# Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2021 QP (Afr)

> Grade 12 Civil Technology question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2021 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2021-afrikaans-construction/19e5865a-d8a9-4741-b562-b0158255fd68
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2021
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/civil-technology) › [Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2021 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2021-afrikaans-construction/19e5865a-d8a9-4741-b562-b0158255fd68)

## About this document

Civil Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2021 · Afrikaans. Question paper, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                              NASIONALE
                          SENIOR SERTIFIKAAT

                                  GRAAD 12

                           SEPTEMBER 2021

          SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE

PUNTE:    200

TYD:      3 uur

       Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye, insluitend ŉ 1-bladsy antwoordblad.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                        SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                   (EC/SEPTEMBER 2021)

BENODIGDHEDE:

1.    ANTWOORDEBOEK

2.    Tekeninstrumente

3.    ŉ Nieprogrammeerbare sakrekenaar

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.    Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae: TWEE vrae is generies en VIER vrae is
      vakspesifiek.

2.    Beantwoord AL die vrae.

3.    Beantwoord elke vraag as ŉ geheel. MOENIE onderafdelings van vrae skei
      NIE.

4.    Begin die antwoord op ELKE vraag op ŉ NUWE bladsy.

5.    MOENIE in die kantlyn van die ANTWOORDEBOEK skryf NIE.

6.    Jy mag sketse gebruik om jou antwoorde te illustreer.

7.    Skryf ALLE berekeninge en antwoorde in die ANTWOORDEBOEK of op die
      aangehegte ANTWOORDBLAD.

8.    Gebruik die puntetoekenning as ŉ riglyn vir die lengte van jou antwoorde.

9.    Maak tekeninge en sketse met potlood, volledig gemaatskryf en netjies met
      beskrywende opskrifte en aantekeninge afgerond, in ooreenstemming met die
      SANS/SABS se Gebruikskode vir Boutekenepraktyk.

10.   Vir die doel van hierdie vraestel moet die grootte van ŉ steen as
      220 mm x 110 mm x 75 mm geneem word.

11.   Gebruik jou eie oordeel waar afmetings en/of inligting ontbreek.

12.   Beantwoord VRAAG 2.1 op die aangehegte ANTWOORDBLAD deur gebruik
      te maak van tekeninstrumente, waar nodig.

13.   SKRYF jou NAAM op elke ANTWOORDBLAD en lewer saam met jou
      ANTWOORDEBOEK, al het jy dit nie gebruik nie.

14.   Tekeninge in die vraestel is NIE volgens skaal NIE as gevolg van elektroniese
      kopiëring.

15.   Google Images is as die bron vir alle foto’s en prentjies gebruik.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021)              SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                       3

VRAAG 1: VEILIGHEID EN MATERIAAL (GENERIES)

Begin hierdie vraag op ŉ NUWE bladsy.

1.1 Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van die steierwerk in FIGUUR 1.1.

         A                                                         E
        B

         C

         D

                                       FIGUUR 1.1

      1.1.1    Benoem onderdele A tot D.                                  (4 x 1)     (4)

      1.1.2    Wat is die minimum breedte en dikte van deel B?            (2 x 1)     (2)

      1.1.3    Wat is die doel van deel D?                                            (1)

      1.1.4    Wat is die minimum en maksimum mates van E?               (2 x 1)      (2)

1.2 Beskryf die regulasie wat van toepassing is op die volgende fasette wanneer
    materiaal op ŉ konstruksieterrein hanteer word:

      1.2.1    Plasing van bourommel                                                  (1)

      1.2.2    Wanneer materiaal na hoër vlakke vervoer word                          (1)

1.3 Noem DRIE metodes om te verseker dat ŉ leer stabiel is wanneer dit gebruik
    word.                                                              (3 x 1)        (3)

1.4 Wat word die horisontale dele van ŉ leer genoem?                                  (1)

1.5 Verduidelik die proses van elektroplatering van ŉ metaal.                         (2)

1.6 Verduidelik die doel van elektroplatering van ŉ metaal.                           (1)

1.7 Noem TWEE voordele van galvanisering.                                (2 x 1)      (2)
                                                                                     [20]

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                        SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                 (EC/SEPTEMBER 2021)

VRAAG 2: GRAFIKA, VERBINDINGS EN TOERUSTING (GENERIES)

