraagnommers (4.1.1 tot 4.1.6) in die
        ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 4.1.7 J.

                    KOLOM A                                   KOLOM B
        4.1.1    Geelkoper                      A   legering van staal en tin

        4.1.2    Polistireen                    B   uiters giftig

        4.1.3    Gietyster                      C   pomp kleiner volumes beton

        4.1.4    Voerpyp- of lynpyppomp         D   hard, maar bros en breek maklik

        4.1.5    Lood                           E   verpakkingsmateriaal

        4.1.6    Kraanarmpomp                   F   gedoop in gesmelte sink

                                                G   legering van koper en sink

                                                H   pomp groter volumes beton
                                                                                    (6 x 1)     (6)
4.2     Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van die toets in FIGUUR 4.2.

                                           FIGUUR 4.2

        4.2.1    Identifiseer dié tipe toets.                                                   (1)

        4.2.2    Wat is die onderste (groter) deursnee mate van die keël?                       (1)

        4.2.3    Wat is die lengte van die stampstok?                                           (1)

        4.2.4    Noem TWEE redes vir hierdie tipe toets.                           (2 x 1)      (2)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 10

10                        SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                    (EC/SEPTEMBER 2023)

4.3    Noem TWEE maniere vir die nabehandeling van beton.                      (2 x 1)       (2)

4.4    Noem die TWEE hoofgroepe waarvolgens metale geklassifiseer kan word.
                                                                       (2 x 1)               (2)
4.5    Noem DRIE tipes materiaal wat vir die bekleding van geboue gebruik kan
       word.                                                              (3 x 1)            (3)

4.6    Beantwoord die volgende vrae oor die konstruksiemasjien in FIGUUR 4.6.

                                         FIGUUR 4.6

       4.6.1     Identifiseer dié masjien.                                                   (1)

       4.6.2     Noem TWEE maniere om die masjien te versorg.                    (2 x 1)     (2)

       4.6.3     Waar sal hierdie masjien gebruik word?                                      (1)

4.7    Noem DRIE oorsake van die ineenstorting van ŉ uitgrawing.                 (3 x 1)     (3)

4.8    Noem DRIE maniere om uitgrawings snags veilig te maak.                    (3 x 1)     (3)

4.9    Verduidelik die veiligheidsmaatreëls gedurende uitgrawings vir die volgende.

       4.9.1     Toegang tot ŉ diep uitgrawing                                               (1)

       4.9.2     Die afstand van masjinerie van slote                                        (1)

       4.9.3     Toetsing vir atmosferiese gevare                                            (1)

4.10   Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is.

       4.10.1    Verspanning is noodsaaklik waar slote dieper as een meter is.               (1)

       4.10.2    Skoring is nie verpligtend waar die walle teen ŉ skuinste is nie.           (1)

       4.1.0.3   Uitgegraafde materiaal moet minstens twee meter vanaf slootrante
                 wees.                                                                       (1)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 11

(EC/SEPTEMBER 2023)               SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                       11

4.11   Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van die bekisting in FIGUUR 4.11.

                                                                    B

                      A

                                                                    C

                                        FIGUUR 4.11

       4.11.1    Identifiseer die tipe grond in FIGUUR 4.11.                            (1)

       4.11.2    Benoem dele A tot C.                                      (3 x 1)      (3)

4.12   Noem enige TWEE tipe fondasies.                                     (2 x 1)     (2)
                                                                                      [40]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 12

12                       SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                (EC/SEPTEMBER 2023)

VRAAG 5: STEENWERK, GRAFIKA, PLEISTER EN VLAKLAAG (SPESIFIEK)

Begin hierdie vraag op ŉ NUWE bladsy.

5.1     Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van die muur in FIGUUR 5.1.

                                                              A

                                         FIGUUR 5.1

        5.1.1   In watter tipe verband is die muur gebou?                                (1)

        5.1.2   Identifiseer die tipe muur.                                              (1)

        5.1.3   Wat is die wydte van die muur?                                           (1)

        5.1.4   Identifiseer deel A.                                                     (1)

5.2     Teken ŉ netjiese skets op ANTWOORDBLAD B en wys ŉ drie steenlaagmuur
        in strykverband. Wys trumesselwerk aan die linkerkant en vertanding aan die
        regterkant. Gebruik enige geskikte skaal.                                        (4)

5.3     Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van spoumure.

