# Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2021 QP (Afr)

> Grade 12 Civil Technology question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2021 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2021-afrikaans-woodworking/44821e00-f804-4d7c-9d35-3b179fbd39d4
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2021
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/civil-technology) › [Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2021 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2021-afrikaans-woodworking/44821e00-f804-4d7c-9d35-3b179fbd39d4)

## About this document

Civil Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2021 · Afrikaans. Question paper, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                              NASIONALE
                          SENIOR SERTIFIKAAT

                                  GRAAD 12

                           SEPTEMBER 2021

       SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING

PUNTE:    200

TYD:      3 uur

       Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye, insluitend ŉ 1-bladsy antwoordblad.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                      SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                    (EC/SEPTEMBER 2021)

 BENODIGDHEDE:

 1.    ANTWOORDEBOEK

 2.    Tekeninstrumente

 3.    ŉ Nieprogrammeerbare sakrekenaar

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.    Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae: TWEE vrae is generies en VIER vrae
       is vakspesifiek.

 2.    Beantwoord AL die vrae.

 3.    Beantwoord elke vraag as ŉ geheel. MOENIE onderafdelings van vrae skei
       NIE.

 4.    Begin die antwoord op ELKE vraag op ŉ NUWE bladsy.

 5.    MOENIE in die kantlyn van die ANTWOORDEBOEK skryf NIE.

 6.    Jy mag sketse gebruik om jou antwoorde te illustreer.

 7.    Skryf ALLE berekeninge en antwoorde in die ANTWOORDEBOEK of op die
       aangehegte ANTWOORDBLAD.

 8.    Gebruik die puntetoekenning as ŉ riglyn vir die lengte van jou antwoorde.

 9.    Maak tekeninge en sketse met potlood, volledig gemaatskryf en netjies met
       beskrywende opskrifte en aantekeninge afgerond, in ooreenstemming met
       die SANS/SABS se Gebruikskode vir Boutekenepraktyk.

 10.   Vir die doel van hierdie vraestel moet die grootte van ŉ steen as
       220 mm x 110 mm x 75 mm geneem word.

 11.   Gebruik jou eie oordeel waar afmetings en/of inligting ontbreek.

 12.   Beantwoord VRAAG 2.1 op die aangehegte ANTWOORDBLAD deur gebruik
       te maak van tekeninstrumente, waar nodig.

 13.   SKRYF jou NAAM op elke ANTWOORDBLAD en lewer saam met jou
       ANTWOORDEBOEK, al het jy dit nie gebruik nie.

 14.   Tekeninge in die vraestel is NIE volgens skaal NIE as gevolg van
       elektroniese kopiëring.

 15.   Google Images is as die bron vir alle foto’s en prentjies gebruik.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021)             SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                       3

VRAAG 1: VEILIGHEID EN MATERIAAL (GENERIES)

Begin hierdie vraag op ŉ NUWE bladsy.

1.1 Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van die steierwerk in FIGUUR 1.1.

         A                                                          E
        B

         C

         D

                                       FIGUUR 1.1

      1.1.1    Benoem onderdele A tot D.                                   (4 x 1)     (4)

      1.1.2    Wat is die minimum breedte en dikte van deel B?             (2 x 1)     (2)

      1.1.3    Wat is die doel van deel D?                                             (1)

      1.1.4    Wat is die minimum en maksimum mates van E?                (2 x 1)      (2)

1.2 Beskryf die regulasie wat van toepassing is op die volgende fasette wanneer
    materiaal op ŉ konstruksieterrein hanteer word:

      1.2.1    Plasing van bourommel                                                   (1)

      1.2.2    Wanneer materiaal na hoër vlakke vervoer word                           (1)

1.3 Noem DRIE metodes om te verseker dat ŉ leer stabiel is wanneer dit gebruik
    word.                                                              (3 x 1)         (3)

