# Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)

> Grade 12 Civil Technology question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2023 (Afrikaans), 21 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2023-woodworking-afrikaans/3e001b9e-95a3-4e0c-ad76-9bcfe29c6fff
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2023
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 21

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/civil-technology) › [Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2023-woodworking-afrikaans/3e001b9e-95a3-4e0c-ad76-9bcfe29c6fff)

## About this document

Civil Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2023 · Afrikaans. Question paper, 21 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                           SENIORSERTIFIKAAT

                                  GRAAD 12

                           SEPTEMBER 2023

         SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING

PUNTE:    200

TYD:      3 uur

          Hierdie vraestel bestaan uit 21 bladsye, insluitend 4 antwoordblaaie.

### Page 2

2                      SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                  (EC/SEPTEMBER 2023)

BENODIGHEDE:

1.    ANTWOORDEBOEK

2.    Tekeninstrumente

3.    ŉ Nieprogrammeerbare sakrekenaar

INSTRUKSIES EN INLIGTING:

1.    Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae: TWEE vrae is generies en VIER vrae is
      vakspesifiek.

2.    Beantwoord AL die vrae.

3.    Beantwoord elke vraag as ŉ geheel. MOENIE onderafdelings van vrae skei NIE.

4.    Begin die antwoord op ELKE vraag op ŉ NUWE bladsy.

5.    MOENIE in die kantlyn van die ANTWOORDEBOEK skryf NIE.

6.    Jy mag sketse gebruik om jou antwoorde te illustreer.

7.    Skryf ALLE berekeninge en antwoorde in die ANTWOORDEBOEK of op die
      aangehegte ANTWOORDBLAAIE.

8.    Gebruik die puntetoekenning as ŉ riglyn vir die lengte van jou antwoorde.

9.    Maak tekeninge en sketse met potlood, volledig gemaatskryf en netjies met
      beskrywende opskrifte en aantekeninge afgerond, in ooreenstemming met die
      SANS/SABS se Gebruikskode vir Boutekenpraktyk.

10.   Vir die doel van hierdie vraestel moet die grootte van ŉ steen as
      220 mm x 110 mm x 75 mm geneem word.

11.   Gebruik jou eie oordeel waar afmetings en/of inligting ontbreek.

12.   Beantwoord VRAAG 2.2, 3.4, 3.5, en 5.9 op die aangehegde ANTWOORD-
      BLAAIE deur gebruik te maak van tekeninstrumente, waar nodig.

13.   SKRYF jou VOLLE NAAM op elke ANTWOORDBLAD en lewer saam met jou
      ANTWOORDEBOEK in, al het jy nie die vraag beantwoord nie.

14.   Tekeninge in die vraestel is NIE volgens skaal NIE as gevolg van elektroniese
      kopiëng.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/SEPTEMBER 2023)                 SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                       3

VRAAG 1: VEILIGHEID EN MATERIAAL (GENERIES)

Begin hierdie vraag op ŉ NUWE bladsy.

1.1     Wat is die doel van die Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid, (Wet 85
        van 1993) (WBV)?                                                                    (1)

1.2     Noem die TWEE hoofoorsake van ongelukke.                               (2 x 1)      (2)

1.3     Noem EEN rede waarom steiers eers ondersoek moet word,
        voordat dit gebruik kan word.                                          (1 x 1)      (1)

1.4     Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van die steierwerk in
        FIGUUR 1.4.

                A

                    B

                                                                        C

                                            FIGUUR 1.4

        1.4.1       Benoem dele A tot C.                                       (3 x 1)      (3)

        1.4.2       Is hierdie ŉ afhanklike of ŉ onafhanklike steier?                       (1)

        1.4.3       Wat is die maksimum hoogte wat deel A vanaf die platform moet
                    wees?                                                                   (1)

1.5     Beantwoord die volgende vrae oor die regulasies op ŉ bouterrein.

        1.5.1       Noem EEN manier hoe om afvalmateriaal vanaf hoë vlakke in ŉ
                    gebou, na die grondvlak te vervoer.                  (1 x 1)            (1)