        5.3.1   Wat is die doel van ŉ syfergat?                                          (1)

        5.3.2   Wat is die maksimum lengte van ŉ spoumuur?                               (1)

        5.3.3   Wat is die maksimum hoogte van ŉ spoumuur?                               (1)

        5.3.4   Wat heg die twee muurblaaie aanmekaar?                                   (1)

        5.3.5   In watter tipe streke sal lugstene gebruik word?                         (1)

        5.3.6   Hoe hoog, bo die grondvlak moet die vogweerlaag gelê word?               (1)

5.4     Noem TWEE voordele van spoumure.                                    (2 x 1)      (2)

5.5     Noem enige TWEE tipes muurbinte.                                    (2 x 1)      (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 13

(EC/SEPTEMBER 2023)                   SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                          13

5.6     Kies ŉ beskrywing uit KOLOM B wat die beste by ŉ item in KOLOM A pas.
        Skryf slegs die letter langs die vraagnommers (5.6.1 tot 5.6.4) in die
        ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 5.6.5 G.

                 KOLOM A                                   KOLOM B
        5.6.1     Randsteen            A     natuurlike grond waarop plaveisel gelê word

        5.6.2                          B     sand as bryvulling tussen plaveiselblokke
                 Subbasis                    gebruik

        5.6.3    Ondergraad            C     beste vorm van ŉ kantstrook by plaveisel

        5.6.4    Vlaklaagsand          D     finale laag waarop plaveisel gelê word

                                       E     voorbereiding van die sub-basis

                                       F     voorbereide laag     onder   plaveisel   en
                                             vlaklaagsand
                                                                                 (4 x 1)     (4)

5.7     Noem TWEE voordele van plaveisel wat in dagha gelê word.                 (2 x 1)     (2)

5.8     Noem TWEE redes vir konstruksiefaling by plaveisel.                      (2 x 1)     (2)

5.9     Teken ŉ netjiese skets met AGT (8) stene van die mandjievleg-
        plaveiselpatroon op ANTWOORDBLAD B. Gebruik eie geskikte skaal.                      (4)

5.10    Beantwoord die volgende vrae oor die boogstruktuur in FIGUUR 5.10.

                                                                                 B

                                                 A

                                                 C

                                            FIGUUR 5.10

        5.10.1        Identifiseer dié tipe boogkonstruksie.                                 (1)

        5.10.2        Benoem dele A tot C.                                       (3 x 1)     (3)

5.11    Noem die TWEE bestandele van pleister (water en kalk uitgesluit).        (2 x 1)     (2)

5.12    Noem TWEE tipes pleisterafwerkings.                                      (2 x 1)     (2)

5.13    Noem TWEE tipes vlaklae.                                                 (2 x 1)     (2)
                                                                                            [40]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 14

14                        SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                (EC/SEPTEMBER 2023)

VRAAG 6:        BEKISTING, WAPENING, BETONVLOER EN HOEVEELHEDE
                (SPESIFIEK)

Begin hierdie vraag op ŉ NUWE bladsy.

6.1     Noem TWEE materiale wat gebruik kan word om bekisting mee uit te voer,
        om ŉ gladder afwerking van die beton te verseker.                 (2 x 1)        (2)

6.2     Noem TWEE tipes houtborde wat vir bekisting gebruik kan word.          (2 x 1)   (2)

6.3     Noem DRIE eienskappe van goeie bekisting.                              (3 x 1)   (3)

6.4     Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van die vloerkonstruksie in
        FIGUUR 6.4.

                                     A                   B
                                          FIGUUR 6.4

        6.4.1    Benoem dele A en B.                                           (2 x 1)   (2)

        6.4.2    Identifiseer hierdié tipe betonvloer.                                   (1)

        6.4.3    Noem EEN nadeel van dié tipe vloer.                           (1 x 1)   (1)

6.5    Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van die staafkode in FIGUUR 6.5.

                                   Staafkode: 16Y20-01-250

                                          FIGUUR 6.5

        6.5.1    Watter tipe staal word gebruik?                                         (1)

        6.5.2    Wat is die deursnee van die stawe?                                      (1)

        6.5.3    Wat is spasiëring van die stawe?                                        (1)

6.6     Watter kragte weerstaan die volgende dele van ŉ betonbalk?

        6.6.1    Hoofstawe                                                               (1)

        6.6.2    Ankerstaaf                                                              (1)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 15

(EC/SEPTEMBER 2023)                 SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                     15

6.7    Noem DRIE eienskappe van wapeningstaalstawe.                       (3 x 1)       (3)

6.8    Gee TWEE redes vir die dekkingsdiepte van wapening in betonwerk. (2 x 1)         (2)

6.9    FIGUUR 6.9 toon die fondasie-stroke met binne-mates vir ŉ stoorkamer.
       Die fondasie is 700 mm breed en 250 mm dik.
       Beantwoord die volgende vrae in die ANTWOORDEBOEK.
       Tabelvorm is NIE noodsaaklik NIE. (Toon ALLE formules en stappe.)