2.1 FIGUUR 2.1 op ANTWOORDBLAD A toon die vloerplan van ŉ stoorkamer op
    skaal 1 : 50. Teken die suid-aansig op skaal 1 : 50 op ANTWOORDBLAD A
    vanaf die gegewe grondvlaklyn deur die volgende inligting te gebruik:

      •   Die vloervlakhoogte bokant die grondvlak is 200 mm
      •   Muurhoogte vanaf die vloervlak tot by die plafon is 2 600 mm
      •   Venster 1 is 1 200 x 900 mm
      •   Deur 1 is 1 100 x 2 100 mm
      •   Deurknop
      •   Dakkonstruksiehelling is 30°
      •   Toon konstruksielyne om die dakhoogte te bepaal
      •   Geuwelent by die wes-aansig
      •   Skildak by die oos-aansig

      Gebruik die puntetabel op ANTWOORDBLAD A as verwysing.                              (29)

2.2 Identifiseer die tipe moere in FIGUUR A tot C.

                     A                       B                           C     (3 x 1)      (3)

2.3 Noem TWEE eienskappe van rawl-boute.                                        (2 x 1)     (2)

2.4 Bespreek hoe die hoogte van die driepoot by die opstel van ŉ bukswaterpas
    gestel moet word.                                                                       (3)

2.5 Noem DRIE materiale wat deur ŉ multidetektor in mure opgespoor kan word.
                                                                        (3 x 1)             (3)
                                                                                           [40]

                                                            TOTAAL AFDELING A:              60

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021)                SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                         5

 VRAAG 3: DAKKE, TRAPPE EN VERBINDING (SPESIFIEK)

 Begin hierdie vraag op ŉ NUWE bladsy.

 3.1 Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van die dakkap in FIGUUR 3.1.

                                          FIGUUR 3.1

       3.1.1   Benoem dele A tot E.                                            (5 x 1)     (5)

       3.1.2   Identifiseer die tipe dakkap.                                               (1)

       3.1.3   Wat is die afmetings van die hout wat in FIGUUR 3.1 gebruik word?
                                                                             (2 x 1)       (2)

 3.2 Noem TWEE vereistes waaraan dakkappe moet voldoen.                       (2 x 1)      (2)

 3.3 Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van dekriet (rietdakke).

       3.3.1   Wat is die minimum deursnee van die daksparpale?                            (1)

       3.3.2   Wat is die dikte van die bondels droë dekriet wat vasgebind word?           (1)

       3.3.3   Waarom moet die oorhange van rietdakke ten minste 4,5 m vanaf enige
               nabygeleë strukture wees?                                                   (1)

 3.4 Noem TWEE voordele van die gebruik van dakonderlegsels.                   (2 x 1)     (2)

 3.5 Voorsien die AFMETING by die volgende beskrywings van trappe:

       3.5.1   Die minimum afstand vanaf die steeklyn tot by die plafon                    (1)

       3.5.2   Die maksimum afstand van die gapings tussen die vertikale paaltjies         (1)

       3.5.3   Die minimum breedte wat ŉ trap mag wees                                     (1)

 3.6 Voorsien EEN term vir die volgende beskrywings van trappe:

       3.6.1   ŉ Plat oppervlakte tussen twee traparms                                     (1)

       3.6.2   Die vertikale deel van ŉ trap                                               (1)

       3.6.3   ŉ Kombinasie van balusters                                                  (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                        SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                (EC/SEPTEMBER 2021)

 3.7 Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van die trap in FIGUUR 3.7.

                                                                    A

                                                                    B

                                       FIGUUR 3.7

      3.7.1    Benoem dele A en B.                                           (2 x 1)     (2)

      3.7.2    Noem EEN materiaal wat by deel B gebruik kan word.                        (1)

 3.8 Identifiseer die volgende stellings as WAAR of ONWAAR.

      3.8.1    Gegalvaniseerde staalbande kan nie roes nie.                              (1)

      3.8.2    Gegalvaniseerde staalbande moet tot ŉ diepte van 300 mm vir swaar
               dakke in die muur strek, as die muur met betonblokke gebou word.          (1)

      3.8.3    ŉ Spykerplaat heg ŉ dakkap aan ŉ muurplaat.                               (1)

      3.8.4    ŉ Kroonlys heg ŉ muurplaat aan ŉ muur.                                    (1)

 3.9 Noem TWEE tipes vasgegiete boutankers.                                  (2 x 1)     (2)
                                                                                        [30]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021)                 SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                           7

VRAAG 4: MATERIAAL, TOERUSTING EN GEREEDSKAP, UITGRAWINGS EN
         FONDASIES (SPESIFIEK)

Begin hierdie vraag op ŉ NUWE bladsy.