        1.5.2       Indien daar bo ŉ ingang gewerk word, wat sal verhoed dat materiaal
                    op werkers onder val?                                                   (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

4                      SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING               (EC/SEPTEMBER 2023)

1.6   Dui aan of die volgende stellings as WAAR of ONWAAR is.

      1.6.1    Boksteiers word by hoogtes wat hoër as 3 m gebruik.                      (1)

      1.6.2    Geen stapel se hoogte mag hoër as drie keer die breedte van die
               materiaal wees nie.                                                      (1)

      1.6.3    Aluminiumlere mag naby elektriese drade gebruik word.                    (1)

      1.6.4    Die horisontale dele van ŉ leer word ŉ styl genoem.                      (1)

1.7   Noem die TWEE hoofgroepe waarin verf verdeel kan word.              (2 x 1)       (2)

1.8   Wat is die doel van galvanisering?                                                (1)

1.9   Noem TWEE voordele van nabehandeling (beton).                       (2 x 1)       (2)
                                                                                       [20]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/SEPTEMBER 2023)             SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                        5

VRAAG 2: GRAFIKA, VERBINDINGS EN TOERUSTING (GENERIES)

Begin hierdie vraag op ŉ nuwe bladsy.

2.1    Identifiseer SES van die onderstaande beskrywings wat van toepassing is op
       die kontrolelys van ŉ vloerplan.

       •   Vensternommers
       •   Boulyne
       •   Erfnommer
       •   Deurswaaie
       •   Name van kamers
       •   Grondkontoere
       •   Traprigtings
       •   Skuifdeure
       •   Straatnommer
       •   Wateraansluitingspunt
       •   Posisie van bestaande geboue
       •   Vloerbedekking                                                   (6 x 1)      (6)

2.2    FIGUUR 2.2 op ANTWOORDBLAD A toon die onvoltooide aansig van ŉ gebou.
       Voltooi die aansig deur die volgende dele op skaal 1 : 50 in te teken.

       2.2.1     ŉ Venster met ŉ lengte van 1 800 mm en ŉ hoogte 900 mm.
                 Die venster word 700 mm vanaf die regterkant ingebou, en die
                 regterkantse een-derde van die venster kan oopmaak.                     (7)

       2.2.2     ŉ Deur volgens die standaardmates, 900 mm vanaf die linkerkant van
                 die gebou. Die deur maak na links oop. Daar is een trap tot op die
                 grondvlak.                                                              (5)

       2.2.3     Die windveër teen die geuwelent.                                        (2)

2.3    Identifiseer die toebehore wat deur die volgende tekensimbole geïllustreer
        word.

       2.3.1
                                                                                         (1)

       2.3.2
                                                                                        (1)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 6

6                         SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                (EC/SEPTEMBER 2023)

2.4    Maak netjiese sketse volgens standaard boutekenpraktyk om die volgende
       simbole te illustreer.

       2.4.1   Watermeter                                                                   (2)

       2.4.2   Pleister                                                                     (2)

       2.4.3   Bodemvlak                                                                    (2)

2.5    Beskryf kortliks die voordeel van die vierkantige skouerboutkop.                     (2)

2.6    Verduidelik die betekenis van die volgende kode vir rawlboute:
       R-RBL M06/18.                                                                        (3)

2.7    Wat is die doel van die voetskroewe van die bukswaterpas?                            (1)

2.8    Identifiseer die kruisdraadjies A tot C in die teleskoop van die bukswaterpas
        in FIGUUR 2.8.

                             A
                             B
                                                               C

                                       FIGUUR 2.8
                                                                              (3 x 1)       (3)

2.9    Noem TWEE gebruike van die bukswaterpas.                               (2 x 1)       (2)

2.10   Motiveer kortliks waarom plakkers en metaalplaatjies op die multidetektor
       verwyder moet word voordat dit gebruik word.                                        (1)
                                                                                          [40]

                                                            TOTAAL AFDELING A:              60

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/SEPTEMBER 2023)              SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                          7

 VRAAG 3:       SWAAIRAME,       KASTE,      MUURPANELE         EN       HOEVEELHEDE
                (SPESIFIEK)

 Begin hierdie vraag op ŉ NUWE bladsy.