                                               8 500

               4 750

                                         FIGUUR 6.9

       6.9.1      Bereken die hartlyn van die fondament.                                (5)

       6.9.2      Bereken die volume beton wat benodig word.                           (4)
                                                                                      [30]

                                                                      TOTAAL:         200

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 16

16                       SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                 (EC/SEPTEMBER 2023)

                              SIVIELE TEGNOLOGIE
 ANTWOORDBLAD            A         GENERIES
                                                        NAAM:

 2.2 FIGUUR 2.2 op ANTWOORDBLAD A toon die onvoltooide aansig van ŉ
     gebou. Voltooi die aansig deur die volgende dele op skaal 1 : 50 in te teken.

      2.2.1    ŉ Venster met ŉ lengte van 1 800 mm en ŉ hoogte 900 mm.
               Die venster word 700 mm vanaf die regterkant ingebou, en die
               regterkantse een-derde van die venster kan oopmaak.                       (7)

      2.2.2    ŉ Deur volgens die standaard mates, 900 mm vanaf die linkerkant van
               die gebou. Die deur maak na links oop. Daar is een trap tot op die
               grondvlak.                                                                (5)

      2.2.3    Die windveër teen die geuwelent.                                          (2)

                                                             Venster                 7
                                                             Deur                    5
                                                             Windveër                2

                                                                        TOTAAL: 14

                          FIGUUR 2.2

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 17

(EC/SEPTEMBER 2023)            SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                         17

                            SIVIELE TEGNOLOGIE
  ANTWOORDBLAD         B       KONSTRUKSIE
                                                      NAAM:

5.2 Teken ŉ netjiese skets en wys ŉ drie steenlaagmuur in strykverband.
    Wys trumesselwerk aan die linkerkant en vertanding aan die regterkant.
    Gebruik eie geskikte skaal.

                                                                                     (4)

5.9 Teken ŉ netjiese skets met AGT (8) stene van die mandjievleg-
    plaveiselpatroon. Gebruik eie geskikte skaal.

                                                                                     (4)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

## Related documents

- [CIV TECH GR12 QP SEPT2023 Civil Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2023-civil-afrikaans/3d971330-fbba-4185-b58b-8e57fbcde1cc) — Civil Technology · QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2023 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2023-woodworking-afrikaans/3e001b9e-95a3-4e0c-ad76-9bcfe29c6fff) — Civil Technology · QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2022 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2022-woodworking-afrikaans/c4790570-dabd-463c-94fa-aa1715b1a542) — Civil Technology · QP · 2022 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2021 Afrikaans Construction](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2021-afrikaans-construction/19e5865a-d8a9-4741-b562-b0158255fd68) — Civil Technology · QP · 2021 · Afr
- [CIVIL TECH GR12 QP SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civil-tech-gr12-qp-sept2017-afrikaans/34ee00b4-5e69-4625-8608-29bedd7c351e) — Civil Technology · QP · 2017 · Afr
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2022 Civil Services Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2022-civil-services-afrikaans/e517a483-4536-458b-945a-1e2a6820fc1b) — Civil Technology · Memo · 2022 · Afr

## More from Grade 12 Civil Technology

- [Civil Technology (Woodworking) (Afrikaans) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-woodworking-afrikaans-june-2025-possible-answers/c0a65d19-28ca-4ac3-8c61-d4627d2a3133) — Memo · 2025 · Afr
- [Civil Technology Nov 2025 (Construction) MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-memorandum/0e265899-dc44-4809-aabf-8f374f1af392) — Memo · 2025 · Eng
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024 Construction Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2024-construction-afrikaans/162bcc65-80ad-4384-b293-36da22468b06) — Memo · 2024 · Afr
- [Civil Technology Nov 2024 (Civil Services) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-civil-services-afr/307147a5-3280-4a11-a82e-cf3e33388eb0) — QP · 2024 · Afr
- [Civil Technology Nov 2022 (Civil Services) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2022-civil-services-mg-afr/42b5315c-825c-40e3-b394-85e0253fc0fb) — Memo · 2023 · Afr
- [Civil Technology Nov 2023 (Construction) Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2023-construction-eng/e6743728-8140-42ae-838d-282654a975a5) — QP · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