4.1    Kies ŉ beskrywing uit KOLOM B wat die beste by ŉ item in KOLOM A pas.
       Skryf slegs die letter (A–I) langs die vraagnommers (4.1.1 tot 4.1.6) in die
       ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld: 4.1.7 J.

                    KOLOM A                                 KOLOM B
       4.1.1    Perspeks (‘Perspex’)          A   ysterhoudende metaal

       4.1.2    Kubustoets                    B   gedoop in gesmelte sink

       4.1.3    Aluminium                     C   getoets in ŉ laboratorium

       4.1.4    Polistireen                   D   nie-ysterhoudende metaal

       4.1.5    Saktoets                      E   basiese seëlmiddel

       4.1.6    Rekbare gietyster             F   getoets op die terrein

                                              G   verpakkingsmateriaal

                                              H   alternatief vir glas

                                              I   uiters giftig
                                                                                 (6 x 1)     (6)

4.2    Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van die toets in FIGUUR 4.2.

                                         FIGUUR 4.2

       4.2.1    Is hierdie die saktoets of die kubustoets?                                   (1)

       4.2.2    Noem TWEE doele van die toets.                                  (2 x 1)      (2)

       4.2.3    Identifiseer EEN tipe gereedskap wat in FIGUUR 4.2 gebruik word.             (1)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                        SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                    (EC/SEPTEMBER 2021)

4.3    Verduidelik die doel vir die nabehandeling van beton.                                    (2)

4.4    Verduidelik die doel van bekleding by geboue.                                            (2)

4.5    Noem TWEE tipes materiaal wat vir die bekleding van ŉ gebou gebruik kan
       word.                                                                (2 x 1)             (2)

4.6    Beantwoord die volgende vrae oor die konstruksiemasjien in FIGUUR 4.6.

                                         FIGUUR 4.6

       4.6.1    Identifiseer dié tipe masjien.                                                  (1)

       4.6.2    Noem EEN doel van die masjien.                                                  (1)

       4.6.3    Noem TWEE maniere om die masjien te versorg.                        (2 x 1)     (2)

4.7    Identifiseer die volgende stellings as WAAR of ONWAAR.

       4.7.1    By uitgrawings moet alle werkers harde hoede dra.                               (1)

       4.7.2    Geen persoon mag op hul eie op ŉ uitgrawingsterrein werk nie.                   (1)

       4.7.3    Vir toegang tot diep slote, moet lêre of steiers gebruik word.                  (1)

       4.7.4    Weeklikse inspeksies is noodsaaklik by uitgrawings.                             (1)

4.8    Noem DRIE oorsake wat kan veroorsaak dat ŉ uitgrawing ineenstort.            (3 x 1)     (3)

4.9    Noem TWEE maniere om uitgrawings snags veilig te maak.                       (2 x 1)     (2)

4.10   Voorsien die AFMETING in die volgende stellings van uitgrawings.

       4.10.1   Vanaf watter diepte moet verspanning gebruik word?                              (1)

       4.10.2   Vanaf watter diepte moet daar vir atmosferiese gasse getoets word?              (1)

       4.10.3   Hoe ver moet uitgegraafde grond vanaf die uitgrawing wees?                      (1)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021)               SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                               9

4.11   Kies die korrekte antwoord uit die onderstaande blokkie vir die volgende
       fondasie beskrywings.

                        strookfondasie; trapfondasie; blokfondasie;

                               vlotfondasie; heipaalfondasie

       4.11.1    Die diepte van die fondasie is meer as drie keer die breedte                  (1)

       4.11.2    Gebruik by ongelyke terreine                                                  (1)

       4.11.3    Aaneenlopende betonstrook wat in ŉ sloot gegiet word                          (1)

       4.11.4    Die strookfondasie en vloerblad vorm ŉ eenheid                                (1)

4.12   Noem VIER voordele van die gebruik van heipaalfondasies.                   (4 x 1)      (4)
                                                                                             [40]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                       SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE               (EC/SEPTEMBER 2021)

VRAAG 5: STEENWERK, GRAFIKA, PLEISTER EN VLAKLAAG (SPESIFIEK)

Begin hierdie vraag op ŉ NUWE bladsy.