 3.1 Gee EEN woord/term vir ELK van die volgende beskrywings deur die korrekte
     woord/term vanuit die onderstaande lys te kies. Skryf slegs die woord/term langs
     die vraagnommers (3.1.1 tot 3.1.5) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld
     3.1.6 Swaairaam.

         Tussenstyl; Bolig; Tong-en-groef; Kalfsreling; Vloerlys; Dripgroef; Melamien;
                                        Onderreling

       3.1.1    Tussendele tussen die kosynstyle                                            (1)

       3.1.2    Die klein venster bo die opening van ŉ deur of venster                      (1)

       3.1.3    Verhoed dat reënwater in die swaairaam inwaai en by die kamer inkom         (1)

       3.1.4    Horisontale deel wat die swaairaam en bolig skei                            (1)

       3.1.5    Planke wat gewoonlik van dennehout gemaak word en maklik inmekaar
                deur ŉ spesifieke eienskap aan elke kant van die plank pas                  (1)

 3.2 FIGUUR 3.2 toon die buiteaansig van ŉ dubbelswaairaam met boligte.
     Bestudeer die figuur en beantwoord die vrae wat volg.

                                         FIGUUR 3.2

       3.2.1    Watter tipe materiale kan vir A en B onderskeidelik gebruik word?
                                                                                (2 x 1)    (2)

       3.2.2    Verduidelik die doel van deel C.                                           (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

8                       SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                (EC/SEPTEMBER 2023)

3.3   FIGUUR 3.3 toon ŉ ingeboude kas sonder deure. Bestudeer die skets en
      beantwoord die vrae wat volg.

                                                                             A

                                                                             B

                         D

                         E

                                                                             C

                                            FIGUUR 3.3

      3.3.1    Identifiseer dele D en E.                                     (2 x 1)      (2)

      3.3.2    Beskryf die verskil tussen ŉ vrystaande kas en ŉ ingeboude kas.            (2)

      3.3.3    Wat is die diepte van ŉ vrystaande kas?                                    (1)

      3.3.4    Verduidelik die voordeel van ŉ ingeboude kas tot op plafonhoogte.          (1)

      3.3.5    Verduidelik in jou eie woorde waarom jy eerder melamien as gewone
               spaanderbord vir die binnekant van ŉ ingeboude kas sal gebruik.
                                                                             (2 x 1)      (2)

3.4   Gebruik ANTWOORDBLAD B en teken in goeie verhouding ŉ netjiese skets
      van ŉ vertikale deursnee deur afwerking van die bokant van die muurpaneel
      onderkant die plafon en kroonlys. Toon byskrifte van enige TWEE onderdele.          (5)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/SEPTEMBER 2023)                 SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                             9

 3.5    FIGUUR 3.5 toon die vloerplan van ŉ gebou met ŉ geweldak.
        Die buitemates is 9 000 mm x 5 000 mm.

            5 000

                                                                            500

                                                                          150
                                                  9 000

                                              FIGUUR 3.5

        Gebruik die volgende spesifikasies:

        •   Mure is 220 mm dik
        •   Suid-Afrikaanse dakkap
        •   Lengte van EEN nokplaat is 2 350 mm
        •   Ware lengte van ŉ dakspar is 2 900 mm
        •   Sinkplate hang 50 mm oor die dakspar

        Gebruik die maatpapier op ANTWOORDBLAD C en bereken die volgende:

        3.5.1       Die totale lengte in meter van die fassieplank vir die gebou benodig        (4)

        3.5.2       Die lengte van EEN sinkplaat                                                (2)

        3.5.3       Die aantal nokplate benodig                                                 (3)
                                                                                               [30]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 10

10                     SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                 (EC/SEPTEMBER 2023)

VRAAG 4:      DAKKE, PLAFONNE, GEREEDSKAP EN TOERUSTING EN
              MATERIALE (SPESIFIEK)

Begin hierdie vraag op ŉ NUWE bladsy.

4.1   Kies ŉ beskrywing uit KOLOM B wat die beste by ŉ item in KOLOM A pas.
      Skryf slegs die letter (A–F) langs die vraagnommers (4.1.1 tot 4.1.5) in die
      ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld: 4.1.6 G.