1.4 Wat word die horisontale dele van ŉ leer genoem?                                   (1)

1.5 Verduidelik die proses van elektroplatering van ŉ metaal.                          (2)

1.6 Verduidelik die doel van elektroplatering van ŉ metaal.                            (1)

1.7 Noem TWEE voordele van galvanisering.                                 (2 x 1)      (2)
                                                                                      [20]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                        SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                (EC/SEPTEMBER 2021)

VRAAG 2: GRAFIKA, VERBINDINGS EN TOERUSTING (GENERIES)

2.1 FIGUUR 2.1 op ANTWOORDBLAD A toon die vloerplan van ŉ stoorkamer op
    skaal 1 : 50. Teken die suid-aansig op skaal 1 : 50 op ANTWOORDBLAD A
    vanaf die gegewe grondvlaklyn deur die volgende inligting te gebruik:

      •    Die vloervlakhoogte bokant die grondvlak is 200 mm
      •    Muurhoogte vanaf die vloervlak tot by die plafon is 2 600 mm
      •    Venster 1 is 1 200 x 900 mm
      •    Deur 1 is 1 100 x 2 100 mm
      •    Deurknop
      •    Dakkonstruksiehelling is 30°
      •    Toon konstruksielyne om die dakhoogte te bepaal
      •    Geuwelent by die wes-aansig
      •    Skildak by die oos-aansig

      Gebruik die puntetabel op ANTWOORDBLAD A as verwysing.                               (29)

2.2 Identifiseer die tipe moere in FIGUUR A tot C.

                     A                       B                            C     (3 x 1)      (3)

2.3 Noem TWEE eienskappe van rawl-boute.                                         (2 x 1)     (2)

2.4 Bespreek hoe die hoogte van die driepoot by die opstel van ŉ bukswaterpas
    gestel moet word.                                                                        (3)

2.5 Noem DRIE materiale wat deur ŉ multidetektor in mure opgespoor kan word.
                                                                        (3 x 1)              (3)
                                                                                            [40]

                                                            TOTAAL AFDELING A:               60

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021)              SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                        5

 VRAAG 3: VENSTERS, KASTE, MUURPANELE EN HOEVEELHEDE (SPESIFIEK)

 Begin hierdie vraag op ŉ NUWE bladsy.

 3.1 Gee EEN woord/term vir ELK van die volgende beskrywings deur ŉ woord/term
     uit die lys hieronder te kies. Skryf slegs die woord/term langs die vraagnommers
     (3.1.1 tot 3.1.3) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 3.1.4 boligte.

                       vloerlys; sponning; 16 mm; 15 mm; 520 mm–570 mm

       3.1.1 Die aanbevole diepte van vrystaande kaste                                    (1)

       3.1.2 ŉ Groef of inlating in houtwerk om ŉ paneel of ruit ens. te akkommodeer      (1)

       3.1.3 Om die opening tussen ŉ muur en ŉ plafon toe te maak                         (1)

 3.2 FIGUUR 3.2 hieronder toon ŉ vertikale deursnee-aansig van ŉ dubbelswaai-
     raam met bolig. Bestudeer die prent en beantwoord die vrae wat volg.

                                         FIGUUR 3.2

       3.2.1 Identifiseer A tot H.                                                        (8)

       3.2.2 Wat is die doel van B?                                                       (1)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                       SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING               (EC/SEPTEMBER 2021)

 3.3 ŉ Goed ontwerpte kas moet uit vier basiese dele/eenhede bestaan.
     Noem die VIER dele/eenhede.                                                        (4)

 3.4 Beskryf in jou eie woorde waarom jy melamien eerder as gewone
     spaanderbord vir die binnekant van ŉ ingeboude kas sal gebruik.                    (2)

 3.5 Wat is die verskil tussen ingeboude kaste en vrystaande kaste?                     (3)

 3.6 FIGUUR 3.6 hieronder toon die deursnee-aansig van die afwerking aan die
     onderkant van die paneelwerk. Bestudeer die tekening en beantwoord die
     vrae wat volg.