5.1     Beantwoord die volgende vrae oor die muurkonstruksie in FIGUUR 5.1.

                                         FIGUUR 5.1

        5.1.1   Identifiseer die tipe muurkonstruksie.                                    (1)

        5.1.2   In watter tipe verband is die muur gebou?                                 (1)

        5.1.3   Wat is die minimum wydte van die gaping tussen die mure?                  (1)

5.2     Noem DRIE nadele van spoumure.                                       (3 x 1)      (3)

5.3     Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van spoumure.

        5.3.1   Wat heg die twee mure aanmekaar?                                          (1)

        5.3.2   Op watter hoogte word die vogweerlaag in die muur geplaas?                (1)

        5.3.3   Wat is die doel van inspeksiegate?                                        (1)

        5.3.4   Wat is die doel van syfergate?                                            (1)

5.4     Noem TWEE tipes muurbinte.                                           (2 x 1)      (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021)                 SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                           11

5.5     Kies ŉ beskrywing uit KOLOM B wat die beste by ŉ item in KOLOM A pas.
        Skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers (5.5.1 tot 5.5.3) in die
        ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 5.5.4 E.

                 KOLOM A                                   KOLOM B
        5.5.1    Sub-basis              A     natuurlike grond waarop plaveisel gelê
                                              gaan word

        5.5.2    Vlaklaagsand           B     sand as bryvulling tussen plaveiblokke
                                              gebruik

        5.5.3    Ondergraad             C     voorbereide laag onder       plaveisel en
                                              vlaklaagsand

                                        D     finale laag waarop plaveisel gelê word
                                                                                  (3 x 1)     (3)

5.6     Noem DRIE voordele van plaveisel wat droog gelê word.                     (3 x 1)     (3)

5.7     Noem TWEE redes vir konstruksiefaling by plaveisel.                       (2 x 1)     (2)

5.8     Teken ŉ netjiese skets met VIER (4) stene van die visgraat-plaveiselpatroon
        in die ANTWOORDEBOEK. (Gebruik eie geskikte skaal.)                                   (5)

5.9     Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van die dakkonstruksie in
        FIGUUR 5.9.

                                             FIGUUR 5.9

        5.9.1         Benoem dele A tot D.                                        (4 x 1)     (4)

        5.9.2         Noem TWEE voordele van toe dakrande.                       (2 x 1)      (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                       SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                    (EC/SEPTEMBER 2021)

5.10    Bespreek die verskil tussen ruboë en pasboë.                                        (4)

5.11    Benoem die bestanddele van ŉ vlaklaag (water en kalk uitgesluit).                   (2)

5.12    Wat is die doel van bouerskalk in ŉ pleistermengsel?                                (1)

5.13    Noem TWEE tipes vlaklae.                                                (2 x 1)     (2)
                                                                                           [40]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021)                SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                       13

VRAAG 6: BEKISTING, WAPENING, BETONVLOER EN HOEVEELHEDE
         (SPESIFIEK)

Begin hierdie vraag op ŉ NUWE bladsy.

6.1     Noem TWEE materiale wat gebruik kan word om bekisting mee uit te voer,
        om ŉ gladder afwerking van die beton te verseker.                 (2 x 1)        (2)

6.2     Noem TWEE tipes houtborde wat vir bekisting gebruik kan word.          (2 x 1)   (2)

6.3     Noem DRIE eienskappe van goeie bekisting.                              (3 x 1)   (3)

6.4     Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van die vloerkonstruksie in
        FIGUUR 6.4.

                              A                      B
                                           FIGUUR 6.4

        6.4.1    Benoem dele A en B.                                           (2 x 1)   (2)

        6.4.2    Identifiseer die tipe betonvloer.                                       (1)

        6.4.3    Noem EEN nadeel van die tipe vloer.                                     (1)

6.5     Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van die staafkode in FIGUUR 6.5.