               KOLOM A                                   KOLOM B
      4.1.1    Kaplatte               A      Tipe dakbedekking

      4.1.2    Gegalvaniseerde        B      Binnehoek gevorm waar twee dele van ŉ
               spykerplaat                   skuinsdak ontmoet

      4.1.3    Hurricane klem         C      38 mm x 38 mm

      4.1.4    Kiel                   D      Heg daklatte aan dakkappe

      4.1.5    Daklat grootte         E      Reghoekige gegalvaniseerde geponsde
                                             staalplaat om dakkapdele te heg

                                      F      76 mm x 50 mm
                                                                                (5 x 1)    (5)

4.2   FIGUUR 4.2 toon ŉ prentaansig van ŉ dak met ŉ wolfent, ŉ geuwelend en ŉ
      kiel. Die dak sal met gegolfde sinkplaat bedek word.
      Bestudeer die onderstaande figuur en beantwoord die vrae wat volg.

                                                C
                                  B
                                                                D

                      A
                                                                         E

                                                                         F

                                          FIGUUR 4.2

      4.2.1     Identifiseer dele B end D.                                      (2 x 1)    (2)

      4.2.2     Verduidelik wat ŉ wolfent is.                                              (1)

      4.2.3     Beskryf die doel van deel C.                                               (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 11

(EC/SEPTEMBER 2023)              SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                       11

        4.2.4    Verduidelik waarom sinkplate 50 mm oor die ente van daksparre moet
                 hang.                                                                   (1)

        4.2.5    Beskryf die verskil tussen ŉ wolfentdak en ŉ geuweldak in terme van
                 die materiaal wat en die konstruksiemetode gebruik word.
                 Beskryf jou antwoord in tabelvorm.                                      (4)

4.3     Verduidelik TWEE funksies van dakonderlegsels vir ŉ teëldak.         (2 x 1)     (2)

4.4     Verduidelik die eerste DRIE stappe wat jy in gedagte moet hou wanneer
        hout vir preservering voorberei word.                              (3 x 1)       (3)

4.5     Verduidelik TWEE eienskappe van ŉ goeie dakbedekking.                (2 x 1)     (2)

4.6     Noem die DRIE hoofdele van ŉ konvensionele valdeur.                  (3 x 1)     (3)

4.7     Differensieer tussen ŉ hurricane-klem en ŉ stormklem.                            (2)

4.8     FIGUUR 4.8 toon ŉ draagbare elektriese masjien. Bestudeer die prent en
        beantwoord die vrae wat volg.

                                         FIGUUR 4.8

        4.8.1    Identifiseer die masjien in FIGUUR 4.8.                                 (1)

        4.8.2    Noem TWEE persoonlike veiligheidstoerusting wat jy moet dra
                 wanneer die masjien gebruik word.                    (2 x 1)            (2)

        4.8.3    Beveel TWEE metodes aan om die masjien te berg.             (2 x 1)     (2)

        4.8.4    Beskryf TWEE veiligheidsvoorsorgmaatreëls wat op ŉ stuk hout
                 toegepas moet word om te voorkom dat die masjien in FIGUUR 4.8
                 beskadig word.                                             (2 x 1)      (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 12

12                     SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING             (EC/SEPTEMBER 2023)

4.9   FIGUUR 4.9 toon ŉ radiaalsaag. Bestudeer die prent en beantwoord die vrae
      wat volg.

                                     FIGUUR 4.9

      4.9.1    Beskryf DRIE voorsorgmaatreëls wat toegepas moet word om veilige
               hantering van die masjien te verseker.                  (3 x 1)       (3)

      4.9.2    Verduidelik hoe die lem van die masjien versorg moet word om te
               voorkom dat dit beskadig word.                                        (1)

      4.10     Die koppe van gegradeerde houtborde word met ŉ letter, ŉ simbool
               en ŉ nommer gemerk. Verduidelik wat die letter en nommer
               verteenwoordig.                                                       (2)
                                                                                    [40]

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 13

(EC/SEPTEMBER 2023)                 SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                     13

 VRAAG 5:       FORMELE, BEKISTING, SKORING EN GRAFIKA AS
                KOMMUNIKASIEMIDDEL (SPESIFIEK)
 Begin die vraag op ŉ NUWE bladsy.