                                            FIGUUR 3.6

      3.6.1    Identifiseer dele A tot F.                                               (6)

      3.6.2    Gee TWEE redes waarom panele op mure aangebring word.                    (2)

      3.6.3    Hoe word B teen ŉ muur vasgeheg?                                        (1)
                                                                                      [30]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021)                SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                         7

 VRAAG 4:       DAKKE, PLAFONNE, GEREEDSKAP EN TOERUSTING EN
                MATERIAAL (SPESIFIEK)

 Begin hierdie vraag op ŉ NUWE bladsy.

 4.1 Kies ŉ beskrywing uit KOLOM B wat by ŉ item in KOLOM A pas. Skryf slegs
     die letter (A–H) langs die vraagnommers (4.1.1 tot 4.1.5) in die
     ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld. 4.1.6 J.

                 KOLOM A                               KOLOM B
       4.1.1    Hoofstyl               A    loodreg op die daksparre geplaas en
                                            vasgeheg om die dakplaatmetaal te
                                            ondersteun

       4.1.2    Daklat                 B    kontroleer altyd die spanning van die lem

       4.1.3    Dakrande               C    word reghoekig aan die bindbalk vasgeheg

       4.1.4    Uitsnysaag             D    die deel van ŉ dak wat by die buitemure
                                            van ŉ gebou oorsteek

       4.1.5    Was                    E    word gebruik om sirkels in ŉ stuk hout te
                                            sny

                                       F    geskik vir binnehuise gebruik nadat die
                                            hout met ander afwerkings behandel is

                                       G    beskikbaar in ŉ glans tot dowwe afwerking

                                       H    kan met die hand of met ŉ sproeispuit
                                            aangewend word
                                                                          (5 x 1)           (5)

 4.2 Noem TWEE dele van ŉ konvensionele valdeur.                                            (2)

 4.3 Beskryf die eerste DRIE stappe wat in ag geneem moet word wanneer hout
     voorberei word vir preserveer (bewaring).                                              (3)

 4.4 Verduidelik die verskil tussen ŉ kaphanger en spykerplaat ten opsigte van die
     spesifieke dele van die dak wat dit sal vasmaak.                                       (2)

 4.5 Noem TWEE eienskappe wat deur beide meganiese en visuele graderings
     getoets word.                                                                          (2)

 4.6 Verduidelik die verskil tussen die volgende:

       4.6.1    Skildak                                                                     (1)

       4.6.2    Skildak met kiel                                                            (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                       SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING               (EC/SEPTEMBER 2021)

 4.7    Beskryf TWEE veiligheidsaspekte by die gebruik van ŉ bandskuurder.                  (2)

 4.8    FIGUUR 4.8 hieronder toon twee gegradeerde houtplanke.

                                         FIGUUR 4.8

        4.8.1   Verduidelik die gradering van elke plank soos deur die letters
                aangedui.                                                                   (2)

        4.8.2   Verduidelik die nommers op elke plank.                                      (2)

        4.8.3   Noem die simbool wat aandui dat die gradering gedoen is, maar op
                elke plank ontbreek.                                                        (1)

 4.9    FIGUUR 4.9 hieronder toon ŉ prentaansig van besonderhede van ŉ hoek
        van ŉ wolfentdak. Bestudeer FIGUUR 4.9 hieronder en beantwoord die
        vrae wat volg.

                                         FIGUUR 4.9

        4.9.1   Identifiseer dele A tot E.                                                  (5)

        4.9.2   Beskryf wat ŉ wolfentdak is.                                                (2)

 4.10   Verduidelik TWEE eienskappe van ŉ goeie dakdekking.                                 (2)

 4.11   Wat is die verskil tussen ŉ daklat en ŉ kaplat?                                     (2)

 4.12   Beskryf DRIE verskillende doele van dakonderlegsels vir teëldakke.                 (6)
                                                                                          [40]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021)               SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                        9

 VRAAG 5:       FORMELE, BEKISTING, SKORING EN GRAFIKA AS
                KOMMUNIKASIEMIDDEL (SPESIFIEK)

 Begin hierdie vraag op ŉ NUWE bladsy.