                                   Staafkode: 10Y12-02-250

                                           FIGUUR 6.5

        6.5.1    Watter tipe staal word gebruik?                                         (1)

        6.5.2    Hoeveel stawe word benodig?                                             (1)

        6.5.3    Wat is spasiëring van die stawe?                                        (1)

6.6     Watter kragte word deur die volgende dele in ŉ betonbalk weerstaan?

        6.6.1    Skuifstawe                                                              (1)

        6.6.2    Ankerstaaf                                                              (1)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                       SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE               (EC/SEPTEMBER 2021)

6.7     Noem DRIE eienskappe (vereistes) van wapeningstaalstawe.           (3 x 1)     (3)

6.8     Noem TWEE doelwitte van die dekkingsdiepte vir wapening in betonwerk.
                                                                         (2 x 1)       (2)

6.9     FIGUUR 6.9 toon die binne-mates van die fondamentstroke vir ŉ motorhuis.
        Die fondament is 600 mm breed en 200 mm dik.
        Beantwoord die volgende vrae in die ANTWOORDEBOEK.
        Tabelvorm is NIE noodsaaklik NIE. (Wys ALLE formules en stappe.)

                                             6 250

                2 750

                                        FIGUUR 6.9

        6.9.1    Bereken die hartlyn van die fondament.                                (5)

        6.9.2    Bereken die volume beton wat benodig word.                            (4)
                                                                                      [30]

                                                                       TOTAAL:        200

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021)                 SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE                        15

ANTWOORDBLAD                SIVIELE TEGNOLOGIE         NAAM:
                        A        GENERIES

2.1 FIGUUR 2.1 op ANTWOORDBLAD A toon die vloerplan van ŉ stoorkamer op
    skaal 1 : 50. Teken die suid-aansig op skaal 1 : 50 op ANTWOORDBLAD A
    vanaf die gegewe grondvlaklyn.                                                        (29)

                            4 200

                            3 640

                                                       2 740   3 300

       SKAAL 1 : 50

                                                                       Vloervlak    2
                                                                       Muur         3
                                                                       Venster      3
                                                                       Vensterbank  1
                                                                       Deur         4
                                                                       Trap         1
                                                                       Oprit        1
                                                                       Fassieplank  2
                                                                       Geut         1
                                                                       Afleipyp     1
                                                                       Geuwelent    4
                                                                       Skildak      3
                                                                       Dakhoogte    3
                                                               NGV         TOTAAL: 29

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

## Related documents

- [CIV TECH GR12 QP SEPT 2023 Construction Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept-2023-construction-afrikaans/97f8938d-02eb-46a4-a681-ef07b440e38f) — Civil Technology · QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2023 Civil Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2023-civil-afrikaans/3d971330-fbba-4185-b58b-8e57fbcde1cc) — Civil Technology · QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2023 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2023-woodworking-afrikaans/3e001b9e-95a3-4e0c-ad76-9bcfe29c6fff) — Civil Technology · QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2022 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2022-woodworking-afrikaans/c4790570-dabd-463c-94fa-aa1715b1a542) — Civil Technology · QP · 2022 · Afr
- [CIVIL TECH GR12 QP SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civil-tech-gr12-qp-sept2017-afrikaans/34ee00b4-5e69-4625-8608-29bedd7c351e) — Civil Technology · QP · 2017 · Afr
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2022 Civil Services Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2022-civil-services-afrikaans/e517a483-4536-458b-945a-1e2a6820fc1b) — Civil Technology · Memo · 2022 · Afr

## More from Grade 12 Civil Technology

- [Civil Technology (Woodworking) (Afrikaans) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-woodworking-afrikaans-june-2025-possible-answers/c0a65d19-28ca-4ac3-8c61-d4627d2a3133) — Memo · 2025 · Afr
- [Civil Technology Nov 2025 (Construction) MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-memorandum/0e265899-dc44-4809-aabf-8f374f1af392) — Memo · 2025 · Eng
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024 Construction Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2024-construction-afrikaans/162bcc65-80ad-4384-b293-36da22468b06) — Memo · 2024 · Afr
- [Civil Technology Nov 2024 (Civil Services) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-civil-services-afr/307147a5-3280-4a11-a82e-cf3e33388eb0) — QP · 2024 · Afr
- [Civil Technology Nov 2022 (Civil Services) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2022-civil-services-mg-afr/42b5315c-825c-40e3-b394-85e0253fc0fb) — Memo · 2023 · Afr
- [Civil Technology Nov 2023 (Construction) Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2023-construction-eng/e6743728-8140-42ae-838d-282654a975a5) — QP · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