 5.1 FIGUUR 5.1 toon ŉ vertikale snit deur die bekisting van twee balke.

                                          FIGUUR 5.1

       Identifiseer dele A tot D.                                             (4 x 1)     (4)

 5.2 Stel TWEE houtprodukte voor wat vir die sykante van die bekisting gebruik kan
     word.                                                              (2 x 1)           (2)

 5.3 Beskryf die doel van die volgende dele van bekisting.

       5.3.1    Bint                                                                      (1)

       5.3.2    Spalkplaat                                                                (1)

 5.4 Verduidelik waarom die soffietbord in die konstruksie van bekisting, dikker as
     die sykante is.                                                                      (1)

 5.5 Beskryf die verskil tussen die volgende skore met betrekking tot hulle gebruike.

       5.5.1    Dubbellugskoor                                                            (1)

       5.5.2    Staanskoor                                                                (1)

 5.6 Beskryf die doel van die volgende dele van die staanskoor.

       5.6.1    Voetbalk                                                                  (1)

       5.6.2    Stut                                                                      (1)

       5.6.3    Staalkloue                                                                (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 14

14                      SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                (EC/SEPTEMBER 2023)

 5.7     Teen watter hoek moet die spanstukke bo en onder die horisontale skore
         van die lugskoor geplaas word?                                                   (1)

 5.8     FIGUUR 5.8 toon ŉ prentaansig van die konstruksiedetail van ŉ formeel vir
         ŉ boog. Bestudeer die figuur en beantwoord die vrae wat volg.

                                         FIGUUR 5.8

         5.8.1   Identifiseer dele A tot D.                                 (4 x 1)       (4)

         5.8.2   Verduidelik EEN gebruik van deel A.                         (1 x 1)      (1)

         5.8.3   Beskryf TWEE funksies van deel C.                          (2 x 1)       (2)

         5.8.4   Beskryf die funksie van deel D in die konstruksie van ŉ formeel.         (1)

 5.9     Gebruik ANTWOORDBLAD D en teken ŉ netjiese lyndiagram van ŉ
         sparpaardakkap op die bokant van die aangeduide mure. Die helling van
         die dakkap is 45°.

         Toon die volgende op die tekening:

         •   Spanwydte met behulp van matelyne
         •   Muurplate
         •   Daksparre
         •   Nokbalk
         •   Helling van die dak                                                          (7)
                                                                                         [30]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 15

(EC/SEPTEMBER 2023)               SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                        15

VRAAG 6:        HANGVLOER, TRAPPE, YSTERWARE, DEURE EN VERBINDINGS
                (SPESIFIEK)

Begin die vraag op ŉ NUWE bladsy.

6.1     Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee.
        Kies die antwoord en skryf die letter (A–D) langs die vraagnommers
        (6.1.1 tot 6.1.5) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 6.1.6 D.

        6.1.1 ... kan gebruik word om dakplate aan kaplatte te heg.

                A     Rondekop spykers
                B     Selfsny seskantskroewe
                C     Boute en moere
                D     ‘Hurricane’-klem                                                      (1)

        6.1.2 ŉ Deur kan aan die deurraam geheg word deur ŉ verskeidenheid tipes
              van ... te gebruik.

                A     skroewe
                B     spykers
                C     klampe
                D     skarniere                                                             (1)

        6.1.3 Gipsplafonborde word aan die latwerk geheg deur van ... gebruik te
              maak.

                A     selfsny seskantskroewe
                B     ovaal draadspykers
                C     38 mm plafonspykers
                D     versinkkopskroewe                                                     (1)

        6.1.4 Die bors van die borstapvoeg …

                A     voeg sterkte by en voorkom dat die reling verwring.
                B     verminder die vaslymoppervlak.
                C     gee ŉ meer aantreklike voorkoms aan die voeg.
                D     is die helfte van die dikte van die reling.                           (1)

        6.1.5 Die wydte van die vloerplanke vir houthangvloer moet ten minste
              50 mm wees, en nie ... oorskry nie.

                A     100 mm
                B     400 mm
                C     140 mm
                D     299 mm                                                                (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 16

16                      SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                  (EC/SEPTEMBER 2023)

 6.2    FIGUUR 6.2 hieronder toon ŉ saamgestelde aansig van ŉ houtvoeg.
        Bestudeer die figuur en beantwoord die vrae wat volg.