 5.1 Noem die materiaal wat vir die kante van die bekisting van ŉ vierkantige
     kolom gebruik kan word.                                                            (1)

 5.2 FIGUUR 5.2 hieronder toon die prentaansig van bekisting vir ŉ vierkantige
     kolom. Bestudeer die tekening en beantwoord die vrae wat volg.

                                        FIGUUR 5.2

       5.2.1    Drie van die sye word met klemme en jukke vasgemaak en word
                gewoonlik eers binne die plint aanmekaar vasgespyker of geskroef.
                Waarom word die vierde sy eers oop gelos?                               (3)

       5.2.2    Identifiseer A tot E.                                                   (5)

       5.2.3    Verduidelik wat sal gebeur as E nie geïnstalleer is nie.                (1)

 5.3 Verduidelik wat die verskil tussen die volgende in staanskoring:

       5.3.1    Staalkloue                                                              (1)

       5.3.2    Voetbalk                                                                (1)

 5.4 Benoem die funksie van dubbellugskoor.                                             (2)

 5.5 Definieer formele.                                                                 (3)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                      SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING               (EC/SEPTEMBER 2021)

 5.6 FIGUUR 5.6 toon die prentaansig van die konstruksiebesonderhede aan die
     voet van die formeel. Benoem dele A tot F.

                                  FIGUUR 5.6                                 (6 x 1)     (6)

 5.7 FIGUUR 5.7 is ŉ illustrasie van ŉ voorafgegiede vloerblad. Bestudeer die
     illustrasie en beantwoord die vrae wat volg.

                                 FIGUUR 5.7

      5.7.1    Benoem die tipe vloerkonstruksie wat in die FIGUUR 5.7 hierbo
               geïllustreer word.                                                        (2)

      5.7.2    Identifiseer A, B en C.                                                   (3)

      5.7.3    Gee EEN rede hoekom jy eerder die tipe vloerkonstruksie in
               FIGUUR 5.7 sal gebruik, as ŉ in situ-giethangvloer.                       (2)
                                                                                        [30]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021)              SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                   11

 VRAAG 6:        HANGVLOERE, TRAPPE, YSTERWARE, DEURE EN
                 VERBINDINGS (SPESIFIEK)

 Begin hierdie vraag op ŉ NUWE bladsy.

 6.1    Verduidelik die doel van ŉ spilpaal.                                         (1)

 6.2    Verduidelik die verskil tussen ŉ traparm met bordes en trappe met halwe
        bordes.                                                                      (6)

 6.3    Verduidelik die begrip neusrand by trappe.                                   (2)

 6.4    Noem ŉ slot wat aan die binneoppervlak van deure gemonteer word om
        ekstra sekuriteit te verskaf.                                                (1)

 6.5    Die slot is ŉ belangrike deel van ŉ deur. Op watter deel van ŉ
        driepaneeldeur of kosyn sal jy die volgende dele van ŉ slot vassit?

         6.5.1   Kasslot/Omhulsel                                                    (1)

        6.5.2    Agterplaat/Slagplaatjie                                             (1)

        6.5.3    Kram/Sluitraampie/Sluitplaatjie                                     (1)

        6.5.4    Nagslot                                                             (1)

 6.6    Verduidelik die doel van opening C in FIGUUR 6.6 hieronder.

                                       FIGUUR 6.6                                    (1)

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                      SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                 (EC/SEPTEMBER 2021)

 6.7    Bestudeer FIGUUR 6.7 hieronder wat die onderste hoek aan die binnekant
        van ŉ geraamde Z-plankdeur toon.

                                         FIGUUR 6.7

        6.7.1   Identifiseer dele A tot C.                                                  (3)

        6.7.2   Verduidelik die doel van die twee spanstukke of stutte op die deur.         (1)

        6.7.3   Gee ‘n rede waarom stomptapvoeë vir die buiterande van die
                kosyndele verkies word.                                                     (1)

 6.8    Teken in jou ANTWOORDEBOEK, in goeie verhouding, twee horisontale
        deursneeaansigte om die verskil tussen ŉ deurkosyn en ŉ binnedeurkosyn
        wat aan ‘n muur vasgeheg is, te toon. Skryf die naam in drukskrif onder EEN
        van hierdie tekeninge.                                                              (8)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021)              SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                             13