                                        FIGUUR 6.2

        6.2.1 Benoem die dele A tot D.                                        (4 x 1)     (4)

        6.2.2 Motiveer waarom die betonbasis onder deel C, wyer moet wees as
              deel C.                                                                     (2)

 6.3    Verduidelik kortliks DRIE faktore wat die grootte van die vloerbalke van die
        houthangvloer bepaal.                                                (3 x 1)      (3)

 6.4    Verduidelik waarom daar ŉ ruimte tussen die vloerplanke en die muur moet
        wees.                                                                             (1)

 6.5    By hangvloer van verdiepinggeboue, is daar TWEE metodes wat algemeen
        gebruik word om vloerbalke aan die muur te heg.

        Differensieer tussen die TWEE metodes deur middel van netjiese
        vryhandsketse. Skryf die naam van die metode onder ELKE tekening.
                                                                        (2 x 2)           (4)

 6.6    Beskryf die verskil tussen die insteekslot en nagslot met betrekking tot hulle
        montering.                                                                        (2)

 6.7    Teken in jou ANTWOORDEBOEK, in goeie verhouding, ŉ vertikale
        deursnee-aansig deur die slotreling en ŉ gedeelte van ŉ verhewe
        kussingpaneeldeur.                                                                (6)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 17

(EC/SEPTEMBER 2023)               SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                     17

 6.8    FIGUUR 6.8 hieronder toon die onderste binnehoek van ŉ deur. Beantwoord
        die vrae wat volg.

                                               FIGUUR 6.8

        6.8.1    Identifiseer die tipe deur.                                              (1)

        6.8.2    Verduidelik waarom die onderste punt van die planke oor die
                 onderreling kan loop.                                                    (1)

         6.8.3   Noem die voeg wat gebruik kan word om ŉ netjiese voorkoms aan die
                 buiterande van die kosyndele te gee.

 6.9    Teken in jou ANTWOORDEBOEK ŉ lyndiagram van die boaansig van ŉ
        traparm met ŉ bordes tussen die trappies.

        Toon die volgende in jou tekening:

        •   110 mm muur
        •   Drie trappies weerskante van die bordes
        •   Bordes
        •   Handreling
        •   Twee spilpale
        •   Pylpunte wat die styging van die trappe aandui                                (8)

 6.10   Verduidelik die doel van die bordes in ŉ traparm.                                 (1)

 6.11   Wat is die minimum mate tussen die steeklyn en die plafon by ŉ trap?              (1)
                                                                                         [40]

                                                                          TOTAAL:        200

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 18

18                     SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                (EC/SEPTEMBER 2023)

                              SIVIELE TEGNOLOGIE
 ANTWOORDBLAD            A         GENERIES
                                                        NAAM:

 2.2 FIGUUR 2.2 op ANTWOORDBLAD A toon die onvoltooide aansig van ŉ
     gebou. Voltooi die aansig deur die volgende dele op skaal 1 : 50 in te teken.

      2.2.1    ŉ Venster met ŉ lengte van 1 800 mm en ŉ hoogte 900 mm.
               Die venster word 700 mm vanaf die regterkant ingebou, en die
               regterkantse een-derde van die venster kan oopmaak.                       (7)

      2.2.2    ŉ Deur volgens die standaard mates, 900 mm vanaf die linkerkant van
               die gebou. Die deur maak na links oop. Daar is een trap tot op die
               grondvlak.                                                                (5)

      2.2.3    Die windveër teen die geuwelent.                                          (2)

                                                            Venster                  7
                                                            Deur                     5
                                                            Windveër                 2

                                                                       TOTAAL: 14

                          FIGUUR 2.2

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 19

(EC/SEPTEMBER 2023)            SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                        19

                            SIVIELE TEGNOLOGIE
 ANTWOORDBLAD          B         SPESIFIEK
                                                       NAAM:

 3.4    Gebruik ANTWOORDBLAD B en teken in goeie verhouding ŉ netjiese skets
        van ŉ vertikale deursnee deur afwerking van die bokant van die muurpaneel
        onderkant die plafon en kroonlys. Toon byskrifte vir enige TWEE onderdele.