 6.9    FIGUUR 6.9 hieronder toon die voeg wat by ŉ driepaneeldeur gebruik
        word.

                                          FIGUUR 6.9

        6.9.1    Identifiseer die voeg.                                                        (1)

        6.9.2    Identifiseer dele gemerk A tot F.                                             (6)

        6.9.3    Wat is die verhouding van die dikte van C?                                    (1)

        6.9.4    By watter gedeelte van die deur sal jy hierdie voeg gebruik?                  (2)

 6.10   Noem TWEE metodes wat gebruik kan word om oopmaakvensterrame aan
        die kosyne van swaairame vas te maak.                                                 (2)
                                                                                             [40]

                                                                          TOTAAL:            200

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                     SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING              (EC/SEPTEMBER 2021)

ANTWOORDBLAD               SIVIELE TEGNOLOGIE     NAAM:
                       A        GENERIES

2.1 FIGUUR 2.1 op ANTWOORDBLAD A toon die vloerplan van ŉ stoorkamer op
    skaal 1 : 50. Teken die suid-aansig op skaal 1 : 50 op ANTWOORDBLAD A
    vanaf die gegewe grondvlaklyn.                                                   (29)

                           4 200

                           3 640

                                                  2 740   3 300

       SKAAL 1 : 50

                                                                  Vloervlak    2
                                                                  Muur         3
                                                                  Venster      3
                                                                  Vensterbank  1
                                                                  Deur         4
                                                                  Trap         1
                                                                  Oprit        1
                                                                  Fassieplank  2
                                                                  Geut         1
                                                                  Afleipyp     1
                                                                  Geuwelent    4
                                                                  Skildak      3
                                                                  Dakhoogte    3
                                                          NGV         TOTAAL: 29

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

## Related documents

- [CIV TECH GR12 QP SEPT2021 Afrikaans Construction](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2021-afrikaans-construction/19e5865a-d8a9-4741-b562-b0158255fd68) — Civil Technology · QP · 2021 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT 2023 Construction Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept-2023-construction-afrikaans/97f8938d-02eb-46a4-a681-ef07b440e38f) — Civil Technology · QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2023 Civil Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2023-civil-afrikaans/3d971330-fbba-4185-b58b-8e57fbcde1cc) — Civil Technology · QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2023 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2023-woodworking-afrikaans/3e001b9e-95a3-4e0c-ad76-9bcfe29c6fff) — Civil Technology · QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2022 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2022-woodworking-afrikaans/c4790570-dabd-463c-94fa-aa1715b1a542) — Civil Technology · QP · 2022 · Afr
- [CIVIL TECH GR12 QP SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civil-tech-gr12-qp-sept2017-afrikaans/34ee00b4-5e69-4625-8608-29bedd7c351e) — Civil Technology · QP · 2017 · Afr

## More from Grade 12 Civil Technology

- [Civil Technology (Woodworking) (Afrikaans) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-woodworking-afrikaans-june-2025-possible-answers/c0a65d19-28ca-4ac3-8c61-d4627d2a3133) — Memo · 2025 · Afr
- [Civil Technology Nov 2025 (Construction) MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-memorandum/0e265899-dc44-4809-aabf-8f374f1af392) — Memo · 2025 · Eng
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024 Construction Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2024-construction-afrikaans/162bcc65-80ad-4384-b293-36da22468b06) — Memo · 2024 · Afr
- [Civil Technology Nov 2022 (Civil Services) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2022-civil-services-mg-afr/42b5315c-825c-40e3-b394-85e0253fc0fb) — Memo · 2023 · Afr
- [Civil Technology Nov 2023 (Construction) Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2023-construction-eng/e6743728-8140-42ae-838d-282654a975a5) — QP · 2023 · Eng
- [Civil Technology Nov 2023 (Civil Services) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2023-civil-services-afr/b820ac91-947c-4aed-821f-256aa13aabe1) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