                           ASSESSERINGSKRITERIA PUNT             L/P
                           Dekstrook                 1
                           Ruhegstuk                 1
                           Tong-en-groef plank       1
                           Korrektheid van tekening  2
                                             TOTAAL: 5

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 20

20                    SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING       (EC/SEPTEMBER 2023)

                           SIVIELE TEGNOLOGIE
 ANTWOORDBLAD         C         SPESIFIEK
                                              NAAM:

               Afmetingspapier
                 A      B        C                        D
3.5 3.5.1

       3.5.2

       3.5.3

Kopiereg voorbehou                                             Blaai om asseblief

### Page 21

(EC/SEPTEMBER 2023)             SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING                  21

                            SIVIELE TEGNOLOGIE
 ANTWOORDBLAD           D        SPESIFIEK
                                               NAAM:

Gebruik ANTWOORDBLAD D en teken ŉ netjiese lyndiagram van ŉ sparpaar-dakkap
op die bokant van die aangeduide mure. Die helling van die dakkap is 45°.

Toon die volgende op die tekening:
• Spanwydte met behulp van matelyne
• Muurplate
• Daksparre
• Nokbalk
• Helling van die dak

                                          KANDITAAT
 ASSESERINGSKRITERIA             PUNT
                                           SE PUNT
Span                               1
Muurplate                          2
Daksparre                          2
Nokbalk                            1
Helling van dak                    1
                      TOTAAL:      7

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

## Related documents

- [CIV TECH GR12 QP SEPT 2023 Construction Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept-2023-construction-afrikaans/97f8938d-02eb-46a4-a681-ef07b440e38f) — Civil Technology · QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2023 Civil Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2023-civil-afrikaans/3d971330-fbba-4185-b58b-8e57fbcde1cc) — Civil Technology · QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2022 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2022-woodworking-afrikaans/c4790570-dabd-463c-94fa-aa1715b1a542) — Civil Technology · QP · 2022 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2021 Afrikaans Construction](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2021-afrikaans-construction/19e5865a-d8a9-4741-b562-b0158255fd68) — Civil Technology · QP · 2021 · Afr
- [CIVIL TECH GR12 QP SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civil-tech-gr12-qp-sept2017-afrikaans/34ee00b4-5e69-4625-8608-29bedd7c351e) — Civil Technology · QP · 2017 · Afr
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2022 Civil Services Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2022-civil-services-afrikaans/e517a483-4536-458b-945a-1e2a6820fc1b) — Civil Technology · Memo · 2022 · Afr

## More from Grade 12 Civil Technology

- [Civil Technology (Woodworking) (Afrikaans) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-woodworking-afrikaans-june-2025-possible-answers/c0a65d19-28ca-4ac3-8c61-d4627d2a3133) — Memo · 2025 · Afr
- [Civil Technology Nov 2025 (Construction) MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-memorandum/0e265899-dc44-4809-aabf-8f374f1af392) — Memo · 2025 · Eng
- [CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024 Construction Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-memo-sept2024-construction-afrikaans/162bcc65-80ad-4384-b293-36da22468b06) — Memo · 2024 · Afr
- [Civil Technology Nov 2024 (Civil Services) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-civil-services-afr/307147a5-3280-4a11-a82e-cf3e33388eb0) — QP · 2024 · Afr
- [Civil Technology Nov 2022 (Civil Services) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2022-civil-services-mg-afr/42b5315c-825c-40e3-b394-85e0253fc0fb) — Memo · 2023 · Afr
- [Civil Technology Nov 2023 (Construction) Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2023-construction-eng/e6743728-8140-42ae-838d-282654a975a5) — QP · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
